• No results found

Suid-Afrikaanse fossielrykdom

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Suid-Afrikaanse fossielrykdom"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

S U I D - A F R I K A A N S E F O S S I E L R Y K D O M

T rilobiel

Am m oniet

IN ’n vorige uitgawe van hierdie N uusbrief (O ktober 1975) is verwys na verskillende metodes om die ouderdomme van fossiele te bepaal. H ieruit kan reeds afgelei word dat alle fossiele nie ewe oud is nie, en dit is ook te verwagte dat die fossiele van verskillende tydperke aansienlik sal verskil.

Die oudste fossiele wat tot dusver gevind is, is geassosieer met die goudafsetting van die Witw atersrand. Elektronmikroskopiese onder- soek het aangedui dat hierdie fossiele waarskynlik primitiewe korsmosse was, dit wil se ’n assosiasie van ’n swam en wier. Die korsmosse is sowat2700 miljoen jaar oud.

In vergelyking met die voorgenoemde is die fossiele van die Bokkeveld en die Witteberg, wat sowat 350 tot 400 miljoen jaa r oud is, baie jonk, maar ook baie verder ontwikkel. In die Bokkeveldlae (die oudste van die twee) word ’n verskeidenheid trilobiete aangetref. D ie trilobiete is die eerste verteenwoordigers van die filum Arthropoda (Geleedpotiges). In ander dele van die wereld is daar vollediger rekords van hierdie groep se geskiedenis, wat na raming sowat 200 miljoen jaar lank bestaan het.

In die W itteberg word hoofsaaklik visfossiele as fragmente en baie gefossileerde wurmspore gevind. Seker die bekendste fossiele van Suid- A frika is die van die Karoolae. Hulle is weer jonger as die van die W itteberg en Bokkeveld en dek ’n periode van ongeveer 60 miljoen jaar. Kenmerkend van die Karoofauna is die groot soogdieragtige reptiele, waarvan L ystrosau ru s die bekendste is. Lystrosaurus is ook een van die volopste werweldierfossiele in Suid-Afrika en moontlik in die hele wereld!

In die K rytlae van Zoeloeland en Pondoland (+70 tot 100 miljoen jaar gelede) word slegs mariene (seelewende) diere aangetref. H ier is die ammoniete, ’n groep uitgestorwe skulpdiere, weer baie volop.

Van die jongste fossiele in die wereld word ook in Suid-Afrika aangetref, naamlik die Pleistoseen en Resente fossiele (onderskeidelik 10 000 tot 2 miljoen jaa r gelede en van die hede terug tot 10 000 jaa r gelede). In die Pleistoseen het die fauna reeds ’n “ moderne” samestelling. Sommige, soos die reusebuffel wat ook in die Oranje-Vrystaat voorgekom het, het wel van die toneel vefrdwyn, maar dit is oorwegend soogdiere en enkele reptiele > en amfibi'e wat in hierdie lae voorkom.

7&€l£ U '

k

0?oMid7

’n F O S S I E L is enige oorblyfsel of aanduiding van vroeere lewe. Die oorblyfsels van vroeere lewe sluit in die gefossiliseerde bene, skulpe, blare, stamme en wortels, asook die versteende uitwerpsels van diere. Die aanduidings van vroeere lewe is onder meer spore, sleepsels en afdrukke van plante en diere. Die benaming vroeere lewe dui nie net op plant- en diersoorte wat reeds uitgesterf het nie, maar sluit ook lewende soorte in wat in prehistoriese tye reeds gelewe het. D it beteken dat oorblyfsels van byvoorbeeld ’n springbok wat 150 jaar gelede in die Vrystaat gelewe het, as ’n fossiel beskou kan word. In die praktyk word dikwels ook semi- fossiele versamel, dit wil se oorblyfsels van diere of plante wat in historiese tye geleef het.

HOE

VIND

FOSSILISERING PLAAS

D IT is slegs ’n baie klein persentasie(sowat een uit ’n miljoen!) van lewende wesens wat as fossiele bewaar bly, want daar is baie bepaalde toestande nodig vir die proses van fossilisering. Die vernaamste hiervan is dat die oorblyfsels (bene, skulpe, stamme, ens.) deur modder bedek moet word. Sagte liggaamsdele van diere fossiliseer nie. Indien die modderlaag dik genoeg is, kan dit alle lug uitsluit, wat verhoed dat die oorblyfsel verder vergaan. Hierna vind daar ’n uitruiling van ione (elektries-gelaaide molekules) plaas tussen die oorblyfsels en die omliggende modder. In die geval van been word die kalsium- en kaliumione verruil vir silikon-ione, waardeur die been verhard. As gevolg van die verlies van alle organiese materiaal in die been, word die been egter terselfdertyd brosser. Fossielbene is dus dikwels baie swaarder en brosser as wat hulle in die lewende dier was. Die versteende modder om ’n fossiel is heel dikwels ook baie harder as die fossiel self endit bemoeilik die skoonmaak van die fossiel.

Lystrosaurus

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

“To what extent do audit committee characteristics influence the trade-off between accrual- based earnings management and real earnings management?”.. 8 The audit

For the announcement size however, economic theory suggests that the relative announcement size should give a significant negative abnormal return for the issuing

Nienhuis, who was able to obtain a perturbation series expansion for the begin- and endpoints, in his model for the hexagonal phase of the square-triangle random tiling

individuals with SAD specifically have deficits in the resistance to PI in working memory, and are also unable to inhibit the retrieval of irrelevant memories.. argued that

In dit onderzoek werd niet alleen de relatie onderzocht tussen impliciete theorie kind en doeloriëntatie kind (zie hierboven), maar ook werd onderzocht of inschatting eigen talent

[r]

Identiteit is een moeilijk meetbaar begrip maar aan de hand van verschillende indicatoren wordt toch getracht een zo compleet mogelijke beeld te geven van de identiteitsbeleving van

In order to gain further insight into this mixed magnetic state, temperature dependence of the magnetization M(T) in the form of field cooling (FC) and zero