Die handpomp
gooi water!
Mev. Louise Coetzee moes haarself oortuig dat die handpom p werk. Die pomp is voor die w a e n h u is by die Eerste Raadsaal in St. Georgesstraat opgesit en pomp silwerskoon drinkw ater. Die pomp sal hopelik help om klein kinders te laat begryp dat w ater uit die grond kom en nie sommer net uit 'n kraan
Die w a e n h u is agter die Raadsaal is onlangs voltooi. Sodra 'n voldoende aantal ou voertuie w a t deur diere getrek is gerestoureer en 'n paar uitstalpanele gereed is, sal die w a e n h u is vir besigtiging oopgestel w ord.
Intussen soek die M useum se h isto riku s knaend na 'n slee — d it m o e t 'n egte m ik s le e w ees w a t baie g e b ru ik is. E nigiem and w a t w ee r w aa r ons so 'n slee kan raakloop m o et asseblief v ir Hannes Haasbroek skakel by (0 5 1 )7 9 6 0 9 .
Komitee van Hoofde van Kulturele Instellings
Soos w a t die naam aandui, is hierdie Komitee saamgestel uit die Direkteure van die Kulturele Instellings w a t koordineer met die Departement Nasionale ODvoeding om wedersyds beleiden behoeftes te bepaal.