• No results found

Die Franse familiename in Suid-Afrika, van vóór 1800, etimologies verklaar / Jacob Daniel Alphonse Krige

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Franse familiename in Suid-Afrika, van vóór 1800, etimologies verklaar / Jacob Daniel Alphonse Krige"

Copied!
27
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)
(2)

Die Franse Familiename

in

Suid-Afrika

(van v~r 1800)

etimologies verklaa.r

deur

J.

D.

A. KRIGE

Professor in. Du.its en Netlerlands aa11. die

Un.iversi:teit utin die Witwait"Ysrand

Uitgegee vir die U11ive1·siteit van die Witwatersrand

deur

J.

L. VAN SCHAIK. BEPK., PRETORIA.

(3)

~ Geclrttk in Pretoria en rittgegee deur

-J. L. van Schaik, Bepk., Uitnewer.s.'"Pretol'ia.

(4)

~OORWOORD.

Hierdie EtiJllologie van Franse familiename in

Suid-Afrika is in sekere sin 'n vervQlg op ,,Oorserong en Bete-kenis van Nederlandse en Duitse Familiename." Vir -sover slegs- qie J;ans nog voortlewende name van die Hugenote in aamherking geneem word,· kan hiei_:die boek\e aanspraak maak Dp taamlike volledigheid.,

Dit sou sonder ·die welwillebde medewerking van Mnr. PaurChaf?uy, Paris, nie in dieselfde mate die g.eval gewees bet nie. ".A.an horn is die skrywe:t besonder veel dank

ver-skuldig, nie. alleen vii:. die inhgtinge wat by. uit sy boek

,,Origin~ de!;! "Noms Patronymiqu(!s Fran~ais" kon put nie, ma'.ar vir .lhenige mededeling p,er · brief.

Met vrug is ook gebruik gemaak van die l;>oek , ,Les ·

Noms de ,PerS'onnes.l,) van Mnr. Albert Dauzat, Directeur d:.etudes

a

1'1tcol~ pratique des'"'Hautcs-:.E:tudes, Paris, aan

wie ··ook 'n woord van clan~ toekom vir -sRriftelike medede-linge.

V~rder

i?

van alle :heskiko1.re bronne, soos ·in die lys

vap geraa.j:lpleegde literatuur verme:W .. dankbaar. gebruik" ge-maak. ·

Johannesburg, Februa:rie 1936.

(5)

Angs. Ba. Bo. Fr. R. Ch.

D.

Du C. GI. Dui. Eng. Fra. Germ. Go. Gloss. G.R. H.Cc. Ital. La Gr. Enc~ Larousse Lat. Littre Meng. Mhdur. Mlat. Mndui. Mnl. Nddui. Ndl.

0.

& B. Ofra. Oudgerm. Spa. Vere. AFKORTINGE. = Angelsaksies.

=- Bahlow. Dr. H. Deutsches Namenbuch. = Botha,

'C.

G:, The French Refugees at the

Cape.

= Chapuy,.P., Origine des Nbms Patronymiques Frarn;ais.

= Dauzat, A., Les Noms de Personnes. = Du Cange, Glossaire: = Duits. =Engels. =Frans. = Germaans. = Godefroy, Glossaire.

= Geslacht-Registei der Oude Kaapsche Fami-lien (C. C. De· Villiers).

,= Heintze-Cascorbi, Die- Deutschen Familien Namen.

=. Italiaans.

=;:: La Grande Encyclopedie.

= Nouveau Larousse Illustre.

= L4'-tY1;1· D. ... . d I L F .

:::; ittre, ict10nna1re e a angue rarn;a1se. = -Middelengels. = Middelhoogduits. = Middellatyn. = Middelnederduits. = Middelnederlands.

=

Nederduits.

=

Nederlands.

= Oorsprorig ·en Betekenis van Nederlandse en Duitse Fa:miliename (J. D. A. Kr.ige).

= Oudfrans. = Qudgermaarls. = Spaans.

= Vercoullie, Beknopt Etymologisch Wqorden-boek der Nedeylandsche Taal.

Vla.

=

Vlaams.

W. d. Ndl. T = Woordenboek der Nederlandsche Taal (De Vries).

(6)

8

DIE ONTST AAN VAN F AMILIENAME.

Die familiename ontstaan ten gevolge van die maat-skaplike ontwikkeling. By die Grieke het 'n sekere intliwi-dualisme geheers. Die enkeling ~erd gewoonlik deur een naam aangedui, hotwel soms ook die rraam van die vader/ en wel in die genitief, by die indiwiduele na,am gevoeg werd, b.v.: ;Kirnon Miltiadov£nios). 1

)

By die Germane en Galliers was daar oorspronklik geen strenge maatskaplike orgahisasie nie, w,aardeur die indi-_ widu as ware in die gemeenska)i!. opgaan, soos ,dit reeds in die republikeinse tyd in Rome die? geval was.

fo

Rome het dan ook eintlike familiename eerste ontstaan. .'n Romeih kon selfs 'n dubbele familienaam he, deurdat by di'e ,,nomen · gentilicium'! nog 'n ':',cognomen" kon gevoeg word. Hierdie . twee name met die voorafgaande,,prenomen" vorm die ,,tria

nomina" van <;lie Romeinse burger, 2

) b.v.: Marcus Tullius Cicero.

In die Middeleeue het die leenstelsel tot 'n strenger maatskaplike organisasie gelei eq toe het familiename meer algemeen .geword.

'n Van beru? in die meeste gevalle nie op eie keuse nie, maar 1s deur die gemeenskap of die amptenar~ in diens .van die owerheid aa,n die persone. ~egee. Familiename is dus dikwels in die vols_te' betekeni? van die _woord byname of toename, 3

) wat op die herkoms of woopplek, op. die beroep

of ambag, op 'n liggaamlike of geestelike eienskap betrek-king kon h&.

Hierdie byname of toename het veral van die I 4de eeu

af tot vaste familiename geword deur inskrywing in di~

belastingregisters en in die oorkondes van die 'burgerlike stand.

.. Staat en gemeenskap het daar belang by dat deur vaste familiename die moontlikheid van verwarring voorkom word. Familiename het in FrafikrJk vr'oeer as in Duitsland en Nederland opgekom.

VAN WOdNPLEK OF HERKOMS AFGELEIDE FAMILIENAME.

By die adel het hierdie familiename in die eefste plek opgekom en erflik geword, deurdat die naam van die

.leen-') 8ie 0 .• & B. bis. 9-10; Grieks6' name. ") Si~ 0. & B. bls. 11-12: Romeinse name.

(7)

9

goed of besitting, van die stamslot of kasteel as familienaam gebruik werd. Hierdie ontwikkeling bet sy oorsprong in Middel- en Noorditalie_, vanwaar dit oor Fran~ryk na die Rynlande en die antler dele van Duitsland en !!a Nederland versprei ltet. In Frankryk is reeds v66r die IC)de eeu adel-like name geregistreer wat op die naam van die leengoed berus bet.

In navolging van hierdie voorbeeld van die adel bet die burgers bulle pegin noem na bulle buise of geboorteplekke. Die Jigging van die buis in 'n nou sfraatjie (de Ruelle), op 'n heuwel of berg (Dumont), by sekere boom (du Buis), by 'n hos of kreupelhout (Bouchaud>Boshof, du 'Buis-son), by 'n put (Dupuis), in die nabyheid van die stadspoort (Delporte), of van 'n moera~ (Marais), by 'n gi;asvlakte (Du Preez) of by 'n fontein in 'n hos, waar die home uitge-roei is (Serfontein), eindelik die feit dat die woning in 'n rots gekap was (Cronier): al hierdie omstandighede kon aan-die bewoner van aan-die huis sy naam gee.

Fr<!-nse familiename is ook dikwels afgelei van die naam van die volJ.s.: waartoe die stamvader behoort het, of van die land· of stad van h,erkoms., b.v.: bombard, de Savoye, Du Plessis, Maleherbe,. Terreblanche en De Villiers.

DOOPNAME EN VOORN~ME AS FAMILIENAME. Heel ge'woon is ook in Frans die' familiename wat uit <loop- en voorname ontstaan het: Hulle kan van Romeins-Keltif!se oorsprong wees, b.v. Martin, of op G~rmaanse;,

mansname berus, wat deur Germane, veral Franke en Boer-gondiers in Gallie versprei is, b.v. Fouche, ,Godefroy, Guil-"laume, Hugo, Thibaut ens. Baie van hierdie Romeins-Kel-tiese en Germaanse, en selfs·oorspronklik Griekse name, was name van heiliges en is ten gevolge hiervan so algemeen as doopname gebruik, b.v. Martin, Guillaume, Nicolas.

Dikwels gaaa Franse familiename wat uit doopname ontstaan het, ook op bybelse name terug, b.v. Jacob-. Ter-wyl egter oorspronklik doopname sowel uit die Ou-Testa-ment as uit die Nuwe TestaOu-Testa-ment ontleen is, het die nieu-testamentiese later dte voorkeur gekry, sodat b.v. Jacob deur Jacques ( d.i.

J

acobUs) verdring is.

Oit die name van heiliges het soms vorme ontwikkel wat deur geen klank- of taalwette kan verklaar word nie; vonue waarin willekeur alle red verdring' het, en waar slegs-die feit "kan gekonstateer word dat so 'n vorm op slegs-die naam van sek~re heilige teruggaan, sander dat 'n afleiding, v.:at aan die eise van die .taalwetenskap voldoen, kan gegee word. Wanneer b.v. Malan van Maclovius·afgelei word, skyn·dit in stryd _met alle reel en wet te wees. Nogtans is <lit nie min-der waarskynlik nie as dat St. -Neser.t· of St. Nigier op St.

(8)

IO

Desiderius teruggaan, 'n verklaring wat aangeneem .moet word op 'grond van die feit. dat St. Desider1us sedert eeue .die skutspatroon vr-n St ..• Nesert en St. Nigier is. 1)

Die doop- en yoorqame, van watter oorsprong hulle bok al mag wees, kop deur verkleiningsuitgange ~(Hugo-Hu.got;

Hugues-Huguet), deur sinkopee, d.i., uitstoting van een of meer klanke, of deur ,apokopee, d.i. afkapping van klanke (Fulchar-Foucher-Fc'fuche), verder deur·agtervoegsels met dimi.nutiewe of augmenfatiewe funksi'e en de~r aferesis ge-"' vyys1g word, soos b.v": 'Germ. ,Arnwald>Fra1 Arnaud+Fra. agtervoegsels-in of-eau>Arnaddin, Arnaudeau, en· hieruit ontstaan deur aferesis Naudin en Naudeau (Naude). .. . Sulke voor- en doopnamt! wat op verskillendi:: tp.ani~re en om verskillende ·redes gewysig is, het dikwels .. tot familie-name gekristalliseer. 2

) •

Onveranderde voor- en doopname kom eweneens as fami-lier}ame voor, waar hulle is gewoonlik van jonger dagteke-,

ning. ·

EIENSKJ\PSN'AME·:

Hieronder word name verstaan wat op 'n Iiggaamlike of geestelike eienskap berus, dus by- of toename. By die

Romein~ 3

) bet sulke· ,,cogn,omina" (vgl. Eng. Jmrnam~) 'n

belangnke rol gespeel. ,Die cognomen was -sotns 'n m1ddel om binne sekere ,,gens" (

=

geslag) die ,,stirpes"

<

=

fami-lies) te onderskei. ~o· was die Cornelii as gens verdeel ih stirpes, b.v.: Rufini (rufus=rooiharig), Lentuli (lentnlus=

stadig) ens. . . . , .

Doop- en voorname wat veelvuld1g voorgekom bet, is soms, op grand van een-of 'antler opvallende eienskap '(tan die draers, gewy,sig. Die qoop- ·of voornac;i.m kon '<lus die karakter van 'n ,,cognomen" .aa:tlneem W!;l.hneer b:v. sekere Guillaume, omdat hy klein van gestalte ;w,as, Guillaqmet of Guillaumin genoem werd. So'n diminutief kon dan van vader, op seun oorgaan en 'n gevesti~de fainilienaam word, al was die seµn allesbehalwe,, 'n ,,klem Willem". Dieselfde bet met tal van doop- en voorname gebeur, li.v.: Hugo-Hugot; Hugues-Huguet; Nicolas-Nicolin-Colin-Colinot; Martin-Martineau-Martinet.

Naas hierdie diminutiewe en vleiname wat van doop:. en voorname gevorm is, bestaan daar eintlike by- of toename, Fra. "sobriquets, waarvan ook onder die in Suid-Afrika voor-komende Fra. familiename voorbeeldt; te vinde is, b.v.: Gail-lard, Retie£, Roux en le. ~oux, Rousseau, el).s.

') Mededeling P. Chapuy, P'aris.

') Vgl. Dauzat, Les Noms de Personnes.

1

(9)

BEROEPSNAME.

Familiename wat van.'n,beroep of ambag afgelei is, het ontstaan deurdat di'eselfde bedryf dikwels in vroeer .,tyd ertlik in ·eenself.de'familie' was. In Frans soos in ander fale is hierdie name, met baie min .uitsonderinge, van jonger 'dagtekening. Hulle is dan ook, gewoonlik' maklik

verstaan-baar.

Hoewel familiename,,ool{ 'ontstaan bet uit die name van bedty,We wat in sekere gemeenskap deur baie persone uit-geo¢ten werd, .wa,s nogtai;is ,nc.:me -van oe.flryw~, wat slegs deur een ~of ,twee persone m eenselfde senfrum verfeenwoor-dig was, b~ter,.geskik om tot faniiliename te ontwikkel, om.. dat hull,e iets kenmerkends had. .So is_ die naam Hoer of

Pe

Boer (Fra. Paisan(t) 1) waarskynlik nie aan iemand gegee 'Wat, in

'.n

dorp onder poere gewoon bet nie, maar ~ aan 'n

boei; wat horn

Vi

'n stad gaap 'vestig' het.

Tot pie beroepsriame behoort,,,.die volgende 'Franse fami-·liename in Suid-Afrika : ' /

'Celliers, Le-. Clerck, Cordier. Faure, Le 'Fevre, Fourie, Maynier en Minnaar•; Nortje, Prevot, Senekal (Senec;hal), Se,rturier, J,.e Sueur, Taillefer, Terrier. '

(10)
(11)

13

Auoamp-Mlat. campus;=veld; naam dus van woonplaas afge-lei; vgl. Ndl. Op de(n) Camp, waar kamp omheinde veld' of weide beteken. Aan Fra. Duchamp beantwoord Ndl. van den Kamp en van de Velde.

Beaumont-vgf. Duit. SchOneberg.

Berrang8-Mlat. Berengarius>Fra. Berang(i)er; St. Beren-. ger was 'n monnik te St. Papoul in die jaar 1092 (Ch.). ·Dis ongetwyfeld Oudgerm. Beringar, d.i. berfin)=beer+gar=werpspies; die beer was die groot-ste en groot-sterkgroot-ste d:ler in die bosse van Germanie. Beer is dus feitlik sjnoniem van -held.

8Ugnaut, Bl'ignault-volgens mening van· Ch. etimologies

die-selfde as pleknaam ,,Bligny" uit Beliniacum, d.i. do-mein van ·Beliniu.s, en <lit berustend op die naam van die aan Apollo beahtwoordende Keltiese god Belenus wat nie alleen in, Gallie maar selfs tot in Italie vereer is, SOOS blyk uit die pleknaam ,,Beligna" en ,die. aldaar gevonde opskrift~ wat aan die verering van Belenus herinner. (La Gr. Enc.). Ook Fra. pleknaam Beli&nat.

Boshoff, Boshof uit Bouchaud (Bossau)-van ligging van wo-ning en omgewing van huis afgelei. Bouchaud beteken 'n klein hos en in,verskeie Fra. dialekte (patois) kreu-pelhout (bois rabougri). · Bouchaud berus op boscus, waarujt bosc, bosquet, bouchet, bouchot en bouchaud ontstaan, almal ewe gewoon in 'Frans (Ch.). As pl~k­

naam ,,Le Bouchaud" (Dep. de l' Allier).

Bruwer-Buere en Bruwef-Bruel (Bruele)-die naam is afge-lei van brueriar, bruera, bruyere (Ch.). Kelties brug== struikgewas en daar.mee begroeide grand. Naas Bruere kom in Frans oak as familiename Bruel en Bruele voor. Volgens Longn9n is Breuil as pleknaam gewoon; die vorm Breil in Wes-Frankryk en Bruel in die Suide. Alma! gaan terug op brodum, O)ler broialum, 'n wQord van Keltiese oorsprong wat in die Merowingiese tyd (±500-752) 'n omheinde bos of park. beteken het.

(12)

J4

Celliers, Cllliel'S', CiUier, CilliG-Of van ,,cella" d.i. kluis

'(he~mit~~e)i ~o~ ·huis en ,selfs dispe;ns '{pa~ry~ Fra. petite piece ou 1 on garde les prov1s1ons); h1ervan af-gelei ,,cellerier" cf.i. oorspronklik in 'n. klooster 'n-monnik wat vir kos· en lewensmiddele rnoes sorg; deur uitbreiding van die betekenis is die • woord ook op iemand burte 'n klooster toegepas, aan, wie 'n soort-gelyke taak opgele was; '

0£:

by ,Fra .• cellier (Lat. cellarium}=wynkelder, waarby (ellerier (Celerier) van Mlat. cellerarius, 'cela-rius, d:i·, opsiener oor wy,nkelder.s.

Chiron-volgen!? die Glo.ssaire de'Godefroy is chiron~n~steen­ hoop (monceau de }>ier;es), dus is hierdie naam van die ligging _van qie. woni?g 8;f gele~ ( sie Ch.}. Volgen~

'n meded~lmg v:m Dauzat is~ ch1r6n 'n hoogte, 'n heuwel (une bu,,tte, one hautel}r).

Ootyn,

Colin-+-van Nicolin of Colinot wat diminutiewe van · Nicolas is. Nieolas· (Grie. bete.l,i.enN ,,volksoorwin-.

naar' ') was die naam van, d.ie mees populere heilige in die later Middeleeue.

St.

Nicolas (4de eeu)· bisko1:7 van Myra .{~ Klein-Asie;: ,skutspq,troon van ·seeliede, kooplui en kmdet'S,.

Contier, Cortje (Bo. Fr. ~.)-S...by Fra .• corde; vg1. Dui: Seiler =seelmaker (seeldrayet, d.i. Mndui. sel=tbu,, dus touslaer (=rope make:u), Nddui. Repschlager; Ndl. Reepslager (rep=Ndl. reep, Eng. ,rope);,'°ok

hande-laar in 'toue. '

"

Cronje uit Cronier, "Cro_sn,ie·r-volgens mededeling van Cha-puy afgelei ~an ,9~ <leur Du, Cange vermelde woord cro, cros, wat 'n ho[ of grot beteken. Yan Mlat. crosus, crosum=spelonk <(Eng:. ,cavern); crosnp.rius-crosnier is dan 'n bewoner .van 'n SJ'elonk of 'n wo-ning' wat ih 'p rots -gekap is (dwelling in a-cavern). D'Aifly-Ailly \'is plekna'am~ 'b.v. ~illy-~ul-Noye, •e.a.

De ·Lanoy, De l,.annoy....::volgens··Longnon pleknaam, ~n wei' ,Pikar,s:liese W)rtn van Launoy ,, en s_ondedidwpord Aul-,

noy. Hierdie plekname is afgeiei van ,Laf. alnetum> Fra. auine.i:;, aunaie ens .• wat.'in Ndl. 'n· elz'ebqst;hje (=plantation:: of alders) beteken. Lat. alhus (=els-bdom)"'>Fra_. a,ulne, aune, ,Ygl. ~dr. Y.an der Els, Ver-elst, Van den E,lsen.

Delport, De la

Porte-~gl.

Dul.{, Von der ·Pfordten, d".i. by. die poort· (stadspoort)' woonagtig. .In Suid-Frans (langue d'Qc) wo..rd ,,'del" 'gebruik in·plaas van ,,du" en ,,de la"; vgl. Dy Pl~ssis.

(13)

1_5

D~, Meuron--stamvader van NeuchAtel (G. 'R.) Dauzat

se

~

Meuron (Suisse Frarn;aise) -evoque une tete noire comme une mure (Lat. morurn=1Iloerbei); dus iemand met ppnker' hare; SOOS ~die kleur Van 'n ( ryp) moerbei. De Ruelfe, Des Ruell86-!-in Frei.~ o'ok De la Rue. Ruelle is die

.~ qiminutief van rue; vg!. Ndl. Verstraete en Ver$trae-. 'ten,. d.i. van der. straet"e. Straat van Mlat. stratam

By· Lab stt:rqere=strooien, plaveien (Yerc~). 'Rue van-Lat. ruga, d.i. d.a. 'nvoor,{Eng. furrow). 1

)

De Saivoye-Savoie. DeJ!artement de la Savoie.

De

St.

,Jean-Saint-Jean, b,v. Saint-J~an-d'Angely en St. Jean de Mau.rienp.e in Savoie en baie ander plekke met die naam:St. Jean.

De Vill&-in Ndl. kom Va'.n der Stad en Steeman hiermee in betekenis ooreeJ). Vgl. De Villiers. '

Qe

Villiers-van woonplaas of plek yan -herkoms afgelei. Lat. 'villa was, soos·vahdag· nog in Nederlands, 'n landhuis of buitenverblyf: Later in Mlat. het villa beteken ,,sfom'ain¢ rural" (:::; .Ndl. Jandgoed, domein, · Eng. la:d'ded property, estate), waaruit clan die bete'-kenis dorp ontstaan het, aangesien op so'n landgoed baie pagters en arbeiders woonagtig was. Villa.,,

later~ ville, ,is tot in die 15de eeu in die betekenis ,, vill'lige:' d.i. dorp gebrulk.

y

art villa is qeur middel vap die agtervoegsel -aris.

('n 'variant van -alis) villaris ~oak villare) gevorm wat i;i.s 'n byvoeglike n_aamwctord ·~ebruik werd om

die~onderhonghede van so'n ,,dorilame rural" aan te

,wys. ,, T,errae villares" is dus streke wat antler die r.egsgebied van so' 'p ,,doll}.aii;ie .rural" ressorteer.

1:,a:o.gs-a.merhand werd ,, vilfaris of -villare" oak a& sel{st:andige naamwoord gebe5ig, en terwyl ,,villa" clan beteken gemeente of dorp, is ,,villaris ofVillare" 'n gebug, (Eng:~ hamlet: Fra; hameau).

Uit villaris of Nillare het in Suid-Frarlkryk villar met

,Sy' variante villars, vilf::trd ens: 2

) ontstaan, in Noord-· Frankryk daarentee villers en villiers. In Elsas-Lo-taringe hieruit Dµi:· ,,Weiler-".

Terwyl, Villar(s) dikwels van die lidwoord vergesd

iS', kom Villers en Villiers. as plekname nooit met die

lidwoord voqr nie. 3

) Met De Villiers kan dus vergelyk.

wora Ndl. \Tan Dorp

s::n

Nddui. Vom Dorp en Yan ·D6rp !!Il Dui. familiena,?.m Weiler.

'). Irvsekere Fra. dialekt~ betek'en ,,rd" 'n riviertjie, 'n sprui~ (Ch.)', ') Die verskill~ is ·suiwer grafie11. •

(14)

16

Disandt-naam van heilige St. Dizant (Decentius) en plek-naam (Char.-Inf.). [Ayenue Dissandt, Sea Point]. Du Buis-Lat buxus>Fra. buis ~=box-tree); pleknaam

· Bussy .• In ,,Bo. Fr. R." kom oak voor: Du Puis, d.i. van Lat. puteus=put, ooreenkomend met Ndl. Van der Putte. (Anne Madeleine du Puis, eggenote van David Senecal). Vir ..,du'' sie Du· Plessis. ;,, -Du Buisson-Fra. buisson=struikgems, kreupelhout; vgl. Ndl. Van. den Bosch, Van den Routte. V:ir ,,du" sie Du Plessis.

Dumont-vgl. Ndl. Van,den Berg, Van der Berg.

Bu PlessiS--Plessis tussen Parys en Versailles kom wel nie in aanmerking nie, want ,,du" ontstaan deur tlie ver-binding van ,,de" (d.i. van) met die lidwoord ,,le": Du Plessis is dus iemand wat van Le Plessis afkom-stig is. Daar js, Le-Plessis-Gassot ten noo,rde ··van Parys. Le-Plessis-Belleville, noordoos van Parys. Le-Plessis-Grimoult ( Calvados). Le-Plessis-feu'..Aus-soux (Seine-et-Marne); hierdie adellike besitting ,,Le Plessis" bet in. die jaar I 170 aan 'n ridder Ansould behoor.t en is na sy dood Le-Plessis-feu-Aus-soux genoem 1

) ~d...i. Le Plessis van oorlede Ansould,

van Germ. Answald waaruit, Oswald). Vergelyk hier-mee Ndl. ,,haag" wat o.a. beteken: ,,bet by een adellik verblyf behorende domein" (Vere.). ,,In hier-die. betekenis bestaat bet woord alleen nag maar als historiese. term, t.w. jn plaatsnamen als: 's Graven-hage>Den Haag." (W. d. Ndl. T.)

Daar is ongeveer 26 sulke plekname met Le ·Ples-sis in Frankryk, en in die Departement du Morbihan 'n riviertjie ;Le Plessis.

Plessis is volgens Larousse 'n Normandiese woord betekenend ,,om"heinde grand" (terrain enclos

a

l'aide de plesses). Littre verklaa'.r ,,plessis" as volg: ,,Cloture formee de branches entrelacees, et aussi bois entoure d'une pareille . .cloture (d.i. 'n afsluiting deur in mekaar gevlegte takke gevorm en oak 'n hos of woud met 'n dergelike omheining). In hierdie be-tekC"nis, n.l. ,,bois en plessis" kom die woord oak in die middeleeus~ di'ere-epos ,,Le Roman, de Renai'd" voor : . , , Parmi uh plesseis de saus,'' d. i. in 'n bos met 'n heining van wilgertakke.

By Du Cange : Pleisseicium.

Etimologie: Mlat. plectitius van plectere=vleg. Die juistheid. van die afleiding van qie fapiilie-naam Du Plessis van die Normandiese woord ,

(15)

17

sis," "\\Taarnaas ook ple~see voorkofQ, word ook deur Littre aangeneem sods· blyk uit

'n

verwysing in tittre na ,1H. ~oisy, Noms ·de falhille Normands'.' (pr 364) . . Plessis beantwoord dus aan Germaans Hagan, Hage, d.i. "°mheinde en daardeur beskutte woontJlaas. 1

) Vergelyk met die familienaam ,,Du

Plessis" in ·Ndl. ,,Van der Haeghen," en met die plek-name waarin ,,Le Plessis" voprkom ,,Den Haag" ·uit' ,..,Des Graven Hage."·""'

Du Praez, Du

Pre,

Des Pres-Lat. pra_tum>Fra. pre, d,i. ,,petite prairie"= weiveld, g,rasvlakte. Des Pres is die iheerv?~d veto d~ pre. Ndl. van d<;!r Wei~e, '{erw~ij.

As famihenaa:ill m Fra. ook: Delprat; dis die Smd-franse vorm vir dw.pre. Wat ·;,du" en ,,del" betref. sie Du .Plessi!:? ·en Delport.

Du PUiS'--sie Du Buis.

Durand-hierdie naam kom in Frankryk veelvuldig vooi:, nogtans is 'n afdoende- verklaring van die oorspronft tot dusver nie ge~ee nie. 'Die mees waarskynlike veronderstelling 1s, volgens .,n mededeling van Chapuy, dat die nag.m vp.n Italiaanse oorsprong sou wees. ·Durand sou' .clan van Ital. Durante afgelei wees, wat die naam is van 'n dorp en van 'n kasteel~

Naas die '\·orm· Durand kom in Fra. ook Durant voor. Die naam van die Ital. digter Dante is, na veron-derstel- wordt .van dieselfde oorsprong, n.l. 'n

same-'trekking van Durante. .

ou·Toit-hierdie naam kom in dokumente in gewysigQ.e vqrm voor, n.l.: Du Toict (1753) en du Toy (1756.) 2

)

Du Toict wys as ware op die oorsprong nl. Lat. tectum, en du Toy

op

die dialektiese vorme van die w'oord in Frans : Pfoven<;aals teg, tet; in Berry ( ou Franse provinsie) betel\en ,, tet" veestal ( etable

a

renfeuner du betail); in die dialek van Boergondie is die woord eto1 en hi di~ Waalse diq,lek (Wallon) teu. 3

)

Deur uitbreiding gaan toit, d.i. dak soos ino Ndl. en elders ·huis', woning beteken. Fra. b. v: :· Le toit paternel (vaderhuis); un toit hospitalier ('n gasv:i;ye , huis). Vir ;,du" sie Du Plessis. • Duvenage-.-irfdien, soos wel beweer wo;rd,. hierdie

familie-. naam yan Frafamilie-. oorsp,rong is, en oo;spronklik Du Vinage was, dan berus dit op ;,vinage", "?.n woord wat o.a. die betekenis van ,,vignoble';', 'd.i. wipgerd, kan he. (Ch.) .. Vgl. 'Ndl. Van den Wijngaerde, van den Win-gert.

_._

__ _

1

) Sie 0. & B. bl,ii. 20, ,,Hendr~s;" 1

) Mededeling, Dr. J; J. le, R-Oux, Pieterniaritzburg. ')• Littre.

(16)

18

luvrard--Ohd. Eberhard (d.i. ebur=wilde swyn as smne-beeld van krag+hard=sterk). Eberhard>Fra. Evra:r:p en Euvrardt selfs Ouvrard ..

St. Everard, marquis de Friou! (542). St. Evrard,, aartsbiskop van Salzburg.

Esterhuizen, Extreux-van pleknaam '.Estreux (Departement

du Nord). Van 1053 af. koin plekname in NQord-Frank-ryk voor wat op die Germ. woord ,,stroom:' berµs' en gekenmerk is d,eu,r yoorgevoegde

,,e:'

(pro'hhese d'un

e; vgl.. Lat. studmm>Fra. estude>etude)h. Germ. Stroom>Fra. Estreum (

i

107)>Estreux. U1t clie -feit dat die woord estrcim ool.< met die lidwoord ;voorkom ,,Lestrum" (Pas-de-Calais) mag pns aflei dat dit in

~~e ,di!laglikse taal gebe~ig werd .. 1

) Deur' dit:: Holl. mtspraak, en vermoedehk onder mvloed Vfirt ,die· veel-vuldig voorkomeride name Oosterhuys_ en Oosterhu~­

zen, is Estreux tot Esterhuyzen gewys1g.

Faure--Lat. faber, d.i. smid. Volgens die streek verskille.nde vorme : In Dauphine en Provence Qf algemeen in die suidelike deel ..van die; land ,,,Fabr~ Fayre, Fa,ure:" In die noorde ·daaren tee ,, Eevre, Lefevre, F el:;mreJ... Lefe-bure." Die woorde fevre en febure is in Noord-.1:' rank-ryk sedert die Eenaissance deur forgeron'!'(d.i. smid) verdring, terwyr fabre en faure vir smid ip Suid-Frahk-ryk nog 'in gebruik i_s.,. · . ' Fouche-van Fulcarius (Folcarius) en dit van Germ. F'Ulchar

(d.i .• volk+hari-=leer

en

een uit die leer, 'n Jield of krygsman; vgl: Lat., mille en miles, d.i. duisend en een uit 'n leermag van, duisend man, 'n soldaat). Uit Fulchar ontstaan: Dui. Volker, Volker, Foker' en Fi.ickei:; Fra. Foucher. en Fousqe .• Sie bls. 10.

Fourie--in Fra. kom die yolgenae vorme vafl• die naam yoor : Fourrier, Fourie) Fouret, Fourriet; hqJle is ,qfgelei van Mlat.: forium; rciragius, fourragium=h9oi, voer; for-rari' forerii = maaiers of verkopers van hooi of ·~voer.

. Veelvuldig voorkomende naam weens di~ groot bete-kenis van hooi en voer nie alleen vir die hoer nie-1 maar ook vir die leers in vroeer eeue; (Ch.).

Gailard--eienskapsn.i:a~; 'n bynaem van 'n sterk, en

yasbe-rade man. ,.

Cie--Fra. Gie (vgl. Fourie-Fourie} waq.rnaas die Franse vorme Giey en Giet foorkom; van Geoi;gius (Grie. 'georgios=boer) .. St. Georges, 1marte1aar; (Ch.). Gilmet-d.i: Guillemet, sie Guillaumet. ;

Codefroy-Ond. Godafrid (Gottesfriede), ,verklaar as ,,deur die Heer beskerm of b"es~ermend"; OJ:id. fridu =vrede,

(17)

19'

beskerming, veiligheid; hieruit ontstaan . Dui. : Gott.-fried en Goffrey,, waarby· Fra. Geoffroy, Geoffrey, Jaufre, Joffre. Vgl. Joubert.

GouwS--waarnaas Cous en Coosche voorkom. Van Fra.

' Cauoher: Of iemand vi.at links (left-handed) is, Fra. gauche=links; of van die te Limoges as heilige ver-eerde St., Gauther van Valtherus, d.i. Germ. Walthari =qeerser, volkslcier; sie Inleid. bis. 9 en vgl. Gotier, d.i. Gautier, Gauthier, Gaultier, V~utier (Oos-Frank-ryk) van 'laltherus en dit van Germ. Walthari, d.i.

walt~ant) =heersend+hari=Held, leer, volk; dus wel , ;bevelhebber of leier fan leer of krygsvolk." Ndl.

Wouter. ·

GuiHaumet-..-by Guillaume, d.i.· 0bd. Willahalm (verklaar as

iemand wat die wil het om te beskerm, beskermer)> Wilhelm-Willem. Guillaumet het in S.A. Giliomee, Gqillome geword (Bo. Fr. R.) . . Guillaumet is 'n dim ... Van Fra. Guillaume js ook •afgelei: Guillot(in), Guil-lemet. Ohd. Willahalm het in die oostelike deed van Frankryk Vuillaume geword; (D.).

Hug0-waarnaas dim. ~ui?ot. Van OJi~. ,hugu=de:nkveim9e, gedagte. Hugo is· n eenstamm1ge verkorfmg van 'n Oudg-erm. volle mansnaam .soos b.v. Hugebert" (d.i. deur gei;_s of denkver-':11oe sk1tterend) waardeur Hu$'-ontstaan, wa,t met mtgang .. o tot Hugo word. H1er-die naam gee in Frans o.a. H1er-die volgende name: Hugo, Hugot, Hug_on, Huon, Hugues, HiJgue:.t, Huet, Hue,

He. ·

Pleknaam: Huon (La Chapelle-Huon, Sarthe). Hugues in die volkstaal van die noon;lelike Frankryk. Huon is, die vorm in die Chansons de gestes; (D,)r Jaoob-volgens ,,Bo. Fr. R." tans Jaoobs en ~acobse.

Jacob is in Duits vertaal ,,Ferse.rrhalter" (Ferse = hakskeen}; Jacob was die· jong er tweelingbroer. Jacob is volgens "Dauzat in Frankryk as te su\wer Joods beskou, vantlaar dat die'voorkeur gegee is aan Jac-ques (na die evangelis Jacobus) met sy afleidinge: Jacquot,

J

acottet, J acotin, ens. In hierQ,ie verband kan ook gewys word op die feit dat sedert die 14de en I 5de eeu die name van die Evahgeliste: Jean,

Jas.gues, Pien:e in Frankryk die Germaanse name van middeleeuse heiliges socs St. Bernard,

St.

Guillaume ens. begin verdring het. '

.lordaan-='.naam van 'p heilige, n.I. Sanctus Jordanus>Frq. St. Jourdain of Jourdan, hoof van die monnikeorde van die Dominikaners, oorlede,in die jaar 1272.

Hierdie naam i~ oorspronklik aan kinders gegee wat met water uit di~ Jordaan gedoop is. Aapgesien die wat~r uit die heilige i:ivier slegs teen groat onkoste

(18)

20

verkrygbactr was, kon alleen 'kinder.s van welgestelpe ouer,s met hierdie heilige d6opwater 'gedoop word;

(Ch.). ,

Volgel)s 'n mededeling van Dauzat is die, naan:J, oorspronklik gedurende die krqistogte aan- persone gegee ,wat in die Jordaan .herdoop is, b.v. in die 12de .eeu,aan Alphonse~Jourdain, Koning 'van Ka~tilie.

doubert-yolgens k-Cc. "het ·Fra:, Joubert uit Ndl. Govert ontstaan en Govert=Goftfried uit Germ. Godofrid, wp.aruit in Dui. o.a,.

Ciie

voigende name ontwikkel het: Gufert, Gofert en· die pa'trbn. name OJJ-::-S: Govers, Gevers en' Jovers:..._wisselirig van G ~en

J

s6os: Geor-gius.-Jorius en Joris(seri). Vir Govert' (Godofrid) sie •AGodefr~y1"" bls.

I 8.

Kriel-volgehs inondeling$!. oorlewering 1

) ,.is die familie uit

Frankryk afkomst1g en sou die naam oorspronklik ,.Crei\" gewee? het, wat ve,imoedelik op die naam van ,die. stad Creil terugga,an. .Hierdie stad is gelee aan die rivier Oise ,ten noorde van Parys in die Depar-tement de !!Oise, Arrondissement de-= Senlis. Die

fam~lie .het' egter na Hanau in Duitsland uitgewyk en daar is die naam tot Krit',':J g~wysig. Vp.n Hanau lby Fr:_ankfurt a. M.) het ,di~ stamvad\'!r pa Suiq-Afrika gekom ({]:-R.). ..

La Bat, De· Labat, La Batte, Batte-.-ongetwyfeld die Fra.

familien,aam Labatie, waarnaas ook Labatut voorkom, en waarin ,,batie of batut" volgens die ,,Glossaires van Godefroy .eQ Du Cang~'' huis en selfs. d"1rp beteken. 1 Daardeur is die gebruik .van ,,·de la" in verb::i'.nd met ,,bat of batte"· meteen verstaanbaar, want dit kom ooreen met Ndl. ,, van der" soos' in Van der ·Burg (burg;=;kaste. el en ook stad). As titel: ,,Marquis de Labat (ook :,,de la B!;ttie):" 2

)

Labuschqne'.-stamvader uit ·Nederland:, Ndl. Bosschage, d.i. klein DOS' is na die vorm .skynbaar van bosch afgelei;·in werklikheid is dit egter ·regstreeks ontleen aan Ofra. boscage, tans bocage, en dit weer aan Spa. bdscaje. In Mtil. i? dit a.a. l3uscaelge= 'n vrou-·

li~e selfstandige naam~o.ord (si~ W. d. Npl. T.). Het uit een of ander vorm van. Bosschage (Buscaelge) deur byvoeg'ihg' van die lidwoord ,;fa" en 'wysiging van die uitgang.die n,aam ,,Labuschagqe" ontstaan? Laoock, La Cook-dngetwy(~ld vir ,L~cocq, vgl. La Grange

en Le Grange.

') Mededeling Mev-. M. M. Roux, geb. Kriel, •Johannesburg. ') Medeaeling, P. Chapuy.

(19)

21

Le coc is <lit; haan, vgl.. Ndl, De Haan, den Haan en D'Hane as familiename.

Lecocq, c'est-a-dire ,,beau parleur'~ ~D.); d.1i.

vleier, .ve:deier, mooiprater.

Ook volgeos Ch. van diernaam afgelei, maar hy wys daarop <lat die naam ,,C:ocq" ook op coquus d.i.

~ok (coquina=kombuis) kan· teruggaan.

,La Crange, Le Grange---Lat. granum ( = graan), Mlat. gra-riea (

=

skuur; vgl. Eng. grange, a farmhouse with its stables and other buitdings) .

. , La• GtangC) en deur verwarring 'van woordgeslag ook Le Grange, kan dus met Ndl. name SOOS

Ver-schuur, d.i. van der Schuur, en Schuurman vergelyk. word; verder met Duitse name SOOS: Scheuermann e,n Scheurer. Jn Fra. Delgrange =van .. der Schuur.

Mlat. Grangerius>Fra. Granger en Grangier, d.i. pagter, (graan)boer; vgl. 'Eng. ·granger.

La Motte--Mlat. mqta, motta=heuwel, hoogte; vgl. Ndl. Van den Heuvel. ·~

Le Cleroq, de Clercq (de Klerk)-albei vorme word deur Botha (Fr. R.) vir die skoonvader van Jacques de Savoie 'opgegee: bls. 63 Philippe de Clercq en bls. S-5 ~hilippe le Cl~rcq. Dis ~eeltemaaL b~gryplik, aan-ges1en ·die man ln Tourna1 (Tournay) m Be1g1e-sy skoonseun, Jacques de $avofo, was Jn handelaar in Gent-woonagtig was, .. en Fra. le Clercq sowel as Vla. de Clerc(q) van dieselfde ·:tat. woord clericus afgelei_is. Die ander deur Botha (Fr. R.) vermelde persone met dje van de Clerck bet van Walcheren (Holland) gekom, vandaar dat in hierdie gevalle die Fra. lidwoord ,,le" nie vom::kom nie, maar enkel Ndl: ,,de." V gf. Eng. clerk (clergyman, scholar, writer, copyist}.

Leorivent-Fra. naam eintlik Lecrivain, ·d.i. skrywer, outeur. Hary Lecrivent is ongetwyfeld op grond van die eint-like Fra. na"am becrivain in die omgang , ,Arie Lekker-wyn" genoem. ,

Le Febre-sie Faure en vgl. Ndl. Smit, de Smedt, ens. Le Long-d.i. Ndl. De Lange.

Le Riohe-Ndl.· de Rijc~e, Rijke, Rykaard.

Le Rou""en Roux-in Frans ook die Il'<t.am L.erouge. Hierdie woord rouge (Lat. ruber)< beteken rooi, terwyl roux (Lat. russus) 'n kleur tussen rooi en geel aandui. Onder die byname (Fra. sobx:iquet(s) ) berus die

meest~ , op liggaamlike eienaardighede en die kleur van die hare speel '-n vername rol.

Met betrekking tot die antropologiese kant van die naamgewing wys Dauzat daarop dat 'n naani soos le Roux in Franktyk waarskynlik nie onl:staan het in.

(20)

die gedeeltes van die land ·(Le Calvados en Pays de Caux), waar rooi hare, as g~olg va.n die Skaqdina-' wiese koloni~asie in d~e 1ode eeu, ~ie·meeste aange .. tref word me, maar 'In dele van die land 'waar rooi liare 'n uitsondering \\;.as .en moes opval. Natuurlik kon die naam in enige deel van die land ontstaan deur ·<lat

een

seun hom' deur roof 'hare van al sy broers

onderskei het. .

le Sueur-Lat.

sutor, Suidfra. sudour, elders s'ueur. Vgl. Sutter, de, Suttere ,en Dui. Schuster (Chd. scuohsu-taere) =; skoenmaker. Ndh ~choesitt~r, Schoesetter,

Schoenzetter. ·

Sutor kon skoenmaker of snyer beteken; van Lat. suere d.i. ·met naald en gare werk.

Lombard--Lombard-eintlik•iemand uit Lombardye-was in Frankryk vari die 8ste eeu af die gewone naam vir 'n Jtahactn. Die naam is veral van die 14de' en' 15de eeu aj aan Italiane gegee' wa,t na• Frankryk verhuiS' liet. Hieriu le die verklaring van tlie feit dat die naam so gewoon is in Frankryk, terwyl bitalien uiters selde vqorkom.. Irl Noorditalie is in d.ie 6de _eeu deur 'n Germaq.µse volkstam ,,die Langobarden" 'n ryk gestig wat in die 8ste eeu·. deur Charlemagne ten onder gebring is. Langoba·rde>Lombard.

Die naam Langobarden i!:l -deur Bruckner en Much as ,,die J.,angbartigen., verklaar, deur Kogler e.a. eg-ter· as, ,,die, mit ·langen Hellebarten Bewaffneten,'1

d.i. Ndl. ,,met hellebaarden (.=lans of piek met dwarsbyl) gewapende krygslieden." ·

Mahieu-uit, die volkstaal vir Mathieu van Mathaeus.

MatBD-::volgens die ,,Glossaire van Du Cange (1610-1688)'' is ,,malah" =qui a des ulceres, lepre, dus 'n melaatse. Vir die etimologie vgl: LC}t. malahdria>Fn:r. malan-drie; albei beteken ntelaatsheid (espece de lepre, pustules). Fra. malandre=lepre, ulcere. Fra. malan· drin, Ital. .malandrino, d.i. eintlik 'n melaatse en deur uitbreiding: rower, skavuit~ (rogue). Uit die geskie-denis van hierdie familie .i) blyk· dat die. ~alans van-wee hulle' gelooi vervolg en gemartel is; dat hulle

Oorspronklike Kristene" was en die Apostoliete

~efoof sedert die vr;oegste eeue ongeskonde bewaar het en die g~sag van die Pou..,s. nie erken het nie. Die vervolging bet 'n aan~aµg g~neem in die jaar 830, dus ongeveer twee eeue voordat familiename' begin ontstaan bet. Dat ,,malan" dus as 'n skimpnaam vir ketters gebruik is 2

) -en deur hulle as 'n erenaarµ aan-') F. S. "Malan, ,,Korte LeweI1skets va1;1 D. G. en E. J. Malan." ') Ook mening van H. E. de. M. Malan, -Bowden, Oheshir,e.

(21)

gene~.m is, skyo heeltemaal· aanheemlik. Vgl. Geus. Volgens Ch. bertfs Malan op )vfaclovius, sie InL bls. 9. l)aar Malan as van vermoedelik oµer is as plek-name soos. ¥alandty, La :JYialad.rie, ens .. , is afle1ding daarya:'n miquer waarskynhk.

Matherb~D;rnzat ,wys daarop hoe weinig :waarde die <lraers l'a.n sekera., name aan die spelling van hulle name

ge-h~g; het. 'Die Franse, digter Eran~ois de Malherbe, q.v. het sy naam uou eens Malerbe, clan weer Mal-herbe en . ook MaleMal-herbe geskrywe. Ook waar die_ 'naam nie' deur ,,de" (=van) voorafgegaan is nie, sal die oorsprong van d.ie naam moet gesoek word in een van die t9-lryke plekname~soos Malherbe, Malesherbes (ten noordoos.te yan Orleans'), ens: Ifat die naam sy· oorsprong sou te danke he aan die metaforiese be-tekenis v~n fra,_ ma-uvaise .herbe, n.l. vaurien, d.i.

deugniet~ ag Dauzat pie waarskynlik nie... As naam van 'n plant se I,..arousse: ·,,Malherbe, nom vulgaire de la denteJair~ et du.,,.garou» (d.i. loodkruid, Eng. lead-wort, 'plumbago, en vyfvingerkruid, Eng. spurge-flax).

Manier-berus op Mlat. manerius. Cl.i. 'n' gehug (hamlet) en d"orpeling of inwoner van 'n gehug; maneria =

boerwoni~g. {Ch.) '

Marais---Lat. maragium (van mare=see)>Fra. marais <Vere.) VolgeJ:ls Kluge egter le aan fra. marais Ofra. mareis ten grondslag van Lq,t. mariscus = Ndl. bies (reecf, rush). Op, Fra. marais berus Ndl. moeras, J;:ng. morass en Dui. Morast (ouer Morass). Vgl. die familienaam Palustre=qui habi.te le marais, d.1. ie!Iland wat by 'n moeras woonagtig is. Marais beteken oak .tuin (market"..garden) in die ,omstreke vari Parys; vgl. feye des marais=tuinboontjie.

Marchand'-van Lat. mercatans; beroepsnaam, vgl. Ndl. ·Koopman, ,Cooman en de Koqpman.

M~; Marep, Marees--Moontlik dies~lfde as "Marais. Ma,..ais

berus volgens· Vere. op mare ( =ipeer of moeras) en 'volgens K'.foge •op· Ofra. mareis ( =riet, biesie). Uit ,.mare het n~a!i marais ook ontstaan maresq, marest,

~ar~t ... Hie'rtlie laa"ste kon deur aRokopee vap 'die t mare .. v.;-ord. •Chapuy gee nog 'n ander verklarmg aan 'die hand op grond van die deur Godefroy vermelde betekenis: mp.re, maree=bord .de la; mer, d.i. kus., sfrana. Die naam sou clan van woonplaas aan die strand afgelei wees eri ,,straµd- of kusbewoner" be-teken.

Martil1--f1y Marhnus wat- v;m die naam van die Rom. krygs-god Mars (gen. Martis) afgelei is. St. Martinus was

(22)

24

as beiden gebore, maar bet die stryder vir .die kns-tendom in

Gallie

geword en was toe Biskop'van Tours. Deur hierdie ,heilige bet die naam Martin (Ndl. Maar-. ten) doopnaam en familienaam ge,wordMaar-.

Martfneau--dieselfde as· Martin+ agtervoegsel -eau, wat bier ongetwyfeld dim. krag net.

Martinet-d.i. Martin+ <l:gtervoegsel - et 'Yat 'dien om

dimi-nutiewe te. vorm. ' "

Maynier,-waar hierdie na<iJ.m 'n oorspr,onklik Fra. naam is en nie op Olid. Maginhar (>o.a. Meyner) .berus nie, gaan dit terug op Mlat. mayneria==familie, vanwaar maynerius, mainerius, d:i. tot die familie behorend,, diensbode, bediende (domestique, serviteur); (sie C:h.). Meiring-deur Botha nie vermel.d.nie., maar volgens die G. R. bet die voorouers ,,om des geloofs wil uit Frankryk gevlucht". Die stamvader bet van Lingen (Duitsland);-na Suid-Afrika gekom. _ ·"'

Hierdie n'aam .is of Fr;;i.. Mering van Mlat. merinus, d.i. volgens Chapuy"appariteut ( =deurwaarder, -Eng. baili.ff, door_keeper) en· in Duitsland tot Meiring, ge-wys1g;

of dis 'n oor!?J>ronklik GerJll. naam: Maghar d.i. mag(an)=vermoe, krag-t:hari=volk, leer, h,eld.

Mag-dien tot·versterking van die deur die tweede deel .uit-gedrukte begrip, dus : machtige held. Maghar> Mager>Meir +patron. uitgg. -ing>Me_iring, c.;hi. seun van Meir. Eindelik sou die afleiding van pleknaam Meiringen (Switserland) in aantf:terking kan kom. Plekname op -ingen word' gewoonlik 'tot -fog ver-kort: Meiring (Ba.).

Mrnnaar-Mesnard-Mlat. mesnillum, mansionile='n· kleiri. huis; ook by ntainamentum=huis, woning' en maine-rum=·huisbewoner, waarva,n qame ~oos Mainart, Menart, Menier, Menie afgelei is. Hierdie name beteken : Bewoner of inwoner; 1rnisgenoot, bediende ens.1

) Vgl. Maynier eq,O:'en B. bls. 40.

Me;ver.-Meyer gaan terug op Lat. major (villae)>meyer (meier), d.i. pagter, ·boer. Vgf. Fra. metayer (Mlat.

mediela~), d.i. ieJn, wat om die helf.te boer. Sie Meye.1' en Hofmeyr'(Oprsprong en Betekems van.Nd!. en Dm. Familiename). As Joodse van bet Meier ontstaan de.ur verwarring van ,,Mei:r", d.i. kellner van die Talmud en Dui. Meier=pagter, boer. Deur die .wet was in' Duitsland aan Jade verbied om. te boer.2

) •

Mouton--Mlat. multo= skaap. Mouton (figuurlike.bel:ekenis} ,,homme d'humeur douce et fra1table", d.i. sagaar-dige en inskiklike persoon. ·

---~

, 1) Sie Ch.

(23)

Naude--Germ.

Arnoald, d.i. Ohd. aro, .waarnaas oak 'aran, arft =, adelaar

+

walt(ant) =heersefid.>Fra. Arnaud waarby Romaanse agtervoegsels -eau en -in

ge-voeg is: •

Arnaudeau, Arnatt.din, waaruit deur afkorting (afe-resis) ontstaan: Nauaeau, Naudin (D.). Sie bls. IO.

Vgl. Dui. Noldte en Nblte uit Arnold.,

·Net,

NielL-Fra. Nel van Neel en dit van Niel, al drie vorme bestaan as familiename in Frankryk. Hulle berus op [at. nigellus, d.i. swart (vgl. 'Lenoir, Noir( eau) ens:). Vo}ge.ns Ch. kom ook Negel(lin) voor. [Dui. Nel,

Niel word van Cornelius afgelei] ..

Mortier, ,Nqurtier tans t(ortje--volgens,

C.

G. Botha ,,The FrencQ "Refugees at the Cape" was die drie broers Nortier Vlaminge wat in <liens van Jacques de Savoye met die skip Oosterlandt in die jaar 1688 by die Kaap

aangekom het.,, ..

... Nortier is in Frans-Vlaandere 'n veeboer of veefok-ker, iemand wat horn met die veeteelt (cattle-breed-, ing) besig hbu~ dit is ,dus 'n beroepsnaam.1

)

Qlivier-cjrie stamvaders uit Nederland (G.R.) Volgens Gloss. de Go. middeleeuse naam vir ·maker of verkoper van (olyf)olie. L:at., oliva=olyftak; in die Oudheid sinne-beeld van vrede, .wysheid en roefu. Fi;.a. Olivier=olyJ-boom. Oliverius, 'n heilige in die Ursulalegende.

Oli-v~r 'n held

in

di$! sage van Charlemagne. Volgens Wi.· is Oliv~er in so~uhigt:: Ndl. maagskapp~ as .mansvoor-naam •m gebruik. Die~.naam wat vroeer mmder seld-saam. wa.s ~n ook oorsp:ong gegee het aa~ d~e

ge~lags-.pame Ohv1erse en Ohv1ers, 1s waarskynhk m Holland uigeburger uit Frankryk of Engeland.

Pienaar-st,amvader Jacques Pinard; volgens die ,,Glossaire de Godefroy" beteken pinard ,,richard", d.i. ,,per-sonne tres riche", dus dieselfde as Ndl. Rijkaard en

Cle

Rijke. Chapuy neem ,egter ook afleiding aan van Hiµanus met 'n aangelaste d (Fra. d parasite), naam van 'n. beroemde Romeinse geslag wat verskeie kon-suls en· sensors aan Gallie gegee het [gentilice illustre; plusieurs consuls et censeurs en Gaule (Corpus

In-scriptionum Latinarum)]. Modntlik van ,,pinard", Cl.i. wyn in die soldatetaal ~Dictionnaire de l' Aca-demie Frarn;aise); vgl. Lat. p,ropinare, b. v. propino sa.lutem = ek 'drink op· die gesondheid .vq.n.

Prevot-Prevot, Provost (Prost),. d.i. provoos, magistraat. Moontlik van die beroep afgelei, maar in die meeste· gevalle wel In bynaam (sobriquet), wat aan 'n streng

en hee:cssugtige persoon gegee is.

(24)

~Q

,Jletief, Retif-Fra. naam ook Leretif (Ch.); dis 'rt

eienskaps-naam: caractere retif; ~sprit retif (humeuf r~tive).,

difficile

a

conduir~, d.i. iemand wat ·horn nie ,makhk laat lei bf beinvloed nie. ·

Roi-d.i. koning; ook Fra. Leroi soos Ndl. De Koning. Dau-zat meen dat so'n daam, wat aan 'n hoe waardigheid ontleen is, b.v. Pous, Keiser, aan 'n aanmatigende persoon g'egee werd en dus ironies bed9el was. I{y wys ~gter ook op die ~oontlikheid ti.at die pei;soon ,,kompg" van 'n .afdehhg boogskutters (,r01 .. d'une .{:ompagnie d'archers), of van 'n genootskap kon

ge-wees het (vgl. Keiser of Prins van 'n rederykerska-mer in Nederland). Miskien-was d{e fortuin qom gun-stig sodat hy mee'rmaal ,,roi de la feve" (Erig. bean-king of !he Twelfth-Night) \vas. Sie .ook ,,Oorsprong en Betekenis" bis. ,50-52. ,

Rousseau, Roussouw,

Roesouw-dieselfde as Roux en· le Roux

(sie hierdie·naam). In.Rousseau is egter 'n agt'ervoeg-sel -eau 'by,gevq~g. waar't'an die juiste waarde in Fr:;i.ns oor die algemeet~ nie maklik: kan bepaal word nie, ,maar )Vat hier 'p, augme~tatiewe· funksie 'skyn te he·.

Rouaeelet-ook Rousselot; albei van Roux met 'in ·dubbele

agterv~egsel: Rouss-el-e~ Rot'.tss-el..::_Qt. ·Hierdie agtt:rvoegsel ~ot kom odl i~ Frankry~· met die <;Iim. suff1ks -et oo~en, behalwe m Lotarmge waar d1t 'n ,,suffixe pejoratif" ~s •. d.i. dit druk uit dat iets wat ,,minder wen~Jik 'fa in hoe mate aanwesig _is. (Sie Dau:'

zat).

Roux-sie Le Roux.

8enekal,

Senecal,

jen6ctia,,-met ·.Ohd. sc~alc ( =kneg) js Mlat. senescalcus gevorm, d.i. die.oudste dienaar 'en dan ,,primus servorum~·:· Volgens ~arolisse was Sene-chal in di?! suide van Frankryk dieselfde ·as bailli in die nooroe, dus, balju (bailiff, sheriff).' '

Seffontein-,,

Cerfontaine ( Serfohtaine, Sierrefontaine, Serre-fontaine) is een belgiese gemeente in die provinsie Namen (Namur) by ~hilippell'iJle.' L;e bezit een kasteel

± 1400, vroeger bewbond door·de adellike familie ,,de

Cerfontaine (de Serfontaine)!'. In de ,,Archives de-partemen talf:!s du N or'd" is te villden : Serfon taine (de) in stukken van I 326-27, Cerfontaine (de) in stukken

van I 328-39. Het ligt voor de hand '<lat Q,Ok inwo-ners, die uitweken Clie naam konden .dragen.

Etym. : Ser ( Cer) ~ sart( essart) va.n het

in

lat. escar-tum: defricnement ( =ndl. rode, d.i. plek,, in 'n woud waar die borne uitgeroei is, waarvan die familienaine ,,Von Roden .en Van ~ooyen" afgelei is). Dus Ser-fontaiue = sart de la fontaine, waaruit door

(25)

volksety-morogie."

;e~=cer

(cerf), d.i. ndl. hert. (Prof. Dr. P. de Keyser., •Gent). Sie bls. 9. '

Serrurier-van beroep af gelei; se.rrurier = slotmaker.

SoHfer-volgens Du Cange en Godefroy ,,etage, chambre * , ' haute". dus iemand 'Yat op· qie boonste verdieping

·'-' ,woon. ·

Taillefer,

taillefert-bi;roepsnaam, moontlik ironies vir die smid wat die yster klowe; -vgl.. Faure, [e Fevre. Vir r,,taille" sie, Taljard.

Talj4rd

'(Taillard)-Mlat. talliare = afkap, af sny; talliardum • =afgekapte o(ge'klowe bout ens.; talliarius= iemand wat a,fkap,of klowe. Taillard bet hierdie laaste

bete-kenis~.Vgl. .Taillefer; ... Tailiebois (bois =bout).

Taillot is 'v61gctis Du Cang.e ,,serpe", d.i. kapmes ' (~hopping-knife).

Terreblancme, Terblanche,

Terblans-as pleknaam gewoon; volg,ens mededeling van Cl}apuy is daar o.a.: Terre-blanche (Nievre), la TerreTerre-blanche (Doubs), Les Terres Blanches (Alpes-J.faritimes), ·Te~reblanque. (Lot et . Garonne). "Terre. blanche=potkle1; dus na die .. geaard-heid .(wi~ kleur) ':"an _die grond. 'Ook volgens Dauzat van ple~naam af gele1.

Terrier-Mlat~ terraria =land", akker; terrarius =;plaaseienaar, hoer. Terrier volgeris du Cange en (iodefroy ,,tenan-cier," d.i. pagter '(vgl. Dui. Meyer), ook ,,Seigneur!' (vglr Hofmeyr l).

Theron,

Therond-naam van 'n heilige, n.J. Sanctus Theri-nus>Fra.: St. Therin en St. Theron. Die verskil tus-sen die twee vorme op :_in C)l--Orl is gewestelik. Die naam- of gedenk'dag: van hieFdie hejlige in die R. K. is 6 Mei.

Tnerond. moet egter, vaq Gauthier 2

) (uit Ger'm.

Waltpari, o.i . .watt(ant) =heersend-J.hari,=leer, volk. held>Walter en 'Ndl. Wouter) afgelei word, w;;i,arvan die diminutiewe Gautheret

eri

Gautherona .voorkom. Deur· afer..esis ontstaan uit Gautherond-rherond. 3

)

Thiard-selfs indien van Franse st,amvader (sie Hoge, Tyd-skrif vir Wetenskap en Kuns, 13de Jaargang, 2de Af-lewering,

bls.

293) is clie naam nogtans van Germ. oorspr6ng: Tbeodhardo, ·d.i. diet=volki-hard= sterk~

magtig. Hieruit Thiadpart, Thiard; sie Dauzat, bls. 106.

Thibtllt-Gerni.. Theudobald,

d.

i .- thiuda -volk +,bald= koen,

~~~~~~ ~

') 0. &_B. ') Sie Gouws:

(26)

:;i8

dapper (vgl. Eng. bold). HieruiLontstaan die Fr"anse vorme: Thiebault, Thibault, Thibaud, Thibau, Thibou e.a.

Tredoux-volgens mededeling van Chapuy kan hierdie naam

t'wee~lei oorsprong he:

of van Mlat. tredulus ( =dertiende)>tredouh Tredoux is dus die dertiende kind; .

of van Romaans tredoux, Fra.1''traitre'van Lat.

tra-ditor (Du Cange). Volgens Chapuy dus geen verband met die Bretonse voorvoegsel tre of tref nie, wat met Fra. saint ( =Ndl. sint) oore~nkom. · Sie ,,Oorsprong en Betekenis van Nederl. en Duitse Familiename, bls. 72.

Vifiion, Viljoen-in die ,,Corpus Inscriptionum Latinarum"

kom die naam v,an "n pelgrim ,,Villo" voor: Hierdie naam Villo is van Kelties-Romeinse oorsprong en;word Fra. Villon, b.v. ·in ,,Villoncourt" 1

) (Departement des.

Vosges); ,, Villons-les-Buissorfs" (Calvados.}. ·,,Villon" is ook die naan;i. van 'n gemeente in die Departement de l'Yonne (Ch. en Gr". Enc.).

Wat Villion naas Villon betref, ~vind ohs reeds by

die Fra. digter Franc;ois Villon in gedigte die uit-spraak ,,viljo" waar die :fym qi,t vereis. Wat die spelling betref se Botha: , ,In the i:egisters the name • is spelt S}gnon before I 678, after~ards Villion."

Botha gee oak op ,,Filion" ( 1690 ).

Vivier, Vi\tiers--Lat. vivarium, Mlat. vivierittm>Fra. vivier

(piec~ d' ea_u ~ourante 9u dormante, . clans laq_uelle. on. nournt du po1sson;, dus 'n reservsnr, waann v1sse gehou word.

Deur verruiming van die' betekenis word vivier ,, vis-vywer''. As fami1ienaam ook , , Du vi vier'', waarmee ons Ndl. ,,Van den (der) Vijver" kan vergelyk.

Godefroy (Glossair.e) gee vir ,,vivier" die betekenis op ,,boutique

a

poissons", 'd.i. Ndl. vischkaar'=door-boorde vischbak of bun (=kist, bak.of schfiitje met gaatjes in de wanden) waarin visch le~end wordt be'Yaard; (Van 'Dale, Koeneaj.

') Court het uit Volkslatyn cortis (cortem) ontstaan. Court>cour, d.i. deur mure of geboue omslote ruimte. In die taal van die Ia'ndelike bevolking het die woord ,,court" deurdat die dee]. vir die geheel gebruik is, 'n sinoniem van ,,villa"' gewo!:"d' en het beteken ,,dom~iner rural," d.i. domein (estate). Aangesien op so'n landgoect baie pagters en arbei-ders gewoon het, k~n ,,court'' die betekenis van ,,dorp" aanne'em ; (Longnon). Sie ook De Villier1> .

Wallacba' l't.a.

(27)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Source of Inspiration and an Instrument for the Eradication of Extreme Poverty 201, Ochoa Poverty and Human Rights in the Light of the Philosophy and Contributions

Echter valt een ontegensprekelijke gelijkenis op met de sporen die werden aangetroffen tijdens fase 1 van het vooronderzoek (cf. mondeling bespreking van de

Ieper - Meenseweg Bom-Be bvba Figuur 11 : Op een Duitse stafkaart van 20 april 1918 (Gruppe Ieperen-Südwest Artilleriekarte) is de loop- graaf, welke wel nog gemarkeerd was op

I find that two measures of price discrimination, the amount of reward levels and the range of these levels, both have a positive effect on the amount pledged and the success

Based on this thesis it seems that airlines in general are able to generate a positive abnormal shareholder return during the 5 years after a merger, as a significant positive

In onderstaande figuren wordt een overzicht gegeven van de incidentie (het aantal nieuwe gevallen), sterfte, stadium- verdeling en relatieve overleving over de periode 1989-2006

The aim of this research project was to perform a systematic review of studies investigating n-3 FA administration on clinical outcomes of mechanically ventilated, critically

For the NHEJ repair mechanism, the PCR fragment size will be 1 716 bp (red arrow and box) and for the HR repair mechanism, the fragment size will be 449 bp (green arrow and box).