• No results found

Wylie, D. 1991. A little god: the twilight of patriarchy in a Southern African chiefdom. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Wylie, D. 1991. A little god: the twilight of patriarchy in a Southern African chiefdom. [Boek resensie]"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

as primary sources if the material as such is used without necessarily taking the editors points of view into con-sideration.

pitfalls of this type of book is that it is inclined to lose an ordinary balanced viewpoint.

To call this "a booklet", as on p. 2, is correct but proofreading and general care could be better. On p. 4 the spelling or typing error "January"; and "attornety" on p. 26 should be corrected. It is very frustrating that the text is repeatedly interrupted in mid-sentence by illustrations or asides without any indication that the main text will ~ntinue a few pages later.

The fact that conversations were not taped in We have done with pleading is a lacuna as also indicated by Julia Wells in the 'Dedication' p.viii. Photographic material is relevant, although that of women protesting outside the Bloemfontein Town Hall is used three times! The author presupposes certain knowledge e.g. "Woman's Day' 9 August, as referred to in the 'Dedica-tion'. Some background is necessary, where did this originate and is it still celebrated? On p. 40 a photo of the women demonstrating at the Union Buildings on 9 August 1956 is published -is this perhaps where 'Women's day' originated?

Dione Pririsloo

University of South Africa

Diana Wylie: A Little God: The Twilight of Patriarchy in a Southern African Chiefdom. (Witwatersrand University Press, Johannesburg, 1991.) pp. 278. Sagteband, ISBN 1-86814-172-1. R50-55.

Julia Wells writes in the "Dedication" that this book is meant as a "tribute to Lilian and countless others" and readers should keep in mind that no pretence is made of objectivity. On p. 1 the statement is made that "Because they had to carry passes, African and coloured women could be stopped, molested or assaulted anywhere at any time of day or night by policemen". The compiler does not explain why carrying a pass gave the police the license to "molest or assault" the women. On p. 21 it is stated that the women planned not to carry passes again until the police were ordered to behave more decently towards them, and on the same page reference is made to the 600 angry women who "paraded singing, shouting and dancing" into town and "They beat up the police who tried to stop them". To a casual reader it would

seem that the police had a raw deal!

In 1948 bet 'n huwelik tussen twee mense plaasgevind wat die w~reld lank daarna DOg aan die praat gehad bet. Dit was naamlik die huwelik van Seretse Khama, aan-gewese opvolger van die Bamangwato-stam in Bot-swana, met Ruth Williams, 'n sekretaresse wat werk-saam was by die Lloyd's versekeringsmaatskappy in Londen. Gemengde huwelike was omtrent ongehoord in daardie dae, en die verleentheid wat dit vir die Britse, Suid-Afrikaanse en Rhodesiese regerings veroorsaak bet, word weerspieel deur die Ceil dat Seretse 'n pen-sioen van 2 200 Britse pond per jaar asook 'n diploma-tieke pos in die Bahamas aangebied is in ruil vir sy vrywillige afstanddoening as opvolger van die Bamang-wato. Seretse bet geweier, afgesien van die Ceil dat 'n Britse kommissie van ondersoek reeds aanbeveel bet dat die afwesigheid van Seretse in Botswana gewens was weens die moontlike dispute wat onder die Bamangwato kon ontstaan weens hierdie gemengde huwelik. Die ge-volg was dat hy tot in 1956 uit Botswana verban is, waarna hy as private individu kon terugkeer. Hierna bet Seretse horn binne die konstitusionele raamwerk begin opwerk en is hy later verkies as die leier van die Demo-kratiese Party. Op 3 Maart 1965 is hy aangestel as pre-mier na sy party wat 28 van die 31 moontlike setels in die verkiesing verower bet. Met die onafhanklikwording van Botswana in 1966, is Seretse Khama aangestel as die eerste president. Wat hyverloor bet as erflike leier, bet hy dus wettiglik teruggewen op politieke gebied. Unsubstantiated remarks are made, e.g. on p. 5 where

"a striker' is quoted without any indication of the source; and on p. 16 where Sol Plaatjie is quoted without refer-ence. On p. 18 "Katie Louw" is referred to without explanation who she is -only five pages later, on p. 23 the reader is told that she is the daughter of the Anglican minister. On p. 35 reference is made to "one historian", it would be academically more acceptable to know who this historian is.

Some sweeping statements are not sufficiently ex-plained. On p. 6 in the box on "passes" is said that "... passes were used to force people to work for whites". On p. 13 the disclaimer follows that "The Bloemfontein Town Council never stated directly that it wished to force women into domestic service. Instead it said that passes for women were needed to detect and control "bad" women -prostitutes and illegal beer brewers in the locations." It was only in the Free State that black women were forced to carry passes. It is of interest that the women arrested for 'passive resistance came from fourteen different black ethnic groups ..."The issue on p. 12 that "The council also tried to control the black population by demanding that they carry compulsory residential passes, and imposing special permits on just about everything from renting a house to owning a dog, to brewing beer at home" is not sufficiently analysed. Surely whites also had to get the necessary permission to rent houses, and had to pay dog taxes, etc? One of the

Wylie se boek, waf gebaseer is op 'n doktorale proefsk-fir, fokus hoofsaaklik op die gebeure binne en om die patriargale Bamangwato starn in die 25 jaar voor onaf-hanklikheid onder Tshekedi Khama, 'n oom van Seretse waf as regent aangewys is na die dood van Sekgoma II in 1921. Die jong Seretse was toe DOg nie eers vyf jaar oud nie, en Tshekedi sou moes regeer tot tyd en wyl Seretse gereed was om die leisels oar te neem. In hierdie tyd bet Seretse in Suid-Afrika skoolgegaan,'n tyd lank aan Fort Hare gestudeer waarna hy Engeland toe is vir verdere studie. Sy lang afwesigheid en huwelik met Ruth bet interne woelinge binne die geledere van die tradisionele Bamangwato ontketen waf uiteindelik uitgeloop bet op ernstige meningsverskille fussell horn en Tshekedi.

(2)

Die auteur werp lig op verskeie aspekte soos onder andere die tradisionele Tswana regs- en politieke or-ganisasie en die uitwerking wat kapitalisme en die Britse regeringstelsel daarop gehad bet. In die eerste hoofstuk word die leser ingelei met '0 oorsig oar die Tswana in die negentiende eeu: die politieke en ekonomiese stel-sets, die uitwerking van die Mfecane, die toenemende Britse belangstelling in Tswana woongebied,en die ui-twerking van die industrialisasieproses in Suid-Afrika is aspekte wat deeglik toegelig word. Die tweede hoofstuk behandel die interne struktuur van die Bamangwato gedurende die jare 1925-1939 terwyl hoofstuk drie op die tradisionele reg van die Tswana fokus. In 'n laaste hoofstuk word die faktore behandel wat die Bamang-wato kapteinskap afgetakel en verswak bet vanaf 1948-1956. Dit is ekonomiese faktore, interne geskille tussen faksies en die huwelik van Seretse met Ruth. Die auteur slaag daarin om die geskiedenis van die Bamangwato as 'n dinamiese proses van verandering en interaksie uit te beeld, eerder as om te verval in statiese beskrywings.

kiedenis van Kuruman sat ontplooi, en wat 'n invloed op die wet en w~ van die dorp gehad het, uiteen te sit.

Cor die algemeen is die werk goed geillustreer en baie toto's is keurig vir publikasie voorberei en van relevante en insiggewende byskrifte voorsien. lllustrasies word ongeluk}cig nie in die inhoudsopgawe aangeduinie. 'n Bonuspunt is die goeie register en lys van atkortings wat naslaanwerk aansienlik vergemaklik.

Aangesien die skrywer'n oorsigtelike ontwikkelingsges-kiedenis van Kuruman, wat oor 'n lang tydperk strek, geskryf bet, kan hy uiteraard Die elke faset in fynere detail omskryf Die. Sy treffende kantaantekeninge wI egter dikwels die behoefte aan, en gee interessante gegewens weer wat veal vir die plaaslike inwoners van belang mag wees. Die werk se omvang is groot, maar die skrywer se gemaklike skryfstyl vergemaklik die lees van so 'n werk.

Snyman bet redelik daarin geslaag om 'n "totale ges-kiedenis" -benadering te volg, deurdat hy poog om aile segmentevan die gemeenskap deurgaans by die geskied-verhaal te betrek. Soms egter neig die studie na die blanksentriese benadering. Dit kan weesas gevolg van die feit dat baie meeT prim~re bronnemateriaal beskik-baar is oar die "blanke" tydperk van die dorp se ges-kiedenis. Daar word gedeeltelik geslaag om van die b lanksentriese benadering weg te beweeg deur veral van mondelinge blonDe gebruik te maak om aspekte te ondervang wat Die skriftelik neerslag gevind bet Die. Selfs in die onderhoude egter is daar 'n geneigdheid om meestal van blankes as mondelinge getuienis gebruik te maak. Ten spyte hiervan getuig die navorsing van die benutting van uiteenlopene sekond~re en prim~re branDe, en die omvangryke bronnelys is 'n bewys van die deeglike navorsing wat vir die studie gedoen is.

Wyle se werk maak goeie leesstof uit: dit verteer maklik en is gebaseer op uitgebreide navorsing in die veld en verskeie argiefbewaarplekke. Oit dra defnitief by tot beter begrip van die Bamangwato, Botswana en die Tswana oor die algemeen.

Albert van Jaarsveld Universiteit van Zoeloeland

P .n.R. Snyman: Kuruman -vervloe pad naAfrika. (Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. Pretoria. 1992). 306 pp. Gem. R49.50 (inklusief) ISBN 07969 12505. Hierdie hoek is die sewende toevoeging tot die RGN se plaaslike geskiedenisreeks en die vierde oar Noord-Kaapland deur dieselfde auteur. Die publikasie het 'n tweeledige doel nl. om 'n historiografiese leemte te vul en 'n gedenkboek vir Kuruman daar te stel. Die skrywer slaag goed daarin om hierdie, soms uiteenlopende doel-witte, te bereik.

Kuruman het sinomiem geword met die Moffat-send-ingtydperk en die bedrywighede van sendingwerk wat hieruit vootgespruit het. Syman verbreek egter treffend di~ steriotipe persepsies van Kuruman deur o.a. oak die negatiewe invloed van die witman op die tradisionele swart samelewings uit te lig. Verder word die "sending-beeld" ietwat verb reek deur vele aDder elemente (poli-tiek, sosiaal en ekonomies) van die dorp se samelewings-geskiedenis te identifiseer. Veral die gedeeltes wat oar die ekonomiese geskiedenis handel, is goed verhelder met statistiek en tabelle.

Die skrywer hied in hierdie hoek 'n oorsigtelike ontwik-kelingsgeskiedenis van Kuruman oor bykans twee hon-derd jaar aan die leser. 'n Bree oorsig oor die verlede en hede van Kuruman, asook die bestaande leemtes in die literatuur oor die belangrike Noord-Kaapse dorp, word greek. Die publikasie bet dus eerder 'n bree algemene

leserskring as teikengroep as akademici.

Om in 'n omvattende werk soos di~ 'n orsig oar die ontwikkelingsgeskiedenis van 'n dorp oar twee honderd jaar weer te gee, is 'n uiters moeilike taak. Die skrywer bet egter daarin geslaag om dit sinvol en kleurryk aan te bied en nag 'n leemte in die plaaslike geskiedenis is gevul.

In twaalf hoofstukke, wat wissel in lengle, word uiteen-lopende fasette van die dorp se geskiedenis aangesny, naamlik die algemene geskiedenis, die geskiedenis van die onderwys, ekonomie, sending asook sosiale ge-skiedenis. Die outeur begin met 'n insiggewende topo-grafieseoorsig in hoofstukeen en hyvolgverder meestal 'n chronologiese benadering, wat heel aangewese is vir 'n ontwikkelingsgeskiedenis van die aard. Hoofstuk een help om die aardrykskundige fasette waarin die

ges-E.R. Coetzee

Randse Afrikaanse Universiteit

CONTREE 33 /1993 40

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

The SADC Code is insufficient given the fact that it only applies to legal migration. Moreover, it does not create a level playing field between the countries which creates risks

On the firm specific level I choose variables in line with the literature on the size, the type of organization, liabilities, equity, leverage, credit score and whether the firm

Effects of LBOs on tax revenues of the US

In order to gain further insight into this mixed magnetic state, temperature dependence of the magnetization M(T) in the form of field cooling (FC) and zero

Deze scriptie richt zich op het Peru van 1990 tot 2000 en heeft daarbij aandacht voor cijfers van groei, armoedebestrijding en ongelijkheid, zoals gepubliceerd door het IMF,

In order to further improve the performance of the proposed LLR based fusion, we incorporate it into the hybrid fusion framework, which combines the score- level and

For the direct matching algorithm, SML received better results if the minutiae are with high quality (MCYT manual minutiae case).. When using automatically extracted minutiae sets

In line with the specific objectives of this study, namely; to determine the elements of thought leadership which it was concluded to be collaboration,