• No results found

Vanmelewe se Woest Rijden in Bloemfontein

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Vanmelewe se Woest Rijden in Bloemfontein"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

4. Vibrating certain internal organs. A sound producing organ of this type is found in the cicada. In a basal abdominal cavity special muscles cause a pair of tightly stretched membranes to vibrate. The cavity acts as a resonator emitting a shrill, almost deafening noise at close quarters. The same acoustic organs, but more weakly developed, are found in many other Homopteran bugs, and in certain grasshoppers.

5. The forcible ejection of air or fluid. Sound produced by forcing air through the spiracles is used by certain short-horned grasshoppers, while fluid squirted through the anal opening, emitting a particular sound, is found in Paussidae beetles and bombardier beetles of the Carabidae.

6. Using foreign objects as sound resonators. This is actually only stridulation taken a step further. This is found in tree-crickets which chew a circle in a large leaf and position their bodies in such a w ay inside this circle that the leaf acts as an amplifier for the stridulating

sounds that are produced. ®

The internal sound producing organs in the cicada.

REFERENCES

BORROR, D.J. & DELONG, D.M. 1964. A n introduction to the study o f insects. New York: Halt, Rinehart & Winston.

IMMS, A.D. 1964. A general textbook o f entomology. London: Methuen & Co., Ltd.

VANMELEWE SE

WOEST RIJDEN

IN BLOEMFONTEIN

J. Haasbroek

Feitlik daagliks vind daar in ons stede en dorpe motorbotsings plaas en kom een of ander ongeluk voor w aarin voetgangers betrokke is. Menigeen verlang dan onverwyld terug na die 'goeie ou dae' van die ossewa, die spaaider, die verewaentjie en die kapkar. Die dae toe 'n mens ongesteurd jou slentergang deur die strate kon gaan en dit onnodig w as om jou telkemale te haas om te verhoeddat 'n verbyflitsende voertuig jou trap. M aar w as die strate van vervloe dae so veilig dat 'n mens se handel en wandel kommerloos kon geskied en w as die w aens en rytuie sulke veilige vervoermiddelsdat 'n ongeluk daarmee ondenkbaar was?

Ongetwyfeld nie!

Koerantartikels met opskrifte soos Furious and Careless Riding, Furious Driving, Gevaar voor Kinderen, Woest Rijden en Carriage Accidents s k i l d e r ' n s o m b e r e p r e n t j i e v a n di e

(2)

n "B edryw ige verkeersvloei" in M a itla n d straa t, B loem fontein, gedurende die negentigerjare van die vorige eeu.

verkeersituasie in B lo em fo n te in gedurende die laaste helfte van die vorige eeu. Rytuie en w aens asook trek- en rydiere, w a t so 'o n skad e lik' voorgekom het, w a s egter uiters gevaarlike vervoerm iddels indien hulle nie behendig beheer w a s nie. Enkele u ittreksels uit koerante lui soos volg:

"L a s t M o n d a y week, a young Boer la d o f the nam e o f Roodt, w h ils t in the a ct o f le a din g a horsew agon, w a s th ro w n d o w n by the restive anim als, a n d ere the d rive r c o u ld p u ll up, the fore a n d h in d w heel o f the vehicle h a d passed over the body a n d th ig h o f the u n fo rtu n a te youth. " (The

Friend, 2 7 .6 .1 8 6 2 )

"A corre sp on d en t in fo rm s us, th a t a s m a ll c h ild w as ru n over on the M a rke t-sq u a re o f th is tow n, b y a horse a n d its rid e r.” (The Friend, 1 7 .1 .1 8 6 5 ) ''O n S un d ay la s t a p eram bu la tor, c o n ta in in g the in fa n t c h ild o f M r W ilsenach w as ru n over b y a ca rt d ra w n by tw o horses, a n d the child, we regret to say, received severe in ju r ie s ." (The

Friend, 3.8.1 882)

"O n Thursday m o rn in g last, M rs Charles Beck, w h o w as d riv in g a p a ir o f ponies in a spider, in tu rn in g the co rn er n ear S t A n d re w 's College, cam e in to c o llis io n w ith a c a rt w h ic h w as c o m in g d o w n S t A n d re w 's Street, a n d broke the pole o f the spider. The horses a t once s ta rte d o ff a n d c a rrie d a w a y the sw ingles. The je rk on the re in s p u lle d M rs Beck o u t o f the spider, b u t we are g la d to say w ith o u t any m ore in ju ry th a n a little b ru is in g ." (The Friend, 1 2 .8 .1 8 8 6 )

Nie net die gew one m an op stra a t w a s slagoffers van ongelukke met rytu ie nie, m aar ook persone van aansien moes deurloop. A n d re w Hudson B a in , een van die mees v o o ra a n s ta a n d e grondleggers van die O ra n je -V rysta a t en eienaar van die bekende plaas B ain's V leij buite B loem fontein (vandag bekend as B ainsvlei en verdeel in hoewes), is uit sy rytu ig geslinger toe d it 'n paar klippe in die pad getref het. Bain is e rn s tig beseer nadat een van die w iele oor hom geloop h e t.The F rie n d kon egter op 7 Desember

A n d re w Hudson Bain

(3)

1 8 6 6 g erusstellend bevestig dat " M r Bain is n ow p ronounced out of danger and in a fa ir w a y of r e c o v e r y I n 'n ander voorval het die Kaapse goew erneur, s ir H enry Barkly, tydens sy besoek aan B lo em fo n te in in 1871 v ir 'n 'sko u spe l' gesorg toe sy kapkar om geslaan het nadat die d ry w e r die ry tu ig te v in n ig om 'n hoek g estu ur het.

'n Besondere , indien nie ie tw a t kom iese nie, geval van "w o e s t rijd e n " w a s die w a a rin Ja cob u s Jo ha n ne s (Koos) V enter en C harles P. Beck b etro kke w a s . Die g e b e u rte n is het u itge staa n bo die alledaagse insidente as gevolg van Koos V enter se betrokkenheid. Hy w a s ’ n bekende V o lksra a d slid en Kerkleier en het verskeie kere as w aarnem ende S taatspresid e nt gedien. Hy het die betrokke w in te rs d a g in J u n ie 1 8 8 0 niksverm oedend in die stra a t afgew andel toe hy so byna-byna sy lewe verlo or het w eens die o nve rskillig e ryverm oe van Beck - "w a a rd o o r zijn leven in gevaar w a s gebracht, daar hy bijna onder de paarden w a s g e ra a k t", soos The Friend van 1 J u lie 1 8 8 0 die petalje beskryf het. Venter, w a t bekend w a s v ir sy opvlieende, d riftig e en stryd lu stig e geaardheid, het nie alleen vir Beck gedagvaar v ir sy “ w oest rijde n met een k a r" nie, m aar dit blyk dat hy die m an ook te lyf gegaan het, w a n t " w ij ve rn e m e n ” , berig The F rie n d later, "d a t de heer Beck nu onze landsvader (V enter)zal dagvaardig voor a a n ra n d in g ".

Jacobus Johannes (Koos) Venter, 'n bekende en omstrede boer, p o litik u s en kerkleier in die Republiek van die Oranje - Vrystaat, is op 22 M a a rt 1814 in die C olesberg-distrik gebore. Tot m et sy dood in 1889 is h y die toonbeeld van daadkrag, bew eeglikheiden aggressiewe, soms ombesonne geesdrif. H oew el h y dikw els deur politieke teenstanders verguis is, was sy lewe gew y aan die to tsta n d ko m in g en o n tp lo o iin g van die Vrystaat as onafhanklike republiek. Sy opvlieende en d riftig e geaardheid het weer eens geseevier toe h y in 'n geskil m et Charles Beck betrokke was na 'n geval van " woest rijd e n " in B loem fontein.

Net soos vandag w a s spoed n kenm erk van die jeug van ouds. Op 31 Desember 1885 het die redakteur van De Express, Carl B orckenhagen, d it w y s g e vin d om die jo n g m e n s e van B lo e m fo n te in in sy koerant aan te spreek o m dat hulle met hul perde en rytuie in voile va art deur die strate jaag en n gevaar skep v ir die v o e tg a n g e rs . Hy doen 'n beroep op die m u n isip a le konstabels om die "to w n y o u th " vrie n de lik dog ferm vas te vat. A s nagedagte het hy bygevoeg: " It is pleasant to see o u r fu tu re defenders g ro w in g up bold and fearless riders, but there are plenty of places fo r a spin outside th e t o w n , w i t h o u t u s i n g t he s t r e e t s " Laasgenoem de w oorde het beslis nie meer betrekking op vandag se verkeerstoestande nie! B lo em fo n te in se in w o n e rs sou nie gedwee s tils it en toekyk hoe daar op o n v e ra n tw oo rd e like en gevaarlike w yse van die strate gebruik gem aak w o rd nie. 'n E rnstige versoekskrif, w a t deur die meeste lojale B lo em fo n te in e rs onderteken is, is in 1 88 2 aan die D orpsraad gerig "verzoekende dat stappen m ogen genom en w o rd en om personen te beletten, hetzij te paard of per kar, op eene gevaarlijke m anier, vooral om de hoeken der strate, te rijd e n ". Die plaaslike koerante het die versoekskrif sterk ond e rsteu n en The D a ily N ew s berig onder andere op 9 A u g u s tu s 1 8 8 2 dat "th e civil pow er sh ou ld deal s trin g e n tly w ith the n u is a n c e ". Die D orpsraad is dus m ettertyd 'g e d w in g ' om al hoe meer en meer verkeersreels in te stel om die in w o n e rs te beskerm en die toenem ende verkeersvloei te verbeter. S elfs 'n spoedbeperking van agt myl per u u r sou ingestel w ord.

Van die w aens en rytu ie w a t v e ra n tw o o rd e lik w a s v ir soveel 'o n s te lte n is ' in B lo e m fo n te in sal in die nabye toekom s in die W a e n h u is m u s e u m by die Eerste Raadsaal in St. G eorgesstraat besigtig kan w o rd ©

(4)

n K leurglaspaneel u it die Oranje-Hotel, B loem fontein. S ien a rtik e l op bladsy 10.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Illusory sound shifts induced by the ventriloquist illusion evoke the mismatch negativity.. Stekelenburg, J.J.; Vroomen, J.; de

Applying French philosopher Gilbert Simondon’s concept of image to the domain of the sonorous, this article aims to tackle how imagination is constitutional in our grasp of sound,

Although not aiming to propose a comprehensive theory of the image, in the books Cinema 1: The Movement-Image (1986) and Cinema 2: The Time-Image (1989) Gilles

In this research, the impact of the stepwise rotation method on the measured directivity deviation of a dodecahedron sound source is investigated, by determining

For a traveling sound wave phase separation arises directly below the ultra- sound horn and propagates in the direction of the wave with a velocity comparable to the speed of

Of the babies with BPD who attended the follow-up clinic in the present study, 25% had an abnormal motor developmental outcome, a finding which is very similar to that reported for

Publisher’s PDF, also known as Version of Record (includes final page, issue and volume numbers) Please check the document version of this publication:.. • A submitted manuscript is

delay impulse response at . delay impulse response