• No results found

Redaksioneel

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Redaksioneel"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

NASIONALE

M U S E U M

NUUS

NATIONAL

I V I U O L U I V I

NEWS

APRIL 1987

NO. 32

IN H O U D /C O N T E N T S

B ladsy/P age

Early years at Thaba Nchu and Friendship

between the Rolong and the Voortrekkers —

S. Bishop ... ...

3

Die Witstinkhoutboom —

P.C. Zietsman ....

5

Maphororong — 'n Raaisel word

ondersoek —

C.J. Coetsee ... 6

Spinnekop-stories —

C. P ie te rse ...

8

Generaal C.R. de W et Argeologies

ontmoet —

J.J.B. Dreyer ... 10

Slange, Swaeltjies en ander staaltjies —

R.A. E a r/6 ...

12

Tortoises —

M.F. Bates ...

16

Die Van Hoytema-skandaal —

J.Haasbroek ...

18

The White-tailed Mouse - Vulnerable,

but so whatl —

C.D. Lynch ...

20

Spioenasiemetodes oopgevlekl —

H. du Toit ... 23

Die Nasionale Museum — van St.

Georgestraat na Wardenplein —

D A . v.d. Bank ... 24

Defence mechanisms in frogs —

/?.

Douglas ... 26

Voorbted/Front Cover — Marianne Prttoriui Vroei Sotho-hime/ Early Sot ho huts

M useum nu us is 'n ses-m aan delikse nuusbrief w at gratis van die Nasionale Museum, Posbus 266, Bloemfontein, 9300, (Tel. 0 5 1 -4 7 9 6 0 9 ) verkry kan word. Enige foto's of inligting in hierdie nuusbrief mag met erkenning van die bron gereproduseer word.

Museum News is a bi-annual newsletter which can be obtained free of charge from the National Museum, P.O. Box 266, Bloemfontein, 9 30 0, (Tel. 051 -479609). Any photographs or information published in this new sletter m ay be reproduced w ith acknowledgement of the source.

Redaksie/Editorial staff M e v /M rs H.J.M. Lamprecht Dr C.M. Engelbrecht Dr C.D. Lynch Dr S. Louw Dr J. Haasbroek M e j/M is s M.C. Genis (Kunstenaar/Artist) M e v /M rs H. de Villiers (Setwerk/Type setting) M n r /M r S.J. G reyling/ (Fotograaf-Drukter/ Photographer-Printer) M n r /M r L.W. v.d. Merwe (Taalversorger/Linguistic Adviser) Oplaag/Circuiation: 5 0 0 0 Gedruk deur die Nasionale Museum, Bloemfontein.

Printed by the National Museum, Bloemfontein.

REDAKSIONEEL

Die vrae w a t museumpersoneel seker die meeste deur die jare al gevra het, is: "V ir w ie beplan ons eintlik uitstallings?" en "vir w ie behoort ons eintlik uitstallings te beplan?"

W eet ons altyd w aarom die publiek museums besoek?... Is dit omdat h u l l e i e t s w i l g a a n l e e r , m . a . w . v a n w e e d i e opvoedkundingskwaliteite van die museum of besoek hulle die museum vanwee sy ontspanningswaarde? Is dit vir ouers 'n plek w aarheen hulle hul kinders neem om hulle van die straat af te hou, terwyl hulle na die oudste, grootste, die langste of snaakste voorwerpe kykof is dit 'ngerieflike plek om virvroutjiete wag terwyl sy haar inkopies doen? Die kleinspan kan dan ook sommer lekker op die blink vloere gly en 'n koppie koffie is hier ook heel goedkoop. In een van die onlangse uitgawes van die joernaal CURATOR is bevind dat besoekers aan Amerikaanse museums slegsgedurende die’eerste halfuur van hulle besoek konsensieuse besoekers is en pligsgetrou lees. Die oorgrote meerderheid het die museum na 'n besoektyd van slegs een uur reeds weer verlaat. Die meeste van hulle het die museum toe ook vir die eerste keer besoek. Na 'n opname bevind die joernaal ook dat die Amerikaanse "m an op straat" aswetenskaplikongeletterdbeskou moetword. Hiervolgens moet uitstallings dus baie elementer dog treffend aangebied word.

Deur na besoekers te kyk terwyl hulle deur 'n museum stap, is dit baie gou duidelikdat hulle nie die uitstallingssoos 'n boek lees nie, trouens die meeste lees byna nie eens die teks direk langs die materiaal w aarna hulle kyk nie. By die beplanning van uitstallings is ons so besorg oor die volgorde van ons uitstallingsen beplan dit so keurig asof die besoeker dit alles opeenvolgend gaan lees. Die besoeker dwaal meesal deur die sale totdat hy 'n voorwerp kry w at sy belangstelling prikkel. Hy steek dan daarby v a s en lees die teks w a t direk daarmee verband hou. 'n Mens kry dus die gevoel datelke voorwerp as 'n uitstalling op sy eie hanteer moet word en genoeg meegaande inligting moet verstrek sodat dit as 'n volledige eenheid kan staan.

'n U itsta llin g van lew endige knopiespinnekoppe in die ingangsportaal van die Nasionale Museum word deur min besoekers verbygeloop. Die spinnekoppewekdadelikbelangstelling en word van alle kante bekyk. M a a r ... die belangrikste gedeelte, die onderskeidende kenmerke tussen die twee soorte spinnekoppe, word skaars na gekyk, hoewel dit met kleurfoto's, pyltjiesen slegs 'n enkele sin by elke foto geillustreer word.

Moet ons regtig soveel tyd bestee om die ontspanningswaarde van museums te verhoog sodat ons besoekersgetalle sal verhoog (w ant statistieke is baie belangrik — veral virdiegene v irw ie d it net om die statistieke g a a n )... of moet onsm eer pitkos inons uitstallings sit vir die kleinpersentasiebelangstellendes w at op 'nmeergereelde basis 'n hele middag hier kom bestee en werklik iets w il leer? M oet ons die publiek werklik die ontspanning gee w a t hulle soek sodat ons opspraakwekkende besoekersgetalle kan verkry? Is dit belangriker dat 1 0 0 0 0 0 mensedie museum besoek vireen uur een keerinhulle lews of dat 1 0 0 0 mense die museum tien keer vir 'n hele middag besoek en werklik daarby baat vind?

Die goue middev\reg w aarna ons streef is seker die naaste aan 'n oplossing ... of is dit juis nie?

C M . ENGELBRECHT

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Building off pilot activities from year two, and the feedback from the community and programme specific reflection process (see year two monitoring and evaluation), LDCN will

The findings by Hosu and Mushunje (2013) on livelihood diversification showed that on-farm diversification can increase income and also reduce risks, whereas the study by Carter

DIE CHRISTELIKE SKOOL.. U heldere insig, vriendelike optrede en positiewe leiding 9 word opreg waardeer. Aan Baba, vir haar volgehoue aanmoediging, geduld en

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

In dit onderzoek bestuderen we niet zozeer wat de verantwoordelijkheden zijn van de overheid voor voedselveiligheid, maar hoe ze vorm gegeven worden.. Daarbij kent het on- derzoek

In dit onderzoek zal gekeken worden naar het effect van het welbevinden van de thuisleerkracht en de teacher op de relatie tussen de leerkracht en de DWS leerling en de teacher en

Postma A, Zuidhoek S, Noordzij ML, Kappers AML (2007) Differences between early blind, late blind and blindfolded sighted people in haptic spatial configuration learning and