• No results found

Die O.B. Jaargang 5, no.21

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 5, no.21"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

~

-

.. ,.._,

----

-

:.~

-

~·---~:~·

...

,.=-~ -

-~

.-, ..

:

·

···:~

:'

:·=~::

~

.···-

:

·:~

---

..

::-

~.

~

~~

-.-

=-:_

:

:':?._~

.

.

~----~-~~

.... :

...

.' ..

-

·

-·~·

.

...;~

... _·

__

. -- ·-

·~----·

-~---

.

·--·-

---

-

. . '

..;

---

.-

·:·: -.::

.

-

-~

...

-

-

-~

}

1

-

-e

\me -110m om •;onl uid-5 vyf terika

ver-e

,.The ~sot·g t die lees skryf gawe

van

.1d:....,. soos bond, en · die :\Iaar :1 die t die driek n die

I

I

i

'

ij

~

~

' ~

~

ge -; se ·crk -mlle ! be-1yne deel pan- wer-e in der -die and- •rde-' gc-en pan-die on <.I-1 diL \.fri- 1isa-van mt." en ·awe van ~bou

"

l

J

I

.

Geregtstreer nan die H.P.K. as 'n Nuusbla.d.

IIDilG:

~@tr®~Ik

illcnx~&<::@J®!®

5de Jrg. I<aapstad, Woensdag, 17 April 1046. No. 21.

Kommuniste Pro beer

Die

B

r

i

t

se

reg

e

ri

ng

het verlede

week di

e

Gc

-sa

m

eutlike Voedsclt

·

a

a

d

in

kcnui::;

gestel dat

hy

BEHElD

IS

om

b

r

ood in

Eug<'land

wat

'n

IN

-VOEHland is,

te

UANT

-SOENEEU

MITS

A

mc1

·

i

-k

a

, wat

'n

produ::;et

·

end

e

land

i~,

d

i

eselfde

do('n

.

ectmaal in H.a3pstad daarop gerocm dat Suid-Afrilm 'n Than!' You Britain-fonds vir eli<' vcrsendlng van voedscl nn

En-ge.1ancl gcopen het en dat hy

,.wel<e !ani• briewe van dan!{

ontvang hct vir d.ie eerstc b

e-sendings". :\1aar aangcsien

da-ar nou broodsgebrel{ in · ons land is, doen hy ·n berocp op die volk om goud te stuur in

die plek van voedsel. Toe die

fonds geopen is AAN DIE

BE-GIN Vll..N IHEl{.DlE JAAR hct genl. Smuts gcplcit dat .,grcn

s-lose danl<baarltcid" bctuig moct word by wysc \·an die stuur •:an

'.'OZDSEL.

Nou vr·a 'n nalopcr \":ll! dl~

r~gcring in dil:' ;-;cnaat waar·

moet die ;\finbt~t· die ltos luy

om te rantsocnccr, d.w.s. om toe to sicn dat cJI'e ondcrdaan

sy besl,cic dcrl \"an dle besl uk-bare voedsel l;ry!

Suid-Aft·il<a is 'n \·oe dsclpro-duscl·endc land. Hy het nie \'

OI-doende brood om gclyli:e r

ant-socnc in tc stl'l rue. Engeland is 'n invocrland. Hy het nog soveel brood llat hy voorw

aar-des kan stel attn p:roduscrcndc

laude, voonlat hy a.an · l'antso

e-ner.ing din I•!

§ell:

Me11: SIPJtatlDl]e

9

Il1l

In die senaat. van die Unie

het 'n senator v.::!rledc week gc-plcit clat i)l·ood g<·rnnt-;c'(!ll<'N

nuwl \\ ord met die oog op die algcmcnc telwrt !n die land.

Hy is in die rede gc,•al deur 'n

ander parlcmentarier met die woordc: ,,Waar moct <li<'

){i-nistcl· cliP t;os ln-y '?"

&~~~tmttiitiDn~ ~Ik\n~nm&: ~n~

M~~rr ~~~~fi~fri~~

Die Poolsc bcwerings, as sou Spanje bcs!;:crrning verleen

aan Duitsc wctenslmplil,es wat met atoombom-navnt·sings h

c-sig is, word as dee! \·an 'n intcn1asionale lwrnmnni,.,ticsc

\·eidtog bcstcmpel, in 'n \"Ct·J;Ial'ing wat deur die Spaansc n:

-gering uitgl•t·cil; i!'o. bct·ig Sapa-{jnitcd l'ress.

Johannesburg was vir die grootst.c dec! van verlcdc week sonde1· brood, terwyl daa1· teen die end \·an die wecli gcen brood in Kaapstad gclwop kon worJ nie - altans nic oo1· die

toonbank nie.

Nadat die Argcntynse bewind vir 'n lang tyd deur die G2 -allieerdcs besl,uldig is dat hy ,.fascisties" is en Amerika ty-dens die onlangsc verkiesing

selfs amptelik propaganda

gc-maak het teen die huidige pre

-sident. lw!. Per6n, vir wic hy

Pole het nl. ·n versoek gerig aan die Veiligheiclsraad om die hele Spaansc kwessie te

be-spreek op grond daarvan dat

Duitse atoom-en

vuurpylwetcn-sl,aplikes in Spanje aan die

werk is en die wereldn·ede

be-dreig wor·d.

Die V.S.A. en Brittanje het

blyke van gcwilligheid

geopen-baar om die saak te !aat be-spree!' en om teen Spanje op te

tree indien die Poolse ldag be· wys kan word.

Die Spaansc regering nooi

nou aile lcdc van dle \'erenigdc Volkc wat vertcenwoordigers in

Spanjc hct, nit om tegniesc des-lmndigcs na cnigc Spnansc fa-IJriel< tc stuur om hnlself tc oor

-tuig dat geen atoomnavorsing gedoen word nie.

Die bevindings sal openbaar

gemaak word.

Alle diplomaticl•c l•ringc meen

RUSSf

Wf.Hf.R

SAMEWE.!RK

DNG

Dooiepunt In

Parys

Die Verenigdc State, Bri ttan-_je en Franlnyl• gaan miskien apartc vredcsvl:'rch-ac sluit met

Duitsland se voormaligc b

ond-gcnotc, Italic, Hongarye, B ocl-garye en Roemenii.i, berig Sapa -Reuter na aanlciding \·an hard-nekkige berigte oor die mislul• -king van die byeenlwms \·an buitelandsc ministet·s van die vier grootmoondhcde in I>arys.

As gevolg van Rusland se

on-vcrsoenlike houding is dit

moontw, dat die drie

bondge-notc alle samewerking met

Rus-land sal staak t.o.v. bogenoem -de aangeleentheid.

VoHop

Brood

In

Engel and

Clinton A.ndl'rson, Amcri

kaan-::;e minister van landbou, het

verledc wccl< bclwncl gemnn.k dat Engcland vorsock is om ty

-deW{ afstand tl' doen van

be-sendlngs !wring uit l{anada en om toe te laat dat sy hui shou-dclil;e lwringvoorrade verder· verrninder "·orcl, ten einde te

voldoen aan dl"ing!'ndc bchocf -tes in Europa. Bt·it tanjc het

hom slegs daar·toc bc1·eid ver-ldaar op voorwanrcle dat dit weer aangen1l won! uit .'~J11el·i­

ka se oes wat in Junie en .Tulil'

ingcsamel word.

d:tt di t vii· Pole l!ilc'l"" mocilik sal wees om te bewys <!at S pan-j!' dif' wereld\Tctlc bcd•·eig.

ln tlic:,clfdc wee!' hct gcnl.

Smuts by gelccntheid van ·n

w

@@!r'W'~lr}P)

W'~IDl

&~E.tt~~n.~

.-\mcril'a en Engr:and, \\·at begin hant; word vir Russicsc impcrialismc, maar nou magteloos

meegcslcep word detu· die vloed wat hulle gc·hc!p onl'lwtcn hct. il; tcesinnig tlcur die Poolse en FmnsC' Jwmmunistc. gesteun dcur Ru:;land, ingcslcc'p in die bespreldng clcur die Veiliglwi ds-•·aad van die Fraru:o-bewincl in Sp:!njc• hienlle \\·eclc fmnC'o het Spanje Yan die kom!11un is-mc llen·y na ·n olocdi;;-t· l~urg(,:-Ool·lul~- Op die foto staan g<'nl. Franco heel 1·egs besig om 'n

model te bC'sigtig van die A.lcazar-n•,.,ting \\"at tydf'm, die burgerool'log swaar aangen~l

was dcu• die lwmmunbtiese ma:;tc. Hie i.u.·manning het cglcr uitgehou tQtdat imlp opgedai!g h<'l

Sll~lTil

Gerell1l

V

(Q)(())rlUlift~ig

.

~K» S~Sl@l~£)dn(f;HR~

Oud-soldate is. glad nic

be-gcl'ig om tot die staatsdiens toe tc tree nie. Hulle l;r_y wei \'C r-got·cling \·h· bulle milifi:,re cJicns,

maar clit ruaal• gct·n mcl'l<bare

Ycr·sldl in hulle inliomste nie

omda.t dle betaling in die dlens bc•sondcr laag is. 'n Soldaat

wat v;yf jaar ver·g-o<'tling- o nt-\'ang \ir sy militerc diPns, b e-gin met 'n salaris nw £200 pe

:-jaar in die posdicns. As gevolg

van die swak betaling het daar net 15 oud-vrywilliger·s aansoek gcdoen om toegclaat te word as

pos- en telegraaf-assistente. Die departement hct gemeen

dat hulle aan minstcns 90 per

-sone werk sa! l<an verslmf.

tot 'n totaal van 131 dac. In cen depat·te;nent is die gemid -delde opgehooptc vcrlof van die

amptenat·e nic mindcr· as 61 dae

nic, tcrwyl die gemiddeldc op-geloopte \·erlof in 'n andcr de

-partement 109 dae per lid is.

Amptenarc in die dicns het

tot die g-evolgtrekldng gekom

dat hulle verlof 'n guns is en

nic 'n reg waarop hulle aan

-spraak l<an maak nie. hoewel

daar 'n t·egulasie is wat die amptenare die reg op \'Crlof

gee.

laat Johan Hefer

u help om Blakende Gesond· hcid te geniet en 'n Mooi Geboude Liggaam met Reuse• krag te onrwil<kel.

Le~rllnr; A. s, L<>uw, jnr., van Ollvlershock. Natal. sl<ry!: .. Vandlllt elt

u kursu• necm het ek nog geen vcr· koue ~~hod n!c rn my boofpyne bet verdwyn. My borsmaat het met 6 dm.

ver:neerder. my bo-nrm met 3 dm., my

bo-bent met :; dm. eo my kuite met

3 dm. Bole danklo vir u Interessante

kursus en raad ...

Rt;RSUSSF. Vllt ~IAI'iS VAN ENIGE

()IJ1Jt-:1tl.l0)1.

Al';UtTl:.: IH'It'>US n; GESONDUEIIJ

\'lit Di\)IF-'>.

SI<ryf vnndn~: om ondcre Besonderhcde.

JOHIAW

lH11EFIE~

Bus 3494

KAAPSTAD

in ·n witbock daarvan

beslml-dig het dat hy met die Hitlcr-bcwind gcmcnc saal;: gemaali

het, is vct·!cdc \'."CCk berig dat 'n Russicse handclsaf\·aardi-ging in Argen tinii.i aangckom

het. Hierdie berig \'olg op

aan-kondigings uit sowel Wash ing-ton as Londen dat die Ame ri-ltaanse en Britsc regcrings die Per6n-bcwind nou erken, aan-gesien die \'Crkicsing bcwys het ctat Peron 'n kcuse van die volk is.

Modde ...

Ooste

K

an

Botsing

Veroorsaak

,Ons moet stcrlt bly ten einde

ons leierslmp te behou, ons

moet daardic leiersl<ap beoefen

met al die micldels tot ons bc

-slti.kldng", het. pres. Harry Tru-man verlede wcclc by geleen

t-hcid va,n dle Amerilntanse lcer-dag \·erldaar·.

Hy het beklcmtoon dat die

.:--fabye en Midde-Ooste ernstige

vraagstukke inhou. Dit is 'n

ge-bicd van besondct·c ekonomic»e en strategiese hclang eu daar· -die nasies is uio sterl• genoeg

om afsoncterlik of gesamentlik agrcssie te wccrstaan nic. Dit

is maklik om tc vcrstaan, het

hy gese, waarom daar vandag

geweldige mcdcdinging van

magte van buit:) is om 'n greep

en houvas op die Midde-Oostc en die Verre Ooste te kry.

So-danige wedywering mag

bot-sings veroorsaak Die president het dit aangevoer as redc waar-om die V.S.A. se leer op sterkt~

gehou moet word.

JOIL\:S llF.I'"ER In Engeland \\ ord brood nog

nie gerantsoeneer nie. en dlc

Britsc rcgcring wcier om dit tc

doen, tensy Amerika, wat 'n produserendc land is. dicsclfdc

l.loco.

Uit die memorandwn wat

hierdic wee!< on die kongres

van die Staatsamptenaro in Kaapstad ter spral<c was, blyk dat daa1· groot onrcclmatighede in die dicns voorkom. In drie

departemente het die vcrlof van sommige amptcnare opgeloop

Die lot van die

staatsamptc-na1·c in Suid-Afrilm is seker

nie ht'nyd nswaardjg nrc. Dit

word vcrwag dat hullc

uitmun-tcndc diens moet !ewer maar

dat hulle \"ir ·n honge:-loon moet

wcrk, ll'n·:yl die mcnsc wat by magtc is om oor hul lot tc b~­ slis £1,000 per jaar ontvang en

vee! minder· verrig in die l)clang

en vooruitgang van die land.

Stuar my nssebuer, sondcr vcrpUgtlng, ,·oue besoncJerhedc omtrent u !<man•.

::-:aam (M.nr., .\!ev., M.eJ.) . ••...•..••••••..••••...••..•...•...••••...

Adrcs ... .

(2)

BLADSY TWEE DIE O.B., WOENSDAG, 17 APRIL 194.6

Middte~m!Blim

OC!iy

§@ween

Vllr

O({)m!IDiilk

§e

W

ceirk

A~

IB@er

Vir

lHicele JJaca1rr

~~liDCIDun

W

a»IrcDJ~Ir

~tt~illlce1m {h)<n>§~Iln

Die groot nuwe gebou van Pro Ecclesia-Drukkery (Edms.) Bpk. op Stellenbosch, wat on-geveer £30,000 kos, het al ver ge\·order. Die fabrieksdccl van die gebou wat 'n vloerruimtc van 12,600 vk. vc. en die pa-pierafdeling wat 'n oppervlakte van 3, 780 vk. vt. bcslaan, is reeds nieteenstaande al die ver-tl·agings as gevolg van die ge-brek aan materiaal, so ver dat die dak opgesit word. Die

bouers is al besig met die murc van die tweede verdieping van die kantoor-afdeling. Elektrie-se instellasies is reeds in a1 die geboue aangebring.

Die

demokratiese

be-heel'

oo

r

die hemarking

van druiwc het

gt

·

oot

on-tevre

d

enheid onder die

dt·u

iw

eboere van

Wes-Kaapland en die pu

bli

ek

wat

hierdic druiwe

ten

duut

·

s

t

e moet koop, ve

r-o

o

saak.

Die bocrc voel dat hierdie be-beer oor hul produkte, omdat dit verl<ecrd tocgcpas word, ten lwstc van hulself en ten gunste van die middelman is wat bui-tensporige winstc op die druiwe l<an maak en met die wins wat die boer toekom, heengaan.

Deur die beheer wat die Raad tocpas, is die boere verbied om hulle druiwe op 'n andcr manier te verkoop as deur middel van die kanale wat die Raad gcskep het. Die ltaau bicd die boct·e 1.2d. per pond aan vir druiwc "·an 'n standaard-gra.ad, en 2d.

per pond \'it· druiwc van Itcur -gehalte. Dit bctolcen dat die l.Joore vir 'n ltas ltcur-druiwc van agtien tot h\intig poml,

Ss. 4<1. ontvang. iHiordic

drui-we word dan dem· die Ra.ad teen 5s. per Jcissic aan die han-delaar versieaf. Die handelaat· wat bict·die dr·ulwc teen 3d. per pond !coop, verlwop dit aau die Jlllbliel' teen 511. per J)Oild. Jly ontvang dus 8s. 4<.1. vir die hele Jms druiwc, en maalt binnc enkele oomblild;e Ss. 4d. wins op die druiwc wa.arvoor hy geen sweet verloor hct of in die son gcarbei hot nie.

Die micldelman maal< clus net sovccl profyt op die drui-we wat hy binne 'n paar uur verhandel as die boer wat die hclc jaat· sy oes en sy stokl;;e moos versorg.

Hy is in die unieke posisie om die sweet en arbeid van die boer uit te buit, en dec! presies dieselfde voordeel as die boer wat onder moeilike omstandig-hede die produk moes !ewer.

TE DUUR

'reen die tyd dat die druiwe aan die publiek verl;;oop word, is hulle net mooi 'n trippens <duurder as wat die boer daar-voor ontvang hot, en die prys

.so hoog dat die gemiddelde ve r-bt·uiker nie in staat is om van llicrdie druiwe tc koop nic. Dit

~~t dan In die afgelope seisoen gebcur dat die druiwe op die marl' O})hoop en vrot en Jater op clio ashoop gegooi moes word omdat die prys van clio d1·uiwc te hoog, en clio clistribusie te swalt gereCl w:lS. Duisendc ge-sinne het gesmag na druiwe, maar hullc kon nie 5d. per pond betaal nie.

GEEN BEHEER

Dat die behecr 'n mislul<king Is, blyk uit tlic klagtcs van tal-le persone clat clmlwo aan bulle verkoop word wat bestempel worcl as lste graa<l wat nie aan clio vereiste keurgraad voldoen

BEDRYWIGHEDE

VAN KOMl\fANDO'S

Die Vrouckommando van Groote Schuur hou op Saterdag, 4 Mei 'n basaar in die Komitee

-kame~, Groote Kerkgebou, Kaapstad. Bchalwe allerlei lek-kernye en naaldwcrk wat te koop aangebied word, sal daar ook 'n ete tussen 12 en 2-uur bedicn word. Tot die aand om 6-uur sal daar ook sop te kt·y wees.

Die funl<sie word om 11 vm. gcopcn deur genie. dr. Erica Theron.

nic. Tog moes hulle die prys van keurdruiwe daar\'OO!' betaal. Amptenare van die Raad hct aan ens meegedeel dat hullc nie in staat is om tlie wanpraktyke uit te roei nie. In sommige go -valle weier handelaars om tros-se middeldeur te sny en Jaat die klante meer betaal vir die ge-deelte wat oorgewig is, as wat

hulle geregtig is volgens die be -hcerde prysc.

Die regering skep dus 'n drui

-wehonger deur middcl van sy hoc en onbetaalbare pryse. Die prys is hocr as wat die verbrui -ltct· !tan betaal en so word uit-gesoekte tafeldntiwe omdat daar geen afsct voor was nie in die parsl<clders gegooi.

Die kontrakteurs sowel as die eienaars is besonder tcvrede met die vordering wat daar tot dusver in die moeilike tyd ge-maak is. Daar word gehoop dat die gebou voor die einde van die jaar voltooi sal wees.

@®~<IDTiilm~~rr®~ JJ>

®Jll~

®]])

Wiloo~

wrur

EIDooiltt~®

!L~fi~rr~

Dele van die masjineric het reeds aangekom, maar die res word nog verwag. Die staltings in die V.S.A. mag die aflewe-ring daarvan moontlik ver-traag.

Honderdvoudig

D

ie

Ne

ur

enhergse

wraakverhoor

van die Du

i

tse

leiers

he

t

so '

n

hoe-merang vir

d

i

e Gea11ieerdes geword dat

daar

h

aa

s gee

n

puhlisitei

t m

eer

aan die

verhoo

r i

n

die

Eng el

s

e pers

gegee

kan

wo1~d

nie

.

W

aar die

oog-merk aanvank!ik

was om die leiet·s so s

wart

te l

aat

skilde

r

dat

die

ge-sk

iede

nis bulle

nie

wee

r

sal k

a

n herke

n

nie, het die

h

eldhaf

t

ig

e

verdedi-ging

van

die beskuld

i

gdes te

n

gevo]ge

gehad

d

at

hulle

deu

r

die D

u

itse

volk

as

helde begroe

t

word.

Net die teenoorgestelde

i

s hereik

as wat

de

u

r die aan

k

laers

h

eoog

was.

Die O

.

B

.

het

r

eeds oor

en

oor bewys dat

hy van

-dag d

i

e beste

adYerten-sie

-h

lad

i

s. Van

aile

k

a

n

-te o

ntvan

g hy

spontane

getuigskrifte van

adver-teerder:;

wat waarderiug

uit

!:ipreek vir

die goeie

gevolge wat

h

u

.lle

gehad

het. So skryf

m

nr.

An-d

ri

es M

aree

van Lichten·

burg,

'n

meuhelhande-lc

ma·,

as

v

o

lg:

V erskeic Ameriltaanse en Eogelse Jwerante het reeds hul ve1·slaggewers teruggcroep ter-wyl een Engelso blad sy !cor-respondent gelas hot om nic meer as twaalf reels per dag oor die verloop van die verhoor tc stuur nie. Engelse lcoerante staan slegs 'n paal' duim, -indien enige ruimte af aan die verhoor.

Die afname in belangstelling van die Amerikaanse en Engel-se koerante moet daaraan gc-wyt word dat die Geallieerdes teleurgestel is met die verhoor. Hu!le het verwag dat die Jeiers wanneer hulle verhoor word, klein en nietig voor die wereld sou staan. Hulle is bitter te-leurgestel. Die ,verhoor" ,·an die beskuldigdes het onsterflilce helde in die gesltiedenis van die Duitse volk gemaak Die ma-nier waarop Goring, Von Rib-bentrop, Keitel en Hess hulle gedra het, het 'n golf van na-sionale besieling oor die verslae Duitse volk laat gaan.

HOPELOOS

Die verloop van die verhoor !ten vooraf so voorspel geword hct. Die oomblil< toe die Russc sitting gaan neem hot op die regbank het bulle 'n baie swalc saal' heeltcmal hopeloos ge

-Geen

Brood

:

Darem

Koek

Berigte vanuit die hcle land dui claarop dat die Unie swaar getref is dour die tekort aan !coring. In die groot stcdc is die tocstand besig om hande uit te rule Daar beers 'n chaos in die distribusic van brood. Duisende naturelle en hondercle blanlte gcsinne hot die afgclopc weelc sonder brood op tlie Rand gcsit. Baltltcrs in hicrclie gebicde het hulle broodlewering met 25 per -sent · ingelcort.

In die Sltiereiland is daar baldters wie se meellnvota met meer as die helftc ingckort is. In Paarl, Stellenbosch en liaap-stad het talle persone soncler brood gcsit. Oor tlie nawcclc veral was claar geen enkcle brood in Kaapstad oor die toon-bank te lwop nic. Baie mensc het kook gekoop in plelt van brood. Kock was nog ta.amlil< volop. In Paarl was die baklccrs in staat om slogs die helfte van hul Jdanclisie van broocl te voor-sien.

Vir tlie arm deel van die be -\'ollting betel,en dit naakte ltongersnood.

maak Die Duitse leiers word aangekla van oorlogsmisdade en agressie. Die Russe het clie-selfdc dlnge in bale grater om

-vang gepleeg en pleeg dit nou nog. Daarby hot die Duitsers in die vOl'drag van Vct·sailles so 'n rcgvcr<liging vir hul optredc dat Rolfs die Eerste 1\'linister van die Unie se woorde van 'n kwart ceu gelecle aangehaal ltan \VOrd om to bewys clat 'n oorlog Iogies moes volg uit daarclie verdrag.

Die aanldaers het dan ook hulle hande vol om te voorkom

dat die verhoor 'n verlccerde wending neem. Ten cindc te verhoed dat die Gealliccrdes in 'n slegte Jig gestel word, is die dolmmente in verband met die verdrag van Versailles wat dcur Von Ribbentrop en Goring in-gedien is, geweier. Oolc die b e-Iangril;c dolrumento oor clio Jo-de wat dem· Alfrecl Rosenberg vir sy vcrclediging ingedien is,

is deur die Ameril<aanse aa n-ldaer van die haml gewys. Hy het gese dat die hof nie gebruik kan word om propaganda vir die Nazisme te maak nic!

,

Veelsgeluk met

die

hlad.

Die

resultatc

regver

d

ig

die

pl

a

sing

van

die advertensie

daat·van

honderdvo

u-d

i

g

.

"

·.

lKoJPlersbondl Beperk

(Geregistreer

onder die Maatskappywet 1926)

Die

Hierdie

is

nie n prospektus

nia maar n

aanf(on

-diging

dat

o

ns

nominale k

ap

itaal nou verhoog

is

na

1.

2.

3.

~

].

9

(Q)(Q)((J)

9

(Q)(Q)CQ)

*

KOPERSBOND

hied aan:

V eiligheid

vir u belegging.

V

erspreiding

van u bel

egging.

Goeie diwidende.

M

e

t

die verhoging

van

Kapitaal

w

o

rd

50,000

,B" aandele van £5 elk aangebied.

DR. F. J. KRITZINGER DR. J. H. PIENAAR DR. F. F. BORCHARDT J. N. B. SCHABORT G. T. ROBERTSON

*

D

IREKS

IE

:

DR. C. J. S. STRYDOM J. J. ACKERMANN DR. H. J. LU1'TIG DR. F. D. DU TOIT-VAN

Skryf

dadelil{

om

prospektus

aan:

DIE. SE.KRETARIS

ZYL

Die Koper§bond Beperk

POSBU

S

8363

JOHANNESBURG

or

raad staa van waa1 '

I

Hoof

c.

p. nocn Schn E. y gcst< rcndt Gebil

A.

p sen.

J.

,,,

I

~

' . '

'

ti

gcnl. J. L. lid v hied Die gcbicc

(3)

"';"J•I·~:,.t'"'' "( ' ~, ... ~ '- ,• '-/'~ . . .

:

[,-

.

;~!_

,

~V·

...

..;..};_;~.;,\._

\.. . , .. .. ... - I • ,

~

• --- • -__ _ . _ _ - . _ _ ·_._ . ·

---~

----~--

- - - •

'

~

-"'«. .·- ':__•c-' :::. • ....

~

.• :::::•.·:;'.<;'1 -..". -- • . .. ···.:. ·---· ·-,

~

.. •' . ;- ' ... •.

~

murc go van ktrlc-aldie ·cl as )vrcclc ar tot •d ge-choop einde WCC3. e hct ie res .kings ncwc-ver

-.

•g

IOOr

vu

n-

t·tcn-kan·

lane

I

vet·-nng

:

oeie

~had

An-

tten-

nde-l

die

ltatf'

sing

nsie

VOU· 4

....

l

'

I

I

1

.'I

DIE O.B., \'\'OE:\'SDAG, 17 APRIL 1946

~~®Ir~cattmli§aL§ie

oorrde

linn

liDii

~

GEBJED C

Op die onlangse

Gebieds-raads,·ergad"'ring van die Vry-staat (Gebied CJ is geni. J. F. van der ~rerwe benoem tot waarncmcndc Gebiedsleicr. Tot

Go:nl. .}. F. \. d. ::\It•n\ t•

Hoofvrou is hcrbenoem g'nle. C. A. :\teycr. Behalw(• b oge-noemde offisierc is gent. A. F

Schmidt en hoofkomdte. A. S.

E. Yssel van Reddcrsbut·g- ann

-Genie. ::\le\. :\leyl•r gestel as lcde van die Uitvoe -rende Komitee. Tot lede van Gebiedsraad is gekoopt..:er prof.

A. P. l\Ialan van Bloemfontein, sen. Naas Raubenheimer, en

Senator Raubcnheimer geni. A. F. Schmidt. Hoofgeni.

J. L. Uys is benoem tot derde

lid van die Grootraad vir

Gc-bied C. ,_ j ;

L

~--

.

-Vrcdc. M. P. Wessels (Ex

cel-sior) en H. A. J. du Toit ( Fou-rlcsbu,·g). As stafhoof tree op gcnl. P. J. Grobbclaar.

GEBIED E

In Gebied E (Witwatersrand

en Suid-Transvaai) is genl. J.

G. S. Opperman van Delmas

benocm tot Gebiedsleier. Saam met hom dicn genic. I<. Malan as Gcbiedshoofvrou. Om die Ge-biedsleicr en Hoofvrou by te staan is hoofgcnl. G. Puren en

hooflcomdte. A. Roscher benocm

tot !cdc van die Uit\·oerende

Komi tee.

r

--~,

Grnl. Opperman Gclwoptecr tot !cdc van bier-die Uitvoerende Komitee is dr. Vera Buhrman, ds. J. J. Fick, pro!<. J. P. Gouws en mnr. J.

van \Vyl< de Vries van Johan

-nesburg.

~.Y·f ;x~~t

.

.. f:{

j

l.

Genl. F. J. Labusehagne

Gcnl. prof. F. J. Labuscagne

van Potchcfstroom sal voortaan

::~itting he op die Grootraad as de1·de lid vir hierdie Gebied.

Tot hoofgcneraals van Ge-bied E is benoem, gents. G. Puren, B. J. Vorstcr. A. J. Lou-rcns en gcnl. F. J. Labuscagne. Die stafoffisicre van hicrdie ge-bied is genl. Barry Groblcr.

GEBIED F

In Gebicd F ()l'oord- Trans-vaal) is prof. H. M. van der

Westhuyscn en genie. C.

·w.

Rautcnbach tot Gebiedsleier en

Gcbicdshoo!vrou onderskeidclik

benocm. Hulle is albei van Pretoria. Hoofkomdt. prof. C.

H. Rautenbach, mev. J. C. J. de

Villiers, oud-hoofgenls. H. L. Nccthling, N. J. R. Rocts, o

ud-gcnl. J. P. S. Rossouw, en T. J. BUning is gelwopteer tot die

Gcbied::~rnad.

Behalwe die Gebiedsleier en die Hoofnou bestaan die Uit

-voe,·cnde Kornitce uit hoofgenl.

prof. G. Cronje en hoofgenl. Louis Bootha.

As hoofgeneraals in hierdie gcbied tree voortaan op genl. G. E. Gibson, P. de V. Wiid. prof. C. Cronje en Louis Bootha.

WAARDE

Genl. II. :.\1. v. d. \\'c:.thui'l.('n

SOOS

ONS

LESERS

DIT

SIEN

:\Inr. B. J. Standc>r, Gcclh out-l<loof, pos Soutvlei. Tv!., sl<ryf:

Ek sien in ons O.D.-blad \'an 20 Maart 1.1. dat prof. L. J. du

Plessis se: ons het nou saam

met Engcland gel<ics. Dit is heeltcmal reg: Kommunisme is

'n gevaar vir die ChriStendom. Maar gaan prof. Du Plessis nic nou op dicselfde spoor us genl.

Smuts nie, deur met Afrikaner·

bloed Engeland se mag- oor die wereld verder en stcrlcer uit tc bou me? Ek me en dat Duits-land reeds die mag van

Rus-land gebreck het. En dat hy

(Rusland) absoluut n1c bcstand

sal wees teen Engelnnd en die

V.S.A. nie. As Engcland ons onafhanl<likheid w1l gee. dan goed, maar nie onder o mstan-dighcde terwyl ons mensc nog

steeds vervolg word nie. Enge· land is oorsaak van aldie moei

-likhcid. Gee Engeland eers 'n lca.ns. Laat hy maar eers van die tonccl verdwyn, dan sal ons help.

(U basecr u argument op die vcronderstelling dat Rusland se mag reeds deur Duitsland ge·

breclc is. Maar se nou so 'n vcrondcrstelling is vcrkeerd .

moct ons dan eers wag tot Wes-Europa platgeslaan is voor ons die stryd met die .,Kolossus" aanbind, net omdat Engcland

toevallig ook aan die l<ant van die \Vestc staan? Sou dit nie

bctcr wces om eers saam te veg teen 'n gemeenskaplil<e gevaar

en daarna weer die ou stryd

aan te bind as dit dan nog nodig

sal wees nie? - Red.)

T

u.r

k

ye V

<ertw<O>u

V

rede Nie

.,Ons sal vcg. al Ides Ul·ittn.n-jc en ilie vc,·rnigde ::)tate ool< tlie kant van dit• ugn•ssorland",

hct die Turl<M· ~·rr~>tC minbtcr verkde wrcl< gc•sc toP hy dil:

houding van Ttn·lcy{' ten opsig-tc van Jtusland so rise en aan-spraalc op dil' noo,·dclil<{'

pro-viusies l{ar:., Ardahan en

Atr-\'in, wat aan die Iranicso

pro-Russe

Laat Net

Stasie Oorbly

Van

Groot Stad

Yandat die Russc

:\Iantsjot·-rye bc!\ct hct, het hullc tus~cn

70 en 80 pt'rscnt van die

masji-nerie van tlic land gc,·oof,

ver-klaar die blad Time. Hicrdic

masjinerie wat bestaan Ult

gc-reedsl<ap, rollende matcriaal,

meule, gcmicse uitrusting en

apparatc. trokke, lokomoticwe ens., is na die bescttc Korea ge·

stuur vanwaar dit na Rusland

verskecp is. Amptenare hct

verl<laai· dat na scs rnaandc sc besetting deur die Russc, die industrice van l\fantsjocryc

ge-rulneer is. 'n Korrespondcnt

wat 'n besoek aan die

verwoes-te gebied gebring het, vcrklaar

dat Rusland besig is om sy cic

nywer·hede op te bou met die

masjincrie wat hy in Mantsjoc -rye geroof het.

Die vroeerc groot ny\\ erheid-statl )fulcden, is ,-andag 'n blotc stasie op die Ru'isie<; behc<·rdc

spoorwcg na Daircn. Toe die

hurr.-rmeester van tlic :<tad by

die Russiese bcvclvocrdcr gclda

hct da.t ilie land beroof word,

en dat hy 'n cinde daar= mot't

vinsie Azerbaijan grens,

behan-del het.

Litter is bcrig dat die Turl<!l<' owerheid bcsig is om voor tc bcrei vir gebcurlilillede. Die

re-gcl'ing het luagtcns 'n '' ct op

die ,besl.:crming van die land t.een die vyand", wat onlangs

afgclwndig Is, daat·toe

oorgc-gaan om mans tussen die

ouderdommo va.n 16 tot 20 en

40 tot 60 jaar en vrouens tus-sen 20 en 40 ja.ar op tc roc·p \ir

medieso ondcrsoek Dit is gc-doen met die oog op militcre

voorbcrciding om moontlil.:c

agrcssie to weerstaan.

JHEER ENGELSE

STEL BELANG

Die toenemende belangstel·

ling in die Ossewabrandwag

van Engelse kant blyk uit 'n uitnodiging wat genl. J. de Vos

oniangs ontvang het om Engels·

sprckendcs oor die Bcweging

toe te spreck in 'n voo

rstcde-lil<e huis van die Sltie1·eiland. Na die byeenkoms het die aan

-wcsigcs te kenne gegee dat

hulle graag binl1ekort \'erdere

samcsprel<ings sal wil hou op anclcr plel<ke in die stad.

Die O.B.-kantoor het ook in die afgelope tyd 'n paar besoe· l<e gckry ,.a11 'n cerste offisier in die Brtise \'loot wat met groot bclangstelling na\Taag gcdocn het na die beleid van die Beweging. Hy het verklaar

dat hy teleurgestel is met die

BLADSY DRIE

VIR

GEL

D

Ons

Gee Nog Steeds Leiding!

S.A.

GRAFSTEEN

-

EN

MONUMENTWERKE

(EIENS.) BPK.

Voortreld<erweg, l\lAJTLAND.

~ien nt.hC"rlenNic onder lloolll.u~rl~:tc.

PLUIMVEE

Die Elca~ 'li1rDxl om 11 PL U'lliV'Jm,

ElllliUI flll ADC!CR l'BODVfiTE M>D

"" 8tuiU lo:

C.

M. ELOFF' F...N

Kl!JZ.

(Lll'iu::4.) I}Qol'l<

HOWUitADR (i'ootxu ?185) I"~

IFlAtl\d

Monumental€ ..

Werke

(EIEN.) BPK. Posbus 220 - Brcdastraat PAARL (K.P.) ()

SKRYWE DffiEK 0!\1 ONS

NUUTSTE KATALOGUS G Direkteure: L. A. B. Bohlman - M. Bohlman Gevestlg 1898

SCHOEMANELLO

DRANK

Vlr Kwnlltelt on

Tevredeo-heid dJe Gocdkoopste

KOOP

£~

..

s

.;!~

~B

OIREK TEEN

;~

h

GROOT·

;~ .!!~

-~

.

..

HANDELS.

~ ~"'

.!3

PRYSE

~~ ~~

1\li'"E: Fookelwyn . • . • . . . . 7/· LeweDSW)'D . • • • • , • • 3/0 Vermouth . . . . . . . 3/·

Baoekraal - Cocktail . . I;J. SOET WY!Ii'E:

Llkeurwyn en Ou Port . . 2/G 11/

-Ou Wlt Port en Sauterno 2/6

Fort. Rool Socl Muskadcl,

Wit SO<'t Muskndol . • . • 1/8 8

/-Jerlplt;o, Rool en Wit . . 1/9 o;e:

Woeeater Hock en Pontak 1/7 7/fj

SIEIUUES:

Amontellndo (Dl'Ol!), KlmborleJ Klub (DrOll) Ou Bruin (Soe-tulg). Ou Olorooo (Soet) 2/9

aoue <Soot) . . . . . . 2/0 10/-Spealalo (Soeterl~;) . . 1/0 7/3 SJerrlc (Soetrlg) . . . . 1/0 6/11

D RO £ \\'\'11tE :

Burgundy . . . • . . . . 1/0

CIOO'et en Wit Droll • . 1/8 llRANDJ<:W\'NE: Super de Luxe . . 11/0 De Luxe .. .. .. .. 7/0 39/-Eketru SposiBAI . . . . 7/· 3T/-F.C. . . . . . . . . • . tl/0 SG/-Bucbu . . . . . . . . . . 7/0 .rENI!:\\'F:Jt . . . • • . • . 7/0 UJ(EURS: Cr.lme do Co.co.o . . . . • . 110

Gouo Mo.n<lerln, Curncno, Kuromt•l. Ploenn~;, Pcrel<o, Appclkooo . . . . . . 7/-l'Mltjle . • . . . . • . . . G/0 Kerole. Anys, Gemmer, Lemoen. Van der Hum.

Pepenoent . . . . . . . 6/0 ~/

-J l':!'>.E\\'ER-I.mF.t;R~:

Lcmoen en Suurlemoon 7/8

~% of 1/-per e nf,.Jn::- wnnn~ Kon·

toot mot Be.>~llln~: lft<!tnur wor<l. Voeg by G/- ,.,, kl••l~ m bnttdo, ftll Ill/- ,-lr ,·aatJI& wilt ··~ra~d .ru woro by tcruuendlna. Word ""'""'P In J!.

bottel-kltalt11 ot G-;~lllnc-VIl4tJies or

c..Oter. U kbolen \'lUI I: bottd Ju.n

w,..,,

Brandt"wyn, Jenrwer, UJ<.ell7,

Vf'nnonth t'n Unntokn'U\I bevat.

(4)

-8LADSY VIER DIE O.B., WOENSDAG, 17 APRIL 1M6

DIE O.B., WOENSDAG, 17 APRIL 1916.

Vrryheidl

Net

Vi1r

li(

<[])

IDJ11l11111llffii

§

ite?

Een van die swakhede van die demokrasie is dat hy nie

eens sy eie ,beginsels" kan handhaaf nie. Onderwyl daar oorlog

gestook is teen Duitsland omdat hy dan ,fascisties" was en sy volk ,regimenteer" - Duitsland wat VOOT die oorlog gccn

we?·k-loo8hcid of agtc?·bunrtes geken het wie - was daar miljoene mcnse

i1~ 'die demolcratiese lancle .sonde1· wcrk en het nog mecr mi.ljoene

'n so.siale cloocl in die agtcrbnurtes vcm die groot demokrasi.ee gc-ste?·f. Maar die l'oerante van hierdie miljoene het aan hulle b

e-duie dal hulle .,vry" is en toe die o01·1og uitbreek het hierd1e

miljoene gaan aansluit om die ,Duitse slawe" te gaan verlos uit

hul verdrul<l<ing - te verlos van .,fascisme·•.

Die oorlog teen .,fascisme" is nou gewen en die grootste dee!

van Europa is ingesluk deur die bolsjewisme of Russiese imperia·

lisme. Maar dit hinder nie. Rusland wil hom mos maar net

be\·eiJig teen toekomstige agressie. Dat Pole clie Duitse stat! Danzig moes afslaan aan DUitsland, was so 'n groot skending \'an Pole se demokratiese ,\'ryheid" dat dit 'n wereldoorlog ge-regverdig het. Dat Pole die hclftc van sy gebied aan Ru.s/ancl

cl.utrna 1noes atstaan om laasgenocmde te "beveiUg" toas in belany van we?·elclvrede.

En wanneer dit oor die kommunistiese ideologic gaan, weet die Britse eerste minister aan sy volk te vertel, soos lwrt gelede, dal die ideologiee hulle mettertyd by mekaar sal aanpas, maar

vir Spanje is daar geen dergelike aanpassing nie! As daar egter vraagstukke ontstaan in die Midde·Ooste, wat 'n gebiccl

?s - in di<: woonle vcm pres. 'l'n~man ·ve1·le<le week - "r;an g1·oot

ckonomicse

en

stnttcgiese belang" dan word die dcmok?·at-icsc

leers gcwam-.~lw om op stc?·lctc tc bly.

HUL EEN BEGINSEL

'n Mens kan clus tot geen ancle1· slotsom kom nie as dat die

ctr;molc1·aticse magl1cbbers indenlaa<l geen ander beginscl hct

as

die van ckonomiese belcm!J nic. En met dit voo1· oe kan 'n mens

dan ook vc1·stcwn tvaarom daa.r miljoene we1·kloses voor <lie

oor-lov 1cCLS in lmulc wat die lendene omgord het om te gaan vag vir

nvrylreid t·an fJCbrek

en

vryheicl vatt kommer" en waaront dtti

-u·ncle ook in ons land tydens clie oorlog .self.s we1·kloos .Qcstel is

tr.n cindc h ullc m die leiir te druk.

Hicrdie speletjie met die demokratiese volksmassas kan egter r.el so lank aanhou as wat daardie massas vatbaar is vir die propaganda van die Joods-kapitalistiese per·s. Maar in ons land wil dit voorlwm of hterdie pret nou na sy einde begin loop. Daar was onlangs 'n baie crnstige, spontane stalting aan die Rand van mynwerkers. Ten spyte van die geskreeu in die kapitalistiese

pers dat dit ,fascistiese" clemente is wat agter die beweging sit,

het tweederdcs van die mynwerl~:ers hul eise deurgevoer. Dit

wa..s vc1·al ondsolclatc wat aan clie staking cleelgeneem het. Die Nulsol!latc, wat non wee1· gewone we?·ke?·s of warkloses geword

het, is clem· · die .skaamtelose lmigelm·y vcm die clemok1·atiese woonlvoenle?·s ontm~gte·r.

JOODSE .,SPRINGBOKKE"

Dit verbaas 'n mens dus dat in die aangesig \'an hierdie feit

daar nog Joodse leicrs soos die van die Springbok-Legioen is wat

oudsoldate - of werlters en werkloses,. soos hulle vandag in die

demokratiese praklyk is - uitnooi om deel te neem aan die

uit-delging van ,fascisme", bedoelende daarmee die Ossewabr

and-wag. Dit kan alleen daa1·aan toegeslcryf word dat hierdie nSpring

-bokleiers" nooit we1·klik aan die front teen nfascisme" geveg het

tn claw·om nie !lie ontnugtering van die gewmw soldaat deel nie.

HiCl·die organisasie met sy Joodse Ieiding, wat beskbu word as

cl.ie militcre arm van die lwmmunistiese beweging in Suid-Afrika,

l:ct hom blykbaar ten doel gestel om .,fascisme" en

,oorlogsmis-dade" met geweld uit te roei solank as wat die demokrate in die

parlement nog besig is om te beraadslaag of hulle hul veldtog

sal begin met 'n gekose komitee of wel 'n ge~·egtelike kommissie.

WERKERSVERGADERING

Op 30 April hou die Osscwabrandwag sy jaarlikse werlter

s-vergadering in die Johannesburgse stadsaal. Die Joodse leiers

van die Springboi,·Legioen is besig om die kommunistiese

gepeu-rcl op te rui om daardie vergadering te verongeluk. Die

Ossewa-brandwag het nog nie probeer om icmand anders se vergadering

met geweld te onderdruk nie. Maar as die de!J10kratiese bewind

o0k te swak is om sy beginsel van vrye spraak toe te pas en 'n

stop te sit aan die onverantwoordelil'e oprUiing tot geweld deur hierdie Joodse .,Springbolilie" wat verlede jaar gelei hct tot die opbreking van die H.N.P.-kongres, dan wil ons hulle die verseke-ring gee dat die Ossewabrandwag in elk geval nie bereid is om hom van 'n kommunisliese gepeupel te laat hokslaan nie. Op 30 April hou hy sy werkersvergadering.

DIEGENE W AT IN U

BLAD

ADVERTEER

IS U VRIENDE

DEUR

PROF

.

DR.

J

.

A

.

WilD.

\'ir die rncnshcid as geheel het die Twe<'de \Vfn·eldoorlog,

~oos ,..elf« 'n d\\aas \'Oon1it Jwn g-esien hct, min ou \'r:lab'stu!<l<<'

opgt·los en baie nuwcs gcskep. Selfs die aanpal<ldng,

gC'swyg-di(· oplnssing-. ,·an ou \'Oor-oo!'!ogse probleme is vamlag-

mo<'i-lii;C'r as uoil. ln \'C.:rgelylcing met die aaldigc \\'C'rldiJ;heid \':ln

lfip ll:l.·UOJ'It,g:,e Wcn•hl, sJ;yn die paradysagtigc tot'l;oms \\'at die

ool'logsp•·opagancla nog enl<ele jare gelcde so ln\istig uit

g-t·-Jo·aatn het, as SO\'C'Cl sottern~)· Vir diegcnc \\'at groot \\':l:\1'<1<•

aan die bcloft<'s \'an die oo•·logspt·opaganda. gehcg het, lcwct·

die huilligc w{·t·dtl mcnig<· ontnugtcring. Tot dit' ontnugtcrd<·~

lwhonrt sondet· twyfcl ool< die Jode. wat in <lie vel'lliet'igin:;

va11 ,fiitlcr sc Duitsland Jood:<e voorspocd c11 gi\lnlt gcsien hct.

\:Vas die anti-semit.isme van hierdie Duitsla.nd dan nie 'n \'e•·· name rc<lc \\'llat·om hy vt'rnicti:; moes word nie en was die i n-tcntasionalc ,Jod<'dom dan nie die gl·vaarlil<stC' vyande va11

Hille•· nic '? En vandag na die oorwinning '?

DIE JODEDOM IN DIE

BEVRYDE EUROPA Die J ode-naagstult, al gee

die Jode aan hom 'n andcr

naam, is een van die baie

\Taagstul<lte wat die Tweede

\\'ereldoorlog seer seker nie op·

gelos het nie. Die t'enrictiging

ra11 llitler se Duitsland en die

... ben·ydin!J'' t'alt Euro71ct llcur Russc en An!lel-Sakse,·s /tel nic anlisemitisme uilgeddg of liefde r'i7· clic Jocle yekweek 11ic.

Die wereld is nog altyd met 'n vraagstuk belas wal skynbaar ewigdurend is. Hieroor laat oor-sese berigte geen twyfel nie.

Volgens die Ameril<aanse

nuuslydskrif 'l'imc het slegs

een-derde van die .Jode in Eu

-ropa die oorlog oorleef. Europa

hct nietemin nog altycl 'n Jode

-vr·aagstuk en antil;emitisme

sou nog vandag daar sterkcr

wees as voor die oorlog. Dit

is wel waar dat die regerings

van Europese Jande hul anti

-Joodse wetgewing teruggetrek

hct. Lande soos Hongarye,

Bulgarye en Roemenie is deur

die wapenstilstand-voor waar-des ged\ving om dit te doen. Ook die nuwe Oostenrykse re-gering het \'Oile burgerlike rcgte aan Jode beloof. Dog

orals in die .,bevryde" Europa

wo1·d Jode wat na hul ou woonpleltke terugkeer. as on·

welkome vreemdelinge behandel. Daar sou vir hulle geen

her-beJ·g, geen kleding. geen voecl

-sel en weinig simpatie wees. ln Roemenic sou helfte van die J ode vo.n liefdadigheid afhanlt· lik wees. In Hongarye sou

slcgs elf present van die J'ode 'r. eie lewensverdienste he en

in Weenen waar daar voor· diA

oorlog, d.w.s. onder Hitler, 180,000 Jode gewoon het, sou

daar vandag slegs 500 wees

wat vaste werk het. Selfs in

Parys sou grond- en huisbe·

sitters hulle in verenigings or·

ganiseer om die Jode te beveg

wat hul ou besittings of

woon-pleld<e terugverlang. Aldu5

die Amerikaanse nuustydskrif.

JODE-VRAAGSTUK LEEF

VOORT

Dit is nie die bedoeling \·an hierdie artikel om die Jyding

,.an die Jode in Europa te be

-ldemtoon oC te verkleineer nie.

Daar· is lt·ouens baie mecr

nie-Jode as Jode wat in Euro·

pa gedurende die OOl'log en ook \ andag nog net so \'eel of meer

gely het en nog ly. Dit is ook

bekend dat die Jodc cleur hul

internasionale lwnnel,sies in

staat is om hul eie lyding har

-der ann die wereld te verl,on·

dig as nie-Jode. Dit is seil3

moontlik dat aan Joodse lyding

el<stra publisiteii verleen word

mel die doel om 'n .Joodse tui:s·

te in Palestina sterker te

pro-pageer. Wat hic1· wcl ondeT~ slreop wo1·cl, is die feit dctt

(tlltisemitismc 11ic met die oor·

10inning 1·an <lie Jode-t·riendc

en bcskc1'11tcrs c11 <lie t'enr

ie-ti{li11[J van die Jocle-Jwters

en

-t·ymulc tlit clie wcrelcl is nie. Die Jocle

en

ook <lie toereld

1vect vcwdag clat mrti~emitisme

uic '11 plcmtjio i.~ tv<tt net in die

ontam·cle .Qcmoccl r·cm '11 Janc

•-tickc 1-litlc?· CIJ sy /(lick gegroci

·.

lret nic, soos in die vE>rlcde b

e-weer is. Die militere oorwin·

ning het nie die Jode-vraa

g-stuk verwydcr nie. Vandnar

dan ook dat Jode net soos

vroeer gretig is om van hul

Joodse name en vanne ontslae

te raal<. Die Franse dagblad

J ounr<£l 0 f Jiciel be,·at

l<olom-me \'an J'ennisgewings waarin

die Le\·ys, Cohens ens. hul

vanne in Dumont. Beautemps

ens. verander, en hierdie blad

is seker nie 'n uitsondering nie.

P ALESTIK A 'N OPLOSSING?

Aangesien die Jode-vraa

g-stuk in Europa nie opgehou

het om te bestaan nie en Jodc

nie meer gewild geworcl het as

in Hitler se tyd nic, is dit

ver-staanbaar dat Palestina g1·oter

aantrel<idngskrag vir baie ~u­

ropese Jode geltry het. 'n

Joodse tuiste in Palestina 1:s

egter nog geen tJitgemaakle

saak nie. Brittanje wat

Pa-lestina as mandaatgebied

re-geer, ry nog altyd op die

he-rings van 'n uiter·s

onaange-name dilemma. Dit is bekcnd

dat die Britte gedurende die

Eerste \Vereldoorlog aan die

Jode beloftes gemaak hct wat in stryd is met beloCtes wat hulle terselfdertyd aan die

Ara-biere gedoen het. Hierdie

teen-strydige beloftes het nie aileen

\'ir Jode en Arabiere nie maar

ook vir die Britte 'n lang en ongelulddge nasleep. Teenoor

die Arabics - Mohammedaanse

wereld sowel as teenoor· die

internasionale Jodedom met sy

Sionistiese organisasies moct

die Britte versigtig optree. Op

die oomblik is dit die Jode wat

met die Britse beleid in

Pales-tina ontevrede is.

Nasionalis-tiese J oodse organisasies het

reeds herhaaldelik hul tocvlug tot dade van geweld geneem.

Op die oomb1ik is dit ·n

gewa-pende vrede wat in Palestina

heers. Die nabye toekoms sal

bewys moet !ewer of die Britte

aan die Joodse eis gaan toegee.

d.w.s. om die kwota Joo<.lse

im-migrante na Palestina t.e

ver-hoog of nie. Vir L-onden

be-sorg die Paleslynse vraagstuk

sonder twyfel baie Jwpseer.

Th'TERN'ASIO)JALE

BETE-KEKIS VAK

JODE-VRAAGSTUK Die hele Joodse en

Palestyn-se vraagstukke is egter· nre

sal<e wat aileen B1·itte, Jode en

Arabiere raak nie. Soos in die

verlede, en vandag misl<ien nog

meer as in die verlede, het ons

hier met 'n ~angelcentheicl van

internasionale betekenis te

doen. Vee! sal afhang van die

houding van vVashington en

Moskou. Sal die sterk

Ameri-kaanse Jodedom sy volle

ge-wig len gunste van sy

Palcs-tynse rasgenote in die stryd

\\'erp of sal die oliebelange van

die Nu-Yorkse en Londense

geldsakke in die Arabiese

wt':-reld die deurslag· gee? Wat gaan die houding van die

Rus-siese Sfinks wees? Op die

na-burige Iran het Moslwu ten spyte van Washington. Londen

en die V.V.O. sy hoU\·as ver-stewig. Gaan die Iranicse bot-sing hom in Palestina en ander naburige Iande herhaal? As

lid van die V.V.O., onder wie

Palestina en ander mandaat

-gebiedc sorteer. sal Rusland

geleentheid \'ind om hom te

!< .. at geld.

Intussen het die Jode·

vraag-stuk nie opgehou om te bestaan

nie al necm hy ool< hierdie of

daardie ideologiese vorm aan.

\t ir baie Jode sal die wc.orde

v?.n Jackson, die Am<:;rikaansc

hoofaanklaer in die Ncu:-

en-belgse hof 'n openbaring w<..cs:

,.C>ns beskuldig nie dte marme

in die beslmldigde-b:m;, van

i\!Miogiee nie." so het hy ges~. Was antisemitisme dan nie een

\'an die ideologiese hoekstcne

van Hitler se Duitsland ni~ en

hE>t Duitse antisemitism.~ dan

r.:e bygedra om 'n vrf:~S!Iite

w,~reldbrand tc veroorsaak

uie.,

Hf.Xomdt. De Wet

Oorlede

Met innige leedwese moet ons

berig van die dood van hoof

-komdt. H. N. de Wet, (Oom Hendrik) alom bemind, wat op

1 April oorlede. is op sy plaas

Vlaktefontein, Lady Grey. By

is begrawe op 2 April deur ds.

Van der Merwe. Die Ids was

op 'n waentjie, belaai met k

rau-se, wat getrek is deur twee

ossc. Sy wit ryperd was aan

die spits van die stoet. Die manne- en

vrouekom-mando's 'en offisiere van

om-liggende dorpe het 'n erewag

gevorm. Byna 300 persone het

die !aaste eer aan hom bewys.

By die graf het mnr. P. de

Wet almal bedank namens die

familie en genl. C. Rome hulde

betuig namens die

Ossewa-brandwag. Hy was 'n getroue

O.B.-offisier en 'n man wat sy

Kerk en Voll' lief gehad en

ge-trou gedien het. Almal kon op

hoi!' staatmaak in tyd van

nood. - (Ingestuur.)

Dr. Hans

van

/Rensburg

sal 'n

Openbare

V ergadering

van

BLAN

l(E W ERKERS

toespreel' in die

STADSAAL

johann

esburg

op

DI

NSDAG,

30

APRIL

om 7.30 n.m. Onder beskerm.ing

van die Ossewabrandwag.

OU

D-GEiNTER-NEERDES

• Alma! wat ween:; politieke redes in die gevangenis of

in-terneringskampe was tussen

1939 en 194G, word uitgenooi

na 'n konferensie wat op Paas

-maandag (22 April) in

Pre-toria gehou word. Diegene wat

nog geen omsendbrief ontvang het nie, geliewe onmiddellik

daarvoor te sluyf aan:

Bo

nd

v

an

O

rt

d-G

e

'i.ntern

ee

rdes

e

n

P

olitiek

e

Gev

ang

e

nes

Tmlorgebou 38, PRETORM.. I "'

r

[

Ui1

HON JOENE wat de daar bi se van nie got Ongeve reeds c miljoen den des

nan,

eli DAN TANJll in die Europa konCcn woon, aan Er die gel Poeple dra CCI spronk miljoer verlede roep a nog mE kan , l Jwm. 1\riL BOl\ll\1 jaarlik: £100,00 ging v: beterin worcl • die bl atooml· I\ fiLl teensta maand dig is, uitgaw maand toelaes op die kc rna asook! is daar as 20,0 in die van Fi debat : Unie so pensioe normal log ber GAr\ VOER: Kaapla hct ve: die ad om on< land ir: wat da aan te tures i nog gc

mm

DERSI Madcle derspa1 dreig

o

sy bed kus aE word i deur d DUJ~ eerstc aan di> het ver kaanse gevind. van 'n reedsk: king \\ oorgeg: doen a1 ing va1 ROO 'n Blar in Pol \'an £1 die ba: van 'n week ~ rei wa koms l uit ha \'at. H 'n mot• VRO MOOR! Vera T in Ka: neem.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Bepaal uw ambitie en betrek andere partijen Waarom hebben de bewoners en bedrijven in uw gemeente supersnel breedband nodig.. Schrijf dit op in een

De partijen FvD, BVNL, de partij voor de Zuinigheid en lijst 16 hebben niet genoeg stemmen gekregen voor een raadszetel... Grootste partij in

Het betreft hier kadastraal perceel: gemeente Texel, sectie A, nummer 5847, groot: 1.75.00 ha (hierna ook te noemen: het object).. Het betreft een perceel grasland met een

Het meisje met de groene ogen trekt Anouck aan de hand naar binnen.. De voordeur

Door de centrale ligging naast Leiden Centraal is The Field perfect bereikbaar met alle vormen van vervoer!. The Field is dé proeftuin voor duurzaamheid en circulariteit in

Maakt voor mij allemaal niet uit , zolang ik maar niet naar school moet!. Zolang het goei weer is en men vrienden erbij zijn is

Het jonge en enthousiaste team van Brasserie R-1854 heeft een passie voor eerlijke, verse producten en ambachtelijk bereide gerechten.. Alles wordt geserveerd met een glimlach

[r]