• No results found

Die O.B. Jaargang 3, no.20

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 3, no.20"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Geregietreer aan die H.P .K. aa 'n Nu01blad.

O

N

DER.STEU

N

die vooraanstaande MANSU !TRUSTERS

WELGEMOED l/Kie

.

h/V Pretorlus- en v. d. Waltstr.

PRETORI

A

DERDE

J

AARGANG.

AFRIK

A

NERS WEN IN

BLOEMFON

T

EIN

V

r.u

gte va

n

Eenh

e

i

d

sf

ron

t

Na 'n stryd Vl~>n jare het die Afrika-ners van Bloemfontein daarin geslaag om 'n stadsraadverkiesiog te wen toe

hulle verlede maand vier kandidate ve r-kies het in die plek van die- afgetrede vier Engelse. Die vier verkose kandi

-date is mnre. C. T. 1\f. Wilcocks, J. de

:Beer, P. J. C. du Plessis en mev. A.

· ~nslin. '

1a verrreem word moet hierdie sukses toegeskryf word aan die heelhartige samewerking wat daar tussen aile Afri -kaners en groepe was en waartoe ook die Ossewabrandwag sy deel bygedra het. Die organisasie van die beweging is ter beskikking gestel van die kandi-date, in samewerking ook met ander

Afrikaans~ liggame wat belang gehad het by die verafrikaansing van die Afrikaanse stad. Hierdie samewerking was veral moontlik deurdat aile party· politiek uit die saak geweer was en almal as Afrikaners die gewig· ingewerp het. Die kandidate was oak persone

.wat in hul politieke oortuigings steeds

.. die besef bewaar· dat hulle Afrikaners

,., Is en nie verteenwoordigers van •n eng-hartige groep of organisasie nie.

Daar-. om kon die volk in hierdie gwal dan

oak 'n eonheidsfront vorm wat gelei het tot !KJ 'n magtige demonstrasie · van Afrikanerkrag. Die Afrikanerka

n-• didaat met .die meeste stemme bet by voorbeeld meer as duisend stemme op hom getrek as wat die voormalige bur-gemeester, mnr. A. C. White, ontvang h~"

DIE BEGIN

Hierdie uitslag is die eerste vrugto op 'n stryd wat vera! in 1940 onder Ieiding van die destydse Handh~wers­

vereniging opgevlam het. Hierdie lig-gaam het egter ma.gteloos gestaan teen die diskriminerende kiesstelsel wat ten valle uitgebuit is deur die heersende fnaghebbers. -Vertoe is toe deur hierdie ·liggaam gerig tot die destydse Admi

ni-strateur, dr. J. F. J. van Rensb'urg,

tans Kommandant-generaal van· die Ossewabrandwag, wat sy voile onde

r-' steuning belowe het. Dr. Van Rens-burg hot die sank aan die Uitvoerende Komitee voorgele met die gevolg dnt daar •op die daaropvolgende sitting van die ProvinS'iale Raad 'n ordonnansie

aangeneem is wat die kiesstelsel v.ir ·

stadsrado sou wysig. H ierdie ordon· nansie is egter deur .die Goewerneur -generaal twee jaar agtereenvotgend ge-veto, en kon uiteindelik eers wet word nadat die belangrikste beoogde wysi -gings daaruit verwyder is.

Hierdie stukkie geskiedenis het ge-toon hoe onvry die Afrikaner binne sy

sogenaamde vrye konstitusie is. Dit bet ook bewys gelewer van die houvas

wat Engeland regstreeks op binneiand -se plaaslike. aa.ngeleenthede het dour middel va.n sy verteenwoordiger, die

Goowerneur-gcneraal. DIE 'TOEKOMS

Of die Afrikaners in staat sal wees om Bloemfontein te verower, sal gro-tendeels · afhang van die goeie same-working na.nstaande jaar en die keuse van alom gewilde ka.ndidate. Dit sal egter ook daarvan afhang of die Em· plre·bewind, in wie se hande die laaste troefkaart sit,, sal toelaat .dat dit ge• beur. In Pretoria bet die Afrikaners in die jongste tyd ook aansienlike vor-dering gemaak in die stadsraadverkie• sings, en met die stel~el van part y-regering kan daar enige tyd deur die heersende partybewind ingegrY.P word ten einde die tanende mag van die Joods-Britse groep in die stede te red.

WOE

N

SDAG, 5

,

APRI

L

19

4

4.

O

s

s

ewabrandwa

g

h

e

t

i_n Kr

otte

S

ie

l

v

a

n

on

s

V

o

/k G

e

s

ie

n

die

,Die Ossewabrandwag het gekom omdat hy as Volksbeweging bekcnd is met die Afr•iltaner in die krotte se behoeftes en beseertes as mens en hom nie net ken as stemitee nie, omdat hy daar in die krotte 'n mens gesien het met die begeertes om ook glukkig te wees en mcnswaardig te lewc en omdat \'hy daar in die krotte .die gcesteswaardes van ons volk gesien het soos oorge· lewer deur die geslagte, het gebiedsleier, genl. F. D. du Toit van Zyl, waar· nernende Adjunk ·Komrnandant·generaal, voorverlede Maandagaand op •n kommando·vergadering in Maitland gese.

Op dle vergadering was ook teenwoordig die Gebiedsleier van gebied

c,

.

genl. C. L. de Jager, wat so pas in sy amp herstel is na sy vrylating uit die interneringskamp. Gent. De Jager het sy eerste !Joespraak egter gereserveer vir Vryburg, waar hy op 11 April sal optree. ~

Genl. Van Zyl het nangetoon hoe daar in wereldomwentelingc grondlig

-gende dryfkragte

I

e.

So was die grond

-liggemlste bog1ip in die Franso

Revo-lusie die vrymaking van die enkeling met sy ideaal van volksregering, wat aile onkelinge gelykwnttrdig verklaar het. Danr moos goon beperkinge op die enkeling gele word nie. Uit hierdie gedagte het die dem-okrasio ontstaan, maar dit hot niteindoHk ontaard juis weens sy sterkste beginsel - 'die vry-hoid van die onkeling. Aile enkel'ingo is nie gelykwaardig nie, want sommige

mense is meor geslepe en het grater verstand as nuder. In 'n ste1se1 waar die vryheld van die •enkeling so min as moontlik beperk word, kry daardie meer begaafde enkelinge die ge~eentheid

om hulsclf te verhoog ten koste van die ander enkelingc. Die gevolg was dan ook dat dio mng en bcheer mette

r-tyd oorgegann het in dill hando van

OFF

I

SIERE TREK

L

AE

R

Die Offisi<ersraad van Gebicd B (Oos-Kaaptand) trek op 25 April laer 'te Cr·adock. Die . Kornmandant·generaal sal teenwoordig wees.

king gedwing word ten einde die wer-ker se mag te vern·ietig. As voorbeeld

in hierdie verband wil spr. verwys na

die groat nywerheidsonlusic wat o'p die oomblik broei ook in die Rand se myne. Die geldbase weet dat die oorlog vroeer of 'later sal eindig on dan sal hul kanse geringer wecs om onluste gowc lcl-dadig te onderdruk. Daarom por hulle

die onluste nou in die geheim aan so·

lank d·ie tyd vir lmlle nog golce is,. en hulle die werker vir baie jare sal kan breek.

TOT IN KROT'l'E

Daar moes teen hierdie toestand 'n verset kom, en aan die voorpunt daar -van staan d-ie Volksbeweging wat n

cer-daal tot in die krot.te wnar die grootste deel van ons volk hom vandag bcvind.

Daar in die krotte leef egter ook cHe

. K.

G

.

OP

MONTAGU

Die Kommandant·generaal, dr. J. F. J. van Rensburg, sal, na ons meege· doeel is, op 15 April •n verga!Sering op Montagu toespreek. Besonderhede sal in ODS VOJgende Uitgawe aangekOndig

-word.

ewige 1geesteswaardes van ons voile Ons taal, ons godsdiens en tradisies is saam met die volk na die krotte -daar waar •n hardie lowe b-esig is om ons volk se lewensbeskouing te ve

r-'

n

~eper&Je

gecat voHedige

steHe

van "Die

o.

-

B.

,,

'

2de

Jaar&ang, is

weer verkrygbaar;

In

harde

om~lag

gebtnd

17/

6

per stel

posvry

kontanl met be

stelling

8estel

by

VOORHAG

(Edms.)

Bpk,

Posbus

14ll,

Kaapstad

No

.

20.

DIE VERSKI

L

• Die .dcmokratiese partypoliti-ek gee voov dat hy die annes verteen_woor· dig.

8 Die Ossewabrandwag as Volksbe-weging kondig aan dat hY armoede wil vcrwyder.

ander, soms met die ondervinding wat hy opdoen in die krotte. me Yolks· beweging wil tot hulle neer.daal en hul tewensbeskouing weer in die regt•e pe~­

pektief bring. Die Ossewabrandwag het die 11olk so in sy siel leer k-en en nio as stemvee nie. Hy het die votks-genote .c:laa'l'• in die krotte aanskou as mense, verdru.k en verarm; maar met die begeertes om menswaardig te leef, en daar het sy taak begin, en daar moes dit oak begin .as hy •n ware volks· tJ.eweging is.

Die Ossewabrandwag, bcoog om te

verkry ~at dit nie meer die geldmag

• sal woes wat bepaal wat ons moot eet

en wat ons sal doon nie, maar dat die volk dit self sal bepaal. Daarom roep hy die werker toe : Vereuig julle binne

. die geledere \au die Volksbeweging, dan sal julie nie aileen staan nio, maar

lHe helc volk sal by julio staan. Bly in julie vakbonde, maar slu·it ook aan by

julie volk wat soveel grater is en

dio-selfde stryd voer as julie. Dan sal u oorwin en sal daar ook geluk wees vir u. In Europa het die .werkC~ hierdie weg gevotg -en vandag verklaar dr. Salazar van Portugal dat die volke van Europa nooit weer terug sat keer tot die ou toestand nie ongeag die uitslag van die oorlog.

NATUURLIK.E LEIER

Ook in ons land sal die volk met sy workers en teruggekeerde soldate dio rug draai op die geldmag met sy band-)anger die partypolitiek en die g esag-staat bring waarin daar opheffing 001

regverdigheid sal wees. Ip daardie

woelinge van die na-oorlogse o

ntwrig-t·ing sal die huidige leiors magteloos staan teen die stroom, van verset en

dan sal die natuurlike leier van hierdie volksverset, dio man wat hiordie gees

(Vervolg op bls. 3, kol. 1) '

klein gioepo enkclingo wat hulself go-organisecr het in belange-groepe soos lmrtels, poHtieke partye, ens. Uitein -delik was clio werold moor ongelukkig as ooit omclat dio ll;l'OOt massas

uitge-bui~ en onder1.lt-uk is deur die mag van die enkolo groopo. So hot ons die rego -ring van die gc!Clmag (plutolo-asio) ge -kry. rliord·ie mag hot in die ma~sa

niks meer gesien as werkkragte wat

diwidendo afworp nie. Maar hierdie massa bestaan uit mense waarin daar oak die begeerte brand om gelukkig te wees, om menswaardiP te lewe en ge· sonde gesinslewe te geniet. Die kapi· talisme 'het vergeet dat die mens 'n 'siel het wat verlang om uiting te gee

aan wat in hom is.

Ook in ons land het ons volk gekom in dio toestand waarin hy vandag ve

r-keer as gevolg \'an die demokrasie. Op

geldelike gebil!d is ons volk verarm en op politieko gobied onderworpe aa.n die geldmag _wat dikwels in die buiteland setel. En dit is hierd·ie vreemde magte

wat bepaal of u kinders in hul moedll'

r-taal opgovoed sal word of nie, wat be-paal ol' u teen 'n hongerloon sal werk en vir watter pryse u u produkte sal verkoop 001 ook hullc bepaal wanncer

dit nodig is dat die workers tot 'n.

sta-Sonnige

t

,

abakblare rus

in geurige

o

u

wynvate.

Onverstoord

w

ord

pul

ryper

e

n

ryper tofdat u

.'

die volmaak

geurige bel'ee

Pe.r slot van sake sal daar vir die Afrikaner en die werker -.~ant die OJl

munisipale kiesstelsel het die Afrika-ner onregstreelts gotref deurdat dit eintlik teen die werkende klas gemunt was - eers beveilig word in sy vader-land wannoer daar 'n eenheids- en ge-sagstao.t tot stand gebring word wa.t met vnste koers en duursame uitwer-king geregtigheid beoefen.

kwaliteit van

JmrJ~-tabak

kry.

d.w~

die rypste

tabak bekend.

(2)

TWE

E

DIE O.B., WOENSDAG, 5 APRIL '44.

V

o

l

kskrag

Die Ossewabrandwag as draer v.ao die omwenteHngsgedagte in Suid-Afrika het nie net met nuwe idees gekom nie, maar ook met nuwe metodes. Baio

van sy stryd- en organisasiemetodes is vir die O!;!-skool van politici iots 'so buitengewoons dat hullo liom daaroo.r selfs die oorlog aanse. Hierdie metodes is egter geen willekeu!'ighede wat op

aandrang van oues van dae ge,vysig of

venvyder kan word• nie. 'Dit is dingo wat ten nouste saamhang met die Be-weging se innerliko oortuigings en

lewensbeskouing.

Een van die bel.angrikste beginsels

van die Volksbeweging is sy ois dat hy vir die hole volk s~aan en dat die hole volk vir -mekaar staan- ,eon

vir alma! en almal vir een". Hicrdie sosiale of sosialis!Jieso opvattjng be-hears ook die we.rkmetode van die O s-sowabrandwag. Onder die ou bedoling was ons gewoon. om vergaderings to .

hou waar mosies aangeneeth en besluite goneem word. Die besluite word dao oorgelaat aan die voorsitter of

sekre-.taris om uitgevoer te · wotd en die res van die vergadering gaan dan selfvol-daan huistoe - hul taak v~ilig a fge-handel. Die gevolg van hierdie stelsel was 'n logic besluite wat nooit ten uit.-voe.r gebring word nie. Ons ken die ou kongres-metodes waar gewigtigo be-sluite na lywige bespreking aangeneem word om na ln jaar maar weer van vooraf bespreek-on oprtuut aangeneem te word. Dit kom kongrcsgangors nie eens komies voor dat hulle jaar na jaar diesolfde vraagstukke bespreek en daar-oor besluit ni e - dit h.&t al deel van die kongres-orde geword.. Die volk hot gewoon geword aan n·iks doen en baie praat.

ANDERS

Anders is dit met die Vo!ksboweging gesteld. Hy verkies om so weinig moontlik to spreek oor dingo, maar so-vee} moontlik te doen. Daardie doen word egter nie oorgelaat aan •n· enkele voorsitter of sekretaris ni>fl, maar dit is die taak van die hele volk, die hele organisasie. Volksbeweging beteken die volk in beweging - .nie cnkele Jei· ers , of individuele bevoorregtes nie.

Dit is deel van die lewensopvatting .van die Volksboweging. Waar daar indi-viduele kragte is wat weens hul o'm-standigheid of begaafdheid in staat is om ruimer tot die volksaksie by to dra as die ander, word dit verwelkom -,elkeen dra by volgens sy vermoe, en elkeen ontvang na behoefte" is juis 'n slagsprouk van die Beweging.

W an~eer die· Ossewabrandwag die volk oproep tot stryd, is sy opvatting dan oolt hierdie gesamentlike krag-. inspanning. Daar mag geen volkslid

ledig wees tensy hy geestelik of lig-.

gaamlik onbekwa.am is nie, 'in watter geval die volksgeheol' sy sorg op hulle moot noem. Maar d-ie Volksbeweging verwag van elke volkslid sy bydrae

vol-g~ns ,krag en bekwaamheid.

UITSONDERJNG

Deur

die

Periskoop

STUDJE-KURSUS IN WYLE DIE PARTYPOLITIEK

Berig word dat die H.N.P ~ so 'pas 'n,

studie-kursus ingestel het in party-politick. Die kursus is in twee

ver-. deel, naamlik een van 'n jaar en een wat twee jaar duur. Onderwerpe wat bestudeer word is o.a. die grondslae van politieko partyverdelihg, vroegs·te partyvordolings in die ou Kolonie, aan-vang van die Afrikanerpolitiek, koali-S'ie, prestasies van die Nasiona.lo Rage-ring ·van 1924,tot 1929, 'die wese van die partystelsel, hedendaagse kritiek

op die Volksraad, ens., ens.

Soos lesers sa·l merk ruim die kursus heelwat in vir die historiese aspek van die studie - en tereg ook, want die partypolitiek sal meer en meer 'n stu-die net vir geskiedkundiges word.

GROOT POGING

fi

Groot veldtog is onlangs dour die H.N.P. van stapel gestuur met die oog op geldinsameling vir 'n strydfonds. Die oogmerk 'is £100,000. Dr. A. J: R. van Rhyn, voorhe~n hoofredakteur van Die Volksblad is aangestel as kollek-tant. :Met die ·eerste· vergaderings op die Paal'l (waar dr. Malan 'lJ vergadc-ring gehou het) en Stell~nbosch is groot bedrae deur individuele onder-steuners gesto.rt, o.a. 'n skenking van £2,000, t\v~ skenkings van .£1,0,00, 'n hele aantal van £500 en etlikes van £100 en £50. Volgens dr. Van Rhyn staan die fonds na die twee poglngs nou byna op £10,000. Die Org aniseer-der van die Paarl, waar reeds £3,000 verkry is, het die pers mcegcdeel dat hiordie bedrag saamgestel is uit by-draes ,van slegs 'n paar meer as hon-derd mense".

VIR KAPITALISTIESE LIBERTY

In Kaapstad 'is verlede week 'n '

reus-' agtige karnava.l, die sogenaamde \L iber-ty •Cavalcade, dour die oorloghitsers gehou met die doe! om £100,000 in te samel ten behoewe van die Geowe rncur-generaal se oorlogsfonds. Benewens hierdie pretmakery wat boskou moet word as doe! van die tuisfront se by-draa tot die oorlog aan die front, is ook gekollekteer vir die fonds.. Tot verlede week is ongeveer £42,000 op die wyse ingesamel. . Dit ver teemvoor-dig skenkings wat oor die algomeen '

wissel tussen £2,500 en £100 en met enkele uitsonderings van gevestigde ka--pitalistiese 'instellings kom. Die affere

is glo gehou :in naam van die volk.

Stakings

Honderduisend werkers, van wie 90,000 steenkoolmynw.erkers is, hot vorlede week in Engelanci gestaak .

nie, maar in die vo.rm van inspannende arbeid. '".

YOLK DRA 0.8.

· Daarom vind ons dan ook dat die Ossewabrandwag by uitstek gedra word deur die volk. Kyk na die fondse van die Volksbeweging en vergelyk dit met ander organisasies. By ons is dit die gesamentHke krag waarU'it groat be-draa geskop word. DiE! Noodhulpfonds van die Ossewabrandwag waaruit reeds meer as £40,000 aan afhanklikcs betaal Die stryd teen die ,kapitalistiose mag

in 'n kapitalistiese orde verg in die eerste plaas geldelike middele. _

Daar-~m dat elke strydgroep onder die hu·i-odigo bedeling soveel krag aanwend vir odie stywing van fondse. Ons kan maar net die pers clop hou om to sien watter belangrike rol hierdie aspek van

open-bare bedrywigheid vorm. Dit is maar net beroope en beroepe op geldelike bydrao tot d·ie stryd. Omdat hy nog nie in sy nuwe bedeling staari nie, ·is die Ossewabrandwag in hierdio opsig goen uitsondering nie. Ook hy samel fondse in. En tog is daar 'n uitson~e­ ring, en die uitsondering le juis in sy nuwe idee van eenheidsoptroede en volksaksie. Di·e ossowabrandwag wil sclfs in sy insameling van fondse .die volk as ge!)gel d'r'il tot aksie, Nie enkele vermoende individue aileen moot tot sy fondse bydra nie-, maar elke volkslid. En hoewel die Beweging uit die aard van die kapitalistiese eise

waar-aan hy nog onderhewig is, ook g.root bydraes van enkelinge verwelkom, le

by die hoofnadruk op die bydrae van die volk as geheel. En dan verlang hy by voorkeur dat daardie bydrae nie in

die vorm van doriasies moet geskied

· is, is 'n sosialo daad van die Volksbe-wcging wat oor geslagte nog sal klink. Die bewegi.ng Is trots dat hy In die opsig as kanaal kon dien vi'r· •n hele volk om •n daad tot sy vrywording te volbring. Dit Is •n volksdaad oen nie die daad·van enkelinge uit die volk nie. Voor ons le Ossewabrandwagdag. Reeds maahdelank werk en arbei lede' van die Volksbeweging vir die

stryd--fonds wat op daardie dag ingesamcl sal word. Met daardie fondse is die B~

weging besig om 'n sosiale gesagstaat

te bring waarin die worker - slaaf van die twintigste eeu - ujt sy boeie bevry

sal word. Dit s~l die taak wees van die .ganse volk en nie van enk.alinge binne die volk nie.

Die Volltllbeweging is die volk in be-weging.

Hy

eis die bydrae van elke.

volkslid-van elk na vermoe. Hy. beoog

die 'velvaart van die hole volk dour op-heffing .van elke lid van die volk -aan elk na sy behoefte.

DIE O.B., WOENSDAG, 5 APRIL 1944.

D

I

E VO

L

GENDE AMPTELIKE UITGAWES

:-(1) Dlo Ossewnbro.ndwag: Va.nw"o.ar en Waarheen , • • • 1/- elk.

(10/- per dosyn) ·

(Z) Ons K.G.: Lewensbcskey\vlng en eerste dl'ie toesprake 6d. ,. (li/- per dosyn) . •

(3) Oesondo BuJsgeslnne bou 'n le'l\'enskragtlge Volk 9d. ,. ('7/6. per dosyn)

ONS J{,Q, AAN DIE WOOBD:

· (4) {D,Diie e O.B. O.B. en (a) clJen (b) dJe e soPulementS\'erkleslng, ldate, en ,

D!e O.B. en (c) dJe Kommunlsmo . . , . , , , , 9d. ,. ('7/6 per dosyn)

(II) Die Voorno.nd "'IUl ons Volksele Soslallsmo 9d, ,. (7/6 per dos~7>) •

(6) Die 0.8.-Snngbundc! (met portTct .,..o.n }{.0.) 3/6 ,.

'

( £1-15-0 J>er doIs synve) rkrygooar , vnn :

-PUBLICITE HANDELSREKLAMEDIENS (EDMS.) BPK. Spoorbondkasgcbou 607, Posbns 4892,

_ J 0 l l A,N N E S B U Jl. 0 •

Ell;e offisler en Brandwag moet in besit wees van al WerdJe geskrUte oor clJe O.B.-Ideologte.

_ROAF~

ROLPRENTVERTONlNG

REISPL

AN GEBIED

E.

D

I

E ON

TW

AAKTE A

J.<:R

I

K

AN

E

R

D

O

M.

BREl!TON . . . . . , . . . . 1Z April ERMJ!:LO • , , , , . ·' , , 13 " PIET BETIEF . . . . . , . . 16 .. VOLI{SRUST . . . . . . . . 1'7 AMERSFOORT . . . . . . . . 18 JII()RESON , . . . 19 BETHAL .. .. .. .. . . .. 20 WITBA:l'.'K • . . • . . . . . . , . Zl " ROOSSE]).'EKAL .'. . . •· . . 22 l\UDDELBURG (Tvl.) .. · . , . . 24. " BRONKHOltSTSPRUI'l' 25 STA_N;'DERTON . . . . 26 DEVON •• .. .. .. .• •. 2'7 DELJ\IAS .• .. .. .. .. GREl.'LINGSTAD . . , . . . BALFOUR .. .. .\ OTTOSHOOP .,, LIOJITENBURO . ,

VENTERSliOOP • • • . l'',OCIIVILLE • , . . • • POTCBEFSTROOl\1 , . llj).RTEBEESFONTEIN WOLJ\IAR<L"'STAD , • OTTOSDAL .. . • •. DELABEYVILLE •. 28 AJY•~ 29 ,, 1 ))[el 10 , 11 , 12 , 13 ., 16 ,, 29 ., 30 , 31 .. 1 Jun.le

Die glansryke . opvolger van die Gedissiplineerde Afrikanerdom. Op die vlaktes en ·oor die heuwels van ons Vaderland klink sy

. voetval. ... In onstuitbare·~eweging na sy ·eindoorwinning.

0 R A L H E T 'N V 0 L K ·W·A K K E R C E W 0 R D!

Die Rolprent wat elke Afrikaner moet sien.!

'

'

T

R

E

K

SAAM

DIE LAER

!

44

/

1

O

ngeken

d

e indus

t

r

i

ele

ontw~eling

keu

m

e

l

·k

ons ee

u

.

44

/

2 Die Afrikaner bet sy gewig ingegoo

i

op 'n siel·

kundige tydstip om 'n onwrikhare houvas op

~ie

industriee vau sy land te kry.

44

/

3

Span in en trek saam die laer om

ODS

indus

·

triee!

44

/

4

·

Geniet die sekuriteit

w~t spruit uit 'n geson~

,

opgeboude meubelindustrie.

44

/

5 Skryf om ons brosjure en oortuig us

·

elf van

die winste wat aandeelhouers op hulle belegde

geld verkry.

'N

TU

S

SE

N

T

Y

DS

E D

I

WID

E

N

D V

AN 4

ro

,

:V

I

R

DI

E

HALFJAAR G

EEIN

D

IG 3

1 D

ES

E

l\ffiER

1

9

4

3 I

S

REEDS UIT

BETAAL.

TRE

E ·

IN J?

E

R

BI

ND

IN

G M

E

T

EE

N

J7

A

N

D

IE

O

R

GA.NISA.Sl

E

l(ANTOR

E

v

an

'

-EXCELSIOR MEUBELS

,

BPK.

Hoofkantoor: De Villiersstraat 15, Johannesburg, Posbus 6670. Kaa'pstad: l;(amer 6141 Groo~e Kerkgebou, Posbus 2996. .Bloemfontein: Maitlandstraat 68, POSbus 718.

(3)

DIE O.B.,

WOENS

DAG

,

5 APRIL 1944.

DRill

OORLOG EN

OORLOGSIDEOLOGIE

of

Meer

Belangrik.

S~SB~NK

Deur Prof. J. A. Wiid. Ons word heeldag vertel da.t die hui

-digc oorlogvoerende moondhede vir hiordio of daardie ideologic veg. Dit is dan ook vanselfsprekend dat die eio

idcolo~~:io 101 persent voortreflik is tor -wyl die van die vyadd 101 persent vor -doomlik is. In 'n nrtikel soos hierdio

is dit heeltemal onmoontlik om die idoologiesc stryd op a! sy kronkelwco ook maar enigsins te volg of om selfs by 'n paar van die legio absurditoite

11til to staan wat gedurende die lanste ·

jaro in hierdio verband wereldkundig gemaak is. By bierdie geleentboid moot aileen gekonst.ateer word dat elke volk die .reg, eties sowel as andersins, op 'n eie lewensopvatting en -veering besit. Solang 'n dergelike ideologic nie as eksport-nrtikel op andor volko nfgedwing word nie bet geen moond-heid die reg om hom mot die ideologia van 'n ander in to laat · nie. All con ;ul.nmatigende ,busy bodies" sal hul hierdie reg toeaion.

Die Vuurproet

Elke ideologic moet op die een of ·.:-nder tyd 'n vuurproef dcurstaan en die oordccl oor hierdie of daardie idoo-logie 'sal afhang van 'die sukses of nie-sukses waarmee dit die toots oorleef het. Vir die sogenaamde ideologiC van vandag sal die huidige woreldoorlog in meor as eon 'opsig die vuurprocf wees. Dit wil glad nie se dat die militoro oor -winnaar noodwendig ook die ideol o-giese oorwinnnaar sal wees nio. Die Christeliko ideologic immers het nie sy einde nan die kruishout van Golgotha gevind nio. Ook die demokratieso ideo -logic hot nio sy einde in die oorwinning van dio roaksionere Europa oor die groot Napoleon gevind nie. Dit sal

dan ook aileen 'n verharde sinikus wees wat beweer dat die huidige oorlog maar net 'n saak van blote magsvorhoudings is wat met ideologic as sulks niks te

doen hot nio.

Amerika en Brittanjo

Hoowel 'n kontemporerc waardering van die oon of ander idoologie altyd gewaag is, is dit tog geoorloof om in die huidige wereldstryd 'n verband

tus-sen oorlog en ideologic te sock. Dit is

jo;u~\ers 'n gemeenplaas dat die oorlogs-poging van die soldaat met idealisme hoar staan as die van sy kameraad wat. net om sy soldy veg. In die vyfde

oor-logsjaar kau geon objektiewe persoon vandng met reg beweer dat die

oor-logspoging van die Angel-Saksers, hullo mngsmiddele en rykdom in aan.merking gencem, tot dusver waarlik indrukwe k-ltend was nie. Hoe kan dit ook anders

\V.OOB as mens voortdurcnd van ui

tge-breide stakings in Ainerika en Brittan-je verneem? 'n Oorlog ·is nou eenmaal

'n naklige werklikheid wat nie met

V-tokons, ,,Liberty Cavalcades" .. ,Atlan -tic Charters" ,Beveridge-planne" en

parlem,entere slimpraatjies gewen kan

word nie. In die Brits-Amerikaanse oo.rlogspropaganda is daar 'n gebrek

ann werklil<b<Yidsin wat eenvoudig skok

-kend is. Daar word baie gepraat oor r,osiale geregtigheid as na-o6rlogsc d ocl-wit, maar as 'n meerderheid van die Britse Laerhuis 'n voorstel ten gttnsto van gelyke besoldiging rir onderwysers en onderwyseresse aanneem' dan maak die regering dit 'n saak van vertrouo en word die hulp van die God van O

cr-log ingeroep ton einde parlementslede hulle woorde to laat insluk en net

an-(Vervolg van bls. 1, kol, 4)

ingeskape in hom bet, die Ieiding gee. Dan sal die volk soos een man staan agter ons groot Ieier, Hans van Reus

-burg.

Die goed bygewoonde vergadering was gekenmerk deur bU'itengewone geesdrif on is geloi deur llflcomdt. P. G. Engelbl'()cht en met gebed geopen dour oud-komdt. J. M. O'Kenncdy.

'n Aantal nuwe lede is deur gonl. P.

D. Itossouw ingelyf en 'n groop nuwo offisioro is ingostcl.

Hocwol die doel nie was om fendse in te same! nie, is enkele handgcmaalc-te artilcols handgcmaalc-ten behoowe van die Nood-hulpfonds opgeveil wit iets meer as

£20 ingebring het, en wa.t tcsame mea die koffie wat deur die vroue verskaf is 'n bedrng van £32 opgebring hot. 'n Pragtige skinlcbord gomaak deur mnr. P. Schreuder is vir £13 verkoop.

Magteloosheid

Sedert ons borig verlede week aan~

gaande die subsidie van £1,850,000 wat

die myno van dio regering ontvang vir betnling :van hoar lono nan sy naturelle-werkers, is daar nuwo skok-kende nuus van die.goudfront afkom

s-tig. Min. J. H. Hofmeyr hot naamlik in die parlcmont nan die Jig gebring

dat Engcland ons, goud nan India ver

-koop teen 280s. per ons, terwyl Enge-land krag~ns 'n ooreenkoms met S

uid-Afrika maar not 168s. daarvoor betaal. 1\i.nr. Hofmoyr hct ook geso dat dit in die voordcol van ons boero en na.turelle

sal woes as ons met ons goud Hewers kleedstowwo en sak regstreeks van India !coop teen die vorhoogde goud

-p.rys, en dat dio sank reeds by die Bank

van Engelnnd aanhangig gemaak is, ,manr dnar is moeilikhcdo", het die

Minister sy onmag belclomtoon. Na -tuurlik is daar moeilik.hedo vir knegto van die gcldmag. Daardie moeilikheid bestaan ogtor nie vir 'n gesagstaat,

nasionaal en sosiaal van nard nie.

Na

Twee Were

ldo

o

rlo

e?

In 'n oorsig oor dio goud.myne se ellendo en vordrukking bet kol. C. F. Stallard, Minister van M:ynweso, die volgendo uitlating gemank: ,Op die oomblik is Suid-Afrika verplig om goud teen 'u vasgestelde prys ann Engcland to vorlcoop. Waar daar 'n vrye mark

Is, is die prys baio hoiir' as die

vasge-St·elde prys - so hOog as £17 per ons

in plaas van 168s. • • • 'n Vrye mark

vir goud is •n behoefte vir Suid-Afrika In enige NA-OOR LOGSE reeling. Ons vra: hot dit dnn 'n woreldoorlog vercis om 'n voor dio hand Jiggende verand

e-rinkio in belnng van Suid-Afrika t

e-woeg to bring,.? Indion wei, daar was mos dortig jd'ar golcde al 'n woro

ld-oorlog wat dio nodigo verandering kon

boworkstollig hot. Dlykbaar was daar

twce wereldoorloo voor nodig. Hoevcel

oorloo sal danr vir dio kapitalisto nodig wees om verandoring op sosiale gebicd ann te bring wno.r dit nie eons hul eio

bolange geld nio?

Hy

Hou Sport

Die ryk Kanadoos, Harry McLean, het luidens 'n persberig die stokperdjie om geld ,weg te gee". Verlode week . dersom te lnat stem. Daar was 'n tyd gelede, heelwo.t ink in verband met die ,Atlantic Charter" ver~pil, maar wie glo vandag nog in hierdie dokument

na alles wat met Pole, die Baltiese

State, ens. gebour hat? Dnnr 'WO.rd

vee! gcpraat van demokratiese regto,

maar in Amorika. en Drittanje vier die ondemolcrntiose burokrasie vandag hoogty. Wanne<lr hot d·ie Britse volk laas geleenthoid gehad om van sy

de-mokro.tieso regto gebruik to mo.ak en

'n parlcment to kies? Waarlik, moose wat in glo.shuise '1\'0on, mag nie met klippe gooi nio I Dit lyk of selfs Britse

kiesers nie moor 'n alto groot vertroue

oin hul oorlogsideologie hot nio. Hoe verlclaar 'n mens dit as dio kiesers by tussenverl<iesings so trang is om na. die

stem bus to guan? By 'n onlangse

Lou-dense tussenvcrkiesing hot skaars 10

porsent van die kiescrs gcstem I

Duitsland en Rusland

In hierdio t.wee gcsagstato en hoof-vyande van mekaar spccl die ideolo-gicso 'n s;ans onder rol as in B rit-tanjo on in Amorika. Die Duitse en Russieso soldaat vcg mot 'n fanatisme

soos dit 'n soldnat met 'n ideologic betnnrn. In geen ceu van hiordie Iande vernecm 'n mens ooit van arbeidsta-kings, van sosialo of ckonomiese klas-sovorsldllo. Die Duitser on die Rus wcet prosios waarvoor hy veg en die oorlogspoging is dan ook 100 persont. Ilior is die oakligo rcalisme van 'n blocdigo oorJog nan. dio woord en nie die holiA slimprnatjics van Westminster

on Washington nie. Dit is moonLHk d!l.t uio oorlogspoging van die An gel-Snkse.rP. •ook oorsdaags 100 persont sal

woes ns tot die opt·igting van 'n twccde front oorgegnnn word en as ingcsien word dat 'n dandworlclike oorwinning rrie dcur bomwet'J)ers en goud nio 'maar dout· die infantoris en blood behaal lean word. Voor biordio tyd sal daar ogtor

cors ann dio oorlogsidcologie van Was h-ingt-on en London getimmer moot word.

het hy meer as £1,000 in note en silwer uit sy hotelvenster gesmyt en met wel-gevallo die vernederondo skouspel gado

geslaan hqe vyfhonderd mense mekasr in 'n stormloop verdring om van die ryk man se krummols to bekom. 'n Wonderlike sport op die veld van

armoedel ·

Tweevoudige

Toename

in

V

rugte-

V c

rmorsing

Volgens verklaring van die voorsittor van dio Sitrus-beheerrand bet daar

ty-dcns die vorige soisoon moor as 4,000,000 snkke lomoono vorlore gognnn.

Die Rand het ann die regering vrugto gratis ~angebied vir verspreiding onder behoeftlges, maar eors na daao ba·ie sterk druk deur dio openbare mening

uitgcoefen is, hot die regering geswig en hot die Departomont van Volkswel-syn in ·Augustus begin met 'n skoma ~vaarvolgens 516,000 sakkies uitgedeol

IS.

Die jaar tevoro is volgens amptol-iko

syfers 1,600,000 snkl<ics doelbcwus ver-nietig e.n in 19;11 1, 700,000 1.-issies. Daar was dus Of 'n gewoldige vorslcgting in die regering so landsbcstuur of die oes was so geseend verledo jaar dat 'n on -dorvoede volk hcorlike lafenis sou kon

ontvang hot . . . •indion daar mnar net 'n gesagstaat was met 'n sosialo gowote

om gebruik to maak van dio seen.

VERJAARDAGKETI'ING SE

VERJAARDAG

Met hierdic uitgawe vier ons die ver

-jaardagketting so verjaardag-dus 'n

dubbele verjnardag vir die makkortjies

wie so name hieronder verskyn. Dit

is presics 'n jaar gelcde dat ons begin bet met dio Verjaardagkotting en in bierdie tydjio hot die lcetting so stewig

aangegrooi dat dit al 'n bnio stork wa· ketting is mot meer as 2,000 skakols,

~n nog steeds word dan.r nuwo name

ontvang.

Ons Jeugleier, genl. Dirk van Rooy,

het ondorstaande boodskap vir die

ge-leentheid gcstuur:

, Aan mev. Deana de Vos on haar bokwame hclpsters 'n hartlike geluk

-wens met die verjaardag van die Ver• taardagketting wat nou con jaar oud is

en reeds oor die 2,000 sl<akols besit.

Die Vcrjaardagketting·holp in die becr -!ike taak om ons Boorojeug tot 'n hegte koersbewnsto cenheid in diens

van God, Volk en Vadorland saam te

snoer. Mag elke Bocrcscun en -dotger

voor die volgende verjo.ardag ann- en ingesknkel woes." ,

6 April: Renier Basson, Wellington;

Magdalena Vlok, Loxton; Deon S

oy-man, Oor Fraserburgweg; Hendrik J.

Joubort, Vlottenbcrg.

7 April : Alexis Heyns, Humansdorp ;

Johan C. Krohn, Tiervlei. ·

8 April: Marie Moyer, George; Me

r-cia Meyer, George; G. C. Oosthuizen,

Stellenbosch; Helena Jonker, Sto llen-bosch; Catharina Liebenborg, Uping

-ton; Hennie Durr, Mnlmcsbury; Mau

-rien Ungerer, Kirkwood; Josef lo

Roux, Franschhoelc; Talona le Roux,

Clocolan.

10 April: Jacobus N. !II. Snydors,

Lambrechtsdrif; W. I. No!, Somerset--·

Oos; S. G. Nel, Somersot-Oos; Jan S. Visser, Nababeop.

11 April: Hester J. Berg, A

ughra-bies; Phillip Minnaar, Southfield;

Bettie Venter, Oos-Londen; Nicolaas

M. B. Loubser, Wynberg; Susanna van Eck, Port Elizabeth.

12 April: Penioline Alberts,

1\'ferwe-ville; Anna No! to, Stollen bosch; Chari F. Hugo, Tiervlei; Alfred Smidt,

Tier-vlei; 1\Iagrieta l\f. Barnard, Gcorgo.

£1000

vir

u

Oe

P errig P

olkldieru

!

Lenings

vi;

gesalarieerde

persone

verkrygbaar

.

Terme

u.iters billik.

RAADPLEEG SASBANK

PAARL:-

Posbus 266.

WORCESTER:-

Posbus 57.

K.4APSTAD

: -

Posbus

23

8

7.

ASOKOR BEPERI\

Vir algemene ko2nnis van die lede en belangstellende vriende van Asokor

Beperk word hiemlee berig dat mnr.

N. C. Havenga, oud·minister van Fi·

nansies, op versoek van die Raad hom

as 'n Dkekteur van Asokor Beperk

verkies.baar gestel het.

Die Type besigheidservaring waaroor

mnr. Havenga beskik, sal vir die lede

van hierdie grootst>9 boerebeweging wat

ons land neg ooit geken het, van on· skatbare waarde wees.

Die kapitaal van die Maatskappy sal

binnekort ten volle opgeskryf wees en

persone wat lidmaatskap wens te

ver-kry moet hulle navrae rig aan :

Die Sekretar;s, Asokor Beperk,

Posbus 402,

BLOEMFONTEIN.

SPIERE

SOOS YSTER

SENU'S VAN STAAL!!

'N VOLLEDIGE KURSUS IN

GESONDHEID en

SU'PERKRAG •••

PRAGTIG GEILLUSTREERD Goskik vir Oud of Jonk

Besondorhede gratis Skryf aan:

JOHAN

HEFIR

DIE HEFER INSTITUUT

Vir GESOl\TDHEID en

LIGGAAMSOl\TTWIKKELING

POSBUS 8809,

JOHANNESBURG.

' Sekerlik nie - Gee hullo dan die geringo aandag wat hulle toekom.

DUWA.S

Die

A.p.tisc

pti

ese en H

e

l

ende Oogwas.

'n Spesiallteit se Voorskrif vir moegheid, branderigheid, spanning, rooiheid,

inflammasie, waterigheid on gavoollgheld van die oii vir skerp Jig en stof.

Van alle Apteke, of dirAI< van

DIE VOORTREKKER-APTEEK

KERKLAAN, ADOERLEYSTRAAT, KAAPSTAD1 (Bus 2760).

MAITLANDSTRAAT 37A, BLOEMFONTEIN, (Bus 765).

(4)

VIER

Gekl

a

s

st

f

i

se

erd

e

-1 (Jt,~rtemi.el'

· TAlUF." VIll OEKL..-'~"lFISEEII:DE

ADVEBTENSU:S:

~andelaftdvertcnsle'a: 3d .,., woord, mini

-mum 8/- per plo.etng.

Persoonllke Ad,•erlenoteo: 2d per woord

on 6d. vtr elke afaonderllke veroreel - mint

-mum 4./- per plastng. Advertenategelde Is

atreng vooruttbetaalbaar. Stuur advertenstea

un Voor•lag Edma. Bok Poabta H11.

lta.a.pltad.

INTEKE)'iOl~LJ). (Str~nJ!: voorultbet&llllba&r).

DeW' Kommn.ndo: 8/- ocr !aar. 3/- per

llalfjaar.

Nlo denr l!:omronodo maar dlrelc; by V

oor-olatr Edm• Bpk.: 10/· per !aar. 6/- per

llal!jaar.

Adreoverandertnge: 1/- per adreaverandertng.

' GEBOORTE

DU '1'011.'. - A.an mnr. en mev. Frlklttc du Tolt, Ceres, 'n frls scun op 24 Maart ..

Naas die Meester, dank nan dokter en verpleegsters. •

·

---

----

HUWE

---

LIKE.

---DURR - BESTER: Ons wens bekend te

maak dat die huwelilt van Hannah Bester

van Majuba en Tienle Durr, Rondevlel, vol -trek sal word op Malmcsbury, SaterdnJ; 8 April, om G n.m. r>.v. Rescpsle Stadsaal, Malmesbury. Telegramme Mnjuba.

HAAK - THERON: Die nuwellk van

Marla, ourlste dogter van ds. en mev. R. S.

Theron van die Ned. Geref. Gemeente, De

Bloem, mot Jan, seun van mnr. en mev.

K. D. Haalt van Prins Albert, vind plans In

die N.G. Kerk, De Bloem, Bloemfontein, op

Wocnsdag 5 April 19H om 7.30 n.m. 'l'clc

-J;rammc: Waverlcywcg 27a, Bloemfontein.

Ont\·&ngs: Clarendonsanl.

KRTEL - FISOHER: Mnr. en me,·. Leslie Fischer, Groenland, Dlst. Slellenbosch, mnak

hlormcc bekcnd dat hul cnlgste dogtcr,

Antoinette, en Piet I<ricl van Rondebosch, op 1 April 1944, in die Groote Kerk, Knn op-stnd, ln die buwcilk bcvcsttg is. SILWERBRUILOF DE JAGER - VAN ZYL: Getroud op 31 Mnnrt 1919, Harry en Ellze, albcl van Wll -lowroore. ' DOODBERIG

FOURIE. - Van ons weggenecm op 18

Maart, Sarie Fourle (Pieters) na 'n kort sickbed in baar 30ste jaar. Sy bet haar

ilg laat skyn, haar goeie werke laat slen. Rnar Meester Is In haar verheerlik. Die

bedrocfdc eggenoot, ouers en broers. Brood -lwp, Bethlehem.

DANKBETUIGING

SOHREUDER: Mev. A. Scbrcuder en

fa-mille, Bloemfontein, bedank die O.B.-Ko

m-mnndo Cla8 hartllk vir telegramme en

stmpatie aan ons bewys met ons swaar

verlics. Persoonlllte dank aan mevv. Kotz~.

v. d. Walt en Bontbuys vir hulsilke bulp betoon.

GROETE

VAN EEDEN. - · Pleter van Eeden, Uewe ltlnd; Nita Is nos by ons. Dlt gaan met alma! no~; goed, en ons vertrou met jou ook. Vertrou op die Beer, wees sterk en staan

vas, alles sal reg !tom! Llofdo van alma!. Jo1;1 moeder.;,.;Cyfcrbult. '

BENODIG

G

Ellk KWALIFkennls ISEERDE bb~ van Loekode houer. GrootboeMoet k dceg-en Kot!perattcwo boekhoustelsel. Meld salarts

verlo.ng, oudcrdom en or getroud. Getulgslcrlf -te moet appllltasle ver.~<esel. Wnt.crberg L~Hl·

bouers l{ollpcrntlewc VercnJ,;lng, l'osbus 29,

Ny!stroom.

PERSOONLIK

DIE lllERSTE EGTE J\FRll{AANSE AF·

BLAERSBESIGHEID.- Vendusles word enlgo tyd op enlge pick gere~l. In one venduole lo ka-le word artlkels ook enlgo tyd utt dlo, band verkoop. Ons ts ook Elendomsagente en reO!

verbandc. Atrlkaanao Naalonalo Afalaerl eu

Ageutskap. l\luatakappy (Eclmtl.) Bpk., S

az>-. IAID-Oebon, l'retorta. Foon 2,1360. - Po,._ bUll GIG.

BRANDWAGTE. -As u Johannesburg bc

-soek of daar woon, ondcrsteun Excelsior Haarsnycrs, Volkskasgcbou, Malrkstraat. 76. Elenaar: Wlll1e Engelbrecht. Nle vcrbonde

aan •n .. Trade Union." Fllnk boer~-werke_rs.

w

.

J. G~obbelaar - Dames en Here Haar·

kSI))por. Permanentc baarcoiwlng. Rnndelaar

tn Tabalt en rantaslcsoederc. Agcnto vtr die berocmdo Electlon-horlosles. KerkatrW\t 92, Potebefstrooi:n. Foon 330.

BETREKKING GEVRA

F

LU\"UD KSE, odie Onget.Bro.u, de, soe·ok pregte Afrikane•n betrekkinc r, lias d

voorman op •n plaas. Vir besonderhede skryf

aao: W. J. Ferreira, Scwc(onteln, P.K. B~an­

dekrru\1.

Ultgegee den.r Vooralag (Edms.) Deperk, Kamer 703 Grooto Ke.rkgeboa,

Adderley-atrnnt, Kaapstad, en gedrak dear Pro·

Eede-ala-Drnkkery, Die Laan, Stellenboscb.

TE KOOP

u lESAAD. - Beste Australiese bruin, 6/-per pond; 10 pond, G/- per pond. Reg

-strccks van mede-Afrlkancr J;rOelcr ccwnar -borg. R. J. van Jlensbw-g, Bns 7, Wlllowrnorc.

Raudplee~; ·Benuae vir die koop en vcrkoop van huJse, plouc en plasc In Blocmronteln en diStrlkte. Ucad bcsl<lkbaar teen lae rente -ltoers. J. 0. llc•nuhi, :Su•bnnkgcbou, .Uiocm

-toutein: 1

G

UERNSEY·bUII1 • tot 12 maan<te oudCtJ(Cs al. tyd Alle bcesto deuop band. Van r

my geteeld is gcreglstreer. Stoet-bul van die

beste In ons laud. Bottcrvet van •n bale hell gchalte. Elcnaar Is lid van Gucrose y-bcestclers-Vercnl!;lng. Om pryso en bcson

-dcrbede skryf nn•o: J. G. J{cmp, · :nus 16,

JUrlcwood.

KQLJANDJ<:R en Wortell!aad dlrck van dle

produsent. 3 Pond pakkle Koljander oor

die pos 3/6; 100 pond sak V.O.S. !3-15-0 K.l\1.B. Gemaal 0/· ekstra . . Ook SHANTEl\"Y wortelsaad 1/- per ons; 10/- per pond oor die p~. P. W. ll.loppcrs, Paul Kru~;crstraat,

ltobcrtson.

l\I{ISSTOWWE. - Ons bled ann gemaaldc

Karoomls teen 42/6 per ton, gelowcr Unte

-stasies. 50-50 mengsel teen 55/- per ton,

gelewer Unla-stnslcs. Gaona loocas vir

sout-lck. Die bestc soutlek teen gcllslck en baar

-wurm teen 20/· per sak, V.O.S. ons Ina!·

stastes. Kontnnt met bestclllng nnn Nnslonnle

l{nap 1\Usstowwo, l'osbus 27, I.tmGiangte, Tvl. MEUBELS. - Besoek of skryt nan die sanlt

waar u waarde, dlens en te,-rcdcnbeld

kry. Petm-~lcobels Bpk. Sentmnlstraat 220,

Pretortn. Posbns 1356. Foon 2-019!. VANS CONCRETE PRODUCTS. - Tcrazzo,

Kombuls- en handwool)akke, baddens, se

p-tlese tenlts, pllarc. vloertcms, vocrtroe. E

nlg-iets ln beton. Dlrektcurc: r. W. en P. O. van llecrtlen, Potgletersln'Ult 2G8, Pretoria.

D

IE

volgcode eerstekloo uleaaad; Vroce Kaap plat gee! 7/6 per pond; Aulltralleso

bruin 15/6 per pond; Spaanse brutn 6/6

per pond; Kaapse gee! (strool kleur) 6/6

per pond. Koop regstreeks van die kwe, ker en ondersteun julio mcdc-Afrlkaner. Oert

oran Jtooyen, Baa 41, UniondAle.

BESTE kwalltelt Beunln~;tee: .93 pond 18/6 · 60 pond 10/-; :Ill i>ODd 6/G. Blesle·Beaema

met ateelo 2/-. BeseiJliJ Vir butsboudelll<e

gebrul.lt 1/8 met 1teelc.. 1 Gelewer Busbalte,

Speelmnnekraal, George. K.K.B. J. 1'. \Va~

oer. Kllp JlJV1er. P.K. Sp~tmalltlln'aal, Georp.

Koot• DIREK VAN 'nm- noi::n. - J(anpsc

cecl or strool uleso.o.d teen 5/6 per

pond en Australlcse bruin teen 6/- per pond. Gocdgekeur volgens Gocwernements SerUCI

-kaat No. 0670 en ~;eserllflseer as gesond, vry, coed en skoon. Ook lusernsaad, cesond

en moot teen £7-7-6 per 203 pond. Ut

e-bolle, Auslrallese bruin en Kaapse gee! teen 14/6 per mud. Konto.nt met bestelllng. D. l\1.

v. d. Walt, P.K. Do Ilust, Dlst. Otultsboom.

HERHOLDT se BOOMKWEKERYE,

Posbus 660, Johannesburg;

One voorrade van Vragtebome en Bose was

vroeg uttgeput die atcelope Plant-aelaocn, on.s atmpnttseer met dlt> van ons klante wle ee

bcnodlgbede ona nlo kon voorslen en gee u die goelc raad om nou u bestelllng te plaaa vir · 19H Wtnterplantsclsoen, u Is dan seker van u gellefkoosdo eoorte super-cehalto bome,

betroubare dlens en tevredenbold I Slerstrulke, Ultlandso bome, Paa!DliJ en Bel

-nlngplarite besklkbaar vtr Somer-PianUnJ;. Gelllustreerde Katalogus en Plantglds J;ratla

aan planters. (1)

PL

U

I

.l

HVEE

Die beato ftrma In

JO!IA.'iNESBUBO

oro n PLUO!VEE, EI:ERS, en ander prodakte at\D. te etanr Is :

O. M. ELOFJ!' en IDe, (Edme.) BEPERK,

Posbns 7185

llfORE~IARK, J)o"E\VTOWN

G.

A

.

FICHARDT

,

Beperk

(Lid A!rlkaanlle Bandelalnstttuut)

MASJINERIE, YSTERWARE1

PRODUKTEHANDELAARS

Foon 700 Opgerlc 18i8

BL

O

El\

1FONTE

IN

'

WIL U 'N ORDENTLII{E PAK KLERE

LA.AT MAAJ{ 'f

· Besoek dnn

R

A

UTE

N

B

A

CH

'

S

Dll!: DAMES EN !IIANS KLERE!IIAKERS Voortrekkergeboa 301 (De.rdevloer) Foon: 220635. JOHANNESBURG.

P. A. WIL

K

EN

!IIAKELA.AR, VENDUAFSLAER BOFDELBEREDDERAAR

Doofkantoor: Spoorbondknegebon,

DE VILLIERSSTRAAT 16, JOIIANl'o'ESJJUBO.

(Teletoon: 33-1706 en 33-0138)

Takkruttore:

BANDFONTEIN, Boofstraat 19. Foon 611260. POTOIIEFSTBOOM, Kerkatrnat 57. Foon 187.

\

DIE

O.B

., WOE

NS

DAG

, 5 APR

IL

1~44.

KOMMANDO

·

oES K

OR

IN

G

As gevolg van die skaarste aan werk

-volk kon komdte. Oberholzer van die C. R. de Wet•kommando, Vryburg, on-tangs niemand kry om haar koringoes in te samel nie. Die kommando het

saamgestaan en binne rekord-tyd het hulle alles afgesny. Di,g kommando bestaan almal uit boere en hulle het hul eie werk links laat Iii om die taak · eers

te vcrrig.

--

----

----

--

----

--HUL

E

E

R

STE

AR

BEID

S

-L

AE

R

-'n Pttblit:lko pad wat nie onder die Afdelingsbestuur se r epamsic-werk ressorteer nic, is kort g;elodo dour die Vryburgsc .kommando ge-doeltelik herstcl. D~ pad word nie in orde gobring tot die voordeel

van enkele persone nie, maar tot

die voordeel van almal.

Die manno he!; die tank verrig

en was aldeur opgeruimd, tenvyl die vroue hulle voorsien het van

vervcrsings. Hulle het ahnnl d·ie

work geniet en, wag op meer Ar-beidslaers.

D

I

E

NUU

T

S

TE

I

N

DA

l\'I

E

S

-fE

LJ

-HQEDE

en

W

I

NT

E

RJ

A

SSE

by

PAR

O

W

DIE MODERNE DAMESMODISTE.

0 V A

(

K

o

o

p

.

)

&

E P

E

R K

UN

IALE AFSLAERS

Dl,e srootsto en doeltrctrendste orsanlsoole

van sy soort In die Unto van Suld·Afrll<a,

Is Unlaal cereglstreer op 1 Desember 1941.

Vooraanstn.ande boere, van wlc ook op die Direksle dlen, bet blerdlc dlensgewcndc SI)O.k

tn die !ewe gcroep en aansoek om aandcle

word. crettg a.a-ngevro.. Wat van U?

~o ln \'erblndlng met:

Die BESTUURDER, Bus 705,

Foon 2005, BLOEMFONTEIN.

OLIVIER BROS.

MO

RE

M

A

RK

N

EWTO\

VN

JOHA

NN

ES

B

URG

STUUR U PRODUKTE AAN U ME

DE-AFRIKANER Vlft BESTE RESULTATE

on

ON'MIDDELLIKE AFREKENING.

rosbus 69!3- Foon 33-6530.

·

Pas ver

s

k

yn!

INLEIDING TOT DIE

E

K

O

N

O.l\'IIE

deur prof. dr. C. G. W. Schumann en

dr. D. G. Franzsen

albel van die Unlvcrsllelt van Slellenboscb.

Grootte: 8~ dtp. x 5~ dm, 600 blss.,

49 tabelle, 36 diagramme.

Linne band.

Prys 19/6. Posgeld 1/- ekstra.

Dit is die eerste himdboek oor eli~

ekooomie wat in Afrikaans verskyn.

Hier bet u 'n baanbrekende werk

waarin die . hele onderwerp, op

Afrikaanse lees geskoei, saaklik en wetenskaplik behandel word.

Vir elke Afrikaner, betsy sakeman,

prokUreur, boer of student )s hierdie

werk van onskatbare waarde ••

Stuu'r u -bestelling met tjek of poa•

wissel aan

Pro Ecclesia

-

Drukkery

Posbua 28 - • - • - Stellenbosch.

GIL

F

ILL

AN

e

n

STR

O

H

Die 100% Alrlkaanse Flctsbandel. Ons speslallseer In fietsrepar!UIICJI; Koop en

verkoop van gcbrutkte fietse; Randel met nuwe

tlctso en fietsonderdele. \

Ons wnarborg o.llo werl<.

KERKSTRAAT 576 - - ro•roHEFSTROO)I(.

W

.

V

0 1 G

T

(Eieu~.J t'vK..

Fa.brilfante van

K

e

lde

r

- en

.Be

s

pro

ei

mg:,

-m

asj

ine

ri

e.

B

us 10,

H

U

G

E

NOOT,

,fi.P.

D

I

U

E

K

VAN

F

ABR

I

EK

A

AN BO

E

R

Kapkartuie £10, Swaar £13-10-0; Enkel 1{011'-•

tulc !S-15-0; MUiltute !15; Donkietule £7·10-0; Tooms vir Muile 16/6; Tooms v1r Perde 13/6; Tooms vir Donkles 6/6; Llgte Halters 6/-;

Swaar 9/6; Saals kompleet !5; Borsplate

vir Donl<les (llg) 6/-; Swaar 9/6; Bo(splate

vir Voormulle £1-6-0; Agler £1-8-6.

K.lll.U. Onmlddelllklto aflcwering op ontvangs

van Bcstelllngs. Tcvt·edcnhcld ccwanrborg.

Geen K.U.A aticwcrlnJ;.

. Volkskopcr l\Jark Beperk, Wolbuter~~traat 62,

Newtown. JOlL\NNJ::SBURG.

DE KOCK

SE

·GARAGES

Foon 110 Voortrekkerstrant, MIDDELBURG, Tmns\'aa.l. l'oon 10 Dererordstrnnt, GROBLERSOAL, Trnnavnal. Eienaar: D. D. DE KOCK

Agente \ir rontlao en G.M •. Vragntotors

\

TOT U DIE

N

S!

V.M.K. AANBEVEEL.

MARKA

G

ENTSKAP

..

V

R

OEE M

ORE

-M

ARK

KAA

P

STAD

..

BETALING GESKIED' ONMIDD-::E:. -LIK, WEEKLIKS, MAANDELIKS

OF SOOS VERLANG.

BESTE lfElERSENDE PRYSE.

JJ1.INN

A

AR

&

~AN

SCFJ

O

OR

Eionnar: GUSTAV RETIEF.

Tetetoon 2-0212.

'

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

While the bottom metal is a thick coat- ing (to avoid transmission of the light), the insulator layer thick- ness is chosen to be 60 nm, which is the optimum case (based on

3.1 Vanaf het moment dat het bedrag van uw Lening door de notaris is ontvangen, moet U iedere maand de overeengekomen rente en aflossing betalen op de 25e dag van de maand, met

[r]

Een mogelijke verklaring is dat vanaf 1 miljoen jaar geleden het klimaat op aarde zó koud was dat gedurende een ijstijd de twee ijskap- pen die zich in Noord-Amerika vormden

Het betreft hier kadastraal perceel: gemeente Texel, sectie A, nummer 5847, groot: 1.75.00 ha (hierna ook te noemen: het object).. Het betreft een perceel grasland met een

Kaloe bersobat baik sama bangsa sendiri, Tjari jang boedjang atawa tida poenja laki,. Djadi tida boeat slempang dan ngeri, Soepaja senang bertjintahan

In een maatschappij waar levenslang leren de norm is en mensen zelfsturend vermogen nodig hebben om succesvol te zijn, kunnen wij niet vroeg genoeg beginnen met

Een leerling die 5 jaar wordt vóór 1 januari van het lopende schooljaar en die tijdens het voorafgaande schooljaar niet was ingeschreven in een door de Vlaamse Gemeenschap