• No results found

Beinart, W. 1994. Twentieth-century South Africa. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Beinart, W. 1994. Twentieth-century South Africa. [Boek resensie]"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Beinart, W: ~jeth-century South Africa. OPUS-reeks, Oxfu'd University Press, Oxfu'd, 1994, 293 pp., Appendix, Tabelle en Figure, Bibliografie, Indeks.

ekoocmiese geskiedenis, in vera! hoofstuk vyf (XI" die periaJe Van die depressic en meer in hoofstuk sewe (XI" ekoocmiese VtXISpocd in die 19ro's en 1970's. Die omvattende ekoo<miese dinamiek van die depressie, ineenstating van die Wall Street EffcktebeLn"S en daama die gaud standaard, wad net s<u in meeste algemene politieke gcskiedenisboeke, kailiks bccxI:dcel vanuit die impak ~ die politieke ~. Die ekoocmiese kragte ooderliggend daaraan, naamlik kapitaalvlug in Brittanjc cn in Suid-AfIika en die gevo1g1ikc mooetere krisis, wad aangesien. Dis ~ eens te begrype, want Beinart bet die mees gesaghcbbende wert (XI" die Suid-Afrikaanse ekoo<miese geskiedenis, nl. Stuart Jooes en An~ MUller: The South African &onomy, 1910-19rxJ. (MacMillan, 1992) Die eers geraadp1eeg Die. Beinart bet net 'n kcrtbegrip gegee van wat mede "oud"-revisirniste (XI" die pericxle geskryf bet. In sy bantering van die pericxle is dit dus 'n ka1soodige swaarkry hik vir die boere.

Beinart se nuutste publikasie is, ~ wat dit die geval is met vele ander onlangse publikasies, 'n poging om 'n samevatting te gee van die sogenaamde radikale hist£riografie cxr Suid-Afrika. Natuurlik wa-d ocic verwys na werke ~ die van Paul Mayiam, Ken Smith, Colin MWTaY, Merle Ilptoo en andere, wat Die as beha'ende td die radikale hist£rici geag w~ Die. Die ocrwig van die broonelys lees eintlik ~ 'n"wie is wie" in die radikale of 'n kcrtbegrip daarvan liberale debat, NP.

Die verblydende van Beinart se werk is dat hy aansienlik afgeskaal bet ~ die gebruik van die 00 materialisties deterministiese tenninologie ("jargoo") van die sewentigs en tagtigs. Beinart se eie nava-sing <Xr landelike gebiede bet daartoe bygedra dat die bock 'n ~l groter bestek aan ootwikkcling in landelikc gebicde wy. Bcinart vcrldaar aan die begin dat die werk esscnsieel polities ncmatief is, maar binne die kooteks van die landse ekoocmiese, ~iale en kulturele geskiedenis (V<x:IWCXrd) Hierdie vertrekpunt vcrteenWCX:l"dig reeds nremenswaardige verskuiwing van die aanvanklike radikale uitgangspunt dat veel groter klem gcplaas moot wocd ~ die ekoocmiese detenninante van ootwikkeling. Dwarsdeur die bock is die gebrekkige ekoocmiese ooderbou duidelik en versterk dit net die persepsie wat al in die vrtx:e: tagtigerjare by skeptici bestaan bet <Xr die radikale herinterpretasie, naamlik dat daar van ekooaniese tenninologie gebruik gemaak is, sooder dat die ekoocmiese ~es verstaan of as sOOanig, oodersoek is. Beinart se f<irus is ~ die verklaring van die uiteindelike politieke ootwikkelinge van die 1990's. In die ~s cm dit te verduidelik, wocd ~voerig aandag verleen aan die landelike lewenswyse en groodbesitpatIooe. Die fc*:us val dan ~ die oodermyning van die ooafbanklike bestaanswyse van tradisiooele gemeenskappe deur die geleidelike vestiging van kapitalistiese ekoocmiese verhoodinge. Baie aandag wocd vera! verleen aan die verksynscl van migrasie-arbeid. Die waarneming dat trekarbeid ootstaan bet beide as gevolg van die goodmyne se vraag na arbeid as die interne dinamiek van die Swart gemeenskappe (p. 30), dill op die tempering van die radikale wcrk wat Beinart dwarsdeur die bock bewerkstellig. Beinart se nuwe belangstelling in cmgewingsgeskiedenis wocd weerspieel in sy hoofstuk twee, waarin landbou binne die cmgewingsverband geplaas wocd.

In die hoofstuk ocr die 1900's en 1970's val Beinart s<mmcr weg met die ekoocmiese anstandighOOe van die 1900's, maar docn geen ootleding van die ekoocmiese ootwikkeling tussen 1948 en 1900 nie. Trouens, nerens in die b<x:k wocd die verband tussen die depressie van die 1930's en V{XISpoed van die 1900's samehangend ootleed nie.

Die laaste gOOeelte van die bcek is dan die ~ van politieke ootwikkeling sedert die middel se~tigerjare. In hieltlie

deel vind mens 'n samevatting van die hoofmanente van politieke kooftootasie, massa-aksie en ooderhanelings. Teen die t)d dat Beinart ogpehou skryf he!, was dit 1992, met die gevolg dat die laaste Case van ooderhandelings en die ~ tot die duurste verkiesing, in die gesiedenis van Suid-Afrika, Die gedek is Die. Die laaste twee hoofstukke is ~ net politieke nanarief. In die laaste paragraaf vcrldaar Beinart: "But there is s<me ~~ of a freer society, a stable social <rder, and a relatively demcaatic system und« a majcrity black but noo-racial government". (p. 2ri» Dit bly Beinart se ~ugting, want min daarvan is die

werklikheid teen die einde van 1995.

Die ~k lees maklik en is cxrsigtelik geskl'yf. Dit is net ~nd dat Beinart nog Die verneem bet dat die damskema "Cah<ra Bassa" en Die "CalJ<ra" is Die (p. 170). Mens wooder (X:*;. cxr die feitelike kocrektheid daarvan dat Afrikaner bcere en

saken1anne in die 19(JO's boofsaaklik wit Mercedes Benz'e gek(:q' bet. (p. 174)

In hoofstuk drie is Beinart ~ die oobekende telTein van die 00 radikales -"the logic of the mines". -en sy gevolgtl'ekking is steeds dat "The South African war was essentially about the effects of gold" (p. 61) Hy eIken egter dat die aangeleentheid van politieke regte vir Swartmense wesenlik belangrik vir die boererepublieke was. In die vierde hoofstuk <XI" Swawrt reaksie en weerstand, wocd baie meeT klem geplaas ~ die ootwikkeling van Cl"ganisasies en rol van leierskap. Die dinamiese rol van nasiooalisme en die Christendcm in die ootwikkeling van Swart politiek wocd uitgelig, teen<XI" die sterk klasgedetermineerde ripe verklarings van die verlede (Vgl. pp. 101, 103) waar slegs ekoocmiese determinisme ~trede bepaal bet Die ripe sosiale geskiedenis waarmee Cbarles van Onselen begin bet, vind <X¥. sy neerslag in hierdie boofstuk met verwysings na die rol van vroue,

buiswerk, drankbereiding, die lewe in stedelike kcmpoogs, ens.

Histl:rici ~t Dog 'Q groodige algemene geskeidenis van Suid-Afrika Skryf een wat aIle perspektiewe verreken.

G. Verhoof Departement RAU

Plet Be~: 1JIe Religious Smuts. Human & R~, Cape Town and Johannesburg, 1994, 111 pp.

Frcm a technically academic point of view this is a bcd that }x)th rewards and frustrates. But as the bcrlc, with its ~-catching, full-coloor cover, was clearly not written primarily fa- a small groop ci technical, academic ~ it woold be unfair to review it £ran such a perspective alate. I shall thcrefoce do so with gcncra1 readers in mind, while also referring to the interests of the specialist scholar. Seen in this light, the rewards provided by the bcd are Hrewel Beinart aan die begin van die bce-k duidelik verklaar dat

dit 'n politieke namatief is, waag by bcm tog qJ die ten-ein van

CONTREE37/1995

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Copyright and moral rights for the publications made accessible in the public portal are retained by the authors and/or other copyright owners and it is a condition of

verpligtings kon nakom nie~ Die direkte gevolg was die geweldige vermindering in die salaris van onderwysers.. tien aanbevelings gedoen·. moes volgens hulle. beskou

Die skool doen meer as vaardighede bybring en kennis oordra en juis daarom stel die ouers die eis dat die skoolopvoeding by die van die ouerhuis moet

Die oortuiging h~t posgevat- en die ervaring het dit bevestig ­ dat die beeld wat deur die algemene psigologie aangebied word, deur geen enkele individuele mens

Faktore soos die ontdekking van goud en die Transvaalse Oorlog (Eerste Vryheidsoorlog) het nie net tot die stigting van Krugersdorp bygedra nie, maar dit het ook

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

for content based routing, performance measures such as the amount of toggle traffic, and the traffic due to notifications and subscriptions, can be shown to depend only on the load

die skool laat inskrywe. Hiervolgens word die fundamentele faktor van gesag by die onderwys wat die skool gee betrek. Die onderwysers gee opsetlik en bewustelike