Geregistreer aan die H.P.K. all 'o Nuunbluti
Die T'o
lln
;bezr<>ging
is
d
ie
gemobilisccrde
Afri!wner·
dom
op
die
strydpad o
m
,
di<>
cie
wlk aan
beu;
incl
lc
plaas
in cic land.I
c
'n
Po
litielie
party
ISdi
e
p
ri
N1te
ff'(h· van di
e
beroeps-poliLici
op die
liito
o
rlc-pad
om die
lam.lsbewiud
von die
volh
te b
uit
.
VIERDE JAARGANG. WOE~SDAG, 26 SEPT. 1915. - 0. 44.
Hcrf)TSe:nis van
1
Hongcrsi1lOOd
9
Adj.-K
.G. In Hopcf
ie
ld
Die kommando van Iiopeficld het
verlede Woensdagannd die eer gehad
om die Adjunk.l(.G., genl.
J.
A.Smith, in hul midde te he.
·
w
erlfJoos
lJLeid
Nood
saaklikhei
d van
Begin
9
n
Nuwe
llol>we
l
die
oorlog
n
og
shaars
ve
rby is,
lt
et
die c
lta
os
daart'(lll
reeds
1/0ltal
'
n
£0111/CUI(I(I/, IIOWCC op die OOrtVO!lFIC!ICsowel
as die
oorwimwargtdaai,
watvi
r
a
lbei
opsy
b
este
elle
ndige
s
ulok
e
ljare
voorspe
l
.
Te
n
o
p
sig
t
e
van
di
e
ooncmmene
is di
e
na<Y
lll
dst
c
r
.
l!ongenmood en
p
estil
eusie
sl.·y11
o
m
:e
nnydelik Twl
l
ot
te
tcee:; .
.
,Ons
jaag
tcen
tyd
o
m
duise11dct
e
red ran
'n
h
o11ger
-dood en !'pid
emies", h
ct 1!
e
rbe
rt
L(>
/
wwn, cliref.-
t
e
u
r·gen
e
raal
van
lP\'RUA, vcrhlaar
.
'
n
A
j
vaa
rdiging
t~atdi
e E11gels<}
1.-erl.-c vert
eem
coo
rdi
g
lwt,
h
c
t oulangs
lml
optmg
t
ing
by
d
i
e
lJriis
e
Pre
mie
r
gemaal.-
om.
h
om te
spreeh
r.
o
.
P
.
,
b
c
-tre
urc1lswaarclige"
toc.sta
n
d
e
in
l~uropa,-ver
a
l
me
t
,
b
e
t
.
r
e
h-king
tot
Duitse 'v
lu
gtcl
i
nge
.
Die
h
elc
Europese
lw
is
hom
lh
t
g
is
totaaf o
n
twrig
en E
uro
p
a
e
r
vaar
r·mtdag
sy
eenlwid
uz
sy
gemeenslwplikeellende
.
Boonop is Europa 'n draaikolk van politieke intrige wat nie a!leen geves
tigde regering onmoomlik maak nie, maar tcrselfdertyd ook aile hoop op
ordeskepping uitskakel.
ENGELAND VRA BROOD
In die Amerikaanse l~aad van V er teenwoo rdigers het 'n lid tdgeroep: .,Die Bdtte dink skynbaar dat die
wcreld 'n bestaan aan Brittanje ver skuldig is en dat die Amerikaanse
belastingbctalers hulle skuld meet be taal". Harold Kr.utson, 'n ander lid,
het gevra: .. Dink my kollegas nie ook
dat dit darem erg astrant is vir n
!and Wilt ons reeds met 6,500 miljoen dollar ( ongcveer £13 7 5. mil joen) ne ruk. hct. en in die oortog 29.500 mil
joen dolku se bmikleenhulp ontvang
het, om non hicrnatoe te kom en te vra dat ons hom moet vertrou · nie?"
Dit toon die gees waarin die Ame• riknners die Engelse se noodkcete
ontvanH· Dit skyn asof Engcland bankrot is en bv Amerilm vir brood moet be del. En-vcrwvh:r.d soou die
Amerikaansc oorwinnaar sy Engclsc bonclgenoot toe: ,B:!sef julie dat die V.S.A. ook bedrcig word deur 'n
ecn;terang~e gevn::1r van wcrkloos•
heid?" Dat hicrdie vraag nic ydcl is
nic, gctuig die jongste persberigte oor
lll'bcidersmoeilikhedc in die V.S.A. WERKLOOSHEID IN V.S.A. Ongcvecr 220,000 werkers sit van
dag sonder werk in daardie groot land weens arbeidsgeskille. Nog 335,000 in die motorbedryf aileen
drcig om tot staking oor te gaan.
Tussen twee en drie miljoen werkcrs is alreeds werkloos ten gevolge van
die opscgging van oorlogskontrakte.
President liarry S. Truman het aan
gckondig dat hy gaan ingryp in die huidige arbeidsgeskille ten einde te
verhocd dat dit tot 'n nasionalc ramp
,onl wikkel.
W aar I& dan die knoop as oor•
wonnenc en oorwinnaar ewe ver'
nietigend verslaan uit die oorlog tree? Wie is dan elk oorwinnaar?
In hierdic verband is dit belangwck
kcnd om te Jet op die verkluring van Philip Murray, hoof vnn die -Ver
enigde Staalwerkersbond in die
V.S.A. Hy bewcer dat gedurendc die vyf jaar van oorlogsproduksic die
stnalbedry£ die Ameriknclllse volk
mcer ns £500,000,000 lant bc(aal het
aan ,opcnlike en verborge winste". Dit wil dus voorkom dut nietecn st'li1nde ul die oorlogvoerende volke
verloor het, die kapitnliste tog hul
houv<~s op die volke heelwat ver
stewig het.
'N NUWE BEGil\T
As die volke van die wcreld n nn oorlogse tydperk wil intree, wat anders as die tydpexk wut gevolg
het op die vrede van V ersnilles, ge kenmerk sal word deur bestnansvei.
ligheid en voorspoed, instede van
stnkings, werklooshcid en ellende, dun meet die stryd teen die kapita listiese stclsel aangeknoop word; dan
moct die sosialistiese leuse van: ee:'
vir Clllnal. en alma! vir een, aanvanr word, en die kaoitalistiesc leuse van:
alma! vir die kapitalis en die kapita lis vir homself. oorboord gcgooi word.
Dit is duidelik dnt die wcreld nic
knn hervat waar hy voor hicrdie oor•
log gcios het nic. 'n N uwe ben in
moet gemaak word. In Suid .i\frika
ook.
S.A. SE PROBLEEMSKULD
In ons eie land ~kuii <lie regering
nog maar steeds die werklikhcid op
die toekoms af.
Die probleem vnn volle indiens ncming en die behocfte aan totnlc
volksversorging, in die sin dnt clke volkslid 'n huis, kos en kbe kan be.
I
kom, bly vir die rcgering steeds net skcmas op papier. Vir 'n groeiendeaantal mense, egter, en vir terugge
keerde soldate onder andere, word hierdie problcem en behoefte steeds
meer en mecr aktuecl; sovecl so dat
dit reeds aile ander probleme van die
huisgesin oorheers.
Met die regering se onafgeloste problecmskuld en die volk sc toe·
ncrnende ontevrcdcnheid daaroor, as buffer tusscn bulle en die volk se
rcgmntige afsku word die kommuniste
in ons lund steeds as(mnter, tot so'n mate dat hulle selfs al Ol)enlilce bot• ,sings in die strafe van ons land wang. Ten spyte vnn dit alles berus die
Afrikanervolk in sy verdeeldheid.
Die tyd is ryp vir ccnheid. Die
wcrk is daar. Die volk moet opnuut begin bou aan 'n veiliae toekoms vir
hom.
On1
100
IV!ense
~1
jljoen
tc Re
d
'n
V
erslag
wot
dew
·
di
e
A.
1n
erik
aan
se
r
c
gc
,.ing
opg
e-stc£
e
n
op
e
n
baar
gcm
aah
is,
lui
dat
tfLSSeflt;
cn e
n
twaalf
rniljo
e
n t
on
r
•oedse
l
nodig
is
o
m
die
ve
nnindcrd
e voorrade
aan te L'lll os7
00
mi
l
j
o
e
n
m
ense in die b<>rryde gebiede
v
a
n E
urOJiO
va
n
onde
r
voe
-d
i
.
ng
,
lydi
n
g en
siek
te
g
e
·
v
ry
waa
r
moe
t
1vo
rd
.
f-fie
rby
'lCOrd ·uit,
dnddih
ve
rkla
m
·
dot
dif>
gcnoemde
h
oeL:cellteid
roedscl
n
ie die
Eu.ropeseBit
l!OEFTE
solbem·edig
nie;
maar
llit sal
t
og
h
elp
om m il.iomw
me11se
in
bcvryd
c
En
ropa
v
an
ver-lwngcrin
g
en 'n
h
ongerdood
te
r
e
d.
'n
Eg
te
S
u id-
A j
ri
1
.-om
r
sc
Produk
0 Kry dit by u Kandelaar of AptekerI Iy het verklaar dat hy laaste on.
der Ieiding van wyle genl. Munie Maritz deur Hopefield getrek hct.
Daarna het hy vir die gehoor ver.
duidelik wat die strewe van die Osse.
wabrandwag is.
Hy het ges~: Die staat en die volk is nie meer een nie. Die volk is ver.
deeld op gr0ndslag van partyskap.
Ons hct mck<~ar leer haat onder die
partystelsel.
Die
0.13.
het nog altyd dieselfde plcidooi gclewer: .,Moenie vir jou mcae Afrikaner vra wat hy gisterw;t; nic, of watter baadjie hy gis.tcr
am.gehad het nie, maar kyk na Clie
Afrikanerhart wat onder daardie
baadjie klop'". Dit is die hervorming
wat die
0.8.
teweeg wil bring.Die O.B. aanvaar die feit dat die
graanboere aileen weet wat bulle be.
hoeftes is; waarom meet hulle dan deur 'n advokaat verteenwoordig
word? Die
0.8.
wil he dat die be.roepe vcrteenwoordig moet word. Hy · glo in 'n geen party,stelsel.
Na die Adjunk,K.G. se besiclende toespraak het alma! op aandag gc. kom en is .,Die Stem van Suid.
Afrika'" gesing.
Die vergadcring is op die plaas
Klipfontcin van kommandant
J.
duToit gehou. O.B .• vlae het die ver.
gndersaal versier.
Na afloop van die verrigtingc, wut
deur l-loof komdt. D.
J
.
Kotz6 vnnMoorreesburg met gebed geopen is, is daar verversings bedicn en die ge hoor het O.B .• liedere met klavier.
begcleiding gesing. Die vergaderinf)
wus bo vcrwagting geed bygewoon.
-(Ingestuur).
Genl. Smith hct ook vernaderings
op Aurorn en V clddrift tocgespreck.
Hy het orul geesdriftige O.B. lede
tecngekom en sy beso~ was 'n in.
spirasic vir offisier en manskap om weer skouer aan die wiel te sit vir
die stryd wat voorle.
Handelsnnvrne: IN1'ERN..i\SIONALE KOPl:mS (EDMS.) BPK.
TWEE
DIE O.B .. WOENSDAG, 26 SEPT. 1945.Die Osscwabrandwag sock die be·
staan van elke lid van die volk te
beveilig.
BO
E
REJ
E
UG
S
K
EU
R
I<A
LE
i\JD
E
R
N
U1U1s
ft
lit
se
Die Ossewabrandwag is die enig•ste docltrcffendc tcenvoctcr vir die Kommunisme in Suid·A£rika: ener•
syds vanwec sy stryd·bcrcidheid en
andersyds vanwec sy volksorgideaal.
A
.
V.B
.O
.B
Lyttlw~u rt:er:-, (~rnfsto<lumlilim·s,
l!l:'cru fnlsrrrsekeru1·~
BT.OP.m·'O!'i'l'EIN - Pni-:TORIA
1Rll •rol;lo~>
W. V 0 I G T
(E!en~.)Bpk.
Fobrllumte vnuKeld
e
•
··
e
n
Be~proeiingg..m
a
!'l
j
i
n
e
r
ie
.
Buto 10 . . . HlJ~ENOOT. K.P
BECRA
F
i
\'ISJI ERENI
CJNC
'n Klrto l\11\.tuu:teiH"'~ l,reotlo dell dlo bcle
1-.J\mllte.
Die Lykbeaorger lo u dorp Is ons agent.
DO:: SUI 11-:U.-Rffi.-'A:'>St; VEDt:RASlli \' A.S llEORAJ'NlSVEHSt:H I': HI .SGS-V t:HENIGlNCl::i lll':l't:Hit. . . . . . . . . . . .. (Gercglstreer onder die Vcrsekerlngawct)
82 Be<:kettsgeboo, l'resldent.t;U'l\.1\t 67,
h/v. Hnr-rbnnstnult, J OII AN.SF:SB URO.
IWARK
AGlENTSKAlP
.
V
!ROE
E
m
OR
E
-
IWARK
KA
APST
r4.
D
0 llF.T.H,TliG G'ESKnm 01'1:\HDmn ·L!li, WRF.KUKS. 1\f.Ul'Dl-:J,IK§
Or' SOOS TI..RLANO.
Q
0
Ml
NNAAR &
VAN SCll
OO
U
Eleow:~r: GUSTAV llETillF.
1~eletauu 2-0212.
,
B
~
N
NE
~
0
DA
lE
'N
GESONDE
R
MAN
. . •
BIN
N
E
90
D
AE
'
N STE
R
K MAN
. • . .
of so nie betaal ck u lesgcld terug.
J
OHA\W
IHilElFIEIR
se duisende sukscsse isU WA
A
R
BO
R
G
Seuns en jong mans verlangM
OOI
SPIERE enR
E
USE
KRAG . . . .Bcjaarde mans vcrlang
BL
YV
V
EN
D
E
G
ESON
DH
EID
JOHAN
R
E
FE
R
voorsicn in altwcc.Onh·an~ u l .. ur,us~e ,Jrur tlie po::.: en ncrcn in u :ool:l:tJ)k3mer. sontler dat
<:ni~Ct'tt tla:yn·au wcct.
Hil!il\U prysc. ..\taldll<o tcrme.
kryf Y!Htd:u: nf ,,11 die li"oepon In
en tlOS <lit aun: JOII.\N HI·;FJ'R
llrfo·r-ln liluul - nus 3·191. J.::tnp•tatl.
..!\~UGUSTUS
Ter nagedagtenis van Komman.
dant Louw W epcner.
Louw Weoener is 'n held van ons
volk wat get{oem kan word. Hy was
'n V rystater in die tyd toe prl~sldent
Bwnd nog prcsidcn~ van die V rysta::~t
\Vd.;. In die jaar 1865 hct c!ie Vry.
staat baie moeilikhcid met Mosjcsj
en sy Rasoeto's gchnd.
'n Komnwndo word toe t·>·m·~kaar
ge1oep om die Basoero"s te gac;n 5traf. Die kommnndo word tmoet
aanvocring van kommancbnt Louw
"'vV <:pcner gepiaas.
Op die 15de Augustus word hul eerste aanval geloods teen Thaba
Bosigo, maar toe hy die laaste stel ling wou verower, word hy dodelik gewond. Hy het ciie hcldcdco3 gc. sterf, en doar is weer 'n nuwe rocm ryke bind in ons gcskiedcnis. En 11'lU betreur die Vrystaat die dood v:m
'n dapper en bekwame kommaadelr.t.
Laat die under nasies maar ro::•JJ op hulle helde, AS ons maar P.!t vir
Vvepencr kan noem,. dan is ons me
skaam nie. AI moet ons :;o dibV("lS
bloos vir ons nasie, dcnk maar net
aan Wepener en wees getroos.
--(Pieter van der Walt, Slangrivier. drift, Elliot, K.P., verjaardag 15 Augustus). Ek vcrjaar op die 18dc Au9u;;tus. Op die l9de Aug. is P. }. Fondc,
J
.
van Rensburg en L.F
.
S. Pfdfiertercggestel op Graaf.LReinet. Op cic 17de Aug. het daar 13 sogenoemcle
rebelle op die Kerkplein verskv:1, om
hul vonnis aan te hoor. Ond<;r <lie
dertien was die drie bogeno<!mdes.
Op die 26ste Aug. 1901 is Daniel Olwagen en Ignatius N el tereg3estel
op G rna ff, Rei net. Ongclukkig het ek nie iets op ruy verjaarsdag gekry riie.
iV~ear ck sou dink dat die rcaand
Aug!.lstus vir ons as Boerejeuns•.!uns
en .donters van groot betckenis rs. - -(Elizabeth M.
J
.
lianekom, T.:uter,Pk. Alheit).
Die stukkies vir Augustus moes
onvermydelik 'n rukkic oorstaan.
(Red. Die O.B.)
- o
-S
EP
TE
M
B
ER
Gerrit Marthinus Maritz, gebo.re
in Graaf£ Reinet, was die Icier van 'n
groep Voortrekkcrs na Thaba 'Nchu.
Hy was "n waardige Icier wat pro beer het om sy pligte getrou na te
',
]
'
I
l
J
i
-
]
i
~
i
I
Stuur my asb. r;ra·tls besondcrhede omtrcnl u kursusac. Naam ...•..•...•...••... .t\dres ... ·~. ~ .••. • • • •. · • • Oudcrdomkom, maar in September 1838 was hy nie meer die lewenslustige man van vroeer nie. Hy was liggaarnlik Yerswak, en kommer en sorg het sy toestand nog vererger. Op 3 Sept. vind ons hom crnstig sick en op
23
Sept. 1838 is by in die ouderdom van 'll jaar en 6 maande oorlede.Sarel Arnoldus Cilliers is op 7 Sept. 1801 op Schoongezicht in die
distrik van Klein Drakcnstein geborc.
Hy en sy familie het hulle in 1836
by die trek van Andries Potgieter
gevoeg. Hoewel hy as vegsman en
leier baie betckcn het, sal sy nage.
dagtenis vera! as kerkman in ere ge. hou word. - (Johanna Burger, ver. jaardag 5 September).
Ek verjaar op die 3de September.
Op die dag dat ek verjaar is bekend gemaak dat Hendrik Jan Veenstra,
J
.
van Vuuren en F. Toy doodgeskietmoet word.
Op die 'ide Sept~ 190 l is hulle
tereggestel op Colesberg. Op die I5de Sept. 1914 is generaal De Ia Rey
doodgeskiet. As ek die geleenthcid moet kry om vcrder oor die maand
September. te vertel. sal my brief te
lank word. - (Maria M. Engel.
brecht, Albeit).
- o
-Op die grens van Zoeloeland was
twee streke forte, nl. !tala en
Prosp.ect. Hulle was op die grenspad
I
van Vryheid en Dundee. Majoor Chapman het die bevel gevoer oor !tala. Sy krrgsmag het besfaan uit
300 berede infanterie met 2 kanonne en 'n gewapende kaffermag. In die
namiddag van 25 Sept. kry majoor
Chapman van kafferspioene die be,
rig dat die 13ocrekommando optrek
na !tala. Daar was dus geen sprake dat die Boerekommando bulle onver.
wags kon aanval nie. Die Boere was
onder aanvocring van Christiaan Botha, Opperman, Potgieter en
Grobler. Die garnisoen was op alles
voorberei en het die Boere in soan.
ning afgewag. Teen middernag-het
die Boere die voorount van 80 man
aangeval onder be.:;el van luitenants
Lefory en Kane. Na "n kort geveg was die koppie ingeneem. Daar het '
luitenant Kane gesneuwcl as "n held.
Net 'n paar hct ontsnQp in die kreu. pelhout, maar voordat bulle die fort
kon bereik, het die Boere dit al van twee kante aangeval.
Die Transvalcrs was maar "n 500
man sonder kanonne. I-lulle aanvocr.
der was die held Christiaan Botha. Die Engelse wat hulle verwag het.
het hulself moedig verdedig. Die
Boere het aangedruk tot hu!le die swart in die oc van hul vyande kon sien. maar was nie in staat om die
fort te vat nie. Na "n sware en bittere
stryd moes die 13oere terugtrek. Dit
was toe 4.uur in die more van 26 Seotember 1901, en om 6.uur, toe die son uitkom, val die Boere hulle
weer aan. Die hele dag is daar gc
veg. en toe 'die nag weer oor Ita\a
neerdaal, het majoor Chapman geen verdcre aanvalle afgewag nie, maar
het hy die fort ontruim en al sy
dooies en gewondes agtergelaat.
-(Johannes Hendrikens de Jager, ver. jaardag 26 September).
V e
r
ja
a
n1l
agv
ier
i
ng:
K.G.
en
A
.K
.
G.
P
a
ads
e
Sta
ds
aa
l
Die verjaardagviering van Kom mandanLgeneraal. dr.J.
F.J.
van Rensburg en van die AdjunLK.G .. genl.J
.
A. Smith, vind soos gebruik lik weer hierdic jaar in die Paarl plaas.Die twee leiers sal op die aand van
3
Novemberi
n d
ie
Paarlse stad.saal optree.
Offisiere en brandwagte word vcr.
soek om te let op die datum.
vi
r
d
i
e
Bo
ere
]
eug
STELLENBOSCH
(JA3bl)
Die Boercseuns van Stellenbosch
onder die leiding van Jeugveldkt. De
Koker \vas vanjaar met die O.B. dag. funksie vir 'n verrassing veramwoor
delik wat sekcr lank in die gehcue
van die afdeling sal bly.
Weens die afwesighcid van "n veldkornet in die a~deling, is daar ~!
durende die eerste ses maande v.,n
die jaar nie vecl vir 8 Augustus !)b wcrk nie. Nadat die cksamens egt.•r
agter die rug was, was daar slcy;; 11
dae oor om voorbercidings vir die funksie wat vir Pondsdag gehou sou word, te tref.
Maar die seuns het nie op hulle
laat wag nie. f-Iulle het gewerk, hout
gcsaag en akkers opgetel. Op 'n ba.
saartafel kon die publick van allcs
te koop kry: pragtige handwerk en
selfs roomys het nie ontbreek nie. "n Pragtige O.J3 .• wapen is o.a. uitge.
loot en die wcnner het dit goedgun.
stiglik weer aan die Boereseuns terug
geskenk. AI hicrdie pogings het by.
gecira om die pragtigc bedrag van
£21 byeen te bring. byna dubbel die
bedrag van verlede jaar.
P
AAR
L
(JA3e6)Ook in die Paarl het die Boere• jeug. soos in die verlede die geval
was, getoon dat ook hulle nie in die
afgelope jaar die stryd gewonne ge.
gee het nie. Deur samewerking en
spangees is daarin geslaag 0111 aie
pragtige bedrag van £60 vir
0
.8.
dagin te vorder.
Die 13oerejcug, as 'n vertakking
van die Osscwabrandwag. het an. dermaal hier gctoon dat hulle die toe·
komstige jeugorganisasie van die
Afrikanervolk is. Paarl sal ook sy
dee! bydra om ons jeugbeweging die
Volksbeweging te maak!
HEILBRON (JC7)
Maar ook in die V rystaat is die
Boerejeug aan die lewe, soos wei
tydens die onlangse besoek van die K.G. met Fondsdag aan Heilbron,
gctoon is.
Die K.G. is net buite die dorp deur 'n aantal wagtc tc perd en 'n motor.
stoet ingewag. Die dames het daac 'n
erewag gevorm.
Die Boerejeug onder Ieiding van Jeugkommandante A. S. Wolfaardt,
het 'n netjiese ercwag by die Stadsaal gevorm. Die K.G. was aangcnaam
verras met die mooi vertoning wat
die 38 seuns en dogters gemaak het.
Nieteenstaande die feit dat die lede
nog jonk is, is daar tog as gcvo!g van die ywer wat aan die dag gclc
was, die mooi bcdrag van £165 4 by die Jeugtafel ingeverder. NATAL (Gebied D) Vanuit verskillende streke uit hicrdie gebied is ook nuus van sukscs met O.B.,dagfunksies gemeld. So het die Boerejeug van W ecncn,
alhoewel die afdeling maar so pas ge. stig is, die mooi sop1metjie van £22
ingcsamel. Hierdie prestasie sal sekcr. lik in die tockoms gehandhaa£ en
selfs oortref word.
Ook die Boerejeug van Middclrus se harde arbcic! is met die mooi be
draggie van £5 15 0 bekroon.
Die
op
ro
ep
van dieko
m
m
a
n
d
a
nte
van hierdie afdeling aan haar seuns
en dogters is: Trap vas en hou
kocts
.
DIE
0
.
13
.
,
WOENSOAG.26
SEPT.19
1
5
.
B
R
IEF AAN
I\1Y
D
E
Th!IOK
RAIKE§E
VRIJEND
Par
t
ypo
li
tielk
9n.
Geagfe Volksgenoot. - In die
jongste tyd het jy baie moes vernccm
hoe eg Afrikaans ons parlementl:lre
stelsel nou eintlik is en daar is sel fs
bewyse aangevoer dat die Boere in
hul republieke naderhand tot party.
politick sou verval het as dit nie was
vir dit en vir dat en vir nog wat nie.
Waar sulkc gissings aangehaal word
vir bewysc is dit nodig dat mens die
werklike fcite daartccnoor stel. Laat ons dus vandag 'n bictjie gesels oor
die republikcinse mnnicr van doen.
Een van die kenmcrke van die
partystelscl is dat dit 'n regcrings.
party en 'n opposisicparty erkcn as
amptelikc masjinerie, vandaar die uit
drukking .,amptelike opposisie" of
.,Sy Majestcit se opposisie". Dit wcrk
dan so uit dat die sterkste party AI;.
LEEN die rcgeriog snamstel, en dat
nile ander bekwamc kragte in die
land wat buite hicrdie party val, uit·
geslttit is van die bestuur van die land
en maar net kritiek mag lewer
-hullc · praat dan ook van ,die woes•
tyn" waarin hulle moet verkeer so·
lank hulle in opposisie is. Dit ge.
beur dus nooit onder hierdie stclscl
dat 'n premier die Ieier van die oppo.
sisie sal vra om saam met hom in die
kabinet of rcgering te dicn nie - en
onthou, nic aile opposisieleiers is on.
bckwaam nic. Logics geredeneer be,
hoort die opposisie.leier, as altcma. tiewe Eerstc Minister, eintlik dk
twcede bekwaamste man in die land
tc wces. d.w.s. as ons aanvaar dat
die bekwaamste politikus juis die be.
kwaamste burger is -.,.... iets wat ek
vir geen oomblik wil bcweer nie. In.
tecndeel. Maar van hulle oogpunt
beskou, behoort dit so te wees.
1 IN TRANSVAAL
Laat ons nou kyk wie die oppo.
sisieleier in die Transvaal ·was. Die
politici sal beweer dat gcnl. Piet Jou.
bert dit was omdat hy gcwoonlik teen
Oorn Paul gcstaan hct vir die prcsL
dcntskap. Maar nou vind ek niks in
die gcskiedcnisbocke van so 'n oppo•
sisicleier in die Transvaalse Volks·
raad nie. Jnteendeel lees ek dat gcnl.
Joubert saam met Oom Paul in die
Uitvoerendc Komitcc (of kabinet)
gcsit het as Kommandant·generaal (of
Minister van Justisie - om 'n heden•
dnagse term te gebruik).
Stel jou voor dat gcnl. Smuts dr.
Malan in sy kabinet opneem - dit
sal 'n ketting van .,skakclstories" af.
gee!
Ek lees vcrder dat uitlanders ver.
skcie pogings aangewend het om po.
litieke partye in die ]ewe te roep.
maar dat dit geen inslag kon vind by
die Boerevolk nie. So skryf die his.
torikus
J
.
F. van Oordt o.a. as volghicroor:
,.Nu aan de kant van de Nationale
Unie (die uitlanders se organisasie)
zoveel gepraat en gcraasd wcrd,
mccnden zckere secticn der burgers
clat ook van hunne kant pohtieke
vcreenigingcn moestcn worden opgc.
richt, en zoo kwam ccrst de Yolks
vereeniging tot stand. die later ineen.
smelt met de in Heidelberg opgc.
richte vereeniging, de Burgermacht.
Hct is nict nodig vee! over die ver,
ccnigingen te zeggen. 1 Iaar doe! :o.
wei as hare constituties waren onge.
twyfeld gocd genoeg, IJOCH EERS
TENS WAS HE'f GEHEEL IN
STRYD MET DE DENKBEEL
DEN VAN PAUL KRUGER. DIE
ER GEEK HElL
JN
ZAG. ENALLEEN VREESDEN DAT ZY
Vrcemde
SCHEURING ONDER HET YOLK
ZOUDEN VEROORZAKl:::.N, en
tweedcns was hct tcgen den aard dcr Transvalcrs om zich met politicke kuipct·ycn te bemoeien; en hoewel eenigc stedelingeu de vereeniging aan de gang hielden, stelden de kern en kracht der bevolking, de Boeren, er
maar weinig bclang in.'' TWEE STOELE
Ook dr. Albert Coetzee in sy werk
.. Politieke Groeperinge" toon aan dat die Boere self geen partye gestig
het nie omdat hulle die staat beskou
het as hul politicke organisasie. 'n
Mens het mos nie 'n stoel nodig om op 'n ander stoel te sit nic! .l\1aar
die partypolitick maak van die staat
'n soort oreckstoel waarbinne daar
plek is vir nog ceo of mecr stoele. Dit wil ons nie; cen stoel is vir 'n
Boer genoeg; anders pwbecr mens nadcrhand op twce stoele tegelyk sit,
en jy val tussen bulle deur - en dit
is wat in die partypolitiek gewoonlik
gebeur.
'n Ander kcnmcrk van die party.
politick is dat jy jou teenstandcr moet
bevcg met aile mag en middcle. So
was dit nie in die J3oere-rcpublieke
nie. Pres. Kruger het nic homself
aangekondig as kandidaat wat teen
Oom Piet Joubert sou staan en dan
die hele were!d beweeg en aangery
na die stembus om vir hom te stem
nie. Nee, hy het self sy tecnstander genomineer. So by voorbeclcl het hy in I
888
die volgende verklaring ge.doen toe hom gevra is om as kandi.
·daat vir die prcsidentskap tc staan:
.. LAND EN YOLK"
,Ik heb zelf eene requisitic opge•
maakt en ondertekcnd aan den H.Ed.
Hecr P.
J
.
Joubert, onzea Komman•dant•Gcacraal, en ik vertrouw, wan•
neer het my gelukt de mecrderhcid van stcmmen op hom vcrecnigd te krygen en hy dus gekozen word als President, dat gy alsdan u zult onder• werpcn en samcn met my hem ge•
trouw ::ult bystaan tot bloei en wei·
vaart van ons land en volk." Die wclvaart van land en volk bet by hierdie ou Bocre baie swaardcr
gcwceg as 'n pos in die staat! Hoe
lyk dit vnndag met ons politici!
In sy boek oor pres. St.cyn skry£ dr. N. ]. van der Merwe dat volgens
wet in die V rystaat vereis was dat 'n kandidaat sy beleid in die staats.
koerant moes aankondig. .,Oit was
nic die gewoootc vir so 'n kaodidaat
om die land deur tc rcis en oral deur toespr:ake stemme te wcrf nie. Fraser was die eerste en cnigste wat clit ge•
docn het. liierdie hanclclwyse hct ook vee! kritiek teen hom uitgelok.'' Toe
volgelinge van pres. Steyn onrustig
geword en aangedring hct dat hy
Fraser se voorbecld moet volg. was
sy antwoord: ,Die betrekkiug moet
my sock: ek soek oie die betrekking
We . .u
Toe het ons nog staatsmaone en volksmanne gchad. Vandag is die
volksmanne uit die politiek gcstoot
deur ber:oepspolitici wat veg en tier
om 'n ou possie in die staat!
As u op 1
n partyfront vcg, vcg u
teen u mede·Afriknner; as u op die.
V olksfront veg, vcg u teen die vyande van u volk.
VlliUAA«DAGKElTlNG
27 Sl~PTEJ\!!3J·:R: Richard Wheeler, 13elhlo· hem; Loul~c Hallln(:h. nawsonvlllo; Nrllc Ras, Rustenbur~:: S. E. Ocschger, K oedoes-kop; M. J. Oeschger. Koed<M":kop; Pierre de
Vos, Bc~·urort·\Vcs; Emmn Dcy~cl, Pcar:::ton; Christina BICim. liierwcvllle; Jurfc Gouws,
Prins Albert; Thomas Latsl<y, Carnarvon; Hettie llfaral•. Kaka·mas; Jacobus de J-(lcrl<, \Vf!gcnhOUlSdrfft.
28 SEPTE~IBEH: Wlllem Prctorlus, Frank· Cort; Sa rei v:m dcr \\'aft, Beauty; G. J. C.
Uotcs, ~tnrlcOOraal; Gustnvc Ccrber, Geo:-t;e:
llcnnfc Ln.ubRcr, Xoordcr~Pnnrl; Helena Krfcl, l\Ios•clban·l; Rudotc Vlvlers, Wirsen· houLsdrift; T·;smc Ricdemnn, Carnarvon; Ada.
van Nicl{Cl"l<, CoJden VtLIIC)'; Jal{oba vun
1-:ck, Pon Elizabeth: W. Kaarstcn, n ell-ville; Johannes :>1arais, 13u!water; Ma·rla van VuurC":t, l(lrkwood.
29 SEPTEC\IllER: George 1\!alherbe, Roel ors-kamp; Susannn van dcr ~[crwc, '!iddelbur~:; C. J. H. Kruger, l\Iamagnlleskt·aal; banlc Ccldcnhuys, Stcllcnboscll; Mnt·Ja• Mn!·a!s, Port Elizabeth; Joslns VIctor, Wynbcrg; Susanna KIL<hort, \Voodstoclc; Gerhnrdus
Vl•agie, \\'ltkop; \\'illcm Vl<~t;!C, WiUcop;
ltla 1\'ecthling, Woodstock; Petrus van der
Wcsthutzcn, ,Maribogo; M. I!olthuizen, ~!n rJtJot;o; H . .T. r.:unprccht., Oudtshoorn; Hen· dril' Bosllo(C, Wllt;eohout~lh'Jrt.
30 SEPTE~IDER: Hcndrlk Prctor!us, l"rank-Cort; Susnra Rohrbcck, J(~ll<ba·:~k; P. J.
Schutte, Kayas<tpruit; VIda Baambach,
Zw:lrtrugg<:n~; DJna KortH:, Koster; U[nrl~ dl!
Koker, Bulwatcr: Delila Smith, .Malmesbury;
Ja.cob:!t Era!)m,us, hlerwcvlllc; Sannctn nu-vnon, Grooldl'fni<.; Cocnrnnd van Grcuncn,
Klrlcwood; P. J. de VilllcrH, Pa.vlcsvlcl; Bll1t Bc•.;h, Au~;llrablcs; Ulrich Ft•cher, Kulis· rlvler; Ernest van der ~{erwc, Pnarl; JI.
Bronner, .\fartbogo.
.1 OKTOBER: Snrcl Cloete, Bethlehem; Sa·
J.;ryja EloC!, 13o.;hoel<; Franclcllo Smit, Wit· kop; Hester Hossouw, Atilllon.
2 OKTOBER: 'Petronella Fourlc, Wessclsbron;
Abraham HcrbRt, Hocw:tl; Susara Coctzcc,
llosbolu.::tnd; Anna van \Vyk. U.oc ltcnhouts-!ontcin; \VHiem van der ~Ierwe, CHcntJ;
Franscols Frohlich, Stcllenbosch; c. Schmidt, Stcllcnbosch; Jople van Ry.,wyl<, Stcll~n·
bosch; Johanna Steyn, J.;n·rrccdouw; l!llm:lr
Vcnler, Tarkastad: Roberts Plo, Gr
oot-t3rntcrivic,·; Cornelius vnn ltuyssteen, Po1·l Elizabeth; Johannes Jiolsct;cr, ::\larchand.
3 OKTOBER: Stephanus Venter, SchulnstlriC; \\'ynand Jansc van \"uur-:n, Brits; He:1drlka Roux, ~lamn·;;:a.ltcskrnal; Aletta va.n der
Schurr, Port Ellznbeth; A, J. de Lo.nge.
Somcrsct·Oos; :Marlthn Reller, Wcll!n[:ton; Ohrlslino. l'el. Wilgcnhoutsdt•lf; Elna Km-scr, Paarl; Elsa Goosen, Cc:·cs; ).!aria. Bur· l;Cr, Marfbogo; Susara Visser, Marchand.
PL
UI!HV.EE
J>fo llestc l'lrmn. om u PLUllllVP.l~,
\o;lt;;ltS en ::antler -I'HOOl/1:\'l'f'! n::ua to
SttJUr 1._:
C. M
.
E
LOFP
EN KIE. (F.tlm".) Ueperl.: MOlU:~l,\RK {l'o<bus 1 IS5l NEWTO\\'J.\"- - -
-
-
-
-
----
-
-
- -
--'
N
MOOI L
EEH.SAI(
is baie
b
e
lon
g
rih
b
y
u.uitrmtin
g.
Kry
dit
by
~fl.&'.}}
~~
Die Dames• Winkel
PAROW
Hotelbe
s
tuurd
cr
· Aansoeke word ingewag vir die
betrekking van I Iotclbestuurder vir
die Queens Hotel te Bloemfontein .
Ten voile gelisensieer, 6'! slaap.
kamers, deur. 'n Afrikaansc Maat.
skappy oorgeneem te word. Baie
goeie vooruitsigte vir die rcgte per.
soon. Oicns aanvaar te word oo 1
November 1945 of so gou moo~tlik
daarna. Stuur afskrifte van gctuig.
skri£te en meld salaris verlang en
ondervinding.
J
.
G. KRIEK E~ KYE., Sekrctnrisse. Posbus 299. Bloemfontein.Us
U
Aff
een
Aandeelhouers
van die 1
,47
3
van Perskor
?
0Deur reeds
£28
,
8.50
in
Perslwr-aam1
e
i
e
t
e
bele,
h
et
die
publi~hs.r
geloof
en
v
ert
roue
in
o
n
s
Pers-ond.ern
e
ming
u
e
'
vestig.
0
Op
115,400
amul
e
le
van
5
1
-
e
lk
is
vc
maf
M
e
i 1
945
ing
e
s
l.:ryf.
0
i
VU
I
FE
RIGTING IN
O
N
S
PEI?.
S
TfiE
SE
rir
v
er-komli
g
ing
·vonN
A
SIO
NIJ
.LE
EE
N
H
EI
D
EN
SOS!
;
iLE
VOLKS
OD?
G
en
'
verdedigi
n
g
vanCHJU
S
'l'ELIK
.
E
HL
AN
K
E
B
E
S
KA
Wl
NG
.
0
rPers- Beleggingskorporasie
Bpk
.
.V
I
ER
DIE O.B., WOENSDAG, 26' SEPT. 1945.
Volksfront Teen Kommunisme?
In die stadsaal van Johannesburg het dr. D. F. Malan na aan.Ieiding van die georganiscerde wanordelikheid tydens die sitting
van die kongres van die H.N.P. aldaar aangekondig: .. Ons aanvaar
die uitdaging van die Kommuniste". Om te antwoord op die vraag of hy dit in aile erns bedocl, waarop ons gretiglik ,ja" sal wil se,
moet ons die volgende m herinnering rocp.
Reeds op 26 Februarie van hierclie jaar het die Kommanclant.
Generaal van die Ossewabrandwag die soveelste poging aangewend
om die volk te verenig in sy stryd teen gcvare wat dreig. By name is in hierdie betoep, wat ook op dr. Malan gedoen is, .. die dreigende
kommunismc. met sy lewensgevaarlike implikasies vir die hele blanke
ras in ons vaderland" genoem. Dr. Malan bet egter nie gehoor ge~ee nie.
Hy het verkies dat die stryd teen Kommunismc meestens 'n partystryd op par!ementere terrein moet wees, nie 'n alles·mobili·
serende volkstryd binne en buite die Parlemcnt nie. Dit hoewel die
Ossewabrandwag enersyds buite die Parlcment met sy landswye
ketting van by clie duisend kommando's c!ie voorneme om te. veg
in die lewende daad kan omskep en andersyds binne die Padement wil meehelp met die daarstcl!ing van 'n doeltreHende verteenwoor•
diging vir die vo!k, nie vir 'n party nie.
Die O.B. wou 'n volkstryd teen kommunisme; die Herenigde Nasionale Party het verkies 'n partystryd teen daardie groot dee! van die volk binne die O.B., wat reeds verwyder is uit die party,
geledere.
IS D!T ERNS?
Is dit die H.N.P. tans cindelik erns om die kommunisme met
aile volkskragtc te beveg? Of is dit slegs 'n propagandakreet wnt vir die insamcling van partykr~lisies aangehef word? Ons stel die
vraag met diepc ems, nie aileen namens hulle wat kragtcns party.
bevel geen tuiste mag vind binne die I-I.N.P. nie, maar ook namens
dicgene wat daarvan oortuig is dat bloot partypolitieke stryd, beide
in omvang, aangesien dit slcgs 'n brokstuk van die volk oms!uit, en in metode. aangesien dit uitsluitlik die padementere middels moet
aanwend, tckortskiet.
Tewcns blyk hierdie bescf van die ontoereikcndhcid van suiwer parlemcntere middcls uit die H.N.P. se eie optrede. Berigte
in die Nasionale Pers dee! ons mee dat met die ooroer om die stadsaal te Johnnnesburg 'n ,.woordvoerdcr van die Party" verwys
hct .,na die tccnwoordighcid van die Nasionale Jeugboncl, van wie baie kort stokke by hulle gchad het".
Toe egter in Meimaand deur ons Kommandant Gcneraal ge.
praat is van die stigting van afweergroepe teen die kommunisme, is dit bestcmpel as histcriese paniekerigheid. In die verlede bet die buite.parlemcnt<!re optrede van die O.B. die geboue van die Nasionale
Pers ten bestc beskerm; en tans weer bet die H.N.P. die buite.
parlementere optrede van die O.B. nodig gchad, soos blyk uit die
feit dat die kongres verdaag moes word weens gebrek aan besker. ming teen die grommende kommuniste voor die deure. Ook die Jeugbond was nie voldoende om die terugtog te verhoed nie. Des te
noodsaakliker is dit waar volksbelange op· die spel is dat die O.B.,
kragte sal mechelp om gevare nf te weer.
Die vraag dring homsclf op: verkies die H.N.P. om te vlug
vir die kommuniste, liewer as om saam te werk met die O.B. om die volk tc bcskerru?
VOLKSORG NODIG
Nie aileen deur daadwerklike afweer en volksorganisering nie,
maar ook deur positiewe volksorg wat die drang tot kommunisme
uitskakel, wil ook die O.B. optree. ,.Volksversorging" is ook nou dcur adv. J. G. Str>•dom as weermiddel teen die kommunisme voor.
gehou. Dit is verblydend, want lang reeds dring die O.B. luidkeels
aan op volksorg; trouens die O.B. lee£ die ideaal van: ek is my broer se hoedcr, daaglik!; uit.
J
uis daarom roep die O.B. aanhoudend:Werk saam in 'n volksfront, want gcen groot volksdaad kan
deur 'n partyregering verrig word nie. Dnarvan getuig die verlede.
SLUIT DIE GELEDERE
In hicrdie uur van hernude aanslae van kommunisme, staan
die hand van O.B.·vriendskap steeds uitgcstrek. In 'n volksfront kan die volk saamveg, homself verweer teen konununismc en versorg vir die toekoms. As dit die H.N. ParCy crus is met die stryd van die volk teen kommunisme, glo ons dat hulle medc•stryders teen mede·
vyande sal verwelkom. 1\.ndcrs ruoet ons glo dat nogmaals party• bclang swaarder weeg as die redding van die volk.
D
ie
O
ssc
w
nh
ran
d
wag
wmer kou
se
kwc
nt om '
n vyand in
'n
1
u
ede
-
A
frikan
et
·
te
sicn.
DIE O.B., WOENSDAG, 26 SEPT. 1945 .
N
m
.
ve
Boek
e
Gereg
tigheidl
as Grondslag
Vir
Rasseverhou.dlings
.
'n Tuiste vir die Nage::;lag, deur dr.
G. Cronje. Uitgegee en versprci
deur Publicite.Handelsreklame.
diens. Prys 12/6 (of l'!/6 vir harde
band).
'
Segregasie as oplossing vir ons na. turelle.vraagstuk is in die partypoli.
tiek, waar dit verkondig word in 'n
poging om stemme van, blanke kiesers
te vang. terwyl die naturcl oor die
algemeen gccn stemme bet om na te vry nie, baie vertroebel. Dnar was
steeds die eensydige bcklemtoning
van die noodsaaklikheid dat die
blanke gevrywanr moet word teen
naturelle.indringing op politieke en
ekonomiese gebied. Dit hct agitators
onder die nie.blankes 'n ryke oes ver.
ska£ om die verhouding tussen die
russe te verstcur, en het noodwendig
ook gebots met ons Christelike ge. wete. Nou kom 'n wctenskaplike in
die persoon van dr. Cronjc met 'n
werk waarin hy 'n brce uitcensetting
gee van ons rasseverhoudings en die moontlike oplossing van die vraag.
stukke in verband daarmcc.
Hy benader die hele saak vanuit
die Calvinisties.Christelike opvatting
dat rasse en volke deur die Skepper
vir 'n bcpaalde roeping op narde ge. plaas is en dat die onbesoedeldc voortbestann van die afsonderlikc
rasse dus gchandhaaf en beskerm
moet word. Hierdie beskerming geld
nie net vir die blanke nic, maar ook vir die nature!. Die skrywer voer
wetenskaplike getuienis a<:~n om te be.
wys dat bloedvermenging 'n sken.
ding is van die natuur wat gewreek
word. Dit is daarom sowcl Christelik
as wetenskaplik dat die afsonderlike
voortbestaan van die rnsse gewaar.
borg moet word. I-lierdic voortbe.
staan kan cgtcr nie vcrscker word solank die rasse op gelykc voet met mekaar vryelik assosieer nie. Nie al.
leen hou so'n deurmekaar !ewe die
gevaar vir die blanke in dat sy on.
derste lae met die nie.blankcs sal uit.
baster nie, maar dit bring ook 'n proses van ontstnmming en denasio.
nalisering nan die kant van die natu.
rei mee. Die naturel het 'n cie kultuur wat in baie opsigte voortreflik en mooi is. Dit dra by tot die rykdom van on~ land, maar hierdie l<ultuur is
vandag bcsig om te verdwyn as ge•
volg van die gelykstellingsbcleid van die liberalisme wat van die naturcl 'n swart Europcaan wil maak.
GESONDE VERHOUDING
Die skrywer wys met aanhalings
ook uit I::ngelse geskrifte hoe die
suiwere belcid van die Boer in die verlede hierdie beginsel .van aparte ontwikkeling nagestreef het, en nooit
bedoel was om die nie.blanke te on. •
dcrdruk nie. Vandaar die goeie ver.
houding wat bestaan het tussen die
boer en sy werkvolk, waar baie voor.
beclde aangehaal kan word hoe werk.
volk hul !ewe lank in dicns van een
Boer gebly het ondanks die beweerde
,.mishandeling". Die Boere•beleid was gegrond op geregtigheid, en die na• turel het dit aangevoel, en was ge· lukkig. Hierdie gelukkige verhouding is cgter deur uitlanders versteur wat in we.rklikheid gecn liefde vir die na• turel het nie, 01aar hom wil uitbuit
vir geldelike of politieke voordecl.
Die enigstc bcleid wat die blanke sowcl as die nie.blanke in staat sal stel om homself ten voile uit te lee£ en tot die hoogste punt van selfver.
wesenliking te kom, is dat hulle in
afsonderlike gebiede geskci moet
word. En in hierdie verband rus die
verantwoordelikheid ook op die blan.
ke om die nature! te lei op daardie
pad van selfontwikkeling.
POLITICI
In hicrdie opsig verskil die be.
leid wat dr. Cronje bepleit van die partypolitieke opvatting van segre.
gasie, wat tcrugdeins vir volledige skeiding tusscn die rasse. Die politici meen clat die nature! binne die blanke staat geskei moet w0rd deur by voor.
bccld hom net sekere soorte werk toe tc laat. Dat hierdie .. oplossing" nooit
duursaam kan wees nie. maar 'n vrug. bare aarde sal ske!) vir agitasie en
onrus. omdat dit die nature! se ont.
wikkeling bcperk, weeg by die politici op die oomblik ligter as die stemme
van werkgewers wat nie graag van
sogcnaamde goedkoop naturelle.ar.
beid sal wil afsicn nie.
Die metodc van hoe hierdic beleid
van skeiding dcurgevoer bchoort te
word, word ook in bree trckke deur
die skrywer bchandel. In verband
daarmce toon hy ook aan hoe die idee dat naturelle=arbeid juis goed·
koper is as blankc arbeid, in baie op•
sigte nie gehanc\haaf kan word nie.
Die posisic van die kleurlinge word
ook breedvoerig behandel, en ook
hicr meen die skrywer dat algehele skeiding die beste oplossing sal wees, want dit sal die kleurling die ge.
lecntheid gee om 'n eie volkskarak.
ter te ontwikkcl, en sodoende 'n eie
roeping te vetvul. Dit sal ook ver.
hoed dat die kleurlinge geleidelik in
die blanke stroom opgeneem word
tot skade van die blanke suiwerheid.
Die bock kan by ons lcscrs ten
sterkste aanbeveel word, want dit
behandel op baie interessante wyse 'n vraagstuk wnarvan die toekoms van ons nageslag afhang. Vir O.B .• lede vera! behoort dit 'n aansporing te wees om te weet dat dr. Cronje ook lid van die Grootraad is.
- - - -- -. . . - - - -· -- -- --· - · - - -- - -·- -- - - - -- - - --- -- - -.... .. . . ... . . . ~~"too .. ·- · · - · · - - -- - -- --- -
-\vord deur DIE OSSEW ABRANDW AG gevier in die
HOF!VIEYHSAAL
-
KAAPSTAD
op
Woensdag
,
10
Oktober
1945
..
om 8 n.m.,
I\iAGlUETHA
PRINSLOO"
word deur die
Rcmskoeu-To
ilC
elv
crenig
i
ng
opgevocr.
Kort tocspraak deur Dr. P.
J.
COERTZE.ALMAL WELK@J.\11!
•
SES
t
S
O
OS ON§
LES
E
R§ DI
T
SIEN
Afrikaner,moeder, Magaliesberg, skryf:
Ek sicn die partypolitici skrceu al
weer ocr dr. Van Rensburg sc pen. sioen. Hoekom raas hulle dan nie oor die £600 wat dr. Malan elke jaar
trek uit die boedel van wyle rcgter
F. W. Beyers nie? Dit lui dat hy dit kry op voorwaarde dat hy Ieier bly van die . Tasionale Partv en dat ,die Nasionale Party voorbestaan as apnr.
te politieke party en gccn amalgama,
sie of samesmelting met enige ander
party aangaan nie, en dat hy sy be.
staande program en beginsels sub.
stansiecl behou en huldig", vol~ens die verslag in Die Burger van 20 Scp.
tember 1938.
Nou wcet ek n.ie eintlik wat ander
daarvan dink nic, maar. in my oo lyk
dit meer na 'n omkoopprys as die
pensioen van dr. Van Rensburg. Of
is ek verkeerd?
UITGESKOP
Mnr.
F
.
]
;
D. Jacobs, P.K. Visch,gat. skryf:
Ek wil u Kaaolandse lescrs net graag verwittig van die feit dat die
uitskop.beleid van die H.N.P. in
Kaapland ook hier in Transvaal van
toepassing js.
Op 18 Aug. jl. het adv.
J.
G. Stry=dom hier op Zandfontein 'n vcrgade,
ring gehou. Daar is geen.verslag ge,
doen van wat vir die volk gedoen is'
met die jongste parlcmentsitting en nog minder van wat mnr. Strydom
vir Waterberg gedoen het nic
-geen wonder dan ook dat as mens
bekend is met tocstande in ander dis, trikte, die vraag dan onwillekeurig by
jou opkom of Vvaterberg distrik
BO
E
R
E
!
werklik 'n deel van Transvaal is, want hy is ver agter op clke gebied.
Mnr. Strydom hct dan ook weer. sees
in die vcrlede, na sy vergadering die sogenaamde Nasionaliste moes byme.
kaar roep om Zandfontein·tak te re.
organiseer, want laas jaar se reorga.
nisasie het glo misluk. Wei, ek het ook agtergebly, want ek is dan mos
ook 'n Nasionalis en 'n lid van die tak. Die Voorsitter hct my egtcr
meegedeel dat ck omtrent a! 'n jaar
gelede geskrap is van die taklys. Ek hct toe die sakie onder adv.
Strydom se aandag gebring, en sy antwoord was dat hy glad nie ver.
baas is dat sy dappere bestuur my geskrap het nie, want ek beveg dan die Party se belcid. Toe ek hom daarop wys dat ck dit doen terwille
van Volkseenheid het hy gese: ,.Ja,
ek betwis dit nie."
Voorwnar, mnr. die Redakteur, dis dan vir my geen wonder nie dat dr.
Ka:el Bremer in Kaapstad 'n beroep doen op die kleurlinge se hulp om sy party aan bewind te bring!
Die leiers van die H.K.P. sc: Be.
dank die O.B. en stem vir die party wat oor en oor sy mislukking bewys het. Die O.B.·s sc: Bly in jou party, maar steun die Ossewabrandwag wat
bcwys gclewer het dat hy in die
l 1.mpire se donkerste tronkselle sy
mcde Afrikaner nic verlaat het nie -ja • selfs nie onder die skaduwee van
die galg nie.
Die Ossewabrandwag lcef die
Christc!ike beginsel van: Ek is my
broer se hoedcr, daagliks uit.
J
Die lcuse vart die Afrikaanse
Volksbeweging is: Een vir Almal, en
Alma! vir Een.
Om 'n sukses van u BOERDERY te maak, woon een of ander
erkcnde LANDBOU.KOLLEGE by of word dadelik 'n student van B.K.K. en kry dieselfde diens by u huis deur middel van ons
uitstekende KORRESPONDENSIE KURSUSSE in:
o
BEESBOERDERY£10
kontant (of£12
op terme)0 BYEBOERDERY
£5
kontant (of£7
op tcrme)0 BOERDERY·BOEKHOU
£5
kontant (of£7
op terme)0 PLUIMVEE.BOERDERY
£5
kontant (of£7
op terme)0 SKAAP· EN WOLBOERDERY
£5
kontant (of£7
op term e)0 TABAKBOERDERY
£
5
kontant (of£7
op terme)0 VARKBOERDERY
£5
kontaut (of£7
op tenne)HUISVROU
!
Met B.K.K. se beroemde HlliSHOUDKUNDE=KURSUS sal
u Huishouding 'n plesier wecs. - £5 kontant (of £7 op terme)
DIE~S!
As u eenmaal 'n lid is van ceo van B.K.K. sc Departemente, bly u altyd 'n lid en ontv~ng u gratis die raad van DESKUN· DIGES vir u besonclere geval.
Stuur dadelik u inskrywingsgeld aan:
PIUNS
IPAAL
IaOEIRID)JEJRf-OCOJRlR[§JFONJD)JEN§llJE-OCOILlLIEGIE
POSBUS
180
STELLENBOSCHDIE
0.
8
.
,
WOENSDAG, 26 SEPT.1
945.
JKommulli§te
D"ving
HJ\
T
O
P
0o
1
n
Kongre§
·
te V
erdaa
g
Die les
:
Bloed
is
Di
kker as
Wa
t
e
r
Die gebeure wat verlcde week ten aansicn van die Herenigde Nasionalc Party se kongres op Johannesburg plaasgevind het, het vir 'n oomblik die sluier gelig en op baie effektiewe wyse die kwaaie en venynige onder.
strominge in ons landspolitiek in die openbaar blootgelc. Op aanskoulike wyse is aan die Afrikanervolk 'n les voorgedra, 'n lcs wat clke Afrikaner
gerus ter harte kan neem.
DIE AMPTELIKE
OPPOSISIE
Die Herenigcle Nasionale Party
bet kongrcs gaan hou op Johannes.
burg. Dit is gladnic snaaks nie, ook
nic vermetel nie; inteendecl, dis heel.
tcmal normaa1 en korrek vir 'n poli.
ticke party om kongres te hou in een
of ander ciorp of stad in ons land.
En clit dien onthou te word dat die
Hercnigde Nasionale Party Sy Ma• jcsteit se amptelike parlementere op,
posisie is. In hierclie sin vervul die
Party 'n grondwetlike funksie en is
hy 'n onontbeerlike ondercleel van die parlementere stelscl. In crkcnning hiervan en ter uitvoering van sy par• typolitieke taak, het Sy Majesteit se
regcring dan ook aan die H.N.P. 'n
spcsiale trein beskikbaar gestel vir
die doeleincles van die kongrcs - die kongres wat ten spyte van die H.N.P. se voorsorgmaatrcels en die
Smuts
1\t
loet
Opt
r
ee
Plig eis van veldm. Smuts
om vinnig en beslis op te tree
teen die aanhitsers en die aan•
blasers van die oproer, wat die
stratc van Johannesburg in 'n
slagvcld omgeskep het.
Dit is 'n plig wat die gesteld· hcid op die haudhawing van die
openbare orde van hom eis. Hy
mag dit nie ontduik rue. 'n Baie ernstige aspek van
die onluste is die feit, wat dui•
delik uit die dagpers sc berigte
blyk, dat dit sistematies geskep
is deur beclrewe agitators. 1
Openbare opruiing wat tot
geweldpleging lei kan nie ge• duld word nic.
W at gaan vclclm. Smuts
do en?
regcring se tegemoetkomcndheid deur
die kommunistiese vyfde kolonne in
ons land verongeJuk is.
Die fcit dat die kommuniste juis
die kongres van Sy Majesteit se op'
posisie uitgckics het vir molesmakery
en gewcldenary, beklerntoon en on• clcrstrcep die vcrmctellieid van hier•
die mense.
GEWELD
Die kommuniste en hul gesindes
en genote het voor die deure van die
kongressaal en in die strate saamge.
drom en deur middel van oproer en
gcweld en dreigemente van vermeer.
derde geweld die H.N.P. gedwing om te kapituleer, in soverre die party
sy kongrcsverrigtings 'n valle dag
voor die bepaalde tyd moes afsluit
(in die woorde van Die Burger) .,met die oog op die veiligheid van· die ou
me~.se en die baie vroue.afgevaardig.
des .
Nieteenstaande dr. Malan die kom•
munistc toegeroep bet: Ons aanvaur jul uitdaging! was sy party tog tot kapitulasie genoodsaak omdat selfs
die polisic hom geen beskerming kon wam·borg nie.
Was dit nie so verncdcrend nie, sou mens kon gelag bet vir hierdie debakel. Die Ieier van die Opposisie
meet sy beldhaftige woorde sluk en
die aftog blaas voor die raserige
kommunistiese vyfde kolonne. Bo
wendien geskied sy vlug nog met die
seen, ja, selfs op advies van die
oolisic.owcrheid!
· Mens herinner onwiliekcurig die waarskuwing van die O.B. Icier, dr.
J.
F. }. van Rensburg, om geen doc!.treffende optrcde teen die kommu. niste te verwag solank Colin Steyn, hoof ,vriend" van die kommunistc,
Minister van Justisie is nie.
AFRJKAKERS HOORT BYMEKAAR
Die kouc werlclilcheid is r.h!s dat
Sy Majestcit se opposisie ten spyte
van sy amptelike status, tog nie kon
kongres hou op Johannesburg soos
hy wou nic; en clat die polisie nie
by magte was om hom te bcskerm
teen die misnoeo. van die kommuniste
en hul gcnote 11ic.
Opvallcnd is dat in die berigte oor die Randse gebeure wat in die regcringsgcsinde dagblaaie verskyn het, geen hartlike simpatie n1et die
H.N.P. in hul verknorsing betuig
word nie. Dowendien voel 'n mens 'n
kwalik vcrborge soort leedvcrmaak nan. Eerder sou mens 'verwag dat
demokrate mekaar sc wondc sal lck,
maar ten spyte van die H.l'\.P. se pogings om hom mcer demokraties
voor tc stel as selfs die Verenigdc Party, kry hy van sy mede demo.
krate in sy uur van benoudheid niks
broederskap nie; nic eers 'n felle ver. oorcleling van diegene wat hom so
knou nie.
W at is die les wat uit hicrdie ge•
beurtenis te leer is? Net clit: Bloed is
dikkcr as water. Mcnse wat byme•
knar hoort, moet bymekaar staan.
Hoofg
en
e
raal
IVlf
ax
Slinut§
V
ergaderin
g
s
i
n
A
4
.
Op 'n byeenkoms van die hoof.
offisiere van generaalskappe Al-4,
gehou ten huise van die Gebiedsleier,
op Maandagaand, 17 Sept., het Gc. biedsgeneraal dr. F. D. du T. van Zyl formeel aangckondig dat hoof.
genl. lviax Smuts van Franschhoek
voortaan bevel sal voer oor gene
raalskappe A3- 4.
Dr. Van Zyl het die nuwc hoof
generaal gelukgewens en die vertrouc
uitgespreek dat sy werksaamhede met
groot sukscs bekroon sal word. Hoofgenl. Smuts het reeds 'n· aan.
tal van sy kommando's besoek toe hy en hoofkomdt.
Vv
.
R. Laubscher,VoorligtingsoHisicr, vergadcrings toe
gespreck bet op Gansbaai, Rivierson.
derend en Caledon.
Op Gansbaai is 'n geslaagde ver.
gadering gehou onder voorsitterskap
van die pas aangestelde kommandant Erik van Dyk, van Pavicsvlei. 'n
V roue. en mannekommando is on langs in die Strandveld/op die been
gebring. Die vrouc word gclet deur
komdte. Franken.
Op Riviersonderend het hoofkom
mandant N eethling voorgesit en op
Caledon komdt.• P. 1e Roux.
Oral is vrae tocgelaat en is die
beleid van die O.B. op hcldere en