• No results found

Markgraafstraat 17

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Markgraafstraat 17"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

MARKGRAAFSTRAAT17

Daar was ’n baie goeie reaksie op die beroep wat ons voorheen op ons lesers gedoen het om geskiedkundige f o to ’s in te stuur. Ons hartlike dank aan almal wat so m ooi gereageer het! Sommige van die foto’s is vroeer vanjaar deur die SAUK geleen met die oog op die maak van ’n dokum entere film vir televisie.

Onder die baie interessante fo to ’s wat ontvang is, tel ook ’n stel oor die huis te Markgraafstraat 17, Bloemfontein, en sy eerste bewoners. Die huis is oorspronklik in 1893 deur die bekende argiteksfirma Stucke & Harrison ontwerp en gebou vir die eienaar, Moritz Leviseur (foto regs). Daar is verskeie foto ’s van die huis

terwyl dit deur die Leviseurs bewoon is, onder andere die een hierbo en ’n ander op bladsy 3 van die vorige uitgawe van hierdie Nuusbrief. Dit is nie seker hoe lank dit as woonhuis gedien het nie, maar sover vasgestel kon word, is dit in die dertigerjare as hotel gebruik en later as losieshuis, toe bekend as Bexcourt (fo to regs). ’n Dubbelverdieping is later aan die suidekant aangebou en die linkerhelfte van die veranda voor is uitgebou en toegemaak. Dit word nou weer omvorm om as hotel te dien, maar in die proses gaan baie van die oorspronklike karakter van die huis verlore - die houtraamvensters word byvoorbeeld deur staalraamvensters vervang.

Nietemin is alles nie verlore nie die stel f o to ’s laat die ou w oonhuis letterlik lewe kry. Daar is Moritz Leviseur »n sy vyf seuns, wat waarskynlik in die huis grootgeword het, Clara Leviseur as baba, as jong meisie en met haar troue, en Oupa

Moritz met “ deerstalker” op sy kop en pantoffels aan sy voete koerantlesend op die voorste veranda.

Die Leviseurs was ’n gesiene familie in Bloemfontein aan die begin van hierdie eeu en Leviseurstraat in Westdene is na Moritz vernoem.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Via de omweg van de geloofsleer probeer ik te verhelderen dat een justitiepastoraat, dat niet alleen Gods liefde maar ook Gods rechtvaardigheid op het leven van gedetineerden

Vakdidaktiekdosente het versoek dat elke betrokkene se pligte en verantwoordelikhede duidelik uiteengesit word in 'n hand- leiding (slegs tutoronderwysers het 'n

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

SUIDWES-AFRIKA (Administrasie).. Dit was noodsaaklik dat onderwysers se akademiese opleiding en kulturele ontwikkeling "so hoog rnoontlik" sou wees. Onderwysers

(a)-Daar hierdie werkwoorde geen hulpw.w.. Die eenvoudige verl. dan verander die verl. maar selde in Afrikaans.. di.~ uitbreiding van die gesegde. Die vol- gende is

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van

Ook moet het voor de burger duidelijk zijn welke van zijn persoonsgegevens zich bij welke instantie bevinden, en welke gegevens instanties met welk doel met elkaar uitwisselen..

Hiernaast hebben wij beredeneerd dat de ontoereikendheid van onze democratie wortelt in de belangenverstrengeling van regering en parlement. Wij willen niet volstaan met