• No results found

Plaaslike geskiedenis - Ogies.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Plaaslike geskiedenis - Ogies."

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PLAASLIKE GESKIEDENIS -

OGlES

H v

d

Berg

(Hoerskool

Ogies)

In die geskiedenis van Ogies is die naam Hendrik Botha,

gebore op 12 Maart 1881 totaal onbekend, maar

wan-neer gepraat word van uum Fly Botha, dan weet

som-mer baio mense, selfs vcr buite die grense van die

gebied, van wie gepraat word.

Die bynaam 'Fly' het hy gekry toe hy as jong krygsman

tydens die Tweede Vryheidsoorlog, vir drie dae en nagte

weggekruip het vir die Engelse, in 'n pan met water. Toe hy daar gevind is, is aan hom gese dat hy darem regtig "fly" is om s6 weg te kruip.

Tydens diesclfdc oorlog was 'n Britse konvooi

gesla-sioneer te Balmoral. Hulle het op 1 Februarie 1900 in 'n

geveg met 'n Boerekommando vanaf Bethal betrokke

geraak op die plek waar agies se stasie vandag staan.

Gedurende die skermutseling is 'n Engelse soldaat,

genaamd J

.

Bryant, dodelik getref. Oom Fly het hom

per-soonlik begrawe in 'n grar wat hy se~f gegrawe het. Die

grond wa5 50 nat dut hy hom tl:)'L WClre in '0 watergraf begrawe het.

Later van tyd is besluit om 'n perron op te rig op die

stasie en toe oom Fly verneem dat hulle die graf wi! skuif, het hy sy geweer geneem en die spoorweg-amptenare baie duidelik laat verstaan dat dit sy Engels-man se graf is en dat nieEngels-mand daaraan sal raak nie.

Die gevolg is dat agies vandag spog met 'n grafsteen op

die stasieperron, prcsies waar oom Fly destyds sy

Engelsman begrawe het.

Oom Fly was ook sy hele Ie we lank 'n bloedsap gewees.

Enige vreemde persoon is dan ook altyd op dieselfde

kenmerkende wyse gegroet: "Ek heet Fly Botha en ek is

'n SAP, hoe voer neef die van?"

In 1948 het die Nasionale Party die verkiesing gewen, en

daar en dan het Fly Botha besluit dat hy nie sy hare of baard sou skeer voordat die S.A. Party weer aan bewind kom nie.

Sy vrou, tant Kitty, wou op 'n dag so 'n bietjie gelyk maak aan die weelderige haredos en baard, maar moes onverrigtersake die aftog blaas.

ETAM het in 1949 selfs 'n spotprent geteken waarin

oom Fly op stelte moes loop ten einde aan sy belofte

ge-stand te doen.

20

Met lang hare en 'n welige bos baard is hy oorlede op 7

Februarie 1965. Die destydse leier van die Verenigde

Party het 'n brief in eie handskrif geskryf waarin hy

sim-patie betuig het met die afsterwe van uum Fly.

Sy dogter, mev. A. Voges, woon vandag nog op die

familieplaas, "Smaldeel", distrik agies.

(2)

G .... ,

I. - 'v.

n.

~~

..

,

,J,,.. "" ....

,...r

,',,~

..

,.

1/,,'1' % J

.. ,A

v.,.",,-

,(,1' c." . . _ or." ,/,,;, r ... 0 . - F/7 ' .... '1,/. .• ,"",

<"._ ...

"-G-1l"cr.. .. ,. t.,.",_., c/o( , - _ . - -... -"1"//

.", 01',.. ~,I, l/.rt~'·lo/' P . r l ' ) , o..,J

".;...,... .. , . ,..,...,_",,,.,/ / ' ... ., V "",-" 7',

~I'''''I../(' _" ••. ,Ic. ot'.'L 'V, ... " ... ,

0.1'."

U

,C.,/<y ... , , . / w ... e/ 0/,,,,,,,,. 0'," ,-,,)1'. 01'./ ~) "J

"'/.1

7""<·-

-<., '-

.I") 10. _ c/ "./-'<" II, /o~J' C.//7""

"c-

en ",1"-7 '!" .... / ~,,.. ()",., ~_/ o .. _r"/)""""""" /vcpa..1 ' ) .~~ "" ... ..--.. /.,. .. -7.1' ... ~ aI' .. , "".~ -/QT A) v . / , _ V,,_]~<-.. / , <..r.

,<

/",o ~,/, -... 6 , . -/-< ... ., "'c,.._A~ ... " i " ' " 01.·, A/,... .. ~,i.·,..

0/.,

1'11.,

..c:. __ ~o / .. ,..~ ... '1r /" .... ~.I'. \/Y, ,_01' .. /'·/<,

r"'-t.A:

'), VI/··,,,.

Y:

<..

'".1'

C-'n Skrywe von die leier von die Opposisie met oom Fly se ofsterwc.

WANNEER?

'" rt'iJb~"Ju, Y.P.-o"Jt'r",.,,,n hd ,10 b"I"i, O . 'T 11..,11 '" b",.,

.u: t, 1...1 r/un "tXHJ.1 IIi, Y.P. "'UT . . " luwi.J ;, .iI. OM,. worJ VN'

"'0,4 JtI/, _I I)' f'OCWDU/J i" V.P.·t~I,Jn'

.I,,.,,..,.,

""olt;"1 ,.;,.". rool opl,u·j"1 ;" Ji, f/,II~, ~" ."""~h.,,J,1

f

'

,,.U

·

., ""

tI'Of'J.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In this paper we consider a completely ergodic Markov decision process with finite state and decision spaces using the average return per unit time criterion. An algorithm is

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

gelaat en die heuwel bestyg om die wereld te bespied. Vergelyk ook J.H. Breytenbach, Kommandant Danie Theron, p.214. Van Wyk maak melding van Danie Theron se aankoms by die

nie en sy plaas Hartbeesfontein in die wyk Vaalrivier het as sekuriteit gedien totdat hy betaal net. Burgers se gewildheid het mettertyd afgeneem vanwee aangeleenthede soos

3.5 ENKELE KONKLUSIES NA AANLEIDING VAN DIE VSA-ERV ARING MET DIE BANTERING VAN KUL TURELE VERSKILLE lN DIE ONDERWYS (MOONTLIKE GESIGSPUNTE VIR ONDERWYS- VOORSIENING

These two factors were labelled Job Resources (consisting of Supervision, Task Freedom, Support, Pay and Benefits, Opportunity for Growth, and Resources Availability) and

In order for employees to experience high physical and mental energy and high levels of enthusiasm, pride, and challenge in their work to attain work goals, the

Door vuur tijdig aan te tonen voordat er symptomen zichtbaar zijn is mogelijk een gerichtere bestrijding uit te voeren.. Dit is van belang om vuur aan te tonen nog voordat er