• No results found

Die Wapad Deel 17, no.1

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Wapad Deel 17, no.1"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

I UNIE-BAKKERYE

I

-

Balmers en Banketbakkers

-BROOD. KOEK EN PASTEITJ'IES

vir aile ge1eenthede

*

Spesialiseer in

TROU-, VERJAARDAG- EN DOOPKOEKE

Fabr~elm te Potch. en IDerksdorp

Is u gekys? JA! VERLOOF? Nog nie . . spreek dan

EDDIE

de

B

EER

DIAMANTSL YPER

vir u

YERLOOFRINGE

teen baie billike pryse U soek die diamant en ons set

hom na u smaak BEL: Tannle de Beer (De

Klerk-huis) 2226, Potchefstroom OF

E. J. de Boor: 869-1260, Alberton

J

aargang X

V

II

VRYDAG,

20 OKTOBE

R 1961

Nr

.

I

OF

FI

S

I

:E

L

E S

TUD

EN

T

EKOERANT VAN DIE P.

U.

VIR C.H

:

O:

Nas.

Party Vierde Termyn Aan

.

Rewind

Ommeswaai

Na

N.P.

MET DIE LAAST

E

uitslag teen Donderdagaand bekend,

was

die

Nasionale P

arty

onteen~

seglik

aan bewind

gestel v

ir die

vierde agter

eenvolgende termyn.

O

it is die

eerste

keer in die geskiedenis

van

Suid-Afrika

dat

'n

party ononderbroke

vir

so

'n tydperk aan

b

ewind

bly.

In die vcrkiesmgstryd het die Nasionale Party 105 setcls ingcpalm tccnoor 49 van die V.P., een van die Nasionalc Unie en een van die Progressiewe Party.

Twec grens etcls, Queenstown en Pretoria Sunnyside, is Lot dte N asio-nale Party bygevocg.

In aile kiesafdclings waar die N.P. kandidate gestcl het, is die meerder•

hede van suksesvolle kandidate bui-tengewoon vergroot in vcrgelyking

met die vorigc Algemene Verkie ing. Uit 'n Lotaal van 797,645 hct die Na tonalc Party 370,431 stemmc op

hom vcrenig tccnoor dte 302,875 van die V.P., 35,903 van die N.U.P. en

69,042 van dte P.P.

Die ommeswaai na die Na.ionalc

Party word berckcn op 12 persent

Di

e

Eerste Minister,

DR. H.

F.

VERWOERD

in verhouding met die 1958-ver• kiesings.

GRENSSETELS

Die grenssetcls Queenstown en

Sunnyside wat vir die N.P. verowcr

is, dui op die algemene neiging van

die verkicsing. ln 1958 moes die N.P. Queenstown aan die V.P. afstaan met 'n minderheid van 13

stemme. Toe die uitslag gister bekend gemaak is, het adv.

J

.

J

.

Loots die V.P. met 369 stemme

uiL-gestof.

In Sunnyside is 'n minderheid van

614 in 1958 omgeskep tot 'n meer-derheid van 2,727. Die R

epublt-keinse meerdcrhcid van 1960 is met

677 vermeerder.

MISLUKKING

Die mislukking van die V.P.-N.U.P. samewerking is duidelik aan die kaak ge tel. In kiesafdclings waar .U.P.-kandtdate g~stel is, is

swakker re ultate behaal a m~t V.P.-kandidate in die vorige

verkie-sing. In Boksburg het die N.P. sy meerderheid meer as verdricdubbcl. Die lac stempcrscnta•ies in dtc

tedclikc V.P.-kicsafdclings dut

ongetwyfcld op n kwyncnd~

bclangstelling in die gclcdere van

die V.P.

Die verwagting dat dtc

Konscrwa-tiewe Werkcrsparty in dtc

ktcsafdc-ling Langlaagle, 'n tipiesc wcrkers-klas-afdcling, sou slaag, is dtc nck ingc laan. Die N .P.-meerdcrheid is

opgeskutf van 1,444 tot 3, 566. PROGRESSIEWES

Hoewel die Progressicwe Party

sleg Houghton kon verowcr, heL

Redakteurs a.s.

Jaar B

y

een

'

n

Konf

erensie van

Afri-kaanse

·tude

nt

ekoerantre-dakteurs sal aanstaande jaar

in

Pot

chefstroom

gehou

word, verk

laar

mnr.

D

.

A.

H

erbst,

Dir

ek:teur van

rasse-aangeleenthede

v

an

A

.5

.B.-H

oojbestuur

.

Di

e

moontlikheid

van

die

stigting van

'n

Afrikaanse

Studentepers

·

tmie

sa

l

be-spreek word.

Oor

weging sal

oak geskenk

word

aan die

samestelling

van 'n

redaksie

vir 'n

bin-nelandse publikasie

van die

A.S.B.

D

ie

direkteur

va

n

publi-kasies

van

die A.S.B., mnr.

Ben du

T

oil va

n

U.O.V.S.,

sal die konferensie

bywoon.

Di

e konferensie sal geopen

wo

rd

deur

'n vooraanst

aand

e

persman.

P.U.-N.P. Se

Bestuur

Op 'n vergadering van die

Nasio-nale Party-tak aan die P.U. vir C.H.O. is die volgcndc pcr•one vcr•

kies op die bestuur vir 1962:

Mnre. D. A. S. Herb t (

voorsit-ter), R.

J

.

P. du Plc.si ( onde rvoor-sitter), A. L. Coetzer (.ckrctaris),

J.

J.

Venter en mej. H. F. van der

Walt (add. led e).

hulle Log in drie Randsc kiesafdcltngs

en 'n paar Natalse kicsafdcltngs dtc V.P. opgedreun. In Orange Grove kon mnr. Etienne Malan met slcgs

517 sy sctcl bchou tecnoor 'n mccr-derhcid van 8,007 in 1958.

Die Progre icwc Party bted nou

'n toevlug vir dtc liberale element

in die V.P.-gcledcre en die

moont-likhcid van verderc splitsing in di~

V.P. is nie uitgesluit nic.

Di

rk

H

erbst

(rasse-aangeleenthede),

D

aan

van

der Merwe

Dirk H

erbest

(rasse-aangeleenthede),

D

aan

van

der Merwe

(president),

P

eel

Strydom (studie

e

n navor

s

ing), Piet Kapp

(onder-presiden

t)

en

K oos de

W

et

(

se

kr

e

taris).

- (Fotokuns)

A.S.B.-Hoofbestuur en Beleidsr

aad

Beslis Oor Kongresopdragte

DIE EERST

E VERGA

DE

RIN

G

van

die nu we

hoofbestuur van die A.S.B.

het plaasgevind

op V

ry

dag, 13

O

ktober aan die

P

.U

. vir

C

.H.O

.

Met uitsondering van mnre. Tertius

Delport en

Paul de

Beer was die vergadering

voltallig.

Gedurende die oggend het die hoofbestuur

vergader

om

die notule

van

die

afgelope

kongres

te

bekragtig

en aandag

te

skenk

aan verskillende

opdragte

wat

daaruit

voortvloei.

Daar is be luit dat anders as in

die verledc, rcfcralc tydens die

Kongrcs vanJaar dcur Jcgs die helftc

van scntra gclewer sal word. Dte

cntra wat nic rcfcratc lcwer me, ~.~1

dan egtcr 'n bepaalde Lema van 'n rcfcraat be Ludccr, om sodoenda lei-cling in die bcsprcking op die kon-gres Le gee.

Op hierdte wy~e wtl die Hoof-be Luur poog om rcfcrate en dte bcsprcktng daarvan bchoor!tk tot hulle reg te laat kom.

Takvcrslac sal in die Lockoms me

tydcns die kongres gelcwcr word nic

maar voor die kongrcs aan aile takkc

gesirkulcer word sodat net bcsprc-king en vrae oor verslae op die kon-grcs sal plaa vind.

KONGRES

Die kongrcs, wat aanstaande jaar in Stellcnboseh plaasvind, sal van Maandag tot Vrydag duur. Die

Hoofhestuur en Beleidsraad sal op

die voorafgaandc Vrydag en

Sater-dag vcrgadcr. Op hicrdie wyse sal

daar mccr tyd vir die kongres wees.

Pogings word ook in die werk

Bouplanne Vorder

N

o

g

Steeds

Koshuis V er

g

roo

t

D

IE

BO

U

PLANNE

van

die Universiteit

v

order nog

steeds

en ten spyte van

die feit dat daar

op

die oomblik reus

e

boubedrywighede

op

die

campus onderneem word, word

ver-dere uitbreiding beoog.

Daar bestaan 'n ernstigc behocftc aan Josie vir dames. Uitbrcidmgs

aan Klawerhof sal uitcmdelik vir 'n

vcrdere 150 dame voorsiening maak,

hoewcl voorlopig slegs vir 78 beplan word.

Dames sal ook aanstaande jaar in die huidige Cachethui. en die ou

Tcologtese skoolsaal gehui ve word.

NUWE KURSUS

Die oprigting van 'n Farmasie· laboratorium word beplan, terwyl

uitbreidings aan die

Skcikundelabora-Lorium ook noodsaaklik gcword hct

dcur die in telling van die nuwc

kursus in Indu triele Chemic. Hier-die kursus sal vanaf 1963 aangebicd word en sal oor 'n tydpcrk van vier

jaar strek.

Die Fakulteit Lcttcrc en

Wysbe-geerte wat tot dusver in die Hoof-gebou gchuisves was, beloof om tot

y reg te kom in die Fran du Toit• gedenkgebou wat langs die biblioteek

opgerig sal word.

gestcl om die kongres gedurendc

die cerste week van die winter·

vakansie te laat plaasvind. Na vcrwagting sal die kongrc op 29

J

unie volgende jaar begin. Die Hoofbestuur hct ook bcsluit om voort tc gaan meL die publika ie van die kwartaalblad ,Student's Quarterly" met die oog op versprci-ding daarvan in die buiteland. Die volgcnde uitgawe sal waarskynlik vroeg in November die Jig sien.

BELEIDSRAAD

Op die vcrgadering van dte Beleidsraad, die Vrydagmiddag, is

die nuutgcformuleerdc kontakbcleid van die A.S.B. deur die Dirckteur van Studic en Navorsing, mnr. P. D. F. Strydom, uitecngesit

Die President van die A.S.B., mnr. H. D K van der Merwc, hct op die vcrgadcring n dringende beroep gedocn op sentra, om die Kunsfees en Fakulteitskonfcrensie, tydens die

kongrcs, met volle krag te onder•

steun. Hy het gevra dat sentra by

die beplanning van hul winterLocrc,

nou reeds voorsicning maak vir die

A.S.B.-kunsfees. TEMA

,Die Mens" sal die sentrale tema op die Fakultcitskonfcrensie wces. Daar sal dan nege referate random

hierdie sentrale tema gclewer word. Die tema van die kongres is nog nie finaal bepaal nie maar na ver•

wagting sal dit beLrekking he op

die posisie van die Afrikanerstudent

(2)

Bladsy twee

V oltydse Organiseerder

Deur Studenteraad

~~~

Aangestel

MNR.

N.

J

. S_\V'ART

,

penningmeester

van

die Studenteraad

,

is op

d~~jongste

Studenteraads

ver

gadering

aangewys

as

vo

ltydse

administratiewe

beampte

van

die Studenteraad

.

Die pos van deeltydse organiseerder is hiermee omskep tot 'n voltydse betreklcing.

Dit het die afgclope Jare duidelik geblyk dat die organiseerder in deel· tydse hoedanigheid vir die Studcntc· raad en die onderliggamc van gecn waarde kan wees nie.

VERLIG

As voltydse am ptenaar sal die organiseerder nou al die organisato· riese pligte van die Studenteraad en die ondcrliggame tot 'n groot mate verlig en in sommige gevalle geheel oorneem.

Aile drukwerk, uitgesonderd Die

Bcscmbos, Die Pukkie en Die Wapad, sal deur hom bchartig word. Insamcling van advertensics vir bogc· noemde publikasies word egter aan die organiseerdcr opgedra.

Reelings i.v.m. sporttoernooie,

ligawedstryde en toerc deur Thalia en Alabama berus volledig by die organisecrder.

!IINR.

N.

].

SWART,

van die organiseerder verseker word -iets wat alleen tot voordeel kan strek van die studentelewe.

DIE WAPAD

r-~-~-~-~-~-~-~---~---~

Wapad In

1962

f

I

Gratis

f

I

I

Di

e

Raad het

op sy jong-

j

1

ste

vergadering

besluit

om

j

!

die klasgelde

van

alle

stu-

j

I

I

jdente

van

1

962

te

verhoog!

jm

et

R2.

!

!

Hiervan

word 'n

bedragf

!van

R/.5

0

per

s

tudent

jaar·

j

!

liks aan

die

tudent

e

raad

j

!

betaal. Die doel

is om alle

j

!

publikasies

gratis

aan stu·

j

!dente te

verskaf.

j

I

D

' b

.

j

j

~t

rmg

dus

mee

dat

Die

1

j

W a pad,

D

ie

B

esembos

en!

j

Di

e

P

ukkie vanaf

1

962 gra·!

j

tis aan aile

ingeskrewe stu-!

j

dente be

s

kikbaar

gestel sal

f

i

word.

j

Besonderhede

ten opsigte

f

!

van

die

verspreiding van

Di

e

j

!

W a pad

sal

later bekend

ge·

j

J

maak

word.

j

·-

·

-

·

-

·

-

·

-

·

-

·

-

·

-

·-·

-

·

-

·

D1e eiendom van sportklubs en besture asook die vervoermiddels van die Studenteraad word voortaan dcur hom versorg en in stand gehou. Hierdeur sal tydrowende ad mini· stratiewe pligte dus van die skouers van besture geneem word.

MANK

TIFOON NANCY KEER

WETENSKAPLIKES

VAS

D1e onderliggame van die Studen•

teraad het in die verlede mank gegaan aan die oorbodige tydsver· spilling wat deur die algcmcne wcrk· saamhede in die hand gewerk is. Vee! mccr tyd sal nou bcstec kan word aan wcrklike konscnsieu e sake.

pROF

.

DR.

P

.

H

.

STOKER hoof

van

die Departement

Fisika

,

het

onlangs

teruggekeer nadat

hy

aan die

Univer

siteit van

Kyoto 'n internasionale konferen

sie

oor

kos-kosmie

se

strale en aardstorms

bygewoon het.

Die jaarlikse wisseling van bcsturc word nou oorbrug deurdat 'n groot mate van kontinuiteit in die persoon

RADIOGRAM

VIR

KAFETERIA

Die nuwe radiogram wat tans in die kafeteria pryk en beloof om nog ure van gcnotvolle musick aan een en alma! te hied, is deur die Stu· denteraad aangekoop nadat die Vreugdedagkomitee 'n bcdrag daar· voor uit die opbrengste van vanjaar bewillig hct.

Op die oomblik is nog slegs die radio·gedceltc in werking terwyl d1e kafcteriakomitce van die Studcnte· raad besig is aan die opstel van 'n reglement vir die gebruik van die platespeler.

Op sy reis na Japan bet die

sonderlinge gebeurtenis prof. Stoker tebeurt geval dat hy in Indie 15

roepecs aan hondebelasting moes betaal. Geen burger van enige ander land hoef dit te doen nie behalwe die S.A. burger.

Prof. Stoker het verklaar dat die verhouding tussen die Weten·

skaplikes van Suid-Afrika en die van !odie baie goed ts. Hulle

verstaan ons rasscproblecm heelte· mal maar van staatswee is dit egter 'n perd van 'n ander kleur. Hy hct ge e dat dit mociliker is

om aan die Amerikaner te ver· duidclik dat hier by ons iets soos apartheid moet wees.

TIFOON NANcY Prof. Stoker is ook va gevang in die tifoon Nancy wat Japan geteister het. Daar is vir die afgevaardigdes na die konferensie 'n toer gcreel na n seldsame dee] waar die gewone

Trap vas met Dixi

• • •

Bi~i-Cola

Potch. Mineral Waters

(Pty.)

Ltd.

SHERR & SHAKINOVSKY

FOON 16 en 1144 POSBUS 134

Dames!

PROTEA APTEEK

Spesialiseer

in

SKOONHEIDSMIDDELS:

KERKSTRAAT 86

*

HELENA RUBENSTEIN

*

Dr.

PAYOT

tocris nie kan kom me. Die tyding het gckom dat die tifoon in daardie rigting heweeg en

gekanselleer word.

die tocr moes ,Voor die tifoon word daar voor·

bereidings getref soos voor 'n lug·

aanval-almal soek skuiling," was prof. Stoker se verklaring. Om tc vcrhoed dat voorwcrpe wat deur clio

lug trek die vensters bcskadig, wotd aile vensters tocgespykcr. Aile besighede word gesluit. Fabrieke is gcsluit want aile kragsentrales in die gcbied is beskadig. Later is aile watertoevoer ook afgesny.

VASGEKEER

'n Paar Russiesc wetenskaphkes het probeer vlug maar het nie ver gevordcr nie aangcsien die clektricsc trein waarin hul gereis het ook tot stil tand gckom hct. Hulle is 12 uur lank in die trein vasgckeer.

Prof. Stoker het verklaar dat dit y persoonlike memng IS dat kernont· ploffings en die tifoon geen vcrband met mekaar hct nic. H y het gese

dat dit verbasend is hoeveel energie die tifoon besit en dat 'n atoombom maar 'n klein hoevcclhcid energie in vergelyking met die tifoon hct.

Die tifoon hct honderde myle ver ontstaan van die pick waar toetse uitgcvoer is, en die atoombomme waarmee toctse uitgcv~cr word, hct nie die cnergie om sy uitwcrking ;o

ver waarneembaar tc maak nie. ,Soos 'n vulkaniesc uitbar ting n natuurvcrskynscl is, so is die tifoon bloot 'n natuurverskyn cl," het prof. Stoker gese.

Musick is die moedcrtaal van die hart.-ERNST HOHENEMSER.

*

*

Moenie n gcsprek afluister want die mense kan dalk van praat.-SPREEKWOORD.

nic, jou

Jakkalse moet met jakkalsc gcvang

word.-SPREEKWOORD.

*

Vrydag, 20 Oktober 1961

Nasionale

U

niversiteite

TEN SLOTTE iets oor die onderhewige posisie

in

Suid

-Afrika. Of daar afsonderlike, d.w.s. nasionale universiteite

vir die nie-blankes,

en

by name die Bantoes moet bestaan, hang

af van die opvatting of die blankes en Bantoes as twee afson

-derlike nasionale eenhede beskou word

.

Bcskou ons huiJc as afsonderlikc te in die voile sin van die woord tc entiteite, i die antwoord duidclik.

Myns insiens is die grondprobleem agter die agitasie teen Bantoe·umver·

Laaste aflewering in die reeks

deur prof.

J.

H. Coetzee.

s1teite nic d1e ontkcnning van die bestaansrcg van na&ionalc universi· teite nic, maar die ontkenning van die bestaan van onderskeic nas10· nale eenhede in Suid·Afrika.

ONGELUKKE

Bykomend daarby is dan die ver· bod op bywoning van blanke utw vers1ticte vir Ban toes (met uitson· deringe) en van Bantoe-universitcttc vir blanke . H1en:lte reeltng was m.i. ongelukktg vera! deur sy kop· pcling aan die positicwc stap tot stig·

ting van sentra wat die akadcmiesc kern moes vorm vir die wordcndc Bantoevolkc.

Ewe ongelukkJg was ook dte cerstc benamings {Wet op Afson· derlikc Univcr tteitc) en baie van die motiveringe, vera! in dte Par· lement. Hierdie stap i in baic opsigte die rcsultaat van buiten·

gcwone omstandighede en 'n men kan aileen hoop dat 'n ,nor male" tocstand mag aanbreek waarin 'n

wctlike beperlcing van die aard n1e meer nodig sal wees me.

SOSIALE SITUASIE

Oor die ,bUttengcwonc"' omstan·

dtghcdc net dit: hier het ons weer tc doen met die sosiale situaste md

sy uiterste gevoeligheid vir kleur. Aan d1e kant van die nog·opc blan· ke univcrsitcitc moet gcnocm word die praktyk dat nie-blanke studente eintlik nooit toegelaat is om studen•

Voorsitter van

S.VK.

Mnr. C. ]. H. (Ca 1e) van der Walt is deur die Studcnteraad aan·

gewys as voorsitter van die Sentrale Vreugdcdagkomitee van 1962.

Mnr. Van dcr Walt is 'n veteraan op die gcbied. In 1960 het hy op die Vrcugdcdagkomitcc gedien as

onder•voorsitter en hom onder kci as

knap organiscerder.

Vanjaar was die Vreugdedagvie· ring onder sy bckwame Ieiding uitcrs

sukscsvol. (Sien ook berig elders in hicrdic uitgawc.)

wees nie.

Akadcmies was hulle wei stu•

dente, maar sosiaal nie, sodat van

d1e veelgeroemde begrip van uni-versitas in oorspronklike en om• vattende betekenis ook nie veel

tereg gekom het nie.

Daarteenoor kan wei met reg gc• argumentccr word dat, as die nic· blanke student daarmee genoce

neem of sclfs onder stille prate die omstandtghede aanvaar het, dit nie nodig was om nou aile bywoning per wetgewing te belet nie.

SABOTEER

Andersyds le die saak so dat met die sterk politieke onenta te van die

saak selfs die postticwe aspekte die oprigting van Bantoekolleges en hulle uitbouing - gesabotecr, en

hoogswaarskynlik sou word, sodat

die drastiesnegaticwe maatrcels nood·

saaklik" was om die positiewe korn po· nent te laat slaag.

Of 'n ander, minder aanveg·

bare weg nie moontlik was nie, wil ek nie hier beredeneer nie. D1e hele aangelccntheid wat af· sonderlike univer iteite vir Ban.toes betref en die dringcnde n-ood·

saaklJkheid vir die stigting en be·

staan van sulke instellings kan op geen grond betwis word nie.

EIE TRADISIE

Wat die ,buitengewone" wetlike verbod op ,intcr·naswnalc" bywo· ning van die universitctte in S.A. betrcf, l'nn aileen die hoop uitge·

spreek word dat namatc dte nuwe kollegcs hullc bestaansrcg bewys, 'n

eie tradisie opbou, ook in die hart

van die Bantoe gevestig raak en tot volwaardige akademicse inngtings uitgebou word die nonnalc vcrhou• dinge, soos tusscn die Engclsc en

die Afrikaan~e univcrsiteitc en soos

Suid·Afrikaansc en oorsc c inrigtings bestaan, aangeknoop sal kan worJ.

e

AI wat dan nog sal ontbrcek,

sal 'n inrigting vir Bantocs soortge•

lyk aan die P.U. vir C.H.O. wees. Dit is cintlik vanselfsprekcnd dat so

'n akademic van die Bantoes en vtr

Afrika van dringendc noodsaak !S

en dat dit in 'n besondcre verhou-ding tot ons Alma Mater sal moet staan!

Huiskomitees Verkies

--Alta de Kock Hoofdame

MET DIE ONLANGSE

verkiesingstryd

in die

dameskos-huise,

is

mej. Alta de Kock

verkies as

hoofdame

vir

19'62

.

As onderhoofgdames is verkies mejj. Erina

van

der Walt

en

L

ydia

Strydom.

Alta het reeds haar spore volgc·

staan in d1c studcntelewe. In haar

LYDIA STRYDOM

cer,tejaar was sy houer van die Suicl· Afrikaansc junior rckord in die

skyfwerp terwyl ry vanjaar kapteine

van d1e tennisklub en die tafeltennis· klub was. Aan d1e emde van 1960 is die Corrie van Rooy·wtsscltrofec aan haar toegckcn.

Ander ledc van die hU1skom1tce is: meJj. A. Ku1t, M. Bmglc, M.

Rocts, H. Booy,cn, M. Conradie, D. Venter,

E.

Venter, H. Oost• hUtzcn, A. Ro souw, H. lc Roux, B. Gcertsema, I. RumpH, en S. van der Walt.

KOMPLEKS

In die vcrkiesing op 12 Oktober is vcrkies more. Cassie Venter, Fran de Bruyn en Jan Ras.

Sleg een nuwe vertecnwoordigcr is in Dawie Dup gekics. Mnr. Piet Bingle vul die plek van mnr. P. R .

P. Potgieter wat die Puk aan die einde van die jaar verlaat. Die andcr

!cdc is more. Piet Steinberg (voors.), D. A. S. Herbst en]. H. Boneschans .

(3)

V

ry

d

a

g

,

20 O

k

tob

er

1961

Kloof Tussen Studente En

W erkende J eug

.,'

N

pL

AN MOET GEMAAK

w

ord o

m

d

ie

kloo

£ wa

t d

aar

t

u

ssen die studerende e

n

nie-

s

tuderende je

u

g bestaa

n,

te oor

b

r

u

g

.

"

H

ier

d

i

e

w

oo

r

de

is

ui

t

gespreek deur dr

.

J

.

A.

L.

T

alj

aa

rd

,

v

oor

si

t

te

r

va

n d

ie

Po

tc

hef

st

roo

ms

e

K

ultuurr

aa

d

,

in

'

n ond

er

houd

met

on

s ve

r

s

l

a

gg

ewer.

D1c woord intellcktuali word van- Aan ons as Afnkaners 1 'n taak dag byna as skehlnaam gebruik. 'n opgedra om hierdJe kloof te oor•

DR.

f

. A. L.

T

A

Lf

AA

RD

,

voorsitter van die Kultuurraad.

brug. Die studerende en wcrkende

jcuggroepe moet 'n eenhe1d vorm,

die kultuurpatroon van d1e toe· karns.

Die Kultuurraad van

Potchcf-stroom het h1erd1e probleem op hl\)le

skouers geneem en is van plan om

dJe twee groepe nader aan mekaar te bring.

AMFITEATER

Die bou van 'n amflteater word in d1c vooru1t<~g gestel waar volks· feeste gehou sal word asook byeen-komste van d1e studerende en nie·

studerende jcug

Puik wcrk i reeds d1e Kultuurraad

gedoen. Daarvan getUJg d1e groat

kare wat die Heldedagviering byge· woon bet.

DIE WAPAD

SAKBOEKI

E

IN 19

62

n

akboekw,

soortgelyk

aan die

wat van1aar

verskyn

het,

sal weer

in

1962

deur

die

tudenteraad te

koop

r.tangebied

word.

D

ie o1tderneming

wat

van-;aar 'n proeftydperk

deur-gegaan

het, het

algemene

;;yval

onder die

studcnte

gc-vznd.

Van

che

oplaag

wat

gedruk

is,

ts

die

grootste

gedeelte

verkoop.

D

ie

Studenteraad

het dtl

aa

n

die Lid

vtr

pu bltkastes,

;n

n

r.

D

.

A. S.

H

erbst,

op-r.edra om dte

sakboekie vir

l962

te laat druk.

M

IIY.

H

erbst verklaar

dat

sakboekies vroeg

aanstaan-de

jaar

in die lwfetcria

ver-kry

sal

kan

word.

-(Beyers

Claass('n)

AI groter wordcnJe kloof IS bcs1g om te vorm tus~cn die studerende ~n wcrkcnde Jeug. D1t hou 'n verdcling van d1e volk in d1e toekoms in en

is 'n wesenlike gevaar vir d1e voort•

be taan van ons volblewe.

Dirk Herbst Roep Wapa

d

Vaarwel Toe

KONTAK

Kontak moct tussen d1e twec grocpc gemaak word . en nadat 'n

kontakpunt gcvmd is, moet daar 'n

lcwende bouwcrk wccs. Daar moct cenhetd wees onder die jcug. Vo:.r-deeldhctd kan niks gocds bring nic.

Proff. in Wildtuin

Prof. P.

J

.

Harner ma en prof. A.

P.

Goossens, albe1 vcrbonc.le aan d1c Potchcfstroomsc U niversiteit, hct hierc.lie week tcruggekccr uit die Krugcrwildtuin, waar hulle dJC ope· ning van d1e Stevenson Hamilton· Gcdenkbiblioteck bygewoon het.

Prof. Goossens het d1e opcmng bygcwoon in sy hoedanigheid a

voorsittcr van d1e Suid-Afrikaanse RaaJ vir Fauna en Flora.

M

NR

.

D

.

A

.

S

.

H

er

b

s

t

,

hoo

fre

d

akteur van

D

ie

W

apad

gedu-re

nde

1

961. he

t

n

a '

n

ty

dp

erk van twee jaar die

redak~

t

eur

s

k

a

p

neerge

l

e.

In 1959 het mnr. Herbst saam mel die destydse hoofredakteur, mnr.

Nesco du T01t, D1e Wapad in 'n

nuwe rigtmg gclei. Vanaf 1960 d1en mnr. Herb t onondcrbroke as hoof-redaktcur van die blad.

YWER

D1e mcrkwaardtge voorUJtgang van Die Wapad gctuig van d1c bekwame leic.lmg van mnr. Herbst

en die be onc.lere ywer waarmcc hy hom gcwy het aan die taak hom opgele.

Dat D1e Wapad uitcmdehk op

vaste fondament geplaas IS en tans fungcer as ware studcntckoerant

op die basis van 'n dagblad, is tc danke aan d1e intcn 1ewe reorgani·

sasie van mnr. Herbst.

Op intcr•univcr~itcrc stuJentdront

hcl mnr. Herb t recJs 'n groot

byc.lrac gelcwer. Tan. c.l1en hy ~­

vcrtccnwoordiger van JH; A.S.B. op

die Stud en tcraad. A.S.P.U.

Tydcns die konfcrcns1c van Suic.l-Af rikaanse Studentckoerantredaktcur'

Ontspanningsaal N ou

Weer In Sig

G

E

DUR

E

NDE 1

9

62

sa

l d

aa

d

we

r

kli

k

e pogin

g

s aangewen

d

wor

d

om

di

e

d

aars

t

e

ll

i

n

g va

n

'

n ont

s

p

a

nni

n

g

saa

l

m

o

on

tli

k

t

e maak.

het mnr. Herbst DH: Wapad

JIJN

R

. D. A

. . ·.

/I

ERBST

ver·

tecnwoordig Met c.IJc tot,tandko·

mmg van S.A. U .P.A. aldaar het D1c Wapad en andcr Afnkaan<c Stuc.lcn·

tekocrante onttrek en d1e moonthk·

hc1d van 'n e1c Stuc.lcntepersum•·

oorwecg. Mnr. N.

J.

Swart, admimstratlewe

beampte van die Stuc.lenteraad, en

d1e voorsJtter van die Sentrale Vrcugdcdagkomitee, mnr. C. j. H. van der Walt, gaan gedurenc.lc

Januane 1962. 'n veiJtog loads om fondse in te samcl VIr c.lic bou van

'n ontspanningsaal.

,OnJer,teuncrs van d1e U mversi· tc1t Jwarsdeur d1e land sal genaJer

word vir bydracs," verklaar rnnr.

Swart. Sakcondcrncmings sal ook gcvra word om vir hicrd1e doe! by te dra.

IDEAAL

D1e 1dcaal van 'n ont<pannin!;saal v1r die studentc!iemeenskap dateer uit J1e bcwind van mnr. Tjaart van c.lcr Walt, voorsitler van die StuJenteraaJ van 1956 tot 1957. Die de tyd>c

Studentcraad het dan ook 'n fond uitsluitlik vir hierdie doe! gestig.

Aan die einde van 1960 is die bcdrag wat deur c.lie jare ingcsamcl is, gebruik om die bus en 'n combi

aan tc koop. D1e vcrvoerprobleme

wa< van so 'n aard dat daaraan voor• kcur verleen moes word.

Dit le dus voor die hand dat daar nou weer daadwerklik gepoog moet word om die lang gekoes· terde ideaal van 'n eic ontspan-ningsaal te verwesenlik.

Hoewel elkeen graag sou wou sien

dal die saal gedurende sy of haar

verblyf aan die P.U. vir C.H.O.

opgeng sal word, sal d1t sekerlik

mks baat as alma! van d1e standpunt

Lutgaan dat ons maar pass1ef kan toe· kyk, want ,.c.IIt sal tog no01t in ons tyd gebeur n1c."

VOLLE GEWIG

J

u1s nou word dit van elke stll·

dent van d1e P.U. verlang om volle gcwi!i by hierdie ondcrncming in te gooi.

e

Die vakansie is lank genocg om

aan dkecn die gclccnthciJ te bicd om sclfstanJig, in die jaar van self·

werksaamhe1J, die skouer aan c.lic wicl te sit.

ONDERSTEUN

As d1rekteur van rassc-aangclccnt· hec.le van d1e Hoofbestuur van c.lu: A.S.B. is mnr. Herbst bclas met d1c

rechngs van die konfcrcnsic van

Afrikaan. c StuJcntckonantrcJaktcurs wat aanstaandc Jaar 111 Potchcf,troom

sal plaasvind.

e

D1 · rec.lak<ic van D1c Wapac.l ~n dte 'tuc.lentcgcmccn kap van d1l P.U. v1r C.H.O. bctuil! aan mnr. Hcrh. t

dank v1r dit wat dcur hom tot <t<tnJ gebring is.

STAATMAKERS!

APTEK

ER

S

J.

P. VAN

DER WALT

(EDMS.) BPK

.

POTCHEFSTROOM SE MODERNSTE

APTEEK

Kerkstra.at 118 POTCHEFSTROOM Telefoon 929

B

ladsy

d

rie

Dr

.

Jan

S

t

ey

n Onb

es

tr

e

d

e

Potc

h

se

L

.V.

DIE

PAS AFGE

LO

PE verkiesingstryd het vir die inw

o

ners

van Potc

h

efstroom

g

een verrassing inge

h

o

u

nie de

u

r

d

at

die Nasionale

P

arty-ka

n

didaat,

d

r.

J

an Stey

n

,

d

ie kiesaf

d

eling

onbestrede verower het en no

u

vir die vierde

agtereenvolgend~

termyn Potchefstroom in die

V

o

l

ksraad sal verteenwoordig.

Dr. Stcyn slam Ull 'n familic wat woord1g hy nog onafgehrokc d1e kies

grslagtL lank opwbarL d1cns gelcwer afddmg 1n Ole Volksraad.

hct. Hy hct sy B.A.·graad mel GLdurende die pas afgclop.: ccrsteklas 1n .:konom1c verwcrf en Sitting, hct dr. Stryn akticf mce· d1e graad D.Phil. (cum lauJc) in gcwerk aan dJc Op>td van J1c ckonomic en staa.tslecr aan d1e Hci· Repubilek sc gronJwct.

DR.

f.

H.

STEYN

ddbcrgse Univermcit 1n Dlut•lanJ.

Tydcns c.lic grac.lcplcgtlgheid up

28 Apnl vanJaar, hct c.lic P.U. v1r C.H.O. hulde aan c.lr. Stcyn gcbnng deur Ult: lockcnnmg van 'n cerdoktor-graad in d1e Ekono·

micse Wctcnskappe.

As cerste hoof van d1e Staats· inligtingsc.lien' hct dr. Stcyn tcrsclf·

dcrtyd gcc.lien in dic Vcrc.lcJiglll!i" mag waar hy tot d1e rang van majoor gcvordcr het. H 1crd1e bctrckkmgc hct hy albe1 necrgele aan d1c begin van die Twccde WerciJoorlog omc.lat hy nie gcnl. Smut> e oorlogsbclcic.l kon ondcrstcun nie. Daarna was hy pnvatc sekrctaris van gcnl.

J.

B. M. Hertzog tot en met du~ se dood.

STIGTER

In 1948 hel dr. Steyn d1c k1es· afdeling Potchcfbtroom as lid van 01c Afrikaner Party, waarvan hy 'n rncdc-stigter wa'. van d1e V cren1gde

Party vcrowcr. Sedcrtc.lien vcrlccn•

Hoc dccgilk dr. Stcyn die bclangc

van Potchcfstroom hchartlg hct,

blyk u1t d1e volgendc. na die vcrnic· ll!;cnde b1bl10tcckbrand van 1949 hct

hy bUJtcngcwone gddcilkc hulp vcr-kry v1r hcropbou van du: b1blwtcck.

As vrltccnwoordJger van d1 Mini·

'lcr hct l1y dan ook J1c Fcrdu1and

Postrna·b1blwtcck. geopcn.

Van uH: Dcpartctmcnt LtnJbou

hct hy d1c pcr<ccl v1r c..ltc Abraham Kncl·kmdcrtch uis verk1 y, terwyl nuwc !;chou~: by J1e LanJhoukoll gc en uitb1c1Jings by WitranJ dcur sy tocc.loLn opgcng 1 .

ONUITWISBAAR

In OIL annale van c.l1e P.U, vir

C.H 0. sal c.lr. Stcyn 'n onLlllWIS' bare pick hly 1nnc~rn. Met c.IIc self• <tanc.ligworc.ltng vun Ull: un1vcr<1Lclt het c.lr. Stcyn Ul<e Pnvat... Wet ont· wcrp ingcd1cn. Sy plciJo01 was so oortUJgcnd en onwccrkghaar dat c.l~o· Pnvate Wet van die P.U. v1r C.H 0.

klousulc 31 {I) bcvat waann c.l~t· Chnstehkc hi toncsc karaktn van J1c univcr,lteit gchanc.lhaaf worc.l.

In c.l1e algemcne hclang van

Put-chef lroom en sy Ul'trik i c.l1c Bo

-kop·dam-besproeiings,kcma voltoo1, tcrwyl 'n modcrne tclcfoon entrale, waarvoor hy horn reeds lank beywer, goedgckcur is en ecrsc.laags opgerig sal word.

Sedcrt 1948 het dr.

J.

H. Slcyn Potchefstroom bekwaam, gctrou en met waardighe1c.l gcd1cn. Die stu· dcntcgemccn,kap van u1c P.U. v1r

C.H.O. betuig hullc gclukwcn>c ~n

volmonc.ligc onderstcuning aan Jr. Steyn.

e

Laal ons aan dicgenc wat d1c Repuhhek v1r ons hcl p vcrkry hct,

ook dJC gclt:cnthcid gee om d1t tc vestlg en te ontplooi.

Sterkte!

Lion Export Ale

(4)

Bla

d

sy

v

ie

r

lngeskrewe

Ouditeursklerke

Pr

e

t

o

ri

ase

f

i

rm

a va

n

o

u

d

i

te

ur

e

h

e

t

o

p

e

nin

gs

vir p

erso

n

e . wa

t

hull

e g

r

aag w

il l

aa

l

o

pl

e

1

a

ge

oktr

oo

i

ee

rd

e

r

e

k

e

nm

ees

l

e

r

s

e

n

oudit

e

ur

e

.

biB WAPAD

D

o

n

s

krift

e

lik

aa

n

soe

k

b

y:

V

rydag

,

2

0 O

ktober

1961

POSBU

S

73

8,

PR

E

TORIA

.

Liefde vir S.A.

u

VOLGENDE HAARSNY: Kom na

POTCH.

HAARKAPPERS

(Langs President Teater) Kerk!Jtraa.t 104

HEIDEMA

DIE ADRES VIR:

FIETSE

TIKMASJIENE

BROMFIETSE

Kerkstraat 48 Telefoon 364 POTCHEFSTROOM

Stud

e

nt

e!

Beslgheid of FLIEK in die dorp

STOOR JULLE FIETSE TEEN

2

!

c

PER DAG

EN

KOOP

SNOEPERYE

BY

Anne lias

Restaurant

Kerkstraa.t 85 Potchefstroom

DIE BULT

DROOGSKOONMAKERS

(EDMS.) BPK.

VIr Vinnige en Deeglike Diens

Tomstraat 90 Telefoon 2237

QP

die vooraand

v

an die

pas afgelope

A

lgemene

V

erkiesing het

n

Engelse

d

a

g

blad sy lesersp

u

bliek

pro-b

eer oortuig dat uit

l

iefde vir

Suid

-

Afrika

d

it elke kieser se

taak is om vir 'n oppo

s

isie

-party te stem

:

watter

opposi-sie

-

party dit i

s,

kom nie

daarop aan ni

e.

So

'

n stap sou dan

'

n spre

-kende bewys wees van

..

the

common sense

,

honour and

compassion that .

sti

ll

resides in all of us.

"

Elke

stem wat teen die Nasionale

Party en vir

n

O

ppo

s

isie

P

arty uitge

b

ring word

.

sou

meehelp aan

'

n ommeswaai

van Nasi

o

naal na Opposisie

.

stagna

s

ie na vooruitgang

.

V

ir die buitewereld

s

ou

s

o

'n

ommeswaai

v

an

uiters

groot betekenis wees

.

Hulle

sal dan sien dat die mense in

Suid-Afrik

a

t6g gewetens

h

et.

Dan sal hulle ook tweekeer

dink

voordat

hu

l

le

Suid-Afrika uit die V

.

V

.

O

. v

erban

,

boikot of g

l

ad hee

l

temal

v

er-laat

.

Dit is verra

s

send om die

Engelse pers te hoor praat

van

,.

liefde vir Suid-Afrika

"

.

Is dit liefde vir Suid-Afrika

wat

hu

lle noop om

v

erdraaide

wanvoor

s

tellings

van

die

Regeringsbeleid aan die buite

-were

ld

voor te

h

ou

,

om e

l

ke

mo

o

ntlike geskilpunt uit te

b

uit vir politieke gewin

?

Dis nou vir jou lewe,

hoor! ... en

DIS VIR JOU BIER!

Gawe gese/skap, geurige kos

en koue Castle!

As daar te kies en te keur o

p

die

tafel is en 'n man

j

ou eerste

watertand-lekker hap neem- is koue Castle

dubbel welkom. Heerlike,

sk

uimkoue Cast

l

e is geurryk

aan smaak en kragryk aan

goeie, gesonde bestanddele,

daarby pas dit by

iedere geleentheid

.

Geniet Castle

-die keurbier vir

!outer plesier- in

kannetjies

o

f

bottels

.

SUI D ·A FR I K A S E U ITS 0 E K B I E R

D

ie uit

s

l

a

g

va

n d

ie

Alg

e-mene

V

erki

e

sing !

ewe

r d

ie

antwoord op die dring

e

nd

e

beroep

v

an die Engel

se

p

e

r

s.

O

it word immer

s

b

eves

t

i

g

in

die twaalf per

s

ent

ve

rm

eer-dering

v

an die

N

as

io

na

l

e

P

artyst

e

mme t

e

n op

s

igt

e van

die vorige

v

erki

es

ing

.

Aan die buit

e

w

e

r

e

ld h

et

Suid-Afrika

,

eendr

a

g

t

ig

e

r

as

ooit tevore

,

v

e

rkla

a

r d

at

h

y

hom skaar by die N

as

ion

a

l

e

P

arty en sy bel

e

id

v

an

a

f

s

o

n-derlike

ontwikke

l

ing

s

t

e

un

.

Daarmee is besli

s wa

t d

i

e

t

o

e

-koms van Suid-Afrik

a e

n d

ie

suidelike dee]

v

an Af

r

ik

a sa

l

wees.

In die afg

e

lop

e ty

d h

e

t di

e

W

est

e

geno

e

g

st

o

f

to

t

nadenke

gehad

.

Pr

esi

d

e

nt

Kennedy i

s

b

e

sig om

t

o

t

nu

we

i

nsigte aangaande d

ie swart

s

tate

v

an Afrik

a te

kom

.

Oo

k

Brittanj

e

w

ord

d

e

u

r

d

ie

optred

e va

n Gh

a

n

a

g

e

d

w

ing

om beter e

n

di

e

p

e

r

te

b

es

i

n

en die w

a

ard

e va

n

'n

bla

n

k

e

staat in Afrika

te

b

ese

f.

Realisme in die W

e

st

e se

beleid mo

e

t die oe op

e

n

v

ir

'

n

staat wat as ligpun

t

n

a v

or

e

tree uit

'

n ko

n

tinent

wa

t nog

net hoofbrek

ens

m

ee

g

e

br

in

g

het. 'n Staat wat hom

s

elf kan

handhaaf

.

Liefde vir Suid

-

Afr

i

k

a e

i

s

vee! meer a

s

maar n

et '

n

g

o

e

i

e

front

aan

die

buite

we

r

e

ld

voor te hou

.

Vrydag

.

20

Oktober

1961

JEig

L

e

es

Ri

gters

5

:

D

ie

lof

s

a

n

g van Debo

r

a

.

Mens dink met trots terug aan die heldega

l

ery van jou

v

olk: manne wat deur die

v

erwarrende newels van kontem

-porere gebeurteniss

e

heen die regte koer

s

kon sien; wat in tye

v

an magteloosheid met buitengewone krag andere kon lei oor

onoorkomelike struikelblokk

e

heen

.

P

asop

,

dat dit

n

i

e

onop-g

emerk by u

v

erbygaan dat u in

'

n tyd !ewe waaroor geskryf

s

taan:

D

ringen

d b

en

odig

:

h

e

ld

e! Hierdie helde

s

a

l

ni

e

uit di

e

lug

v

al nie. Hulle moet uit die geledere voortk

o

m waartussen

u sta

a

n

.

Laat ons daarom v1r 'n oomblik aandag gee aan een van die groot

heldinne Ult die O.T. -Jael:

SITUASIE

Sy leef in die uur van ver

druk-king wat haar volk verduur van die

hand van dtc heidenkoning ]abin

en sy leerowerste Sisera. Die volk

van die Here i magtcloos om die

vcrdrukkers se JUk af te werp. Vclc

slap oor na die kant van die vyand.

Self haar eie man leef in vriend·

skap met Jabin-'n egte renegaat!

Nou het God die leer van Siscra

voor Israel uit verslaan. Slcgs een

man kon daarin slaag om aan die

&lagting te ontkom-Sisera. D

aar-mce is aile fcitlik weer verlore.

Nou kan hy weer vir hom 'n leer

opbou en Israel van voor af teistcr.

Op sy vlug kom Sisera vermocid

by die tent van y vricnd, Jael ,e

man, aan. Daar wil hy gasvriend -skap geniet en uitrus voordat hy

vcrder na Jabin vlug. Jael dtnk

ander as haar man oor hom: vir

haar i hy geen vriend nie, maar 'n

vyand van haar volk en van God, wat besig is om te ontglip.

Sy is die laaste persoon wat hom

kan bykom voordat hy ontglip; sy,

'n magtclose vrou na die leer van

Israel gcfaal het, en haar eie man oorgcstap het na die vyand. Sy is

vcrplig om aan Sisera beskerming

te vcrleen op grond van die gasreg

wat heilig i in die Ooste.

Wat nou gedoen? Sy moet

onmiddcllik handel!

HANTERING

Terwyl hy, vcrtrouend op haar,

hulpeloos le en slaap, dood sy hom

op grillerige wyse:

,Haar hand steek sy uit na die

tcntpen, en haar regterhand na die werksman se hamer; en sy hamer

Sisera, verpletter sy kop en verbryscl

en deurboor die slaap van sy hoof."

Hoe moet ons haar hantering van

die situasie beoordecl? Ons kan dit

nouliks anders be tempe! as gri

ese-ligc verraad. Tog is Jael 'n heldin.

HELD IN

Rig. 5 : 24 se van haar: ,Mag

bo die vroue ge eend wees Jael . . . "

Dit kan gcwis nic gese word op

grond van die wyse waarop sy haar

woord aan Sisera gcstand gedoen het

rue.

Dit kan gewi gese word op

grond daarvan dat sy haar vertroue

blindelings op God gestcl hct, en

gedoen het wat haar hand gevind

bet om te doen ter wille van die eer

van Sy naam.

Hy is die groot Held wat deur

die geskiedenis trek en gocd en

kwaad inspan om Sy raadsplan ten

uitvoer te bring. Wie op Hom vcr

-trou sal tot in ewigheid nie wankd

nie. Dit is heldemoed: Om sclfs in

verwarrcnde tye op Hom te vertrou in a! wat jy doen.

Ook ons kan in die verwarrcnde

tye waarin ons lecf, nie naastcnby

die konsckwensies van ons dade peil

nie. Tog moet ons doen. In ons

dade elf kan daar geen ver iende

hero'isme skuil nie; slegs her

o-isme in die sin waarin Jael dit aan

d1e dag gcle het: Deur in die geloof

te doen.

Sulke heldemoed word van u ver•

eis. Kan u dit van a! u dade se?

JOHAN COETZEE.

N usas Maak Stem

Dik

Mnr. John Shingler

,

tot

tw

e

e jaar geled

e

toe nog

President

v

an Nusas

,

het in

die Augustusuitgawe van The

Student

,

amptelike

orgaan

van Cosec

,

heelwat k

w

ytge

-raak oor Republiekwording

van Suid

-

Afrika.

Hy verklaar dat owat sewent1en

persent van dte totale bevolking van

die land ten gunste van dte R

epu-b!Jck beslwt hct-mtnder as die

helftc van d1e blanke bevolking.

ARRESTEER

Voor Republiekwordmg het poli·

stc•vangwacns, Saracens en helt

kop-tcr dtc me-blanke woonbuurtes

gepatrolecr en aile pcrsonc wat

cnig-sms hlyke van opstandighcid gctoon

hct, summier gearresteer.

Mnr. Shingler verklaar voorts dat

Nu as gewcier het om aan die

Repu-blikeinsc feesviering dec! te ncem,

hoewcl die A.S.B., wat aile vorme

van apartheid-veral op ondcr

wys-gcbied-onderskryf, heelhartig aan

die fee vieringe deelgeneem het.

KONVENSIE

Nusas het gevra om 'n a ionale

Konvensic, verteenwoordigend van aile Suid-Afrikaners, geskoei op die

lees van die Deklarasie van die

menseregte van die V.V.O.

Die regering het egter 'n verbod

op aile vcrgadcrings geplaas en 'n

noodtoestand afgekondig, aldus

mnr. Shingler. Sodoende bet Ver·

woerd nader gekom aan sy . polisie·

staat waarop hy sy oog reeds so lank

gcrig het.

FORT HARE

Dte luiting van Fort Hare (

vol-gens mnr. Shtngler: omdat dte stu·

dente hul 1msnoe met apartheid te

kenne wou gee) is bewys van 'n

erkenning dat die hele ,tribal college system"-'n projek ie van Afrikaner

nasionalisme-misluk het.

Mnr. Shmgler verklaar voorts dat

die teenkanting teen apartheid en

ander onderdrukkende maatreel

steeds toeneem. N usas en sy affil

i-ante sal steeds hulle stemme htenn

dik maak.

GELEERDES

In 'n ander arttkel in diesclfde

u1tgawe van The Student is die

president van die Nasionale U nics

van studente van die Vcrcnigde

Koninkryk,

J

.

G. Morgan, baic

bcgaan oor die .,groot stroom

aka-demici en gcleerdes" wat S.A. ver•

laat.

Hy noem die name van proff. L.

M. Thompson (U.K.), D V. Cowen

(U.K.), Arthur Keppel-]ones (Natal)

en G. Durant (Natal).

Hy doen dan ook 'n bcroep op

universiteite en na ionale unies om wcrkgeleenthede vir hierdie geleerdc

te skep sodat hulle juiste inligting

oor die situasie in Suid-Afrika kan

(5)

Vrydag.

20

Oktober

1961

Aan die Studente/ront

MOTORS

'N

EUWEL?

Volgens ds. Kobus Potgieter,

studentepredikant van

Pre~

toria, is motors die grootste

sweer wat

daar

vandag

op die

kampusse

van

Suid~Afrika

se universiteite

bestaan. Voordat

daar motors

was en almal fiets

gery het,

was

die

studentelewe

om die universiteite

self

gekonsentreer. Vandat

motors

hul

verskyning

op die kampusse gemaak het,

word

die

studente

weggelei

van

die universiteit,

met

die gevolg dat die

georgani~

seer de studentelewe daaronder ly.- ( Irawa.)

U.P. V.S.R

.-VERKIESINGS

Op die Studenteraadsverkiesings

van

Tukkies is daar

'n

stempersentasie van

38

%

uitgebring

wat

hoer

is as verlede

jaar.

Di

e

V

.S.

R

.~voorsitter vir 1961

/

62 is mnr.

Klaus Schultz.

Dit

is

sy

derde termyn

op

die V.S.R.

-

(Perdeby.)

AKADEMIESE VRYHEIDSFONDS

By die kongres

van NUSAS

gedurende

Juli

e,

is daar

besluit om

'n

fonds

te stig met

die oog op die bereiking

van

akademiese vryheid.

Na

donasies van verskeie

Akademiese

Vryheidsbeweginge

staan

die fonds

nou

op R30.00.

-

(Varsity.)

NET EEN

INTERVARSITY

Na die

verslae van

die

verskillende

universiteite

se

inter~

varsities

gelees

is.

kom Die Matie

tot

die besef

,dat

daar

maar

een

Intervarsity is,

en

dit

is wanneer

die

lk

eys en

die Maties

aanmekaar spring!"- (Varsity.)

u.o.v.s.

Met die Studenteraadsverkiesings

in Kovsieland

,

is mnr.

Daan

van

Vuuren gekies tot Studenteraadsvoorsitter

vir

1962.

Mnr

.

Van

Vuuren is

tans

besig met

'n

Honneursgraad in

Staatsleer.

*

~

• • •

..

.

.

. .

satisfaksie

na die aksie

DIE GEROOSTERDE SIGARET IN DIE SWAAI-TOP DOSIE

ONGEKURK EN FILTER

*

*

*

DIE WAPAD

REDAKSIE 1962

Die redaksie van Die Wapad vir die termyn 1961/62 is as volg saam -gestel:

Hoofredakteur: ]. D. Roode. Subredakteur: L. Croeser. Nuusredakteur: M. Aucamp. Verslaggewers: A. Badenhorst, J. Bradley, F. Laubscher, Kristie Jor -daan, Heinie de Wet.

Sportredakteur: A. Richards. Verslaggewer : Mej. Bets Coetzee, J. Ackerman, H. van der Merwe, F. du Plessis.

Variaredakteur: J. F. Serfontein. Verslaggewers: Mej. Susan Uys, G. Scholtemeyer.

Kunsredakteur: Dux van der Walt. Sekretaresse: Mej. Francoise Coet -zee.

Bladsy vy£

A.B.K.K. en S.S.B. V erkry

Groter Mag

DIE

PLIGTE VAN

DIE Algemene Bestuur

vir Kuns en

Kultuur en die Sentrale

Sportbestuur

is

uitgebrei

en albei

l

iggame

beskik

tans

oor groter

seggenskap in eie

kring

.

Die Studenteraad maak aan die begin van elke termyn slegs 'n glo-bale verdeling van die finansies. Begrotings van die onderliggame en klubs word dan deur die A.B.K.K. en S.S.B. onderskeidelik behandcl waarna die finale begrotings aan die Studenteraad voorgele word.

GEREELD

Ten einde beter koordinering tu s-sen die genoemde hoofliggame en hul onderskeie onderliggame te ver-kry, sal vergaderings op gereelde tye gehou word. Sake wat in die verlede op die tafel van die Studenteraad

verskyn het en maklik deur die twee hoofliggame self afgehandel kon word, sal op hierdie gereelde verga· derings te berde gebing word.

Die A.B.K.K. bestaan voortaan uit 16 lede. Aan die vyf ooder-liggame word in plaas van twee, drie verteenwoordigers toegestaan. 'n Beter werksverdeling behoort hierdeur in die hand gewerk te word.

Studenteraad Wys Nuwe

Komitees aan vir 1962

DIE

VOLGENDE komitees

van

die Studenteraad is

vir

1962

benoem

:

Gesellighe;dskomitee

:

Voorsitter: Andries Coetzer. 0/voorsitter: D. D. Malan. Sckrctaris: N. P. Hcystek. Penningmeester: Johan van der Scbyff. Add. lcde: Mejj. Ina Venter, S an-nie van der Walt, Kristie Jord<).an, .-lllt- lln- 1111- lllt- IHI- Hll- 1111- lttl- tl!l- "1 1 -lttl-•

I

i

~eer

f

!

Eerstejaars

I

l

Ni

e

t

ee

n

s

taattd

e

d

ie

f

e

it dat

l

all

e s

koli

e

r

e

na matri

e

k

v

ir!

v

r

e

d

es

tyd

se

opl

e

id

i

ng opg

e

-l

ro

e

p

w

ord

, w

ord

ve

r

w

ag datl

aan

s

taand

e

jaar m

ee

r

ee

rst

e

-l

jaar

s s

al in

s

kr

y

f aan di

e

!

jP

.

U

.

vi

r C.H.O

.

a

s

in

1961.!

j

Daar i

s ve

rklaar dat daarJ

j

r

ee

d

s

60

matrikulant

e

hull

e

!

r

pl

e

kk

e

hi

e

r mo

e_s

kan

se

l~

ee

r

f

I

om~~t hul~e v~r

ve

rpltgt

e

j

r

mtl~tere d~enspltg

opg

e

ro

e

p

i

!

~s.

i

• -ltii-11~-WII-IIIt-lllt-1!11-11"-111:-IH'-MII-1111-'i

P.A.S.V.

Bedrywig

Die nuwe bestuur van die P.A.S.V. wat op 29 September gekics is, sien daar as volg uit: Voorsitter: D. McDonald. 0/voorsitter: A. Dreyer. Penningmeester: ]. L. Swarts. Sckretares e: Me]. M. S. Oost -huyscn.

Hulp- ekretaresse: Mej. E. Stry -dom.

Add. lid: L. Ortlepp.

Eerstcjaarsverteenwoordiger: L. Kusner.

In sy Jaarverslag het die uitt re-dcndc voorsitter, mnr.

J

.

Offermcier, gcwag gcmaak van die suk,esvolle jaar wat die Vereniging bclcwe het. Suksesvollc funk ics is gerecl en is bckroon dcur o.a. die verkryging van ccr te pry e met Vreugdcdag, tcrwyl ,n baie gcnotvolle rugbywcd tryd teen die Johannesburgse Apteker• studcnte gespecl is.

Op Inter-universitere terrcin het die P.A.S.Y. ook sy stem dik gemaak en die president, sekretaris, pennin g-meester en Direkteur van Inligting van die Suid-Afrikaan e Apteke r-studente Federasie was dan ook alma! afkomstig uit die geledere van die P.A.S.V.

Anita vao der Merwe; mnre. Kobie van der Walt, Fanie du Plessis, Jan Bradley.

Margaretha

van der Watt

-diskoteekkomi1tee

:

P. ]. ]. S. Potgieter (konvenor). Mej. Ina Engelbrecht.

L.

A.

van Wyk.

Vreugdedagkomitee

:

Voorsitter: Louw van Wyk. 0/voorsitter: Antonie Richards. Sekretaris: Roelf du Plessis. Penningmeester: Johan Aucamp . Organiseerder: Louis Taljaard . Add. lede: Ina Venter, Anita Kleynhans, Etta Spoelstra, Gerrit Coetzee .

Lid vir Vervoer: Piet Bingle.

Die Pukkie:

Hoof redakteur: Leon Croeser. Subrcdakteur: Frank Swanepoel. Tegnie e redaktcur: Anton Fourie . Sekretaresse: Heinie de Wet . Sirkulasiebestuurder: Andries Coetzer.

Penningmeester: Louw van Wyk (B.Comm.).

Advertensiebestuurder: Percy Macaskill.

Redaksielede: MejJ. Desiree Jou -bert, Bets Coetzee, Susan Kruger, Liria Jacobs.

l(rans op Totius

se

Graf

Kranse is op Heldedag, 10 Okto: ber, deur aile A.S.B.-sentra op die grafte van helde van ons volk gele. Mnr. Roelf du Plessis, organi -seerder van die plaaslike A.S.B., het 'n krans gcle op die graf van prof. ]. D. (Totius) du Toit.

Die plegtigheid is bygewoon deur bestuurslede van die A.S.B.-tak.

In Stellenbo ch is 'n krans gele 'op die graf van dr. D. F. Malan.

Probeer ons eerste vir

JI!INR.

P

.

A

.

VENTER,

voor

s

itter van

die

A.B.K.K.

Verskeidenheidskonserte uit eie kring, soortgelyk aan die Kunsf ees-konsert wat vanjaar aangebied is, sal

in die loop van 1962 aangebied word.

KUNSWEEK

Die moontlikheid van 'n kuns· week aan die begin van die tweede semester word deur die A.B.K.K. oorweeg. Erkende kunstenaars sal genader word om op te tree. Die grootsheid van so 'n onderneming sal dien om ons eie talent te ontwik -kel en aan te spoor.

Die programme van die toerende

liggame, Thalia en Alabama, kan

ook by hierdie geleentheid aangebied word.

Soortgelyk aan die uitstalling van ,Lewensvreugde" wat onder die beskerming van die A.B.K.K. plaas• gcvind het, beplan die bestuur om kunsuitstallings vir 1962 te red.

Nuwe

Penningmeester

van S.R.

Op 'n speslale massavergadering wat gehou is op ll Oktober 1961, is mnr. P. E. (Paul) Buys verkies a penningmeester van die Studente -raad vir 1962.

Die vakature het ontstaan deurdat mnr. N. ]. Swart bedank het as penningmeester. Mnr. Swart is aan-gestel as voltydse administratiewe beampte van die Studenteraad.

Paul is gebore op 16 Desember 1938 op Delportshoop waar hy in

19 56 sy matrikulasie-eksamen geslaag het. In 1958 skryf hy aan die P.U. vir C.H.O. in vir die B. ·Comm-graad.

Die keuse van mnr. Buys word allerwee beskou as 'n waardigc opvolger vir Nic Swart te wees.

AL U BOEKE, SKRYFBEHOEFTES EN ANDER

BENODIGDHEDE

OPEN 'N REKENING BY

AJAX

Boeke en Skryfbehoeftes

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Ex-ante and ex-post willingness-to-pay for hosting a major cycling event Using the contingent valuation method (CVM), we estimate residents’ ex-ante and ex- post

We compare different models of crustal thickness for South America and Africa and attempt to assess the quality of different modelling techniques and the impact of different

To explore whether PLQols can also enter the cavity using the same channels, six additional simulations were performed (aggregate time 0.25 ms) with PLQol at 5 mol% in the bulk

In this paper, the impacts of uncertainties from future emissions scenarios, hydrological model structures, and parameters on high flows were investigated using the regional

We further hypothesized that participants would judge truth-tellers more trustworthy and likeable than liars (the indirect veracity judgments; H2a), with the additional hypothesis

is a crucial enzyme in the biosynthetic pathway of phospholipid metabolism in archaea as it bringstogether the three important characteristic features of the

Now that the general positive trust effect has been identified, research can move from the question of whether trust relates to the performance of cooperating firms to

Carbon fraction concentrations are in general higher for filter sample 8, but results from the different protocols behave in principle similar to what was observed for filter sample