• No results found

Die etnologiese seksie - 'n problematiese benaming

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die etnologiese seksie - 'n problematiese benaming"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE ETNOLOGIESE SEKSIE —

'N PROBLEM ATI ESE BENAMING

E. du Pisani

Die woord Etnologie is afgelei van die Grieks :

Ethnos w at na volk of nasie verwys en logos :

woord. Hierdie term word deur antropoloe verskillend gebruik en verwys na

— 'n histories-vergelykende, of h isto rie s- e v o lu s io n is tie s e b e n a d e rin g b in n e die antropologie*, of

— 'n afsonderlike dissipline (naas die Sosiale, K u ltu re le en Fisiese A n tropologie). In verskeie Europese lande w o rd tussen A lg e m e n e E tn o lo g ie ( V o lk e rk u n d e ) en Regionale Etnologie onderskei.

Vanwee bogenoemde uiteenlopende gebruik van die term Etnologie, is die keuse daarvan om na antropologie binne Museumverband te verwys problematies. In terme van benadering is die w erk van M u se u m a n tro p o lo e h o o fsa a klik beskrywend-analities, dit w il se etnografies van aard, en nie histories-vergelykend (etnologies) nie. In S uid-A frika word die meeste antropoloe binne die tradisie van die Britse Sosiale Antropologie, of die Amerikaanse Kulturele A n tr o p o lo g ie o p g e le i. E tn o lo g ie as 'n afsonderlike dissipline word nie op tersiere onderwysvlak aangebied nie. M oontlik kan die verwydering tussen antropoloe verbonde aan universiteite en hul museumkollegas deels aan hierdie ongelukkige w oordkeuse toegeskryf word.

By die Nasionale Museum ressorteer die E tn o lo g ie s e se k s ie o n d e r die A fd e lin g Geesteswetenskappe wat, benewens Etnologie, ook die seksies Kultuurgeskiedenis,, Kuns en Argeologie insluit. Hierdie bedeling erken die verband tussen die Antropologie, Argeologie en Geskiedenis.

Soos in die geval van ander navorsers, behels die taak van die M useum antropoloog navorsing, versamelwerk, kuratoriale pligte in verband met 'n stu d ie versam e lin g en betrokkenheid by m u se u m u i ts ta 11 i n g s en o p v o e d k u n d ig e programme.

W at navorsing betref, word veral aandag aan die Sotho-Tswana en 'K leurlinge' binne die grense va n die O r a n je - V r y s ta a t b estee. B eide e tn o g r a fie s e en lite r a t u u r s t u d ie s w o rd onderneem. Versameltogte word deur spesifieke behoeftes bepaal. Die relatiewe volledigheid of onvo lle d ig h e id van die bestaande studie

-Dokumentasie en die akkum ulasie van data rakende die studieversameling, sowel as 'n wye reeks onderwerpe, geniet deurlopend aandag. In hierdie verband kan 'n bibliografiese indeks w aarin besonderhede oor etnografiese bronne met verwysing na S uid-A frika, Suidw es-Afrika (N a m ib ie ) en B o ts w a n a se b e la n g rik s te b e v o lk in g s g ro e p e ve rs k y n , genoem w o rd . Knipsels met betrekking tot Q wa-qwa word uit die plaaslike koerante verkryen in die etnologiese seksie bewaar.

M useum uitstalling s en populere publikasies bied, veral in die geval van antropologie, 'n b e s o n d e re g e le e n th e id aan die M u s e u m ­ antropoloog om sekere antropologiese insigte aan die algemene publiek oor te dra. Hierdie potensiaal is nog grootliks onbenut en behoort meer aandag te geniet. Die noodsaaklikheid van beter begrip en verdraagsaamheid tussen mense in S uid-A frika kan nie genoeg beklemtoon word n ie . In h ie r d ie v e r b a n d b e h o o r t d ie m useum antropoloog sy rol as katalisator te speel.

* Die term antropologie is 'n samestelling van die Griekse woorde anthropos : mens en

logos woord. 'n Bondige om skryw ing

daarvan is dat dit die studie van die mens as biologiese en sosiaal-kulturele wese is. In ooreenstemming met internasionale gebruik in die vakliteratuur, word hierdie term bo die Afrikaanse benaming Volkekunde verkies. e versameling, asook 'n bepaalde uitstalprogram , is belangrike oorwegings in hierdie verband. So byvoorbeeld het die etnologiese seksie hom die afgelope twee jaar veral op die insameling van m u sie kin stru m e n te toegele, aangesien 'n uitstalling van sodanige instrum ente beplan word. Dit moet beklemtoon word dat dit nie bloot gaan om die voorwerp nie, maar om die verhouding m ens-voorwerp binne 'n sosiaal- kulturele konteks. Om iets te versamel impliseer dus navorsing daaromtrent.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Ik heb altijd meer dan genoeg geld voor al mijn verlangens en behoeftes en houd ook altijd een overvloed aan geld over.... Mijn inkomen neemt elke

L'enseignement secondaire comprend plusieurs types d'écoles pour garçons : l'école normale, l'école moyenne, l'école professionnelle, l'école moyenne d'agriculture, l'école

Wanneer u kiest voor minderwerk, kunt u geen aanspraak maken op het eerder opleveren van uw woning dan de geprognosticeerde oplevering... Hierbij dient u bij het (laten) uitvoeren

Alvorens het traject van planontwikkeling te vervolgen en daartoe ook het overleg met de klankbordgroep (KBG), heeft Rijnhart Wonen de gemeente gevraagd kaders en..

- In programma 5 Onderwijs en sport bij het doel Aansluiting onderwijs-arbeidsmarkt wordt het beoogd resultaat en/of planning als volgt aangepast: "Uiterlijk februari 2018 (01)

In dit artikel wordt verstaan onder hondenasiel: aan één locatie gebonden ruimte of ruimtes bestemd of gebruikt voor het in bewaring houden van honden die zwervend zijn aangetroffen,

Dit jaar is er één vacante plaats voor het bestuur vrij, indien er meerdere kandidaten zijn zal er Op het souper gestemd worden door de aanwezige leden welke

De integrale werkwijze draagt bij aan gewenste resultaten op het gebied van armoede en (arbeids)participatie, evenals een verbeterde situatie op andere levensdomeinen. Het gezamenlijk