• No results found

'n Ondersoek na 'n kerklike konsultasiebediening

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "'n Ondersoek na 'n kerklike konsultasiebediening"

Copied!
361
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

'N ONDERSOEK NA 'N KERKLIKE KONSULTASIEBEDIENING

deur

Willem Johannes Bergh

Proefskrif ingelewer vir die graad Doktor in die Teologie

aan die

Universitelt van Stellenbosch.

Promotor: Dr. H. J. Hendriks.

(2)

(i)

VERKLARING

Ek, die ondergetekende, verklaar hiermee dat die werk in hierdie proefskrif veNat, myeie oorspronklike werk is wat nog nie vantevore in die geheel of gedeeitelik by enige ander universiteit ter verkryging van 'n graad voorgeie is nie.

~----

c:a~

-

08 -

1995

(3)

(ii)

Opgedra aan my vader en oorlede moeder, my skoonouers, my vrou, Sannie en aan ons kinders, Fanie en Leana.

(4)

(iii) DANKWOORD

'n Besondere woord van dank en waardering aan:

• •

• •

Die Koning van sy kerk aan wie aile lof en dank toekom. Sy genade, gawes en besondere seen sal nooit na waarde geskat kan word nie.

Dr. H.J. Hendriks vir sy aanmoediging, inspirasie en meelewing. U het my toegelaat om self te leer vlieg: 'n bekwame promotor en konsultant! Baie dankle vir u vriendelikheid, beskikbaarheid en u huis wat aityd oopgestaan het.

My vader vir sy volgehoue en intense belangstelling, voorbidding en wyse raad - 'n geestelike konsultant vir my! Baie dankie dat u die studietoer finansieel moontlik gemaak het. Daarsonder sou hierdie proefskrif nie moontlik gewees het nie.

My skoonouers vir hul aanmoediging en voorbidding.

Sanet Breet vir die bekwame tikwerk onder moeilike omstandighede en Theo Breet vir sy hulp.

Die kerkraad van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente De Tyger wat studieverlof toegestaan het vir die studiereis oorsee.

Minette Lambrechts vir die uiters bekwame proeflees en versorging van die proefskrif.

Monica Rohlwink en Petra Rheeder-Kleist vir die hulp met die Duits en vir Monica vir die vertaling van die opsomming in Engels.

My kollega, ds. J.J. van der Merwe, en die jeugwerker, Johan Engelbrecht vir die swaarder las wat hulle dikwels in die gemeente moes dra - sonder om te kla!

Die onderskele konsultasieburo's in die VSA Duitsland en Nederland wat my so vriendelik ontvang het en bereld was om hul kennis en ondervinding met my te deal.

My vrou, Sannie, en ons kinders, Fanie en Leana, vir al die bystand, opofferinge en veral verdraagsaamheid. My dank aan Sannie vir die aanvanklike proeflees.

(5)

(iv)

- 'N ONDERSOEK NA 'N KERKLIKE KONSULTASIEBEDIENING

OPSOMMING

Die tyd waorin ons lewe word gekenmerk deur versnelde verandering. in die sekulere wereld is die kompetisie tussen ondernemings so sterk dat verandering, aanpassing en herorientering deel van die bestaanswyse en agenda van groot organisasies geword het. Die organisasie wat nie hieraan aandag gee nie, verdwyn. Organisasiebestuur het 'n wetenskap geword met professionele raadgewers wat as konsultante bekend staan as 'n voltydse beroep.

Die kerk kan hom nie van die samelewing waorin hy hom bevind, losmaak nie. Ook die kerk moet aanpassings maak en herorienteer in 'n veranderende wereld. Dit het algaande duidelik geword dot daor binne die kerkverband nieeffektiewe meganismes

bestaan wat gemeentes en groter kerkvergaderings kan heip met die proses van aanpassing nie. Kerklike konsultante het algaande in hierdie behoefte begin voorsien.Dit is 'n nuwe dissipiine wat met metodieke werk wat in die sekulere wereld in die bestuurswetenskappe en ander ondersteunende dissiplines ontwikkei is. Die kerk is egter 'n unieke tipe organisasie met 'n eie aard en identiteit. Konsultasie wat dit nie in ag neem nie, sal onbetroubaor wees. Daor word dus teologies en krities hieroor besin binne die vakgebied van die Praktiese Teologie.

Ook in Suid-Afrika is konsultasie 'n term wat besig is om pos te vat omdat hierdie bediening algaande spontaan en ongestruktureerd sy voete begin vind het. Tans word dit op 'n al meer professionele wyse gedoen en is daor gelowiges wat dit as 'n voltydse bediening begin bedryf. Dit het tyd geword om die aangeleentheid te verken, te beskryf en standpunt daoroor in te neem. Die studie wii uit 'n Suid-Afrikaanse en, spesifiek gereformeerde gesigspunt die saak rondom konsultasie krities beskryf en analiseer. Die uiteindelike doelwit is om riglyne te probeer neerle wat teologies en struktureei rigting kan verskaf aan die ontwikkeling van die bediening binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk.

(6)

(v) Die studie poog gevolglik om 'n greep te kry op die teologlese beginsels waaroor dit in konsultasie gaan. Dit bevind dat die bege/eiding van geloofsgemeenskappe tot

verandering 'n wesentlike beginsel in die Skrif is. Voorts beskryf dit die kerk vanuit die hoek

van organlsasie en organisme en beklemtoon dit die feit dat konsultasie met aibei hlerdie perspektiewe sal moet rekening hou.

Die ontwikkeling van die konsultasiebediening word krities bespreek deur die geskiedenis en funksionering van verskeie van die toonaangewende konsultasie-instansies in die VSA Duitsland en Nederland na te gaan. Die verloop van die konsuitasieproses as dinamlese en interaktiewe gebeure wat deur verskillende fases beweeg. word uiteengesit. Gemeentebetrokkenheid in die konsultasieproses biyk 'n baslese uitgangspunt te wees. Na 'n kritiese analise van ai die gegewens word riglyne vir 'n Suid-Afrikaanse. gemeentelike konsultasiebediening uiteengesit.

(7)

(vi)

AN INVESTIGATION INTO CHURCH CONSULTATION MINISTRY

ABSTRACT

We live in an age characterised by constant and accelerating change. In the secular world the competition among businesses is so intense that change, adaptation and reorientation have become indispensable to the survival of any large organisation. Organisational management has deveioped into a science with professional advisors (known as consultants) who are employed on a full-time basis.

The Church is an integral part of society and cannot distance itself from the latter. This calls for adaptation and reorientation within the Church as well.

However, it has become increasingiy evident that within the various denominational Churches noeffectivemechanisms exist by means of which parishes and synods can be supported in the process of transformation. Church consultants have begun to address this need. Consequently, a new discipiine has emerged which employs the methods developed in the secular sciences of management and reiated, as well as supportive, fields of study.

It is important to remember, though, that the Church is a unique kind of organisation with its own nature and identity. Any consultation which does not take this into consideration, is not reliable. For this reason, experts in the field of Practical Theoiogy are studying the entire phenomenon of consultation from a theologicai point of view.

In South Africa, the idea of consuitatlon has also taken root as this kind of service has estabiished itself spontaneously and in an unstructured manner! At present it is being done on an increasingly professional basis, and there are church members who have taken on this task as a full-time ministry.

The time has, therefore, come for us to explore, describe and evaluate this issue. This study endeavours to analyse and give a critical account of consultation from a South African - and specifically the Dutch Reformed Church - standpoint. The ultimate aim is to

(8)

(vii)

attempt to lay down gUidelines which should give theological and structural direction to the development of this kind of ministry within the Dutch Reformed Church.

Consequently, this study strives to define the theological principles fundamental to consultation. It has established that the guidanceof faith-communities towards change

is a basic principle in Scripture. Hence, the Church is seen as an organisation, as weil as an organism, and the study emphasises that consultation will have to take into account both these aspects.

The development of consultational ministry is reviewed critically by tracing the history and activities of various leading consulting bodies in the U.S.A., Germany and the Netherlands. The course of the process of consultation - a dynamic and interactive process which moves through distinctive stages - has been carefuily plotted. Parish involvement seems to be a basic prerequisite in this process.

The criticai anaiysis of ail the available information is foilowed by carefuily detailed guidelines for parish consultation in South Africa.

(9)

Inhoudsopgawe

Verklaring

Opsomming

Abstract

Diagramme

Hoofstuk 1: Inleiding en orientering

(i) (ii) (iii) (xvii) (viii) 1.1 Inleiding 1 1.2 Probleemstelling 4

1.3 Dimensies van die navorsing 5

1.3.1 Die konteks van die studie: die groter scenario 6 1.3.1.1 Die navorsingsontwerp impliseer 'n groter scenario 6 1.3.1.2 Die groter scenario vanuit verskillende gesigspunte 7 1.3.1.2.1 Die groter scenario: die Suid-Afrikaanse konteks 8 1.3.1.2.2 Die groter scenario: die breere konteks 12 1.3.1.2.2.1 Die groter scenario: megatendense 13 1.3.1.2.3 Paradigmas en paradigma-verskuiwings 18 1.3.1.2.4 Van modernisme na post-modernisme 21 1.3.1.2.5 Gemene deiers in die groter scenario 25

1.3.1.2.6 Samevatting 27

1.3.2 Die ontiedingseenheid: kerklike konsultasiebediening 27

1.3.3 Die doel van die studie 29

1.3.4 Teologie. praktiese teologie en die sosiale wetenskappe 30

1.3.4.1 'n Definisie van teologie 30

1.3.4.2 'n Definisie van praktiese teoiogie 31 1.3.4.3 Metodologie van die praktiese teologie 32

(10)

1.3.4.5 Die relasie teologie tot die sosiale wetenskappe blnne die

praktiese teologie 34

1.3.5 Die navorsingsontwerp 38

1.3.5.1 Tipe navorsingsontwerp 38

1.3.5.2 Afbakening van die studieveld 39

1.3.5,.2.1 Afgrensing ten opsigte van die navorsingsontwerp 39 1.3.5.2.2 Afgrensing in terme van die ontledingseenheid 40

1.3.5.2.3 Tydsgrense 40

1.3.5.2.4 Afgrensing ten opsigte van 'n denominasie 41

1.4 Die ontwerp van die proefskrif 41

1.5 Data-insameling 44

1.6 Hoofstukindeling 47

Hoofstuk 2: Beskrywing en begronding van gemeentelike konsultasie

(ix)

2.1 Inleiding

2.2 Normatiewe Skrifbeginsels vir konsuitasie

2.2.1 Die reikwydte van die Sola Scriptura skrifberoep 2.3 Die begrippe: konsultasie en berading

2.3.1 'n Onderskeiding: konsultant/berader, adviseur en raadgewer C'counselior")

2.4 Verskeie definisies/omskrywings van konsuitasie 2.4.1 Definisies/omskrywings vanuit die sosiaie- en

bestuurswetenskappe 2.4.1.1 Caplan, G. (1970)

2.4.1.2 Maclennan, B.. Quinn, R.. en D. Schroeder (1975) 2.4.1.3 Berger, J. (1977) 2.4.1.4 Block, P. (1981) 2.4.1.5 Parsons, RD. en J. Meyers (1984) 2.4.1.6 Blake R.R. en J.S. Mouton (1986) 2.4.1.7 Wilkinson, J'w. (1986) 2.4.1.8 Lippitt, G. en R. Lippitt (1986) 3.4.1.9 Schein, E.H. (1988) 2.4.1.10 Harvey, D.F. en D.R. Brown (1992)

2.4.2 Definisies/omskrywings vanuit 'n religieuse konteks

48 49 50 53 55 56 56 56 57 57 57 58 58 59 60 60 61 61

(11)

(x)

2.4.2.1 Schaller, L.E. (1969) 61

2.2.2.2 Schmidt, E.R. {1975} 61

2.4.2.3 Adam, I" en E.R. Schmidt (1977) 62

2.4.2.4 Klostermann, F. (1977) 62

2.4.2.5 Perry, L.M. en GA Peterson (1981) 63

2.4.2.6 Hendriks, Jan, van Hooodonk, P.G. en HD. De Loor (1982) 63

2.4.2.7 Bullard, G.w. jr. 1983 64

2.4.2.8 Steinkamp, H. (1987) 65

2.4.2.9 Moller, E. en E. Marahrens (1988) 66

2.4.2.10 Dietterich, P.M. en I.T. (1989) 66

2.4.2.11 Berg, H.G. en S. DQringer (1993) 67

2.5 'n Voorlopige definisie van gemeentekonsultasie 68

2.6 Gemeentekonsultasie en verandering 69

-2.6.1 Die verband tussen gemeentekonsultasie en verandering 69 -. 2.6.2 Verandering in die konteks van hierdie studie 71

2.6.3 'n Definisie van verandering 72

2.6.4 Metamorphousthai in Romeine 12:2 73

2.6.4.1 Die doel van die verandering 74

2.6.5 Verandering as "agogie" 75

2.6.6 Samevattende bevindinge 76

2.7 Perspektiewe op verandering in die praktyk 77 2.7.1 Kragte/faktore wat inspeei op verandering 77

2.7.1.1 Callahan, K.L. 78

2.7.2 Verskillende soorte veranderingsprosesse 81

2.7.2.1 Dietterich, P.M. 81

2.7.2.1.1 Intensiteit. kompleksiteit en moeilikheidsgraad van

die veranderinge 85

2.7.2.2 Harvey, D.F. en D,R. Brown (1992) 87

2.7.2.3 Samevattende opmerkings 92

2.7,3 Die vlakke van 'n veranderingsproses 93

2.8 Gemeentekonsultasie gedefinieer 98

2.9 Gemeentekonsultasie en strategiese teologiese

beplanning 99

(12)

(xi)

Hoofstuk 3: Die kerk as organisasie (insfituut) en die rol van 'n konsultasiebediening

3,1 Inleiding 103

3,2 Benaderingstot die verstaan van organisasies 104

3,2,1 Wat is 'n organisasie? 104

3,2.2 Organisasiekunde 105

3,2,3 Die aanloop tot organisasie-ontwikkeling 106

3,2.4 Organisasie-ontwikkeiing 108

3.2.4,1 Wat is organisasie-ontwikkeling? 108

3.2,4,2 Teoretiese grondslae van organisasie-ontwikkeiing 110 3.2,4,2,1 Levin: Die groep as die fokus van verandering 110 3.2.3,2,2 Argyris: Verbetering van interpersooniike vaardighede 111 3.2.3,2,3 Bion: Die onbewuste dimensie in 'n groep 113 3.2.4,2,4 Katz en Kahn: 'n Oopsisteem-benadering 113

- 3.2.4,2,5 Likert: Deeinemendebestuur 114

3.2.4,2,6 Lawrence en Lorsch: Differensiasie en integrasie 115 3,2.4,2,7 Weisbord: "Six-Box Model" 116 3.2.4,2,8 Blake en Mouton: "The Manageriai Grid" 119

3.2,5 Samevattende opmerkings 121

3,3 Die kerk as organisasie (instituut) binne die perspektief van die

koninkryk van God 123

3,3,1 Die kerk as instituut en as organisme 125 3,3,2 Die kerk is 'n skepping en daad van God 126

3,3,3 Die gemeente as 'n oop sisteem 129

3,4 Hoe funksioneer gemeentes? 132

3,4,1 Fases en siklusse in die funksionering van gemeentes 136 3,5 Bestuur en leierskap in die gemeente 142 3,5,1 Die verskil tussen bestuur en leierskap 143

3,5.2 Leierskap as begeleiding 144

3,6 Die rol van 'n konsuitasiebediening 146

3,6.1 Konsultasie as 'n bediening 146

(13)
(14)
(15)
(16)
(17)
(18)
(19)
(20)
(21)
(22)
(23)
(24)
(25)
(26)
(27)
(28)
(29)
(30)
(31)
(32)
(33)
(34)
(35)
(36)
(37)
(38)
(39)
(40)
(41)
(42)
(43)
(44)
(45)
(46)
(47)
(48)
(49)
(50)
(51)
(52)
(53)
(54)
(55)
(56)
(57)
(58)
(59)
(60)
(61)
(62)
(63)
(64)
(65)
(66)
(67)
(68)
(69)
(70)
(71)
(72)
(73)
(74)
(75)
(76)
(77)
(78)
(79)
(80)
(81)
(82)
(83)
(84)
(85)
(86)
(87)
(88)
(89)
(90)
(91)
(92)
(93)
(94)
(95)
(96)
(97)
(98)
(99)
(100)
(101)
(102)
(103)
(104)
(105)
(106)
(107)
(108)
(109)
(110)
(111)
(112)
(113)
(114)
(115)
(116)
(117)
(118)
(119)
(120)
(121)
(122)
(123)
(124)
(125)
(126)
(127)
(128)
(129)
(130)
(131)
(132)
(133)
(134)
(135)
(136)
(137)
(138)
(139)
(140)
(141)
(142)
(143)
(144)
(145)
(146)
(147)
(148)
(149)
(150)
(151)
(152)
(153)
(154)
(155)
(156)
(157)
(158)
(159)
(160)
(161)
(162)
(163)
(164)
(165)
(166)
(167)
(168)
(169)
(170)
(171)
(172)
(173)
(174)
(175)
(176)
(177)
(178)
(179)
(180)
(181)
(182)
(183)
(184)
(185)
(186)
(187)
(188)
(189)
(190)
(191)
(192)
(193)
(194)
(195)
(196)
(197)
(198)
(199)
(200)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

These proceedings contain the papers of the IADIS International Conference on Internet Technologies & Society (ITS 2010), which has been organised by the International

Jeroen Piersma is Redacteur Ondernemen en Zakelijke dienstverlening bij Het Financieele Dagblad. Voor het schrijven van deze scriptie heb ik hem benaderd met mijn idee over wat ik

Even though it is clear for the participants that the unattractive faces in treatment seven have a better average school grade, 35,4% of the participants choose the attractive

Respondents indicate they undertake interventions, for example by being visible or leading as example, to make sure that employees from different organisations (in the case of

Beide soorten lijken erg veel op elkaar en zijn zelfs voor experts niet altijd te onderschei- den.. Naast een aantal uiterlijke kenmerken zijn ook het gedrag en de waardplant waarop

Op basis van deze hypothese kan worden geconcludeerd dat door het instellen van het aanlijngebod Meijendel minder als gebied voor het uitlaten van honden wordt gebruikt, omdat

The disaster-related programme can not only be found in BPBD, a relatively new department in the Indonesian local government structure (the BPBDs are transformed fire-fighter