• No results found

Kannaland - 'n verdwene streeknaam.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Kannaland - 'n verdwene streeknaam."

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

KANNALAND

'N

VERDWENE

STREEKNAAM

Dr. A. Appel

Vakkomitee Geskiedenis, Universiteit van Port Ehzabeth

Naamgewing was 'n onvermydelike uitvloeisel van pioniersvestiging. In die minder bekende of geheel nuwe gebiede waarheen die 17de- en 18de-eeuse Blanke van die Kaapkolonie horn begeef bet, bet velerlei omstandighede op hierdie naamgewingspraktyk invloed uitgeoefen. Sowel die flora en fauna as die besondere topografiese verskynsels en die aan- of afwesigheid van water bet die eerste intrekkers tallemoontlikhede tot benoeming gebied. Daarbenewens hetdie Blanke Christen ryklik uit die Bybel as baas enigste leesboek geput. Ten slotte bet die aanraking met die Hottentot- en Swart stamme hierdie woordeskat, of aangevul, of tot die uiteindelike vervorming daarvan bygedra.1

Soos die veeboerpionier vanuit die suidelike

kus-streek na die binnelandse gebiede wat tans as die Klein- HERKOMS Karoo bekend is, getrek bet, bet hy voortgegaan om

hier-die nuwe omgewing te benoem. Die Oude Wildschutte Dit word algemeen aanvaar dat hierdie streeknaam aan Boeke waarin die uitgereikte leningsplase van die 18de 'n sekere plant wat veral in die Karoostreke voorgekom eeu amptelik aangeteken is, getuig oorvloedig van hierdie bet, ontleen is. Slegs aie Engelse natuurltundige en reisi-bedrywigheid. Of hierdie plaasname deur die eerste ger, W.J. Burchell, bet beweer dat hierdie benaming die ordonnansiehouers inderdaad self geformuleer is en of dit Hottentotwoord vir 'n eland was.10

reeds bestaande plekname was, is baie moeilik om vas te Maar oar die benoeming van hierdie plant beers stel. Heel dikwels is die plaasnaam gekoppel aan die trek- claar groat verwarring. Enersyds bet Sparrman na die roete wat daarheen gevolg is, byvoorbeeld- 'Rietvalleij 'Canna-hosch' in die omgewing van Saffraanrivier, noord agter Cogmanskloof (1732); 'Agter.de platte Cloof gen.' van Attakwaskloof, verwys, "whence the whole tract of de Water Val' (1748); 'Aan de buffelsCraal geleegenover country hereabouts bears the name of Canna's ..." Die as d'OIIphants rivier' (1763); 'Welgevonden ...over de Atte- van daardie plant is vir die maak van seep gebruik.11 So quas Cloof (1765): oak bet Barrow, 'n Engelsereisiger, opgemerk dat die

"Canna plant, or Salsola" welig op die oewers van die bo-lope van die Olifantsrivier gegroei bet en dat die as daar-van vir seepmakery gebruik is.12 Vroeg in die 19de eeu bet Burchell hierdie vroeere waarneminge in verb and met die 'Kannabosch' bevestig.13 Maar tegelykertyd bet hy die verwarring aangehelp deur albei benaminge, te wete kanna en ganna, te gebruik om na dieselfde plant te ver-wYS.14 Gedurende die dertigerjare van die 19de eeu bet die Kwakerreisiger Backhouse opgemerk dat die land-streek in die omgewing van die sendingstasie Zoar15 as die Klein-Karoo of 'Kanneland' bekend was, "from its pro-ducing a bush abounding with soda, called Kannabosch,

EERSTE VERMELDING

2. 3. 40 50 6. 7. 8. 9. 10.

Gedurende 1752 bet vaandrig August Friedrich Beutler in opdrag van goewerneur Ryk Tulbagh 'n verkeqnings-tog na die veTTe oostelike binneland van die Kaapkolonie gelei. Hulle bet die toe reeds gevestigde wapad deur Swellendam tot by Mosselbaai gevolg. Daarvandaan bet bulle noordwaarts deur Attakwaskloof in die westelike Outeniekwaberge getrek om voorts in 'n noordoostelike rigting deur Langkloof bulle reis voort te sit.2 Op die roetekaart van hierdie landtog wat deur C.D. Wentzel geteken is, is die benaming 'Het Canna Land' in die omgewing van die Olifantsrivier wat ten guide van die huidige Oudtshoorn verbyvloei, ingeskryf.3 Oak in die joernaal self is dit genoem. Saver vasgestel kon word, is genoemde verwysinge die eerste skriftelike vermelding van hierdie streeknaam.

Dit gal baie moeilik bepaal kan word in watter mate hierdie reis van Beutler daartoe bygedra bet om meeT al-gemene kennis van die gebied noord van Attakwaskloof te versprei. Dit kan aanvaar word dat dit op die lange duur wel die geval was.

Maar eers weer in November 1756 kom die bena-ming 'Canna Land' voor in die ordonnansie op die le-ningsplaas Klippedrift wat aan Nicolaas Prinsloo uitgereik is.' Daarna, byvoorbeeld in 1758, 1760, 1761, 1762 en

1766, is enkele leningsplase toegeken waarin dieselfde verwysing gebruik is. Ooreenkomstig die gebrek aan 'n vormvaste skryfwyse in daardie tydperk bet talle variasies van die naam voorgekom soos 'Cannaland', 'Canaland', 'Cane Landt', 'Kanneland' en 'land Cana'.s

Teen die sewentigerjare van die 18de eeu was hier-die streeknaam oenskynlik in algemene gebruik. Die bekende reisigers wat gedurende daardie jare aan die om-gewing besoek gebring bet, te wete Sparrman,6, Thunberg,? Swellengrebel8 en Paterson,9 bet almal daar-van melding gemaak.

11.

12. 13. 14. 15.

Vir 'n volledige behandeling van hierdie aspekte kyk P,E.

RAPER, Streekname In Suid-Afrika en Suidwes

(Naamkundereeks nr. 1. Kaapstad, 1972); P.J. NIENABER, Suid-Afn'kaanse Pleknaamwoordeboek I (Kaapstad, 1971); C.G. BOTHA, Place names in the Gape Provz'nce (Kaapstad, 1927). V.S. FORBES, Beutler's expedition into the Eastern Cape, Argiefjaarboek vir Suid-AJrikaanse geskiedenls 16(1), 1953. Kaapse Argiefbewaarplek (K.A.), Kaart 4/2 Korte Schets van de Marsch gehouden op de togt in den Jaare 1752 "', vel 2. K.A., R.L.R. 14, p.270.

Kyk die volgende dele van die Dude Wildschutte Boeke vir hier-die voorbeelde: R.L.R. 15, pp.39, 149; R.L.R. 16, p.132; R.L.R. 17, pp.24, 66; R.L.R. 19, p.185.

A. SPARRMAN, A voyage to the Gape of Good Hope, ...from the year 1772 to 1776 (Londen, 1786).

P. THUNBERG, Travels in Europe, Afn'ca, and Asia made be-tween the years 1770 and 1779 II (Londen, 1795).

E.C. GODEE-MOLSBERGEN (red.), Relzen in Zuid-AfnRa in

de Hollandse tyd IV: Tochten in het Kafferland, 1776-1805 ('s-Gravenhage, 1932, Linschoten-vereniging, deel XXVI). W. PATERSON, A narrative of four journeys into the country

of the Hottentots, and Gaffrana, in the years 1777, 1778, 1779 (Londen, 1790).

W.J. BURCHELL, Travels in the interior of Southern Afn'ca I (Herdruk: Kaapstad, 1967), p.267: noot.

SPARRMAN, op. cit., pp.296-297.

J. BARROW, Travels Into the interior of Southern Afn'ca (Londen, 1806), pp.42-43, 292-293.

BURCHELL, op. cit., pp.267, 419. Ibid., p.113.

Dos van die huidige Ladismith.

(2)

'n Gedeelte tan die Beutler-ekspedisie se togkaart (1752) met 'Bet Canna

Land'daarop ingeskryJ, oorgeneem uit E.C. CODEE MOLSBERGEN,

Reizen in Zuid-Afrika III ('s-Gravenhage, 1922)

oostelike grens van hierdie streek gevorm. Nadat Thunberg deur Attakwaskloof tot naby die Saffraanrivier gereis het, het hy in 'n "more plain and level country, called Canna land, by some Canaan's land ..."23 gekom. Swellengrebel het hierdie naam vir die gebied in die om-gewing van die Doringrivier, 'n sytak van die Kam-manassierivier, gebruik.24 Volgens Sparrman hetdie hele landstreek noord van die Attakwaskloof as Kannaland bekend gestaan.25 Op hulle reis het Paterson en kaptein Gordon oor Plattekloof gegaan en noordwaarts vanaf die kruin die "Channa Land and Karo" gesien. Dit was, volgens hulle, "perhaps, one of the most barren in the world;"26

Caroxylon Salsola."lb In die lig van genoemde uitsprake oar die gebruik van hierdie plant is dit seker dat die onderskeie skrywers eintlik die gannabos (Salsola aPhyUa.) , oak as seepganna bekend, bedoel het.17

Andersyds bet Paterson, 'n Engelse reisiger wat die Kaapkolonie gedurende die sewentigerjare van die 18de eeu besoek bet, beweer dat dielandstreek noord van Plat-tekloof1e as 'Channa Land' bekend gestaan bet. Dit bet sy naam van 'n soort Mezembryanthimum wat 'Channa' genoem is, gekry. Laasgenoemde is deur die Hottentotte gekou en gerook en "when mixed with the Dacka is very intoxicating."19 Hierdie opmerking dui daarop dat Pater-son heelwaarskynlik na die kannawortel (Sceletium anatomicum), wat in die volksmond as kougoed bekend is, of daD na 'n aDder Sceletium-spesie verwys het.20

Hierdie verwarring tussen hanna, ganna of channa moet, volgens Raper,21 "aan die gewone onvastigheid van die velaar" toegeskryf word.

In al die bogenoemde tydgenootlike branDe, behalwe daD in Paterson se werk, is die streeknaam met 'n C of 'n K geskryf, terwyl daar oenskynlik na die ganna(bos) verwys is.22 Elders, soos byvoorbeeld in die genoemde Oude Wildschutte Boeke, op die kaart van die Beutler-ekspedisie se tog en in Swellengrebel se joernaal, word hierdie twee wisselvorme oak aangetref, maar nooit Gannaland Die. 18. 19. 20. 21. 22. 23. 24. 25. 26.

GEOGRAFIESE BETEKENIS

Aile tydgenootlike getuienis dui daarop dat die benaming Kannaland vir kleiner of grater dele van die landstreek tussen die Lange- en die Swartberge gebruik is. Volgens Beutler se joernaal bet die Matjiesrivier, 'n noord-waartsvloeiende tak van die Kammanassierivier, die

J. BACKHOUSE, A narrative of a VISit to the Mauritius and South Afn'ca (Londen, 1844). p.112.

C.A. SMITH. Common names of South Afn'can plants (Dept. of Agricultural Technical Services. Botanical Survey Memoir No. 35. Pretoria. 1966), pp.218, 276. 413. Vgl. P.J. VAN DER MERWE. Die trekboer in die geskiedenis van die KaaPkolonie (Kaapstad, 1938). p.200.

Die tans vergete ou trekroete oar die Langeberge. noordoos van die teenswoordige Heidelberg.

PATERSON. op. cit., pp.23-24. SMITH, op. cit., pp.276, 277. RAPER, op. cit., p.53. FORBES. op. cit., p.284. THUNBERG.. op. cit.,p.53.

GODEE-MOLSBERGEN. op. cit., p.31. SPARRMAN, op. cit., pp.296-297.

PATERSON. op. Ct"t., pp.23-24. Vergelyk Gordon-versameling, skets 55: Gesigt over het Canna Land genomen van de Platte Cloof. Hierdie tekeningis egter nie by die res van die versameling in die Kaapse Argiefbewaarplek beskikbaar nie.

(3)
(4)

Die historiese streeknaam Kannaland her dus ongetwyfeld op die droe Karoostreke rUssell die Lange- en die Swartberge be trekking gehad. In die weste was die omgewing van die Plattekloof, dit wil se die grensgebied rUssell die huidige distrikte Ladismith en Riversdale, heel moontlikdaarby inbegrepe. Waarskynlik was die gebied verder wes tot feitlik by Kogmanskloof nieheeltemal hier-van uitgesluit Die. In die ooste her Kannaland baie beslis die suidelike takriviervalleie en -vlaktes van die Olifants-rivier asook die KammanassieOlifants-riviervallei ingesluit. Om-dat geeneen van die bogenoemde reisigers veT noord van eersgenoemde rivier beweeg her Die, is dit verstaanbaar waarom bulle gesigseinders hoofsaaklik tot die suidelike oewers daarvan beperk was. Die algemene topografiese en klimatologiese toestande op grand waarvan hierdie streeknaam ontstaan her, kom oak nag gedeeltelik noord van die Olifantsrivier voor. Daar kan dus aanvaar word dat die benaming Kannaland op feitlik die hele vallei waardeur hierdie rivier vloei, van toepassing gemaak kan

word.

BOEKBESPREKINGS

BOOK REVIEWS

P.

SMIT en J.J. BOOYSEN, Swart verstedeu'kinp:: proses, patroon en strategie. Tafelberg-uitgewers vir die Instituut vir Plurale Same-lewings: Pretoria. 1981. 126 pp. R30 (eksklusief).

ISBN 062401520.

SLEGS 'N POPULERE NAAM

Begrensing is egter seIde absoluut; Op stuk van sake is nooit aan die begrip Kannaland amptelike erkenning, byvoorbeeid in die benoeming van veIdkornetskappe, verleen nie. Reeds teen 1802 bet Iaasgenoemde in die deel van die SweIIendamse distrik wat noord van die Lange-en OutLange-eniekwaberge gelee was, as volg bekLange-end gestaan: Agter-Kogmanskloof; Agter- Tradouw; Swartberg; Agter-Attakwaskloof; Voor in Langkloof en Kam-manassie; Kango; Onder-Olifantsrivier;

Bo-Olifantsrivier .27 Met die stigting van die landdrosdistrik George in 1811 bet laasgenoemde vyf veldkornetskappe deel daarvan geword en die benaminge bet feitlik die-selfde gebly.28 Dit is opvallend dat in die beskrywing van die Iigging van die plase in hierdie veldkornetskappe claar slegs vier verwysinge na Kannaland voorgekom bet, te wete 'Klippedrift in't land Cana agter Attacquas Cloor en 'Groote Doorn Rivier in't land Cana agter Attacquas Cloor (albei van O. Heyns); 'Gamtousberg aan de Canalands Rivier agter d' Attacquas Cloor (A.J. Fourie) en 'Buffelsrivier aan Gouritsrivier agter de berg in't Canaland' (P.M. Janse van Rensburg). Oak vir die res van die 19de eeu is die benaming Kannaland nooit in amptelike kringe gebruik nie.29

Klaarblyklik bet hierdie historiese streeknaam dug slegs 'n populere geografiese verwysing onder sommige koloniste gebly. Miskien juis vanwee die omvattendheid

daarvan kon dit nie vir noukeuriger streekafbakening gebruik word nie. Terwyl so baie plaas-, rivier- en berg-name in die Klein-Karoo uit die 17de en 18de eeu tot in ons dag behoue gebly bet, bet juis die oudste verwysing na daardie Iandstreek as sodanig heeltemal verdwyn. 0

Swart verstedeu'king is 'n publikasie wat sander twyfel in 'n diepgevoelde behoefte voorsien en elke denkende landsburger sal dit met vrug kan raadpleeg, veral diegene wat hulle besig hou met die identifisering van nasionale knelpunte en vooruitbeplanning om 'n ordelike toekoms te

verseker.

Verstedeliking is 'n eietydse knelpunt, maar dit is geen nuwe vraagstuk nie. Sedert generaal j.C.. Smuts dit in 1923 as die ontsag-wekkendste maatskaplike en politiek~ verskynsel van sy tyd uitgesonder ~et, het niks ~ebeur wat die geldigheid van sy bewering verminder het nie. Dit is oak nie 'n probleem wat tot Suid.Afrika of tot Afrika beperk is nie, hoewel die verstedelikingstempo op hierdie kontinent tans die hoogste is.

Die feit dat slegs 38% van die Swart bevolking van Suid-Afrika in 1980 verstedelik was (teenoor 89% van die Blankes), dui daarop dat veral Swart verstedeliking 'n saak is waarmee rekening gehou sal moet word. Min gegewens is egter beskikbaar, sodat die skrywers hulle nie heeltemal op gepubliseerde inligting kon verlaat nie, maar heelwat gegewens moes inwin deur onderhoude met amptenare, gemeenskaps-leiers en inwoners van Swart gebiede te voer.

Die uitgangspunt in hierdie studie was om die prosesse wat aan die wortel van die verstedeliking van die Swart bevolking Ie, te iden-tifiseer en te beskryf. By wyse van inleiding word die koms van die Swart man na die stad in historiese perspektief geplaas. Drie rases in die politiek-historiese ontwikkeling van Suid.Afrika wat op verstedeliking be trekking het, word onderskei. Die tydperk van die Boererepublieke en Britse Kolonies word gekenmerk deur die afwesigheid van 'n gei:ntegreerde politieke beleid ten opsigte van die Swart bevolking. In hierdie rase het die Blanke se behoefte aan Swart arbeid om die kwynende slawe-arbeid te vervang, daartoe aanleiding gegee dat maatreels wat rasseskeiding afgedwing het, vervang is met maatreels wat die weg gebaan het vir die ekonomiese integrasie van Blank en Swart. Die ontdekking van diamante en gaud het 'n grater vraag na Swart arbeid geskep en so is die intensiteit van kontak tussen Blank en Swart verhoog.

Die periode na Uniewording word gekenmerk deur 'n passiewe beleid ten opsigte van die Swart bevolking en die owerhede se onvermoe om kennis te neem van die stootkrag van die landelike gebiede op die Swart bevolking en die trekkrag van die kemgebiede, met die gevolg dat Swart verstedeliking ongehinderd en teen 'n versnelde tempo plaasge-vind het. Welte en regulasies om die proses ordelik te laat plaasplaasge-vind, het dikwels nie die gewenste resultate gehad nie omdat dit nie in die praktyk toegepas is nie.

Die periode na 1948 word gekenmerk deur die Nasionale Party se duidelik uitgespelde beleid ten opsigte van Swart verstedeliking, in-sluitende sake soos instromingsbeheer, krotbuurtopruiming, woon-buurtskeiding, die voorsiening van dienste en behuising, en verstede. liking in Swart gebiede. Daadwerklike pogings is aangewend om die ad-ministrasie wat op die Swart bevolking betrekking het, op te knap en om beleid by veranderde omstandighede aan te pas. In die bespreking van hierdie sake, slaag die skrywers daarin om deurgaans krities objektief te bly.

In hoofstuk drie word die verstedelikingsproses in tyd-ruimtelike perspektief geplaas aan die hand van veral agt kaarte wat die ver-spreiding van die stedelike Swart bevolking vir die periode 1904 tot 1970 illustreer. Vergelykende statistiek loon aan dat die stedelike Swartes se getalle die van die stedelike Blankes reeds in 1946 verbygesteek het, en dat daar tans 5 miljoen stedelike Swartes is teenoor 3 miljoen Blankes, terwyl die tempo waarteen Swartes verstedelik baie hoer is as in die geval van die Blankes.

in die volgende hoofstuk, Ruimteu'ke patrone en strukture, word die prosesse van verstedeliking herlei na die ruimtelike patrone wat dit by stedelike gebiede veroorsaak. Onvermydelik kom die aandeel wat besluitneming op sentrale- en ander owerheidsvlakke het in die skep-ping van ruimtelike patrone en strukture van die Swart stedelike bevol. king, onder die soeklig. Sake wat aangeroer word, sluit in gebied- en woonbuurtskeiding, die tydelikheidsbeginsel ten opsigte van stedelike Swart woonbuurte en die swak dienstevoorsiening wat daarmee saam-gaan, kunsmatige tuislandverstedeliking, plakkery en pendelpatrone.

In die laaste hoofstuk word aandag gegee aan 'n strategie vir ver-stedeliking. Sake wat uitgelig word, is onder meeT die Blanke se

27

28

29

K.A.. B.O. 66 Letters from Swellendam: Naamlyst van de Veld Cornets der Colonie Swellendam. 6.4.1802.

K.A.. I/SWM 12/22 Gemengde Dokumente (Plaatsen uit de Recognitie Boeken van Zwellendam uitgetrokken, welke thans onder George's District sorteeren, 31.12.1811).

Vergelyk die kaarte in die Kaapse Argiefbewaarplek war vir die 1891-sensus in die Kaapkolonie opgestel is en waarop die

onder-skeie veldkornetskappe duidelik aangetoon word, bv.

3/1923-1924 (Oudtshoorn), 3/1959 (Uniondale) ,

3/2217 -2218 (Riversdale). 3/2186 (Ladismith) en 3/2219 (Robertson).

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Het rapport “Minder verliezen door betere benutting” (nr. 13) geeft een overzicht van de stikstof- en fosfaatbemesting op de Koeien & Kansen-bedrijven van 1999 tot en met 2001.

De innovaties in Biofruitteelt zijn mede gebaseerd op de resultaten van het onderzoek op het biologische perceel met de schurftresistente appelrassen Santana en Topaz van het PPO in

A series of actions by staff members and/or students of a higher education institution in collaboration with community members or representatives of community organisations which

I want to put this into practice by presenting several case studies on distinct musical cultures: the common-practice European tonal music, North- Indian classical music and

Second, the short-lived build-up in the cumulative abnormal returns, combined with the insider purchases volume suggests that market anticipation is a more plausible determinant

Indien een belastingplichtige op grond van zijn positie als aandeelhouder in een vennootschap in welke hij een deelneming in de zin van artikel 13 houdt, aan deze vennootschap

In this research we argue that similar effects may be generated for moderate incongruent pieces of information for the ad background (nature or non-nature) and the product type in an

The approach to estimate daily actual evapotranspiration time series using available RS data and routinely collected meteorological data, and the hydrological model HBV to