• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.30

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.30"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Jrg. 6. Kaapstad, Wocnsdag, 25 Junie 1947. No. 30. '7' ---~--~~---· -~ ;: 11

1

~-Joffio IH!/E~!LJ!EEJf!"'

@][!'

~

~~

:

IL&TIN~~~

11J

~G

.

!liadnt ali'• <!bsscwabrandwag in !Lain!,!911tn·~ : ·da· 'n ao;n:u· .inaa· iama'k heehe!nan dood w:as, ;,

daa~

!'

: oao ~ ~& .~unie wcc1· 'u ie,>:>enskragtigc lkoraunau.t:Do

~~

m4.•1!. "n ,.·ol0f•4Dige oHis.icR·skorps in die Df'wc gN·ocp

~

~~

OftD "on 'lleo·g:aah•dutf; wat. bigcc!l. ll•. Jre. TIKN icf, 'IICl"· '

/.!f'S{•Q v:aoa {.!NaU. ~~' •

.ns

.

JL~ulbschea·, voo1di~d iu!{soHi -sif•ll", aUED;o:n· ;.!ebooa Buct. J~lh~er as dN·jit:( iNDe i.~

o onmiddcDDik ingcska·yJi. 1

I

~nn

.-

.

W • .E?. TDicr<m is

a:u

a

gt

sa

.

,

n

as

Uw

oH~o

i

n-

I

1 1

1

• nanudnnt <'•a •ana·. J. De. l!»:!!Uw :cs

Cu>ADJBU:H

ad:cn~

.

!

Dl>i<' nud'"·~· oHisi.ere is mau-e. '\\"'. [L. §h,gm:na,

!

:ulj udau

a

.

lF. Dl>. Cowradie, kwnwd ico·mccsf cR· •

u •

D.

1

,!

Jlt~11

nw. Q;f'r( de

~-iliicrs

en

lf

n.

IDcdelkcw, ''cDa.ikoa·-

,~

; nNf.<'. <'rt mevv • .Jl. lllot.hw:c, ,\l.. <fnDiU.z

cue

mej. ~ii.

Jll(• cl f' k <' 11". ,.c hih: orne

u

cs.

10

1 llu sy tocspraak lac! />!CnR. D.:aubschN·

da:nrog~

I

~c·w~-,. dat Laingsburg ,·oor die skern•lnt,: ind~·~ra~·d

C

!

('c>cn ,·an elk•

staad.

m:

akc

r

-

ko

uJJm

ando~

s

in Jli\.aap- I!

Rand was. ~J!ct laic1rd~c nuwc sll;,!ain{! van

die

,

I ~Rt•wclo(iu;.: na SO'\'CC! jarc -..·:nn onbNJrywighcid en I

!

U!H'I1 cDic Aei<'a·s w:nlt d.ao tJOnk wc<'a"

:

H

at~CJ!

m

lk

hct,

!

!

woro[ Bmic v.;nc die konnolUHDoDo '>'Crwag.

1

~>---·---·---"'.<\

~&~~ ~~~~

~@j

~j\~

1]

~ ~~~0$

u~v

~w~~~~ ~t~~

tDJ

[p)

WEENS

~OO~~K\~

l~~~~~~

D

i

e

ver

k

l

a

ring van die

r

ege

r

i

ng d

a

t.

hy

ail

een

g

e

k

cu

rd

e

vakman

n

e

as

im

mi

gran

t

e na Suid

-

Af

ri

k

a

laat

ko

m

, hlyk tans

'

n

l

ee

fra::se

te

wees

i

n

die

lig va

n

d

ie fe

it

dat

verskeie

va

n

sy ,vak

m

an-

i

mmigrante" wat

hy

ui

t

Brit

-t

an

j

e

in

gevoer

he

t,

t

ans hy di

e

Kaaps

t

ad

s

e

s

t

ad

sra

ad aansoek doe

n

om alge

-mene hande

l

slise

n

sies

.

O

r

igens wor

d

diegeue wa

t i

n

clie hedryf

s

l

e

we opg

eneem

Is

,

O

i

>

groot.

s

k

a

a

l wee

n

s

onbe

k

waamh

e

i

·d

i

n d

i

e pad

ge

s

te

e

k

.

Sommige van die immigrantc was net veertien dae in die Unie

toe hul aansocke ingedien is om handelslisensies. Ander was reeds twee maandc in die Unic en behoort dus sonder twyfcl tot die immigrante wat onder die huidige sl<ema na Suid-Afrika gebring word.

Ondersoek wat deur die O.B. by die betrokkc afdeling van die Kaapse stadsraad ingestcl is, toon 'n reeks aansoeke om han -delslisensics van Brits-gebore personc wat vir 'n tydpcrk van ses maandc tot vecrtien dae in

die Unic is. Minstens tien immi-grante hct die afgclopc tyd sedert die immigrasiesltcma in working is, die handel as hul toekomstigc lcwcnsbcstaan in Suid·Afrika verities. Dit sluit nie die aansockc vir Junicmaand

in nie. Die stadsraad hct ook

'n paar aansoelte van persone wat barbierwinltels wil open, ontvang. Blykbaar reken die re· gering dat daar 'n groot te·

kort aan haarkappers in die

Unic is en beskou hy dit as

lewensbclangrik vir d!c land

se vooruitgang om barbiers in

tc voer.

Onder diegene wat aansock gedoen het om tot die handel

toegelaat te word, is bocl<han-delaars, skoenhandclaars en al-gcmcnc handelaars.

ONBEKW AAJV(

Namate die sogennnmdc ge

-keurde vakmnn-immigranto uit

V

Dieg

rel<

or

d

Deur 'n snclbeid van 623.8 m~·l

per uur te hchaal in 'n Lock -heed Shooting Star, 'n spuitaan -g-edrewo vogvlicgtuig, het 'n Amcrilmanso vliegen ier verlede wee!< die wi:rcldrel<ord vir sne l-heid in die lug geslaan. Die vorigc rclwnl was GW myl pet·

UUI' ool< met 'n spuitaangedl·cwe vliegtuig.

Brittanje in diens geneem word, blyk dit <lat baie \·an bulle geeu vakmanne is nie en selfs nie

eens in staat is om hul vakbond

sertifikate te toou nie. Hulle word tans streep-strccp uit die motorbedryf in Kanpstnd ont-slnan. Selfs die Cape Times,

cen van die grootsto voorpra

-tcrs van die inunigrasicskemn, moet hienlie feit in sy nuus

-Jcolornme efken.

Sowat vecrtig van die im-migrante wat in die mo lor-bedryf in Kaapstad opgcncem is. is as onbekwaam bcvind

en baie van hullc is reeds ontslaan nadal hullc slegs twcc weke in dicns was. Sommigo

van dicgene wat rced.s in die vakbonde tocgclaat is, is ,·an die vakbondlys geskors.

GAPINGS

~~mewer

lng

~aa~~

Van

Ver~e~e

Met

Dat hicrdie mcnsc wat geen val<mannc is, we! dcur die re

-gering sc keul'l<Omitce as va l<-mannc gckcur is, toon w<.ttter gapings daar in die Iwmitee se lteuring is. Valtbondkringe in !{aapstad dring tans daarop aan dat die stelscl ,·an l'euring hcr -sicn r.1oct word sodat dit moont· lik sal wecs om die voorgegewe kwallfikasics Yan die immigran· tc te ondcrsock en vas

t

e

stel of d!t juis is.

l§S

fE

V~N

[J)RAAil SY

~U

-

G

Die

bre

n

k

t

nssen Hus

land en

d

i

e Westelike

dem

.

.

okras

iee

hc

t

ve

rl

ede

week

'n

s

tap VCI'det

·

gevorder

t

oe R

us

land

t

e

ken

n

e

O'e«

ee

he

t

dat

hy

n

i

ks

te

doen

wil

he

~net

die

}ll

an

va

n

ge

nl.

Ma

r

s

h

a

ll

,

Ameri

k

~a~se

min

i

s

ter

van

buit

e

-l

andse

s

ake

,

om Euro

p

a

de

u

r

midde

l

van gesamentlike

opt

r

ede

te

re

d

n

ie

.

Ernest Bevin, Britsc minister van buitclandse sake, wat na die onlangsc mislukte lwnfcrcnsie in :'>Ioskou nog steeds die hoop uitgespreck hct dat samewcr· king met Rusland n,og nage· streef moet word as 'n moontlik -l1Cid, het in die Britse laerhuis in die stcrkstc taal wat hy nog ooit teen die Russc gebruik het, uitgcbars. Hy hct die ~l{uld vir die vcrtleeldhcid van Europa op Rusland so slwuers gepak, en hom vct·dpr bcsltuldig dat by dew· middcl van dwang aile op-po;;isic {(·en min<le rhcidsrcge-rings in Oos- en Suidoos

-Eul·opa probecr uitwis, dat hy

burgeroorlog in Gricl<cland stool< en dat hy nil<s wil <loon om die ckonomiese cenheitl van Duitsla.nd tc herstcl nie.

Bevin het gese dat hy die kortste pad moontlik gaan volg om Europa te red en dat hy die metodcs van voorhcen om Rusland tot samewcrking te oorrecd beslis \'erwerp. ,As claar 'n botsing van idcologiec moet wees, ~al ck dit betrcur, maar as dit op ons afgedwing word, moot ons dit a.an

-vaar," hct hy geso en bygevoe

g-dat die \'\'e,~tcrsc voll<e in ell<

~ooooooooooooo~oo~~o~~o~oo~oooooooooooo~o~

.

~

TIJITilnce

Ifi1~¢ ~N~~~

~

~ ~~

lL®'tt

m3~~tt~l!ilcci

~

~

I

g

TI

£\f1

~

o

~

,.

••

~

2

nrrfl

h~

ce~§ll

tm!

~

i

•~ Oit hl,vk dat Suid·Afril<:.1 se ~ oorlog-,.poging-a,,. nug gchad hct oorlog- in Europa. gelei het tot <lie hcstcndiging van slawcrny verslawing-van mensemassas het in Ahcssinie, te oordeel na gc- dit in die geYul van Su.id-Afrika. gcwcns wa.t dcur die Interna- sc rcgstrecl<~e bydrae ook maar siouulo 1\onferensie insalte die ui,tgcloop op berstel van slawer-Regtc van die l'l'fens vel'iecle ny.

week ,.e,·strt'l• is. Die konforcn'- Volgcus die konferensio is

sic hct bc,·ind dat daar nog da:u· o.a. twce miljoen lcinde r-!l,OOO.OOO slawe in versldllend<l slawc in Sjina, 700,000 shtwe in dele YUil die wereld a:mgel.lou i\l'il.hii' Oll 300,00{) in Libet·W, word. tcnvyl die res vcrsprei is oor

:Een van die Iande wat henocm dclo in Afrilca en lndie.

word as 'n land >an slawerny is 'n Beroep is deur die ltonf e-Abessinie vir wic sc hrrstcl rcnsic op die V.V.O. gedoen om

Suid·Afrikaansc seuns gcsneu- hienlie t.oestand van sake te b e-wei het. Onder die It.:tliaan~e eindig. Die wette in Indio wn.t l:w!;tuur i!; slawf'rny d<):lr afgc- Indii'rs verbied om \'an een <let•!

slmf, maar tans ht'rig g-e- van die land na 'u ander tc trek, nocmde organisasie dat duar al is ool< skerp veroordeel - nog wee1· 2,000,000 slawc in cluardiu 'n saal{ waarteen S.A. Indiers ,bovryde" land is. Net soos die lmn agiteer!

geval op die lange duur nie die lydende party sal wees nic.

Die reaksie teen Rusland in Brittanjc is so sterk dat ccn

van die Russicse plcitbesorgers

in die Arbeidersparty, Richard Crossman, wat selfs teen Bevin se toegewende beleid ten opsigtc van Rusland in die vcrlcde ge-rebelleer het as tc vyandig, nou erken het dat samcwcrlting met

Rusland onmoontlik gcword hct

en dat Bevin se optrcdc die enig· ste uitweg is.

vu

~

K

AN

ON

N!E

Die Amerilmanse regering hot 'n lcning n\n £6,250,000 nan Iran (Pcrsie) toeg-esta:w vir die aan

-l{oop van lmnonnc, tenks en mo-ganieso toerusting vir die leer.

.. .Hicrdie aankondiging Yolg op die bcrig onlangs dat Ameriltn sy hulp ann Hongarye terugge· trcl{ en nan Iran toeg-ese het na die lcomruunistiese stnats

-grccp in Hong:lrye.

\)"

·-

-

----

-

-

-

--Met l1ierdie tipe immigrant is die l"Cgering dus nou besig om weddoosheid van uit Enge -land na Suid-Afrika in te voer.

Oullcr die immig-mnte wat ,·er· !cclo VQ·<Iag iu Haapstacl geland het, was daar 120 wat geen werlc gdtad hot nie en wat op gocie gcloof na die Unic gekom het.

\)"

--

-

---

-<J

!

!

Po6

i

tieke

He

rff

e

w

i

ng

!

!

twiid.iclw !ICI>il'tl fld'3wit~IJ· ·n Oh•uase 11lau·e Guicier

ruJ. die lcie'· t'dUR dliic .<:;id;#icuJl·d(•mol;rtztiene ll"artfJ,

flg·. [J{rart §cluanHr<'DH•u·, wut Uu•08(• toesp,-ee8~ oor

I 0 I I I I I I

die Qmitc8duuUnc gwlidiel;.

!

(2)

BLADSY TWEE ,DIE O.B.,'' WOENSD_=.A::_:G:_:•_:2::_:5__:_JUN.:.:_T..:..I=E__:_19:..:4_7 _ __ _ __ _ _ __ _ __ _ __ _ _ _ ~--~~

Dire

Vrtyheid

V

ert!h.

(

!JJJJl

f

Uifl

·

Dice

S~rydl

dl

i

e ·

0

JTY.

dl

e

rt

g

rt([J)

717Hdi

HOOFSTl.J'K II

Boct se sweefavontuur hct Jaap die ene nuusl<ierighcid ge-maak en sondcr meer wou hy

allcs in verband daarmee ver-nccm.

Sy maat, weer, was op sy

bcurt maar alte geneig om die episode te vertel omclat dit vir hom 'n ware sielsgenot was om

in hicrdic sci die gcwaarwor -dingc en die waaghalsighedc

van daardie rekordvlug weer in

sy gees te Jaat herleef.

Daarom dat hy dit vertcl het. )ric uit spoggerigheid nie maar

weens die geluk wat ook die

hcrinncring kan gee, as die oom-blik vcrby is. Eintlik het Boct

ook meer met homsclf gepraat; vit· hom self weer die verrulc -like vryheidsmomentc geskildcr

en homself weer in die vryheid

. . . . die agtienclui senclvoet-hoti vryheid . . . . vcrlustig

soos hy hier le in sel nommer 52

van die Sentrale Gevangenis,

Pretoria.

Kce wat, het Jaap gemccn, om in die lug rond te dool en tc dwaal - en dit sonder cn-jin en lugskroef - is darem g'n Christcnmens se tydverdryf nic.

Dis sommer moeilikheid sock daardic en . . . .

,Hct jy clan nog nooit in jou

I ewe moeili!cheid gcsoek nic ?" skerts Boet terug.

,Ja wei, maar dit's iets an-ders. Hierdie swecfafferc is cintlik 'n onnatuurlike mocilik-hcidsoekcry. Maar ek neem aan

dat mens daarvoor nic net lc

cn-nis en senuwees moct he nic

maar sommer ook 'n spcsiale

aanleg, Boet - 'n soort van vertroucnsaligheid wat aile pet·-kc te bowe gaan, nic waar nic?"

\Vel ja, hct Boet toegcgcc,

in-stinlc, aanvoeling spcel in die

sweeflcuns sekerlik )n groot rol.

Daarom dat dit in die ware sin

van die woord 'n lmns eerdcr as

'n wetenskap is. Om die Jcuns en sy moontlikhede ten volle tc ontplooi is wetenslcaplilce

kcnnis natuurlik nodig - 'n

be-grip van sekere fisicsc wcttc en verskynsels. Maar van die ware

sweef-vliegenier kan, soos van die ware digtcr, gese word dat

hy gcborc en nie gemaak word

nic.

Die grondslag van die swecf

-ltuns is die gebruikmaldng van

elke voordelige lugstroming wat <;leur die aarde se temperatuur

of dcur bcrgstorings ensovoorts geslccp word.

.,Jy kan jou verbeel dat dit 'n stil dag is. Kom ons necm

aan dat dit, volgens die ou daar-ondcr op die grond, die slilste dag van die hele jaar sou wees.

.,Nictemin wemel dit in die

lugruimte bo die ou se !cop van demoniese aktiwiteite en van opstuwende en ncerslingcrcnde

magte. Nie net Juuis-en dwars-winde nie, soos die man op die

/Jrond hulle gewoond is maar

ook - en vera!! - van opsldc-tende en neerstortende

lugmas-sas. Nou is die eintlikc gcheim van die sweefkundige om

hier-liRl'ff

!EN

§If.

JEW IE ILAN

1lift

llBOl!Il!

.

RO

TO

TIL

.

L

.

JER

0 §;~,U~HSIF.l!bJ!DfiNGS 0 IIH~·lEllillieU·~ (!I Jll@(;Jnll)JE 0 \'H~C.m!t!PJE 0 UiSEU~L'L~II)E

0 Die ROTOTILLER se Krag-aangedrewe Chroom-Vanadium

-St<:altande berei IN EEl:\" OPERASIE 'n beter Saadbedding as 'n Ploeg, Eg en SlwtteJeg in dric afsonderlilce Operasies.

0 Die ROTOTILLER werlc Plantegroei, Groenbemesting, Mis,

Strooi, em;. deeglik in oor die 1-IELE DIEPTE van die Saad

-bedding.

0 Die ROTOTILLER vorm 'n Saadbcdding ryk aan HUMUS, LUG-TIG en VOGBEHOUDEND sondcr Sooic of Kluite.

0 Sny 20 of 26 duim - wycr as 'n Tweeskaarploeg - tot 9 duim clicp. Bcwcrk selfs nuwe Grond.

1D IDEAAL VIR ALLE INTENSIEWE LAl'JDBOU

<D l"RYS SLEGS £165 Afu.'J DIE n:US.

Volle Besomlerhede van Distl:ilmeetdex-s:

-liAAPLAl\'D. EN O.V.S.:

IIDsn§

!1.

4141®

9

K~8ll.p

§

ltmHiU

liDnn§

~~~

9

tF®iott

JEM~~RD®rtDR

ltRSmt§

~®®

9

@®§..,1L®lillcrfl®ntl

TRANSVAAL EN NA'l'AL:

ll!lo

JL,

Jl'o

BLEJElilE!lt

~1hnn

o§_h~Ili®l!noo

].@4lq

f~EclJJIDR§o)

JIDJall>~o9

~

®llD.&UlllRJl®§llDu

liogg

I

die lugbewegings uit te buit om

sodoende steeds hotir en hocr te styg. Maar voordat jy hulle kan uitbuit moet jy hullc ltan aan

-voel en na skatting reg ltan be-oordeel."

Te sien, gaan Boet voort, is

daar natuurlik niles nic. Op

drie, vie.r duisend voct hoogte

is dit hee.ltemal onmoontlik om met joil oc vas tc stcl of jy

sovecl honderd voct gcstyg of

gesink het. Instrumente het jy

wei maar hulle toon geen ldein verslcille aan nie en voor bulle

jou kan waarslm is die kans verby . . . . of lean die gevaar

te akuut geword hct om nog vcrhoed te wees!

Nee, voeg Boct by, jy moet oordeel (of aanvoel)

volgens die sagtc rultkings aan die vlerlte van die swee

f-tuig . . . . . die sal jou spoe-dig oortuig dat die ocnskynlike

stiltc wat om jou beers en wat oolc op die instmmcntbord nie weerspreek word nic, net die·ene

misleiding is. Daardic rul<lcc laat jou besef dat die swccftuig

die speelbal van onsigbarc maar nietemin gewcldigc natuur -kragte is.

Natuurkragte wat, ncs ·die ltragte van dicre deur die mens

ingespan en uitgcbuit lean \\'Ord

om hom na die hoogtcs toe te

dra, of . . . . om hom en sy

lig(e tuig na bcncdc tc slinger

en teen die aardc tc vcrpletter.

Boet raak so i11 vcn·oering oor sy tcma en maalc dil so lc-wcndig dat beide hy en Jaap vir die oomblik vergeet dat

daar om hullc net lclipmure en

staalcleure is; 'lir die oomblik is albei man daarbuitc en daar-bo in die uitspanscl, 'n paar duisend voet bo die aarde.

'vVat die uitstaande gcvocl daarbo sou wccs? Wcl, meen Boet, uitstaandc is eintlik die censaamheid, die absolute cen

-saamhcid; mocdersicl aileen

voel die mens daar. Jy voel

asof die tyd gaan stilstaan het

- asof die hcelal sldelilc leeg

en stil geword hct. Net jy, die sweeftuig wat jou slom g

e-hoorsaam (wat byna 'n dee! van jousclf en jou sintuie gc-worcl het!) en .. . . daardie s

tu-wende onsigbarc kragte wat

aan die sweeftuig se vlcrke rul' en pluk.

Verder . . . . niks! Gccn klank

of stem in die hecla! nie, be

-halwc so 'n sagte gcsuis en die geluaalc van die swceftuig sc

latte . . . . soms !clink clit byna

afsof die stommc ding jou wil waarsku. ·

,Hoewel" se Boct, nog steeds

meer asof hy met homself

praat, .,hoewel dit tog nie heel

-temal juis is om tc se dat mens

daarbo geen stem lean hoor nie.

Ek dink nou juis aan die ge

-hcimsinnige geritsel en gemur

-mel wat ek daardic dng gehoor

het.

.,Dit was 'n stikwarmc so mers-dag oor Pretoria met swaar

wolkemassas wat in die lug

hang. Kolosse wat alma! min of meer ewehoog bo die gt·ond b e-gin het - asof hulle op 'n on

-sigbarc vloer rus, die vlocr van die lugdrul{king 'n duisend voet of meer bo die grond. Onder was hulle min of mcer gelyk

maar na boontoe hct hullc vei·

-skil van 'n hoogtc van ses-,

seweduisend voct tot sommige van twintig, dertigduisend voet

en meer ... . reus bo reus! .,Na ek met opwaartse Iu

g-strominge die nodige hoogte

gewen het, het ek die swee f-tuig maar na ccn van hierdie monsters gcpcil; toe ck ccnmaal

betreklik naby !com, hct die

1.

--

~~~~~.~~~~!.~.~;~

~~~.?".

!.'

, §e~~d.Nd~ <[;CVII12fpC11iS, JJ>rci.Qf'itl, I'll iilf»IH)ICCI' ()~8'

!

Eml m·vru·ln{JH Cl2

,

;;e

vruhcill. Jln l l iC I)(H'i!JI! Ewof

-l

.

~

tul;

Pult Jtu:1; ec11 er£ aiulet·

mee~1et&<!el

1:11111 #fJ

I

llVOnlrllH' /QC fry met V!li IUHIH!I'II~lf' ~I' ~He JUlY mu:

1 1:1 JfillfiiDHim• 1 ~P·i:J uit elic tronl; ifl hl~1einiontt>it!

t aebrl'l'l; iu•t. g, G:ierdic lroof.odu!; is flliC!d, IHII1d'l'

I

j

;;

;;:

.

~~:

:

~,"~

~;;;~

~:;!~:~:~::

:(!

~;;:~~::.(;:·~::

,::~;,;;·:::

;

I

i

I!!/ Cl'f'(U'ilf!J l"flll tlic liOO(JSiC vryhcil1.

!

I

I

t;,---·---·---·--~---·----·-A

woll< )ny met asemberowende snclhcid tegcmo<'t gcjaag".

,Die woll< na jou- "

,;Wei, inderdaad was dit na

-tuurlik anders om; my sweef

-tuig hct die woll<

legemoctgc-sncl-opgcvang in die suigkrag

van die lug wal die wollt in

-gestroom het en wal juis om daar -die rede sy luuin so hoog in die

lug laat styg hct. Maar alles is

relatief- in die lug sowel as op

die aardc. Daarom dat die

ge-waarwording wat jy !try die is dat jy en jou swccftuig stilstaan

en dat die wolk bcwecg, met

rasende spocd aangeseil lwm.

.,Eenmaal die wolk in . . . .

en toe gcbeur die dinge som

-mer vinnig.

,Vireers is ek onmiddellik

dcur so 'n newel omhul dat ek

nie die minstc bcnul hct of ek

onderstebo of rcgop swccf nic.

Deur

S

.

]. de

J

ongh

Ook slinger die tuimelende stro

-minge my so hccn en weer dat ek nopeloos in die war raak

totdat ek onvcrhocds in 'n mcer eengalige opwaartsc Jugstroming gcraak. Die stu my sltielik in

die hcogte. Aan die instrument

- die variometcr- ltan ck vasstel

dat clc met ongclooflikc sne l-heid in die newel opwaarts ge -dra word. Was dit nic vir die

instrument dan sou dle rigting

- op of af - vir my 'n raaisel

gebly hct . . . . 'n taamlike

bange raaiscl!

,.:\1et eens slciet cl< die wolk uit, 'n goeie vier of vyf duisend voet boer as wat ck 'n kort

tydjie tcvore was, ecr ek in die

woll< sc suigkrag ingekom het."

,Die wolk sc lugstrominge,

het Boct vcrduidelik, is baie soos die van 'n bruiscnde

ri-vier. Die medium waarin mens beweeg is natumlilc oneindig lig

-ter, aangesien dit lug is en nie water nie. Maar in hul aard. en ook in hul uitwet·l<ing, is die

bewegings baic dicselfde. ,.So 'n opgcslapeldc wolk is

nes 'n reuse watcn•al van dui

-sende voct . . . . behalwc dat

die woll< na boontoe val,

op-waarts in plaas van afwaarts

bcwccg. Verdcr is dnar die::;e lf-de vcrsl<ynscls . . . . die suig

-lnag van die waterval en sy draaikolkc die is oolc in die

wolk en jy het met hulle

daar-bo in die wolk te kampe nes

die swcmmer in die waterval daaronder met hulle te ltampe

hct.

.,:\1aar die stryd vind plaas

ticn-, veertienduisend voet bo

die aardc en die ligtc raamwerk

van die swccftuig met die dun sci! wat daarooz· gcspan is, dit

is die enigstc ankcr tussen jou

en die grocnvaal grond, wat daar vcr, vcr ondcrl<ant jou uit

-strelt!

,.'Wei. ck word die wolk uit

-gestu en toe Icon ek wee• sien; daar elc nou eenmaal met die

wolk dcurmcltaar gcraak hct,

swenk ek die neus van die sweeftuig maar weer in en spec -dig - met slcgs enige honclerd

-voct hoogtcvcrlics - word el< in 'n sydclint,sc stroom weer

die wolk ingcsldct.''

''Veer die gcwarrcl en geslin

-ger, weer die slampe van

bak-boord na stuurboord en weer

tcrug . . . . toldat hy weer in 'n

opsuigcndc stroom bcland en op

die variometcr, waaraan hy die styging by benadering kan meet, sicn hy later dat hy sy

hoogtepunt 'n t·ckord - behaal het, oor die ngtienduisend \·oet. Dit was met claardie twecdc inswenk en styging in die lug-stroom dat die wolk met hom

begin praat het!

,Om my is daar so 'n cie

n-aardigc gcritsel, geheimsinnigc

geluidc . . . . no 'n ligte gebrom

in die newel! Ek kry die ge

-voel dat die wolk met my be -gin gcsc!s.

,En sornmer dreigcnd gescls oold

,Man, jy lean jolt nie vooi"stel

nie wat vir 'n bloedstollcnde gc-voel dit is as jy vir die eerstc

keer daar bo in die eerisaam•

hcid 'n Clonderwolic )oli hoC!:'

aanspreek en aanlJrom; Nic

met daardic dondergerol wat

ons daaroncicr op die aari.le

scdcrt OilS Jcinderjare !<en

nle-Jank nie so luid nic; nee, mel so 'n diepgcsctte gefluistcr

(hecltcmaai liggmimioosJ en so

. . . . tussen ciie sngtc dreuriing

in . . . . afbrckcndc lchinke en gemompel."

Jaap se gcr.ig toon spanning en belangstclling - hy hct die

sci en die staaldeure blyicbaar vcrgcet.

,.Wcct jy, ou brocr, dis allcs

wei en gocd om jou in sulke

oomblilclcc tc troos met die

dinge wat jy daar veronder

-l<ant gclccr het aan die vcete van oucns wat self nog nooit

wolkc hoor mompel en fluister

hct nic. Al daardie verklarings

oor statiesc elektrisiteit en so mecr.

,Daardic clingc glo n'lens so• lanlc jy in die klaslmmer of

die laboratorium is . . . . maar

!lie as jy in aile wolkeensaam-heid sowat agtiendt:isend voet bokant daardie ouens se kcp·

pe sit, net so op 'n ligte lat

-wcrk sit en om jou heen is die cne grysc newel . . . . 'n newel wat al hoc digter em jou t>ak

en wat met homself sug en brom oor sy gcstoonle gcheime !"

By die aanhoot· van hierdic

ervaring hct Jaap goed geglo dat dit vir Boet die oomblik

van sy hoogste vryheid was;

die onvergccllilcste oomblik wat

lzy nog in sy !ewe gesmaak het, daar bo in die ecn

-saamheid en in die dunne lu.,. om 'n ligtc sweeftuig wat

cnig~

oomblik die speelbal \·an onsig

-bare magtc leon word.

Maar, stem albei saam, of dit

meer as dric my! in die Jug

bol<ant Pretoria geslded hct, en of dit, soos in .Jaap se geval.

vlak buitckant die poort van 'n

oorwonnc gcvangenis te Bloe

m-fontein gebcur het . . . . mel

hygende ascm en die triomf -gevoel: .. Ons is los!" - hoc of waar dit oolc al kom, die n y

-heidsoomblik wat om·ergeetlik

bly is altyd die vryhcid wat met gcvaar gcpaard gegaan het, en

ook bly dit van onsckcre dum·.

Op hicrclie punt was die twcc

kamerade, ingrlcerker in die sci

in die Senlralc Gcvangcnis, dit

eens.

(3)

,DIE O.B.," WOENSDAG, 25 JUNIE 1947 BLADSY DRIE

P

011

NJ

u

we dag bree!<.

(U1n vir

die Afrikaanse

joernaHDs~iek

O.mb~V@@

!

NQ9@Jr~~~ll@<e

~~lt

i

~~~Wiml~

~fffi

b~§k:@tmUI!Jjg(g;

Vo)kome on2ebonde deur

seks

i

onele

bela

n

ge van watter aard ooka

l.

..

N:1m

~n

s

die

Direksie

van Dagbreek-Pex:s Beperk

,

kondig die Voorsitter

,

Prof.

L.

].

DU PLESS

I

S

aan dat

RJ(U@/brre~~~

in

die

afgelope naweek sy

verskyning gemaak

het

,

en

dat die

uitgewers h

u

lle

ten

doel

stel

om 'n werklik

eersff:elklas Afrilkaanse

Nawerekblad

a an

die groa

t

Afrikaanse

bevolking van ons binnelandse stede en dorpe te voorsien

en

'

ter§elfderff:yd

'rn

eersterarngse

llUllVW-Wceelkblad aan

die plaff:telan.d.

Hoofredakteur: Mnr

.

Willem van Heerden, bygestaan

deur

mnr

.

J.

F. van Huysteen, mnr. A

.

M

.

van Schoor

,

t,r~_nr

.

D

.

G

.

Richard,

mnr.

J.

P

.

Vorster

en '

n

pu

ik

span Afrikaanse

joerna

li

st

e

en deskundige medewerkers

.

I

word deur die

hele

land

versprei

deur

die

C.

N

.A.

Teken sonder versuim

op bygaande vorm in

en

beoordeel

self

die blad

.

l'"""'""""""""""""'~"""""'""''''""""""""'""'""""'"'""""' ... / ... _ , __ ,. ... ______ ... ,_,..,,.~ ... ,_ ... ..

I

I

~

I

l

1

I

i

I

I

I

i

DIE

S

I

RKULAS

IEB

ESTU

URDER

,

DAGBREEK

-P

ERS BPK

.,

Posbu

s

816

1

,

JO

HANNES

B

U

RG.

I

Stuur asseblief DAGBREEK vir 12 maandc aan my, waarvoor ck 15/

-hierby insluit.

NAAM: ... ~ ... .

VOLLEDIGE HUISADRES: ... .

·

··

·

··

··

··

··

·

··

·

·

·

··

··

····

··

·

·

·

·

····

··

··

···

·

··

····

···

····

·

·

·

·

·

···

·

·

·

·

··

···

··

·

·

·

·

··

···

···

·

·

··

····

·

·

·

·

···

·

·

··

·

·

·

·

·

·

·

·

·

··

·

·

··

·

·

·

··

·

·

·

···

·

·

·

·

·

··

····

·

·

·

·

·

···

··

···

·

·

·

··

·

···

·

···

·

····

·

··

··

·

··

··

·

··

···

·

··

··

·

·

··

···

·

·

·

·

·

·

···

;

.

..

..

.

.

.

..

.

.

.

.

..

.

..

.

..

.

...

..

.

.

.

..

...

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

...

.

...

.

I

Handtekcning

; Intekcngcld: 15/- vir 12 maandc by u huis afgclewer binnc die Unie en S.W.A.;

I

elders 15/6. 1

j

.

Die O.B., 25/6/47

I

...

...

....

...

...

..

...

...

....

..

...

.

..

..

...

..

....

..

..

...

...

.

-

...

_

...

-

...

__

; ' · - -

..

(4)

f3LADSY VIER ,DIE O.B.," WOENSDA_G.:.., _2_5_J_UN _ _ IE_1_9_47_·

-,DIE O.B.," WOENSDAG, 25 JUNIE 1947

OE G .. NTERNE

R

ES

OE

.

HET ONS

L YF

E E MOE

·

DAN?

U V R ,,S.J.-S EC AL"

Dubbeltaligheid - die ideaal wat die Engelse pers in die

afgelope jare so sterk bepleit het in hul paging om die Afrikaanse

skoal tc verwater met 'n verpligte dul1belmedium-stelsel - blyk

nie juis so 'n aangename beginsel te wees wanneer dit hoofsaaldik

op Engelssprekende instellings van toepassing gemaak word nie. Toe die Afrikaanse taal in die skoal 'n veertig jaar gelede

sy stryd om erkenning moes aanknoop, het die Engelse mond

-stukke in die land geen sin daarin kon sien dat dit as 'n verpligte

medium in die onderwys gebruik moet word nie. Engels is tog die wereldtaal, so is geredeneer, en waarom die onderwys bemoeilik

met die invoering van Afrikaans as verpligte leervak. Dit dien tog

immers geen nut nie.

Tydens die o01·log toe honderde Afrikaners in

die

interneringskamp beland het, het die

Suid-Afri-kaanse dranknywerheid 'n heehemal nuwe drank

ryker geword wat in die geheim in ·die kamp ge·

stook is en wat die naam van ,,S. ].-Special" gekry

het. Die stook en voorbereiding wat in die geheim

plaasgevind het, het groot

vern~aak

en afleiding

aan die manne

in

·

die kamp, wat 'n stryd teen die

tyd moes voer, verskaf.

By die kantien in die kamp waar daar sekere soorte kos en snoepery te koop was, was ook 'n hoeveelheid bier beskik-baar. Dit het egter baie aan-trekliker voorgekom om hul eie

drank onder die neus van die kampwagte te stock sander dat

die dit in die hande kry of daarvan weet.

'n Paar jaar gelede, nadat Afrikaans sy stryd gewen het, het

ons uit dieselfde mond 'n heeltemal ander deuntjie gehoor. Dit is dan nou so uiters noodsaaklik dat ons kinders albei tale moet ken, want alleen so kan daar sprake van 'n groter volkseenheid wees. Die rede vir hierdie ommeswaai is voor die handliggcnd. Met· 'n

tocnemende Afrikaanse geboortesyfer het die Engelse taal op die verdediging gekom. Binne hul eie skole het te min Afrikaanse

kin-ders slagoffers geword van die Empire-gees, wat sy groot kwota

uit die vorige geslag getrek het. Daarom bet dubbeltaligbeid nou skielil{ 'n beilige beginsel geword wat met wetgewing gehandbaaf moet word.

NIE VIR OUERES

Maar sodra ons kom tot die ouer geslag, geld hierdie pragtige

beginsel nie meer nie. Binne die skoolomheining is dit nodig, maar nie op die terreine waar die jongmense beweeg nie. Daar kan dubbeltaligbeid net aanstoot gee. Dit altans, is die afleiding wat 'n mens maak uit 'n hoofartikel van die Cape Times verlede week

in reaksie op 'n berig in die Afrikaanse pers dat 'n sekere

rolprent-onderneming wat Afrikaanse prente wil vervaardig pleit vir 'n verpligte kwota van 15 persent Afrikaanse prente in die bioskope.

Afrilmanse rolprente is nie verstaanbaar vir die Engelse publiek soos Amerikaanse rolprente in Engela.nd is nie, waar wel 'n kwota vasgestel is, so betoog die blad. Daarom stel hy voor dat daar liewer afsondel"like sl{ouburge opgerig word vir die Afrikaanse publiek sodat aie Engelssprekende ,Suid-Mrikaners" ongehinderd kan voortgaan om te kyk na dinge wat bulle verstaan.

Nou ja, ons dag dan dat die ,Engelssprekende Suid-Afrikaners"

net so begerig is om Afrikaans te leer as wat die Afrikaanse

skoal-kind moet wees om Engels te leer en dat bulle die geleentheid om Afrikaans op die doek te boor sou verwelkom as 'n middel om hul kennis te verryk? Hoe het ons dit nou?

Moet ons hie~·van aflei dat die vroom praatjies opr

weder-sy

~

se

begrip van die kant van die Engelse pers maar nog nooit eg was nie, ook nie ten opsigte van die dubbelmedium-onderwys nie? Daar is geen ander verklaring nie, en dit sal goed 'wees om

hierdie antwoord van die Cape Times later in herinnering te bring.

Die Koiiie6outcin•lll.'apelt wtlt ~" die 8urm.p eleur 'n !l.c"ind.co·neer·tlc ontwcrp ia. I!Jo•··

s1u·unl•lil• w11s die ge&aterueer,gcs op

U.ee~diOfl Cit dtltu·nu 011 ([;6UMJHU' gevt~n!!Je

w

12u,m,. H11dle Cwt steeds die luJWf' gcluJeYderr

1

t

14t Jud!e dm~r lud ltuulgenod.c amu' bu~oirte

.,er·los so!t word - tlie wiel wat oor die '"FffnluJop, n11 l1y die l~gut~l'• t~istor1rt err. die du·euN.e vew·Hn·eeD•· Dntu• W14M 1nem• as l'yitig

I)IUl die il£il'l'llerillgii1Udte IVU1U'illl/. eU• VaTU~ twt~gdf tot "~titien man gclur.is.,es WIIS. Die

iunnJHVIlfJ6!11 is iu luJt 110. 19 o:rtwer11 deur ., VtudGuuis.''

6.--·---1

ENG ELAND WERF SWART

Nog

~eer

!

SOLDATE

IN

AFRIKA

Agteruttgang •

Die afgelope sitting van die parlement het 'n verdere da

-ling in die algemene trant

I

en gebalte van die parlemen-tere besprekings getoon, bet

prof. \V. .H. Hutt van die Universiteit Kaapstad, in 'n lesing verklaar toe by 'n oor-sig gegee bet van die jong-1 ste sitting. Hy het die blaam

j

biervoor tuis gebring op alle

1

partye in die Huis. Besorgd

-heid is uitgespreek oor die : manier waarop wetgewing 1

teen die einde van die sit-

I

ting afgejaag is.

I

•···----~

Onderwyl die Unie-1•egering voorbereidsels tref om Duitsers uit Suid-Afrilm te deporteer om-dat bulle politiek van die rege-ring verskil bet, en onderwyJ. die Unie-regering 'n betaalde perso-neel in Louden aanhou om

,ar-beidskragte" uit Brittanje tPr

aanvulling van die blanke be-volking na die Unie te keur, is Engeland besig om sy eie ar

-beidskragte aan te vul uit die geledere van Hitler se

voor-Om vir sy verlies van die

nndiese

leer te

ver-goed, is Engeland hesig om vir hom 'n swart leer

in Afrika te werf. 'n Veldtog om rekrute te werf,

sal vanaf die Zam.besie, in die Soedan, Oos-Afrika

sowel as Wes-Afrika van stapel gestuur word. Britse

offisiere wat voorheen 'n leidende rol in die

oplei-ding van die Indiese leer gespeel het, sal hierdie

mense oplei.

Die hoofkwartier van die swart soldate sal

Nairobi wees. Die nuwe leer sal aangevoor word

deur soldate wat reeds gedurende die o01·log

mili-tere diens verrig het.

Die Britse vlootowerheid het ook onlangs

aan-gekondig <dat nie-blankes voortaan in die Britse

vloot toegelaat sal word.

malige ondersteuners.

So berig die Forward se kor-respondent uit Londen dat ,.et-like bonderdduisende" misplaas-te persone met hul families binne die volgende 18 maande nit Europa na Brittanje gebring sal word om die arbeidstelwrt te gaan aanvul in daardie land. Waarnemers bet bereken dat 'n groot aantal van bierdie immi-grante uit voormalige aanhan-gers van Hitler sal bestaan. al-dus die berig. Ongeveer 1,500

Iede van die Letlandse fascis-tiese liga, 1,000 van ander Oos-see-state se burgers wat saam met die Duitsers geveg het, 1,000 Ukralniese en Russiese oorlopers na die Duitsers wat onder genl. Wlastof aan Duitse kant geveg bet, en ongeveer 7,500 Oossese nedersetters in Duitsland wat Hitler gebelp bet, is onder die immigrante wat Brittanje besig is om in te voer, aldus die kor-l'espondent.

V.S.A.-Leer

lngelig Oor

Kommunisme

Die Amerikaanse departement van oorlog het pamflette waarin teen die lwmmunisme gewaar-slm word aan sy leer uitgereik. In die pamflette word verklaar dat die kommunisme teen die demokrasie gekant is en dat die ondersteuners van die kommu-·

nisme besig is om die

Ameri-kaanse regeringstelsel te vei·nie

-tig. Die pamflette sal tydens lesings gebruik word en is deel 1 van die Amerikaanse veldtog teen die kommm1isme:

Wat doen die regering in Suid-Afrika om die ,duiwelse

evangelie" teen te werk?

,Dop-hou" - is a!, het genl. Smuts onlangs gese.

V.S.A.

KfER

KOMMUNISTE

Die Amerikaanse

besettings-owerheid in Duitsland het ver-klaar dat die Sowjet-beheerde Sosialistiese Eenheidsparty nie in die Amerikaanse gebied toe-gelaat sa' word nie. Aansoeke om die party in die gebied te stig, is reeds ontvang, maar van die . hand gewys. Soortge!yke

aansoeke sal in die toekoms nie.

toegestaan word nie.

Onder die gei:nterneerdes was daar van feitlik elke

be-roep 'n paar

verteenwoordi-gers, ~n drankkenners het tyd

genoeg gehad om hulle

ken-nis toe te pas. Daar is twee

soorte drank gestook. Een was 'n gewone en ligte bier terwyl die ander 'n besonder

sterk witblits was. Dit het

gou bekend gestaan as ,S.

J.-Special". Dit is van ertjies en rosyntjies gestook in 'n appa

-raat wat saamgetower en in

die kampkombuis bewaar is.

,BABA''

Voordat die drtJ.nk gestook

kon word, moes die moertjie

eers voorberei word. Hierdie

,baba" is in· eert van die hutte gehou en scrgvuldig weggesteek. Onderwyl een van hierdie ,ba-bas" eendag besig was om te trek, en reeds in 'n gevorderde stadium was, bet die gerug dat 'n klopjag aan die kom is, skie-lik die ronde gedoen. Die sto-kers wou nie graag dat die wag-te die drankbedryf agwag-ter kom .nie, en wou dit nog minder weggooi. AI uitweg wat daar was, was om dit so onryp soos dit was, te drink. In een van die butte, bet 'n bele paar man-ne dan ook elkeen 'n groot beker van die mos weggeslaan.

Dit was nie lank nie of hulle het vergeet dat hulle in die

kamp is, en het taamlik

rumoe-rig geword wat glad nie na die wagte se sin was nie. Om die swye op die groepie jo!ige

man-ne te le, is verskeie skate om

die hut afgeskiet. Met groat ,heldemoed" het een van die plesierige stokers die besemstok gegryp, daarmee na buite

ge-storm, en aangele na die wagte. Aileen die nugtere optrede van

sy makkers kon hom oortuig dat hy die rusverstoorders maar

in vrede moet Iaat.

Hierdie verhaal is onlangs

deur mnr. Ben Botha, 'n oud-politieke gevangene, op 'n

funk-sie vertel.

0.8.-

Vergadering

van die

STELLENBOSSE

KOMMANDO'S

in die

C.S. V .-Saal,

S~ellenhosch

op

Donderdag, 3 Julie

om 7.30 n.m. Onderwerp:

DIE O.B. EN DIE VERKIESING Spreker:

Genl. W. R. LAUBSCHER,

Voorligtingsoffisier. Aile lede word dringend versoek

om teenwoordig te wees.

lngebinde Jaargange

.

Van ,Die O.B.'"'

2 -

3 en 4de Jaargang

TEEN £1/15/· llestel V6Ul: Gebiedslloofkwartier, Posbus 1230, PRETORIA.

Per~

"

die di1

het die

waarhc

adjunl

forme]

die

W

Kaapsl

hoed at

het.

Genl. : van die bring a: geskenk oorhandi voorligti1 baarheid noue en genl. Sn dergeskil Hierdie

H

O.B

KAR01 stryd en H.N.P. e Plaaslilre spralre ll O.B. wil van die lede het dant va1 komdt. V delik ger. moontlikl Komdt. verneem om hulle des te o bereid m van vrier brandwa{ Die pia reid om te staan die wiel voorle. (

N~

c

Sedert die lmidi 29,000 nll see rylre1 mal imm' is om hi Sedert daar me1 migrante Die groo1 een slag Iede wee Castle ge Sapa b 'n konfer nistiese : plattelaJu het om I= bond te 1 •om 'n n per dag f vir al wa per week Hierdie neer dat uur sal uur is hy of moet loon ontv

(5)

,DIE O.B.," WOENSDAG, 25 JUNIE 1947 BLADSY VYF

Oo

lBo

hefc

Dni'll

ge

Gerrcedl

W at

W ou

V

erdwv-yn

Per

sone

e

l se

Afskeid van

A

.

K.G.

W.

v

.

Re11sbur

g

G

ehuldi

g

Die O.B.-kommando van Hcil

-bron het op 11 Dcscr huldc

ge-bring ann Willie van Rcnsburg wat na vier jaar uit die Sen

-trale Gcvangcnis ontslaan is. By hicrdic gclccnthcid hct Jwmman

-dant-gcncraal dr. J. F. J. van Rensburg 'n groot vcrgadering

in die stadsaal toegcsprcel<. Spr. hct huldc gebring ann \70lillie

van Rcnsburg en verldaar dat

hoewcl hy in die tronlt was,

die huldc aan hom gcbring word en nic aan die pcrsonc wat hom

in die tronk gcsit het nie. In

Suid-Afrilta betckcn die feit dat

jy vir jou voll< opkom, hoogver:

rand. Op Slagtcrsnek staan

daar 'n monument vir sulkc

,miscladigcrs." Tydcns die

oot·-log Is daar oorlog gcvoer teen

Afrilcaners in Suici-Afrilca. Die

Afrikaners mocs hulle tandc wys omdat hullc nic !ton toelaat

dat van Afrikaners twccdeklas burgers gemaalt word nie.

,Ons

h

e

t d

i

e

vol

k

slc

we OJln

u

ut

inges

u

u

r

m

.

e

t

d

i

e

din

ge

waL

h

csig was om vinnig

te

ve1-rl.wyn

.

Ous

h

et

die rem anngedraai

op

d

i

e

pad

v

a

n

li

b

era

lis

m

e

waarheen die

vo

lk h

cs

ig

was

om

af

t

e

st

u

u

r

",

h

e

t

ad

j

mtk

-

K

.

G

.

J

.

A

.

Smi

t

h

ve

r

led

e

week

b

y

'n

in-forme

le

af

ske

i

dsfn

uk

sic

ge~~

waa

r

d

i

e

p

e

r

s

o

nee

l

van

di

e Wes-K

aap

landse Gehiedshoofkw

ar

t

ier

e

n

d

i

e

K

aa

pst

ad

sc

p

ersoncel

v

an

Voo

r

slag

van

h

om

in

sy

ho

e

dan

ighcid

a

s

org

n

ui

sas

i

eleie

r

afs

k

eid ge

neem

het

.

Genl. S.

J.

Kumffcr, stafhoof van die Gcbicd. hct hulde ge -bring aan gcnl. Smith en 'n geskenk namens die p('rsonecl oorhandig. Ge111. Laubscher, voorligtingsofCisicr, hel sy dunl t-baarheid uilgcsprcck vir die noue en ondcrlingc ltonlalt wat gcnl. Smith allyd met sy on -dcrgeskilttes gchandhaaf het. Hierdic ondcrlingc vcrtrouc en

H.

I\

.

P-

Sock

O.

B

.

-V

r

iendskap

1\AltOS. - Na 'n ~osjnriJ,:'e str~·d en t W<'Nlra:::- t 11!-.~C'n !lie

H.l'\.l'. en die O.B. i~ daar in Plaaslilcc H.N.P.-ltrinJ:"C hcelwrtt spralcc dat bulle wc<·r met die

O.B. wil saumwcrlc. Vcrsltcie

van die H.N.P.-tnlc :;c bcs

tuurs-lcde hct die plaaslilce lto mman-dant Yan die O.B. in Karos,

lcomdt. \\'. J. Llibbe, onderskci -dclilt gcnadcr en g-csC'Is oor die

moontliltheid Yan snmcwcrking. Komdt. Lubbc het hom, na

\'Crnccm word, bcrcid Yerldaar om hulle onder sckcrc ,·oorwaa r-des tc ontmoct, o.n. dat hullc bercid moet wccs om ciie hand van vriendskap ann die Osscwa-brandwag as sodnnig tc bicd.

Die plaaslikc O.I3.'s is nic be-reid om een cnk<'lc duim tcrug tc staan nic ('n sil skoucr aan die wiel Yir die !;tryd wat nog voorle. (Korr.).

©~S) ~l1JJ~irE

W©~[Q)

©©~S)~©~[L

Sedert cpt('mber 1939 tot op

die huidigc datum hct die t;nit•

29,000 nu\\'C inwoncrs van oo r-see ryltct· J.:'C'WOrd. Hullc is al-ma! immigranlc wat ,·ooru<'mcns

is om hier le bly.

Scdert ;\lei 19-1.5 tot nou bet

daar mccr al> 23.000 blnnl;:c im -migranto die land binn('grl.:om. Die grooi'IIC hcsending wnt met ccn sial:' uilgc!com hct, het vcr

-Icde wc('lc met die Cat·nan·on Castle g'('land. nl. l,SOO.

kamcraadsl<np is eic ann die

O.B.

Gcnl Smith het in sy antwoord

Yerwys na die ontwikkcling van

die Osscwabrandwag en die ope-ning van sy eerste kantorc in

Kaapstad in 1941. Dit was die

begin van die opbou van 'n groot. landswye masjinerie. Die arbcid wat in dicns van die Ossewabrandwag verrig word, is nic ,·erniet, het genl. Smith beldcmtoon.

Die eggcnotc van die K.G.,

mcv. Van Rcnsburg. genic. C. Meyer en gcnl. W. Odendaal was

o.n. by hicrdic gclccntheid nan -'~csig. <Ingcsluur).

H

e nnn.ll

w

~

n

g

V order

Die hcrnuwing van intelconing op Die 0.13. dctu· persono wat !lie hlad voorhccn' deur middol vnn Jcommnndo-int.cl<enin!:" ontvang hrt, vorder nog bo :llle vcrwngting good. needs dt·ic t>crsono hot vir tien jaar vooruit betaal, cUilces vir vyf on 'n groot nnnt;al vir tll'ie en twoo jnar.

Oorcenkomstig die nuwo reeling moei pcrsone wat voorhccli

nan die plaaslilcc offisiere hul intelcengcltl bctaal bet, die geld

(lOs. per jaar) JtOu regstrcel<s nan Voorslag, l,o;;bus lUl, T<anpstad

!otuw·.

Dit sal lescrs vcrbly om to verneem dnt die mcdcworlcing van

J)rof. J. A. \Viid weer ,-erlcry is vir 'n uuitclnndsc oorsig vanaf

uanstaande maand.

Outomatiese N

agwag

Roep Poiisie

Diewc in liaapst~d het vcrlede wcelc hul rieme styf gcloop toe

bulle in

'

n

gcbou

wnt

voorsien is van

'

n

nuwe inbrccl<-nlnrm, wou

inbrcck Voordat bulle cnigiets leon \titl'ig was die polisicwa daar

wat 'n rndio-boodskap van die ,mcj~nniose opsig1:cr'' ontvang hot,

toe die dicwe aan die dom·e en vcnstcz·s begin peutct· hot.

Hicrdic nuwe teenvoeter vir inbreltcrs is die prodult van die

brein van 'n e.ertydsc speurder.

Sodra as daar ann d'e gcbou

ge-peuter word, stuur die geheime

instrument 'n boodskap per

ra-dio aan die polisie. Die sukses van hicrdie instrument is daar

-in gclce dat die diewc dit nie

buitc wcrlting kan stcl nie want

sodra hulle daaraan vat, stuur

dit 'n boodskap uit.

'n Leemte in die toestel is dnt 'n dwalcnde kat soms die

po-lisic lean ontbied as hy aan die instrument raak, en dat daar

dus valse alarms !tan voorkom.

Nature

~~

Studente

Word

Oproerig

Kommuniste s

e

lEi

se

Vi

r

Plaas

w

e

rkers

Vicrhondcrd naturelle van die Adams-scndingltollcgc wat gc-wcicr hct om hul halfjaarliltsc cksamens af tc le omdat die clcktriesc l<ragtoevoer na die

kollegc buito wcrking gcraalc

hct, is vcrlcdc week na hul huisc tcrug gcstuur. J·ii.,rdic

oprocr soos onlangs by Fort

Hare is maar 'n al te duide;ilce bewys dat gclccrdheid die be

-sltawingsproscs van baic jare

nie l<nn oorbrug nie.

Sapn bcl'ig uii Wot·costcr dat

'n lconfercu~ie van eli•• J\ommu

-nisticS(' l'arty van di<' J{nnpse

pluttcland 'n bcsluit nnnJ,:'cnerm het om plnaswcrl<cr« in 'n

vnk-bond tc orgnniscer m('t die dorl om 'n minimum-loon van 10». per clag to cis en ooJ·tydbct::tling

yit· al wnt bulle mcrt· as ·l6 uur

per week werl<.

flicrdic be~luit l.:om dan.rop

nccr dat 'n plaa ... wcrltcr om

8-uur sal kan hcgin en om

S-uur is hy gerc:::-ti~ om op tc hou, of moct by van dnn nf el<st ra

loon ontvang.

Klopjag

Op

N

a-lure

lle

Die grootste

uitl<enningspara-dc in die gesldcdenis van Suid-Afrika het verlede week in Jo-hannesburg plaasgevind toe 1000 naturelle mocs deelneem ann 'n parade. Die ondersoek het voortgespruit uit moord op 'n blankc persoon. Mecr as 1400 naturelle is aangehou vir vcr

-dere ondervraging. Duisend is later weer losgclaat. Die parade hct scs uur lank geduur.

Duitsers Vra

Om

Te

Bly

Die vcrsockc om heroorwe -ging vnn die 254 Duitsers wat vir dcportasic aanbcvcel is

stroom steeds die staatslcantore

in Pretoria binne.

Dit is nog nic belccnd hoe die

regering met die aansoelcc sal

handel nic. Verwag word dat 'n kommissic bestaandc uit amp

-tenure van die Dcpartcmcnt van Binnclandsc Sake aangcstel sal

word om die aansockc tc behan

-dcl en nanbcvelings tc doen.

Beskerm u

Oe

MA!RJKAGENTSKAIP'

Bring u oogarts ee voorskrit na on.s. Laat gekwalifiseerde Voorskrif-Oogkund.iges u

be-dien.

.. A

VROEE MORE-MARK

KAAPSTAD

Cetallng geskied onmlddelllb weekliks, manndellks of

>!OOa verl.aug

~

Besw hooroende pry FU-G

MINNAAR

lEN

VAN §CBOOn

Elenasr: GUST.Iil. V

RE'l'IEF

Wa

hl

,

Lawre1rnce

EN Kilt

13R~1AKERS

A.dderlcystrnat 120a, Kaapstad

Foon 22408

A.V

.

B

.

O

.B.

L:VJcb~or~:crn, Ursfstee.nmn.kero~

ncvn tnls versekertu.\ro

1131oem1ontcln - Pretorill>

180 Takko

JE1LIEm.'1fTIR® N

~®nnttno&Jkrte-aano§

(Eienaar: L. J. du Plessis, Bcstuurdcr: A. J. de Klerk)

~HlEUBIEIL§

@ SJ't>aitrle Afsluy op orr11 •·t•Nl~< l.t~e J1•,.,pu• vir l{IJnttutt by lle,.tclliny

ELmlliTBUlE§IE (;Oamm&E (-\llo 220-,-olt L:awpe)

B~N Jn&;I§UOQ'Db~UGil~ Jm:\'OD!GD!U:DIE

Sicn ons \'Veekliltsc Gcklassifisccrdc Advertcnsic vir Prysopgawcs.

~IE~DlO~l§TJlA,\ T J H ( ~oou 2aOGO) IKAA!•~TA®

Brlng u oogarts

se

voorslcrl1 vir brillo na ons.

GOEIE WERT{ TEEN BILLII<.E PRYSE.

GEHOOUA.PPAHAA

T

~u~

W

®«Dirt!Ir~lkfk~rr

..

&fiDlt~~Ik

Ker

k

l

aan

,

KAAPSTAD

.

M

ai

tl

an<l

s

traat,

BLOEIVIFONTEIN

.

13csoelc ons of slcryt

om

Bcsondorhcde.

MW

Il{WA§

WJEERYIEIL

Deur

W

.

R.

COETZER . . . . . . . . . . 40/-, Porto

2/

-Die Gesldcdenis van Suid-Afrika, insondcrheid die Groot

Trek, die Vryheidsoorloc en die Eeufecsjaar, in beeld soos

deur die kunstenaar geslcn 111 Afdrukke waarvan vier

in kleure. Grootte: 7% dm. x 10 dm. 242 bladsye geblnd

In goeie Iinne.

Die

Ve

rstedelikin.g

van

di

e

l(erk!

ffiTIENR~

IEN

§'I'

&ED

Deur Ds.

J.

R. Albortyn, Ds. P. du Tolt en Ds.

H.

S. Theron . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 6/9 posvry_

Verslag van die Kommissie van Ondcrsock van die Gefe

-dereerde N.G. Kerke na kerklil<c en godsdicnstige toe

-staande in die negc stede van die Unie van Suid

-Afrika.

Wat is die betekcnis van die doop'? Waarom doop ons

iemand? Wie mag gcdoop word? Op hierdic vrae en nog

baie ander kry u 'n duldclike antwoord in

liD

TilE

~ITITJillHI§ Jr]ElLJl~E

liD®®

JF>

Dour Ds. J. D. VORS'l'ER . . . . . . . . . . 2/8 posvry.

Die verhouding van die jong man en jong mcisic tot hul

Toekomstigc Huis

JEIZ.

lEN

~fiW

illHUJl§

.

Dcur C. en D. VAN ROOY . . . . .. .. .. 2/6 posvry. 1. Die Vrou en ltnax· Huis. - Briewe van 'n moeder aan

haar dogter, wat op troue staan.

~- Die Man en sy il:Iuis. - 'n Vader verduldelik aan sy

seun wat sy verhoudlng tot sy huis moet wees.

fiDn

JE®~Jl®§N(IDo

fBB

®

®

k

lln

<&

:tiD

crll

®

11

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

In dit onderzoek bestuderen we niet zozeer wat de verantwoordelijkheden zijn van de overheid voor voedselveiligheid, maar hoe ze vorm gegeven worden.. Daarbij kent het on- derzoek

De rustige, groepsgewijze vrijlating van otters in één gebied leek een aantal voordelen te hebben, hoewel geen vergelijking mogelijk is met andere methoden: a de otters kennen

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&amp;URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

In a second step, HKV added potential flood areas behind dikes into this Model Maxau – Andernach (1) using information from the federal states of Baden-Württemberg (LUBW, 2011,

Markov beslissingsprobleem, waarvoor naast de bekende LP-formulering een speciale formulering is te geven in de vorm van een 'maximal flow' probleem in een proces

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij

In the exploratory study, undertaken in 2006, nine random registers were collected in a second-year class over a seven-week period (the lecturer distributed the official