• No results found

Personalia

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Personalia"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PERSONALIA

to to : S tu d io 7, SteUenbosch.

Foto: Edrich Stellenbosch.

Die drie en veertigste jaarlikse kongres van die Suider-Afrikaanse Museums- vereniging is vanjaar van 3 t o t 6 April in Stellenbosch gehou. Daar was meer as 150 afgevaardigdes van 113 museums in Suid-Afrika, Rhodesie, Malawi, KwaZulu, Botswana en Suidwes-Afrika /Namibie. Op die f oto staan hulle op die trappe van die Stellenbosse Stadsaal, waar die kongres gehou is. Die Direkteur van die Nasionale Museum, Mnr Hannes Oberholzer, is vroeer vanjaar verkies to t President van die Suider-Afrikaanse Museums- vereniging. Hy was die afgelope twee jaar Vise-President van die Vereniging. Op die meegaande foto verskyn Mnr Oberholzer tussen Mej. Margaret Shaw, die uittredende Presidente, en Dr C.K. Brain, die nuwe Vise-President

IN MEMORIAM

JOHANNES ANDRIES BOUWER is op 2 Augustus 1906 gebore. Na ’n ryk en aktiewe lewe - waarin hy onderm eer stadsklerk van Wolmarans- stad was - het hy horn na sy aftrede in Julie 1969 by die Nasionale Museum as opsigter aangesluit. Die pos het hy aanvaar “ om besig te bly” . Ek kan so goed o n th o u dat hy by herhaling gese het: “ Ek kan nie stilsit nie.” Op 31 Maart 1974 het hy uit sy pos bedank o m finaal te gaan rus, maar op 3 Augustus 1977 was hy weer terug in diens van die Museum, hierdie keer as deeltydse opsigter. Sy laaste

werksdag by die Museum was 18 Maart 1978 en kort d aa m a het h y en sy eggenote na R oo d e p o o rt verhuis teneinde nader aan die kinders en kleinkinders te wees.

Dit was vir ons ’n skok om te vem eem dat hierdie stil, aangename mens - ’n ware gentleman - op 1 Mei 1979 skielik oorlede is.

Namens die Raad en Personeel van die Nasionale Museum betuig ons ons diepe meegevoel m et sy eggenote, kinders en kleinkinders met hul smartlike verlies.

Hannes Oberholzer

(2)

VRYSTAAT !

Op die meegaande foto verskyn in die gewone volgorde Mnr T A TribeLliorn van Galion Dresser SA (Edm s) Bpk, Mnr H J R Simes, LUK belas met paaie in die Vrystaat, en Mnr J B S Roets, Onder-Voorsitter van die Raad van die Nasionale Museum. Die foto is geneem op 20 Maart 1979 toe die padskraper wat in die agtergrond gesien kan word, amptelik aan die Museum oorhandig

Die padskraper het die gepaste naam “ V rystaat” gekry toe dit nog in diens van die Paaie-Afdeling van die Administrasie was. In 1963 het Galion Dresser hierdie padskrapers (die model

1 18) plaaslik begin vervaardig en die Suid-Afrikaanse inhoud was tussen 50 en 55 persent. Die eerste Galion is in Junie 1963 deur die Provinsiale Adininistrasie aangekoop teen ’n prys van R 12.500. Een van die verkoop- voorwaardes was dat Galion dit later sou terugkoop, restoureer en aan die Nasionale Museum skenk vir veilige bewaring. Tydens ’n kort plegtigheid by die Museum is die “ V rystaat” eers deur Galion Dresser aan die Provinsiale Administrasie oorhandig, wat dit toe weer aan die Museum oorgedra het.

In sy vyftien jaar in diens van die Paaie-Afdeling het die padskraper altesaam 9024 ure gewerk en in die proses 130.350 liter brandstof verbruik. Dit is nog steeds in goeie werkende toestand. ■

Drie nuwe personeellcde is die afgelope halfjaar by die Museum verwelkom. Van bo na onder is Hannes Haasbroek, die nuwe Histonkus," Mev. Anita V enter,' deeltydse assistent in Argeologie en Andrew Hauser, deeltydse assistent in Paleontologie.

U VRIENDELIKE MEDEWERKING, ASSEBLIEF!

Die Nuusbrief is nou agt jaar oud en ons leserskring het aangegroei t o t meer as vyfduisend. Ons wil graag seker maak dat elke kopie wel sy regte bestemming bereik en wil dus vriendelik versoek dat u die onderstaande vormpie invul (in drukskrif, asseblief) en in ’n oop koevert pos aan: Nasionale Museum Nuusbrief, Posbus 266, Bloemfontein, 9300. By voorbaat baie dankie!

Titel en N a a m : ... Volledige P o s a d r e s : ... ... Poskode: ... B e r o e p : ... H a n d t e k e n i n g : ... On thou dat die Nuusbrief steeds gratis versprei word en dat ons dit graag aan soveel as m oontlik mense sal wil stuur. Vertel dus gerus vir u vriende en vra dat hulle ook die bogenoemde besonderhede aan ons stuur.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Deur middel van sy geskikte kommunikasierneganismes moet sy grondslae, werksaamhede en doelstellings gereeld aan sy lede deurgegee word, wat op hulle beurt weer

Voor patiënten die in het eerste behandeljaar in een zwaardere ernstcategorie (B2, C of D) vielen, en die na fysio- of oefentherapeutische behandeling en eigen beweegactiviteiten

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

foreign policy towards Indonesia throughout the Kennedy and Johnson years and the links between these policies and Washington’s priorities elsewhere in Southeast Asia during the

This could give a better view of the overall popularity of movies and TV series, and by analysing the metadata of tweets, like loca- tion and time, provides us with insights into

Net als bij ouders en leeftijdsgenoten, heeft de acceptatie en afwijzing door de mentor invloed op de mate waarin tieners eenzaamheid ervaren.. Uit de huidige studie komt ook

De heer Rhodes se: "dat hij, v6ordat hii de zaak wilde zien uitmaken, eerst verlangt te weten dat de "fatsoenlike" Hollands- sprekende bevolking voor de zaak was,

In analyzing the results the product choice of a single category orange juice entailed complications: especially the brand equity drivers, awareness – attitude and perception of