• No results found

Niemandt, N. 2007. Nuwe drome vir nuwe werklikhede. [Boekbespreking]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Niemandt, N. 2007. Nuwe drome vir nuwe werklikhede. [Boekbespreking]"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

94 95 BOEKBESPREKINGS Hetta Potgieter

Nuwe drome vir nuwe werklikhede. Geloofsgemeenskappe in pas met ’n postmoderne wêreld

Nelus Niemandt (2007) Wellington: Lux Verbi ISBN-10:0 7963 0632 X ISBN-13: 978 07963 0632 6

N

elus Niemandt se boek Nuwe drome vir nuwe werklikhede beskryf Stephan Joubert “kop-oopmaak

materiaal”. Dit is kreatief geskryf, interessant uitgelê en praat in gewone

verstaanbare beelde met die leser. Niemandt staan beslis in die brandpunt van nuwe

denke en het sekerlik heelwat navorsing gedoen om hierdie boek vir die kerkgemeenskap te skryf. Dit is belangrik dat musiekleiers en orreliste ook ingelig is oor sekere tendense wat nie geïgnoreer kan word nie: dit is hoe die werklikheid vandag is.

Hoe hanteer mens die tsoenami’s van die lewe? Soos Cilliers gee Niemandt ook ’n kort oorsig oor die geskiedenis sodat die leser insig kan hê oor die uitdagings van die tyd. Met die beskrywing van die modernisme en die postmoderne herken mens reeds tendense waarvan ons in koerante lees en debatte wat by sinodes en gemeentes gevoer word.

Praktiese wenke, interessante aanhalings van ander outeurs, aanbevelings van films wat betrekking op sekere onderwerpe het, maak die boek boeiend. God word as kunstenaar beskryf. In die skepping en natuur kan God as musikant gehoor word. So het ene Bernstein gesê hy lees Gen. 1 soos volg: “God het gesing, en daar was lig. God het gesing en daar was plante en diere, God het gesing” (Niemandt, 2007:113).

Niemandt gee wenke oor hoe daar nuut gedink kan word oor eredienste. ’n Interessante afdeling oor kreatiwiteit sluit orreliste en musiekleiers beslis by hierdie publikasie in.

Verskillende scenario’s word geskets – mens kan laer-trek of vorentoe reis. Vir dié wat vorentoe wil reis is daar verskeie opsies.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij

In dit onderzoek zal gekeken worden naar het effect van het welbevinden van de thuisleerkracht en de teacher op de relatie tussen de leerkracht en de DWS leerling en de teacher en

In order to fill the gap in the literature about what kind of perception consumers have on the concepts reputation and image with music festivals that receive a subsidy and music

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

De rustige, groepsgewijze vrijlating van otters in één gebied leek een aantal voordelen te hebben, hoewel geen vergelijking mogelijk is met andere methoden: a de otters kennen

trepanatus wel gemeld uit Nordrhein, maar van de twee andere aan ons land grenzende deelgebieden zijn geen waarnemingen bekend (Köhler & Klausnitzer 1998)..

De resultaten laten echter zien dat er over de gehele linie geen eenduidig verband kon worden gevonden; wel lijkt er vlak vóór het naderen van de snelheidslimiet in de FCD sprake

[r]