Soos R. erosa is ook die karee droogte- en rypbestand, im m ergroen en skaduryk. Die sade kiem maklik en die boom groei redelik vinnig. R h u s le p to d ictya (bergkaree)
Die bergkaree kom in 'n verskeidenheid van groeiplekke (habitatte) voor van Noord-Kaap en verder noord tot in M a la w i. Die groeivorm van die bergkaree herinner sterk aan die van R. lancea m aar w o rd selde hoer as 6 m. Die blare is ligter van kleur as die van R. lancea en ook korter en breer, terw yl die blaarrande getand is. Die klein afgeplatte vruggies w o rd bruin tot geelbruin van kleur in die laat somer en herfs w a n n e e r dit ryp w ord. Enkele voelsoorte eet die vrugte w a t deur som m ige s w a rt volke gebruik w o rd om mee bier te brou.
As tu in b o o m is die bergkaree besonder geskik, aangesien dit goed in 'n groot verskeidenheid grondsoorte aard. Die boom groei maklik van saad en is droogte- en rypbestand, im m ergroen en groei vinnig.
B IB L IO G R A F IE
Direktoraat Bosbou 1983. Boom van die jaar Pamflet 304.
FOX, F W. & NORWOOD YOUNG M E. 1982 Food from
the veld. Johannesburg: Delta Books.
PALGRAVE, K.C. 1977. Trees o f Southern A fric a Kaapstad: Struik.
PALMER, E. & PITMAN, N. 1973. Trees o f Southern
Africa II, Kaapstad: A.A. Balkema.
VENTER, M.J.T. 1976. Bome en struike van die Oranje-
Vrystaat. Bloemfontein: P.J. de Villiers
VON BREITENBACH, F. 1974. Suid-Kaapse bosse en bome. Pretoria: StaatsdrUkker.
ORIBATEI
Daar is m in diergroepe w a a rin daar so 'n v e r s k e i d e n h e i d v a n v o r m , h a b i t a t en lewenspatrone voorkom as in die Acari (myte). Hierdie diertjies kom oral voor: in droe en nat gebiede, in die grond of in die w a te r en op diere, mense en plante. S om m ige is parasiete en ander is weer heeltemal onskadelik en selfs nuttig.
M ev. L. Coetzee
Die A cari s lu it onder andere die Oribatei (grondmyte) in. Hulle kom oor die hele wereld voor en verteenw oordig meer as 8 0 0 0 spesies. Die lengte van 'n g ro nd m y t w isse l van 0,2 mm tot 1,3 mm. Dit het 'n harde om h ulse l w a t as belangrike beskerming teen meganiese besering
O p p ia a lfo n s ii ( 4 0 0 k e e r v e r g ro o t).
Cepheus pegazzanoae (100 keer v/ergroot).
( F o t o s : N o i u l a e O r i b a t o l o g i c a e . F a b i o B e r n i n i )
en uitdroging dien. Die liggaajn kan in twee dele verdeel word, naam lik n propodosoma en n h y s te r o s o m a . E e rs g e n o e m d e h u i s v e s die monddele, 'n aantal sensoriese haartjies en ligsensitiewe organe. Die hysterosoma bevat ook s e n s o r i e s e h a a r t j i e s op di e o p p e r v l a k , a s e m h a 11 n g s o r g a n e , g e s l a g s o r g a ne en spysverteringskanaal. Die 0 ribatei het agt gelede pote, w a t elk uit 4-5 segmente bestaan. Aan die punt van eIke poot kom daar een tot drie kloutjies voor
Die lew ensiklus bestaan uit 'n eierstadium , twee la rw e s tad iu m s en drie n im fs ta d iu m s w a a rn a die volwassene te voorskyn kom. Die tempo van ontw ik k eling wissel van soort tot soort, en is a fh a nklik van tem peratuur, vogtigheid en die beskikbaarheid van voedsel. Die ontw ik k eling vanaf die eierstadium tot die volw assene kan wissel van ± 5 maande tot een jaar
Oribatei is nie parasities me, en kom in die boonste dun grondlaag voor. Som s beland hulle op plante, maar rig meesal geen skade aan me. Daar is ook 'n klein groepie w a t w a terlew end sowel as landlewend is, en kom in vars- of seewater voor.
Die hoofvoedselbron van die Oribatei is dooie verrottende pla ntm ateriaal, fungi en soms ook nematodes. Hulle belangrikste funksie is hulle optrede as megamese afbrekers van verrottende orgamese materiaal. Dit is 'n noodsaaklike stap in die sirkulasie van g ro n d s to w w e . Deur hulle voeding het die Oribatei 'n direkte invloed op die
tempo van afbreking van orgamese materiaal in die grond Om hierdie funksie doeltreffend te vervul, kom hulle in groot getalle voor
Dit is baie eenvouding om Oribatei te versamel Die boonste hum usryke grondlaag (x. 2 cm) w ord met behulp van 'n klein grafie in 'n plastieksakkie of bakkie geskep. In klam grond by baie plante sal daar n groter konsentrasie gro nd m yte wees. Die myte w ord uit die grond onttrek deur middel van 'n Berlese tregter Dit is n tregter w a t voorsien is van 'n sifrakkie w a a ro p die grond geplaas w ord Die grond w ord twee dae lank met 'n 45 w a tt- gloeilam p op 'n afstand van ± 20 cm belig Die hitte van die gloeilam p droog die grond van bo af uit, die myte beweeg weg van die uitdroging en lig, val deur die sif en beland in 'n klein botteltjie .onder die tregter
Klein msekte en grond val saam met die myte deur die sif Die Oribatei w o rd onder n stereo- mikroskoop uitgesoek en met behulp van n baie fyn kwassie hanteer Daarna w o rd 'n tydelike preparaat gemaak met behulp van n holteglasie, 'n dekglasie en gliserien Nou kan die Oribatei onder 'n navo rsin g sm ikrosko o p bestudeer w ord Die eksemplare w o rd in 'n klein botteltjie in 'n mengsel van alkohol en gliserien bew aar Saam met die etiket w o rd dit dan in ’ n groter botteltjie geplaas. Op die etiket w o rd die m on ste rn o m m e r, die naam en getal aangebring. Ander in lig tin g in verband met die eksemplaar, naam lik I oka I i te i t . habitat, versa m e la aren datum , w o rd op n a parte kaart aangeteken
A a n d ie Nasionale M u se um i s d i t d i e t a a k v a n d i e departement Akarologie om die Oribatei van S u id -A frik a te bestudeer en nuw e soorte te beskryf. Daar w o r d ook gepoog om 'n verteenwoordigende versameling oor die hele Republiek op te bou O m dat die Oribatei in n groot mate ko sm opolitaans is, is dit noodsaaklik om lite ra tu u r van Akaroloe oor die hele wereld te bestudeer om te bepaal of 'n spesifieke myt reeds beskryf is al dan me. Dit is ‘n nim m ereindigende taak, om dat daar voortdurend nuw e spesies gevind w o rd S ow at 80% van die Suid- A frikaanse Oribatei w a t versamel word, is nuw e soorte Selfs in lande w a a r die grondlewende m ikrofa u na reeds goed bestudeer is, w o rd nuw e spesies steeds ontdek.