• No results found

English translations available upon request.

Vooraf Vraelys oor Wiskundige Geletterdheid

Lees die volgende stellings en besluit tot watter mate jy daarmee saamstem. Maak ‘n kruisie in die toepaslike blokkie. Let op dat WG staan vir Wiskundige Geletterdheid.

NAAM:

Ek stem saam Ek stem soortvan saam Ek stem nie heeltemaal saam nie Ek stem glad nie saam nie As ek dink oor my besluit om Wiskundige Geletterdheid as vak te neem in Gr 10

1 Ek het WG gekies want die skool het gesê ek moet en nie omdat ek wou nie

2 Ek het WG gekies want my ouers het gesê ek moet en nie omdat ek wou nie

3 Ek het WG gekies want my punte was te swak vir wiskunde

4 Ek het WG gekies want ek het gedink dit is makliker as wiskunde

5 Ek het WG gekies want ek het gedink ek sal van die vak hou

6 Ek het WG gekies want ek dink nie regtig ‘n mens het wiskunde nodig nie

7 Ek het WG geskies want ek dink ek kan die wiskunde van WG meer gebruik as ‘skoon wiskunde’

8 Ek het WG gekies want leerders wat dit reeds neem sê hulle hou daarvan

9 Ek het WG gekies want leerders wat dit reeds neem sê dit is maklik om goeie punte te kry 10 Ek het WG gekies want ek hou nie van Wiskunde

nie

150 11 Mense dink WG is vir mense wat nie kan wiskunde

doen nie

12 Mense dink WG is baie maklik

13 Mense dink as ek WG neem gaan ek nie Universiteit toe kan gaan nie

14 Mense glo dat kinders wat WG neem eendag suksesvol kan wees

15 Mense glo dat WG nogsteeds ‘n vorm van regte wiskunde is

16 Mense dink WG is vir dom mense

As ek dink oor hoe ek self Wiskundige Geletterdheid as ‘n vak sien 17 Ek dink WG is vir mense wat nie kan wiskunde doen

nie

18 Ek dink WG is baie maklik

19 Ek dink WG is behulpsaam vir my toekoms

20 Ek dink as ek WG neem gaan ek nie Universiteit toe kan gaan nie

21 Ek glo dat mense wat WG neem eendag suksesvol kan wees

22 Ek dink WG is vir dom mense

23 Ek glo dat WG nogsteeds ‘n vorm van regte wiskunde is.

24 WG is meer opwindend as wiskunde want dit maak gebruik van stories wat ek kan verstaan

As ek dink oor dit wat ek in Wiskundige Geletterdheid leer, en die wêreld om my 25 WG leer my dinge wat ek kan gebruik buite die

skool

26 WG is wiskunde wat elke dag gebruik kan word 27 WG berei my voor vir die lewe na skool

28 Ek kan sien waar mense dit wat ons in WG leer gebruik in my omgewing

151 29 Die handboeke en oefeninge wat ons gebruik help

my om te sien hoe ek WG in my eie lewe kan gebruik

30 Die hanboek en oefeninge gebruik stories wat nie altyd vir my sin maak nie.

31 Die werk wat ek eendag wil doen het nie Wiskunde nodig nie, WG is goed genoeg.

As ek dink oor dit wat mense van my sê 32 My ouers/voogde glo ek goeie punte vir WG kan

kry

33 My ouers/voogde dink ek werk nie hard genoeg aan my WG nie

34 My ouers/voogde wil eintlik he ek moet ‘skoon wiskunde’ doen

35 My onderwyser glo ek kan goeie punte kry in WG 36 My onderwyser motiveer my om harder te werk in

WG

37 My onderwyser sien my as iemand wat die wiskunde wat ons in WG leer goed kan doen 38 My klasmaats sien my as iemand wat goed is in WG 39 My klasmaats vra my gereeld vir hulp met WG

As ek dink oor dit wat ek van myself sê 40 Al neem ek WG as vak, is ek nog steeds iemand wat

wiskunde kan doen

41 Ek kan goeie punte in WG kry

42 Ek verstaan die wiskunde wat ons in WG leer 43 Al is van die wiskunde wat ons in WG leer moeilik,

kan ek dit baas raak

44 Ek glo ek kan my klasmaats hulp aanbied in WG 45 Ek het genoeg selfvertroue om my antwoorde in

die WG klas voor almal te bespreek

46 As die wiskunde probleme in WG moeilik raak dan druk ek deur totdat ek die regte antwoord self gekry het

152 47 Ek bepaal hoe goed ek is in WG deur na my punte

te kyk

48 Ek is tevrede met my WG punt

49 Ek neem WG want ek verstaan nie wiskunde nie 50 Ek voel dom omdat ek WG neem en nie skoon

wiskunde nie

51 Ek raak hopeloos as ek swak doen in WG

As ek dink oor wat my motiveer om Wiskundige Geletterdheid te doen 52 Die wiskunde wat ons in WG doen is vir my lekker

53 Ek neem WG slegs omdat die skool my verplig 54 Ek sou eintlik eerder skoon wiskunde wou neem 55 Ek wil eintlik glad nie wiskunde of WG neem nie 56 My ouers/voogde dink wiskunde is belangriker as

wat ek dink

57 Die werk wat ek eendag wil doen gaan gebruik maak van die wiskunde wat ons in WG leer

As ek dink oor die belangrikheid van Wiskundige Geletterdheid 58 Die wiskunde wat ons in WG leer is belangrik om ‘n

sukses van my lewe te maak

59 My ouers/voogde en onderwysers dink wiskunde en WG is belangriker vir my toekoms as wat ek dink 60 Om WG te leer is belangrik want ek sien hoe WG in

die wêreld om my gebruik word

61 Ek moet hard werk in WG want as ek goed doen in WG sal daar vir my baie studiegeleenthede wees

153

Eindvraelys oor Wiskundige Geletterdheid

Lees die volgende stellings en besluit tot watter mate jy daarmee saamstem. Maak ‘n kruisie in die toepaslike blokkie. Let op dat WG staan vir Wiskundige Geletterdheid.

NAAM:

Ek stem saam Ek stem soortvan saam Ek stem nie heeltemaal saam nie Ek stem glad nie saam nie As ek dink oor die werksinkels wat vir my aangebied was in Wiskunde Geletterdheid 1 Die werkswinkel in ondersoeke was vir my ‘n lekker

manier om te leer

2 Die werkswinkel en ondersoeke het my laat sien hoe ek wiskunde in my omgewing kan gebruik 3 Ek sal daarvan hou as ons meer gereeld op so ‘n

manier leer

4 My punte vir die ondersoek was beter as wat ek in Gr 10 gekry het

5 Die manier van leer het my verstaan van wiskunde verbeter

6 Dit was vir my interessant om ons eie wiskunde ondersoek te ontwikkel

7 Na die ondersoek voel ek nou meer in staat om wiskunde in my lewe buite die klaskamer te gebruik

8 Hierdie manier van wiskunde leer is moeiliker as hoe ons dit in die klas doen

9 Ek dink nie die werkswinkel was oor wiskunde nie 10 Ek wil nie weer my tyd mors met so ‘n werkswinkel

nie

As ek dink oor hoe ander mense Wiskundige Geletterdheid as ‘n vak sien 11 Mense dink WG is vir mense wat nie kan wiskunde

doen nie

12 Mense dink WG is baie maklik

13 Mense dink as ek WG neem gaan ek nie Universiteit toe kan gaan nie

154 14 Mense glo dat kinders wat WG neem eendag

suksesvol kan wees

15 Mense glo dat WG nogsteeds ‘n vorm van regte wiskunde is

16 Mense dink WG is vir dom mense

As ek dink oor hoe ek self Wiskundige Geletterdheid as ‘n vak sien 17 Ek dink WG is vir mense wat nie kan wiskunde

doen nie

18 Ek dink WG is baie maklik

19 Ek dink WG is behulpsaam vir my toekoms

20 Ek dink as ek WG neem gaan ek nie Universiteit toe kan gaan nie

21 Ek glo dat mense wat WG neem eendag suksesvol kan wees

22 Ek dink WG is vir dom mense

23 Ek dink dat WG nogsteeds ‘n vorm van regte wiskunde is.

24 WG is meer opwindend as wiskunde want dit maak gebruik van stories wat ek kan verstaan

As ek dink oor dit wat ek in Wiskundige Geletterdheid leer, en die wêreld om my 25 WG leer my dinge wat ek kan gebruik buite die

skool

26 WG is wiskunde wat elke dag gebruik kan word 27 WG berei my voor vir die lewe na skool

28 Ek kan sien waar mense dit wat ons in WG leer gebruik in my omgewing

29 Die handboeke en oefeninge wat ons gebruik help my om te sien hoe ek WG in my eie lewe kan gebruik

30 Die hanboek en oefeninge gebruik stories wat nie altyd vir my sin maak nie.

31 Die werk wat ek eendag wil doen het nie Wiskunde nodig nie, WG is goed genoeg.

155

As ek dink oor dit wat mense van my sê 32 My ouers/voogde glo ek goeie punte vir WG kan

kry

33 My ouers/voogde dink ek werk nie hard genoeg aan my WG nie

34 My ouers/voogde wil eintlik he ek moet ‘skoon wiskunde’ doen

35 My onderwyser glo ek kan goeie punte kry in WG 36 My onderwyser motiveer my om harder te werk in

WG

37 My onderwyser sien my as iemand wat die wiskunde wat ons in WG leer goed kan doen 38 My klasmaats sien my as iemand wat goed is in WG 39 My klasmaats vra my gereeld vir hulp met WG

As ek dink oor dit wat ek van myself sê 40 Al neem ek WG as vak, is ek nog steeds iemand wat

wiskunde kan doen

41 Ek kan goeie punte in WG kry

42 Ek verstaan die wiskunde wat ons in WG leer 43 Al is van die wiskunde wat ons in WG leer moeilik,

kan ek dit baas raak

44 Ek glo ek kan my klasmaats hulp aanbied in WG 45 Ek het genoeg selfvertroue om my antwoorde in

die WG klas voor almal te bespreek

46 As die wiskunde probleme in WG moeilik raak dan druk ek deur totdat ek die regte antwoord self gekry het

47 Ek bepaal hoe goed ek is in WG deur na my punte te kyk

48 Ek is tevrede met my WG punt

49 Ek neem WG want ek verstaan nie wiskunde nie 50 Ek voel dom omdat ek WG neem en nie skoon

156 51 Ek raak hopeloos as ek swak doen in WG

157