• No results found

Florisbad: wetenskaplike vindplek by uitnemendheid

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Florisbad: wetenskaplike vindplek by uitnemendheid"

Copied!
11
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

F L O R I S B A D

W E T E N S K A P L I K E V I N D P L E K BY I I T N E M E N D H E I D

ie plaas F l o r i s b a d ie n a b y S o u t p a n . sowav 41 k m n o o rd va n B l o e m f o n t e i n o p p a d na Bultfontein. By die a l g e m e n e p u bi ie k is ail b ek en d v a nwe e sy w a r m m i n e r a l s b r o n n e en v akansie-oord. O n d e r bi oloe is F l o r i s b a d egter

be ke nd vir sy f o s s i e l r y k d o m , ’n s ka t wa t waarlik u n i e k is b e i d e w a t o u d e r d o m en die v e rs k e i d e n h e i d v a n p l an t e , di ere en selfs o e r m e n s e betr ef. O m hi er di e rede is die plaas d a n o o k o n l a n g s d e u r die S t a a t a a n g e k o o p en

(2)

o n d e r die sorg va n die Na si on al e M u se u m geplaas s o d a t o p g r a w i n g s - en navorsin g sw erk d a a r hervat k an w o r d

D ie verh aal van F i o r i s b a d ga^n .erug na die j a a r 1835 toe die V o o r t r e k k e r H e n d r i k V en ter k a m p opgeslaan het by die w ar m m in eraleb ro n . D ie o og van die b ro n was op d a a r d i e s tad iu m so dig begroei m et riete en biesies dat 'n v o e tp a d d a a r h e e n u itg ek ap m oes wor d. Die n u u s v a n die b r o n het al w yer en wv e r ui tge kr in g en spo edig het m ense van heinde en verre g e k o m om in die helende w aters te baai. In die beginjare m oes besoekers tevrede wees o m in die o o p m o d d e rg a t ro n d te ploeter, m a a r na H en d rik se d o o d het sy kleinseun Floris eienaar v an die plaas gew ord en ’n “ h u i s ” o o r die b ron g eb o u so d at die siekes ten minste o n d erd ak k o n bad. Die b ro n het as gevolg hiervan landwyd b ek en d gew ord as “ F loris se b a d ” , v a n d a a r die n a a m “ F io ris b a d ” .

D ie m a n van F io r is b a d . 'n

R ekonsiruksie van die m ens dour die beeldhoudster Ijiura Rauienbach. wai voorheen as kunsicnares aan die M useum werksaam w as.

Floris Venter,

Fiorisbad.

4 Die Heler” van

F lo ris het die b y n aam “Die H eler” gekry en die m e e r as 25 000 m o d d e rp a p p e w at hy op sy p asien te g e p a k het, het later ’n klein bergie langs die o o g gev o rm . Volgens ooriewering is etlike k r a n k e s v o lk o m e van hul kwale genees. Dit was o o k in sy tyd d at die tradisie van afsonderlike b a d ty e vir m an s en dam es begin het, w ant die g e lo o f w as (en is) dat klere die genesende w e rk in g v a n die minerale w ater belemmer.

(3)

In 1912 is die bad v e rg ro o t ten einde die g r o o t to eloo p van siekes en v a k an sie g an g ers te huisves. M et die uitgraw ings h ie rv o o r is enkele fossielbeendere gevind, m a a r geen b eson d ere a a n d a g is d a a r a a n gegee nie. V roeg die oggend van 9 S ep tem b er dieselfde j a a r w as d a a r e g t e r ’n ligte aa rd s k u d d in g by F a u r e s m ith en n ab y F lo risbad is die boere gewek d e u r eien aard ig e o n d erg ro n d se geluide. Dieselfde oggend het d a a r ’n oog in die u itg raw in g vir die vergrote sw em bad uitgebars - w ater, sand, gas, fossiele en klipwerktuie is in die proses die lug ingeblaas. Van die besoekers het v a n die fossiele en w erktuie as a a n d e n k in g s w eggeneem , m a a r gelukkig het Floris se v ro u , M a r th a , ’n g ro o t deel self versamel en vir ja re in ’n v e r to o n k a s in h a a r w oning gehou. H ierdie v ersam elin g is uiteindelik d e u r hul seun, G ert (W illeboer) Venter, a a n die N a sio n ale M u s e u m geskenk. Die eerste w eten sk ap lik e w at belangstelling in die fossiele g eto o n het, was dr. R o b e r t B ro o m , w at in 1913 iets d a a r o o r in die A n n a le v a n die Suid-A frikaanse M u s e u m gepubliseer het. H y wys d a a r o p d a t F lo ris b a d se fossiele en klipw erktuie vir die eerste m a a l in die geskiedenis definitiewe bewys lewer d a t die m ens (wie se teen w o o rd ig h eid d e u r die k l i p w e r k t u i e v e r r a a i w o r d ) s a a m m e t uitgestorwe d ierso o rte in S u id -A frik a gelewe het. Uit m evrou V en ter se versam eling het hy terselfdertyd drie nuw e spesies uitgestorw e w ildsbokke en twee k lip w erk tu ie beskryf. Intensiewe w eten sk ap lik e o n d e rs o e k v a n die fossiele van F lo risb ad is vir die eerste k eer d e u r prof. T F D reyer o n d ern ee m . H y is in 1917 aangestel as h o o g le ra a r in D ie r k u n d e en Geologie a a n die G rey U niversiteitskollege en op versoek van die S u id -A frik a a n s e M u se u m in K aap stad het hy ’n a a n ta l gefossiliseerde tan d e in die gruis van die b a d versamel. In 1927 het D reyer en k ap tein R E gerto n H elm e ’n klein opgraw ing a a n die k a n t v an die b ad g e m a a k en in 1928 het D rey er en mej. Alice Lyle die vondste beskryf. In 1932 begin die eerste g rootskaalse opg raw in g s en in F e b r u a r ie o n td e k prof. D rey er en W illeboer V enter die skedeldak v an ’n m ens. D a a r w o rd vertel d at D reyer die stuk skedel gegryp en uit die uitgraw ing g esto rm h et en vir die v o lg en de p a a r u u r iedereen w at dit n ab y h o m gew aag het o n d er die klippe gesteek het.

In 1936 het prof. D rey er sy F lo r is b a d ver­ sameling a a n die N a s io n a le M u s e u m g eskenk en was tot m et sy d o o d in die vroee vyftigerjare e re -k u rato r vir A n tro p o lo g ie . W eens gebrek aan fondse k o n die uitg raw in g s egter nie voortgesit w ord nie.

H-’i ie p ro f. T F D i e \ i T , o tn d ekker

van die F lo n sb u d sked el in 195 2 in die 1952 uitgrawing afgeneem

In 1951 is dr. A C H o ffm a n aangestel as d ir e k te u r v an die M u se u m en hy het geld van die W N N R gekry om v erdere uitgrawings te d o en , w at op 8 S e p te m b e r 1952 begin het. Die w erk is o n d e r uiters moeilike o m stan d ig h ed e g ed o en - die w erkers was mecstal in sowat ’n m eter diep w ater! In die d aa ro p v o lg e n d e twee m a a n d e is d a a r nietem in so w a t 2 000 fossiele, m e e s ta l f r a g m e n t e r , u it g e h a a l , m a a r die u itgraw in g s is op 21 N o v e m b e r daard ie ja a r stopgesit d e u r die eienaars.

(4)

Dr. A .J.D . M eiring. voormalige a ssistent-direkteur van die Nasionu/e M useum in die 1952 uitgrawing. Let op die lae in die a/setting.

M e t die uitgraw ings v an 1936 en 1952 is d a a r n o g m a a r net a a n die o p p erv la k g ekrap. Die s o w a t 10 h e k t a a r g r o n d w a t d i e o u m oerasafsettin g s o m die b r o n verteenw oordig, h e t n o g b a ie g e h e im e en w a a r d e v o l le w etensk ap lik e m a teriaal. F io risb ad is v a n d a g reeds d w a rs d e u r die wereld bekend, nie soseer vir die minerale b r o n nie, m a a r vir sy unieke versam eling fossiele en die verw agting is d a t verdere uitgraw ings dit net so b ero em d k a n m a a k soos die L a Brea te erp u tte v an Kalifornie, met die verskil d a t ons hier o o k die oorblyfsels het v a n mense w a t m o o n tlik sow at 90 000 j a a r gelede die diere by die b ro n voorgele het.

W A R M B R O N N O U V IR D IE PU B L IE K G E SL U IT

M e t die o o r n a m e v an die w a r m b r o n te F io ris b a d d e u r die N asio n ale M u s e u m is dit o n g elu k kig so d a t die w a r m b r o n as vakansie- en g eso n d h eid so o rd p e r m a n e n t vir die publiek m o es sluit op 30 A pril 1980.

D ie M u se u m het nie die wetlike m a g o f b evoegdheid o m ’n vak an sie -o o rd te b e d ry f nie. O o k nie vir eie in k o m ste nie.

'n Skem atiese voorstelling van die

stra tig ra fie van die F lorisbad-

afsetting. Tot dusver is die m ens- en dicrfossiele a/m al in die onderste turflaag gevind op 'n diepte van sow at ses meter.

ACCS O f U Y C I S AMO OaJECTA IV C A fltO N AND ■ AM I NO-ACID DATING IN

t l A U Krott « S I NT O U D ftO O M VAN LAC I N V O O H W M P f M PAA 1 D M .V. NOOLSTOF-EN AMINOSUUft- DATXftINO IN M I L O ry . Or*r MUOtM U M O t 21 m *

STRATI G RAH E STRATIGRAPHY

h J KO O lSTO f C A M O N © M CN SIIKE K IS H H UM AN R EM AIN S ▲ MKRLIKE KIST1 A N IM A L REMAINS $ KLirW KRKTUIK A * T I FACTS

(5)

Hierdie fo to gee m ens 'n uulruk van die hoeveelheid g ra n d wat verskuif

m o e i w o r d g e d u r e n d e d i e

opgrawings.

Nog ’n f o t o wat tydens die 1952 opgraw ing geneem is. Drr. A.C. H o ffm a n en A .J.D . M eiring vroetel onder die water rond op soek na fossiele.

Ten sp yte van die feit dat sowat vyftig d u isen d liter water (nagenoeg 10 000 gelling) per uur uit die uitgraw ing gep o m p ts, m oes hulle nog h a lfly fin die water werk om die fossiele uit te haal.

1

Mnr. W illeboer Venter toenm alige eienaar van Florisbad, dr. A .J .D . Meiring, assistent-direkteur, en dr. A.C. H offm an, d irekteu r van die M useum , besig m et opgraw ingsw erk in 1952.

(6)

Die b estaa n d e geboue op F lo risb ad is vir die M u s e u m se navorsingstasie a l d a a r ’n g ro o t b a t e . P e r s o n e e l l e d e e n b e s o e k e n d e w etenskaplikes sal d aarin w o o n en werk. Van die kam ers en rondaw els sal o m sk ep word in 'n klein vergaderlokaal, ’n sentrale k o m b u is en ee tk a m e r, sowel as kan to re, la b o ra to r iu m s en ’n uitstallo k aal. ’n V eldm useum w aarin a a n die b eso ek er die hele sp ektru m v an die geskiedenis v a n F lorisbad gewys kan w o rd , word ook ge'idealiseer.

Vir diegene wat graag in die w a rm m inerale w a te r baai en wat nou nie m eer op F lo risb ad k a n k o m u itspan nie is d a a r egter ’n b ro k k ie g o eie n u u s. Die V r y s ta a ts e P r o v in s ia l e A dm in istrasie gaan aa n die M o d d erriv ie r, langs die B lo em fo n tein /B u ltfo n tein te erp ad , begin m e t die ontw ikkeling van ’n v ak an sie -o o rd wat o o k ’n spa en sw em baddens sal insluit.

F L O R IS B A D N O U ’N N A V O R S IN G S T A S IE

O p D i n s d a g 18 M a a r t h e t m e n i g e B loem fonteiner m et verb asing gekyk na die p la k k ate van die vroee uitgaw e v an “ Die V o lk s b la d ” . F L O R I S B A D V E R R A S S E N D D E U R S T A A T G E K O O P , het dit b eken d gem aak. N ou g a a n die S taa t seker d a a r ’n vak an sie-o o rd oprig, het menige p e rs o o n verkeerdelik g edink v o o r hy sy k o e ra n t g e k o o p het In w erklikheid is niks egter verder v an die w aarheid as die gedagte nie!

Bykans 93 h e k ta a r v an die plaas F lo ris b a d is d e u r die S taa t a a n g e k o o p op versoek v an die R aad van die N asio n ale M u seu m . Hierdie area sluit die bron, s w e m b ad d en s en twee w o o n h u ise in, asook - en dit is vir ons die belangrikste - die g ro o tste gedeelte v an die ou m o erasafsetting om en o n d e rk a n t die bron.

W a n n e e r p r o f . D r e y e r s e

rekonstruksie van die Florisbad- sked el (regs) m et die van 'n B oesm an vergelyk w ord is die verskil duidelik sigbaar. D ie do n ker gedeeltes van die F lorisbadskedel is die oo rsp ro n klike gefossiliseerde been. Die ligkleurige gedeeltes en botande is gerekon- strueer. Die F lorisbadm an is 'n w aarskynlike voorvader van die Boesm an.

Van links na regs: D ie oo rsp ro n klike sked el van die Florisbadm an soos in 1932 gevind; Prof. T.F. Dreyer, o n t d e k k e r v a n d ie s k e d e l se rekonstruksie; en die rekonstruksie van die k o p van die m ens deur w etenskaplikes van die A m erica n M u seu m o f N atural History.

(7)

D ie “h u is" wat Floris Venter oor die to e b a d g eb o u het siaan vandag nog. Vanwee die g e lo o f dat m ens sonder sw em klere m o et baai om die voile geneeskragtige e ffe k van die water op j o u m a n k e m e n te te ondervind, is die

tradisie dat gem engde baaiery in die to e b a d ta b o e is.

' KENNISGEWING *

T O E - B A D

2

3

I.HIER D IE BAD IS H OO FS AAKUK V IR SIEK EN BEJAARDE PERSONE

.QEEN GEMENGDE SWEM IN HIERDIE BAD TOEGELAAT NIE

PERSONE WAT HIERDIE BAD GEBRUIK M OET ASSEBLIEF STIL BAD

4 . UNDER ONDER DIE OUDERDOM VIN 15 JR MAG ONDER G EEN QMSTINDIGHEDE MET VOLWASSENES SUM SWEM NIE

5 . OUERS/VOOGCE WORD DfilNGEMD VERSQEK OM TOE TES1EN DIT KINDERS M A S I E S EN BAD-URE ST1PTHJK NAKOM

6-ENIGf PERSONE VAT HIERDIE REGUIASIES OORTREE SIL ME BAD ONMIDDEIIK MOET VBBJUT

:

;

NOTICE

ENCLOSED BATH

1 . THIS BATH IS MAINLY FOR SICK AND AGED PERSONS

2. N O MIXED BATHING ALLOWED IN THIS BATH

3 . PERSONS U SIN G THIS BATH MUST PLEASE BATHE QUITLEY

4 . CHILDREN UNDER THE AGE OF I5YRS. MAY UNDER NO CIRCUMSTANCES SWIM WITH ADULTS •

5 . PARENTS/GUARDIANS AM URGENTLY R E ­ QUEST® TO SEE THAT CHILDREN ADHERE STRICTLY TO THE REGUUTKMS &BATHING HOURS 6 . ANY PERSON0 IGNORING TH ESE

REGULATIONS SHALL HAVE TO LEAVE THIS BATH IMMEDIATELY

(8)

D e u r die eeue het die diere deur die digte biesies en riete orrTdie w a rm b ro n beweeg om by die w ater uit te kom . Baie van hulle is d a a r d o o d en het o n d er die sand en m odder bedek geraak w a a r hul bene met verloop van ja re gefossiliseer is. Die stuifmeel van blo m p lan te is d eu r die w ind ingewaai om ook gepreserveer te w ord. L ater het die mens op die toneel verskyn. In die ysterkliprantjies om die S o u tp a n n a b y die m oeras en op a n d e r plekke w aar hy skuiling k o n kry, het die m ense hul w erktuie g e m a a k van klip en h o u t: g o o ik lipp e van ysterklip w at deur die slag van klip op klip netjies en k oeelro n d tot te n n is b a lg ro o tte afgewerk is en g ro o t klipbyle en slaglem m e w aarm ee prooi u itm e k a a r g em aak kon w ord. H ou t is verwerk tot ’n verskeidenheid van nuttige w erktuie w a a r o n d e r g ra a fs to k k e en gooistokke. Twee o f drie van die ro n d e g o o ik lip p e is m oontlik met riempies toegevleg en a a n m e k a a r gekoppel om iets te v o rm w at soortgelyk is aan die bolas w at die S u id -A m e rik a a n s e gauchos gebruik. Hierdie stuk ja g g e re e d s k a p word soos ’n slingervel gesw aai en na die prooidier geslinger o m sy bene vas te d ra a i en die dier te pootjie.

H eelp arty klipw erktuie, gooiklippe en ’n stuk van ’n h o u tg o o isto k is reeds tydens die op g raw ing s van 1932 en 1952 gevind. F lo risb ad is een van die m in plekke op die A frik aan se v asteland w aar om stand ig h ed e geskik is vir die fossilisering van h o u t. O m d at h o ut met v erloop van tyd v ergaan weet die w etenskap m a a r min van die h o u tw e rk tu ie wat deur die prim itiewe mens g em aak en gebruik is. F lo risb ad mag aansienlike lig h ie ro p werp.

Die g e d e e l n v a n ' « gefossiliseerde houtw erktuig wat te

F lorisbad g e v in d is. Dit was waarskynlik dee! van ’n g o o isto k en laai m ens nogal aan ’n boem erang dink.

‘n Dioramiese voorstelling in die Nasionale M useum van ’n ja g to n eel wat horn sow at 50 000 o f meer ja a r gelede op Florisbad kon afgespeel het. Drie m ans probeer ‘n reuse- b u f f e! (van ’n soort wat lank reeds

uitgesterf is) en » at in die m oeras

vasgeval is, m et hul prim itiew e gereedskap vankant maak.

(9)

'n A a n ta I rondaw els onder reuse- b lo e k o m b o m e te Florisbad.

H ierd ie sin k h u is ie was in een sta d iu m die woonhuis van Floris Venter. D aar w ord beplan om dit te restoureer en in te rig as ’n m useum

waar in die geskiedenis van die

Venter-fam ilie en Florisbad vertelsal word.

(10)

’n Kennisgewing aan baaiers wat van die toebad gebruik m aak.

i O N : VVA' H ltK D it BAD GEBRlill

■ - B A IL S U L ROUDBEWEEG

C ^ U U C IN WATEf- VERBODt

tGSl! <rai{ ■: o

V A N Ole P iA T F O M , A F T E S P R IN G ON, TE GRAWE IN DIE BQDEM VAN DIE BRD W EKAAR MET SAND TE G001 OF OK MODDER URN DIE VEL TE SHEER H ltRD lE DINGE VERTROEBEl DIEHATER : M AAK AUB. GEBRUIK VAN ONS WAS- KAflfiERS EN TOILETTE ASUBEH0EETENE1 i.PV.IN DIE BAD OE DIE 6EB0U OORTREDERS SAL ONS PERSEEL WEI VERUH.

P A S O P V I R P Y P E

N O T I C E

AH'. PERSON USING THIS

PLEASE SWW DO NOT SPIT in F V; STRICTLY B IG IN THE THE THROWING

m

TO

m

THE THE WATER. PLEASE USE YOU ARE THE BEWARE

D ie toebad oor die warm bron.

Foto: Die Volksblad

M ev. H aneliende Villiers, liksierva n

die Nasionale M useum by die

gedenksteen war opgerig is b o k a m die p le k waar prof. T.F. D reyer en m m . Willeboer Venter die beroem de Florisbadskedel in 1932 o n td e k het.

(11)

In die ou m oerasafsetting is die reste van die mens, sy w erktuie en die plante en diere van vervloe eeue s aam gepreserveer. Uit die gefossiliseerde stuifmeel kan ’n beeld o p g eb o u w ord van die plantegroei van d aard ie tyd en d a a r u it kan afleidings g em aak word o m tre n t die klim aat.

Die w eten sk ap het, sedert d a a r laas op F l o r i s b a d g e w e r k is, m e t r a s s e s k r e d e v o o ru itg eg aan . N uw e d aterin g sm eto d es is o n tw ik k e l en in die plek van die m eto d e wat op rad io -ak tiew e k o o ls to f gebaseer is, is dit nou m o o n tlik om d e u r analise van die am in o s u re w at in die gefossiliseerde been behoue gebly het a k k u r a t e r d aterin g te doen. Die m en sb een d ere w at in 1932 te F lo ris b a d gevind is, is destyds met ’n h a r d m a a k m id d e l behandel en kan nie met sukses aan die nuwe daterin g sm eto d es o n d erw erp w ord nie. W an neer ons nou m en sb een dere vind, mag dit wel wees d a t dit volgens die nuw e a k k u r a te r m etodes van d aterin g so oud as ’n 100 000 ja a r sal wees. Die w eten sk ap is ’n soektog na die w aarheid , w at d a a rd ie w aarheid ook al mag wees! D e u r die geheime na te vors wat o n d e r die san dh eu w el en in die m oerasafsettings van F lo risb ad vasgevang is, sal die N asio n ale M u se u m m eehelp om die w aarheid o m tr e n t die voorgeskiedenis van die sentrale b inneland van

S u id -A frik a te ontrafel. m

Ons m an op Florisbad, mnr. Job van Staden, vakm an

van die M useum wat onlangs m et gesin intrek geneem

het op Florisbad. Job is n m an wie se hande vir niks verkeerd staan nie en h y sal benew ens die werk van 'n p la a sv o o rm a n /te g n ik u s ook behulpsaam wees m et die opgraw ingsw erk. D erduisende tonne g r o n d s a lm e tte r ty d v e r s k u if en biljoene liter water w eggepom p m oet word..

D ie vlei-agtige m oeras waarin die afloopw ater van die w arm bron wegsak huisves w aarskynlik o o k fo ssie l bene van diere wat duisende jaregelede in die m odder vasgeval het.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

The systems imply that no audiovisual products (dvd, game or cinema ticket) may be sold to children and adolescents who are too young for the Kijkwijzer or PEGI classification..

It looks into a potential spatial injustice between neighbourhoods with different socio-economic statuses (from now on: SES). The main research question is ‘How are UGS distributed

And, apart from research directly linked to Agriculture, the abundance and diversity of nematodes in both terrestrial and aquatic ecosystems in caves have also been

This research aimed to investigate the management of potable water in Mogwase Township in the Moses Kotane Local Municipality, taking into account the effective potable water supply,

Reported costs were aggregated by cost categories and overall mean costs were summarised by cost domain (healthcare, patient and family, and productivity

Interestingly enough, when the Commission’s Social Determinants of Health report is brought into the pain literature by Goldberg and McGee [30], though the spirit of these

Over het algemeen blijkt dat, volgens de antwoorden van de ondervraagden, er niet in erg hoge mate sprake is van innovatief vermogen binnen de organisatie

Postregistration monitoring and/or meta-analysis based on field data may thereby provide a safety lock within risk assessment by either re-evaluating the admission procedure or