• No results found

Geseend is die armes van gees want aan hulle behoort die ver moe om nooit die wereld om hulle te beleef of die verskil te maak

1 EVALUERING VAN TAALVAARDIGHEDE

7.4 AANBEVELINGS VIR VERDERE NAVORSING

Die respondente het Taalleer en Begripslees (vgl. Figuur 4) uitgewys as die vakkomponente waarvan hulle die minste hou en die meeste probleme mee ondervind. Dit is juis hierdie komponente wat die basis van Mondelinge- en Skriftelike Stelwerk, Prosa en Poesie moet vorm. Uitgebreide onderrig- strategiee in veral taalleeronderrig as taalgebruikskunde en leesremediering verdien 'n in diepte ondersoek in verdere navorsing in die Vakdidaktiek.

Soos uit die navorsingsresultate duidelik geblyk het, gee die ontwikkeling van die leesvaardigheid aanleiding tot 'n groter woordeskat, beter taalhantering en formulering van gedagtes. Die invloed van die leesvaardigheid op praat, luister en skryf behoort deur navorsing bepaal te word en aanbevelings vir die ontwikkeling van vaardighede uit die gevolgtrekking van sodanige navorsing saam te stel.

BYLAAG

Vir kantoorgebruik Vraelysnr.

VRAELYS: DIE HOUDING VAN AFRIKAANSSPREKENDE ST. 9-LEERLINGE TEENOOR DIE VAK AFRIKAANS

DOEL MET VRAELYS

Die doel met hierdie vraelys is om die houding van Afrikaanssprekende st. 9-leerlinge in Pretoria teenoor die vak Afrikaans te bepaal. AANWYSINGS

1. Vul asseblief die vraelys volledig en eerlik in. 2. Alle inligting sal as vertroulik hanteer word. 3. Beantwoord asseblief die vrae soos volg:

AFDELING A

* Omkring telkens die syfer van jou keuse, waar 1 = stem ten voile saam

2 = stem in 'n redelike mate saam 3 = stem in 'n geringe mate saam 4 = stem glad nie saam nie

byvoorbeeld

A. Die vak Afrikaans bied by die geleentheid om meer van my taal te leer.

AFDELING A

IN WATTER MATE STEM JY MET DIE VOLGENDE STELLINGS SAAM? V 1 • * My prestasie in die vak Afrikaans kan na my mening

rbeter. .

©

V-2-- 3 . • 4. 5 . ^ 6 . 7 . 8 . 9 . 1 0 . 11 . 1 2 . ^ 1 3 . 14. V1 5 . 16. 17. verc

Die onderrig van die vak Afrikaans is na my mening te veel op eksamenafrigting afgestem.

Taalleer is vir my die moeilikste komponent. Die onderrig van Afrikaans as vak behoort op funksionele gebruik afgestem te word.

Die vak Afrikaans leer my om kreatief te dink.

Ek voel tevrede met my prestasie in die vak Afrikaans. Leeswerk verbeter my leesvaardigheid

Ek hou daarvan om die voorgeskrewe drama aan die hand van rollesing/dramatisering te bestudeer.

Ons skryf te veel in die vak Afrikaans.

Ons kry baie geleentheid om aan besprekings deel te neem.

Die mondelinge stelwerkkomponent help my om met verskeie onderwerpe te kan redeneer.

Ek hou van toetse wat feitekennis toets.

Stelwerknasorg dra by tot die uitskakeling van herhaalde foute.

Begripslees kan my interpretasievermoe verbeter. Ek is trots op my prestasie in die vak Afrikaans. Ek lees graag my Afrikaanse voorgeskrewe werke. Die beantwoording van letterkunde langvrae is vir my moeiliker as kontekstuele/kort vrae.

2 2 2 2 2 2 2 2 2 2 2 2 2 2 3 3 3 3 3 3 3 3 3 3 3 3 3 3 (1-3) 4 4 4 4 4 4 4 4 4 4 4 4 4 4 (4) ( 5 ) ( 6 ) ( 7 ) ( 8 ) ( 9 ) ( 1 0 ) ( 1 1 ) ( 1 2 ) (13) (14) (15) (16) (17) (18) (19) (20)

18. Ek geniet dit om na 'n opvoering van die voorgeskrewe

werke te gaan kyk. 1 2 3 . 4 19. Skriftelike stelwerk bied my die geleentheid om my

skryfvaardigheid te verbeter. 1 2 3 4 0. Ek hou van die vak Afrikaans omdat ek van tale hou. 1 2 3 4 21. Taalleeroefeninge wat op 'n prosastuk gebaseer is bied

my die geleentheid om woordeskat binne konteks uit te

brei. 1 2 3 4 22. Ek hou van toetse wat baie insig vrae insluit. 1 2 3 4 23. Baie leeswerk verbeter my vermoe om sinne beter te

formuleer. 1 2 3 4 24. Ek hou daarvan om 'n gedig te ontleed. 1 2 3 4 25. Ek assosieer woorde/gedagtes uit my ervaringswereld

met opstelonderwerpe voordat ek begin skryf. 1 2 3 4 26. Ons word dikwels gedurende die poesieperiode in

klasgroepe verdeel om aan die besprekmg van 'n gedig

deel te neem. 1 2 3 4 27. Ek vind dit maklik om 'n leesstuk te vluglees om net

die hoofgedagtes van die stuk te vind. 1 2 3 4 28. Ek hou van poesievrae wat oor verstegniese aspekte

(bv. metrum en skandering) van 'n gedig handel. 1 2 3 4 29. Onderwysers wat die vak Afrikaans onderrig, ruim na

my m e n m g voldoende tyd vir verduidelikings in. 1 2 3 4 30. Ek neem graag aan die bespreking van die voorgeskrewe

werke tydens die letterkundeperiode deel. 1 2 3 4 31 . Onderwysers wat die vak Afrikaans aanbied, is

bereid om te help wanneer probleme met die werk

ondervind word. 1 2 3 4 32. Die benoeming van woordsoorte is makliker wanneer

die vrae op n bepaalde leesstuk gebaseer is. 1 2 3 4 33. Dit is vir my belangrik dat my Afrikaanse

vakonderwyser in my as mens belang stel. 1 2 3 4 34. Ek hou daarvan om kreatiewe stelwerkstukke met musiek

as hulpmiddel te skryf. 1 2 3 4 35. Ek hou meer vin literere werke wat aktuele onderwerpe

aanspreek as werke wat oor swaarkry en armoede handel. 1 2 3 4 36. Ek stel vir my 'n skema van 'n letterkunde-langvraag

op voordat ek begin skryf. 1 2 3 4 37. 'n Bemoedigende opmerking by my stelwerk dien vir my

as aanspormg. 1 2 3 4 38. Kantaantekeninge by gedigte help my om die gedigvorm

en inhoud beter te verstaan. 1 2 3 4 39. Ek kan my goed met die situasies en karakters in die

voorgeskrewe werke vereenselwig. 1 2 3 4 40. Klasbesprekings dra daartoe by dat ek die vakinhoud

beter verstaan. 1 2 3 4 41 . Dit is vir my maklik om 'n precis te skryf. 1 2 3 4 42. Ek hou daarvan om 'n geksrewe stuk taalkundig te

versorg. 1 2 3 4 ^ 4 3 . Ek leer Afrikaans as vak net omdat ek daartoe verplig

word. 1 2 3 4 v 4 4 . Ek vind dit maklik om my gedagtes in woorde uit te

druk. 1 2 3 4 45. Ek vaar beter in begripstoetse wanneer ek eers die

vrae goed bestudeer, voordat ek die leesstuk

46.

47.

48.

49.

Die skryf" van 'n precis verbeter my vermoe om die

belangrikste aspekte in 'n leesstuk te organiseer. 1 2 3 4 Dit is vir my ouers/voogde belangrik dat ek goed

presteer in die vak Afrikaans. 1 2 3 4 Ek hou daarvan om 'n literere werk krities te

beoordeel. 1 2 3 4 Ek ken bepaalde vakinhoud gouer en beter wanneer

ons 'n paar korter toetse eerder as 'n lang

kwartaaltoets skryf. 1 2 3 4 50. My ouers/voogde spoor my aan om my Afrikaanse

voorgeskrewe werke te lees. 1 2 3 4 51. Ek snap nuwe werk gouer as ek deur vraag-en-

antwoord aan die bespreking van die werk deelneem. 1 2 3 4 52. Ek hou meer van taalleeroefeninge wat op tyd-

skrifartikels gebaseer is, as oefeninge uit die

handboek. 1 2 3 4 53. Die onderrig van die voorgeskrewe werke help my

om ander boeke meer krities te beoordeel. 1 2 3 4 54. Ek vind die uitwerk van take makliker indien ek

volgens 'n bestaande struktuur kan werk. 1 2 3 4 55. Volledige aantekeninge oor die voorgeskrewe werk

help my om die inhoud beter te begryp. 1 2 3 4 56. Taalleeroefeninge in betekenisleer gee my die

geleentheid om woordbetekenis en woordgebruik in

te oefen. 1 2 3 4 \^57. Ek hou daarvan om tydens mondelinge periodes voor die

klas op te tree. 1 2 3 4 58. Spelreels is na my mening die belangrikste aspek

van taalleer. 1 2 3 4 59. Die lees van goeie literere werke verbeter my skryf-

vermoe. 1 2 3 4 60. Biografiese gegewens van 'n digter help my om 'n

AFDELING B

* Merk blokkies en verskaf volgorde van belangrikheid waar van toepassing.

* Gee jou mening in die ruimte wat daarvoor gelaat is. AFDKLING B

1. GESLAG Seun Dogter 1 2