• No results found

Werkswinkel

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Werkswinkel"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

C. E tikettering

’n Klein etiket w aarop die naam van die versamelaar en datum en plek van versameling aangegee w ord, w ord aan die speld o n d er die insek geplaas, Gebruik ’n houtblokkie m et gaat- jies om alle e tik e tte op dieselfde hoogte te plaas en die lengte van die speld b o k an t die insekte se liggame ewe lank te m aak. Name van ordes en families kom nie aan die insekte self nie maar slegs in die kissies.

D. Versorging van die Versameling

’n Plat kissie m et ’n glasdeksel w ord as perma- n ente h o u e r vir die versameling aanbeveel. Die bodem van die kissie w ord uitgevoer m et kurk o f plastiekskuim sodat spelde m aklik daarin gesteek kan word. Hierdie insekkissies m oet feitlik lugdig wees. G ebruik Paradikloroben- seenkristalle om enige an d er organismes w at die droe insekte kan vreet weg te hou. Vervang dit gereeld.

P A P I E R S T R O K E

W e r k s w i n k e l

Die maak van uitstallings is ’n belangrike funksie van die Museum. Die bou van vertoon- kaste is so ’n integrerende deel hiervan dat ’n hoogs bekw am e tegniese personeel en ’n goed toegeruste w erksw inkel daarvoor nodig is. Dit is egter nie alleen vertoonkaste en die uitstal- vlakke daarin w at vanuit die werksw inkel gebou w ord nie. Daax is o nder meer al spesiale m eubelm ent vir kantore en laboratoria vervaar- dig, ’n houtm o d el gebou vir ’n rekonstruksie van ’n uitgestorw e buffel, m etaalhake gemaak vir die ophys van ’n dooie olifant to t ’n natuurlike staande posisie, ’n rekonstruksie gemaak van ’n S oeloe-hut, historiese meubel- stukke gerestoureer, ens. ’n G ro o t projek waar- aan tans gewerk w ord, is die om skepping van die bestaande kunssaal in ’n lesingsaal.

Die nuw e uitstalling in die Geologiesaal sal b in n eko rt vo lto o i wees. Op hierdie f o to is die skrynw erkers besig aan die n uw e vertoonkas vir fluoresserende minerale. Hierdie m inerale wat onder ultraviolet beligting “g lo ei" Is maar n et een van die a antreklikhede in hierdie saal.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De omzet bedroeg 78,4 miljard dollar, tegenover 75,9 miljard dollar een jaar eerder, terwijl de winst per aandeel klom van 3,28 tot 3,36 dollar.. Internationale verkopen waren goed

Op dat verdrag kan u zich als Belgische persoon of onderneming (de begunstigde van het te betalen bedrag) beroepen om de Amerikaanse voorheffing te verminderen, in sommige

[r]

Tij- dens deze pauze, gaan de grof vezelige materialen als spijsbrokken terug naar de mond waar het opnieuw gekauwd wordt?. Runderen zijn

5a–f). The correlation patterns for the subsurface tem- perature in the CFS–TPCF also bear resemblance to their counterpart in GODAS. Over some regions, es- pecially in the

[r]

en de staatssecretaris van Financien de antwoorden op de vragen van de leden Mei Li Vos Groot en Kerstens alien PvdA over zzp ers die door de Bbz regeling in de knel raken ingezonden

bestek nr:.