• No results found

Maphororong - 'n raaisel word ondersoek

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Maphororong - 'n raaisel word ondersoek"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

MAPHORORONG — 'N RAAISEL

WORD ONDERSOEK

C .J. Coetsee M aphororong is die enigste terrein in die

V r y s i a a t w a ar twee verskillende vestigings- patront. van die vroee sw a rt bewoners b in n e 3 0 0 m van mekaar voorkom, te rw yl die potw erk op die oppervlakte van beide terreine dieselfde bly. Argeologies gesproke is dit 'n rare verskynsel, om dat dit uit navorsing geblyk het dat mense w a t volgens ’n sekere patroon gebou het ook op 'n spesifieke m anier hulle kleipotte vervaardig het. K raaluitleg en potwerk gaan dus oenskynlik hand aan hand.

Die twee vestigingstipes w at hier oorvleuel staan bekend as Tipe V en Tipe Z. Van nader beskou bestaan die Tipe V kraaluitleg uit hutte en veekrale w at met verbindingsm ure aaneen geskakel is om n ruwe sirkel te vorm. Daarenteen is die veekrale by TipeZ in die middel gelee, terw yl die hutte in 'n sirkel daarom geplaas is. Elke hut het n afgebakende werkarea vooren 'n stoorarea daar agter. Hierdie uitleg verleen aan die wooneenheid 'n kenmerkende fig u u r agt vorm.

Gebakte kle ik ra a l en 'n koper-oorring. Die vroee bew oners het die koper deur m id d e l van ru ilh a n d e l verkry.

B eenputiu: w a t waar.skynlik tydens die bew e rkm g van ve/le vir die rnaak van klere g e b ru ik is.

Let op die kenm erkende versiering van Tipe 2 potw erk. H ierdie potskerw e is verteenw oordigend van at die lae van die opgraw ing.

Kraie gem aak van voe/beendere Die g ro o t k ra a l is vermoedehk van ivoor

(2)

Die Tipe V potwerk kan gewoonlik uitgeken word a a n v in g e r v e r s ie r in g s (v in g e r k n y p of vingerholtes), kleibande en stempeling deur middel van een of ander voorwerp. Die potwerk wat op 'n Tipe Z terrein gevind word, is weer versier met paralelle groewe w at horisontale bande en driehoeke vorm. Hierdie versierings is waarskynlik met 'n skerp voorwerp in die nat klei gemaak.

Tydens die Argeologie-skoolprojek van 1986 is 'n ashoop in 'n Tipe Z wooneenheid opgegrawe. 'n G ro o t a a n ta l p o ts k e rw e , b ee n re s te en varswatermosselskulpe is herwin. Bewerkte been in die vorm van beenpunte en 'n redelike hoeveelheid volstruiseierdopkrale het ook in verskeie lae voorgekom. Tussen die meer alledaagse voorwerpe w at die opgrawing opgelewer het, was etlike besondere vondste soos versierde beenkrale, 'n koper-oorring, dele van kleifigure en 'n enkele Cowrie-skulp. Min

houtskool is herwin en 'n radiokoolstof-datering was tot dusver onmoontlik. Onderhandelings is egter aan die gang om gebrande been te dateer om die ouderdom van die terrein te bepaal. Die totale afwesigheid van onderste maalklippe is opvallend en die moontlikheid van terreinroof of a I t e r n a t i e w e l i k d ie a f w e s ig h e id v a n graanverbouing word ondersoek. Oor die algemeen stem vondste uit die opgrawing ooreen met die van 'n Tipe Z bewoning.

Die Departement Argeologie van die Nasionale Museum beoog om tydens die skoolprojek van 1987 'n ashoop in 'n Tipe V wooneenheid op te grawe. Hoewel Tipe Z potwerk op die oppervlakte voorkom, behoort dit later na Tipe V te verander, omdat 'n mens kan verwag dat die Tipe V bewoners hul eie kenmerkende potwerk sou nalaat. Hutte van beide vestigingstipes sal ook later opgegrawe word om sodoende die

vergelyking verder uit te brei. HTTTil

'n Tipe Z wooneenheid. Die klip mure w at om die rondawelhut gebou is, vorm die lapa voor en agter.

(Volgens Meggs. 1976)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

[r]

Voor zwevende stof wordt de balans sluitend gemaakt met de opwerveling, maar voor P wordt de opwerveling bepaald door de opwerveling van zwevende stof vermenigvuldigd met

Door het schelpdierwater op 12 locaties met regelmaat (één maal per kwartaal) te controleren en te toetsen aan de EU norm van 300 fecale coliformen per 100 gram schelpdiervlees en

Namens het Nederlandse kabinet heeft premier Kok in Europees verband aangekon- digd dat Nederland de vaststelling van de meerjarenbegroting van de Unie zal blokkeren

Veel gedragingen en reacties van deze groepen zijn te verklaren uit de plaats, die voor hen in de samenleving wordt ingeruimd, of niet wordt ingeruimd.. Deze

Die saamgestelde KMR-parameters wat gedurende hierdie studie verkry is kon gebruik word om die Grubbs-tipe prekatalisatore 5-10 gedeeltelik te karakteriseer.. Weens die groot aantal

(Let wel: Mitchell en Kvale se teoriee word later in die verhandeling toegepas en daarom word daar in hoofstuk twee nie volledig aandag daaraan gegee nie.)

gcnoemde gegewens is dat die aantal kamermaats van die eerstejaarstudente tydens hulle eerstejaar op die univer- si tei t, nie verskille aantoon ten opsigte van