• No results found

Vooruitgang? / Afrikaanse Taalgenootskap

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Vooruitgang? / Afrikaanse Taalgenootskap"

Copied!
14
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

V

0 0 R U

I

T G A N G

?

A~rikaanse

Taalgenootskap.

Volkstem~

Pretoria.

(2)

V·OOR1UITGANO?

~

Afrikaanse T aalgenootskap,

Adres : Posbus 337,

PRETORIA.

Volkstem.,

Pretoria.

1916.

(3)

Die Afrikaanse T aalgenootskap.

Pretoria, Mei,

1916.

Die Leser Heil I

U is Afrikaner, welwillende Leser,-lees dus wat

bier mede-Afrikaners tot

U

te se het I.

Opgerig in Desember

1904,

het

d~e

Afrlkaanae

Taalgenootakap-trots

al ons nasionale

moeilikhede>-standgehou en gewerk

vir

die belange van ons

Moe-dertaal; en staat 't ·vandaag hegter als ooit tevore,

en va::.beslote om die strijd verder voort te set.

Die verblijende opbloei in die nasionale

litera-tuur, versterking van ons nasionaliteitsbesef, bewuste

oplewing en strewe op ieder gebied, om tot ons-self te

geraak,- -dit is vrugte ook van 6ns strijd.

I

11Dle Brandwag"

is

u1

'l

1

ransvaal 'n direkte vrug

van ons arbeid, eweseer als verskeie ander tijdskrifte

elders, en die toenemende omvang van degelike,

mooie, in ons Moedertaal ge::.krewe boeke, resultale

is van. ons werk.

Doel van ons Genootskap is:

a. Afrikaners te oortuig, dat hul Afrikaans als

spreek- en skrijftaal behoort te gebruik.

b. Ontwikkeling van ons Afrikaanse Taal in

sui-were vorm;

c. Aankweking en ontwikkeling van 'n suiwer

suidafrikaanse nasionaliteitsbesef.

Ons doen 'n beroep op alle Afrikaners, wat 't met

ons eens is, om ons daarin hulp en medewerking te

verleen. Die hulp soek ons in die krag van

(4)

organisa-i:.ie. Help ons dus, leser, deur lid te worde van ons

Genootskap, en als lid bevorderlik te wees aan

bowen-genoemde grondbeginsels !

Uw lidmaatska.p kos U jaarliks

mlnstena

een

shilling! Stuur dit, of meer, aan die Sekretaris met

'n pos-ordertjie, laat ons voeling hou met mekaar, en

ontvang ons vlugskrifte daarvoor!

Hiemewens word

U

aangebied. 'n verslag van

die

verri~tinge

van ons laaste Jaarvergadering, met

die

O~mngsrede

van die aftreende Voorsitter,

en •n

opgaaf van die nieuwe Bestuur.

Als U klaargelees •t, gee dit dan a.u.b. aan •n

vrind, en help ons om alle vrinde bij te kom. Als U

meer dae.rvan verlang, skrijf aan die Sekretaris,

en

sluit pos-seels of 'n pos-ordertjie in van drie

dubbel-tjies per eksemplaar vir netsoveel als

U

kan of wil

versprei.

Ons Genoutskap bestaat deur uw en ander hulle

shilling-bijdrae,- draag dus ook uw steentjie bij

I

Als bij U 'n tak kan gestig word, skrijf aan ons,

en

U

kan ons statute ontvang. In organisasie,

in

·saamwerk

en

helpmekaar, daarin alleen is ons krag

gelege.

Hoogagtend,

Adres:

Bus 337,

Pretoria.

W. M.

R.

MALHERBE,

Voorsitter.

lz. VAN HEERDEN,

Sekretaris-Penningmee'9tt>r

(5)

JAARVERGADERING.

DIE TOORTI VERDER CEDRAAC.

Yrijdapantl, 2tJ April j.l., was daar 'n aanaienlike aantal lede en vnntle van die .Ahikaanae tai.lbeweging bijmekaar in

die Afrikaanse Koffiflhuia, om jaar.vargadering te hou van die "Afrikaanllll 'l'aalgflDOntakap''.

Die Vooraitter, mhr, Gustav B. l"l"41lleT, verwelkom. die aanwcaige lede tm belan_gatellende, tm verklaar die vergadering g_eopen, waarop die Sekreta~enningmeeater, mhr. h. van Heerd.en, die notule lees van difl laastc jaar-nrgadering, wat goedgekeur en getOken word. •

Dil> Voo:'llitter herncem die wnurd, om, soos hii se naar aie voorbeel:l van aijn beie eminente voorgangen in die ieiding van die. genootakap.z...dr. X. M. Boogenhout en aclvokaat (tans lD,inister) N. J. de wet, 'n O•ITRig die ledfl aan t1• bfod van wat daar in die afgefope tijclpPrk gedaan was.

Die laastP algemene veTgadmng is meer clan twee jaar p;Pll'dt'I geb.ou, maar fodo 11ou opmork .. hoe clie clatum aaamval met die aanv&Jlg v1Ln allerlei mociliknecle op politiek en nasio-naal p;ebied, l'D.

hii

hoop clat foclo dit in o.anmerkin_g aal neem,

wanneer hulle cliP bestuur daarnor 11on11preP.k, 11oos hul reg bet.

Di~ statute• hepaal, clat dfo algemPne ver1CKclcrin~ om die t\\a11lf maande mllf't gehou word ; of, al& clit nil' ken nit\ dan behoort daar in iedPr ireval nfo meer dan tw~ jaaT noT Dl>en te gaan ne. Ouu.tandighedc, waaroor nicm11ncl van hulle bl.'heer l1ad politieke en maatRi.ajlpelikfl berocrinW1, opstand en dil'

Krijgs-wt>t,- hl't 11:em1111k, dat die ve1·gadrring nitt ecrcler kon ge.bou word nie. Dfo bestuur wat 1111 di" lalllltf, verp;adl'Ting gekies

wcrtl, bet clie toorts cgl;c.T v6rdPr geidraag, naar hul11• hoop, l'ITI

in diu tU1111entijd _gl•cla11n 1vat hul hand W!Vin1i 't om tl' tloen. Daar is in gelieel 'n til'lntal bestuursvl'rg&dPringi. ge'\\ l'etl ; in

Aug. 1915 ward 'n gedrnktc.> jo.arverslag oncll'lr dil' lode vl'rRprei, waarin een t'll ancllll" uiteen11:e11l'1. werd. Dfo jaarverslag bet

Vl'r-llkijn l'IDllo!;e maandP vour tl~!! al.gmu.ene vorkicsing, en die

be-~tuur het diu geleendheid tl'bu11t geneem . 01n met lecle die so-genaamde "kn" c•n "twee.strnom • politiek ook

w

bespreek, in·

so1•l•J,"r1• als hul reken, dat clit die belange van die Afr. Ta!l-1 1&anbetrl'lf: l'D Jis hul ~blijk dat dit ook nie voorniet gPbeur is niP. Die ~nnotHk1&p als a6tlanig hou 'lig ver VDD diQ JIOli-tiek ; sij ag 'ill!; bokant clie politil'k verhewP, maar

wau.r

politici,

dl'Ur VPrwardl' bPlllde. soos die "lll'n" t.'.D "tweestroom" ook;

ver-warrmg en misvl'r&tancl Vl'rll·ek op taa~bfocl. cl1Lar iR 't haar plig om in te ~ijp. Als ilie terminologie aan ons politici die

te-kort'lkiet om n 1(•1oiH en wareo bPeld te gre van wot 11ul bedo.,J,

(6)

4

eu ala hul deur 'n skew'* voorstl"lling 'n vt.'l'kee.rde begrip te-weegbreng, dan kan dfo genootskap nie clauu·voor verantwoor-delik §l:hou word uie. Wo.t die taal aaubetref iii dio "6eu-atroom: '-beeld mialeidcmd, en nfo van toepaaaing nie, omdat hier twl"e tale beataan, en mOl"t \Jlijf voortbPataan tot in alle

'wigheid.

"DIE BRANDWAC".

Buiten hierdie bedrijwW!-eid ia die beatuur in die afgelope tijd werkaR&Dl geweea deur mjn lede, op talri,ike bijeenkomate en

op die Dingaaudagfecate vooral. Drie lede van die beatuur h8t op die fees te Bloedrivier b.v. 'n daglang met duisende be-langatcllenclo menac die tanbiaak beapreeli: VIUI alle ka.nte.

Bo-wendien is daar aedert die laaate alg. vergadering,-dankaij die toewijdbtg van prof. dr. 11! &ux, en met behulp van prof. d.r. Bmitli,--nou eindN.ik totstand gekoin en in b1osjure-vorm be-ikikb&ar geatel die apelreils vir Afrikaaus, wat talrijke moeilik-hedc in VP.rband met die praktieac l.eorfening van ous ta.al, uit dio weg ruim. Deur die pera en vooral deur die orgaan

van die genootakapi. ''Diu Brandwag" is onophoudelik propa-gandu. gemaak vir afo goeie aaak en aan die bekwame red&k-teur van "Diu Brandwag", dr.

W.

lf. R. Malherbe, was 't

te-danke dat so langaam.erhand velel'lei verkeerde begriJ>Pe oor Afrikaans an.n 't verdwijne is, terwijl die tijdakrif self onder aij_n goeie leiding, ook no,i; altooa vorentoe gaat, en aijn leaers

tel mid.er Afrikaners e.a. m die verate hoeke van die a&rd.e. Dit waa 'n band, 'n aimpatieke taalband geword, om hul bijme-knar ti' hou c>n korn te gee aa.n hul atrewe.

BOKANT DIE POLITIEK.

\ 0

olgens dio atatute mot't die beatuur l1eKtaan uit sewe lede, wat egter deur die beatuur self kan aangevul word, sodat die teinwoiir4_ige b011tuur, wat vanaand aftre<>, uit· tien lede beataan bet. E6n van ons beatuuralede.,. adv. N. J. de Wl"t, i11 aedert die laaste alg. verg. lid gewora van die Volksraad, en verhef tot minister van Justisie, waar hom ongetwijfeld

dieilelf-de belangstelling bijblijf vir ODS taalsaak als toen hij voorai~

ter was van ODS geJiootakap. 'n Ander lid is mindor -izelukkig

geweea ala

hN•

en ons hart

IPB:t

uit vanaand naar

mlir.

Piet

Grob~ler in die FortgevaDgl'nlS to Johbg. Hij is 'n trouwe en oortui ondersteuner geweea van ona aaak, en 'n man wat tfn lindheid ooit verauim 't om op veratandia:e wijse bevor-ilerh te wees daaraan. Een van die lede van die beBtuur het bed.ank, nml. mhr. Piet Jooate. Hij is 'n werkaame lid p

wees, en 'n man wat bowendien meer ~dheid hot ala .snip

van ODS om die belange van ODS taal vooruit te help ala hij wil,

en ~r. betreur sij'1 liedankiq temeer, omdat sijn aanwe&;ilt heid op die beatuur van ons Genootskap, ala prominente

pa.rtij-man ons altooa ook 'n stilawijgende bewija was hoe ona ijwer vir ona Moedertaal nie onbeataanbaar is met die P~".'Politiek

(7)

dat lief~e tot ons taal in voorname. politieke kringe nie meer beataanbaar geag word met die belaiige van die p11,rtijpolitiek me. Daar is g'n akriftelike bedan!rincfi nic, en spr. wou

veel-eer aanneem dat mhr. Joust.a s'n bl'I aoking verbandhou met

S1ji. werksaamhede ala pariij-sekretaris.

AFRIKAANS ALB VOERTAAL.

~del1i die vorige verP4ering werd in drie van die Provin-s1w-= rade van die Unie besluite aangeneem, waardaur Afrikaans verhef werd tot wettige voertaal van die lairv onderwijs. •In

Transvaal werd dit bereik in Junie 1914. Bea maande lat&r hat die Dir. van Onderwijs 'n omsendbrief uitgevaardig,

wall,l'-m

hiJ

die aandag van hoofde van skole daarop veatig, en waar-in geseg_ word, dat

teen

die einde van 1915 Mrikaans alge-meen behoort erken te wees ala medium. Daarbij is 't l!Wen-wel geblijf, en die a.nderdag het die Administrateur, in antw. op 'n vraag van mhr. Martina, die lid vir Heidelberg selfs alle verantwoordelikheid van die Uitv. Komitee afgewenlel, wat

betref die kw111111fo van leermiddals. Tog_ is dit 'n bes1ist8 o_p-drag geweea van ilie Prov. raad I In Kaapland is ODS

mede-stanaers op dieselfde in6rsie a.fgeat.uit; maar daar werd sedert die tijd 'n brei kommiss.ie van liekwame en volkome vertrouw-bare .Afrikaners ~wija deQ die A.dministraaie, om die hele kwessie tot ~

!lie

bciiiem t.e ondersoek, en rapport uit te ~

daaroor. lliskien is dit ook bier die aan_gewese weg. In ieder geval wu 't weDIH'lik dat hierdie vergadering daaromtrent 'n besluit sal neem

Spr. lees voor 'n brief, afkoms~ van mhr. J . .I!'. Ludorf, lid van die Geno~p en voorsto}}.er mdertiid van die

medi'!IDl.-mosie in die

1ti'i:u:,;.,

1

:Urin

~ die versekering gee van_ sijn

voortdurende · g, -en begeerte vooral om te help

bevorderlik wees d&araan, om Mr. Bkriftelik medium te laat worde. Die Voors. sA, dat mhr. Ludorf nou lid geword is van die Uitv. Komitee, en dat ~oortdurende bijstand derhalwe seer welkom was, maar dat · reeds in die aangenome heal. !>.J> Afr. gesiu word ook ala skriftelike medililll. A.ls

monde-liiuEe voeitaal is

't in

ODB land so oud ala die !Swige he'llwels

en Claartoe het ODS Die die hulp van die Prov. Bd. ~

nhad

Die, t.erwijl onderwijsers eenvcfu.dil: genoodsaak is om 't ala

so-claDia:

te beaig waar hul Die Grieliil teen leerlinge van die

sub-stan.wrds wil staan praat nie. En. die opvatting van die Dir. van Onderwiji; soala uiteengeset in sijn Omiiendbrief, waar hij

nml. beslis n~ daarop leg, dat bedoel word Mr. enkel ala mcm.delinge medium in te voer, ill ook hQP_eloos indien nio o~­

settelik verkeerd. Wat sou die Prov. Rd. anders bewee_g_ ·t om so'n besluit t.e neem, en so'n o~dro.g te gee oor leermiddelaP Ona praat vanaand nie oor die vord~ op Iett.erkundia:

pbied nieJ... terwijl ons •t meer b"1J&ald oor die materiQe strijil bier het. u&araan sou on& 'n hele aand kon wij, want nergenA anders llkitt.er die son van ons hope s6 helder al8 d&ar. Ons dig-tfirs en proaa-skrijwers ht>t k:laar en ~· die bewijs ~wer

(8)

6

lewen11baan, vir elke uiting "Y&B die menselib· ~ Dankhur

on blij aeg ons 't die oua strijera van die aewentiger jare- u . .AfrikR.nns het on" lel'r lees en akrijwel

KERK EN TAAL.

Dia nooit on& at.i·ewe geweea om ons Keri

ta

betrek in om.

taalatriid nie. lnteindeel, .toen ona Genootaku elf jaar ~lade

totstaud gekom i&, h..t ona gemean om vQOrde81 te trek nit die ervaring van dio ou atri~d van 1875, wat met die brk won

be-¢nnc, l'D. juis op diP wtjlt' baja korkm.anne teen die beweging

m die hal"D&B gejaag_ 't. Ona opvattinjj; was gewtl88, dat die Kerk van11elf geleidelik aon volg. En dit WllS 'n vorblijdende .c>Jllll1:andidieid om nou reeds tfl kan konstateer hoo ons iiao.rin

niP v1•rk1-erd gei.ien 't nil•. Dil' KE"rk is besig om te volg. Op

die laaate algemene vergadering van die Gereformeerde kllrk te

Potl'hefatroom, ward 'n bealuit ~l'em, om 'n kommillaio aan

te wija, ten Pinde tv undl'l"BOl:'k in hoever en hC1e die BolijdeniR-skrift.e van dil' Kerk in Afrikaan11 kan oorge&Pt word. Op die laastl' Hinodt> van dfo Ned. Ger1•formel'rde kerk tc> Kaapstad ·waa claar '11 beskrijwingi.punt, wat ten Joel gehnd 't om

Afri-kaanH ti' 1v1-t•1· uit clil' Kerk. Dit: punt is nooit aan dil" orde gcokum nil'. Dil' nppuAiaie hct a6 aterk geblijk, vooral onder die jonRf'rl' p;l'ei.telike clat 'n beaprt•king nie raadaaam ~eoor­

clNI. Wl'rd me! Die H.'l:'rvormdl• kl'rk, wat llDB bewl'p;iup: ID die begin hl'ftip; bestrij 't, iR langan.merhancl ml>eF pllRllil'f gl''llord, rn onk daar ontbrl'l'k 't vnndRag nil:' mi"l'r aan tekenH van medl'w1•rking. Dil'lll'lfde. geld vnn cli1• Xc•cl. fl1•rv. of Gere-form1'8rtle kl'rk in Trutlhvaal, waarvan vl'nkew predikantc nonit undora abl 11friku.11oD.Be prPke hou nil'. En die

be1noodi-~il11tl' vR11 1tll1•11 \\&11, ilat geml-enk•11 wat die ereclikamte eun

of twf'l'manl nn11 1•ifl HBgi;" al>l'tvloeiunde taal boor beaig 't, ons taul wnarmc>f' hul 1mvl'ei makliker die hart!.' hinnedring, 'n voorlirfdP cla.nrvoor 01>vat, \\at v&l'lbelowend iii vir dio tol'k:oma. Die Kerk is en blijf konservatfof \ en dis ook nfo ODH doel om gedurende one lewe binlll' di~ gew1jde walle 'n taalomwenteling i.ig t~· 11il'n vo]tooi nil'.

TAALBE8EF VAN DIE IONCERE.

Di1• iutl'llhl' tualbe\\ D11theirl. van ons jon!"ierr WPnse iM 'n v11r-l'llrijnRel ''an di1• la1111to twintig-rijf-Pn-twintig janr. Dit is '11 RlgemPn(\ \'Prakijn111•l van dil' lal\lltP kwart PPn11', oorabi. Een in dir 1Rallt1• tiJd hPt mPnse ingnil'n rn hegrijp wa.t 'n voor-namc• rol diP taal vl"rvul in die> mens e'n hPreenmeeienerie, die tnal namelik wauin dil' gedagte gevorm word. Voorheen waa

~u tnal 'n ... wl'l 'n tuul, 'n middl'l tot gedafdewiiwuling. Vir ona is 't. in die;

li_g

vnn 'n jnngere w~'llllkap, oneindig veal mel!r gt>\vo1·de.: drt 111 '11 J1,el van on1t Niel. van nna. denkYerll'loi. Dit

\\cti•ncll', j41 nn11 van!ll'lf rl'eda mP&r vPT,;P.we:ns~eainil jegens die l'normu wkortkoming1\ wnt ons in diP opsig

b1i

'n ouirP

(9)

7

vir ODS, met ODS kragllige taalbesef tog m6lik om te begrillJ hoe OD8 eie Kerk in die seatiger jare nog aijn predikante in Kaap·

stad en. .Bloemfontein ~oedig

't

om in 'n vreemde taal. m

~. te preek van die hollands& kanael af,-tPrWi!le.,._ verfleel jul net 1-terwillfl van ell:teliede onder die gemeente18<18, waar-van difl man tot die eng8lse en die vrouw tot die hollandle kerk 11ehoort. Dit was dan so heerlik om die getrouwde menae weel' knussig langsmekaar tl' kon aien ait1 op dieaelfde hollandae kerkbank, oncler 'n engelae preek, inp1o.aa van die '9n bier flD

die ander daar I Vandaar ook dat on11 'kan. veratUn, -al denk ona daar ook ao totaal &nden oor teinawoordig,-hoc> die Afr.-Holl. pera van dieaelfdP tijd daaraan meegelmoei 1t, aktief

meegeaukkel 't\ deur luid hnl lof te verkondi1.ot oor die "moofo engelllf! akaE'nt' vnn die afrikaansl'I dominee,-'n abent wat op.s top; uimmer l'D nooit &al uf knn he.sit nil" I Yandaar ook dat ona tenminatfl kan begrijp, hoe 'n man o1a wijle advokaat Jo-hannes de Wet van Kaapstud,- 'n onkroukbarl'I pu.triot l'll 'u p;oeie .AfrikamPr van •ijn tijd,-in l86S 'n nntwerp Konstitusit' vii' die KaaP.kolonie kon op11W.11 sonder nm ooit. tlaaraan

w

deuk, 11at h1j claarin ook voors1cning behool't te lllaak vir sijn l'ie tnalregl;t> ! Yancla.ag llOU dit ten 6nemalt» ondenkba.ar Wt.oe&,

--0mdat OD8 Wel't, betl'r \\'l.'et a!J. MCD'lfl clit Onit in dit'I Vt"ereld gt'Wc>l'lt 't, e.n beU>r als in 1868, wat. Ilic> bW.iP ''ta a 1" vir ilit> wen11 be~kPn. V andaar ook dnt nns dit lijdt>lik kan a.an-Jden 11111• 'n 011c> scn11tor, in die l)J?Winding van 11ijn politieke

gedaltteg~g. "taal" l'n "rl'lbellil' in lk•n en di11Relfdc adem noeni l Di6 man wel'lt nie waar hij oor praat nifl; ala hij nou maar BO verstandi~ Wall nm die en11£11tc wijshcid wat die

oUder-dom hom in hiPrchl' op11i_g kun hrl'11g, tt> betral( en Htil te blijf. maar hfllaas, hij is 't me ; pn .. ijn opinfo kan ons du11 ook nfo dPc>r nifl.

AFRIKAANS ALI OFFISIELE TAAL.

Ook in lindl'r opai(l;tl• ia daar welkome vordering_ geweei.. 'l.'n.lrijkl'I verenip;inp;P van Holl-aprekende .AfrikanPr11 het hul bij oDJI 11trewe aange&luit. Daarondl'r nnem apr. in clie eerste plek diP Buidafr. YrouwP Federasie. ln Okt. 1912 wn11 daar voor die alg. vPrg&cll•rinp; van die Jl'l>derasic 'n

beskrijwinga-punt, om nt'lt Hollan&

w

erken a.bl taal vu.n die Vl>rin.iging Die gevol" daarva.n is p;ewt•es dat., terwijl daaromtrt'llt voorheeIJ. Jin VOOl'llll'D.ing be&taan 't nie,

na

die tijd be11a11} werd hew Afrikaans sowC\I als BnllanW. officiele tale &•JU wees van dit•

l'edurasie.. Die v.rijataatse Oranil' \Tr. Vertiniging hl>t Afr1-kaam1 op dielll'!lfde wijse aanvaardc; die kaapee Afr. Kr. Vr. Verenigm11: iK omi ~loedertnu.l wt>lge11ind, en lit>lp 't vooruit ei1

nok dil• nutalse Yr. Verenip;inp; i'I w"'rksaam gewee.<1 in die rig-ting. Op du. laa1tfl Kongrcs vun tlie l'nic• van 'frv. Debats- · verenip;inge, \Vilar twl'e afgevanrdi.j!;de uit tine hl'lll:uur teib1-woord1g wa11, werd ':p. kommiA11ie aangflwij& met dit• doel ow aam.•werking

w

vl•rkrijg mlot die> Genootskap, 'n stap wat on& hartolik Vl'1'Wt'lkom, t.erwijl ons moet &ook naar grOtPl'l' ko-3rdin.nsic- van kragtt., l'n t1'1'wijl nnM clit nie ken bijbren1t om

(10)

fl

die beakikbare nasionale energiti te ve1•brokkel nie. Die taaJ van die Unie van Trv. Deibatavenmiginge iN AfrikBBDB. Lokale veriniginga sander tak-organisuiP wat. nns heJp, BOOll die A.fr. Kring en

dfo

A.fr. Dameskring, d'ie A.fr. -Holl. Toneelvereni-sting P.d.m., Iaat ons vir die oonblik buite beskouwing.

AMBTELIKE ERKENNING.

Dank Bij dil• belangstelling van minister van Beerdent bet .Afrikaans in die laaste jaar ook sijn ven~ning gemaa.B: in

allerll'i ambtelike geskrilie en vooral in diP 'Landbouw

Joer-naal", wat eedert 011gelili:ig moes "besllinig" word. Aile

ge-studeerde ji>llgtl A.frikanl'r11, wat bier th,uiskom uit dio

univer-siteite van dfo Europese VBSteland rn van .Amerika en Ierland, die \\oet eker en aekuur hoe hul die oor on belangatell~ van hul Volk kan bercik alleen dour hul Moedertaal ; en hul maak daar 'n Vt."l'standige en weldadige gebruik van. Noudat die ··Landbouw Joernaal" nie meer verakijn nie, stel hul bulle vak-kundige br1111jures op in A.fr., en word 't s6 ui'tgegee en

ver-"Pr&i.

VOORUITCANCI

Dik:wels wanneer ons testaankom voor skijnbaar onoOJ"-komelike moeilikhede in ons taalstrijd, dan soek ons trooa aan die vago gedagte: ag ja, "oor die al~oen" bet ons tGJ. voor-uitgaog Dmaii.k, sedert ons begint t, ons gun voormt wat bog!" Ala mens let op voorbeilde soos spr. aanaehaal It uit die lltrijd, die bewuste strewP van individucSle Afrikaners op nlle gebied, en die welkomfl taalbesef wat daar OD't!!taat,_ daD

was di!'.' trooa nil' ongeregvArdig nfo. MBBr dit is 'li8l'llO&Ider-tijd 'n icevaarlikl'I soort van troos, en dBBr bestaat /tn 8nkele

J't'de om onh \•nigl'I illusios daaroor te maa.k nie. D1t staat in

ieder gnal so vas ala 'n muur : dat daar g'n duimbreedtr

ge-vorder word 110nder a. t r ij d nie. .Allok werk vanself tege :

daar is ftn N!keJe element m ODS openbare lewP wat vanseJf

en spontaan meewerk nie. Dit is ons voortdurend alsof die ganse taal-firmament beajg ill om op ons neer te sak en olat

te druk al wat daar reedii bereik is; dit is 'n on;;iioudelike strijd nie alleen om vooruit te kom nie, maar ook om te bebo~

wat ons bet . .Ala voorbeeld noem spr. die grondwettelike be-1>8ling ~ande gelijkbflr~eid van die twee landstale. \Tan hierd1e Genootsk:ap was tijdens die Nasionale Konvensie-aan ODH verteihlwoordigers ~eskri.if hoe hul moes beskouw, dat die volmaakste gelijkgerl.'gtigbeid van dil' twee tale van dn& kant beslis 'n voorwaarde was van die vm-Piging. 0ns be-kwaamste cleskundige, ODii eie Iatere voorsitter, die

teilnwoor-dige Minister van Justisie.r.=wat groteliks verantwoordelik is vir die redaksie van art. 137 .-bet ona vers8.ker en ODS wu

ook seker daarvan .. hoe gemelde art. die ~kheld neerleg s6 ontwijfelbaar vas IWI wat mans instaat is om t in woorde neer

te leg. Onmiddelik &«tar is die getorn daarBBn ook weer be-ginnl'I, toen een von die ledl'I van die N'Rsionnle KnnvensiP, sir

(11)

~I

Percy Fit.patrick, ons in sijn "frllllh start"-k1U11panje v6or die eerste algemene verkicsing kom beduie, dat art. 187 ons nie pe wat ons daarvan verwag Die; m.a. w. dat1 terwijl 't ODS

reg gee om Hollands te praat, dit ook aan 'n in;aats-am'btenaar

C

rn verder en v&rder gegaan. gee om ons te wuord te staan In in Okt. 1914 moea ona Engels. Geleidelik van 'n is die of-ambtenanr verneem,--en nog wel op gesa~ van 'n

toenma-lige r~dige advilll'Ur van die Unie, maar in lijnrPgtt> atrijd met die advieri van Staa.t.aprokureur Boyers,-"dat iedero

amb-tenaar vrij is vo~ de Grnndwot, om naar e~ verkiezing een der beide offioiiile talen tc gebruiken.'' Dit was al weer drder agteruit abi die eerste: dit WWI die antwnord wat on&

gekrij 't teen geprotesteer w~rd teen eentalige dokumente van aie Iii.komstebelastin~L•pt. Cn van die l!'inansiUJe dept., terwijl ons tegelijk toegefluill'Wr v.er~ dPur ODS bestL• vi-in.de, dat oni.

maar liewer nie • 'su'n keel" aaaronr moea opsl't nie, want dat die lJJ&n dit nie KO du.nig vt>r mis had nie I En die ~to1-n is

uitA>indelik enige mu.and"' gelcdl'I gekulmineer in niks minder ala

'n miniaterille verkliuing, ten effektc, dat "hct 't = o k vrij-staat s11oorwegambtenaren aan ti! apreken in 't Ho ; maar dat 't die ambtonaren nok vrijataat, volgens hetzelfde art. 187.

't publick te antwoorden in 't Engels"!

Noodgedwon_ge m6os daar tlH>n gekecr word, omdat clit

mijle-dr verwijder al was van die verklaring wRarmee ons in

1910 thuisgekom

't

van die Nasionall'I Konvenaie af. En ala die opvatting reg was, da.n was daar vir ons niks andt>rs te doen uls om te agiteer om art. 187 in hl'rsimrlng tt• n8EIJD., en dit dan eenmaal s6 op te stel, dat 't buitcm alle twijfl'l aan ons reg

.. n verwagting bciantwnnrd. Ona bet nie daarnaar gesoek nie, die strijd weld o~ ons opp;edring;. Dio sttjj_d hflt sig, _g~ukki_g

vir ons saak, ook bijna onmiddelik Iaat gelde in 'n verbJijdende openbare reakaie; en die Jevolg claarvan is gewees, dat daar nou,-sover bekeil:di vir die 6erste maal,-in bealiste woorde, wat '1le twijfel uiwuit, aan alll' ambtenare van die Unie g e

-l a s is : "that in C&l'cying out their official dutiea ~ addrl'&& the public in the offiCial langaage used by the public''. Di is ree;, dit is sooa 't behoort te wees ala ons vrcde verlamr..

Ona is opreg d&nkbaar daarvoor. Dit.288f klaarheid en ma&k 'n end aan die ewige getorn van die 1.nder kant, ~ LU.erdie

8en flebied. Dit mBak meteena ook 'n end aan di8 "fresh start -bewerings van 1910, terwijl ook sir P8rfJ1 Fitspatrick nou genoop wlird-wel .om totaal ander oorwegmgsl-ciin Rijn woorde van d&ardie tijd terug te neem. En morii sal ona

1V-leindheid hi om waar

te

neem welke regs~eid die

m.Uu.s-teriiile bevelskrif in die ~shof besit, tenrijl een van ona lede ~rresteer werd op die apoorweg omdat bN-ja, omdat

hii

g n En~s verstaan 't Die. (Becfoel word die saak teen

mbr. D. J. Smal, wat die 2e April voor die magistraatshof

ge-dien 't, uitgestel werd en later van die hand gewijs is). Natuurlik is daar vooruitp.ng gewees; dit sou monsterlik gewees 't alR dit Die so was nie, a a . e n die wettelike •1111" genakap nog steed& pkonsentreer was in ODS eie hande. Mau

(12)

10

dis niks om au'n danige orasie oor te maak nie. Dit 1ou ver-keerd weo11 om ons da&rdeur in slaap te laat RUB. Nog nooit is daar grott'T beboefte gPwees aan strijdvaardigheid van on-s ganootsk&p ala juia nou nie.

OP DIE &KOOL.

XeL•m die ~l}ik-geregti~heid op aknnlgebied. In 1919 wezd.,

i~volge clie geliJkstellirig in die Grondwt't, en ten einde daar

v6idere uitvnering aan te gee, op aandrang van ~I. Botha ingPvnlgt• beHl. van die l:nit> Volksraatl, clt-ur die Provinsio allD.-genuem, \\at nn .. die "Rissik-\vet" noem, waarcleur die tweP tale nnk np dfo akool geplaaa word np 'n vnl'lt van volkome

ge-lijkheid, un clir. twee e.lemento oor en weer fl'litelik verplig word om me\taaT liul tale te leer. Dit werd ook gedaan in die Vrij-ataat, met antler woorcfc., in die twee prnvinsieR wat voorheeD 6en offiailile taal gehad 't : nml. Hnllanda. Dur werd l'l'l"p~

l(elijkstelling ingevoer. ln die Kaap wN"d diesplfde ordonanRie onk aangeneem.,1 maar in '11 hL•l'lmaal 1t11dl'lr get-s. Terwijl ill

J'ransvaal e.n ' rijataat onmiildelik clil'I veroiate sta~pe g<>nPem word om die wet ook in dil' praktijk tm• tfl J?BS1 1s 't in dir

Kaap 'n p a p i e r e w 1• t gewel'ls, PD dit 1a dit geblij tot

vandn11p: toe nog. Daar is nnnit '11 serieusP pogin_g gedaan om

uitvoormg claaraan te gee nie. rnteiindeol, non die ander dag is daar 'n 11i1•11\\t• wet aanl(l'DPP'.111, wanrin sl'llfs die bcginsel van die vorig«cl ___ verwater word tot niki.. Met dfo nieuwe ka&Jl8f' "Taalsertifikaat Ord."

iii

die gelijkberogtig;hl'id in die KaapBO

skofo '11 pnak" ii gl'lwnrd, 'll Rpot : die ~l•n taal seJi:evfor daar vir olle praktieae aneJeindeh oor die antler. Natal bet ~­

nent g_eweier om onder diP "Kissik-wet" in te kom, en aleAp bowenclien twPe diatrikte van Transvaal daarbij mee, Utraclit en Yrijhflid, wat norwegend HollandssprE>kend iR, en nou verp)iJt word nm nndl'lr die eensijdip;l'I natl\lsr. atelsel voort te suklcPI

TM dit vonruitgang P

NA810NALITEIT8BESEF.

NPl•m dil• kwessil'I van nasionaliteitsbe.sef. Xng meer dau in die geval van ''taal" kom mpns hif'r tereg op 'n gebied wat sommige mense vir hulle ('D under afgp_pen 't alR "rebels"!

Jn art. 2 (c) van ons Rtatutfl stel nnR tl'ln dnel: "die aankweking en ontwikkruinlf. van 'n auiwor suidafrikaanse nasionaliteitsge--voel." Dit i& n volkoml' regmatige, billike, lofwaardige doal-wit. ln 1909, vlak v6or die "C'nie was dil.'sr.lfde ideaal in E>eD van

die grondbegi.nsels van die oue Afrikaner Bond helirbaam. Art. 15 (a) van hul program van begfnsels bet ROlui: "Dat bet ge-vn&l van natinuaal lll'lfrespckt, en van vacferlandaliefde jegens Zuitlafrika, v o o r a 1 o p d e s e h o o 1, in 't huisgesin en door de tlrukpcr& zal wnrcll.'n nutwikkl.'ld t'TI gPvoed." Hnc•

staat 't vandaaK met tlie nai.ionaliteits-be'Hlf van ona ~ T 11

(13)

11

hef het ala partij-beginsel, vernecJ.er tnt 'n atrafbare delikt onder die wet I Deur cliEI sogenaamde "Tugre~laaiea" wat daar ingevo1>r is rir dk- 11kole, is 't aan onderwl.jael'll verhooie under alleln-i B\\'are i.trawwe, om up welke wij111> d1r.n ook hevor-tlflrlik tEi Wl'l'B aan wat ona nog maar aes ja.ar gelede

vooropge-'ltel 't in ems programma'R, al11 begflerlike bl•gin11el !

TR dit vooruitga.n1e I'

W' aarheid is, dat ona vandaag, in 'n vlaag van heelmaal n.bnorm.ale gevol'lt>na 0111 laat wrlei t.ot dito ploge van clinge

waar ons nog hitter agijt van 118.l hA\ tot dinge. wat 'n

terug-gang daarKtel in die taol-en 11Baionaliwita-be..wef van ona Voli. en wat ona jare en jnre. van hardl.'· werk aal koa om ongedaan te mauk\ eenda11:. ala ona heginnl• in&ien onder welk 'n karnar-val van nuiteDRJ?orighc4d ons vandaa" handPl, in welk 'n orgie van abnormalite1t one swelQ: I Waarhe1d ia ook, dat ona beaig ia om die idl'!aal te verwoes. TP.rwij_l ons, in oureenste~ min of meer met die gees van ona tijd, alle sorg en aanda_g wij aan

die stullike1 vergeet ons die onomstotNili:e waarheid van alle tije : dat die mena nie bij brood alleen sa.l beataan nie. Dit ontbrel'k ona aan die bewuate nastrewe van aannomelike en beprlike naaionale idcelP-,-wnt mi!Jtien rir e~ ideale mag

b\lJ, maar wat kocrs en ril(ting, en liefde en toew1Jding sal gee aan one strewl', en doelbewnatlieid aan ona werk en lewe.

Onder talrijke blijke van insliemming bP-eindig die

voor-'litter sijn rede. Dr. W. M. R. MalhPrbe spreek 'n woord van opregtt. dank en waardering daarvour uit.

NIEUWE BESTUUR.

Nadat allerlei lopende werkaaa.whede verrig w11.1, werd

on-derstaande nicuwe bestuur gekil'R, t. w. :

-Dr. T. le RouxJ. Dr. W. ll. R. lilalherbi>, Adv. N. J. de Wet, Dr. Gey van i·itti1~, Jan Celliera, hi. van Heerdcn, Dr. Leipoldt, D. J. Smal, G. ~. Preller.

Op 'n bestuursverg_adcring, onmiddelik daarna gehoue werd die beStuur ala volg gekonatitueer :

Dr.

w.

M. R. Malherbe, voorsltter; Dr. T. le Roux, vlae-voonltter; lz. van Heerden, aekretari...pennlnamuater (adrl8: 713 Arcadla1traat1 Pretoria); D. d. Smal1 aat.

aekr.-pennlng-meeater (adrea 1 Poatbua 3371 Pretoria) •

(14)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

En men zou hem een droomer en een meisje genoemd hebben, wanneer niet juist die heel enkele keeren, dat iets heel erg gevaarlijks, iets wonderbaarlijks of zeer geheimzinnigs te

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

In die onderstaande tabel word leierskap op skool aangetoon asook die aantal leiersposisies wat die studente beklee het en hierteenoor hulle akademiese prestasies

De heer Rhodes se: &#34;dat hij, v6ordat hii de zaak wilde zien uitmaken, eerst verlangt te weten dat de &#34;fatsoenlike&#34; Hollands- sprekende bevolking voor de zaak was,

reg en ouerdeelname aan die beheer oor die onderwys beklemtoon het Die ouerdeelname is ook genoodsaak deur die feit dat die staat en die kerk nie in die