• No results found

Die wetenskaplike feite oor die "karakters" Floris, Mrs. Ples, die Taung-baba en Saldanha

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die wetenskaplike feite oor die "karakters" Floris, Mrs. Ples, die Taung-baba en Saldanha"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE WETENSKAPLIKE FEITE OOR

DIE "KARAKTERS" FLORIS,

MRS. PLES, DIE TAUNG-BABA

EN SALDANHA

Die gefossileerde skedel van die Taung-baba is in 1 9 2 4 in die B uxto n -kalkw e rke naby Taung in N oord-K aapland (nou deel van B o p h u th a ts w a - na) gevind. P rofessor R aym ond Dart van die U n iv e rs ite it van die W itw a te rs ra n d het gem erk dat die skedel beide aap- en m ensagtige eienskappe het en die naam suidelike aapm ens van A frik a , oftew el A u stralo pithecu s africanus

daaraan toegeken. Hoewel D art se bew ering destyds in te rn a s io n a le opslae gem aak het, het die tyd hom reg bew ys. V andag a anvaar paleo- a ntropoloe (w etenskaplikes w a t die oerm ens be^tudeer) dat A u stralo pithecu s africanus een van ons lang lyn van voorsate is.

In J a n u a rie 1985 w o rd 'n in te rn a sio n a le s im p o siu m in J o h a n n e sb u rg en Taung gehou ter herdenking van die ontd ekking 50 ja a r gelede. Al die vooraanstaande paleo-antropoloe van die w ereld sal die s im p o s iu m byw oon.

Die gefossileerde skedel van "M rs . Pies” is in 1 9 4 7 d e u r d r. R o b e rt B ro o m in d ie S t e r k f o n t e in g r o t , n a b y K r u g e r s d o r p , in T ransvaal, gevind. B room w a s van m ening dat die skedel genoeg verskil van die van die Taung- baba om 'n a fsonderlike w etenskaplike naam te regverdig en daarom het hy d it Plesianthropus transvaa/ensis (am perm ens van die Transvaal) g e n o e m . D ie n a a m " M r s . P ie s " is 'n g e p o p u l a r i s e e r d e a f k o r t i n g v a n d ie w etenskaplike naam . Na deeglike studie w o rd vandag aanvaar dat "M rs . P ies", net soos die Taung-baba, ook to t A ustralo pithecu s africanus

behoort.

Die suidelike aam pm ensies het regop geloop en w a s so w a t 1,2 m eter (vier voet) lank en het w a a rs k y n lik m in d er as 45 kilo g ra m (1 0 0 pond) geweeg. Hulle het meer as tw ee m iljoen ja a r gelede die vlaktes van W es-T ransvaal en N oord- Kaapland bew oon, te rw y l nave rw a n te soorte ook in O o s-A frika geleef het.

Twee u itge storw e spesies van die genus Homo

J .J . Oberhotzer

waaraan die m ens Homo sapiens ook behoort, is reeds gevind, te wete Homo ha b ilis (handige mens) w a t so w a t tw ee m iljo e n ja a r gelede in O os- en S u id -A frik a geleef het, en Homo erectus

(regopm ens) w a t tussen so w a t 1,7 m iljo en en 2 0 0 0 0 0 ja a r gelede w yd verspreid w a s oor A frik a sow el as oor gedeeltes van Europa, C hina en Java.

Die skedel van S ald a n h a m a n is in 1953 op die plaas Hopefield naby S alda n ha b aa i deur m nr. K. J o lly en dr. R. S in g e rg e vin d . D it toon eienskappe w a t ooreenstem met die van Homo erectus en d it w o rd beraam dat S alda n ha m a n so w a t 2 0 0 0 0 0 ja a r gelede geleef het.

Die bekende skedel van die F lorisbadm an is in 1 9 3 2 d e u r p ro fe s s o r T.F. D reyer by die w a rm w a te rb ro n Florisbad, 4 0 kilo m e ter noord v a n B l o e m f o n t e i n , u i t g e g r a w e . D ie Florisbadm an w a s 'n vroee Homo sapiens,

oftew el hedendaagse mens, met ’ n meer p rim itie w e voorkom s as die ie tw a t jo n ge r gefossileerde m enseskedel w a t later by Border Cave in S w a zila n d gevind is. .

Die mense van Florisbad, w a t deur professor D reyer beskou is as die Boesm .ans ,se oergrootjies, het tussen 5 0 0 0 0 en 1 00 0 0 0 ja a r gelede die V rystaatse vlaktes bew oon en op die diere w a t by die w a rm b ro n w a te r g ed rin k het, jag gem aak. Florisbad behoort sedert 1,980 aan die N asionale M u se um en o p g ra w in g s w e rk gaan steeds voort.

In die nuw e u itsta 11 i ngs oor palepntoiogie (studie van vroee lewe) w a t in die N asionale M u se um in M a a rt va n ja a r oopgestel is, is daar onder meer 'n pragtige u itsta 11 i ng w a a rin die fo ssie le -g e tu ie n is oor die aapm ensies, asook die p rim itie w e ,en moderne m ens en die o m g e w in g s w a a rin hulle gew oon het, uitbeeld. Daar is ook afbee.ldings w a t w ys dat die aapm ensies, F lorisbadm an en andere nie gelyk het soos w a t C hari M a ra is h ulle teken nie. Kom kyk gerus. mMji

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Zo leren de kinderen niet alleen de wereld van het karakter beter kennen, ze komen ook tot ontdekking dat het karakter misschien wel van andere boeken houdt dan ze van tevoren

De kans (± standaardfout) dat een kuiken teruggemeld wordt als vliegvlug jong in de verschillende jaren dat Albert Beintema kuikens heeft laten ringen na correctie voor

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Durch eine südöstlich-nordwestlich verlaufende Niederung von dem geschlossenen Decksandgebiet getrennt, konnte sich noch ein niedriger Decksandrücken bilden, der etwas westlich

Aus dem letzteren Grabchen, das in Zusammenhang gebracht worden ist mit der Drei- pfostenreihe, die als Gebaude 34 erörtert wurde, stammen einige Scherben, deren jüngste Rössener

Die Ware der Chamer Gruppe in Hienheim ist in der Regel stark gemagert (mit Körnern und Broeken bis zu einer GröBe von 8 mm). Zur Beschreibung der Magerung dieses Repertoires

II II Nonas Septembris (2 September) obiit Salefridus pres bi ter. Tekst op vier lijnen. De herkomst van de twee volgende plaatjes is niet juist gekend. Ze werden

Spelwoorde vir die week: motorhuis, sterrestelsel, toeriste, visuele, kenmerke, mikrofoon, interessant, gunsteling,