• No results found

B J van der Walt. Godsdiens en samelewing. Christelike betrokkenheid op die markplein

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "B J van der Walt. Godsdiens en samelewing. Christelike betrokkenheid op die markplein"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Resensies

RESENSIES

B

J

van der Walt

GODSDIENS EN SAMELEWING. CHRISTELIKE BETROKKENHEID OP DIE MARKPLEIN.

PU vir CHO: I.R.S. 148 pp.

(English Translation. Religion and Society. Christian involvement in the public square. 86 pp.)

Seker soos nog nooit van tevore nie is duidelike riglyne ten

opsigte van die Christelike betrokkenheid by die samelewing van belang. Verskillende skole wat probeer om aan te dui hoe hierdie betrokkenheid daar moet uitsien bestaan egter. Bennie van der Walt is nie skaam om self duidelike riglyne te gee nie. Hy stel dit ook baie duidelik dat hy die gereformeerde oortuiging van die heerskappy van God as absolute uitgangspunt neem.

Die Christendom se swak punte in sy mondering word uirgewys.

Tien aspekte word aangedui. Hy wil clan rigting aandui deur tien

agendapunte aan te dui van 'n nuwe soort Christendom. Hy stel die volgende voor:

1. 'n oortuigende 2. integrale 3. betrokke 4. ekumeuniese 5. konink-ryksgerigte 6. radikale 7. normatiewe 8. Afrika-gerigte 9. visionere

en 10. sosiale Christendom.

Vanuit hierdie perspektief benader hy die verskillende aspekte

van die Suid-Afrikaanse gemeenskap, naamlik die samelewing; die politieke terrein; die rerrein van fundamentele regte; die ekonomiese terrein en die terrein van geloof.

Van der Walt is skerp krities en aanvaarbare Westerse standpunte

word deeglik oorweeg en dikwels te lig bevind. Kapitalisme, bevoor-deel word skerp gekritiseer. Ten spyte daarvan is hy van oortuiging dat die unieke verlossende boodskap van Jesus Christus juis die laaste woord het. Die verlossende boodskap bring heil vir die hele gemeenskap. Die heil bring hoop vir Afrika. Daar kan geen rwyfel

wees dat Van der Walt ten volle erns maak met die situasie en Afrika, 128

(2)

Resensies

die nood van Suid-Afrika en die unieke oplossing van die evangelie

n1e.

Wat duidelik uitgespel moes word, is h6e dit dan nou in die Afrika van vandag anders moet verloop. Die unieke van die Evangelie-boodskap kan immers nie prys gegee word nie. Hoe moet die boodskap in Afrika vandag anders lyk om dan vir die situasie heil

in te hou'. Met die worsteling is ans na my mening nog die klaar nie.

• [Note. The English translation has a note on Kuyper and different emphases here and there but in essence the same message is discussed.}

(Beste! van IRS, P.U. vir CHO, Privaatsak X6001, Potchefstroom 2520.)

Prof P Verster

G

J

Fanabe (Ed.)

RELIGIONS OF JAPAN IN PRACTICE

PINCETON READINGS IN RELIGIONS.

New Jersey: Princeton Univ. Press. 1999

Hierdie werk bestaan uit 'n reeks artikels oor onderwerpe wat

godsdiens in Japan raak in. Verskeie en uiteenlopende sake word aangeraak. Die hoofindelings is soos volg:

1. Etiese praktyke. 2. Rituele praktyke. 3. Institusionele praktyke.

Onder etiese praktyke word sosiale waardes, geestelikes se voorkeure en godsdienstiges se voorkeure behandel. Kort artikels, byvoorbeeld oor die berekenis van Yen vir die bewaring van die

vaderland word behandel.

Wat rituele betref, word verwys na die grater geeste rituele van

tealisering en geloof. Anti eke

J

apanse geloofsoortuigings word

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Aanvanklik bloot net in die vorm van ‘n koalisie, word die samewerking tussen eertydse politieke aartsvyande genls JBM Hertzog en JC Smuts weldra omskep in ‘n samesmelting

Het voedingskanaal van de Freka GastroTube moet voor en na elke voedingstoediening – minstens 1 keer per dag – met 20 ml lauwwarm water doorgespoeld worden.. Er mogen

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Nadat 'die .fre- kwensietabel opgestel is ( intervalle.. STATISTIEKE UIT DIE STANDVERSPRTI~G. Dus kan ons aanneem dat die prestasi in standverspring styg by die

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

In die onderstaande tabel word leierskap op skool aangetoon asook die aantal leiersposisies wat die studente beklee het en hierteenoor hulle akademiese prestasies

meenskaplikheid om daarvan ngemeenskap 11 te maak. Hier word dan met samelewing die Christelike samelewing bedoel~ aangesien dit hier om die universaliteit van die