• No results found

Reeves, M. 1980. Why History? [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Reeves, M. 1980. Why History? [Boek resensie]"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

REEVES, M, 1980:

Why Hislory? London: Longman (Sagle band).

Prys R7,45, pp. 151

Hierdie boek getuig van die skryfster se kundigheid wat sy oor jare opgebou het met die onderrig van Ge-skiedenis. Die groot waarde van die boek la veral in die geweldige hoeveelheid konkrete voorbeelde wat die skryfster aanwend om haar argumente te staat. Daar-by vertrek sy van die kind se ervaringswereld in die eksposisie van elke mens se "historiese ervaring". Spel, dramatisering, uitbou van die kind se ver-beeldingskrag en dies meer vorm die aanknopings-punt om die kind eerder tematies as chronologies na verre lande te voer.

Reeves glo dat deur die studie van die partikuliere kom die mens werklik tot 'n begrip van die tunksionering van die ganse kosmos. In die proses het sy eintlik een van die mees treffende verdedigings gelewer van Ge-skiedenis as 'n sui generis wetenskap. Die een enkele leemte is myns insiens dat sy nie ook die veralge-menings van die sosiale wetenskappe betrek in juis die uitbou van die eie aard van Geskiedenis nie. Per slot van sake Ie die vormingsappel van Geskiedenis primer in die wisselwerking tussen universele begrippe soos gesag, burgerskap, vrees, oorlog en so meer en 'n be-sondere toepassing daarvan.

Ook Oor evaluering en kurrikulumbeplanning op laer-en hoerskool dink Reeves kreatiet en gee sy blyk van haar insig in dit wat Geskiedenis werklik is. Die boek bevat ook 'n insiggewende Iys van praktiese riglyne en bronne wat geraadpleeg kan word.

Hierdie boek word ten sterkte vir elke Geskiedenis-onderwyser en Vakdidaktiekdosent aanbeveel. MH TROMPELMANN

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In a community where spirit possession is a well known phenomenon (especially among traditional healers), there is a strong need to overcome these forces. There is no greater

(ii) Hoofsaaklik intensiewe ontwikkeling wat 'n steeds wyer-wordende vat op die natuurverskynsels mae- bring. Uitbreiding van di e aanpassin~ geskied hier meer deur

Key words: copular sentence; existential sentence; predication; thetic judgment; verbless clause; nominal sentence; copula; generative syntax; Biblical

The research question suggests that community counsellors are able to offer a unique perspective in understanding trauma and resilience within their own context. As low-income

Voorbeeld: Een personeelslid doet een aanvraag voor 4 maanden halftijds zorgkrediet voor medische bijstand vanaf 11 februari 2020 tot en met 10 juni 2020. Dat is toegestaan, het

en dan weer heel dichtbij Ik probeer het weer alleen Maar ik weet me echt geen raad Weet niet wat ik moet,. als U niet naast

„Er zijn veel manieren om je kind niet te vergeten”, zegt Ru- ben.. „Foto’s, een herinnerings- hoekje in ons

Wanneer je kind een hersentumor zou hebben en nog maar een jaar te leven heeft.. Alleen zullen de eerste zes maanden dragelijk zijn en daarna is de