• No results found

'n Multidimensionele skaleringstudie van personeelkonsultantgroepe in Suid Afrika

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "'n Multidimensionele skaleringstudie van personeelkonsultantgroepe in Suid Afrika"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

JOllrnal ofilldllsirial Psycho/om'. 1988. 14(2). 1-8 1)rlskrlfl"ir Hedry1siclkundc. 1988. 14{2}. 1·8

'N

MULTIDIMENSIONELE SKALERINGSTUDIE VAN

PERSONEELKONSULTANTGROEPE IN SUID-AFRIKA

C.C. THERON

L.C. DE JAGER Departement Bedryfsielkunde

Universileit van StelJenbosch ABSTRACT

A mulddimentlonal scaling study of personnel consultancy groups in South Africa. Ten 12 x 12 symetrtc diSSimilarity matrtces of inter personnel consultant comparlsons were submitted to welg -thed multidimensional scaling. Vector and ideal point models were used to relate preference and con -sultant attributes to the group sUmulus space. Results Indicate that the hypothetical ideal consultant differs slgnlflcantly from cxlstlngconsultancles and that there exists a parllallncongruence between the attrtbutes used spontaneously when comparlng a number of consullancles and the crttical con-sultant alUibutes Identified In the literature. Recommendations for further research are made.

OPSOMMING

Tlen 12 x 12 slmmetriese disslmilarlteitsmalrikse van Interpersoneelkonsultante-beoordeltngs is on-derwerp aan maUiksgeweegde mullidimensioncle skallng. Vcktor· en "ideal point'· modelle Isgebrulk om voorkcur en konsultantattrtbute met die groepslimulusruimte In verband te brtng. Resultate dul daarop dat die hlpotetiesc ideale konsultant betekcnlsvol verskil van bestaande konsultantaanble -dinge en dat daar 'n element van Inkongruensle bestaan lussen die attribute \Vat sponlaan na vore tret! by onderlinge vergelyklng van konsultantgroepe en die kritieke attribute soos deur die IIteraluur geIdentiflseer. Aanbevelings vir verdere studle word gemaak.

Die benutting van eksteme personeelkundigheid hel eers die afgelope dekadewerklik momentum begin kry In Suld-Afrika {Trump. 1983: Botha en Owens. 1985). Die heersende ekonomiese en mannekragtoestande In Suld-Afrika bled volgens Coetzee (1980) aan die perso-neelkonsultant tot dusver ongekende geleenthede. Die personeelprofessle word tans gekonfronteer met die gekombineerde effek van 'n ooraantxxi van ongeskool

-de arbeid en 'n tekort aan geskoolde en hoogs geskool-de arbeid. 'n daarult voortvloelende werkloosheidspro-bleem wal die afgelope aantal jare dramaties In om

-vang toegeneem het vanwee die afswaai in die SUid-Afrikaanse ekonomle. 'n kommerwekkende pro-duktiwiteitsprobleem en ·n sensitlewe arbeidsverhou

-dlnge situasle (Bosman, 1986): Botha en Owens, 1985).

Ole huldige vraag na personeelkonsultantdienste oorskry volgens Trump {1983) en Coelzee (1980) die aanbod dramatles. Hierdle sltuasle skep egtervir belde die verbruiker van konsultasiedlenste en die perso~ neelprofessle 'n wesenlike probleem daarin dat dit die deur ooplaat vir die ongekwaUflseerde pseudo-konsul -tant {Coetzee. 1980) of ··pakketleweransler·· (Botha et aI. 1985) om die mark te betree. Ott staan tans enlge indlvidu wat daama asplreer om as personeelkonsul -tant te opereer vry om die mannekragarena te betree sonder om as sodanlge konstultant professioneel hoef te registreer.

Die dilemma Is volgens Coetzee (1980) 'n manlfestasie van die huls van onprofessionaltteil waarult die perso-neelkundlge tans werk. Tans bestaan daar geen forme -Ie liggaam deur mlddel waarvan die personeelkundlge

Versoek vir afdrukke moet gerlg word aan C.C. Theron. De -partment Bedryfslelkunde. Unlversltell van Stellenbosch. Stellenbosch.7600.

statuter professlonele erkenning kan kry nie. Statuter gerugsteunde professlonele status Is volgens Coetzee (1980) en De Villiers (1980) 'n dringende noodsaaklik-held om enersyds toe te sien dat slegs goed gekwalifi-seerde individue tot die personeelprofessle sal toetree (helsy as interne personeelprakUsyn of as personeel-konsultant) en andersyds om etlese en kwalitatiewe standaarde neer te Ie waarteen die gedrag van perso

-neelkundiges geevalueer kan word.

Oaar bestaan ook egter nag nle die nodige meganismes om die Ideaal te verwesenlik nie a1hoewel daadwer kli-ke pogings in die verband reeds aangewend is en steeds aangewend word. Tot tyd en wyl die knelpunte wat tans hierdle strewe In die wiele 1)' ult die weg ge -ruim Is. beteken dlt egter dat die verantwoordleikheid om te onderskel tussen die opportunistlese pseu do-konsultant en die bona-fide konsultant wat professlo-nele diens van 'n hoe gehalle kan lewer. swaarder op die skouers van die kli~ntorganisasie rus as wat an -derslns die geval sou wees.

Oil Is cgter andersyds 'n ope vraag of die beslaan van die charlatan en die demagoog in die personeelkonsul -tasieprofessie nie deels te wyte is aan 'n element van naYew1teit by die kli~ntorganisasies nie. In ·n vry-emarkstelscl met gesofistlkeerde verbruikers behoort die pseukodonsullant op evolusionere wyse te ver -dwyn {Trump, 1983). So 'n argument veronderstel eg-ter enersyds dat die organisatoriese verbrulker by magte is om die kritleke attribute wat die professlonele konsultant van die opportunlstlese pseudokonsultant onderskel. te identifiseer en andersyds dat die organi-satoriese verbrulker by magte is om tussen die profes-slonele konsultant en die pseudokonsultant In lenne van die kJitieke attribute te onderskei. Sou so 'n evo-lusionere verandering inderdaad besig wees om plaas te vlnd sou dlt noodwendig Impliseerdat die oorlewen

(2)

-2 TI1ERON & DE JAGER

de konstultante locnemend erkennlng sal moet gee

aan die felt dat die organlsatoriese verbruiker die spU

is waarom aUe ekonomiese handeling drdal. So '0

cr

·

kenning sou egter nle beperk kan bly tot '0 beginsel

-ultspraak oor die relcvansie van die bcmarkJngskon -sep vir die personeclkonsuilaslebedryf nle. Sou mens die ontwlkkeling van '0 meer gesofisukeerde en ook

meer kleskeurige organisaloriese verbrulker veronder

-sId volg dit dal. die verskaffer van personeel.kon sulta-siedienSle met veel meer ems sal mocl probeer om

deur die daadwerkUke bestudertng van organlsatori

e-se vcrbrulkersgedragdaardie sleutelfaktore Ie id

enUO-seer \Val die verbruikersrespons tot sy dl

ensaanbie-dinge bei"nvJoed.

Die aanbleding van behoeftebevredigende konsull a-siedienste, sal eglcr opsigself nog nie noodwendig 'n

produktiewe belrokkenheid van die personcel.kon sul-tasiebedryf In die mannekragarena versekcr nle: In el-ke geval nle tenvyl daar steeds 'n element van naiewl -teit by sommige verbruikers van konsultasledienste hestaan nie. Dills slegs wanneer die personeelkonsul

-tasiebedryf daartn sou slaag om 'n harmonleuse

ver-wantskap te bewerkslelllg tussen die behoeftes van die

organlsatoriese verbrulker, hul dlensaanbledinge ell

die else van die heersende mannekragsiluasle dal die sektor van die personeelprofessie 'n werklike kragda -dige bydrae kan lewer tot die optlmale benutling van

die mensllke hulpbronne van Suld-Afrlka

Die primere oogmerke van hlerdie studle Is eerstens om vas te stel watter attribute die organisatoriese ver -brulker benut by die waarneming en vergelyking van

'n aanlal personeelkonsultantgroepe, l\vcedens In

welke mate stem die kriteria oorcen met die krltieke aUribute wat die professionele konsultant onderskel

van die mlnder efTektiewe konsultant en derdens in welke male enkele beslaande konsultanlgroepe daar

-In slang om behoeftebevredlgende personeelkonsulta -siedienste aan te bled.

METODE

Die oogmerke Is gcraliseer deur mlddcl van 'n model

gebaseer op mulUdlmensionele skalering, Gemeen -skaplik aan die MDS metodes.ls die tweeledige doel· stelling (Coxon. 1982: Shepard el aI .. 1972) om:

'n struktuur of patroon onderliggend aan 'n ma

-lrlks van empiriese (dls)slmllartteltsdata te Identl

-fiseer: en

daardie slruktuur In 'n geometrlese model voor te stel

Ole stimuli wat besludeer word. word deur middel van 'n t-syfcr k06rdlnaatleslng In die rulmtellke geometri e-se model as punte op so 'n wysevoorgestel dal die bet

e-kenisvolle kenmerke van die stlmulusdala In die gee

-metrlese (gewoonlik Eukliediesej afstande tussen die

punte In die t-dimenSlonele rulmte tot ulldrukking kom (Davison, 1983: Coxon, 1982). Die kognltiewe struktuur van 'n hlpotetiese tlpiese personcelkundlge soos dit betrekking het op die domein van pcrsoonee!· konsullante is In terme van hlerdle benadeting by"" 'Y-sevan analogle vergclykbaar met 'n MDS gegenereerde t-dimenslonele stlmuluskonfigurasle, Die asse van die geemetriese ruimte verteenwoorclig die h~rorde kon -strukte In terme waarvan die hipoleUese tlplese pcr$O·

neelkundlge die onderskeie personeelkonsultantgr

oe-pe in waamemlng dlfTerensleer. Addislonele speslfieke

attribute wat by die onderlinge vergelyklng van kon -sultantgroepe relevant Is. is In terme van die geome

-ltiese model as atttibuutvektore ge'interpreteer. Die tl

-plese ideale konsultant as verpersoonliking van dieop

-Umaal behoeftebevredlgende personeelkonsultasle -dlens Is geopcraslonallseer in terme van belde 'n "ideal

point" en 'n voorkeurvektor (Coxon, 1982: Davison.

1983: Carroll en Chang, 1970, Jones, 1983),

Konsultantgroepsteekproef

'n Nle-ewekanslge steekproefvan 12 personeelkon

sul-lanlgroepe Is by die studle betrck. Die sUmulusversa -meUng is so geselekteer dat hulle wat beLref grootte,

lIpe diens en omvang van diensle redeli.k varicer. Slegs personeelkonsultantgroepc wat In mannekragonlwik

-kellng/-opleldlng al"kliefts, is In dIe finale stimulusver -sameUng opgeneem.

Respo/l.dentsteekproef

'n Steekproefvan 10 per$Oneelkundige is as proefper -$One vir die studle geselekteer, Ole proefper$One is op

'n nie-ewekansige grondslag gesclekteer ull dtie be -dryfseklore. naamlik. die wynbedryf, tersiere ondenV)'S en verseketingsbedryf,

Die keuse van proefr)ersone is beperk tot:

persone wat dlrek gemoeld Is met die teereliese en/of praktiese aspekte van die personeelbestuur

-funksie: en

persone wat in 'n milieu bcweeg waar hulle direk

of Indlrek mel personeelkonsultantgroepe In aan -raking kom.

Oil dlen daarop gewys te word dat die seleksie van die

konsultantgroep en respondentsteekproewe op 'n nie-waarskynlikheldsgrondlsag meebting dat die reo sultate en gevolgtrekkings van die ondersoek slegs ve -ralgemeen kan word na 'n respondenlunlvcrsum met dleselfde elenskappe as die geselckteerde respondent

-groep en nie sondermeer veralgcmecn kan word na

personeelkundiges in die algemeen nle. Insgelyk geld die gevolgtrekklngs slegs met betrekking tot On kon -sultantgroepuniversum waarvan die gekose kon

sul-tantgroepsteekproef 'n verteenwoordigende steekproef Is en nle Suld-Afrikaanse konsultantgroepe In die aI·

gemeen nle,

Data-insamelingsprosedure

ProkslInltellsdata In die vorm van dlsslmilarlteilsbe -oorclelings is verkry vir elke van die J2C2 (twaalfkom

-binasie twee) konsultantgroeppare en In malriksfor

-maalopgesom vtr elk van die proefper$One, Elk van die konsullantgroep is lcn 0psigtevan 13 beskrywende at -ttibute sowel as algemene voorkeur beoordeel deur

mlddel van blpolere. geankerde. sewepuntskale. Ontleding van data

'n Malriksgewccgde MDS-ontlcdlng is uitgevoer op die

dissimllarlteltsmaltikse ten eindc 'n konflgurale gee-mettiese model van dlewaarnemlngvan die per$Oneel

-kundiges van die personeelkonsultantgroepc daar te

ste!. sowel as om die relatiewe belangtiklleid van elk van die perseptucle dlmensles vir elke van die perso·

neelkundlges te bepaal, Ole ontledlng Is deurgevoer

mel behulp van die ALSCAL-algotitme {Schiffman et

al .. 1981).

Ole MDS gegenereerde groepstlmulusruimte Is op 'n

statistlese-analltlese grondslag gei"nterpreteer deur die atttibute in die slimuiusrulmle in te pas via 'n meetvoudige regressle van die atttibuutveranderlikes op die konfiguraslekoordlnate. Ole Bell Laboratoties

PREFMAP-program Is vir die' doel gebrulk (Coxon,

(3)

MULTIDIMENSIONELE SKALERINGSTUDIE VAN PERSONEELKONSULTANTGROEPE 3 RESULTATE EN BESPREKING

Ole Interkonsultantbeoordelings is bevredigend

geo-metries voorgestel deur middel van 'n driedlmensione -Ie stimuluskonfigurasle, Ole waardes vir Kruskal

TABEL 1

se STRESS formule-l, Takane-Young de Leeuw SSTRESS formule-I en die gekwadreerde korrelasle tussen die Interstimulusafstande (dljl en die optlmaaJ verskaaJde data (aljl word In Tabell weergegee ( Schiff-man et al. 1981).

R2, STRESS EN SSTRESS WAARDES VIR DIE DRIEDIMENSIONELE STIMULUSKONFIGURASIE

R'

SSTRESS STRESS

0.398

Die stimuluskoordinate van die ALSCAL gegenereerde konfigurasie word in Tabel 2 weergegee. O[e

groepstl-0,345

TABEL 2

0.241

mulusrulmte word grafies voorgestd [n 'n driedlmens

-ionele verspreldtngsdiagram [n Figuur 1.

STlMULUSKOORDINATE VAN DIE GROEPKONFIGURASIE IN 3 DIMENSIES Stimulus no. I 2 3 4 5 6 7 8 9 10 II 12 1 0.9893 1.7914 -0.2779 - 1.1534 1.6939 -0.3518 - 0.4996 -0.6376 0.6961 - 1.3648 -0,5326 -0,3530

Die meervoudige korrelasle tussen die attribuutbeoor· delings en die projekslevan dleverskaaJde konsultanl-groepe op die attrlbuutveklore en die binnefase F-ratlo

TABEL3 Dimensie 2 3 0,3483 - 1.3227 0.5212 0,0828 - 1.1189 - 1.4046 -0.3225 -1.0464 0.1189 0,2525 1.7033 -0,2423 - 1,1292 - 1.0383 1.6134 -0,0914 - 0.9938 1,l083 0,9638 0.9418 -0.6424 1.5248 - 1.0622 1.2356

waardes vir PREFMMAP fase IV word weergegee In Ta -bel 3.

R EN BINNEFASE F WAARDES VIR PREFMAP FASE IV

Attrlbuut beskrywing R F

I profeSSloneei - onprofessioneel 0.940 20,330·

2 aktlef - passlef 0.934 18,218

-3 klein - groot 0.893

10.508-4 dlensgeorienteerd - produkgeori~nteerd 0,680 2,294

5 dianmies - stagnant 0.833 6,022

6 gesaghebbend - gesagloos 0,875 8,718

-7 bulgsaam - rig1ed 0.858 7.448

8 Innoverend - behoudend 0.899 11.289

-9 swak prestasle rekord - ultslekende prestasle

rekord 0.927 16,231

-10 wye dlensspektTUm - nou dlenspektrum 0.856 7.332

II doeltreffend - ondoeltreffend 0,930

16,986-12 klein - groat markaandeel 0,945

22,430-13 navorsings- nle-navorslngs georienteerd 0.982

(4)

4 THERON & DE JAGER Ole blnnerase f-raUo waardes dul daarop dal met ull

-sondering van attribute 4, 5, 7 en 10 die vektonnodel statlstles beduldend (F3B:.01 - 7.59 P <0.01) daartn

slaag om die atlrtbuutbeoordeUngs met die groepstl -muiusrulmle In verband te bring.

Ole rigtlngooslnusse van die statisUese beduldend g

e-pasde attrtbuutvektore word in Tabel4 weergegee. DI~ allrihuutvektore Is sodanlg gepJaas dat 'n beweging in

die rtgung van die kop van die vektor ekwtvalent is aan

'n beweglng In die ngUng van die ongunsuge pool op die attribuutbeoordeUngskaaJ.

Die meervoudlge korrelasle tussen die voorkeurbeoor

-deUngs en die proJeksle van die verskaalde konsultant -groepe op die gemlddelde voorkeurvektor. die

mee.

-voudlge korrelasle tusseo die voorkeurbeoordelings en die gekwadreerde Euklledlese afstand tussen die ge -middelde "Ideal Point" en elke sUmuluspunl. $Owel as die binne· en lussenfase F-ratlo waardes soos dlt be -trekking hel op PREFMAP fases III en lV word weerge

-gee In Tabel 5.

TABEL 5

R EN Fb WAARDES VIR GEMJDDELDE VOORKEURi PREFMAP FASES m EN IV

R F (blnnefase) F (tussenfase) · (p<O.OI) FASEm 0,944 -14,328 -TABEL4 FASEIV O,OBI

R1GTINGCOSINUSSE VAN A'ITRIBUUTVEKTORE IN DIE GROEPSTIMULUSRUIMTE Attrfbuut Dommer 1 2 3 6 8 9 II 12 13 1 - 0,9485 - 0.8944 -0.8898 -0.9729 -0.9269 -0,8717 -0.9530 -0.8745 -0.8952

Figuur 1 DriedimeDsionele groepstimuJusruim.tc DtM3 I. '!iii!

'"

'"

'"

~----0 ~3 :." . :.' 112) Dlmensie 2 -0.1881 -0.1905 -0.3005 -0.1494 - 0.3753 - 0.3776 -0.3030 -0.1994 -0,4403 3 0.2549 0.4048 0,3435 0.1767 0,0064 0.3122 - 0.0097 0.4421 - 0.0684

Ole rigtlngcoslnusse van die gemiddelde voorkeurvek -tor en die koOrdinate van die groep '"Ideal polnl" word weergegee In Tabel 6. 1111 C 101

f>

,

,

'

"

1.10 . .... ,.

't

,

'

"

-

""

1.19

:~

~

~

I)) .

~l

o " l(0NSLIL1ANTG'l0E~ERS wo<!O '0 II

IN HAl(IES rEENOOR ELl(E DIMl -I 13

111 .

-0 19

(5)

MULTIOIMENSIONELE SKALERINGSTUOIE VAN PERSONEELKONSULTANTGROEPE

Flguur 2 AIscaJ vektore; DIM 1 VS DIM 2

(Attrtbuutnommers word In hakies gegee)

DIM! ,r---r---.~r---or,'~2~.8~.~,~2~)--ACU~ 0

-,

-,

KOOE •. • ;(

• ••

, , ,

, 1 1 5 5 5 K GROEP K.GROEP K .GROEP .. nRB ATTRB.

'.

,

-

,

,

,

,

,

~

"

0 OIM2

.. ..

..

"

.G"IOEP 2

•••

K.GROEP 6 K.GROEP 10 222 AHRB .

,

6 6 6 AHAB

"

Flguur 3 AIacal Vektore; DIM 1 VS DIM 3

(Allrtbuutnommers word in hakies gegee)

0 ,9 113

,

,

, ,

o K.GROEP

,

K GqOEP "

••

K.GROEP 7

,

, ,

K.GROEP B

•••

K.GROEP I t

••

K.GROEP 12 333 "HAB.

,

4 4 4 UTA9. 0 7 7 7 UTRB.

"

B B B '!"HRB

"

OIMI ,~,~)C---~7'3~)c---~"C---TO~~cn07,'~3~)---,

~~

~

.

~;::::-•

ot---~

,

-,

-,

-,

-,

0 OIM3 KODE

K GROEP

,

..

~

..

K.GqOEP

,

K.GROEP

,

...

K.CRDEP 6

,

,

,

K.GROEP

,

K.GROEP 10 1 1 1 ATTRB.

,

222 ATTRB.

,

555 ATTRB.

,

666 ATTRB

"

,

,

,

·

,

K. GROEP

,

••

K.GROEP "

K.GROEf' 7

·

,

.

K.CROEP B '" ... Of K.G"IOEP 11

•••

K.GROEP 12

333 '!"TTRB.

,

4 44 A TTRB

,

777 '!"TTRB.

"

B B B ATTRB.

"

(6)

6 THERON & DE JAGER

Figuur 4 Alscal Vektore; DIM 2 VS DIM 3

(Attrlbuulnommers word in hakles gegee)

DIM2 2r

,",~--

---

---'

",,,

-'

ocrr-,"~--

---

----

--

----

,

(9) (13) (8) ( 1) ,6) 1 (2.12)

-

,

-,

KODE >I >I lIE K. GROEP 1

.. .... K.GROEP 5 z Z Z K.('ROEP 9 1 1 1 4TTRB. I 5 5 5 o.TTRB. 9

-

,

o

DIM3 "~+ K G'10EP2 ~ ~ ~ K.GROEF 6 :::: K.GROEF 10 2 2 2 ATTRB. 2 66 6 ATTRB. 11 eJ eJ 0 K.GROEP 3 x x x K.GROEP 7 'I' 'V 'V K.GROEP 11 3 3 3 ATTRB 6 7 7 7 ATTRB. 12

,

.

,

¢ ¢ ¢ K.G'10EP .<1 Y Y Y K.GROEP 8 4> 4> 4> K.GROEF 12 4444TTAB.B 8 88 4TTRB. 13 TABEL6

RIGTINGCOSINUSSE EN "IDEAL POINT" (I,P,) KOORDINATE VIR GROEPVOORKEUR

Rigtingcoslnusse

J.P. koordlnate

1

0.962

7.26827

Ole ekspetimeoteel gegenereerde prokslmlteltsdata Is

bevrecligend geometries voorgestel deur mlddel van '0

drtedlmenslonele rulmtelike stimuluskonOgurasie. Dit sou dus impliseer dat die tnterkonsultantgroepver

-gelykings bevredigend verklaar kan word in terme van dtie h~rorde koostrnkte. Die rlgting van makslmum

vartasie In die groepstlmulusrulmte Is gei"nterpreteer as a1gemene prestige of'n bree evaluerende faktor. Di~ lnterpretasle Is primeer gebaseer op die relatief klein skeldlngshoek tussen dlmensie 1 en 'n verskeldenheid attribuutvektore met 'n evaluerende konotasie. Geen definltlewe betekenls kan aan dimensies 2 en 3 gekop-pel word nie op grond van die felt dat geen statistiese beduldend gepasde attrlbuutvektor 'n hoe korrelasie

met enlgeen van die twee dlmeosles opeobaar nle.

Geen een van die 13 attributewat met die groepstimu

-Dimensie 2 0.228 1.78925 3 ~O,148 ~I,06300

lusruimte In verband gebting Is het '0 besonder lae korrelasie met die stlmuluskonfigurasle getoon nle.

Attribuul 4 het die swakste verband (0.68) met die groepstlmulusruimte getoon. Sommlge van die attrl· bute hel wei statistiese onbeduldend (p <0.05) met die groepstlmulusruimte gekorreleer.

Van die 3 attribute gepas Is met 'n redellke graad van sekerheid (p <0.01) gevind dat die attribute verval In

Tabel 7 wei 'n ral gespeel het by die aanvankllkeonder

-linge vergelyking van die konsultantgroepe. Die attri-butevervat in TabelB daarenteen het deurgaans'n on

-beduidende verband (p <0.01) met die groepstlmulu s-rulmte gelewer. OIt volg dus dat daar nie met enige ver· troue beweer kan word dat hlerdle attribute benut Is by die maak van die diSSimiiariteHsheoordelings nie,

(7)

MULTIDIMENSIONELE SKALERINGSTUDIE VAN PERSONEELKONSULTANTGROEPE 7

TABEL 7

ATtRIBUTE WAT RELEVANT WAS BY DIE PAARSGEWYSE VERGELYKING VAN DIE KQNSULTANTGRQEPE

Attribuutbeskrywing

1 professloneel - onprofessloneel

2 aklief - paaslef

8 innoverend - behoudend

9 swak - ultslekende prestaslcrekord II docltreffend - ondoeltreffend

12 klein - groot markaandeel

13 navorslng-nie·navorsingsgcorH!:nteerd

Indlen die altrlbule Wal as relevant gevind is tot die

sponlane onderllnge vergelyking van die konsultanl

-grocpe in verband gebring word met die attribute wat

In die Illeratuur (Trump. 1983: Ginsburg. 1983: Tur

-TABEL 8

ner, 1982: Wells, 1983: Llppel. 1981) aangedul word as kriteria In terme waarvan 'n onderskeJd tussen die profeslonele en mindcr effekuewe konsultanl moon!-lik Is, blyk 'n relatief hoe mate van ooreenkoms,

ATtRIBUTE WAT WAARSKYNLIK NlE RELEVANT WAS BY DIE ONDERLINGE VERGELYKING VAN DIE KQNSULTANTGROEPE NlE

Attribuutbeskrywing

4 diensgcori~nteerd - produkgconenteerd

5 dinamles - stagnant

10 wyc - nou diensspektrum

One van die vter kritleke attribute is deur die eksleme

ontleding van die groepsUmulusruimte aangedui as

relevant. naamlik. prestaslerekord, professionalisme en vakkundlge onderbou. Konsultasie orientasle

(diens·/produkori~nt.asle) is dte enlgsle kritieke altrt

-buut wat oenskynllk nie spontaan deur die grocp per

-soneelkundtgcs benut is by die onderlinge verglyking van die konsultanlgrocpe nie.

Oil Is veelseggend dat dit juts hlcrdte krilieke attri

-buu! is wat as Irrelevant lot die spontane beoordeling

bevind is. Ofskoon daar op grand van die data-insame

-lingsmetodologle nle summier 101 die gevolgtrekklng gekom kan word dat die konsullaslcorientasie nie by die keuse van 'n personeelkonsultantgroep as kriteri

-um gemobUiseer sal word nie, skyn die onderskeid luS

-sen 'n prod uk-or diensorlentasie nog nie sodanig as

kriueke attribuul Ingeburg te wees dat dlt slXlntaan

by 'n onderlinge vergelykingstaak na vore tree nle. Ott

plaas dus wei 'n vraagteken agler die ral wal die attrl

-buut by die keuse van 'n personeelkonsultantgrocp

spee\. Hierdle bevindlnge skyn dus daarop te dul dal die onderskeld tussen die sogenaamde pakketle-we-ransier en die probleemgengte konsuhant steeds

nle met die noclige ems bejeen word nie. Die interpre

-tasle sou ten minste gedeeJteUk verklaar waarom die mark vir personeelkonsultasledlenste steeds bclree word deur konsultante wat standaard legnleke,

kon-seple en benaderings In pakketvorm Op 'n onbuigsame

en onoordeeJkundlg wyse aan klientorganlsasie opdls. Die beskry\vtng van die leoreties IdeaJe konsultant

-greep is ulteraard afhanklik van die model in lerme

waarvan die bcskl)'\vtng geskied. Aangesien daar nie 'n

beduidende verskil (p <0.05) in die pasgehalle van voorkeur mel die grocpsUmulusruimte tussen die

"Ideal point" model en dleveklor model gevlnd is nle,ls

dit moellik om 'n dennltlewe ultspraak in die verband

te maak, Die strewe om die IdeaJe konsullantgroep te omskryf word VOOrLS bcmoeilik deur die fell dal die

idenUtelt van dimensles 2 en 3 onbekend Is.

Ofskoon grocpvoorkeur statistics beduidend met die groepsUmulusruimte in verband gebring is (p <0,01)

Is die gemlddelde Ideale konsultant egter sodanlg ver

-wyderd van die versameling stlmuluspume (Tabel 6) dat 'n vektorlnterprelasle meer aanneemllk lyk. On· derliggend aan die vektormodel Ie egler eksplisiet die

veronderslelling dal voorkeur monotoon ad InfinJlum

toeneem mel 'n beweging op aile dimensles In die rig-ting soos aangedui deur die voorkeurvektor. Ott is te betwyfel of die veronderstelling In die IimietjuiS Is. Ole

vektorlnterpretasie sou egter daarop duJ dal die Idcale

konsultant ten opslgte van een ofmeer dlmensles bul

-le die bestek van bestaande konsultant dlensaanbte-dinge val.

Die gemlddelde voorkeurvektor toon 'n sterk poslt1ewe

korrelasie met dimense 1. 'n swak positiewe korrelasie

met dlmensie 2 en 'n swak negatlewe korrelasle mel

dimensie 3. Ott sou dus ten eerste impliseer dal voor

-keur tot 'n hoe mate gebaseer is op algemene presuge

en tot 'n bale beperkte mate op dlmensles 2 en 3. Ott

sou voorts lmpllseer dal die hipoteUese ideale

konsul-tant belckenisvol beter presteer op dimensle I as die

bestaande konsultanlgroepe, maar nie wesenllk

(8)

beslaan-8 THERON & DE JAGER

de I;onsullantgroepe mel 'n relallel h~ poslliewe pres-tasle op dlmensie 2 en 'n relaUefh~ negatiewe pr esta-sic op dlmense 3 nie. Dil beleken dat die rigltlngcosl-nusse van die gemiddelde voorkeutvektor sou

sugge-reerdat enlge poglngom bestaande konsultantdienste Ie bewceg in die rigting van die gemiddelde Ideale kon

-sultantgroep. relalief dramaUese vcrandeting op dl

-menSIC 1 te weeg sal moel bring. terwy] slegs geringe

wyslglnge (of moontlik selfs geen WYSlglngeJ op di

-mensies 2 en 3 vereis sal word. Ole Interpretasie word

gesteun dcur die koc')rdlnate van die gemlddelde voor-keur "ideal polne Tabel 6). I-lierdle Interpretasie vtnd

voorlS ook nOll aanslulung by die gevolgtrekking

waartoe Botha en Owens (1985) korn in hul studle van

die bceld van Suld-Mrikaanse konsullanlgroepe.

SLOTGEDAGTE

Die bydrae van hierdle studle

I

e

waarskynHk meer op 'n metodologlese vlak. In soverre dlt die potensieel vrugbare toepassing van MDS en aanverwanle tegnie-ke In beeldnavorsing demonstreer. Ole bevtndlnge

moel mel omsigUgheld hanteer word vanwe(! die feJl dal 'n besonder klein sleekproef van

personeelkundi-ges by die studle betrek Is. Voorts moet In ag geneem

word dal. vanwe(! nie-ewekanslge steekproefneming. die resultate nie ongekwallnseerd deurgetrek kan word na personeelkundiges en personeelkonsultanl

-groepe In die algemeen nle.

Met die oag op verdere navorslng word aanbcveel dat die studle van wesenlik dleselfde vorm herhaal word

mel 'n aanslenlik groter sleekproef

personeelkundi-ges, dal die konsultantgroep-en reslxmdentsleekpr

oe-we op 'n waarskynllkheldsgrondslag geselekteer word. dal die proksimiteitsdata oak onder geslmuleerde

In-kooptoestande Ingewin word en dal moderalorveran

-derlikes soos die tipe probleem wat die Inkoop van ek

-sleme personeelkundlgheld Inlsle(!r, die mate van vo

-rtge ervaring met personeelkonsuitanle en die ontwi.k

-keUngsvlak van die personeelfunksle In die ondeme

-mlng, ekspllslelln ag geneem word. Voorls word aan-beveel dat konstrukte vir die altrlbuulbcoordelings

-vraelys. mel bchulp van die "Repertory Grtd"-legnlek gegenereer word en faktoranalltles gesulwer word en

dat enkele stimuli in die sUmulusversameling gedu

-pliseer word ten einde 'n aanduldlng van die omvang van die loevaIUge fout in dJe datastel Ie verkry.

VERWYSINGS

Bosman. LA (1986): 'n Bcdryfs/eJkundige ondersoek fia die mening van besluur omlrent die mi. funk

-s/e en verantwooroe/iklJecie van die personeeJfunk

-sle In die mooerne organisasie. OngepubUseerde

magister verhandellng, Unlverslleit van Stellen~

bosch, Stellenbosch.

Botha F.E. & Owens. J.H. (1985); The Image of training

and development concultany In South Africa

South African Journal of Business Management.

1614). 161-170.

Carroll. J.D. & Chang. J.J. (1970): Analysis of

Individu-al differences In multidimensional scaling via a N-way generalization of "Eckert-Young" decom{Xl

-sltlon. Psychomelrlca 35. 283-319.

CoelZee. J. (1980): Ole rol en plek van die personeel

-konsultant met betrekklng lol die aanwendlng

van mcnslike hulpbronne In die SO·s. Peop/e& Pro

-fits. 8(5). 19-21.

Coxon. AP_M. (1982): Mullidimenslonal scaling. Netv

York John Wiley & Sons.

DaVison. M.L. (1983): Multidimensional scaling. Netv

York: John Wiley and Sons.

De Vllliers. W.S. (198O): Ole mellng van die ge/yktydige

hanteringvan leenslrydigeen dubbe/s/nnige Inlig

-ling as krltieke eJenskap van 'n verske/denheid

van beroepe. Ongepubllseerde magister verhand -ling, Randse Afrtkaanse Unlversltelt. Johannes

-burg.

Ginsburg. S. (1983): SelecUng and managing

manage-ment consultants. Training and Development Journal. 37{ I). 76-80.

Jones. S.E. (1983): MultidimenSional models of socia! perception, cognition and behaviour. Applied Psy

-chologgical Measurement 7(4).451-472.

Llppel. G.L. (1981): Crtteria for selecting, evaluaUng and developing consultants. Training and Devel

-opment Journal. 34. 24·38.

Schiffman, 5.5 .. Reynolds M.L. & Young. F.W. (198 I):

lnt.roducUon to multidimensional scaling: I.eory,

methoos and applicallons. Netv York: Academica

Press.

Shepard. RN" Romney. AI<. & Nerlove. 5.8. (Eds.) (1972). Mullldimensionai scaling: theory and ap·

plicatlons in the behavioral sciences. (Vols 1·2).

New York: Seminar Press.

Trump. L. (1983. October): Training consultancles:

using them \\fIsely. Management 91-103.

Tumer, AN. (1982): Consulting is more than giving advice. Harvard Business Review. 6~5), 120-129.

Wells. RG. (1983): What every manager should know

about management consultants. Personnel

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

data Objective driving measurements Telemetric data from the driving simulator, such as time, distance along the track, longitudinal vehicle speed, lateral position, lateral

A fear of terrorism and an extreme focus on national security have dominated international politics and has directed western governments towards the hasty implementation

Although Casino Royale does not quite have a fairy-tale ending like From Russia with Love, in both movies Bond still has to fight off villains, leaving the city in a state

Therefore, we thought it might be fruitful to examine the recall accuracies of the stable phrases versus the recall accuracies of the non-stable phrases within each of the

This will be done looking at their internship experience, their ability to solve business problems (including all element of the Problem Solving Cycle) and how this in turn

Tot slot was de driewegsinteractie tussen conditie, valentie en BIS/BAS groep eveneens niet significant wat impliceert dat deelnemers in de verschillende BIS/BAS groepen in

The third is a three-way interaction between gossip, social value orientation and identifiability on contributions to group goals that is mediated by controlled motivation,

The analysis of the second hypothesis showed strong evidence that the ambidexterity- performance relation could indeed be explained by those ambidextrous freelancers that have