• No results found

'n Dame met 'n besondere uitrusting

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "'n Dame met 'n besondere uitrusting"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

'N DAME MET 'N BESONDERE

UITRUSTING

A . C . M . C o e t z e r

Tradisioneel is Duitsland die bakermat van houtpoppe. Reeds in die 15de eeu het vakmanne, kinders en bejaardes lang koue w inters benut om poppe uit hout te maak. Reisigers het hierdie poppe huis toe geneem as geskenke en sodoende het die poppe dw arsoor Europa bekendheid verwerf. In ander lande soos o.a. Am erika, Engeland en Nederland is poppe ook uit hout vervaardig. 'n Pragtige voorbeeld van 'n agtiende-eeuse

houtpop is lank reeds deel van die

K u ltu u rh is to rie s e -v e rs a m e lin g van die Nasionale Museum, Bloemfontein. Hierdie pop is in 1961 deur Mev. van Es van Bloemfontein geskenk.

1 Die houtpop.

2 Linne chemise (onderhemp), ook as naghem p gebruik 3. W it flennie lyfie w at voor toeryg.

4. Korsetvoering van leer en katoen, b u ite ka n t m et damas oorgetrek en no rm a a lw e g m et walvisbeen o f ro tta n g versterk.

5. G row w e flennie kniebroek w at aan haar gebreide katoen kouse vasgewerk is.

6. D ie 6 t u i w a s g e w o o n l i k ' n s a k k i e m e ! naaldw erkgereedskap w at aan 'n rok se lyfie vasgemaak is. In hierdie geval handvervaardigde h o uertjies vir naalde, spelde, knope en 'n sker.

7 Sagte leerm offies m et groen sy omgeboor, strek tot by elmboog.

8. Fyn katoen m us m et " e re " w a t na agter strek. 9. Liggroen dam as rok m et ingeweefde gee/ en n a a sw it

m otiewe. Voering van ro o ie n w it geruite gla n ssis Voor m aak d it m et ysterhakies i/as.

2

3

4

(2)
(3)

BIB LIO G R A FIE

FRASER, A. 1 973. Dolls. London: O ctupus Books.

KING, C.E. 1977. Dolls and d o lts houses. Great Bntainr Hamlyn

KING, C. 1 97 7. The C o lle c to r's h is to ry o f doffs. G reat B rita in - J a rro ld 8» Sons Ltd.

STRUTT, Daphe, H. 1975. C lothing fashio ns in S o uth A fric a Cape Town A A. Balkema.

W AUGH, N. 1968. The cu t o f W om en's clothes 16 0 0 - t 9 3 0 London. Faber & Faber

10. Los flennie kraag w at by lae hats ingedruk word. 11. Los m oue w o rd onder rok gedra sodat net val uitsteek. 12. Drie onderrokke:

W it flennie

Indiese katoen m et geverfde blom m e

Room kleurige gew atteerde sy onder rok, m et ro o i gare deurgew erk en m et ro o i sy omgeboor.

13. Sagte b lo u ro k ro m p m e t las agter, m o o n tlik weens tekort aan m ateriaal.

14. Die h o u tpop ten voile geklee.

Die pop is fe itlik heeltemal van hout gemaak behalwe vir die m ateriaal arms w a t haar groot, skeplepelvormige hande met haar lyf verbind. Die voeg- en tapwyse w aarop die bene by die lyf aansluit, getuig van fyn vakmanskap. Haar rugkant is plat, m oontlik met die doel om te verhoed dat sy uit die wiegie rol of om haar tydens vervaardiging makliker aan 'n w erksbankte kon vasskroef. Die hout is bedek met 'n gipssam estelling w a t verglans is om die mooi afgewerkte voorkoms te gee. Bruin oe, soos hierdie pop s'n, w as die mees populere kleur, maar na die troonbestyging van koningin V ictoria het blou oe gew ilder geword. Haar oe is geverf, maar sommige van die agtiende-eeuse poppe het ook glasoe gehad. Die geboe wenkbroue gee aan die pop 'n oosterse voorkoms. O nnatuurlike rooi kolle op die wange, soos by die pop, was tiperend van die Engels vervaardigde poppe.

Die pop is geklee in 'n u itso n d e rlike handgem aakte agtiende-eeuse u itru s tin g . Soos in die geval van hierdie pop was kinders en poppe se kleredrag m in ia tu u r replikas van die van volw assenes. Die pop en 'n

s p o r t g e l y k e houtpop, w a t w aarskynlik uit die s e w e n tie n d e eeu d a te e r, is in die Kleredragsaal van die Nasionale Museum op

uitstalling. [jjjj]]

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Onze op papier mindere ploeg Filip Colman en Danny Geldof kreeg een sterke tegenstander maar zij waren niet onder de indruk. De partij bleef lange tijd onbeslist en het

Dat een oorlog thans in korte tijd zou zijn beslist wordt door de Russen ontkend.. De organisatie is aan de genoemde opvattin- gen aangepast, zij het in mindere mate dan bij de

Heel uiteenlopende aspecten worden hierin belicht, die niet alleen betrekking hebben op het leven van Edward Poppe, maar ook op zijn invloed en betekenis na

Daarnaast verwachtten wij dat cliënten met middelenproblematiek een hoger risico op drop-out hebben dan cliënten zonder deze pro- blematiek en dat cliënten met meerdere

Ik wil Rudi Drent, Joost Tinbergen, Yvonne Verkuil, Irene Tieleman, Simon Verhulst en Theunis Piersma bedanken voor hun commentaar op de ‘general discus- sion’, en Yvonne Verkuil,

In eerste instantie keert Ter Braak zich tegen het culturele klimaat waarin film vertoond en ontvangen wordt: ‘De Hollander bezoekt nonchalant een aantal willekeurige films.. (...)

die subtoetse. Swak prestasie in die subtoetse vir psigomotoriese koordinasie mag daarop dui dat die betrokke leerlinge liefs beroepe waar skryf- en/of tekenwerk

Hierdie motiewe word nie aangebied as abstrakte filosofiese brokkies nie, maar word gewoonl ik deur Ma-Bet gekoppel aan die duiwe.. Spikkel wil gaan waar hy