• No results found

'n Bepaling van die behoefte aan voetversorging by 'n groep bejaardes

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "'n Bepaling van die behoefte aan voetversorging by 'n groep bejaardes"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Voetversorging by bejaardes — 1

’N BEPALING VAN DIE

BEHOEFTE AAN

VOETVERSORGING BY ’N

GROEP BEJAARDES

Y. BOTHMA EN M.J. VILJOEN

SUMMARY

A survey was done to determine the demand for foot care amongst groups of elderly people in old age homes. A history was taken and a clinical examination was done according to criteria on an evaluation scale to de­ termine the extent of foot-problems amongst the sample. The results indi­ cated that 93 % of the elderly had foot-problems and that 46,51 % of these people tried to take care of their own feet.

INLEIDING

V oetversorging speel ’n belangrike rol by die algem ene versorging van die b ejaarde en d ra d aarto e by om die b ejaard e onafhanklik in die ge- m eenskap te hou. M et die toenam e in die aantal b ejaard es w ord die aandag al hoe m eer op die aspek van onafhanklikheid gevestig.

T en spyte van die b ekende feit dat talle b ejaard es voetversorging nodig het (Livingstone, N ov 1978: 52 en Schank, N ov/D ec 1977:10) is dit opvallend d at die o n dersoek en versorging van die voete van b e ­ jaardes verw aarloos w ord, behalw e w aar die b ejaa rd e ’n opsigtelike voetprobleem het. Pynlike of onge- sonde voete veroo rsaak im

mobili-Mev Y Bothma, B Soc Sc (Verp.); B Soc Sc Honn (Verp.) M Soc Sc (Ge-

meenskaps Verp.). GAV, GVV,

GPV, GGV, Geregistreerde Dosent. Verpleegkundige,

Prof M J Viljoen, BA (Verp.); M Cur (Intensiewe Verp.); BA Honn (Sos); M Cur (Verpleegadmin.), GAV, GVV, GPV, GGV, geregistreerde dosent.

Professor, Departement Verpleeg­ kunde, UOVS.

teit en laasgenoem de on tn eem die bejaard e van sy selfrespek en ver- hoog sy sosiale arm oede.

Onkunde in verband met bestaande vakkundige dienste

U it verskeie bronne blyk dit duide- lik dat b ejaardes swak ingelig en soms onbew us is van b estaan de voetkundige dienste. H ierdie o n ­ kunde geld ook m et b etrek k in g tot die k o rrek te versorging van voete en voorkom ing van vo etproblem e.

DIE O M VAN G VAN DIE P R O B LE E M

Degeneratiewe veranderinge by die bejaarde

D ie degeneratiew e veranderinge wat m et o u d erdo m geassosieer w ord, sowel as g epaardgaand e sis- tem iese to estan d e en omgewings- faktore gee d aarto e aanleiding dat die b ejaard e m oeilik stap. O nver- sorgde voete kan hierdie probleem vererger (H elfan d, A ug 1979:471).

Tabel 1 Uiteensetting van die samestelling van die steekproefpersone

Geslag 60-69 jaar 70-79 jaar 80-89 jaar 90-99 jaar Totaal

Mans 10 15 13 5 43

Dames 10 15 13 5 43

Totaal 20 30 26 10 86

Tabel 2 Die verspreiding van persone wat die steekproefpersone se voete versorg,

uitgedruk in persentasie Versorger % Self 46,51 Verpleegkundige 31, 4 Familie 11,63 Podiatris 5,83

Tabel 3 Voorkom s van voetproblem e wat by steekproefpersone deur Kliniese waarneming geidentifiseer is, uitgedruk in persentasie

Voetprobleme Steekproefpersone (%) Verdikte toonnaels 88 Liddorings 66,6 Eelte 57,7 Ingroeitoonnaels 22 52 CURATIONIS SEPTEMBER 1985

(2)

Tabel 4 ’n Uiteensetting van die voorkom s van probiem e van die steekproefbevoiking s o o s verkry uit afdeiings C tot H van die evalueringskedule uitgedruk in persentasie

TOTAAL BEDUI­ MANS EN MANS DAMES DENHEID DAMES % % % x2*=p1* C VELPROBLEME 1. Drukpunte 38,37 32,56 44,19 NB2* 2. Uitslag 5,81 11,68 0 p<0,05 3. Droë vel 72,09 55,81 88,37 p<0,001 4. Fissure 44,19 48,84 39,53 p<0,01 5. Liddorings 62,79 51,16 74,42 p<0,05 6. Eelte 41,86 37,71 48,84 NB D NAELPROBLEME 1. Afwesig 6,98 0 14 p<0,05 2. Te lank 25,58 27,91 23,26 NB 3. Verdik 68,60 69,77 67,44 NB 4. Ingroei 26,74 22,58 27,91 NB 5. Verkleur 56,97 67,44 46,51 NB E STRUKTURELE VERANDERINGE 1. Hallux Valgus 32,56 16,28 48,84 p<0,01

2. Enige ander toon

defor-masie 24,42 11,63 37,20 p<0,01 F SIRKULATORIESE PROBLEME 1. Klaudikasie 31,4 25,58 37,21 NB 2. Edeem 43,35 41,86 48,84 NB 3. Pyn 23,26 23,26 23,26 NB 4. Temperatuurverskille 5,81 2,33 9,3 NB

5. Anterior dorsalis pedis

pols afwesig 13,95 9,3 18,6 NB

6. Posterior dorsalis pedis

pols afwesig 19,77 18,6 20,93 NB 7. Spatare 34,88 20,23 39,53 NB 8. Ulserasie 13,95 18,6 9,3 NB 9. Infeksie 9,30 2,33 16,28 p<0,05 G SISTEMIESE PROBLEME 1. Hartprobleme 49,35 33,56 58,14 p<0,05 2. Diabetes Mellitus 11,63 13,95 9,30 NB 3. Artritis 60,47 55,81 56,81 NB H GANG Onegalig 34 20 39,50 NB

PROBLEME TOTAAL MANS DAMES P

*1. P = Beduidenheidswaarde *2. NB = Nie beduidend

*x2= Qui kwadraat dui die beduidenheid aan en die onderstaande for- mule is in alle berekeninge van x2 gebruik.

B A A + B D C C + D B + D A + C

? N (AD - BC)2 X " (A +B ) (C + D ) (A +C ) (B+D ) Die x2 waarde is van die x2 tabel gelees.

VOL 8 NO 3 CURATIONIS

Tekort aan bevoegde personeel

Volgens inligting van die Suid- A f r ik a a n s e G e n e e s k u n d ig e - en T andheelkundige R aad was d aa r in 1982 slegs 83 g ereg istereerde chiro- podiste in S uid-A frika w at hoof- saaklik in stede w oonagtig is. D aar- en teen h et nie alle v erpleegk un ­ diges w at b ejaardes h a n te e r die nodige opleiding gehad om basiese voetversorging te gee en geringe vo etproblem e te h an tee r nie.

DIE D O E L VAN DIE STUDIE

D ie doel van die studie w at gedoen is, was om die aard en om vang van v oetproblem e by die b ejaard es te bepaal en om aan te dui w at die v er­ pleegkundige se funksie ten opsigte van voetversorging is.

DIE N A V O R S IN G S O P S E T

D ie navorsing was beskryw end en evaluerend van aard , en die nie- eksperim entele on tw erp is gebruik. As gevolg van finansiële en prak- tiese probiem e w at nie uitgeskakel kon w ord nie, was die bevolking van hierdie p ro jek b ep e rk to t die inwoners van drie tehuise vir b e­ jaardes in B loem fontein. U it hier­ die bevolking is ’n gestratifieerde ew ekansige steek p ro ef m et behulp v a n e w e k a n s ig e b e n o m m e r in g gedoen.

Ten einde nie die steek p ro ef te oorlaai m et persone van dieselfde geslag en ou derdom sgroep nie, is die bevolking in m ans en vrouens verdeel. E lke geslagsgroep is w eer in vier oud erdom sgroepe v erdeel, w at ’n totaal van agt g ro epe gee. U it elke groep is 20 % as streek- p r o e f p e r s o n e g e n e e m . H ie r d ie

2 0 % bestaan dus uit ew eveel m ans

en vrouens en m aak die gestrati­ fieerde steekp roef dus o o k 2 0 %

van die totale bevolking uit. (Kyk tabel 1)

NAV O RSIN GSIN STRU M EN TE

O m te bepaal w at die b eh o efte aan voetversorging is, is ’n gestruktu- re erd e onderh ou d m et die steek ­ proefpersone gevoer w aartydens ’n m ediese geskiedenis aan die hand van ’n evalueringskedule (sien figuur 1) verkry is. ’n K liniese on derso ek is terselfdertyd gedoen.

(3)

Figuur 1 Evalueringskedule

Merk die alternatief wat van toepassing is met ’n kruis. Dui ook op mee- gaande sketse die areas aan wat van toepassing is op die vraag. A. IDENTIFISERENDE DATA

1. Geboortedatum

2. Geslag Man Vrou

B. ALGEMENE INLIGTING

1. Het u volgens u eie mening probleme met u voete? Ja Nee

2. Deur wie word u voete versorg? Self Podiatris

Verpl. Familie 3. Watter van die volgende hulpmiddels gebruik u? Liddoringkussing Liddoringmes Chiropedie velt

Naelsnyers Ander

4. Wie het gesê u moet dit gebruik? Self Podiatris

Verpl. Familie

5. Dra u kousrekke? Ja Nee

6. Pas u skoene reg? Ja Nee

Die lengte, breedte en toondiepte word deur ’n eenvoudige ortopediese apparaat gemeet.

Die persoon moet nou sy skoene en kouse uittrek.

C. VEL

1. Is daar enige rooi drukpunte op die voete? Ja Nee

2. Is daar enige uitslag op die voete? Ja Nee

3. Is die vel droog?

4. i)ls daar fissure tussen die tone? Ja Nee

ii)ls daar fissure op die hakke? Ja Nee

5. Is daar enige liddorings? Ja Nee

Liddoring: ’n pynlike ronde area met verdikte vel wat op ’n area voorkom waar die vet ge- woonlik dun is.

6. Is daar enige eelte? Ja Nee

Eelt: verdikte vel wat voorkom waar die vel gewoonlik dik is bv. sool.

7. Is daar enige ander defekte? Beskryf Ja Nee

Die k riteria op die evalueringske­ dule is in vraagvorm geform uleer. D ie evalueringsinstrum ent is saam- gestel uit gesaghebbende literatu u r wat op die identifisering van voet- problem e betrekking het, en is dus eksplisiet van aard.

D it is ook só dat die v erpleegkun­ dige dit as ’n tera p eu t en professio- nele persoon kan gebruik en d at dit by die om vang van h aa r teo rie en praktyk inpas. D ie b etro u b aarh eid van die evalueringskedule is m et die toets-her-toets m etod e bewys en die geldigheid is verhoog d eu rd at die skedule eksplisiet is, en alle evalue­ ring slegs d eur dieselfde persoon gedoen is.

R E S U L T A T E

Die verspreiding van persone wat verantw oordelikheid vir die steek ­ proefpersone se voete neem en dit versorg w ord in tabel 2 uiteengesit.

U it bogenoem de tabel blyk dit dat 46,51 % van die b ejaardes self hulle voete versorg h et en dat ’n v er­ pleegkundige in 31,4 % van die ge- v a lle d a a r v o o r v e r a n t w o o r d e l i k was.

Algemeen

U it afdeling B van die evaluering­ skedule (sien figuur 1), het dit

geblyk dat 44,19 % van die steek ­ proefpersone bevestig het dat hulle problem e ondervind. M et die kli- niese evaluering h et dit eg ter geblyk dat 93 % van die persone w at vol­ gens hulle eie m ening nie voetpro- blem e ondervind nie, wel problem e het.

Die m ees algem ene voetpro- blem e wat by die steekproefpersone deur kliniese w aarnem ing geïdenti- fiseer is, w ord in tabel 3 uiteengesit. U it bogenoem de tabel blyk dit dat ’n groot p ersentasie van die steek ­ proefpersone verdikte toonnaels

( 8 8 % ), liddorings (6 6 , 6 % ) en

eelte (57,7 % ) gehad het.

Die voorkom s van voet- en an d e r problem e by nam e velproblem e, voetproblem e, stru kturele verande- ringe, sirkulatoriese p ro blem e, sis- tem iese problem e en gewigspro- blem e by steekp roefpersone w ord in tabel 4 uiteengesit.

D ie tabel is saam gestel uit die re- sultate w at vanaf die evalueringske­ dule verkry is uit A fdeling C to t H ).

Velprobleme

U it tabel 4 blyk dit d at albei ge- slagte velproblem e van die voete het (72,09 % ). Fissure kom m eer by mans (48,84 % ) as by dam es (39,53 % ) (p < 0 ,0 1 ) voor. D it is verder ook opvallend dat liddorings m eer by dam es (74,42 % ) as by mans (51,16 % ) voorkom , wat waarskynlik aan die tipe skoen wat vrouens norm aalw eg d ra , toege- skryf kan w ord. D ie verskil w at hier

aang etref w ord is bed uiden d op die 5 % vlak.

Naels

D aar is geen beduid end e ver- skille tussen m ans en dam es ten op- sigte van naelprob lem e nie. Die m ees algem ene p ro blem e is v er­ dikte toonnaels (68,60 % ) en ver- kleuring van die naels (56,97 % ). V an die steek p ro efp erso n e was 25,58 % se too nn aels lank. Die m ees algem ene redes wat aange- voer is, is d at hulle nie kan sien wat hulle doen nie en dat hulle nie by hul voete kan bykom nie.

(4)

F. SIRKULASIE

1. Is daar enige klaudikasie van die bene of voete? Ja Nee

2. Is daar edeem van die voete of bene? Ja Nee

3. Het u enige pyn in u voete? Ja Nee

4. Is die temperatuur van die voete dieselfde? Ja Nee

5. Is die anterior dorsalis pedis pols teenwoordig? Indien nie, Ja Nee

waar? L R

6. Is die posterior dorsalis pedis pols teenwoordig? Indien nie, Ja Nee

waar? L R

7. Is daar enige spatare? Indien wel, waar? Ja Nee

L Been R Been

Spatare: gesw olle bultende venes wat veral op die bene voorkom.

8. Is daar enige ulserasie teenwoordig? Indien wel, waar? Ja Nee L Been R Been

L Voet R Voet

9. Is daar enige infeksie? Ja Nee

Infeksie: rooi gesw olle teer area met of sonder etter-dreinasie.

D. NAELS

1. is naels afwesig? Ja Nee

2. Is die naels te lank? Ja Nee

3. Is die naels verdik? Ja Nee

4. Is daar enige verkleuring van toonnaels? Ja Nee

5. Is daar enige ingroeitoonnaels Ja Nee

Ingroeitoonnaels: die vleis van die digit oorvleuel die anterior rande van die nael.

E. STRUKTURELE VERANDERINGE

1. is hallux valgus teenwoordig? Ja Nee

Hallux valgus: uitwaartse groei van die groottoon.

2. Is daar enige toondeformasie? Ja Nee

G. SISTEMIESE TOESTANDE

Ly u aan enige van die volgende siektes?

Hart Ja Nee

Diabetis Mellitus Ja Nee

Artritis Ja Nee

H. GANG

I. Is die gang egalig? Ja Nee

Struktureel

D am es h e t m e e r stru k tu rele ver- andering as m ans. B eide H allux Valgus en an d e r toon d efo rm asie verskil b ed u id en d op die 1 % vlak.

Sirkulatories

S irkulatoriese p ro b lem e h e t nie baie algem een v o o rg ek om nie. E d eem v an die v o e te en b en e h e t by 43,35 % van die steek p ro efp e rso n e voorgekom . D a a r w as geen b ed u i­ den d e verskille tu ssen m ans en dam es nie.

K laudikasie h e t by 31,4 % van die steek p ro efp e rso n e voorgekom en die an te rio r dorsalis pedis pols

was by 13,95 % afwesig. V an die s te e k p r o e f p e r s o n e h e t 3 4 ,8 8 % spatare gehad en slegs 13,95 % het ulserasie gehad. D ie w at ’n ulser gehad h et, h et nie noodw endig spatare gehad nie. D a a r was wel ’n bed uidende verskil (p < 0 ,0 5 ) by die voorkom s van infeksie by m ans (2,33 % ) en vrouens (16,28 % ).

Sistem ies

By die sistem iese to estan d e was artritis die m ees algem een en dit h et by 60,48 % vo org ek om . V an die steekproefperso ne h e t 11,63 % aan diabetes m ellitus gely en dit was min of m eer ew eredig tussen m ans

(13,95 % ) en dam es (9,3 % ) ver- sprei. D am es (58,14 % ) h et m eer hartprob lem e as m ans (33,56 % ) gehad w at ’n bed uiden de verskil is (p < 0 ,0 5 ).

Gang

V an die steek p ro efp erso n e was 34 % se gang onegalig en hulle het gekla dat hulle m oeilik stap. ’n G eringe persentasie was bedlêend en hulle gang was u itera ard nie ont- leed nie.

G EV O LG T R EK K IN G

U it die gegewens w at v erkry is, kan die gevolgtrekking g em aak w ord dat voetproblem e wel in ’n groot persentasie by b ejaard es voorkom . U it die algem ene geskiedenis wat by die steekp ro efp erson e geneem is, h et dit egter geblyk d at die p e r­ sone m et v oetproblem e d it nie as sulks in terp re teer nie. D ie m ees al­ gem ene problem e (dit wil sê dié wat by m eer as 50 % van die steek­ proefpersone voorkom ) w at deur m iddel van die evalueringskedule gei'dentifiseer is, was ’n d roë vel, liddorings, onigauxis, verkleuring van die toonnaels en artritis.

A A N B EVELIN G

N a aanleiding van die bevindinge en veral die b etro k k en h eid van die verpleegkundige by die versorging van die bejaard es sowel as die rela- tiew e beskikbaarheid van die ver­ pleegkundige, b eh o o rt sy by die ba- siese voetversorging van die b e­ jaard e betro k k e te raak . O m haar vir hierdie taak v oor te b erei b e­ ho o rt basiese voetversorging m eer aandag in die kurrikulum tydens b a­ siese en na-basiese opleiding te geniet. D ie verpleegkundige se rol ten opsigte van voorkom ing en identifisering van v o etprob lem e en basiese voetversorging k an der- halwe so uitgebrei w ord.

D it is die navorsers se oortuiging d at die verpleegkundige basiese voetversorging aan b ejaa rd es kan verleen, m its sy die nodige oplei­ ding ontvang w at h a a r o ok in staat sal stel om p ro blem e w at buite haar praktyk val n a die re lev an te profes- sionele p ersoo n te verwys. So- doen de kan sy o ok ’n belangrike rol m et betrek kin g to t sifting speel en p erso ne en p rob lem e, w at andersins w aarskynlik nooit geidentifiseer sou gew ees h et nie, verwys.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

advertisements. They felt significantly more guilt than the control condition and significantly more sadness and anger than both other conditions. As guilt, sadness and anger

Regarding the protection of French interests, the French government states that: “Like its European partners, France is not directly threatened by potential

 The Office of the United Nations High Commissioner for Human Rightrs, ‘Statistical survey of individual complaints dealt with by the Human Rights Committee under the

These features can be composed of prior concepts and semantic primitives that give rise to abstract concepts by stripping concrete concepts of their real-world ties to create

Voor we de stelling van Roth defini¨eren, volgt het Triangle removal lemma, dat iets zegt over het minimale aantal driehoeken dat een graaf bevat.. We noemen een graaf driehoekloos,

More specifically, this study strived to define whether this relationship is mediated by fairness perceptions and if this is moderated by type of work

In contrast, other research efforts (e.g., sampling based systems [8] and approximate lineage based sys- tems [7]) advocate advocate for producing results with approximate prob-

Abstract— In this work the phase noise performance of relaxation oscillators has been analyzed resulting in simple though precise phase noise expressions. These expressions have