• No results found

Lancaster, J.C.S. 1991. The governership of sir Benjamin D'Urban at the Cape of Good Hope, 1834 - 1838. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Lancaster, J.C.S. 1991. The governership of sir Benjamin D'Urban at the Cape of Good Hope, 1834 - 1838. [Boek resensie]"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

word daar leemtes in die werke opgemerk aangesien bulle Die belangrike historiese gebeurtenisse aanstip Die. Die leemtes is die gewapende stryd van SW APO, die terroristeverhore, die stakings van Owambowerlcers en die verval van die PCX1ugese kolonie, Angola (pp. 170-171). Deur hierdie temas Die te behandel Die wcrd daar 'n beeld van Namibie geperpetueer waarin die inheemse groepe se geskiedenis Die ondervang wcrd Die.

gedoen.

~tens bet by die stand van die bistoriogJ"afie rondom D'Urban deeglik ontleed. Hoewel die ontleding DOg in die teken van ons kennis van die laat sewentigeljare staan (die vemandeling is in 1980 aanvaar), hied die eerste boofstuk mooi nuwe perspektiewe en gee dit aan die skrywer 'n goeie basis cm sy eie navorsing aan te toots; omstrede standpunte in perspektief te stel en self nuwe standpunte te formuleer. Dit bet by ook met 'n redelike mate van kundigheid gedoat.

In die letterkundige wa-ke waf tussen 1975 en 1988 O<X" Namibie geskryf is, sien die skrywer vir die eerste keer 'n kritiese ingesteldheid en 'n bewuswording dat daar gelet

moot word op die inheemse groope se belewenisse. Die ontwikkeling van sg. grenslita-atuur is 'n bewuswording van letta-kundiges soos Etiene van Heerden en Elsa Jouba-t dat die "werklike" situasie aan die Namibiese grens geskets moot word (pp. 198-200). Hiedie wa-ke word opgevolg deur die van J .M. Coetzee en Nadine Gordirner wat beskou word as 'n paradigmatiese breuk met enige vorige Afrikaanse letta-kunde O<X" Namibie insoverre dit vir die eerste keer wa-klik inheemse temas verwoord en as letta-kundige dekolonisasie getipea- kan word.

Verda' het Lancasta' na D'UrOOn se goewOOleW"Skap in sy volle omvang gekyk en nie bloot op sy oosgrensrol gefokus nie. Daaroour sien mens die goewemeur as amptenaar met 'n groot verskeidenheid van pligte en verantwooroolikhede asook -en dit is uiters belangrik -die beperkinge wat die amp en die voorskrifte asook opdragte van die Britse oweltlede op horn geplaas het. Gesien binne die konteks, asook die konteks van heersende omstandighede en verhoudinge in die kolonie, w<X"d die optrede en besluite van die goewOOleur in beter perspektief geplaas.

In die verband het Lancaster venil twee aangelealthede behandel wat groot druk op D'Urban se tyd en staatsmanskap geplaas het, nl. sy hantering van die vrystelling van die slawe in 1834, asook sy rol in die implernentering van die nuwe bestuurstelsel in 1834 (Wetgewende Raad). Veral eersgenoemde het vir D'Urban talle problerne geskep en grootendeels daartoe bygedm dat hy Die onmiddelik sy aandag aan die oosgrensvraagstuk kon gee me.

Volledigheidshalwe wad inheemse letterkundige w~ke behandel (pp. 224-235). Die werke beskou Haarlloff as die begin van 'n "alternatiewe histcriografie" (p. 234) ten spyte daarvan dat die ternas waf aangespreek wad meestal reaktief is en die bedoeling het om SW APO se stryd te regverdig.

Die werk soy moeilike temas soos historiese mites, veranderende grrosmetafore e.d.m. aan. Dit is 'n werk wat moootlik deur filosowe en letterkundiges oorder as historici

benut kan word. Wat D'Urban se rol op die oosgrens be1ref, bet die werk Die veel flout bygedra Die. Die nuwe ~rspektief hierbo genoern, is belangrik, asook die rnanier waarop hy D'Urban se rol ootleed sooOOr om 'n vooringenome vir of teen -standpunt in te neem. Nuwe lig wocd tog gew~ op die ooderlinge verl1Oudinge tuSsell D'Urban en dr. J. Philip, asook D'Uroon 00 belangrike grensamptooare soos Harry Smith. Lancaster gee ook aandag aan die oorbekoode aanklag teoo D'Urban dat hy die Britse owa-hede nie gereeld 00 volledig ~ hoogte gooou bet van gebeure op die grens Die. Vir die swakheid in die moodering van die goewemeur bet hy gem verklaring Die en hy hied bloot die standpunte van histocici soos Drac~li en MacMillan aan.

E.R. CoetzeeR.A.U

J.C.S. Lancaster: "The Govemership of Sir

Benjamin D'Urban at the Cape of Good Hope,

1834-1838". Argie.ffaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 1991 (2) Staatsdrukker, Pretcwia, 1991. 225pp. RI0,OO. ISBN 0797021795.

Min Britse goewemeurs aan die Kaap tydens die ~e helfte van die negentiende eeu het soveel aandag van historici ootvang as sir Benjamin D'Urban -dit nieteenstaande sy kort bewindstyd van vier jaar. Die fokus op D'Urban hang saam met die oosgrens-krisisse van daardie tyd nl. die grensoorlog van 1834 -1835 en die verbandhoudende aanvang van die Groot Trek. Gevolglik is heelwat wat oor horn geskryf is -en baie berus maar op oppervlakkige navorsing of die weergee van bestaande kennis en insigte toegespits op sy rot m.bJ. die oosgrensgebeure.

As M.A.-verl1andeling beo<x'deel, staan die werk stewig. Lancasta- het deeglike argivale en sekonoore navorsing gedoen, asook monoolinge oconne gebroik: sy evaluaoing van O'Urban is nugter m die groot bydrae van die werk Ie miskim juis daarin dat die skrywer D'Urban aan gewone mmslike maatstawwe toots m sy sta-k en swakpuote op die vlak beoordeel. Vir die student en navorser wat hierdie tydperk in die geskieOOfiis van die Kaapkolonie bestudeer, kan die werk beslis van groot waaroo wees.

H. J. van Aswegen

R.A.U

Lancaster se werk, wat oorspronklik as 'n M.A.-verbandeling aan Rhodes Universiteit 0.1. v. prof. K.S. Hunt gedoen is, het ten <kIe1 om die rot van D'Urban aan die Kaap te herevalueer. Dit het hy in verskeie opsigte goed

ro\'nlEE 31/1992 34

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Calculated concentration changes, using the Δt method, show large changes in intensity in the different stages of tissue oxygenation (Figure 6).. In a region of interest (ROI)

In a proxy re-encryption scheme, the delegator assigns a key to a proxy to re-encrypt all messages encrypted with his public key such that the re-encrypted ciphertexts can be

Therefore, when I redesigned Benefits Policy DV0406 3.3, I applied both plain language and document design principles in order to produce a policy document that is easy

In summary, churn, customers who have accounts with the Bank doesn't have a lot of faith in the Bank for the first three (3) years of their product life after

The current study investigated the possible developmental effects of fluoxetine (one of two antidepressants approved by the FDA for use in children with MDD) in a genetic rat model

Galactic cosmic rays are the dominant particle population in the solar system, consisting mostly of hydrogen and helium ions. They are produced mainly in the

The National Spatial Development Framework (NSDF), Provincial Spatial Development Framework (PSDF), Regional Spatial Development Framework (RSDF), Municipal

Optimization of the permeance through the composite membrane could be achieved by increasing the porosity and pore diameter of the support.' Since the