• No results found

Die O.B. Jaargang 2, no.47

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 2, no.47"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Gercgustreer

.

aan <lle fi.P.K. ali n Nuutlblad .,Hierin bet die Ossewahrandwag icts nuuts g~)>ring m ons volkslcwe, 1 nl. dat by sy stukr:1g put nie uit geldmag of pers of uit opv lammen-dc geesdrif nie, dog vee/ meer uit koue pligsbesef. Nie demokratiese hocra-patriotisme nie, dog militerc dissipline. In die Ossewabrandwag soek ons die soldaat, nie die dema-goog nie- die soldaat van die Re-publiek. Daarom, juis daarom bet die aanslae en l'ntimidasie teen ons misluk.'' (Die K. G. op Klipk op-pies).

.,Ons. skuld net soveel liefde aan die spartelende Afrikaner van vandag as aan die strydende Afrikaner uit die vcrlede. En dze toekomsstaat waar -na ons streef, sal op onmiskenbare wyse daardie kenmerk dra. Of Hog-genheimer daarin gaan tuis voel, laat ons koud; maar dat die man en die vrou wat vandag swaar sukkel om te /eel in die toekomsstaat beter sal bestaan-daarom gaan ons stryd."-. ( Die K.G. op Klipkoppies).

TWEEDE

JAARGANG.

WOENSDAG,

13

OKTO

BER

1943.

No. 47.

Koue Antwc;>ord van Kapitalisme

Aan Soldaat

wat

Geveg het

•n Onbekende soldaat het 'n naamlose briefle aa.n dlo Rand Daily Mail gestuur. H y net as volg geskryf :

,Sommige van u lesers wil weet waarom so baio soldato wat onder die eerstes was om ann te sluit, nio · ook

die nuwe eed wil afle nio. Hier is die rede - en ek spreek nnmons duisende: Ons wil bostaansveiligheid vir ons fa -milies he. Ons kan nie insien nie waarom ons soos vuilgoed behandel sou

word dour die ,herrenvolk"-klas offi-siore en onderoffisicrc. Ons besof dat die aandeel wat ons kan neem ann die veldslae wat voorle, onbeduidend is en

ons is nie genee om die tookoms van ons dierbares saam met ons lewcns op. te offer nie. Ons \'erkies om non tot die burgerlike lowe temg te kccr. Dic~eno wat t.uis bly sit het, word nic die ,;kyf van veragting gemaak nie- dit. iti .

nlleen maar ons wat gely en ons fami-lies saam met ons.

,ons kry belottes vir die toekoms. Maar· ons bespeur uit die posisie van ons families vandag ,(sC?Idyverhogings dcsondanks) e.n uit die van die families van manne wat gesterf het of vermink Is, wat daardie belottes beteken. As ons langs Elofistraat in ons voii l-vorskl'ikkcrkakiluier, by gclecnthcdc

wannccr ous dit regk•·y om uit on>1 kmnpc weg te kom, dan kyk ons m~ die res van u in u deftigc klere en \'C

r-sokordhcid, en dan se .ons vir onssclf:

Danr stap ck, w~ts dit nie vir 'n

oom-blik sc onbcsonnenheid nie!

, \Vatter antwoord kan u ons bi er-op gco ?"

Of dit nou toevallig was en of _by

<.lit. opsoUik so bedocl het, weeli ons

nio, maar in ieder geval hierdie

sol-daat wou sy antwoord so reg uit die lccu so bck verneein - van die orgaan van <.lie hoog-kapitalisme self.

KOUD EN KIL

En wilt is die antwoord van die k

api-tali~;me op <.lie noodkreot van hierdie

hcsorgdc sold ant? Koud en kil staan

dit tlanr in die inloidingsartikel van die Hand Dttily Mail van 28 September 1913.

In die ecrste plans, so betoog die blad, tlie !!oldnnt so snak sou baie meer oortuigcnd gcklink het as by nie so

baie klagtes gelug het nie.

Origens, so ~ann die blad voort, die redcs wat aangcgee word vir die weie-ring om die nuwc eed te onde1·teken

,is onoortuigend en die klagtes is

sna-nks om die minste tlaarvari' te se". Die blad verklaar verder dat die en

ig-ste grondige rode vir weiering wat in

die brief aangcgce wo1·d, die volgende is: ,Ons wil nou graag tot die bur

-geri ike. !ewe temgkeer." Oor die klag dat diegcne wat nie by die leer nangc-sluit het nie, nie so gekriti1.eer word

soos diegen~ wat die nuwe ecd nie wil afle nie, verklaar die blad dnt dit

,waarskynlik daaraan toe te skryf is dat die geval van 'n soldnat wat nie wil veg nie, taamlik paradoksaul is". Begryp jou ann. Nie 'n wogrd va» kritiek op die V-fronters wat tuis ·sit

en ander aanhits om te gaan vcg nie l Nic 'n woord van simpatie met die sol -daat so bekommernis oor die lot van sy

a~rblywcnde dierbares nie l Net swak bedekte woede en sktmpe

oor

die felt dat soldate liewer tot die burgerllke lowe wil terugkeer om self vir hul dlor· bares te sorg. · Liencer as die kame· raadsknplike verwydering van die s ol-daat so sorge deur die aandringing op daadwerldike toekomsveilighcid 'vir sy diorbo.res, kom hierdie orgaan van die

kapitalismo met- 'n bctlckte beskuldi

-ging van lafhartighoid. Die ,p ara-doksalo" soldnlo wat. die blou eed nie wil tekcn nic, so ,kimJ> die bind, het

geen walordigtc redc ,-ir hul wciering nie- net hullo wil terugkeer tot die

burgerlikc !ewe.

OSSEWABRA~DWAG Die soldaat weet nou wat om van die kapitalisme te verwag. H y moet V$g tot die dood toe. So ver so goed. •n Soldaat moet to aile tyo gerced wees om sy Jewe te gee. Maar die kapita· lisme verg meer van hom. Hy mag hOm nie bekommer oor die lot wat sy vrou en kinders in die 'toekoms wag nie. sosiale veiligheid vir· sy dlerba· r-es mag hy nie eis nie.

Die soldaat moet gel'tls ook leer wat om vnn die Ossowabrondwag to ver-wng. Die O.B. sian in clke Afrikaner 'n broer- in wie se a·re bioed van sy blood vloei. Die O.B. veg ook voort, onverskrokke, tot die dood toe-vir 'n gesagstaat, nasionaal en sosiaal van aard, waarl.n bestaansveiligheid- brood, kler.a en •n huis, aan elke volkslid g e-waorborg sat word.

Die O.B., anders as die kapitalismc, verwag van elke man - en natuurlik ook van elkc soldaat, dat hy so begaan sal woes oor die tockomstige bcstaans-veilighcid van sy dierbares, dat hy .nie vir

•,n

oomblik sal rus voordat die na-sionale gesagstaat, met sy sosiale gl'ondslag onwankelbaar gevestig is nie. In f..y sLJ·yd vir hiordie noodsaaklikc

H0!4ialo i<lca111 roep die Ossewabrand -wug alle Afrilmners om sy nan sy to

st.ry.

NA

KOMIN

G VAN

EED

Brandwag Rautenbach van Win-burg wont tans in die tro.nk aim-gehou ,vir ondervraging" omdat hy horberg sou verlecn het aan 'n vqortvlugtige. I ntussen help die andcr Brandwagte soos een man om sy Iande om te ptoeg, terwyl hy self in dio gevangenis so goed

·moontllk van voedset voorsien word.

Y

wer

op Heid

e

lb

e

rg

Onder. dio bokwamc Ieiding en flinke

organisasic van komdtc. ;,\L A. Gouws is O.B.-dag op 7 Augustus in die stad

-saal te Hoidclbor~ (Tv!.) in die vorm

van 'n gescllige-vcrkoping gehou. Die opbreng:; was £85 wins. Heclwat

oor-spronklikheid is aan die dag gelo met die insameling \'ll.n fondsc, b. v. 144 vierkantc \·nn 'n ons wol elk, in 'n

verskeidenheid van klcure, iii dour

ver-skillende dames gegee on gebrC'i, ter· wyl ass.-\·cldkornctto Wildner niles aanmekanr gehekel hot. in 'n dubbele reisdeken wat £10-10-0 ingehrihg het. Die flukse veldkornetto van Ronsburg -dorp, E: Pretorius, hot uan die ncge Bran<.lwagtG in haa.r voldkornetskap elk con sjieling gegcc om moo Lo woe -l<er met £14 as die wins Die gees van snmowerking was pragtig.

Die vorrigtinge is szcopon mot 'n t. oe-spraak dour komdtc. Gouws. Die hoo f-sprakers was komdt. Du Toit en hoof -korndt. J. D. Herholdt, van wie die komrnando met leedwcse moos afskeid noom weens verandering van werk -kring.

Ol"FIS

I

E

R

E

VERLAAG IN

R

AN

G W

AT

B

LOU

E

E

D NIE

WIL

AFL~

i\lcL 'n gcwotonlooshcid wat die Empire en sy handlangors eic is, word daar tuns duimskrocwo in die leer a:mgedraai om blon cdc af tc dwing. In

sy gedienst.ighoid om die nodige kanonvoer vir die rooi kombinasie to lew~,

het die Suid-Afriknn,nso lecrowerbeid nou daartoe oorgegaan om lede van d1e Staandc :.\fu~~: in rang te verlaag as hulle weier om die cecl .vir oorseso krygsdiens af to Hi. Daar is etlike gevalle in Kaapstad bekend wuar offi

-siere ten1ggestoot is in rang, wat 'n groot geldelike verlies mcebring. In

een geval is 'n kaptcin wat. gewllier het om le token, verbag na · korporaal. Dit betoken 'n verlies \"an ongeveer twecderde v:tn sy salaris! In 'n antler

geval js 'n serllnnt-mnjoor verlaag na die rang van sorsant. Hierdic offisie-re is nic munne wat n~ die uitbreck van die oorlog aangesluit hot nie, maar is vir jare al !cdc ,·an die Stnando l\Iag. Die range wat hulle beklee hot, het

hulle 'n paar janr p:eledo ont.vnng. '

Die go,·olp: vnn hicrdic viktimisnsie is dat talle personc nou teen hul wil die blou ced aflc. , 'ommigo het egter ondanks die benadeling volhard in hul weiering.

GROOT

HE

RL

E

WI

N

G

IN

BLO

E

M

F

O

N

TEIN

Bloemfontein sc I wee gcnoranl-skappe (01 en 011) het met O.D.-dag weens vervoermocilikhcdo op

twee aparte plckke fees govier, nl.

op 7 Augustus

w

Bloemfont.oin <lll

op die 14dc to Bainsvlei. Die vcr -rigtinge is gckenmcrl< deu1· 'n bui-tengewone geesdrif wat die hclo middag gcdnnr hot en die nand is net i<O 'n groot geesdl'if onder die

jong Afrikaners geopenbuar met

die volkspele. Die saal was to

klein om al die mense te huisves.

Nieteenstaande Bloemfontein baie moeilikhede ondervind van vyan-diggesinde Afrikaners en dat daar in die verlede gevoel is dat die O.B. dood is, word nou '.n gees van ongeke.nde toenadering en he rte-wing ondervind.

Die mooi bedrag van £235-D-11

(wins) is ingesamel.

Tocsprnkc is gelcwor dour

gebicds-hoofgeneraal J. F. van der :'lfenve,

genl. A. F. Schmidt, hoofkomdte. mev. H. vnndor l\lcrwo en hoofkomdt. A. Nel.- (Kor.)

4J · - ·

'N

DR. PRELLER

t

By die heengaan van dr. Gustav Preller verlede week hot ons volk con van die mannc vcrloor wnt vir homsclf dour sy arbcitl en vir sy volk dour RY diens 'n mopument 11itgelmp hot wr~t

sal staan solank daar 'n nageRlng is om die hclde van die DoorO\'Oik to hul .. dig. Wm~neer ons dink ac.n Pro)lor,

sion ons in die eerstc plans sy wcrko

voor ons staan - sy dade. Dcur RY ~esldcdvorsing bet lty ons heldoverlcc.lo

viJ· ons onvergeetlik gemaak en dc-u1·

toep:owyde diens ann sy vertraptc volk hot hy self baanbrekerswerk vcrrig.

Die O.B. bring gma.g hulde ann 'n man Ylln die daad. aan 'n man wat

go-work hct tot nan die aand van sy !ewe.

H

e

rtzogville

Same

l

:Mooi

Bedra

g

In

Niotcenstaande onweer en kouc win -de, hct Ilertzogville-kommando weer-cens van Ossewabrandwagdag 'n gr

oot-so sukscs gcmaak. Die mooi bcdrag van £90-7-tl is ingesamel. Kcnmorkond is die gees en ywer waarmee Brand· wagto, besiel was. Die opbrengs Vl\n 'n goslagte hoender was .£-2 12s.-(Me~r gedeel.)

GULDE

GF

.

\

LFENTHEID

IN DIE VOLLE SIN VAN OlE WOORO

Beleggings moet veilig en winsgewend wees, bele daarom u geld. in 'n bewese winsgewende besigheid met ses groot takwinkels en tw~e fabrieke wat almal 'n vaste en groot omset bet. Excelsior Meubels bet reeds in sy eerste jaar 8% dividend op beleggings betaal, dit verskaf werk aan 80 blankes wat jaarliks £25,000 verdien terwyl die jaarlikse gesamentlike omset

van die takke en fabricke reeds £200,000 beloop. U gaan ook deelneem in die opbou van hierdie grootste Afri-kaanse saakl 'n Prag-brosjure word tot u beskikking gestel

wat bewyse lewer van die sukses van

.

FXCFl c;:JnR

MFlJRFL~

.

BEPERK.

Ole Sekreta.rta. Poabu. 8670

EXCELSIOR MEUBELS BEPERK. JOHANNESBURG.

Stuur u praJ:·brosJur~ lk'!ftobller ~n

M ... ..

···

··

·

··

···

·

·

··

···

·

···

(2)

riWEE

UlE O.B., WOENSDAG, 13 OKT. 1943

Gebo

r

e Leiers

,Hy is 'n gebore leier," word dik-wels van iemand geso, en heeltemal tereg, want ')t Icier word nie gemaak

nie - hy word gobore. Nadat die O s-s~wabrandwag meer as twee jaar lank op hierdie boginsel van leierskap ge-organiseer bet en daar in die tweede jaar van sy bestaan 'n goweldige to

e-loop tot sy geledero was, hot ons s kie-lik na die oorlogverklaring op hom in die derde jaar van sy bestaan begin verneem lioe verkeerd dit is om leiers

van bo af nan te wys in plans van onder af. Vir baio was die ,leierskap-beginsel" toe oorsaak om to bedank -nadat bulle twoo jaar lank bly moedig-lik daardie beginsol erken en waardeer het. W aar die volk nou. weor tot nug-terheid begin rank, sal dit goed wees om 'n oomblik stil te staan by hierdio natuurliko waarheid.

In elke lewelisluing is daar persone

wat weeps hui· aanlog en porsoonlik-heid die Ieiding op bulle neom. Reeds by die kind wys die loior hom \·anself

uit. Dit is hy wat altyd nan die voor-punt is, wat besluit oor wat gespeel moot word en na wie se uitsprako dio

nnder hulle skik. Hy is van nature hul Ieier, en word nie gekies dour sy speelmaats om bulle te lei nio. So ook vind ons die natuurlike leiers in

die openbare !ewe van die volk. Die

vooruitstrewende boer wat blyke gee

11an oordeersvermoe en ke.nnis,. gee die •eiding aan in· sy bedrytskring. . Dit

is hy wat die voorsitter van die bOere· verenigi,.ng word en dit is hy wat

m

i

die kongresse gestuur word. En di

e-selfde gold vir aile ander l

ewensbe-drywo. As daar deur 'n onb

ovooroor-dcelde vcrgadering 'n voorsitter of afgevnardigde gekies moet word, kies clio ledo daardie natuurlike Ieier.

M.a.w. hullo wys maar net die Ieier aan wat reeds bestaan, wamt 'n persoon

word nie Ieier omdat hy gektes is nie,

maar hy wor,d gekies omdat hy Ieier

is. · • ,

As ons na ons politieke geskiedenis

kyk, vind ons daar dieselfde vers

kyn-sel. Too dio Groot Trek ontstaan het, is daar, sover bekend, geen vergad e-ring gobou waarop 'n Ieier gekies is

nie. Dio Trekkers het hulle

eenvou-dig geskaar rondom die natuurllke Ieier in bul omgewing. 'l'oo Hcndrik Potgieter besluit Qet om te trek, het

ander besluit om saam met hom to trek

en hulle hot na hom opgesien as hul Icier. Eers later too daar oorgegaan

js tot die formele stigting van 'n staat

is die formaliteit nagekom om 'n Ieier tC kies, on soos mev. gcnl. Joubert

meedeel, was hierdie kiesery die cnigste bron van rusie onder die Trekkers.

Maar wanneer die 'frekkers so ge-kies het1 het bulle nio vir Kerneels Grootgaap of Andries W aterloot tot Ieier gckies nie, maar vir Piet Retief

of Andries Pretorius onder die alwyso bestier van God. Want 'n Ieier is iemand wat .van God geroepe is om 1e lei, en as 'n groep mense hom ,kies", .dan wys hulle maar .net aan wat reeds llestaan in die Raadsp!an van God.

In die partypolitiek kry on'll ook

\'llaai' presies dieselfde begiusel. Genl.

Botha het Ieier van dio Suid-Afrikaansc

Party· goword, nie omdat hy gekies is

otot Ieier nie, maar omdat hy die na·

·tuurlike Ieier en stigtet· van dnardie party was. Toe genl. Hertzog in 1,912

•dro Nasionale Party gestig hot, wno

hy

die natuurlike Ieier van danrdio party en hoewel hy later deur

kon-gresse f~rmeel ,herkies" is tot Icier, was dit vooraf 'n uitgemaakte sank dat hy die Icier is en sal bly. Die ki

o-sery was blote formaliteit. Dit is dan

ook om hiordie rede d~t 'n ·leior sy wil

soms op 'n kongres kan afdwing mot die drei~cment dat hy• anders sal be

-dank. Geen kongrcs het dit nog go-wang om die ·wil van die partyleier in die aangosig van oo 'n ultimatum teen

te gaan nio, want dit sal die ve

rnieti-ging van daardie party betoken.

Ons kom dus tot die gevolgtrekki~g

dat loiers van nature bestaan on m 'n ~teorganiseerde gemeenskap net for-moe! aangewys moot word vir die cen of andor bedryfskring. Die aanwysing kan op twee maniere geskied - van bo af of vim onder af. D.w.s. die Icier 'word ,aangestel" of ,gekies".

D

I

E O

.

B., WOENSDAG,

1

3

OKT. 1943.

Die Geloof van 'n Brandwag getoets

wei he vir nedie t ce.Afrikancrdom: een volk kan n politieke volksorganisasio

oog nie mccr as een politieko einddool

en een volksbewcging daarheen he nie. Ons wil eon politieko volksorganisasie he wat sal oopstaan vir aile soorte Afrikaners wat die pad van Suid- Afri-ka wil bowa.ndel en politieke

belang-stelling het. Nie aile Afrikaners hoef daarin aktief deel tc neem nie. Dis nie nodig nie. Maar die gees van so •n organisasie sal volksee.ntt-eid beoog daarin dat ,dit ook die Afrikaners wat buite die organisasic staan, ·as Afrika· ners erk&n en aan hulle aile moontlike leidi.ng en saamwerkLng .en hulp · bly aanbied; en nie, soos 'n politieke pal" ty, hulle afstoot as verdwaaldes en on-betroubares en volksverraaiers of as nie-potitt~ke sukkelaars wat van die politick moet afbly nie."

n.

Verledc week Ret ek vcrtel hoc 'n buitestaande vriencl my brandwag-

ge-loof wou ondonnyn. Soos julie mis -kicn· sal onthou, bet hy beweer dat die

O.B. uitgcdien is. En daarvoor bet hy kortliks clio volgende rcdes aangcgee :

l. Volskeenheid is reeds in die H.N. Party vcrkry;

2. Die O.B. sc \'ertroue op Duitso.

hulp het nou aile grond verloor;

3. Dio O.B. se aksio-planne bet in duie gestort;

4. ·nie gesagstaat is reeds dour genl.

Smuts en dr. Malan aanvaar;

5. Die H.N.P. se program is ook

nasionaal en· sosiaal ;

6. Die O.B. is nou foitlik not 'n ve r-brokkelende V!\n Rcnsburg-party.

Hy het my, soos ck gcso het, met

hierdic argumente vir 'n oomblik ge-skok, maar spoe~ig het ek my vertroue teruggekry en beloof om hom hiordie

week oor die sank to woord to staan.

Toe hy dan weer op die afgesproke tyd verskyn en ons klnar gcpraat bet

oor die wonderlike weer en clio verwar

-de oorlogsnuus, hot die gesprok soos

volg voortgegaan - ek noem maar not

die vernaamste puntjies, want ons hot

lank gepraat.

,Ou-maat, jy meon dat dio volk s-eenheid waarna die O.B. strowe, non in die H.N.P. klaar verluy is?"

,AI te sckor, jy hot mos gesion dat daar nou met die provinsiale eleksie

net eon .Afrikane;party in die veld is

on dn.t die party geen stryd meer hoof

te voer teenoor mede-Afrikanors nie."

,Ja, dit is so, en wat rneer is, in die cloksie self sal omtrent aile

Afri-kaners seker vir die H.N.P.-kandidnto stem, bchalwe die wat om een of ander

redo- nog by genl. Smuts en andcr

party-lciers staan, en 'n aantal wat

glad nio sal stem nie."

,Maar dnardio Afrikaners wat nie

vi~· die H.N.P. sal stem nio,. is tog

maar 'n klomp afgedwaaldes wat nie tel nie."

,Good, vriend, as jy dit so wil he,

laat daardie .duisendo Afri-kaners maar

uitgesluit word uit die party se Afri-kanereenhoid. Dan bly die vraag nog oor of al daardio duisende wat moont-lik H.N.P. gaan stem, werklik tot..'n

eenheid, 'n volkscenbeid, in die party

verbind is. Sekerlik is bulle nie alma! party-lede nie; 'n baie groot deel sal

corder O.D.-Iedo wees."

,Dit mag wecs, maar bulle is tog in so ,ver cen dnt hulle vir eon beleid

stem, en daar is op politieke gebied vrede tussen bulle-kyk, soos ek reeds gese hot, jy vind ook geen nan-valle meer van partykant teen sulke

mede-Afrikaners nie! ,AANV ALLE"

,Geen aanvalle mecr, ja, dis waar. Maar waarom nie? Hoef llit 'n bewys van vrede en eonsgcsindhoid te wees? Die Tedes daarvoor kan moontlik heel

anders wees, b.v.: omdat die volk nie van die aanvalle hou nie; omdat dit

soms beter is o:m 'n teenstander dood te swyg as om hom dood to praat; om-dat aanvalle die kanse van party-kan

-didate slegter maak, ens."

,Maar in elk geval is dnar op pnrty-politieke aebied dan tog 'n groot ee n-heid van ';;ptrede onder Afrikaners.."

,Dit is so, omdat die volk dit so wil he. Maar hoe ver gaan daardie een-heid nou eintlik en hoe lank gaan dit duur? Is dit 'n cenheid vir 'n bc-paalde beleid en bepaalde kandidate of is dit eerder 'n cenhcid teen 'n ando\· beleid en ander kandidate? En sal dit Ianger duu·r as tot daardio oomblik wanneer dit weer voordelig en clio mvuite word sal lyk vir die ontov

rcdo-ncs om oio kanclidate op tc stel? As

In die eerste geval wys sy meerdero hom nan en in die tweede geval wys sy minderes hom ann. Die vraag wat e lk-con nou maar vir homself kan uitmaak is: wio kan die beste oordeel by die

aanwysing, die meerdere wat wcet

watter pligte die Ieier onder hom moot nakom, of die mindores wat nie be-kend is met al die feite nie. En d;e organisnsie waarin die beste gooordeel word by aanstellings, sal ook die bcste resultate !ewer.

claar cen part,y ·is, kan daar mos net

so wei meer wees; as nou net een

op-tree, kan volgonde keer net so wei

meer optree-oo gou as dit weer voor,

delig lyk."

,1\g nee, man, jy probeer net

weg-praat wat jy voor jou oii sien, soos die

man wat in die dieretuin gese het:

So 'n dier kan daa1· nie' woes nie !"

,Wei, ok gun jou jou goodgclowig-heid; maar ek woet hoe swak die par

-typolitieke band is tussen party-genote, laat staan nog mot die wat maar net vir die party stem en die wat glad nie

stem nic of hecltemal andors stem. As jy prant van party-politioke een

-heid van clio Afrikanordom, dan dink

ek so by myself ann Malaniete, Hort-zogiete, Pirowiote, Grysbemde, O.B.ers,

niksiete, Smutsiete, ens., .ens. - en

dan wonder ek, vera! a.s ek dink aan die worstelstryd wat daar vir die Afri

-kancrdom voorle. Maar dis nog net

'n bysaak; die hoofsaak is dat a.l sou

die Afrikaners alma! (wat onmoontlik 1s) in een politieke party saamgebjnd

woes, dan sou hullo nog maar net op party-politieke gebied veronig weeM, dit wil so as so 'n party nog 'n party

sou woes soos ons partye ken in die Britse wereld."

,Maar hoe dan? Hoe wil jy bulle dan vcrenig he? Wil jy ook net een kerk he en een profcssie en een voot-balldub vir die hele Afrikanerdom? En

het die O.B. ooit die hoop om a! die Afrikaners te verenig? Dit lyk my jy hot 'n nasionaal-sosialistiese berse

n-skim op die brein. Jy wil al dio Afri-kaners na een patroon knip. Ons bet

net die prak-ticse en Christeli

k-nasio-nalo doe! om bulle tot een politiek to

bcwecgl"

VOLKSP-OLITIEK

,Nee, jy bcdocl, beweeg om een politioke- party to steun met hulle

stemme saam met so veel moontlik nie-Afrikaners. Kyk, ou broer, jy moot tog leer om ernstiger en opregter en diepor oor dio J:>Olitiek te dink. Ons

praat van volkspolitiek en daarvoor wil ons die Afrikanenrom verenig. Yolks· politiek bring dio hele volk i.n 'n on· weerstaanbare ee.nheidsaksie op aile ge-biede, altyddeur en in al sy kringe, so

vor dit .nodig is om sy eie volkstaat te vestig, te dra en te beskerm. Dit ·is

nie soos par·ty·politiek 111et op party·

politiek.a gebied, net vir politici, net op die stemdag en Ln die parlement nie. Dit deurdring die volk so hole lewe en maak dit 'n onbrcekbar.e eenheid - nie een patroon op aile gebiede nie, maar een politieke gees i.n al sy Jewensver

-takki,.nga om alles te la.at saamwerk vir

die een vryheidsdoel, maar aileen so ver dit vir daardio doel nodig is. Kan jy dit dan nie verstaan nie? Ons wil 'n politicke vol){sbeweging hO, nie net

'n parlemontere party nie. Maar dit wil nie se dat ons al dio Afrikaners daarin wil d\Ying nie. Maar ons wil

,Alia, man, maar jy word warm oor die saak. Laat ons nou liewer nugter bly, en

so

vir my: Hoe gaan julie net cen politieke Afrikanerorganisasie ver

-kry sonder buitelandse hulp, wat oou

t{)g buite die kwossie is?"

,Neem my nio kwalik dnt ek warm word nie, ou broer. Maar dis liefde

wat· my nou warm mnak, liefde vir waaragtige Afrikanereenheid wat ek al in my verbeelding, nee in my hoop en geloof sien. Dis nou al laat. Volgen-de week sal ek jou twcode beswaar be-handel, wat jy nou net weer genoom

het."

So hot ons too dio gcsprek hierdie keer afgesluit en by die afskoid nog

so 'n bietjie gesels oor die teen

swoor-dige moeilikhede in die Afrikaanso uni-versiteite en by die onden~ys in die algemeen. Hieroor was ons dit hoe lte-mal eens.

Maar terwyl my vriend al op pad

huis-toe was, draai hy sl<i.elik om en se:

,Jong, die idee van een volksor

ga-nisasio in beweging na sy eie vryo

volkstaat is mooi, maar ek kan nie

gocd vcrstaan wat jy bedoel met 'n

v<>lksorganisasie wat nie aile Afrilcn--ners hoof in to sluit nie. En dan vre~

ek ook dat so 'n volksorganisasie 'n

groot scckat sal wees wat die volk

dooddruk. Sou die volk nie lie\'rer

heol-temal v1·y sander organisasie vir .hom

van tyd tot tycl 'n Ieier· kan kies nie-?" ,Ons kan voigcndc week eers hi er-oor gcsels, as jy wil", was my afskeids

-woord aan hom.

DE KOCK

s

e

GARAGES

· Voortrekl<erstruat, MIDDELBURG, Trllns vrutl. Bcrefor<lstn.at, GROBLERSDAL, Transvaal. Eienaar: D. D. DE KOCK

Agentc vir l'onUc en G.~l. Vrai;morora

TO

T U

DJE

NS'

\

V.M.K. AANBEVEEL.

MAGTIGE ROLPRENTV

ER

TONING

IN

KLEUR

,

Die Ged

_

issiplineerde Afrikanerdom''

DIE PRENT V

AN

DIE

}

AAR

.

Toegeju

i

g

d

eu

r

T

ienduit~ende

Af

r

ikane

r

~.

Die E

e

rst

e

100

% A

f

r

ika

anse

Rolp

reut

van

~J' ~"ioot·t..

• Vererlng van Boereh8!de.

e

•n Blik ult die slaj;t van Amajt.iba.

• Oie Stille skoonheld van die Wlldtuln.

• Romantlese t..,rwet In die hOofstad van Oom Paul. ·• 16,000 gedissiolln&erde Afrikaners

?

,!'

parade.

'KOM KYK W AT U El,E BEWEGINQ REEDS PRESTEER

(

'

n

Roaf-

Ve

rton

i

ng.)

I

IN ORANJE

VRYSTAA:T

CLOCOLAN

.

. .

.

..

15 Okt. KOPJES

.. ..

MARO,UARD

.

. ..

..

16

"

FRANKFORT SENEKAL .. 18

"

REITZ . . . .

..

v·eNTERSBURG 19

"

BETHLEHEM KROONSTAD 20

"

FOUPIESBURG .. PARYS

. .

.

. ..

.. 21

"

HARRISMITH

..

.

.

Fll<Y.OI 2'2 Okt. 25

"

27

"

'28

"

29

"

30

"

(3)

DIE O

.

B.

,

W

O

EN

S

D

AG

,

1

3

OKT. 19

43.

.

O

ssewabrandwag se

B

ro

e

de

re

e

d

Syfe

rs

Uitgedru

k

1

n

M

eer as £34

,

000

B

estee aan Hulp vi

r

V

ervolgde

A

frikane

r

s

.

Volgens ',n verslag van die Sekretaris van die Noodhulpfonds vir die

tydperk tussen 26 J anuarie 1942 en 31 Augustus 1943 het die Ossewabrand·

wag meer as £34,000 in die betrokke negentien maande aan versorging van

medc·Afrikaners· wat. •in moeilikheid geraak het, bestell. Dit geld slegs die bedrag wat deur die scntrale kantoor van die Noodhulpfonds uitbetaal is en verteenwoordig op verre na nie di·e totale •inspanning van die Volksbewcging .nic in die, handhawing van sy eed: , Ek sal my mede·Afrikaner help en beskerm, hom nooit in die stryd vcrlaat of aan die vrecmdeling en vyand uit· lewer nie." Afgcsi·en van hulp wat plaaslik deur kommando's verteen is, het Natal by voerbeeld vir die grootste deel van die tydperk £50 per maand in sy eie gebied aan noodleniging bestee. AI hlerdie bedrae is nie by die sekretaris se verslag ingesluit nie, sodat die werklike hulpverl·eni,ng deur die Ossewabrandwag bale groter is as hierdie syfer, wat inderdaad gctuig van besielende volharding ·en kameraadSI\ap. Die totale bedrag wat dour elke ge-bied jaarliks ingesamel is, sat later bekend llemaak word.

Uit die verslag blyk ook die noodsaakltkheid om nog steeds te volhard in ons insametings vir die fonds.

Die ontvangste en uitgawes is as volg:

Inkomsto 'OIIgnwe,;

1M2 Jan.- Feb. £2,029 6 3 £1,817 6 9

..

:Mrt.- Feb . 2,319 7 6 2,318 16 3

" AJul.pr-.-JunDes. . 5,490 13 9,659 10 9 11 59.9,256 27 4 8 7 3

1943 Jan.-Mel 8.496 1 9 9,449 1 2

..

Junle 3.487 14 5 1.903 14 0

..

Julie 991 3 G 1,726 4 3

JIE

R}

AAR

D

A

GK

fj;

TTI

NG

14 Dkt.: Antoinette Cilliers

(Plum-stead), Kina Dezuidenhout (Bell

-ville).

15 Okt.: Dclene du Toit (Observatory),

Maria.n Roode (Paarl').. 16 Okt.: Johanna Freda van Rensburg (Eppingtuindorp), Jacoba van Heer -den (Bedford), Johanna l<'redrika van Ronsburg (Eppingtuindorp), Chr_i11 de Wit ('farkastacl). 17 Okt.: Cornelia M. Koekcmoer (P.P. Rust), Annette Naude (Stollen -bosch), Anna-MariB Wiid ~StellBn­

boscb), Maryna J.Atmbrechts (Noo

r-der-Pa.a.rl), Lambert Laubscher (Noorder-Paarl), Rina Langeveld (W olsoley), Thomas Amoles Bothma (P.K. i\lerweville), Du Toit

Grobbo-laar (Wellington), Gertruida E. La-buschagno (Kirkwood), Elizabeth Iris :\finnie (Port-Elizabeth), Johan

-na Tbeart (Woodstock).

18 Okt.: Jakob Theron (George), Al

et-tn. C. Kotze (Upington), Truida van

Volden (Stellenbosch), Johannes Steonkamp (Wilgensboutsdrif), Jar coba Terblance :Heyer (Vryburg).

19 Okt.: Lourons Theron (Geo~:ge), Chris du Toit Visser (Noorde r-Paarl), Arin~ Erasmus (Tiervloi), Lorio Rademoyer (Humansdorp).

20 Okt.: Anna C. Byleveld (Aughr"

a-bios), lVIagiel J. le Roux (P.P. Rust).

H

oofk

o

mdt

.ska

p

Up

i

u

gt

on

Die Hoofkommandantskap · Upington btl~ 8 Augustus gevier onder uiters

mociliko von·ocrt.oestande in die ui tge-sLrokto gobiod. Nogtans is die mooi

bedrag van £532-1~0 ingesamel. Dit

kan aileen gedoen word deur offisiere en Drandwagte 'vat vir die Afrikaner

-saak alles op die volksaltaar veil het en wat kan sc: ,Ek is die wagter van

my broor". 'n Verdere £129 is van Afrik;morvrieude ontvang wat die

to-taal op £661-13-0 bring.- (l\Icogedeel.)

D

i

e R

e

kord

In 'n vorige uitgawe hot ons berig dat Upington so generaalskap waar

-skynlik die rekord hou vir Osse{-• a-brand,-ragdag met £1,200. Hierdie prcstasio is egter oortref dour die genc -raalslcap Stellenbosch wat £1,500 ing

e-samol het. Voorheen het ous van Stel -lenbosch as hoofkommandantskap mol

-ding gcmnnk.

}E

U

GOF

FER

S

Lina en Louisa Stevens van Spits

-kop (Louis Trichardt) bet lOs. gestuur vir die Noodhulpf.onds wat bulle ver -dien hot dour lemoene to verkoop. lnl<om8te Ultgnwes 1943 Augustus 2,016 10 10 2,022 9 6 9 £34,490 811 £34,,421 4 9 &Inns: 69 4 2 .£31.490 811 .£34,490 811

T

rio

mf

oor

D

e

n

w

kra

sie

Nog 'n bcwys hoc partypolitiok 'n

opboucnde lnudsbestuur kan verydel, vind ons in die volgcndo brokkie uit

'n bcrig iu Die Durgor van 5 Oktobcr

waarin natngokondig word dat brand

-siekte uitgorooi is: ,In 1894 bet die Kaap clio oorstet ·omvattende wetgewing·

in vor·band met die sickte aangeneem, maar ook hiordie maal was daM sterk

tcenstand e.n otliko parlementstede het hul setels vorloor deurdat hullo die

wetgewi.ng gesteun hCt. l<andidat•e

het politlei\C munt daaruit gcslaan dcur

die steun van bOere wat teen die brand·

siekwetgewing gekant was, te erla.ng."

Gclulckig hot die demokrasie nie hierdie kcer gowen niel Dit bowys

dat 'n volk slogs dour die gesag van

onbnatsugtigo staatsmanne regccr kan

word, en nic dcnr cloksiekreto nie.

S

P

ES

I

A.L

E

A.AN

B

O

D

,

l.AAT nESI:lSDllSG AAlSTREJ{LlKE

,

J

arruo

d

e

"

-

e

n

,G

e

ro"

·

BAADJIEPAKKE en JASSE Teen egto vermlnderdc Pryse by

PAROW

DIE MU.IJJ!j!t.l'I,J!; D

AMES-MUlJli:i'l'E

MARK

A

G

E

NTE

Ons is U agente en is trots dat ons dit mag wees. Met ons puik organisasie en verse-kerde afsetgebied kan ons u tevredenheid waarborg want dit is seker - u tevredenheid is die enigste basis van ons suksesl Eiers, Pluimvee, Groente, Vrugte, Voer en Vee.

V

o

l

kskoper

m

ar

k

BPK.

MOREMARK, NEWTOWN, Foou 34·1442, Wolhoter.tr. 62, JOHANNESBURG.

Hoofkantoor:

Reser

w&-fond• £113,000

St. Johnstraat 65, BLOEMFONTEIN

Begrafnisse, Kiste, Kranse, Grafstene

Scho

e

m

a

n

e

ll

o D

r

a

n

k

.

.

.

VIR KWALITEIT EN TEVREDEN· HElD DIE GOEDKOOPSTE WYNE: Fonll:elwyD 6/ -Lewe116W}'%1 8/6 Vennoutb 2/G Banekraal•Ceeltta.tl 8/11 L!keurwyn en OU Port 2/ -Jertplgo Roo! en Wit l/3

Soet :Muska.del en Port 1/2

Wore. Hock en Pontak 1/1 Bpea!alo BluriO 1/

-BJerrtO U<1.

Bll.UI"'DEWYl'(.!):

Sehoemandlo 7/& Eklltra BpeaJM.l 7/

-Brandewyn. F.C. G/0

LIKEUB-BBANDEWYN:

Kerste, A.Dye, Ge.m.tner,

Lemoen, Peperment en

van der Hum • . • . 6/6 JENEVER LmEURS: 6/ -8/0 2/11 8/-1/8 1/2 1/1 1/ -U<l. 10<1. 0/0 0/1 II/-6/11 Lemoen en Suurlemoen 7/11 0/6 8/6 6/-6/11 G/ -4/D 4/8 80/ -M/ -113/ -31

/-Voe~: by IS/- vir ldoslo en bottels, en U/8

vir vaatjle wnt vcrs;oed onl word by terug -send.lng. Ons lewer drnnk In otUI lnhoucra

&olank ons voormde ''nn lnhooers bet, eo

alleenllk op voorwnarde dnt dlo lnbouers blnne

sestJ~: dn.e Bnn ons teru~; be&org word. \Veena bottel sknnrete ka.n ollll ll.ltoonllk In on$ eto bottels, kJssles drank V(!rpak, wnar sullce

dmnk •n mlnlrnum prys '"'" £1-tl-0 J;eloop (0/

-Ylr lnhouers lngeslult). J.ndlen gocdkOJler kf.,.

sle& verla.ng word moct u u e.Je J.nhoucrs nt\n

ons otuu.r.

.Word ''crkoop In 12-bottcl-ldosles of /S-~:el·

Ung·va.atjlt!H of grotcr. U kltJSIC-8 vu.n 12 b

ot--tel& lu~n \VJrn, Urundcwyn, Jene,•er, Ltlceur,

Vem>ontb en Hanekrnul bO\'ut. Tcrmc:

-K.M.U. plus trelnr;eld na 8Yiyn~. li.ll.A. plu•

treln.kolllD1h!slo. V.O.S. OUDTSHOOll.N. Bestcl van

JURGE.~S

S

CHOEMAN

,

POSBUS 1e2, OUDTSHOORN.

DRIE

V

IR }

U

KSKEIE

e

n

Kom

bu

i

s

b

e

n

o

di

g

h

ed

e

P

.

J

.

KOCK

Carolinestraat 146 - BRIXTON Foon 35-3882 - JOHA.l'i.NESBUR.G

*

S

kr

y

f

,

a

an

P

osb

u

s

9

0

9

~

Pr

etori

a

vi

r u be

n

od

i

g

-h

ed

e en v

ir

·

~

B

randwagte!

v

D

AA

R IS M

A

A

R

I

l

l

H

'N

O!V:

BE

Pt

:~HEID

RKTE

I

ll

*

S

ilw

e

rpl

e

et

·

K

o

mmetji

e

s

a

ll

D

I

ENLI

K A

S 'N

Ill

SUIK

E

RPO

T

-6

/

-

e

l

k. P

os

g

el

d

6d

.

111

Sl

e

utel-K

e

ttin

gs

l

ll

'

N

D

I

E

N

LI

Kl

U

U-111

FHS

AAN

DE

NKING

~

~~~~

/

6

e

lk.

P

osgeld 2d

.

-

-U

t;#F

nl

9Sl•*•A¥4=i

ewl

·Ji§i.li#i;g4i

n

=lJ#II·

k

ll:~-t

e

iW1

l

J,.

,

!1 KerKstraat PRETORIA

Beaoni, Vrr~caigiac. Johannesburg, Kupttad.

'

N JO

N

G AFRIItA

N

ER SKRYF AS VO

L

G

:

,AI my suksesse skryf ek toe aan dlo earateklaa teslnp wat u Kollege aan die versklllende Helomekaar·studente V&1'8kaf. Ook help die dosente mena

baie vorentoe op die pad van suksq."

MEER AS 200

KURSUSSE

Die Helpmekaar Is die enlgste aulwer epvoadkundtge Afrlkanr-se KOrf'eupOn· densi&-Kollege in Suld·Afrika.

Pos die Koepon nog vandag vir gratle ooaonderhede asook vir die pamtlet 1

, 'N BOODSK.A.P AAN U".

DIE BES'l'URENDE DIREKTEUR,

Relpmekaar-Korrespondensi&-Kollege

Posbus 3512, Voortrekkergebou, JOHANNESBURG.

Stuur my asseb!ief besonderhede omtr«nt. u Korr~spoudensie-R nrotn"•"'·

Ek stel belang in _ _ ___ _ __ ______ > _________ _ _ _

Naam

Ad ret<

(O.B., 13 Okt. 1943.)

Besturende Direkteur: Dr. H. G. Luttig, M.A. (S.·A.),

o.

Litt.

et Phil. (Lei den).

HE

t

P

M

EKAAR·

KOR

,

RESPONDENS

I

E

-

KOLLEGE

VOORTAEKKERGEBOU ~~ HOEKSTRAAT 1~

JO

HANN

ES

B

URG

POSBUS 3512 FOON 22•3512 I•

[

j

!j

I

I

!

;

(4)

YIER

Ge

kla

s

sif

isee

rde

A

dver

te

ns

ies

Tarlcf vir Oeklaselfl.oeerde Advertensles: Sd. per woord eo Gd. vir elke atsooderUkc ver·,.rf"t•J. mtnlmoo1 4/- per ptaslng, sneoc voorultbctnatbaar. Advertensles kan gestunr word nan Voorslag Bpk., Posbus 1411, Kaap-atad 6! PubUclt6 Bpi<., l'osbus 489Z, J ohan-nesburg.

CEBOORTE

VOnsTEU. - Aan Kommandant en mev.

P. J. Vorster van Kaapstad, 'n tweede seun op die 6dc Oktobcr.

Nl:I.. - Aan mnr. en mev. J. P. Nel, Vlal<!ontein, Bronkhorstspruit, •n O.B.·scun op 10 September.

URIJ;;K. - Aan mnr. en Veldl<oroette

Andries Krick, Vrugba.ar, Roscmdal, 'n fris O.B.-scun op 30 Augustus. Naas die Gewer ons dank aan dokter en v~rplecgsters.

ST:f:ENKA:Itl'. - Aan oud-Hoofkomma·ndant en mev. L. H. Stecnl<amp, 'n fris S.J.-seun op lti September. Naas God ons dank aan die O.B.

\Vie roer die tentsell daar? Wlndjie jy, ou wandelaar, l<om jy uit die duisternls? Weet jy waar ons Pappie is? Carlstraat, Pretoria-Wes.

DE VOS. - Aao gcnl. en mev. J. de Vos (nee Ellana du Toll), Seepunt, •n seun op 9 Oktober.

DU TOIT. - Aan Andr~ en Elise du Toit, 'n frls dogter op 3 Ol<tober.

De

N

!;:

;

~~~ar

l.

•'

VERLOWING

VAN NU;Ii:ERli-HOJ.T.: Hoofkommnndant F. E. lloll (Jnr.), Koffiefontein Internerin;:;s -kamp co mev. Holl, Rhebokkloor, Northam, Rustenburg, maak die verlowing bckend van hut dogter 1\in•ggel aan Ben, seun van mnr. en mev. C. H. van Nlekerk, Friersdale, Uplngton.

DOODBERIG,

COETZEJ-;. -Dicp bewo~. necrgebo~ betreur ons die heengnan van ons Iter klein baba -seuntjle, Adrie, wat die Ticer net vir 12 urc aan ons toevertrou het.

Die wond is diep, o HEER! Maar u wll geskled in aile .EER. Dlcpbedroefdc oucrs Kapt. en mcv. Nlc Coet.zcc. Bloem(ontein.

IN MEMORIAM

l'I£NAAR. - Sag en leer is die her lnne-rlns ann ons lieCiing scuntjie en ons l>oetle Kenneth, wat onverwags vcrhuts het na 'n beter wonin& op 13 Oktober 1942. Van Ouma,

)fnmmlc, Jin1, Roontd en Jacqueline.

PERSOONLIK

A

DVERTEERDER, ('n offisler in die Oss c-wabrandwag vanaf die oprigting van die VolkBbeweging) by professie 'n publlcke Re

-kcnmccster, met jarelangc' ondervindiog. ,;e·

&radueerd nan die Instituut vir CcsertiC!seerde

Bockhouers (F.C.I.B.) (S.A.), open 'n kan -toor te Kaapstad, mits voldocnde onderst eu-nlng vcrkry word. Is ook bereid om In 'n rcc.ds bestaande Oudltcurs Praktyk kapitaal te bel¢. Rig aansoeke aan: L/L, l'osbus lHl, Kaapstad.

BETREKKINC VAKANT

K

ABINETJI!AKER. - Kennis van outydse

meubels en draalwc(k •n aanbevelmj';. Docn aansoek en meld salnris verlang aan r. Jl. vnn_ \\'yl~, 1-'osbus 73, NeJspruit_,

TrnnKvanl.

G

"EV.RA: Hardwerkende jong Afrikaner as

Y voorman op klein plaas. Moet kennis dra

van a·lg:emene boerdery en plaaswcrl<. In· wonlng vry. Skryf ann: A. ll. El<steen, Avondzon, Clocolnn.

B

ENODIG: 'n Privaat onderwyser~s vir twee Std. I kinders, Goewernements sylabus. Snlarls £12 per kwartaal met vry lnwonlng; moet dadellk begin. Kwalifikasics en J:; e-tulr.skrlrte aan D.

.r.

Pistorlus, Coalbrool<,

o.v.s.

TE KOOP GEVRA

T

E koop gevra-: Kcrric beeste, opreggeteelde verse of jong koeie van 1--6 jaar. Be

-sonderhede: .}. c. mn Rooyen, Utrecht, Natal.

TE KOOP

S

PEELGOl:D. - Diere van skaapvel asook lappappe. Tree in verbindlng met mcv. vnn Vuuren, Posbus 113, Barberton, T\.~t.

VANS CONCRETE PBODU<.JTS. Tera.z:zo.

Kombula- en baodwaabnkke. baddeDJI. e

ep-tleeo tenk8. pilnre. vloertel!ls. voertrOe. Eni,::-let• tn beton. Direkteure: l'. W. en P. 0. van RH~>1'dftn,. Pnt~f'!t-"':rAtrRAt ruu. P'Nrot/\'P'IA.

Raadpleeg Benad~ vtr die koop en verkoop van buteo, plotte en• plnse tn Bloemfontein

eo dlstrtkte. Geld besklkbaar teen lne

rente-li:Oet'1!. J. o. Benad6. Rasbankl(eboo.

Bloem-fontein.

~ to. die \VInstc. - WIM!t u niles van

U ttle opepraakwell.keode verowertn~; van dl~

meubelmarl< deur 'n euJwer Atr!kaanee-onder· nemtnsT Illxcelslor Meubels oe pragbrosjure

toon boa sea groat ta.kwtnkell en twe. te.-brteke tn d!ece V8JI die volk preateer. l1 1l:An 1ee1 tn die wtnate - die broe1ure verdlllttellll

11oe. 8kr'Y1 dadellll om gratia broiJure un:

b""l•t"• ' leobeb Beperk, PoabDD M1t,

,...._IRD's·

TE KOOP

• ABTAPPEL~lOZltE. - Bled ann Arran-chtet-moere met A-serttftkaat teen 2M -per sak. Ook ongesertttlseerde moere. maar goed, 20/- per sak 153 pond v.o.s. Geor

ge-~taate. Kontant met bcatclllog. Doen aansoek by u. J). MNeloortmmp, Oroothoek, J'osbUA

f1, Georl(e.

D

AG-OUD Australorps, Leghorns; Ook die

krufs tusseo ~n Austro.Jorp haan en •n Leghorn hen. Ultgcbroel dour die (Kamploen) 8,000 Secura-broelmasjlen. Wcekllks vcrkry g-baar vannt 18 Oktobcr teen £4.-10·0. K.B.A. Skryt aa·n U. Jt. :\lilian, Wellevrcde, P .II. IIer~lfontelo, l'nnrl, Tclcronccr 6203.

,pA'rATHANltl~. - Bcrocmde Klclnkaro o-toprankc, bcskil<banr vnnar 15 Oktober tot Januarle. Beste! dadcllk voorult. Sesmaande ranke G/9 per dulsond. drlcmnande ranke

7/9 per dulsend, gclcwcr in ankke, Plathuls -hnltc, J<onta•nt voor aflcwerlng. J\. n. de Vries, "'nrmwntcrsi)Crg', narrydate.

L

EJIIOENE. - Vnlenela-Iemoene, Iemmetjles

en Pomelos (grape fruit) 2/6 per sakkle bier, vir nle mln<ler llS 5 snkkles. K.M.B. B. S. VIsser, F.Ian<lMonteln, Olanwilllil.m.

B

ESTE kwalttelt Hcunlngtee: 93 pond 18/6 50 pond 10/-; 26 pond 6/6. Blcale-Beoemo met steele 2/-. Besems vtr hulllhout1~llke gebrulk 1/6 met steele. Gelewer Busbalte, Speelmanakrao.l, George. K.M.B. J. P. Wago-ner, Rllp Illvter, P.K. Sp~lmaruokraal. Oeorgo.

=-HERHOLDT se BOOMKWEKERYE,

Posbus 660, Johannesburg.

Ons voorrade van Vru~:tebomc en nose was vrocg ultgeput die argclope Plant-seisoen, ons

slmpatlseer met die van ons klante wle se benodlghcdc ons nle kon voorsien en gee u die goele rnad om nou u bestelllng te pln35 vir 1944 Wlnterplantselsoen, u Is dan seker van u ,:;elle!koosde soortc super-gchaltc borne,

bctroubarc dlcns co tevredenheld! Slerstrulkc, Ultlandse bomc, Pa·lms en Hel

-nlngplante bcsklkbaar vir Somer-Piantlng. Gelllustreerdo Katalogus en Plnntglds gratis

ann plnntcrs. ·

W

.

F

<

.F.•,:

~~~'~ENS

l

BEOI1AFNISO:NOEltZO.'E:IlEU8 en BLOE~OSTE ,

Centndwc~ lS2, l!'QTdHburg

Bf!clcett.o~:ebou, Pre~ldentetraat. Jobnnoe&bllJ'g

DIENB ONOORTREFL!K - PRYSE LAAG

MARKAGENTSKAp

Vroee More-Mark

KAAPSTAD

BETALING CESKIED ONMIDDEL•

LIK, WEEKLJKS, MAANDELIKS

OF 8008 VERLANG.

MINNAAR

& VAN

SCHOOR

ElenAar: OUSTAV BETIE.F.

Tdetoon 2-ozu.

DI

E

O

.

B.

,

WOENSDAG, 1

3

OKT. 194

3

.

-

~-AA

N

DIE BO

E

REJ

EUG

Heldcd

a

g

Ons het so pas J leldedng: ~ovit'r. Dit is die dag wa~u·op ons as .\ frikaansc \'Olk hulde aan om; hcldc bring. l)j(,

is vir ons 'n volksfecsdag: wnt OJ> 'n waardige en gepastc wysc gevior moci word. Vcral vi1· OilS jeul!; hot. hienlic dag 'n grooL bctoke11is. JJa:ll'Om is clil notlig dat hullc 'die botckcnis dnarv:w gocd vcrstaaD.

Aan wic bring ons op llcldedng; ons

hulde? Daa1·op gee die daLnm dio

eorste antwoord. .1.0 Okt.obor is C:lio ge

-boortedag van p1·csidcnL Paul Kruger,

ons volkshelcl by uitnomendhcid. Aan sy nagcdagtonis wy ons jn dio oorsLe p)ek clio dag en gclccnthcid. irl:~ar tlis nie daarom aileen dat 10 Oktoher so 'n geskikto dittum vir ons huldebo to-ning aan ons hclclo is uie, OkLober i~ die maand waarin die geboort.odno van ander groot figure uit ons volksver -lede hcJ;denk word: 2 Okt. pres. M. T. Steyn, 5 Okt. pres. F. W. Reitz, 7 Okt. genl. C. R. de Wet, 11 Old .. gcnl. Koos de la Roy, helde ccn en almal.

Dit bring ons tot die vrnag: waL en wie is 'n held? Is dit voldocndo om te

se dat 'n held of 'n heldin iemand is wat dapper en onverskrokkc is, wat

Yir niks ter worcld bang is nio? Daar is sulkc mense wat skynbaar nie wcet. wat vrees betoken nie en w:tt steeds bereid is om selfs die lowe op clio spel

te sit, soms tor willc \'an 'n nictigheid.

Dink aan die roekelosc mauicr waaroP.

sommige jong mense hul lowe op die

sportbaau waag. Nee, doodsvcragt.i ng

is nie voldoenclc Ilia, dis so dikwels niks meer as geringskatt.ing van die lowe nic. 'n Ware held of heldin skat eie

lewe nie gering nie, maar is tog altyd

bereid om, as dit nodig mas wees, dit

tot bchoud van iemand anders se rewe

af te le. Daaroni was Wol1·aad WolL

e--madc 'n held en sal hy tot in longto

van dac vir clkc scuu en clogLor 'n in

-spirasie bly. Niemnnd sou hom kwal1k

gcnecm het as hy soos die !UHler maa~

'n tydelike t.ocskoue1· gebly l1ct nic. Waarom die eio lewo wang? Sy cio "eiligheid WllS hom tog llic onvers kil-lig nie. Maar die Iowans vrm die armo

drcnkelinge hct by hocr as sy oio go -skat> en daarom hot hy meL sy mocdige perd golwe en dood gctrolsecr.

Dirkic Uys was al uit die gcvaar Oil

,-eiJjg. Omda.t hy hcldebloed in sy arc gehad het, het hy lcrnggckccr .in 'n {ve1·gecfse) poging om sy gcwonde va -der te red.

01 E OFFER

Diesclfcle dryfvccr vind ons by clkc

volksheld of -heldin. Diens van land en volk cis opoffcring. Nou val diL nie SWll<tr om iets nf ie st.aan wat. vir

ons \'(til geen waanle is nic, so 'n gif

is egLer nic 'u offer nic. Dis juis wa n-neer dit vir ons swaar val om va.n iets

at te sien dat dit 'n offer word as ons

daarvan in diens van land en volk vr

y-willig afstand doen. Dit mag 'n stof

-likc offer wecs wat gcvra word, maar dis nog die minstc. DiL mag oic cor of bevordering wces wat ons op die volk s-altaa.r moet H\; dit mag ons vryhoid1 dit mag ons ]ewe wees! Dis so llHtklik om die audc1· weg tc vol!!: en wio sott OilS dit kwalik ncem? Dis immcrs ver -staanbaar dat iemand met 'n groot be -sitting of met 'n hoc botrel<killg of met goeie vooruitsigLo born of haar nou

nie juis aan so 'n skynbaar hopclose

saak ~oos ons volksaak lmn ga1tn waa$.( ni('. So redcucer ons dan. Dttarom '·ind ons ook gewoonlik die volksheldf,' n I' onder die rykt's en die aansicnlikl''

nrt\.

'fo.., heL clkc. volk sv hcltlc en lJcldin-nc, ;,'ok ons \'Olk.

En

dis veral on~ ,.oJksholde en -hcldinne wat ons op 10

Oktober in dankbaarl!eid huldig. On::.

diuk aan die heldc ntn die kryg, on~ clink aan die heldinue van die GrooL 'l'rek en van die konsentrasiek:nnpe.

Ons dink ook aan die helde van die

nwdsaal wat die versoeking van cor en rykclom in Ernpire-diens kon wc

oJ:-staan, en verkies het om liewcr smaad

en hoon sa.am met hul volk tc vordra.

Ons dink aan die helde e1n heldi.nne van

vandag, baie van hulle nog maar seuns

en dogters, wat tm.nk of internerings -kamp verkies het bo die veilige (?)

weg van volksverraad, en . . . . ons

bring hulde. Ook aan die moedige

vroue van geinterneerde volksgenote.

CELOOF

'n Heldedaad word steeds in die ge

-loof vcrrig. Dis altyd die bewys van

'n allcsoortreffende Jiefde en van 'n

onwrikbarc oortuiging. 'Va1mcer ons dan aan ons helde dink, laat ons ook dink aan die magLige dryfvoro wat hnl dade gckcnmcrk bet, en laat ons die liere clank dat Hy hullc as ins tru-mcnto wou gebruik en oog gcbruik om

ons ,.oJk so geloof in sy uilcindolike bestemrning lewendig te hou. r.aat ons Hom ook \T:l om aan elk vnn on:< daardie offervaardigheid in diens van

ons volksideale te skcuk, sodat ook ons tot enigc offer bereid en bekwaam be

-vind mag word. ' lJ:n uou, Boerejeug, wil ok a an u, offisierc sowel as Braudwngto, 'n vraag stel. \Vat is volgens \1 mouin~ tlie mecs gesldkte nmuier waarop ons as Boerejcug 10 Oktobor k~1n en mo<'t ,:ieT? Ri..,. asscblief u antwoordc re g-st.recks a~n prof. D. J. van Rooy, Von \VicllighsLraat <10, Potchcfst.,oom. - (D. J. v. R)

Belangri~

e

I

ankon

dig

i

ng

P

A

S

V

ERSKYN

Me

n

s

li

ke Physi(llo

g

ie (Deel

I.

)

deur H. E. Brink, D.Sc.. (Stell.).

55

3 bl

s

s

.

116 t

e

ks

f

;gnr

e

. P

rys

2

0

/

-~Posgeld

9

c

l

)

'n Standaar

d

haudbo

e

k vir m

c-t1i

cse

s

t

ud

e

nt

e,

B

.

S

c

.-

s

t

ud

e

ntc,

stu-d

e

n

t

e

aan Opl

e

i

di

n

gs

k

oll

c

gcs

en

o

nde

rw

ys

c

r

s

Y<m

P

h

ys

i

ol

o

g

ic

nan

Hoe

r

s

k

ole

.

We

e

ns papi

e

rsk

aa

rs

te

is s

legs

'

n

b

cpc

rkt

c aanta

l

ekse

m

p

l

a

rc

va11

hi

crc

li

c bai

c w

a

ard

ev

oll

e

l

1a

nd

boek

v

c

rln-

yg

baa.r

.

P

l

a

a

s dus d

a

d

e

l

i

k

u

b

cs

t

c

lh

n

g

by

u

p

l

aaslik

e b

o

e

k

w

ink

e

l

of

dir

ek

by

di

e

ui

t

ge

w

e

rs

:

Pro Ecclesia

-

Drnkke

r

y

D

i

e

Laau

Stelle

n

hosch

OJtste"ee aeur Voor!llllg CEdm8., 6epork,

Kamer 703 Groor., Kerlq;ebou. Adderl

ey-•tnmt. liaap•tnd. en gedi'nk dco~ Pro·

£«1<>-•t8.-nr,-•kk.P~. 01~ l...aa.n. ~tellPObO!'rb.

Y

oorzs

l

ag-

)'ynpoeieFs

])

ig

7)

eili

g

e

(.?

e

rbannsr

..

Xoo/p§n~ Vi

nA

ingdpj!Jt

7lumolieR,

7/rouliAe

~.vn~ 'Tontlp§n~ 7/erAoued en dn/l

u

entJo

DI

E VOORTREKKER

-

AP

T

EE

K

KERKLAAN, ADDERLEYSTRAAT, KAAPST~D, (Bus 2760).

M'AITLANDSTRAAT 37A, BLOEMFONTEIN, (Bus 765). ANDRINGASTRAAT (BARCLAYS BANK·CEBOU), STELLENBOSCH.

AS U HANDELAAR U NIF. DAARVAN KAN VOORSIEN Nl£ VRA HOM OM DIT VIR U T£ B£S7EL.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij

irn.tl die volA... nio Voldoonde

toekomsplanne van die Mandaatregering met betrekking tot die Duitse skole uiteengesit. Op l April 1920 sou al1e Duitse skole en koshuise deur die Regering

In dit onderzoek zal gekeken worden naar het effect van het welbevinden van de thuisleerkracht en de teacher op de relatie tussen de leerkracht en de DWS leerling en de teacher en

The implication is that the use of Data Analytics and Supply Chain Analytics depend largely on participants’ past experience of the benefits of using Data

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&amp;URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

Dit maakt Taalvariatie een afwisse- lende en betekenisvolle lessenserie, waarin bovenbouw- leerlingen aantoonbaar taalkundige kennis kunnen opdoen: niet door uit hun hoofd te