Elbie lmmelman
Kommandant
regter Hendn'kJohannes Hugo (1877-1902).
FOTO: ELBIEIMMELMAN.
Ongeveer vyfuur die oggend van i8 Februarie bet die Boerekommando na Oorlogsfontein, die plaas van Dirk Wouter lmmelman Or.), omtrent 5 kilometer daar-vandaan, vertrek.
Nadat bulle weg is, is bloed aan generaal Malan se beddegoed gevind en daar is aangeneem dat hy in die skermutseling met die Britse kolonne tussen Beaufort-Wes en Fraserburg gewond is, want toe die kommando die vorige middag laat by Wagenaarskraal aangekom bet, bet hy rue op sy perd rue, maar wel in 'n spaider gery.8
Op 'n kliprantjie naby die plaashuis op Oorlogsfontein in die distrik Victoria-Wes staan 'n monument ter gedagtenis aan kommandant regter H.J. Hugo wat teen die einde van die Tweede Vryheidsoorlog daar gewond is en later aan sy wonde beswyk bet.
Hendrik Johannes Hugo, in die omgang bekend as regter Henry Hugo, is op 1 Februarie 1877 op die plaas Lusthof, naby Smithfield in die Suid- Vrystaat, .as die seun van Christiaan en Tryna Hugo gebore.1 Pas voor die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog bet hy uit Europa na Suid-Mrika teruggekeer nadat hy horn in die regte bekwaam bet. Hier bet hy horn by die republikeinse magte aangesluit en is gedurende die oorlQ9: te velde as regter aangestel.!
As lid van kmdt. Gideon Scheepers se kommando neem Henry Hugo deel aan die inval in die Kaapkolonie. Hy word as kommandant van Theron's Verkenners Korps aangestel nadat sy voorganger, kmdt. Wynand Malan in Januarie 1902 as veggeneraal in bevel van die Middel-landse kommando's van die republikeinse strydmag in die Kaapkolonie benoem is.!
Die kommando's onder aanvoering van genl. Malan bet hoofsaaklik in die Sentrale Karoo geopereer en was dikwels in die distrikte Beaufort-Wes, Victoria-Wes en Fraserburg in skermutselings met Britse troepe en kon-vooie betrokke.4 In hierdie tyd bet patrollies telkens op die plaas Wagenaarskraal aangekom en daar oomag. Wagenaarskraal Ie ongeveer 60 km suid van Victoria-Wes en is 'n bekende skaap- en vakansieplaas uit die poskoetsdae. Na die ontdekking van diamante in 1867 en die instelling van 'n passasiers- en poskoetsdiens tussen Wellington en Kimberley bet Wagenaarskraal 'n belang-rike stilhouplek op die roete geword.5 Hierdie plaas is sedert 1870 in die besit van die MacRobert-familie6 en danksy 'n dagboek wat die destydse eienaar, George Findlay MacRobert, van gebeure gedurende 1902 tot 1905 gehou bet, bet heelwat omtrent die skermutseling by Oorlogsfontein en die dood van Henry Hugo behoue gebly.
MacRobert skryf in sy dagboek dat lord Kitchener se 'verskroeide aarde'-beleid, naamlik om aile k~oorrade te vernietig, ook in die Kaapkolonie toegepas is om langs hierdie weg genl. Wynand Malan se bewegings in die Sentrale Karoo aan bande te Ie. So bet 'n Britse patrollie wat op die buurplaas Doomkloof gestasioneer was, op 'n dag al die koringkaf uit Wagenaarskraal se skuur ver-wyder en ongeveer 200 tree van die woonhuis af op 'n hoop gestapel en aan die brand gesteek. 7
Gedurende Februarie 1902 was generaal Malan se kommando in 'n skermutseling betrokke met 'n Britse kolonne tussen Beaufort-Wes en Fraserburg. Hulle bet die Engelse oorrompel en die oorwinning bet bulle in staat gestel om bulle voorrade en ammunisie aan te vul.
Teen sononder van 17 Februarie 1902 bet hierdie goed toegeruste kommando (die meeste van die Boere bet twee bandeliere gehad en die perde was in 'n goeie kondisie) op Wagenaarskraal aangekom, waar bulle oor-nag bet. Die offisiere bet in die huis geslaap terwyl die manskappe en bulle perde in die tuin voor die woonhuis wat met 'n klipmuur omring was, oomag bet.
Ann Barker MacRobert (George MacRobert se moeder) bet probeer om vir die offisiere 'n aandete voor ,
te berei, maar die manskappe bet haar so toegeval .
met die koffieketels wat bulle op haar groot koolstoof wou warm maak, dat sy nie naby die stoof kon kom nie.
Raadop bet sy haar uiteindelik tot kommandant Hugo r
gewend en eers nadat hy die klomp burgers lit die kombuis verwilder bet, kon sy voortgaan met die voorbe-reiding van die ete.
Op Oorlogsfontein aangekom, het Chrissie
lmmel-man (Dirk lmmellmmel-man se vrou) ontbyt aan die offisierevoorgesit. Terwyl hulle nag geeet het, het 'n verkennerdie huis ingehardloop en luidkeels uitgeroep dat 'n Engel-se mag besig was om die rantjies aan die westekant vandie
plaas te beset. "Nou ja, gaan dander hulle daaruit", het generaal Malan se harde stem weerklink.
Regter Hugo wat daardie oggend diens gedoen het,vlieg uit sy stoel, hardloop na buite, roep die manskappe bymekaar en storm met sy perd teen die rant uit.
Ter-1.2.
~.
~.5.6.7.
8.
Inligting verskaf deur oud -regter G. W .de Vos Hugo.
Uers van die Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek. Pretoria. Ibid.
H.j.C. PIETERSE. Oorlogsaoonture wn genl. Wynand Malan (Kaapstad, 1946). p.289 e. v.
Inligting verskaf deur Museum Victoria- Wes. W agenaarskraal-transportakte.
DiariesofG.F. MacRobert.
Ibid.; Vergelyk oak H.j .C. PIETERSE. Oorlogsaoonture wn genl. Wynand Malan, p.295 e.v.
VICTORIA';WES . _.."~ """" ()
'ISI""
11,of-"'"
~'"'..~
..~
~1
~"," '~~ BokpoOlt I .rJb ~:~,,:,¥ to STAMPFONTEIN c -0, ;"/(Or ~ ,"Iif'" ,it ~ ""IS'- O",' '"""",, ~- ' p '",,' ,-"" t. ,'V "'1JJ.",".{'\~ A",~\\\"" t. /:>TAAIBOSCH-FONTEIN t..., ~!I(II ,I
"~\I"~~
~
-,.,,'
J";a>
,*,x ~, a>*IK(I\\\~~~
-",,:,'1 "
'II'
i .-" .
" ."~",f
die bad te skep.
Die Britse ambulanswa bet met vier Britse en twee Boere-gewondes by Wagenaarskraal aangekom. Vier swaar gewonde percle is van die krale weggelei en doodgeskiet. Nadat die troe-pe die plaas verlaat bet, bet Scot Mac Robert (een vah die jongmans op die plaas) 'n span donkies geneem en die dooie percle na 'n klein klofie aan die voet van "Bell Rock"-koppie
gesleep en claar gelaat.9 .
Nadat kommandant Hugo by die plaashuis op Oorlogsfontein ingedra is, is hy so goed deur Dirk Immelman1o en sy vrou versorg dat hy na 'n paar dae in die bed kon sit en eet.11
'n Britse geneesheer saam met die kolonne bet laat blyk dat as Hugo by die lmmelmans kon bly hy heel moontlik vol-kome sou herstel;! maar die Eng-else magte in die omgewing bet verneem dat 'n Boerekommando in aantog was. Die bevelvoerende offisier van die Britse kolonne bet beset dat kommandant Hugo as offisier 'n waardevolle prisonier
Die monument op die plaas Oorlogsfontein wat op 20 Oktober 1904 ter herdenkt"ng aan H.]. Hugo deur generaal W. Malan anthIll is. DIe dra die volgende opsknf. "Ter Gedachtenis wn KOMDT. RECHTER H. HUGO gesneuveld alhier op den 18den. Feb. 1902". Hierdie opskrif is egter misleidend want hoewel Hugo op 18 Februarie 1902 hier gewond is, is hy eers twee of dn.e dae later onderweg na Fraserburg oorlede. Hy is waarskynlik in Bokpoort begrawe. LInks op die voor-grand verskyn oud-regter C.F. de Vas Hugo.
"
"
I"
"
" ~OORLOGS-Roct. _fang.. it 8 ,,~ FONTEIN
t1f11bulans IYgter Ilel7l}' " ~ ~ ..a .. "'" Oor/DffsfonfeiJ WI" WAGENAARS-KRAAL
Skermutseling
op
OORLOGSFONTEIN
'=- --'
--, ~
_1,5~m
0 5 '0 my I DOORNKLOOF @selfdertyd bet 'n Britse kaptein van die westekant af teen die rant uitgejaag en die twee offisiere bet mekaar in 'n
onvermydelike konfrontasie bo-op die rant ontmoet,
ongeveer op dieselfde plek waar die monument vandag staan.
Kommandant Hugo en die Engelse kaptein (naam onbekend) bet met bulle pistole op mekaar gevuur. Die Britse kaptein bet Hugo in die nek getref, terwyl die Engelse kaptein in die been gewond is en sy perd elf koet!lwonde ontvang bet. Dit was duidelik dat Hugo me sy vyand wou doodskiet me, maar horn net buite aksie wou
stel.
FOTO: BERNIE KEMPEN.Die gevaar bet bestaan dat Hugo horn sou doodblOt;i en hy is inderhaas na die plaashuis op Oorlogsfontein
gedra.
9.
10.
Vanaf Wagenaarskraal kon die huismense die
ge-weerskote boor klap en die geveg op die rantjies sien
van waar die stofwolke van die perde se hoewe af opstyg
soos bulle tussen die bossies en klippe galop en steier.
Weens al die opwinding wat die geveg op
Oorlogs-fontein veroorsaak bet, is die klompie kinders in die
plaasskooltjie op Wagenaarskraal deur bulle goewernante
vir die dag verskoon van die skoolbedrywighede.
Opge-wonde oar al die gebeure bet bulle haastig die
klip-koppie agter die huis uitgeklouter van waar bulle met
groat afwagting en bang genot geskiedenis voor bulle oe
..ien afspeel bet.
Twee Boereagterryers
wat in die droe rivierbedding
onderkant die kinders verby gejaag bet, bet bulle sien sit
en waarskuwend op bulle geskree: 'Wer, julle kinders,
klim af van die kop. Die Engelse sal julle doodskiet!"
Na die geveg bet die Boere van Oorlogsfontein na
die ooste weggejaag. Tussen elf- en twaalfuur daardie
oggend bet die Britse kolonne by Wagenaarskraal
aan-gekom. Aan die westelike muur van Oorlogsfontein se
huis is daar later koeelmerke gevind.
Die ironie van oorlog word weerspieel in die feit dat
die MacRobert-familie wat net die vorige aand die
Boere-krygers kos en slaapplek gegee bet, bulle die volgende
oggend weer oar die Engelse soldate ontferm bet. Ann
Barker MacRobert bet 'n groat sinkbad vol
suurlemoen-stroop op die lang klipstoep gesit en die Engelse soldate
bet in gelid verby geloop met bulle bekers om lafenis uit
11.
DiariesofG.F. MacRobert.
Dirk Immelman se vader. Dirk Wouter Immelman, bet Victoria-Wes van 1898 tot 1903 in die Kaapse Parlement verteen-woardig. Sy seun Jack bet in 1912/13 saam met 'n Springbok-rugbyspan na die Britse eilande getoer. CAPE OF GOOD HOPE: House of Assembly, Debates, 1898-1903 (Kaapstad, 1898-1903) en R.K. STENT, Green and gold (Londen, 1954), p.19.
Aldus oud-regter G. W. de Vas Hugo. Vergelyk oak PIETERSE, Oorlogsawnture ..., pp.301-302. DiariesofG.F. MacRobert. 12.
13
~1-,.,,\j
""" '"
"",.cr" ""'A",-" ~\\""'.r..""i,..,.$i"'- .1.-/
\) J}
C')- ~= 0 ';~~ ~ '. /-'1 'if" Sscis aan horn op die kliprantjie, waar die geveg op Oorlogsfontein plaasgevind bet, onthul. Die verrigting bier is gelei deur gen!. Wynand Malan en hulde is
gehring, onder andere deur George MacRobert wat
namens die MacRobert-familie sy dank en waardering
betuig bet vir kommandant Hugo se mensliewendheid teenoor bulle as 'n gesin gedurende die oorlog. Niemand kon kla oar die behandeling van vegtendes aan beide kante nie. Hulle bet bulle werk gedoen en die burgerlikes in vrede gelaat.18 D
15.14. 15.
Inligting verskaf deur oud-regter G. W. de Vos Hugo. Inligting verskaf deur mnr. W.S. van Schalkwyk.
Inligting verskaf deur oud-regter G. W. de Vos Hugo. 'lergelyk ook PIETERSE. Oorlogsavonture ..', p.~02.
Inligting verskaf deur mnr. W.S. van Schalkwyk. Volgens die Beaufort West Courier van 27 Februarie 1902 bet kmdt. Hugo op 21 Februarie 1902 aan sy wonde beswyk.
Inligting verskaf deur oud-regter G. W. de Vos Hugo. DiariesofG.F. MacRobert.
16.
17.
18. was en kon dit daaI:om me waag om horn op
Oorlogs-fontein agter te laat me, want indien die Boere horn sou help ontsnap sodra hy sterk genoeg is, sou hy daarvoor verantwoordelik gehou word. IS
Die Engelse bet Hugo op 'n stamperige wa gelaai en met bulle saamgeneem in 'n noordwestelike rigting,
by Taaiboschfontein yerby oor Stampfontein na
Bok-poort, waar bulle oornag het.14 Bokpoort is 'n poort in die plato waar die sekondere pad van Victoria-Wes en Loxton tussen Kwaggashoogte en Kornetskop deurgaan.
Dirk Immelman bet die waspoor gevolg en later gesien dat daar bloed lit die wa drop. As gevolg van die gestamp van die wa bet Hugo se wond weer oopge-gaan en begin bloei.15 Vermoedelik is kommandant regter Hugo by Bokpoort aan bloedverlies oorlede.16 Hy is daar erens begrawe (hoewel vandag nog me met sekerheid gese kan word waar me.) In 1904 is hy op sy geboorteplaas Lusthof naby Smithfield herbegrawe.17
Op 20 Oktober 1904 is 'n monument tel
gedagte-A STREET
CALLED
BOOM -SOME
GLIMPSES
OF PIONEER
KLERKSDORP
j.G. Orford
EARLY DAYS
In 1865, twenty-eight years after Klerksdorp had been founded, James Taylor opened the doors of the dofF's first trading store. During 1871 he was joined in a partnership by Thomas Smith Leask, a retired elephant-hunter and trader. The store, known as "Taylor and Leask", was the only one at Klerksdorp and became the centre of the town's activities and the rendevouz of hunters and traders who brought ivory and skins from the "interior" (Matebeleland and Mashonaland) and refitted for their next expedition. Both Taylor and Leask were on friendly terms with the majority of the hunters and F .C. Selous, a prolific letter-writer, visited the town several times. In one of his letters he mentioned that it had cost him £1 600 to outfit at the Klerksdorp store. When Taylor died of fever in 1878, Thomas Leask bought out Mrs Taylor and re-established the firm on his own account, as "Thomas Leask and Co."
The Rev. Francois Coillard, who stayed with the But the discovery of gold was just round the comer,
Leask family in 1879, saw Klerksdorp as "a wretched and the old order was about to change. hamlet stretching along the river for two or three miles".
In 1885 the "dorp" was a collection of a few houses with THE GOLD RUSH
only six English-speaking families: Leask, Hale, Siddle, There is reason to believe that the famous explorer
Rae, Ravenstock (who later opened the Ravenstock Hotel) and geologist, Karl Mauch, prospected in the
Klerksdorp-and Brown. (AlexKlerksdorp-ander "SKlerksdorp-andy" Brown had been con- area as early as 1868. Almost twenty years later, in 1888,
nected with mining at Tati and married a daughter of the gold discoveries on the Witwatersrand caused some
the celebrated Boer hunter Piet Jacobs.) stir and rumours of the existence of gold in the vicinity
Transport riding formed a considerable source of became very persistent. The fact that a local prospector
revenue and soon it became necessary to regulate traffic. had found good values goaded Thomas Leask into action
A notice in the "Staatscourant" (Govemment Gazette) and he promptly secured options on the mineral rights of
wamed all transport riders that it would be illegal in a number of farms.
future to drive across the Church Square or through the Herman Guest, the town's earliest historian, wrote
cemetery, or to make any new road, the only one on the following about the discovery of gold, in the local which it was permissible to travel being the public trans- newspaper The Klerksdorp Mz"nz"ng Record: ".. .Mr Leask
port road. There was a weekly post-cart mail service got some specimens of gold-bearing banket from the Rand
from Kimberley which reached the town at 3 a.m. with and its appearance struck him as being remarkably similar the English mail on board. "Taylor and Leask" was the to some stones he had procured on the commonage for
town's post office and Thomas Leask its unpaid post- the foundation of a house, and he prompdy set about
master. Klerksdorp was indeed the centre for business, searching for some of the same-looking rock. Mr J. J.
and farmers came as far distant as 160 km with their Roos, and others, working with Mr Leask, started
pro-products which they bartered for merchandise and groce- specting operations and soon found extensive outcrops of
ries. Ivory came in ~t irregular intervals and hunters, banket along the ridge now owned by Klerksdorp Estates. traders, missionaries and travellers simply arrived, out of It was panned and some excitement was caused by the the blue, and outspanned at the shop where most of their discovery of glittering specks of the precious metal in the
business was transacted. bottom of the dish. .."