• No results found

Florisbad: 'n kampeerterrein van meer as 40 000 jaar oud

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Florisbad: 'n kampeerterrein van meer as 40 000 jaar oud"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

FLORISBAD: 'N KAMPEERTERREIN

VAN MEER AS 40 000 JAAR OUD

J.S . Brink

Die ontdekking van die Florisbad-mensskedel in d ie d e r t i g e r j a r e het h i e r d i e v i n d p l e k wereldbekend gemaak. Tog het 'n groot mate van duisterheid hierdie argaiese mense om hul. W e te n s k a p lik e i nt er pr et as i e s r akende die leefwyses van derglike skepsels was dikwels grensend aan spekulasie. Vrae om trent hierdie mense se leefwyse is nog steeds nie bevredigend beantwoord nie. Was hulle dalk soos moderne jagters en versamelaars of was hulle oorwegend prim itie f in hul verhouding met die omgewing? Die mees onlangse navorsing w at gedoen word op die kampeerreste van n groep "Florisbad- mense” werp nuwe lig op diedonkereeue van die Middelsteentyd. Die gedrag van die mense van hierdie tydperk w ord beter verstaan deur na die patrone en verspreiding van klipw erktuie en beenstukke te kyk. Hierdie soort voorkoms kan dus gesien word as 'n stukkie versteende mensegedrag en die ontleding daarvan werp lig op die aard van hierdie mense se aktiw iteite. In die algemeen staan die m ensen sy om gewing in

Die voltooide o p g ra w in g van die M iddelsteentyd bew o nin g sla a g

O pg ra w in g s te Florisbad

n onlosmaakbare verwantskap en deur die eeue heen het die een die ander beinvloed.

Die oogmerk en uitgangspunt van paleo- ekologiese navorsing te Florisbad is ju is om hierdie verhouding te ondersoek en sodoende meer te verstaan van die lewensstyl van sulke argaiese mense en die betekenis daarvan ten opsigte van die uiteindelike produk, synde onsself, Homo sapiens sapiens.

Die Florisbad-mense het die fontein as bron van water en proteine benut deur w ild daar te jag, die karkasse terug na hul kampeerplek te sleepenom dit daar verder op te sny en te verwerk. Hierdie mense het ook vuur gemaak en talle tekens van die gebruik van klipw erktuie, veral vir die opsny van vleis en die breek van m urgbene, is gevind by die oorblyfsels van n vuurherd in die onlangse opgrawings w at daar gedoen is. Hierdie vondse is uniek, aangesien d it van die w e inig onversteurde bewoningslae van Middelsteentyd

m G D S 6 is. jjuji

Fotos van kap- en snymerke op bene

(2)

NASIONALE MUSEUM BIBLIOTEEK

Die biblioteek huisves 6 0 5 2 boeke, 4 0 0 0 p am flette, 1 7 0 5 tydskriftitels, asook duisende skyfies.

Van die belangrikste boeke in die A fricana-versam eling is:

1. Journa l des M issions £vang6liques (de Paris) Vol. 1, 1 826 to t Vol. 77, 1902.

2. The birds of South A frica 2 Vols. (1 8 7 5 -1 8 8 4 ) met w aterverf illustrasies deur Edgar Leopold Layard. Dr. Hugh Exton, die eerste onbetaalde kurator van die M useum (1877-1883), het die boeke van die skrywer ontvang en dit aan die museum geskenk.

3. Blaeu A tlas dele 1, 3, 4 en 5. Deel 2 w at oor A frika handel w ord al vir sestig jaar vermis. Hierdie stel se waarde w ord op meer as R25 0 0 0 ,0 0 geskat.

Die biblioteek is hoofsaaklik v ir die gebruik van die personeel maar die publiek is welkom om die m ateriaal in die biblioteek te raadpleeg.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Keywords: Offender, adjustment, private maximum-security correctional centre, predictors, coping strategies, aggression levels, perceived social support, age, offender

Table A.51: SeDeM parameter values for 0.5 mm doxylamine pellets (final blend) Table A.52: SeDeM parameter values for 1.0 mm doxylamine pellets (final blend) Table A.53:

We developed a catalyst system capable of oxidising olefinic and alcohol substrates under ambient air and at low temperatures. Our catalyst system comprises of an

We shall show in Chapter 3 that the introduction of additional degrees of freedom (that characterise the right sector of basis states) allows us to decompose the resolution of

Battersby argues that rethinking subjectivity on the model of motherhood, as Oyĕwùmí does, will enable women to become full blown subjects because it will mean that

Respondents spoke about: educating doctors in family medicine suited to Africa, including procedural skills and holistic care, to address the difficulty of recruiting and

Tversky en Hard (2009) lieten in hun studie zien dat participanten in een level-2 perspectief taak wel in staat waren om spontaan het perspectief van een ander over te

If some subjects consider the informal treatment to be a public goods game without punishment, this would predict that they will contribute less than other subjects that do