• No results found

Postkoloniale terugskrywing : verset teen of verbond met kolonialisme ; Tweespoor (Kortprosa)

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Postkoloniale terugskrywing : verset teen of verbond met kolonialisme ; Tweespoor (Kortprosa)"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)POSTKOLONIALE TERUGSKRYWING: VERSET TEEN OF VERBOND MET KOLONIALISME * TWEESPOOR (KORTPROSA). HELENA SMIT. Werkstuk en literêre teks voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad van Magister in Kreatiewe Afrikaanse Skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Studieleier: Prof. Marlene van Niekerk. April 2006.

(2) Ek, die ondergetekende, verklaar hiermee dat die werk in hierdie werkstuk en literêre teks vervat, my eie oorspronklike werk is en dat ek dit nie vantevore in die geheel of gedeeltelik by enige ander universiteit ter verkryging van ‘n graad voorgelê het nie.. Handtekening __________________________. Datum: ________________________________.

(3) ERKENNINGS. Hiermee my hartlike dank aan die volgende persone:. Prof. Marlene van Niekerk, my studieleier, vir haar kundige insette, deeglike kontrole en deurlopende motivering, waarsonder hierdie werk ongedaan sou bly.. Prof. Louise Viljoen en dr. Herman Wasserman, vir hul akademiese insette.. Maria Barnard, vir haar taalversorging en aanmoediging..

(4) OPSOMMING. Ter vervulling van die graad van Magister in Kreatiewe Afrikaanse Skryfkunde is die volgende voorgelê: (i). ‘n werkstuk getiteld Postkoloniale terugskrywing: verset teen of verbond met kolonialisme, wat die vorm aanneem van ‘n essay oor die problematiek rondom die representasie van die Ander in die postkoloniale diskoers;. (ii). ‘n bundel kortprosa, getiteld Tweespoor, waarin gepoog is om algemeen-menslike wedervaringe in herkenbare Suid-Afrikaanse milieus fiktief voor te stel.. In die werkstuk word die representasie van die Ander ondersoek aan die hand van bekende literêre kortverhale. Hierdie verhale het dit gemeen dat die reële outeurs van ‘n histories-bevoordeelde bevolkingsgroep is, dat komplekse sosio-politieke werklikhede op geskiedkundig betekenisvolle tye tematies ontgin word en dat verhaalgegewens in herkenbare Suid-Afrikaanse landelike of stedelike gebiede geplaas word.. In ideologiekritiese analises word aangetoon hoedanig die histories-bevoordeelde skrywer daarin slaag, al dan nie, om ‘n minder of meer kritiese problematiserende fiksionele representasie van die Ander te kan aanbied. Die ondersoek sluit af met ‘n samevattende bevinding oor die geslaagdheid, al dan nie, van die fiksionele representasies.. Die bundel kortprosa bevat verhale van hoofsaaklik lokaal-realistiese aard, waarin gepoog is om die temas van ontnugtering en verlies sentraal te plaas.. Beoefening van Afrikaanse regionale kortkuns het gelei tot ‘n ondersoek in postkoloniale terugskrywing. Uit dié navorsing het geblyk dat die voorgelegde kortprosa verskil van die nagevorste werke wat betref die kwalitatiewe literêre kompleksiteit daarvan. Die voorgelegde skrywes kan beskryf word as maklik konsumeerbare leserstekste. Die uitdaging vir hierdie voornemende skrywer sou wees dat die bevindings wat uit die navorsing gerealiseer het, in toekomstige kreatiewe werk neerslag sal vind..

(5) SUMMARY In fulfilment of the requirements for the degree Master in Afrikaans Creative Writing, the following has been submitted: (i). an assignment, titled Postcolonial Correspondence: resistance against or alliance with Colonialism, taking the form of an essay on the problematic surrounding the representation of the Other in postcolonial discourse;. (ii). a volume of short prose, titled Tweespoor, wherein a representation of general human experiences within recognizable South African milieus was attempted.. In the assignment, the representation of the Other is examined in light of well-known literary short stories. These stories have in common the real authors’ membership of an historically privileged population group, the thematic excavation of complex socio-political realities in historically meaningful times, and the placement of events contained within these stories within recognizable rural or urban areas.. Through analyses critical of ideology the extent to which the historically privileged writer succeeds in presenting less or more critical, problematising fictional representations of the Other is shown. The investigation concludes with a summarising finding on the success, or lack thereof, of such fictional representations.. The volume of short prose contains stories of a primarily locality-realistic nature, in which it was attempted to place centrally themes of disillusionment and loss.. The practice of Afrikaans regional short story writing lead to an examination of postcolonial correspondence. It is evident from this research that the submitted short prose diverges from the researched works as far as the qualitative literary complexity of these works is concerned. The submitted short prose can be described as easily consumable readers’ texts. The challenge for this aspiring writer lies in the hope that the findings realised by the research will come to fruition in future creative works..

(6) INHOUD. Hoofstuk 1. 1. Inleiding. 1. Probleemstelling. 5. Doelstelling. 5. Metode van ondersoek. 5. Hoofstuk 2. 7. Teoretiese raamwerk. 7. 2.1. 7. Postkoloniale/post-koloniale terugskrywing. 2.1.1. Opposisionele postkoloniale terugskrywing. 9. 2.1.2. Medepligtige postkoloniale terugskrywing. 10. 2.1.3. Saamgestelde postkoloniale terugskrywing. 11. 2.2. Distopiese post-koloniale terugskrywing. 11. 2.3. Realisme. 12. 2.4. Ideologie. 14. Hoofstuk 3. 18. Analises. 18. 3.1. 18. 3.2. Dol hond 3.1.1 Skrywerlike posisionering. 20. 3.1.2 Taalgebruik. 21. 3.1.3 Karakterisering. 23. 3.1.4 Polarisering. 26. 3.1.5 Postmodernistiese stylelemente. 29. 3.1.6 Tyd en leser. 33. 3.1.7 Oordeel en besluit. 33. Dogters van Afrika 3.2.1 Skrywerlike posisionering. 35 37.

(7) 3.2.2. Polarisering. 38. 3.2.3. Taalgebruik. 40. 3.2.4. Karakterisering en Ambivalensie. 43. 3.2.5. Voyeurisme. 46. 3.2.6. Postmodernistiese stylelemente. 48. 3.2.7. Feminisme. 49. 3.2.8. Oordeel en besluit. 51. 3.3 Donker Spore. 52. 3.3.1 Skrywerlike posisionering. 54. 3.3.2 Polarisering. 56. 3.3.3 Nostalgie versus geheue. 58. 3.3.4 Karakterisering. 60. 3.3.5 Verswyging, verdraaiing, verhulling. 61. 3.3.6 Postmodernistiese stylelemente. 64. 3.3.7 Oordeel en besluit. 68. Hoofstuk 4. 69. Samevattende bevinding. 69. Bronnelys. 71. *. TWEESPOOR (kortprosa). 76. Inhoud. 77. Op die spoor van die heilige maagd. 78. Agter die groen deur. 93. Op ‘n plaas in Afrika. 109.

(8) Tweespoor. 125. Die haarsny. 150. ‘n Dag in die dood van. 166. Alleen ons beste. 181. Langs die Breede. 195.

(9)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

The recent 2007 process to review provincial and local government systems further justifies the respondents’ responses that the current system of three spheres of government is

Het is van groot belang dat professionals, die werkzaam zijn in het JGZ veld,  promotieonderzoek doen1. Het vergroot de kwaliteit en wetenschappelijke  onderbouwing van de

Leerlingen krijgen een ouderwetse koloniale geschiedenis van Nederlanders in de Oost; ‘pas geleidelijk’ (aldus de stofomschrijving zelf) komt de Indonesische bevolking meer

[r]

Geen ruimte in GI-H voor vroege zaai groenbemesters Aaltjes beperken keuze groenbemesters. Verschraling bij GI-L sinds 2007

Gezien de huidige en gewenste positie van het CBL en de voorziene ontwikkelingen van Lelystad- Noord en omgeving, in relatie tot de algemene trends en ontwikkelingen, is het voor

In hierdie skripsie word 'n vergelykende studie van die oorsake, ver l oop en en afloop van die blanke versetsaksies in Algerie en Suid-Afrika gedoen,

Using the reference process model and the 100 process variants, we can rank the activities with the precise and the approximation ranking algorithm.. Table 3 shows the rank- ing