• No results found

Die O.B. Jaargang 3, no.14

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 3, no.14"

Copied!
6
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregistrcer ann die H.P.K. a.s 'n Nuusblo.d.

ONDERSTEUN

die ,·.ooro.anslannclc MANSUITRUSTERS

WELGI!MHOHED ~

~

i~o

h/v Pretorius- en v. 11. W:lltstr.

I

PRETORIA

0

1

J

f

r

i 1.-on

cr-Sos

iolism

c

be

tela

m

b

e

stcumsveilig-h

e

id

n

r

A

frilta

ll

(

'

r-" m

S

uid-

A

jri

l.-o

0

DERDE JAARGANG.

WOEKSDAG,

23

FEBRUARIE

1944.

No.

l

4

.

Popuh~re

en

Ander Sosialisme

Die ircffonclsto bowy;, da~ die rewo-lul;ie van die twint:igsto ccu onhorroo

-pclik op koms is, is &ckcr goil'C in die populm·ilcit. nm Sosiali~mc by haas aile politickc kt·iugc m ou'> land. Tn die parlcmcml. op die vcrhoog van die domagoog, oral "·ord die lo·ccl van • 'o-siali~mc naugchef. Dal die moticwe wat hit•rdio kreM. inspirel'l' hy nlmal

~o dic~elfdo 'is nic, i>. onlcenscglik

wnnr . • Jn hierclio h'o wattl'in •on,; Yan -dag Jeof lmu in elk~ clemoluatiesc laud YUn diP \\'CI'Cld <hie funcl:tnlNill•io-grOO·

po aaugetref word. Bo ook in ons Janel. En by elk van hicrdic groepe i~ So,ia-lismc populcr- maar orn ,.,.r,killcndc Tede~.

~

Die

Politieke P

arl

.

ye

Daar ir; eers en "end di6 pol iLicke partyc woL meL sosinli:;lio~c program-me en mosies voor die dn~ kom. Dil i:s bekoud <lat polilieke parlyo strccf na magwcrslmiwinp:s. A~ dit• con t>Oli-tieke llnrty aan die be,dud is, dan pro

-beer 'rt ander eon -:>m hom ,·an sv troon to tuimcl, ten eindc self clio g('w<l:'n·-decnlo mag><po~isie te kan heklcc. Jn

hierdic polit icke spol, wat gowoonlik in die p!trlomenU~ro arena gl·~pec) word, mttak die >opolers, clio bcroc-pspolil>ici, gcbruik van argumonlc <>f pl':latjics, wnarua <lie volk sal lui:>lct·. Die wen-ncr VIlli hicnlie spcl i~ die p;lrt.y wat pral\tjics lmn opdis. o{ 'n program kan publi~ecr. waannec hy rncct· Jilen<;e kan .,vang" om vir hom to gaan :;tom, a" -<>"'\rir

:-..v

opponont., clio opposisic-p;wty.

DIE

K.G

.

Ons vcstig graag die aanclag van ons

Jcscrs op die reeks vergadcrinss wat

die I<.G. eersdaags in die westelike provinnie sal tocspreck.

Op hierdie vcrgatlcrings sal die K.G.

nuwo helelcrheid gee omtrent die jong-ste fasc van die ossewabranctwag se stryc1. H ierdie vergaderinss is van

die uiterstP. belang vir Clkc brandwag,

maar vera I ook vir daardic mcdc·A fr i-kancrs wat nog nie by die Volksbe·

wcging ingesl<al<el is nic.

In dio ge\\'Oll.e loop Yan <lie politieke spol pi'ObC''>l' die poliliekc partyo tans om melmar ie oortrof in hul yoo1·drag va11 sosinlislic~c Hl:taLr<'i.'l", 11 i~rd io -vlorkslcpe1·y by die ~o:;ia I isnl<', moot mens na 11·aa~·de ~lmL. e11 die mouse Wttt die min:,tc waardu rlaaraau hcg is die berocpspolirici wal bcsi~ is om die gogga tc tile

)[aar die politi<'ke p:nty<• •~ nic <h<> cnigsto nH'nsc \vat Sosiali~mc propa

-geor tlio. Links en n•gs van hullc stall n ook nog twee groept· '' n f in :tile enu; rlil' Sosinlisme bcplcif.

V

anwnar

So sial

ismc

.\llla•· voonlat ons b~-!tulle kom, moet ous cor:; die -vraag ,·imwaar So,iali~m"'

kom l>C'nntwoord. Jn allo dcmolnai:iese IandC'- hcstnan daar lw~e mag,grocpe: die COil vt>J·Loon na buito <·n die anclcr cen opcrccr onsigbaar agl<•r hierdie eon. Dio con is die landbes[nur, en die a.ndcr is clio georg:tnisecrdc hel:<ngo-groepe in tlic htnd. Die ron is die par-lcmcnt of die politicke liHlg cu die under is clie knpitali>'me of die geld

-mag. ln aile moclcruc dcmokratie"e Jande hot die geldruag dit rP~!!;<'kr~-om on,·erstoord sy la.akbnre rol agtor die skerms to speel, terwyl die ,·olk, in polilioko partye verdcel, voor op die verhoog, onder mekaar bnklci. In alle

demokratioso Iande-Suid-Aft•ika in·

ldui:s- hot die gelclmag dit dus reg -gokry om die opperheorskappy te vcr -owet". En die toestand ,·an allc yolke

'

·'(1,·.

/

y

wal, in dcmokraLic~:.c lando woon, ge· tuig \'1111 die misbruik waL die kapit a-lisle 1•an hul mag gcmaak het.

Die K

ouunu

n

ismc

.h rl>aksic. teen die kapitali:.lie,c uilbuiling hot die kommuni;.mc voor. die dng gekom mel die i<lcc· vnn 'n anarg'istiso imernasionale rewolusie leon die lmpitalismc. ln sy poging om propawm<la, to nwak vir hicrdio m en-gelmocs-gechlgle van ho111 maak cliP. kornmunismc gcbruik van diC' so&ialis

-tic:,c krcot. Hicrdie krccl in die monel van die kommuni$le is gl·,·narlik-nie

'o~cer lcrwillc van die krcct !.elf uic-.

nwar tcnrillc ,·an die .,tenjie wat

hullc <HHl so~ialisme bang;. B~· hullc

i~:. die ,soc·ietas" nic die volk nic, maar

wei 'n inLoruasionalo prololnrina~ van worker~, vnn allo kleuro en gC11rC. Tiy

hullo l'llb die ,societas" nit" op gcsondo go<bdicnsligc en cticsc J'oncbmcnL nie, ·nwar wC'l op vleC'slikc lwhocftcs on

lust('.

Die kommuuiste i~:. 'u gmcp wat, link:, ,·an <lit' politicko panyc ;.taan en die

lnecl ,·an sosialisme aanlwf as 'n soori.. van pii!lcitsgebuar om di(l aandag van hul c·ic ~oddelose lccr,..[cllin~s af Le Crck.

Di

e

Ossewabrandwag

)laar in Suid-Afrika is danr ook n grocp w:u regs \·an die poliLioke

par-t,·e ~ban en wat met dodelikc Cl·ns <iic -..oxialisLie~e idee kon;.cl<wcnl voor-Jig. Dis die Ossewn b r:llldwn~. :Die soJ;ial'i~me van clio O.U. is hcliggnam

in . y sLl'OII'O om clio ckonomioso mag

uit die handc Yan die· kapilalislo tc rnk. e11 om dit oor· tc. plans ~aam meL die hc~tuurlikc m;1gte iu rli(! hando ,-an die ,-olk: en om work tt• ,.<'r:.kaf nan clkc ,·oJk,Jicl dour middt•l "·aalT!ln hy 'n ,·eilige- en mon'>"'a:\l'dige bcslaan 'kan mnak. Dit bclckcn t•ct·,..tcns dat die

0.

B. in die 'Rcpubliek '' :1 { hy

be-ploii p;ecn slreitling 1<al duld of orken nic lussen poliLioko en l.'konomiesc

mng; lllf'-'1 r rb.t albci orgarll'''' I)Jl

na-tuurlil; :-nl ru iu die hn11d~ van die ge:.ag,taal. Owcrigcn, hclekcn dit dat hit•rdic magle dcLu· dit· ... taat «c-hruik moet word in hcl:111g \'an die "olk as g,•hecl. en <iaL nit• toC'gclaat mag \I'Ord dat con sclo;ic of lid van clio volk, vir eicgc.wio, 'n nuder uitbuiL nie.

Di(' ;..o~ialbmc van rlic O.JI. stuur af op di<' ,-crnietiging '·an die huidige lmpilali;.lic:.c uiLbuiling l'll vcroneg

-ting, sowcl as <>p die venrerping van kapitalistic:~o waarde» die Q.U. \'Cl'· werp rlic kapitalistiese «h-~·h·<•cr ,-an ,.win" vir my~elf" en \'lll'\'ang dit lllOt

di6 van ,dions \'ir 111~· volk''. Die

0.13. nanva•n· 'n uuwc Jowonfih<'skouing g<'koppol aan ·n nuwc :..ll'lsc•l.

D

i

e

Kontra-Rcwoln::;ie

i'\it.! all('en wil die 0. B. as so:.iali~­ til'"l' hcwcging die kapilali>-m,- \'Crnic-tig nic, maar ook a~ ,-oll<,hewcging wil hy die kommunisme tccn~aan. Die ro\\olusio van die twiu[igslt• C'Cu gaan Icon die k:lpitalisme- as :mlks is die

0.1.3.

'n clC'cl nn hionlil• rc:wolnsie cu

is h~' rowolusi·onih. i\lnnr die re

wolu-!>io ,-~ll die twinl.igslo <'eu he[ ook 'n andrr ;u;pck-ccn wal :spcsifick t*n die kommunisticse rowoln:.ic gaarL Hicrin dccl die O.B. ook, daarom is l1v ook kontra-rew-:>lu5.ion(•r. Die rank

,·3n

die O.B. is nic allccn om die- kapi-bli~mo le beveg nie, muur ook' om i.e \'Orhocd daL kommunibmc sy pick sal

'inncem. Daarom mooL clio O.B. 'n

kon !.rn-rewolusie uitvocr.

Die sosialisme waL clio O.B.

voor-staan is die vo1kseie so ialisme van hierdic komrn-rewolusic.

VRYHEIDSDAG

Nog weinige .cJaC en Vryhcidsdag is daar. Wie wcet, miskicn mag Die O.B. nog binnekort skryf: nog INci·

nig.e oomblikke en die vr•yhoid van die

A frikancrdom is daar!

La at ons die vryheitlsvlam hoog en

brandcnd hou, en laat ons ywcr vir die

vryheid gecn oomblil< vcrflou, of ons otters min worcl nie.

Laat ons steeds stry vir die vryhcio, en Ia at ons daardic merle· A ft'ikaners wat mcer as ons moct ly terwille van hul stryd vir vryhgid, die hoogagting en hultlc toebring wat hullc verdien.

Die minste wat c:!<c Afrikaner kan dccn is om op 26 Februaric sv stukkie hout op die vuur t~ gaan gooi, en om,

na ver·moc, ruims!{oots sy offer te gaan stort in Die Kissie vir die Noodhulp-fonds.

AFBIKANERS AAN

U

.

K

.

TRAP

\

"

AS

\'·ir <lie ccr::.te kccr in die go:skiedenib

''!Ill di<• Univcrsiloit van KaapsL:Hl sal

'n deC! I van die sf mlcntcgcmecnslmp hicnliC' j:1:u- nie dcclnc<•m >tan clio

J1os-pita;II-.Jool ni().

Dit• komilcc wat v\.ntuLwoordelik i!, ,-ir hi,•nlic Jool het nl. hc»luit om 'n dcel vnn clio opbrcng,

ar

to staan vir die Yr~·heidskavalkade.

Die Afrikanerstudente aan die u ni-versitcit het besluit dat hulle nic hullc weg oopsien om 'n pogins to steun wat fonclsc vir oorlogsdoeleincles gaan in-sa!mel nie.

Di<· bcslnit. van <lie .fool-komit.ce noorhiaak clus <lie .\fl'ilmncr,ludentc om hull<' te onurek aa11 'n gcbcurtcni" wal, n·eds 'n insielling geword hot ann hul universiteiL

~'\e( :,oos die heslui( n1n die komitee

nio gonoclJ: betreur 011 afgckour kan

word niC', vcrdien clio doclbcwusio op-lredt• vnn hiertlic: Afriimncr~tuclcnto die <l:111kharc erkcnlt'lildtC'id van aile AI rikancrs.

c::;; •.;

DIE ONTW

AAKTE V

RO

U

Die n~llvillese nouckommando berig dat hullo meL genoeo versing kan docn nw voornit,gang. Vroeg in hicrdie jaar i~ 'n VricndskapseuLnun geopen, onder blykc van groo~ bclangstelling.

By die gelocntheid is 'n gcsclligc aarid

dcurgcbring en is die mooi sommetjie

,·an tl-7-l> ingc::;::unel. Urandw~1gle en

nicncl<• op besock, ol wanncer hulle

dcur Dclh·ille rcis, sal bn·io wclkom we<'~ om 'n koppie Lee of koffie in die

• 'cnirnm Le kom genieL. Di& is gelee in die h11is van komdtG. Jrerguson, Nuwe Kt•rksLraat, regoor die N.G.-l'astorie, en i~; oop op \Voensdao, ,·:waf 10 vm.

tot. 10 nm., asook Snlcrdae wannoer

die l'cnkop-clogtcrs met, hul offisiere rh~:1r ,·crgader.

\·ooris word ,·erldaar claL die kom-mu nclo in b~sit is ,·an 'n cio spin wiel en daL die spinkursus reeds 'n ann -rang gcncom he!..

U i~ Rtellenl>osch borig dio komman

-dnmc- ,·an die \'rouckommando soos volg oor die offen·a:~rdigheid \'an huar b1andwagte:

In plaas ,·an haar \'Crjaarsdag to ,·icr her.. 'n braudwa~ vcrkics om lie· wer

10/-

te stort in die 1\ooclhulpfonds.

'n Ander brandwag hoL 'n ar!.ikel op 'n vcndnsio Ia at vcrk•oop ~n beloof om

allcs waL sy·ontvang, 'n pond to bowe gaando, vir Noodhulp to gee. Sy kon

11/3 skcuk.

'n oeroe het haar diCnstc vir 'n tyd -perll van s2s maande, as oncterwyseres aan die pasgestiste Afrillaansme:Jium· skool op Pietermaritzburg, gratis aan· gobiod.

Uit. \rrybuxg kom borig van elfjarigo

l"ra nsin:t Haasbroek wat. op va.kansie iu 7\laial was. Eon a:tnd, by geleen L-IlOicl van 'n ge.~olligo samckoms, hot n-iende h<\ar gena om Lc sing. Sy he~ dit gcd<>en. 'foe Sr bJ)CSiaaJ

ver-sock word om die lied van die Ossewa-brandw:~g te sing heL sy geanL\\'OOrd:

,,Die O.D.-lied sing ck nio ''Orniet nio.

l':k snl diL sing as alrnal ioLs sal goo

vir dio kindorLjics wio so pnppics ge·

vaug is." Sommigo monso hot die lied

vir dio eorsto keer gehoor on sy moos

dit. ,·orskeic malo herh<~al. Op hiordie

manic1· kon sy die mooi bcdr<~ggio van !:1 Ck in die 1'\oodhulpfouds stort.

= ...

= 3? 4! R i '\ :>+w::.••J

S

on

nige

tab

a

kb

lare

rus

1n

ge

un

ge

ou

,

wynvate.

Onverstoord

word

hul

ryper

e

n

ryper

totdat

u die

voln1aak

g

eu

rige

bel

e

e

k

waliteit

van

dvw-J~-

t

a

ba

k

k

ry.

~

r

avord~

d

ie

ryps

te

(2)

TWEE

DIE O

.

B

.

,

vVOENS

D

AG

, 23

FEB~944.

Ossewa

bra

ndwaggeva

a

ll'

Ojp)

di

e

Lappe

(Gcrcglstreerdc T<nntoor: Cuthbcrtsgcbou, ll!nltlnndstrnnt, Bloemfontein.)

Dll!EI{'lTt;RC: Prof. J,, .), <In Plcs<l,, )f._\., )[.EI<nn., J.L.l3.; C. C. J{ricl; .~. Jlick~l:

.\. 0. Lombard; Gerard Bekl<cr. L,\',; Gordon Tomlin>un.

ALGl'~)ll:XE lll:STOtJI!DEll: P .• J. 1\rU;:cr. SEH:RE'l'.\1!1$: .J.P. ,., d. \\'esthnl<cn:"i\.A .. n.Com.

Aile l{orrespondenslc moet n~·n die Alt;cmcno Bcstuurder gcrl!; word: COl?IIBEI!TSG};JIOU, EEI'ISTE YI,Ql':lt, nt.OE)!FOXTI:lN.

ASOKOR BPK. VERKLAAR OORLOG TEEN DIE GEWETENLOSE

SPEKULASIEBEDRYF.

Geagte Lid/Vriend,

VERLIESE DEUR SPEKULASIE.

Die jongste uitgal1·e van ~rhe Forum

wy sv hoofnnmmer nan die

Ossewa-b;·am!'w:lg in 'n anikel onder die

op-' ~krifte: ,Fnseisme Bedreig 1\n-oorlogse

'uid-:\frikn. Die Osscw:lbrnndwag wag

op Dcprcssie ,·ir Hckrutc uit die

ge-ledere vnn die Ontnugt erde cud

-Sol-date-." Ons wil grnng hicrdic anikcl

onder dio nanclag vnn ons lescrs bring 0111 hnlle 'n ideo to gee vnn die respek

w::~nrmoo clio Ossewabntnclwrl'g iu vy

-I

Daar is nie nog 'n land ter wereld wat so in die greep van 'n 1'

gewctenlose spekulasiebedryf doodbloei soos ons land, Suid-Afrika, nie.

Nou dat dit ons roeping geword het om in te gaan op die handelsmetodes

tans van toepassing tussen produsent en verbruiker, moet erken word

j

dat ons verbysterd staan oor die gewcldige verliese wat jaarliks deur

produseerders en verbruikers gely word.

uudeliko hinge bcjeen word, on qm

die vrecs, \I'U£· daar heers, ten annsie:rr

nw die Ossewnbrandwng se idees. Die redaktcur van The Forum skryf

dat ,hiercJie artaKel 'n waarskt:wing is

teen clie dwase standpunt wat die

he-dendaa:;:.e Fascistiese magt·e, soos die O.B., beslwt( as politiek·banluotte be·

wegings, wat sal verclwyn soclra die

Geallieerde oorwinning behaal is."

Vricnd, u weet van a! die spekulatiewe onheile wat tussen ons plaasvind,

maar u hct daarteenoor magtcloos gestaan omdat u oor geen organisasie

beskik het wat teen die spekulatiewe elemenle durf oorlog verklaar nie.

Dink maar aan die geval van Port-Elizabeth wat vir elke 26 huisge

-sinne een groenteventer het. Die gemiddelde huisvrou het geen kans om

haar weeklikse groentebehoeftes op 'n oop mark te koop nie, nee, sy betaal

in menige opsig 'n wins van 300% tot 400% wat die produscnt nooit bereik

nie. Dink ook aan die bemarking van vleis. Wat het die boer gedurende

die afgelope jare tog nie a! verloo1· nie en wat van die verbruiker?

ASOKOR BPK. KNOOP DIE STRYD AAN.

'n Organisasie om die wins-terencle bedryf te beveg het u vandag

in Asokor Beperk wat reeds handelend optree en die daad by die woord

voeg. Asokor het gekom om te bly! Sy vestings opgerig om die verbitterde spekulatiewe aanslae te weerstaan, is stewig en heg gebou en vorm reeds

die enigste brug tussen produsent en verbruiker. Laasgenoemde twee

was nog aHyd ver van mekain· a£ gehou - natuurlik deut· die optrede

van die middelman. Dit is die reeks middelmanne tussen ons wat nog

altyd mel die winste weggestap het, en as ons vra watter aktuele belang

hierdie middelmanne in die welvaart van die produsent of die verbruiker stel, clan stem die antwoord daarop alma] tot verontwaardiging!

ASOKOR BPK. STEUN AANBEVELINGS VAN VLEISKOMM!SSIE.

Die beskermende maatrecls oor die bemarking van slagvee, onder

noodomstandighede, soos wat nou deur die kommissie van ondersoek aan

be-veel word, word dcm Asokor Beperk toegejuig. Die voorstelle is in

belang van ons land se hele bevolking. As dit toegepas word, en ons

twyfel nie daaraan nie, moet die tussenhandel met vee beslis in duie stot·t.

Ons wens die kommissie geluk met die deeglike werk wat hulle gedoen het.

Hulle bevecl 'n bclcid aan wal Asokor reeds vir 'n geruime tyd verkondig het.

ASOKOR BPK. BlED SY DIENSTE AAN.

Asokor Beperk wil graag met hierdie skrywe dit opcnlik verklaar dat

hy geen selfsugtige motiewe koeste1· nie en as daar ander boereorganisasies

is wat in hierdie groot wet·k, nl. om produsent en verbruiker te skakel,

wil meedoen, dan sal hulle Asokor Beperk se organisasie gereed vind om met

hulle saam te werk. Asokor verrig landsdiens van nasionale belang.

Hy beywer

hom:-(a) vir gcsonder bemarkingsmetodes,

(b) om scggenskap vir die produsent in die bemarking van

sy produkte te verkry, en,

(c) om 'n direkte skakel tussen produsent en verbruiker te vorm.

ASOKOR BPK. PRESTEER: DIE DAAD BY DIE WOORD.

DIE KAROO-VLEISBEURS, GERMISTON.

Asokor Beperk het reeds die daad by die woord gevoeg en met die

stigting van die I< a roo-Vleisbeurs op Germiston is met een van die grooste

boerebewegings in Suid-Afrika 'n begin gcmaak.

DISTRIBUSIEDEPOTS lN GROOT STEDE.

Noudat die Vleiskommissie se verslag bekend is en aangesien daar

feitlik geen twyfel bestaan dat die aanbevclings toegepas sal word nie, beteken

dit dat Asokor Beperk nuwe maatreels sal moet tref. Met die oprigting van

slaghuisc, of distribusiedepots in die groot stede soos Kaapstad, Port

Eliza-beth, Oos-Londen, Johannesburg ens. sal mee voortgegaan word en die

inrigtings sal ook dien as ontvangstasies van ons kliente se slagvee. Volgens

die aanbevelings van die kommissie sal Johannesburg, Durban, Pretoria en

Kaapstad die enigste plekke wees wat binne die bestek van die nuwe Maatreels

val.

BEENMEELFABRIEK.

Onderhandelinge in vcrband met die oorname van

'n

beenmeelfabriek

is feitlik voltooi - die bewerking van die byprodukte van vleis is dus nie

uit die oog verloor nie.

BEMARKlNG EN VERWERKING VAN WOL.

Binnekort hoop Asokor Beperk om 'n belangrike aankondiging te doen

betreffende die bemal'king en bewcrking van wol.

PRODUSENT EN VERBRUIKER VERENIG HUL KRAGTE.

Produsent, as u die spekulatiewc winslas van u skouers wil afwerp,

sluit dan by hierdie groot beweging aan wat u clirekte seggenskap oor die

bemarking van u eie produkte sal besorg. U het al duisende ponde deur spekulasie verloor en om die treurspel te bekroon, het byna 100% van u verlies gegaau as wins in die sakke van tussenhandelaars wat in u welvaart

nog nooit belang gestel het nie.

Verbruiker, dit is nie meer nodig om u lewensbehoeftes langs die

spekulatiewe omweg te koop nie; koop u behoeftes van die man wat in u

ekonomiese welsyn belangstel - koop dit direk van die produscnt. Word

vandag nog 'n lid van hicrdie grootste anti-spekulatiewe beweging wat Su

id-Afrika nog ooit geken hct. Asokor Beperk help die boer om van die onre

g-verclige tussenwinste ontslae te raak. Deur hd te word sal u uself help. ELKEEN 'N LID VAN ASOKOR BPK.

Asokor Beperk se kapitaal is verdeel in 4,000 aandele van £25 stuk,

betaalbaar 40% by aansoek, 30% na 6 maande en na 'n verdere 6 mai111de die

laaste paaiement van 30%. 'n Groot gedeelte van die kapitaal is reeds ond

er-skryf. As u in hierdie beweging belangstel rig dan sondcr verder versuim u na

-vrae na die bogenoemde aclres. 'n Beter belegging word u nergens aangebied nie.

,EENDRAG MAAK MAG!"

U dierraar,

W.g. P. ]. KRuGER,

Algemene Bestuurder.

Jn hierdio ,·erband wil ons aansLip

dat clio nnLWOOrd \·an die Q.TI. Op die

nyc dcmokraticse per~ \'lln . 'nid-Afri

-ka sc poging om sy nyheid nit ie leef

· deut· die Volksbewe~ring te probeer

doodswyg, reeds offekticf ~eblyk hot.

.Die 0.13.· so antwoord was heltlorc ,· oor-1 igti ng op~cvolg den r in LOnl'icwe

orga-nisa~ie. Anngcsien die O.Tl. 'n ~ood­

skap hcL vir elkc· Afrikaner, on beslis

ook 'n baie vorblydendo ho:>dskap ''ir

die sold:~a£ en die worker. en nio son

-der sul<ses hierdie boodsknp :l:ln hulle

oordn1 nie, kom nou, mccr spesifiek

ten opsiglc \'an hulle, hicrdic waarsku-wendo art ikel teen rliu 0:-;se

wahrnncl-waJ..:.

l)i<' :n!ikcl lui o.n. soo~ ,·ol~:

Oie

O.B

.

-

Ge

vuar

.,llicr in ::iuid-:\frika ,a! die

Fascib-tieso bcdreiging (in l>Y na ... ion:~le <hag ualuurlik) c.rnstig word, ccrs wanneer

die oorlo~ oor is, en ons on" ,·oel gesit

heL op tlic gcvaarlikc pad na 'n vredes·

ekon•omie.

,.Die bedreigiug sal korn iif by wysc

Yall dr. Hans \·an l'{en:;burg; so Ossewa

-hr:uHlwag, Of by wyse \':Ill ('('!I of :111der

Xuwt• Orde-sket)ping \':Ill mnr. Pirow

(in noue :<nmewerking met dr. Yan

RPn»burg), of ander~-en diL is net <oo wa:l r:.kynlik soos die (wet roods gc

-nocmrlt• moonLlikhede hy wyse ,·au

·., llll\\'c politicko kon\biunsio, wa~ sy

ondendouning sal puL, nio aileen niL

clio gclcdorc van die reeds hcstaande qu:tsi-l•'n,.,t"isti so org•mi~al:oics nie, maar

ook ,·an die ::-.rusio11alistc t'n \y('renigde p::u-t,\'C.

, 0 it is geen oordrywins om te v

er-klaar dat die Ossewabrandwag, vandag, potensicel, 'n grotcr gc.vaar vir Suid·

Afrika is dan ooit tcvor.e in sy kort-stondige en s!<ouspelagtigc loopbaan.

D

ie St

orm

j

aer

s v

an More

.,,\'nnnccr. as die oorlog oor is, die

uil,·nl blans en die uid-Afrikaanse sol

-dalo tcrugkeer huis-toe, sal daar, met die bestc wil \'all die wereld, gowo!dig

baio oni.nugre1'ing wees. Deur die eeuo

hcon hot. okonomies() onLwrig~ing op

oorloo geyoJg. En daar is geen waar

-borg dn ~ hierdic o01·log '11 uiLsondoring

op dnardio reel sal \\'ecs nic. Da:~r sal ,,·orklooshcid wees.

, Die leiers van die Ossewabrand· wag wag vir die Sprinsbokke van van

-dag, met die vaste vortroue en ver·

wasting, dat hulle die Stormjaers van more sal wees. or. van Rensburg het

dit celt gese.

11 ,Ons sien clio Afrilwncr in ·die

leor', l1oL hy geso. ,Ons kyk na- die

m:w binne die uniform'. AI hierdic

Afrikaners is potensiclo sold:~te \':ln dio

J Lorrerwolk-republiek, wat die O

ssowa-brundwag cendag wil slip;. ~e die

o.n.-J<'uh rcr.

I

Van R

cnsh

u

rg g

ce

n Gek

I

.

1 ,As ons spot met Vau :Ri)nshurg en

sy stories doen ons diL to~ ons eie

go-t vunr. lficrdie oud-Admini~Lrateur,

oud-Sckrct:nis van Juslisic, en hart slogte.-lih a:mbidcler ,·an Hillcrisme, wat

clt!urdrcnl' is \'an 1\azi-oorleworings en

-ideologieo, is geen gek nic. Hy wag

nie sy ~yd af vir niks uie.

,Onlnngs het. lly 'n Aruoidslaer in

tlio lcwo goroep. Hy is dcC>glik bowus

• V<trl die poLonsielo rekrnLe wat hy mag

inskryf as die ekonom'ieso storms van

oor die seo op Suid-Mrilm losbars.

,Ons moct oppas dat ons nie al ons

gevegto wen nie, en die vrede in ons ei.e land verloor nie. Daar is net een manier om hierdie treurmarc te ver

-hoed. Ons moet sosiale en ckonomiese toestande skep waar·onder Fascisme nie

kan floreer nie. Aileen onverskrokke

beplanning en die onverskrokkener daad sal t'ascismc halt. Nie ond·sr·

.drukltende maatreels of wetgewing

nic."

D

em

o

kr

at

e

,

V

erenig

!

,Ts ~lit te vee! om tc hoop dat die

demokraticse clemente iu al die-panyo

hulle oppen·Jakkige gc,killetjies sal

bylO, ('11 sal saamstnan of snamkom

op

hierdie lewcnsbelnnga'ike punt? Dts

bytn~ on,·crrnydelik dal dnar 'n he

r-skommcling van poli~iC'ko magto na die

oorlog snl woes. Kan 'n gemeensk

ap-liko nnLipaLie- teen dio Fascismo, en

die hcrretwolkleerstellings wat onaf

-skeidbaar da:nmce gcassosiccr word,

dan nio as gemeen,knplike ontmoo

-t ingsoord di<:n nie \'it· ulle manne on

nou~ 1·ir welwillendheid iu die twee hoof-poliLioko parL~·c v:w vandag?" -..

UITLATINGS

VAN H

.

N

.P

LEIEH

S

'l\•11 op~igte van dio a~pirnnt-kandi­ datc vit· die imcr:ncrinl=("knmp en die

YI':IO w:u, \'::Ill owerht>idswf.'i:.\ aan huUe gc;tcl word, hot., ~dv . . J. (:. Strydom,

clio l<.'ic1· v:m die J U\. P. in die

Trans-,·aal, in clio pnrlemon~ vcrklaar claL

,die owcrheid nuusJdcrig; is <>mLrent

die lidmaatskap van diu O.B., politieke p:HLyc, die R.D . .l3 .. ens. Daar word

t'gter niks gena omtrent die

Storm-jaersbt'\l'cging nie. Ont blooL licl ,·an

hier<lic l3ewegin~ k woes is genoeg·

~'>Hlllt• rode vir inLemcrings. Die

go-wont• lcdo word gci'uLot'lleor maar dio

Juicr" \':til die Tlcwe~iul=( word 11ie

aan-gcra:lk nic." Ach·. i:llrydom hct ,·oorLs

\'erklanr .,chtt hy nio juis bcgcer dat

d io lt•it•r, geintemecr moet word nie,

maar h~· 1·ind die proscdure wat

ge-\'Oll=( word heclternal bel:lglik."

Ach·. C .

.R.

wart, die Icier Ynn die

Jl.X.P. in die Vryst:lat, hct. ook in eli"..., Pal'lcmcnl in verband lliC!r him·die saak

\'Crlda:n dat. ,baie jong manne

geintor-nccr is bloo~ omclaL hullc lode van 'u

sckcrc YCreniging was, Lc•rwyl die loiers

,·:ut daardie organi~a,.,i0 tocgolaat word

om \'t'Y te gaan. '' lly het o:>k gese

dat .,die Tierf.'nigclo !'any sedert die

uithrcC'k ,·an die oorlog a<, party beslis gekant was teen enig;e g:oweldploging, sabotnsio of ondermynen<le bcdry

wig-hedc." Hy het daMaan Loegevoeg dat

, loo die P:trty 'n ooreenkoms aang

o-gann hot met 'n sekere andot· org

nni-sasio wa~ die vernaamsto voorwaarclc

dat dnnr gcen gcwoldplcging mng weos

nie."

\\"at is nou die bcduidenis van

hier-die- ,·erklarings? Is dio H.~.P.-loier5

kwnnd dat, die regering nog nic vir dr.

Vnn Hcnsburg geinternccr l1ot nie, of

\\'aL? \Vna.rom is lntllo so vcrbitterd

LC'cnoor clio O.B. en waarom gnan huUo

so konsekwcnt voort meb dio vervolging

van die boweging en sy Ieier? Dit is

tog uie die we-g \\'a~ mt \'C'rsoening en

die cenheid ,·an die Afriknncrdom sal

lei nic.

COlHIHON

S

ENSE

J (eolwn!. lesors hot nan ons geskryf

orn to ,·crneem oot· die aard van die

blandjic Common f;cn~o-wnarin dr.

Otto du Plessis, Yoorligtingsekretaris

n1n die II.)(.P .. onlang:,; sy part.y se

,·oor,tcl ,·ir 'n kompromis-republiek

hinno die Britsc Ryk. gepubliscor hoc.

In sy .Januario-uiLp;a\\'e vcrsLrek di(.'.

bl:~cl .self die :lntwoord op hi01·dio mt-vrno.

Common sense is die orgaan van die

Society of Jews and Christians-'n

vereniging wat ongeveer scwe jaa·r· ge· lede in die lewe geroep is in Suid-Afri -ka om we!willendheid teenoor en same· wcrking met die Jode te bcp:eit.

Alhoewcl hierdie oorspronklike

doel-slolling nio vervaag he!. nie, is dit tog nangevnl met clio mcor algcmone

be-lcid

-o

m

'n beLer vorsLandhouding

tus-sen mensc van verskillendo rasse en gelowe te bewerkstellig deur bekle

mto-nin~ wm sosiologieso on ekonomiese prohlcme.

(3)

DIE O.B.,

WOENSDAG,

23 FEB. 1944.

~AAROM

DIE

B

OEREJEUG

.

Op Vrydagaand, 11 Februarie, het genl. Dirk van Rooy, ICier van die Bocrejeug, 'n baie geslaagde vergadcring in die Hofmeyr·saar, J<aapstad,

toegespreek. J eughoofkom!l t. Tntter, offisicr·in·bevel van die Bocrej.eug in

Wes·Kaapland, was in die stoel.

Genl. van Rooy t!Elt met waardering melding gemaak van die blye teit

dat dr. en mev. J. S. du Toit •n stuk van hul plaas, vier morg groot, vir die

uitsluitlil<c gebruik van die Boercjeug van hierdie Gebied afgestaan hct.

Vervo!gens het die Leier aangctoon waarom die bestaan en groei van die Bocr.ejeug vir die Afrikanerdom noodsaaklik is; asook waarom die Boerc• jcug en <lie Voortrekkcrbcweging nooit met mcl«lar hqef tc bots nic.

D

ie

Jeug

se

:Eis

'n VrMg wat dikwels gcstcl word is:

wanrom hct die Ossewabrandwag sy eie jcuvorganisasie in die lowe geroep? Histories wa-; dit die reg,lrcckse gc-Yolg '·an 'n Yraag ~mt '11 scun uit die i\oordwcstc Yan Kaapland a::tn die

A

.

K.G.

gcst.cl het. Die scun wou nl.

wcct wnarom hy nic ook nan die O.B. mag bchoorb nie en hoL di~! hclofte onl vang dat die O.B. }'it hom pick sal manic lliCJ·dic seun is dcur die lees van clio bock ,.Ek rcbcllecr'' aaoge· vum· Gil wou wee~ waaz>:>m hv dan te jonk sou wccs as die skrywor ~nn d:tar

-dio bock nie -destyds to jonk was om by die Docrokommandos ann to sluit nio.

Dus, clio om·ste antwoord op die vraag: 'Va:wom 'n Bocrcjcug? is: diG

Afri!<anerjcug het daarom gcvra.

H

ullc

Ve

r

dicn

Dit

W:~arom het hnllo dit gckry? Om-dat dio joug van die Boorovolk in die geskicdonis Y:m ons volk 'n oroplck

innccm. Pink maar (l!tll:

1. dio SC\111 on dogter vall dio Voor-trckkor;

Z. die scuu Paul Kruger;

3. clio penkop nn die Tweede Yry-heidsoorlog;

.J. dio scun en dogtcr \·;m clio kon

-senLrasickampe;

5.

die souns wat vandag in tronke en intornori ngskampe bel and hot ten ge

-,·olgo ,·an lml ywer vir clio sank van die Doere.

oaarom hot die jeug aanspraak op 'n pick, en sommcr 'u groot, plek i-n die O.B. .

Die Spee

r

punt

van

die

He'wolusic

·

l\Iaar daar is nog 'n .1·cdo. Ons lowo iu 'n Lyd waarin volke vcrjongjugspro-scsso deurmaak. In danrdie proses speel die jcug nood,rcndig 'n ~z·oot, r6l. Ons gaan 'n nuu-e worclcl tegemoet, die woreld waarin die jcug \'au vandag moot gaan leef en streef. Yir daardie lowe en claardio strewe gaan die O.B

.-Boerejcug hulle voorbcroi. Daarom noem clio

K.G

.

die O.H.-floorcjeug die eersto voorLsiuiwendo golf \':\n die Yolk:;bcwcging. Die jong ge~lng as clracr van die jong gcdaglc, die jong gednglo wa.t niks ancien; i,. nic as die ,·erjongclo vorm van al wai. gocd cu edel by ons Yoorgcslagtc was.

Die J3oorcjeug voc1· bo,·clo uit, w:mt hullo moct eenclag bcvelc. gco. Bulle is hul ouors onderdanig, rcspcldcer hul onderwyscrs, crken die gcsag \':ln hul offisicrc, sien meL eerhiccl en venroue op na hul K.G. en !mig hullo YOOr hu] God.

Dio nocrcjeug leer hul volk ken en dien ma:J.r leer ook hoe om hnllo Lo gcdr·a leenoor diogcuo wa ~ nic tot hul

\'Oik bchoorb nie. Tecnoor sodanige is ons trots op ons blood, on~ afkoms, o11s Lraclisics, ons taal en Oils godsdiens.

'l'eenoor vyandigc of skadcliko clemen

-te openbaar ons 'n gesondc self,·er-iro\i<'1 'n rcgmatige Yolkl>tr<>ts. \"ir ons gcen mooior naam as Boereseun of

BOCI'edOgler nie.

Die

Vo

ortrekkerh

c

wegi.ng

''an onsimpatiekc kanL is al meer-maal bcwccr dat die sligting ,·nn clio

JJoorcjcu~ onnodig was aan~csicn daar alrceds 'n stark Yoortrekkcrs\'Oreniging bcstnan. Selfs word be weer da t die Uoorojong die Voot·Lrekkc.rs doclbowus ondcrmyn. Om meL laasgcnoomde

b

e:-wcriug tc begin, daan·oor is nog nooit 'n bcwy:; g:0lcwer n.io, en 'n bcwys sal ook moeilik gevind knu word. Die Yoortrekkcrleicr;o; is bewus van die feit cla t ek !nil strowc en orp;anisa!;io hoog·

skat. Da:trby is die Bocrojcug 'u ge

-dissiplinccrdc liggaam en p;ccrl lid daarY::tn 4'>al teen dio wcnsc ''an hul

lcicr mcL die. Voortrckkcrs mocilikheid sock 11ic. Orngekecrd YOrwag ons nio

dat cl kc Voortrckkcroffisic1· ons gocd-gesiud sal woes nic- on<> sou naLuur-lik d:nzkbaar woes as dil die gc,·al kon wees- maar \t<aar 'n ,.oortrckker

-offisior ons nktief tec::.taan, is hy self Ycmnl woordolik \'ir dioo govolgc..

'n Bcpaalde

Volksidee

DRIE

BELA

N

GRIKE

BHOSJU

UES

WAT U

MOET

J.,EES

1. Dn; VOOn:\AND V&' ONS VOU{SETE SOSIALIS>U:: .

.Amptcllkc O.B.·Uitgawc - Prys slcgs 9~.

... Die wercld sl<al<el oor na 'n soslaalget•lglc struktuur·. . . Dis 111e meer •n

kwcssie van keusc tusscn kap!tnllsme en sosl!l-llsme nie, dis net ccn van nanpas>in!'.

• .. ' .. Landsrykdom Is vir \'oll<.~diens daar; nle \'lr die ,London Stocl< 't:xchnngc" nle ....

lllcrdle en not; andcr wnnrhcde vind u daarln op~;csluit.

.-, DIE OPT.OSSING Y.A~"' DlE ~~ATURt;(..t.'t:YRAAGSTUf\. lN' :5010-tUI~RllCA.

JJcur clr. J•. J. CocrtL.c. d•·· F. J. l .. anguage en l)ror. D. I. O. yan £eden - l,rys 1/9.

... Die Bocrcvollt Is histories :l&lugcwese en verantwoordellk vh· dlo oplosslng van

lllcrdie vrnagstult.

. ... Scgregasie bclcken nle onderdl'Ukl<ing nlc maar (a) herstelling van die oorspronklike

stamorde, en (b) ~;clcldcllke skeidlng tusscn blankes en nMurclle op nile geblede

van die lowe.

Lees hlerdic bclangwekl<cnde en opcnhartlgc bC>preking ,·nn ons grootste vraagstuk. IIC,Icl mn:

PUBLICI

TE }4\NDELS

REKLAMED

I

EN

S (

EDMS

.

) BPK

.

J'OSB\JS ·1892, JOIIAl\'1\'l>SBURG.

i:J eandelc is ~:e­

dert Maart laas

-lede deur lede van

die publiek o

nder-skryf in Excels~

Meubels Beperk.

Die jongste

finan-siiHe state weer-spieel groot win -ste oor die afgelope boekjaar en 'n diwidend van

8%

word weer

verklaar op inbetaalde kapitaal.

U soek na 'n suksesvolle saak om u geld in te bele eo

bier is u kansl Besoek ons organisasiekantore waar u kan

vernee~ van die groot omset en uitbreid.ingsmoontlikhede van

ons sewc takwinkels en twee fabrieke of vra om inligting

op die vorm hieronder.*

Organisasiekantore:- Johnnooahurg: Sp<>orbondkasgebou, de

Villiersstraat. Kaaptlt.ad: Kamer 614, Groote Kerkgebou. Bloemfontein: St. Andrewstraat 123. Port Elizabeth: Kamer

ExcEiSJOR'

u]J1EnBELS

BPK.

0 Die Sekretaria, Exeelnio,.. Meubelo

PoabnG 6670, JOHANNESBURG.

Stuur assebllef bcsonderhede v:tn u aandele aan : -'Ia ... . . . .... . . .. . . ... . . . . Bpk.,

[:::;

·

w~11/1 ?

1

-

-p~

(!< .•

~

~

(0.13., 23 h'cb. 19H) . . . ... ·~

ELLA EL

SE JONG

OFF

STE LIEFDE

VANDER

SROMAN

WALT

-\/VEERK

l

,A

.

NK

VAN

KlOWrE

PRYS 7/· POSVRY.

D

~

E

D!E

VROU

\VAT

NIE lHOG

LIEFHE

NIE

Die

Jeug wil

Dicn

Die .13oeroje1lg van vandng is die Ossewabrandwag van more; jn. meer, is die O.H.-leiers van die ioekoms; uog meer, is ccndag die volksJeiers ~·an ons Gcsngstant wat kom; volksle1ers op ollto ~cbied.

]•]k ~ion graag daL olko lid \'an dio

Bocrcjcug 90k 'n Yoorlrckli:cr is, ten minstc as dio tyd en 11;elccntht>id dit toelaal. )fnar Yoortrekkcrwcrk is nog nio B::>crcjcugwork nio: claar is baio

,~ool'lrekkcrs wat scker nooit lode van dio 13ocrcjeug sal woes nic, noL so llokcr as wat claar haio oflisioro van

dio Voo)'Lmkkers is w:\L ntndag nie h)' ous mag \Yccs nie alhocwcl hnllc dit gr:wg sou wi.l. Dio Bocrcjeug g1·oei op met 'u hcpaaldo volksideo en berei bulle ,·oor ,·ir 'n bepaaldc ,·olkstaak -kind van Cl1ristenouers, 'u plamjic Yan

Oils Ynclcrl::tndsbodem, lid '·au sy volk

van !;y gcboorte nf a an, is &y louse: My GOd, My VOik, My Land Suid• ~·~

Afrika. NA die. borgo hoL sy haar loc,·htg gcncem om

u:\ll

die lewo lo prohc~r ontvlug. DAi\R., in clio wyc uatuur, hcL sy v1·e.de in l1aar siel gc\'iucl totdaL die wrcde !ewe haar ook daar bet rap hot.

Daarom cis die Boerejeug van clko lid diens. Nicmand is ooit to jonk om

tly ,·.olk to dicn of om Jan~lsclicns to

.vcnig nio. Die bocrehaba is ook al lid van ons bowcging, die hbcrt•kleingoed hct al hul iakie om to \'e\Tig, rlie

boere-~eun en hocrcdogtcr t rclr •ll ywerig sanm iu die volkspan en leer om me-kaar op nile mooutlike mmzierc by te swan. Ecn vir ahnal, alma! vir elk· ecn.

Die Doorojeug cis plig~~ctrouhcid,

c1ions, opofforing indicn nodig. 'u J3oercjcugl:\Cl' is nio 'n pickniok nie, nic 'n vnkansio lc<':;docry nie. lemand wat eendag wil lei moot leer om lc ~ehooTsaam. Bike s:rmckoms van tlic Bocrejeug sal gekcnmcrk w<>rd dour sliptc diisiplinc. ,·olmaaktc orde, opbou!.'ndo work.

D

i

s Ed

el om

te 'V e

rk

Die booroscun en boorcdogtor beskou

NOOn work to la.ag vir hom of haar nio.

Ily

of sy doon daardie werk ·in belang van Janel en vo!k en doon clit dus so goecl moontlik en so graag moontlik.

Teen

Ket

tingwinhels

I

11 Interessante artikc:-1 oor .. Die. Basaaz s en Tee wig teen Dasaars' en Kcttingwinkels'' hct in die Fchruarie-uitg:awo van Volkshandol vorsk~·n. Oor

die lcowig Yerklaar die skry\YCr:

Die kloinhandelaars bcA"ill hulle meer

en meer vorcnig, waar ~ziQoLhanclelaars

gcwooulik ingcsluit il:l en so word 'n soot·t kclting opgel)ott om die Jwop·

krag to konseotrecr en om die ,·crsprei-dillgsko,tc te Yenniuder. Uierdie tipe Y:-tn organisasic word gowoonlik 'n , vrywilligo kctting" j1;Cnocm en hoi in hai!• l:mclo gewcldig vclcl gowen.

'n Vrywillige koLling iK ecnvoudig 'u

groep ldcinhandelaars1 w:1L clkccu sy cic wiul,cl besit en hc:slnnr, georgani·

seer om handclsbedrywighedc te bc-heet· deur groothandcls- en klcinhan-dclsfunksies onder ecu bestuur

te,

yer-enig.

n

ierdie groopc. lt:'r n sa am work met sclfstandige- grootha ndol:tars of

lmllc knn hul eie groothundolshuise in die )ewe I'Oop.

Hior is dio aangeweso wcg om te-volg

II

dour OilS Afrikanerbcsighedc., om hulle ,

te reel on diens en waardcs aan die volk te l>l·ing.

SY mog hom nic licfhc nic, maar »Y kon hom ook nie haat nic:- \Vanv oor haar lowe hot immcr die skaduwec \'tin l1aar mist rap gclc. ..\ L haar harls-togte was maar soos 'n \\'J~I.;HKJn\XK lJL'J' DIE

KLOWE. Sclfs haar geluk was net so kortstondig

soos 'u WEil•iRKLANK.

Beste! vanda~

VVE

ERKL

ANK

VAN

K

LOWE

dour

DIE

ELLA

ELOFF

VAN

DER WALT

PRYS 7/· POSVRY.

AFRIKAANSE

PERSBOEKHANDEL

9

Pospus 845,

SPOOR BON Ot<ASG EISOU 1

oo Villisrsstraat 15,

JOHANNESBURG.

(4)

VIER

DIE O.D., WOENSDAG, 23 FEB. 1944

Die

Kontra-1~ewolus

ie

Daar het nog nic in Suid-Afrika 'n

organisasie be-staan soos die Ossewa -brandwag nie. Die O.B. is ~1ie maar nog

'n

orga.uisasie, by a! die andor, wac

''ir die prot in d-ie lowe geroep is nie.

Die O.D. is oorsto on enigste van_sy soort. Dis nie 'n organisasie wa.t hom

daarop iloele om .clio mag nit die ha.nde va.u die eon party to neem ton eindo

dit in cHo hande van 'n ander parLy oor to plaas nie. Die O.B. 'is 'n organisasio - 'n cedgemeenskap - wat onderueom

}lc~, voor God en mons, om clio mag

eons en vir altyd nit d'ie kloue van kapi

-ialiste en politioke groepe to neem, en dit finaa.l oor to maak aa11 d·ie volk.

Dio O.B. hot hom ten .docl gostcl om

'u proses wa.t vir jare al aan die gang

is, n'ic alleen to ouderbrcek nio maa.r finaa.l nit te wis. Vir jare a! sit die

kapitalisto mot al die ekonomicse mag

- die sg. broodmag - in hulle hando,

e~ten spyte van die wissoling van die

pol·itieke mag tussen politieke partye

behou hullc him·dio mag. Dit is tot

'n bescf va.n h-ierdie proses wa:trtoo die

volk ontwaak het on dit is hierdio pro

-ses wat hulle deur middel van die

volksbeweging wil stuit . Maar hierdie proses sal nie met prosaieso middels gokeer word nie- aileen rew.olusioncre optredo sal dit doen. Daa.rom ·is die O.D. ook woseutlik rcwolnsioner v:-~n

nard.

Dio l<a.pit.aliste ou hul handlangers

sal nie hul gevest;igdo belange en posi

-sios prysgec sonder 'n hewigc siryd nic. Dio kapitaliste sal nie hul reg om onboporkte winsLe to maak, en

enorme private bcsittings op i.e stapol,

sondor <lie geringstc inagucming van

d'io v·olk so belang, soma:n so terloot•s

pt·ysgoo nic. Ook sal hulle nie die vooneg wat hulle vandag so gruwelik misbrnik om clio volk uit to merge! en sy bodom to roof, somaar so liggios

wil vorloor nio. En die boroopspolitici

wat. d'io parasiete op die kapitalisme

is, sal ook nio vrywillig dit. wil los \\'aa.raan hullo so winsgowond klcof nio.

'-i'r" Hcwolusie sal noclig woes om die volk baas to maak in sy eie l:tnd.

Die oorJ.og wat daar vandag wood, ill

clio kapital·istc so poging om Lo hand

-haaf en to hou, al daarclio d·ingo wat die volkc rogma.tig tookom. l\faar clio kapitalisLo hot die wind van voor gc

-kry on nie van agtcr soos hulle gchoop hot. nie. In hulle benoudhcid het hullc

om hulp goroop- on hulp hat opge

-daag in die vonn van che Kommmris -tiesc Kolos. Die komumnismo leer <!at

sy volmaakte !ewe ccrs sal begin by

die dood van clio kapitalismc. Die kommunismc hot die kapitalismc u'ie

te hul1) gesuol om sy lowe to red nio,

maar om tor plase t.o wcos as hy sterf,

t.em o'inde sy bocdcl to orf. Soos die

aasvoel .waak die kommunismo nou oor

die st~rwendc wolf.

Die kommunismo booog 'n worold

-rowolusio teen clio kapitalismo ton

o'inde homself intomasionaal vcilig to

grondves. En hy sit vandag laugs sy

vyand wat alrocds dour 'n a.ndcr clode -lik gowond is. Wio is die ander?

Dis die magt.o va.11 di6 kontra.-rowolusio.

Dis die ma.gte wat stry nie a.Jleen teen

clio lmpitalir;mo n·ie, maar ook teon of

kontra die kooununistioso. renXllusio.

In Suid-Afrika hot die O.B. nie al -Jcon dio tank om clio rewolusio teen

die kapitalismo dour to yoer nic, maar

hy is ook vera! goroepo toe die t.aa.k

om clio kontr~t-J·cwolusie teen dio

kom-mun·ismo dour to voor. Rierdie tank kan die O.B. aileen sukscsvol vorrig

as die hele volk opst:lan on hulle soos

een man aangord t.ot dio stryd. Daa.r -om dat hi01·dic kontl·a-rowolusio ge

-voor moot word dour 'n volksbcwogiug.

Die kapital'ismc en dio 1."0mmunismo hot oorecngekom om die volk in tweo dole to verdeel, en olkeon hot vir hom

'n deel gokics waanneo hy oo.rlog voor

teen die ander. Die eon hot vir hom die besitLcrs gckics on dio nuder clio

bcsitloses. Wattor con van clio twco

dole ook al won, dio volk as sulks moet

verlore gaau.

Daarom kom die volksbewogiug non om altwee him·dio dolo saam to bind tot 'n volksgemcenskap- wat sy nar

s-ionnlo erfenisse met trots sal troetel;

wat sy sosiale pligte tcenoor elke lid van die cremoonskap get1'0n sal nakom ; en wat "'sy vya.nde onvorbidclelik sal

Die Oo

rl

og

Roewel Suid-Afrika. om historiese redes e11 weens sy geografieso Jigging

nie onverskillig mag sta:Jn tee1100r dio

oorlogsgebeure in die Verro Oosto nie, is clit tog opmerklik dnt ons Brits

-georientoerde dagbladpors so wei nig aandag skenk aan die oorlog teen dio J'apanners. Ons nuusagenskappe voor -s·ien ons van breedvoorigo borigto oor die oorlog in Rusland en Italie en oor

die lngoorlog oor Europa., maar oor die

o01·l9g in die Yerro Ooste is hulle be-·

treklik swygsaam. Daar het weliswaar 'n skok <leur Suid-Afrika gcgaau toe

clio Japannors hul g1,ooL en bli.ts-snello

o01·winnings behaal hot, JJlaa.r sedert

chardio tyd is ons gesus met d·ie

gc-dagt.o da.t cl'ie oorlog in clio Verre Ooste

'n wending ten gunstc >au die \Vas

-terse moondhcdo genccm hot.

Is hierdie Optimicme geregverdig'?

Dit is wol w~:-tr cl::tt uio die Jap

an-not'S nie maa.r die \Vosterse moondhccle

uou al '"ir meor as 'n jaar aanva.llencl optrcc. Dit is waar clat Amerikaners

on Anstralicrs be!aug;1'iko suksesso op

die Salomo-eilande, die Gilbort-cilandc

en op Nu"Guineo hehaal hot. As 'n

mens dio landkaart raadplccg cu die 11itors langsame vordering van die Gc

-allicerclos met die ,,innigo en goweldigo

voroweriugs van d'ie Japnnuers 1·orge -lyk dan is daa.r cgter goon regverdiging vir die oor-optimismo en sol fvoldaan-heid waaraan ons nnnsagcntskappo iot

cio na-decl l1Ulle skulclig gomaak heL

uic.

Mac-Arlhw· waarsku

Solfs die go\\'ooulik oor-optimisLiese

gcnl. l\Iac-Arthur, Amerikaanse be,·el

-'""ordcr in clio Suidelike Stille Oseaa.n, hot Ollb ngs teon hi01·die sclf\·olua3.

n-heid gowaarsku. Volgcns United Pross sou hy ve1·klaa,r het ,dat die-

vcrowe-riug van die buitonsLc Jap::mse eilandc

•iu die SLillo Oscaan n'ie as b€\slissend beskou kan word nie. Dio Japans~ leer moet verslaan wor<l voordat die oor -winuing ver~oker is. Japan kan nie

not deur bombard om onto en blol<kado

\ce.rsla:Jn word nie. Dit is misloideud om van kort-p;.~adjies to })raa.t. Daar bescaan nio so-'ieLs nio." Aldus :Iliac

-Arthur.

Japan in die ecrste pl·llk 'n landma:; en nic 'n secmag nie _

Hiordio tydigc waarskuwing van 'n

'Amcriknause be,·el voerder verdi on mecr as gewone ao.ndag. Die ''eroworings

en landings "'at die Gcallioerdes op J ap:lnsc oilaudc dom·govoor hot, geld

aileen ''ir 'n paar Japanso voorposto. Die geweld·ige Japanse cilanderyk is hierdeur nog fciL!ik nie gcraak nie.

iVaL egtor dikwols nit dio oog verloor ·word, is die fcit dat Ja1)an nie alleon

'n eilande-ryk, afh:lnld'ik van scemag,

is nie maar ook 'n vastelandse n10oncl

-hoicl wat oor 'n stork leer bcskik. Op

Q.io Asiatiesc vasLoland het die Jap:m -ners voor en gedurencle die buidige oor

-log g1'0ot grondgebiede gokoloniseer eon verower. In hi01·die grondgelJicdo hot

die Japann~rs gewo!digo mensemassas

uitroei.

Die Ossewabrandwag, rewolusioner in

sy aans!ag teen kapitalisme, !{onrta

-rewolusioncr in sy doodstryd teen twm -munisme, is die enige kampvegter vir ons Gesegastaat, nasionaal en sosiaal

van aard.

0!l!TI!i.rTiilin:mur.>mtl!~

OlE VROUEKOMMAI\!00 VAN

PAHO\V

hou 'n

S'l'RAATKO LLEKTE

ten behoewe van die

O.B

.

-

NOODHULPFONDS

op

_

S

at

erdag

,

26

Febnwrie

te PAl~ O \V

DIE

O.B., WOE

NSDAG,

23

F

EB

.

1944.

V

ertre

Oo

ste.

as werkkragto en niters bolangrike grondstowwe tot hul boskiklving.

Af-gesien van die Japause moedorland, is die Japanse militcre en ekouomiese

mag dus nio op sy duisende eilande ge

-vestig nio maar op clio AS'iatiese vaste -land, wat vanaf l\Iansjoekuo in cl·ic noordc lot hy Singapoer in dio suidc

strek. Hoewol Japan na Amcrika ou

Drittanjo die sterksto soemag in clio wcrcld is, is hy nie soos Til"ittanje in clio cersto plek van sy oorlogsvloot

af-hanklik ll'io. Hierdio vloot is vir hom

aileen 'n mi.ddel om die verkeor tuss<l'n

sy eiland-bcsitLings to ha.ndhaaf. \Tan -daar dat die Japa.tmcrs in d'ie huidige

oorlog nog nooi t hul oorlogsvloot as

sulks in clio slag gostoot het. nie. Die

vloot is aileen 'n hulpmiddol ·in die

dicns van die leer. .

Dit is dns aan die Jeer en nie aa.u

(l•ie vloot nio waaraa.n die Japanners

die meesLe w:\a.rdc heg co waarvan hulle magsposisie afhanldik is. Dio

lo"·ensbelange van Japan op die ll.s

·ia.-tiose vilsteland verklaar dit ten ,·olio.

As die militere mag van Japan dus

vernioLig moet word, dan sal cors sy

leer, soos l\[acArthur aan clio h:lnd gee,

verslaan moe(; word. Riordie lanclmag kan egLcr aileen dour 'n landmag vo

r-slaan word wa.t n'it basisse soos Siberie,

China on Indie opcreor. Op clio oom -bJ.ik is nog R.usland nog China in die

l)OSisie om hierdie taa.k to vcrvul nie. Alleon Indio bly rus oot. iHaar in

Indio hoors daa1· om·ns en hongorsuood.

Iu ludic sit vername Ind'iosc lciO'rs in

die gevangenisso. Die Indicse monsc

-massas ·staan dus nio eon hondord per

-sent. agt.er d·io Gcallieerdes so oorlogs

-poging teen dio Japanners nio.

:\iaar dit is nio alles nic. · Dio Ja-panse verowcring va11 Dirma hot nie

alleon die Indies-Chinese landvcrbin

-ding oor clio Birma-pacl afgosny nie,

maar clit hot ·die Ja.panners in 'n baio

gunstigo posisie vir verdediging en aanval geplaas. Die gesukkel van die

BriLse offonsicf teen die Japanno-rs ·in

Birma bowys dit. Dio torrcin on die

klimaat is anclor h'indernisso wat 'n

Geal!ieerdc offonsief in die weg staan. In die ,.yfde oorlogsjan1· is tHo Angcl-Saksiesc bondgcn·ote in die Verre Oos -te sowel as in die \Ves~e nog maar

a!Lyd besig mo~ voorposte-gevogte. As

clio lugaa.nvalle op Duitslancl dus nio

daa1'in slaag om die moraal van die

Duitso tuisfrout to breek nie of as die

Rus&iose kolos nic daarin slaag om die

Duitso leer bcslissend te vorslaan nic, dan is dio oor-optiroisme in .die

Goalli-ocrdes se propaganda n'ie aileen tl1is

-plaas nie ma:lr ook org gevaarlik ,·ir hulle self.

IBJENODllG

Gekwalifiseerde

Snyer

v1r

k

leremake

r

s

-

besighe

i

d.

Twee

-ta

li

g. Meld

salaris

. Goei

e

voor-uitsigte.

Werk

te aanvaa

r 1

April.

Doen

aa

n

soek

by

:

Jate.

l

[}hiJI

Ion~

&

Kne.

IPos!bu§ 61,

S'fEL.LENBOSC

H

.

Beuarngrik

Chu.rchill1.vaardeer Mussolini

Onderstaande woorde is eons

~

''n

tyd deur Winston Churchill- nienmnd

andors ni e - gcbesig:

,Ek !von nic help, om soos baio an-der mouse, 'n aangenamo indruk to

kry van Signor Mussolini se kalme en

eonvoudige voorkoms n·io on van sy

rustigo en onverstoorde houding to midde van so baie la>te en geva1'0. Iu

die tweeclc plek kon euigcen sien da.t

hy aan niks anders godink het as aan die blswcnde geluk, soos hy dit ve

r-st.aan het, van die Italiaanso volk uic,

en dat cnigicts van m'inder belang vir

hom nio die minstc waarc]o.gehad het

nio. As ek 'n Italianor was, is ek

sekor clat ek heclbar~iglik saa.m ·met

jou sou gewees hot, van die begin tot

die einde van jon triomfa.ntelikc stryd

toon die. dierlike lu~te en hartstogtc \'an Lo-ninismo. Ek sal cgter 'n paar \\'OOl'cle se omtrent die internasionale

aspok van Fascismo. Uitwcr.dig hot

jou bewcging 'n diens gel ewer a an die

hcte wer~Hd. Die groat vrees wat hom

altyd meoster · gemaak hot van elke

domokratieso leicr of van 'n Icier vn.u

die werkondc klas. was. dat hy onclm·

-mvn of oortroef sou word deur 'iomand

met meer okstromist.iese neigings ashy.

Jtalie hot gowys dat daar 'n motode is 10m die ondergrondse n1agte to be

-veg- 'n metode, wat die massas, as

hulle reg geloi word, kan verenig en

.ka.n leer om die waa.rde in te sicn, en

kan inspircer tot gewillighcid om to vcg vir die oorbaarheid on clio gt,!'lnrl

-'':lStighcid van 'n bcskaafde sa.mc-Je,,·ing. H y het clie nodige. antidote

teen.(l die Russiese gif verskaf. H ierna

sal geen groot nasie onvoorsien we.~s

van die uiteindelike weermidrlel teen

die ka.nlleragtige grcei van Bolsjewis·

me nie."

Vir die Vroue se Plakb

oek-0 Die murgbeen van 'n bees, gesaag en gc

-vorr maak 'n moo! scrvetrlng.

D

·

ie

Eienaa1·

e

n Pe1

·

son

ee

Z

van

,

;Die

K

aroo

B

a

l

{en',

(Eienaar: BAKEN SMIT)

S

T

ELLRNBOSCH

wens lctngs hie1

·

die

weg

all

e

St

t

r;dente

te

bedcmk

vir

h

t

tlle

get1

·

one en gewactrdee1·de on

-de1·stew~ing

ge<lw·ende die

af

g

elope

j

aa1

·.

O

ns heet

·

u en

cl

ie talle ntLwe

-linge h

a

rtlilc welkom

,

vi1

·

di

e

jact

r

wa

t

voo

?'l

e

.

0

U verde,·c onderstouning sal baie waardeer word.

Vryheids

f

ees

SA

!

'vffi

T

RE

K

K

IN

G

TE

KA

AP§TAD

(G

e

n

er

aal

slm

p

pe A

l

en

A2

)

in die

1/.0FMEYRS

AA

L (

Groote Kerl.ge

bou

) KAAPS1.'A

D

op·

26

FE

B

RUA.1U.E om 7

.30 mn.

v

.

v

11

~

m

~("1

t0J

(r

Jl

J.Yli\

R\J

\ID

- ( 1 ntcressante Prosram)

Almal W elk

o

m

!

!

INSAMELING VAN FONDSE VIR O.B.·NOODHU'LPFONDS

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Wij zien uw tuinafscheiding en die pergola het liefst perfect aansluiten bij de rest van uw tuin om zo voor u de ideale tuin te creëren. Wilt u graag de gehele tuin vernieuwen,

De regievoerder neemt het initiatief voor de organisatie van de inrichting van het werkgeversservicepunt, en faciliteert deze organisatie en inrichting.. Het doel van de

Maakt voor mij allemaal niet uit , zolang ik maar niet naar school moet!. Zolang het goei weer is en men vrienden erbij zijn is

Waar namens de gynaecoloog is betoogd dat klagers niet in hun beroep kunnen worden ontvangen voor zover dit beroep klachtonderdelen betreft die door het Regionaal Tuchtcollege

Op basis van het bovenstaande stellen wij het college voor bij gelegenheid van de begroting aan de raad voor te stellen de gemeentelijke bijdrage ongeclausuleerd ter beschikking

Extra voordelen voor beachclub (zoals extra korting nu voor trainersmateriaal) Korting voor inschrijving in Belbeach

Voor onze U11 meisjes die voor het eerst 3-3 gaan spelen en ook voor het eerst echt gaan volleyballen, is deze reeks echt geweldig.. Een goede beslis-

Valkenburg(ZH) bij Leiden, waarbij u goede ervaring krijgt wat voor soort tuinmeubelen er allemaal zijn.. U bent van harte welkom in onze showroom voor deskundig advies &amp; waarbij