• No results found

N.VV V1:IGITIDdO

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "N.VV V1:IGITIDdO"

Copied!
14
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

N.VV V1:IGITIDdO

OPGEDRA AAN

(2)

:O.1.&_~PLEK VAN SEKERE GEESTES1AJETENSKAPPE? MET

~JiONDI~.3E. VERVJYSING. NA D~ PLEK __ VAN SJ?§IO-L09IE IN DIE QPLEIDING VAN 9NDERW~SERSQ

Verhande1ing ingedien aan die

POTC}mFSTRQOM~ UNJVERSITE~r

VIR

--C~ISTE~Ilm HiJSR ONDERvJYS

ter verkryging van die graad

MAGISTER ART ,I U M in die DEPART~MENT SOSIOLOGIE PRETOHIA. Februarie 1952. deur

J. P. Van der' WaIt.

:o..m ___

PLEK v 4N SEKERE GEESTES1AJETEN8KAPPE? MET PLEK VAN - - . .... 80810-"0"= ...

L09IE IN DIE QPLEIDING VAN 9NDERW~SER8Q

Verhande1ing ingedien aan die

p~TC}mFSTRQO~JD UNJVERSITEI1

VIR

--ter verkryging van die graad

MAGISTER ART .1 U M in die DEPART~MENT 80810LOGIE PRETOHIA. Februarie 1952. deur

(3)

INHOUD

Voorwoord

" " 0 • • • "

.

. ·

.

" • •• "0., • • •

·

..

.

• • 0 i

1. Inleiding o " .. • • • o • • • • o • •

·

"

.

0 ,; .0' 1

2. Die Doel en Noodsaaklikheid van so In

Ondersoek .0. '0' 0 0 0 • • • • • • ~ • ~ o . 0 • G D

.0.

Die Metodes van Ondersoek

.0.

"

.

.

• • 0 "

.

.

Gebruikmaking van Literatuur . 0

·

..

.

,; ..

.

• • 0

lio,.9fstuk

J.

DIE PLEK VAN FILOSOFIE IN DIE OPLEIDING VAN

~""""="-A~M. - _ """,,,,'<10'"""#-. "$"" - ~ q -"'==1' ) t ' " " . - lr<" $' ';;R>;';;e-·'jM' ... --lF . . p ...

QNDEl}WYSERR • •• .... •••

co.. ",.

0

o. .. •• • •.

1. Die Eklektiese opvatting "

..

• • 0 "

. .

• •• • •• (a) Voordele van die eklektiewe opvatting <> . . .

Cb) Besware teen die eklektiewe opvatting (c) Konklusie 0 .. 0 • • • • • • •

• • 0 • 0 0 o .. •

· .

..

2. Die Tweede opvattingg Die metode van

be-handeling van tn voorgeskrewe werk (e) •• o • •

Ca) Die voordele van hierdie metode Van

behandeling ••

..

.

.

·

.

.

• • • • • • • • 0 • • •

·

.

., (b) Konklusie

..

.

.

• 0 •

· .

" " • I> o .. " • 0 •

....

• Die Derde opvatting? In ander vorm van

ek1ektisisme • •• o . 0 • • • • • • • • • • • • • 0 • • •• Ca) Degripsanalise •• 0 . " 0 • • • • • • .. • • • •• lioofstu1;l: L[ 2

5

6 7 11 12 12 14 14 14 17 17 18

B. WAT IS NOU DIE TENTATIEWE INHOUD VAN 'N KURSYB. VOLGENS HIERDIE OPVATTING? ---,~-~--~~~~~~~~~ ••.••••••••• 21

A F DEL I N G 2

SA ;.;;; . = ;;g;;

===

DIE PLEK VAN SIELKUNDE IN DIE OPLEIDING VAN

ONDmfvfYSEFrS.

.. '-',..

~

*'~~--=----Inleiding 0 0 0 . . . .

Hoofstuk I .... "--e=m--=--to=" _ •• ,. ...

o 0 •

• • 0 o c " a 0 0 0-. 'Cl .0 0 0 0 o . 3 Vir die Opvoedkundige sielkunde is dit van

waar:de 0 0 0 e Q 0 0 0 0 o . D c ) . 0 0 0 a 0 (J 0 0 6 0 • o· ~ 26 Hoofstuk II

= ...

-

~ .. =' . . td' ...

,

1. As pe1\; CJL van die Leer12J;'osee _:i.J:1 JI.9,oftrekl£~· 0." 28 l~ Die Psigologies-Ana1itiese Aspek van die .

Leerproses •

o. ".

0 0.. ." 0 •• 0 0.. ••• "0. 29 INHOUD Voorwoord " " 0 • • • o • •

·

.

" • •• "0., • • • a .. • • a • i 1. In1eiding o " .. • • • o • • • • o • •

·

"

.

• 0 ,; ' 0 ' 1 2. Die Doel en Noodsaaklikheid van so In

Ondersoek .0. '0' , 0 0 • • • • • • ~ • ~ o . 0 • G D

.0.

Die Metodes van Ondersoek 0 . 0 "

.

.

• • •

• • 0 • • • Gebruikmaking van Literatuur . 0

·

..

.

,; ..

.

• • 0

lioofstuk 1

Ao DIE PLEK VAN FILOSOFIE IN DIE OPLEIDING VAN ~""""="-A~M. - =v-""-"'"'<1>"""#-. "$"" - ~ ':p""-'I"::.;q< 1"'>" . - l 1"'" $' -,....;;e-·'jM' ... --lF-=--=-.. P

QNDEl}WYSER~ • •• 0 " • • •

co.. ....

0

o. .. •• • •.

1. Die Eklektiese opvatting •• • • 0 "

. .

• •• • •• (a) Voordele van die ek1ektiewe opvatting <> . . .

Cb) Besware teen die ek1ektiewe opvatting (c) Konklusie 0 .. 0 • • • • • • •

• • 0 " 0 0 0 0 '

· .

..

2. Die Tweede opvattingg Die metode van

be-hande1ing van tn voorgeskrewe werk (e) •• o • • •

(a) Die voorde1e van hierdie metode van

behandeling •• • •

·

.

.

• • • • 0 • • •

·

.

., (b) Konklusie

..

.

.

• 0 •

· .

" " • I> o ., " • 0 •

....

• Die Derde opvatting? In ander vorm van

ek1ektisisme • ••

..0 .•. ••. •.. ••. • 0 •

•• (a) iJegripsana1ise •• 0 . " 0 • • • • • • .. • • • ••

lio oj's tu1;\: I:[

2

5

6 7 11 12 12 14 14 14

17

17

18

B. WAT

18

NOU DIE TENTATIEWE .INHOUD VAN 'N KURSIm. VOL.;;;;oGm,;;o;lN;.;.;,;S;...,..;;;;H=I=ER;,.;;;D;;.",;I=E-...,;;;;O.;;.PV.,;,,:A=T;;.,;;To.,;;I=N ... G? '" •• ". ~ ,... • •• 21

A F DEL I N G 2 :;;:; =t·;;:: = ==. = ;;g;; =x-:=

DIE PLEK VAN SIELKUNDE IN DIE OPLEIDING VAN

ONDmfvrYSEFrS.

. _.,..

~

*.~~--=----Hoof$j;.:lliL~

--'"

Inleiding 0 0 . • . . . o 0 • 0 o c 0 a 0 0 o . ~ ~ 0 0 0 0 . ;)3 __ Vir die Opvoedkundige sielkunde is dit van

waar:de 0 0 0 e Q 0 0 0 0 o . D c ) . 0 0 0 a 0 (J 0 0 6 0 • o· ~ 26

1. As PEJJ..\; CJL van_~lie Leer12J;'oses _;i..J:1 JI.9,o.ftrekk.~·

0..

28 1~ Die PSigologies-Analitiese Aspek van die .

(4)

2

-•

2. Die PSigologies-funksionele Aspek van die Leerproses •.••••• go • • • • 0 0 0 0 1 0 I . ' • • • 31 ·3; Die Psigo1ogies-orektiese Aspek van die

Leerproses 0 " 0 " . . 0'" " 0 ~ . . . . • • • • • • • 0 0 31

4. Die Wyse van Leer 0 • 0 • • • • • 0 0.' .... ." Q 31 5. Konk1usie ••• 000.00 •• ' . . . 00.33

2. HoQ.ttr,ekk§ in die PsJ,£.ologiese· Ontw.iJfJ@lin.,g-stadia van die Kind . 0 0 0 . ' . . . . I . ' 0 • • • • • 31.~

1:

Dfe--vernaamste oorgange en afwykings

ItJord bespreek ••• .... ••• ••• '... ••• .,. 35 ii. In elke geva1 word die hooftendense, van

die sosiale verwagtinge en gesindhede

boskr'Jrf ••• • o b 0 • • Qe • • • 0 .~ • . . . . 0 . 1 1 37

iiiolndien moont1ik, iets van die denkvorme

el1. !Ise1fkenll vandie kinders •• 0 • • • • • • 37 3. 4s~p~~sing van,»e~~sto( en LeerRrosesse by

die" OI1:tyikke;ltpgst.aclia ,£11... ... I2sk9.loLi~~ Gronds 1 ae van die Kind .. •• ••• .". • ••

r:-=:bi6

geWoontes wat =aktief en passief tuis aange1eer word • •• ••• ••• .. •• 2. Veral word aandag bestee aan die

werk-like waard~ van deugde 0 . 0 • • • 0 . ' • • •

·

.

"

• • • • ••

4.

In c11&e OjU.e:j.d1,.n,.gskul'su$ rworcL ,t)1 Beskou:w..$.

.&..egee_v~n_~en Voorsie"tJ.;!..ng gel1laak vir die So-sia1e Lewe buite en behalwe die Skoo1 waarin

38 40

~·O

F"p -~incC ~n Ollderwiser_letit' ••• ' .,. 0 ' . ' • • " ~O ao Wat is die ou opvatting van die skool? •• 0 ~O b. Wat is die moderne opvatting van die skoo1?41 5 • .Q]l c1i.e~onder\vy~er insig te K§te i~ sx Ei,e

Psigo-l~gi?sePrQsesse en sy Eie Ro~as Onderwyser 42

.

Die. Posig:lie ~el1.Ji'unl£s:Le yan .flte _Onderwer .0"' 43 a. Die onderwyser is In volwassene aan wie,

uit die aard van sy werk, outoriteit oar die leerlinge gegee is ••• 0 ~. •

o. ••• .".

b. Die leierskap van in onderwyser is geba-sear op ~ kombinasie van persoonlike hoe-danighede van opvoeding met die skool as

onder~Jssentra en opvoedingsinrigtings •••

c. Die onderwyser is oak draer dog by uit-stek draer en oordraer van

kultuur-pr od ukt e Q' <a Q 0 a 0 0.0 0, • 0- et • 0 Q / . '0 0 • • • o . 0

d.

n

Saak van algemene belang en aard, is die algemene opinie oor onderwysers e" Ten slotte is die onderwyser::.;tn

opvoed-kL:.ndige 1eier van In selmndere groe'p

• • o· "

.

" §"l..QtJX~.SJl;9.uing •• Q 0." ••• • (> 0 • 0 0 ~.. • • • • • • A F DEL I N G III _ .,eo • *=, .#t'==~ )+3 44 44 44 45

DIE PLEK VAN SOSIOLOGIE IN DIE OPLEIDING VAN ""1 • -*, ,,;, T e;"M ... ===* It" "'F • $"""'" --7= '1;1"'; V' 1

ONDEll.~!YSERS it • 0 . , , " 0 1>. " . . " . . . " 0 " . . Q 0 " +7 INLEIDING • • Hoofstuk I _.0 0

.

..

~..

.

~.

...

• • • 0 o. 0 o. 47 2 -•

2. Die PSigologies-funksionele Aspek van die Leerproses ... 0 ' . 0 0 0 . 0 0 0 . ' • • • 31

3l

Die PSigologies-orektiese Aspek van die

. Leerproses 0". ".. 0 . , "0 ~ .... ••• ••• '"'' 31

4. Die Wyse van Leer 0 0 0 " • • • • • 0 . ' . . . . . " Q 31

5.

Konkl us ie • •• 0 o. • 0 0 • • • . : . . 0 " 0 ' " • • 0 33

2. HoQ.;tt.£.ek:[§ in die PsjJ{ologiese' ontw..1.Jf1@lin.,g-stadia van die Kind . 0 . 0 0 0 . . . . 0 • • 0 0 0 • • • 31.~

1:

Dfe--vernaamste oorgange en afwykings

ItJord bespreek ••• .". ••• "." '... ••• • ••

35

ii. In elke geval word die hooftendense. van

die sosiale verwagtinge en gesindhede

boskr'Jrf •••• o b 0 • • Qe • • • 0 .~ • . . . . 0 . 1 1 37

iii.lndien moontlik, iets van die deilkvorme

el1. !Iselfkenll vanille kindeI's ••• 0 0 ' • • • 37 3. A.@:p.pq,s§ing van ,~ej3.1'*stoJ'r en Leer12rosesse by

die"OI1:twikke;ltpgst.aclia en ._.I2sigologi~E? Grondslae van die Kind •••••••••••• r.-=:bie geWoontes wat =aktief en passief

tuis aangeleer word • •• ••• ••• .. ••

2. Veral word aandag bestee aan die werk-like waard~ van deugde •••••• 0., •••

0 0 .

• • •

• ••

4.

In c11e OJ2J,etd1,.nMk:1:trSU$ rWOJ;:"cL ,t)1 Besko)}.~£

.&..e£.eev~:r.t ~ell_Voor.§j.e.;g.;!.l.lg gemaak vir dte 80-siale Lewe buite en behalwe die 8kool waarin

38 40

~·O

~p_ ~incC ~n Ollderwiser_-letif ••• ' .,. 0 -. •• , . 0 40

a. Wat is die ou opvatting van die skool? •• 0 40 b. Wat is die moderne opvatting van die skool?41

5 •

.Q]t di.e~onderwy~er insig te K§tern iIt sy Ei.§'

P$igo-l~gi?sePrQsesse en sy Eie Ro~as Onderwyser 42

.

Die _ Posig:lie ~en Funlrs:Le"'y@ .£lie _Onderwer ••• 43 a. Die onderwyser is In volwassene aan wie,

uit die aard van sy werk, outoriteit oor die leerlinge gegee is ••• • ~. ••• ••• .". b. Die leierskap van in onderwyser is

geba-sear op ~ kombinasie van persoonlike hoe-danighede van opvoeding met die skool as

onder~Jssentra en opvoedingsinrigtings " 0

c. Die onderwyser is oak draer dog by uit-ste1\: draer en oordraer van

kultuur-pr od ukt e Q' <a Q 0 a 0 0.0 0, • 0- et • 0 Q / . '0 0 • • • o . 0

d.

n

Saak van algemene belang en aard, is die algemene opinie oar onderwysers e" Ten slotte is die onderwyser::.;tn

opvoed-kL:.ndige leier van In sekondere groe'p

• • o· "

.

" §..1_QtJ)GsJ~9.J).ing •• Q • • 0 • • • • (> 0 • • 0 ~.. • • • • • • A F DEL I N G III .. ==*= "$"'===0" 1.~ 3 44

44

44

45

DIE PLEK VAN S08IOLOGIE IN DIE OPLEIDING VAN ... . -*~ '""= #"1· ... """<11" =* 'F . . . . $"""'" '-;p-y '1;1"'; v= 1

Ol\T])El-{VYSER,8 it • 0 • 0 " 0 1>. " . . " . . . " . " . . • 0 . , +7

Hoofstuk I mn

(5)

... 3 -Hoofstuk 11

;;;:;;:;;:c:;;; '* TT

DIE O?VATTINGE VAN MANNHEIM'AS AGTERGROND VIR fN

~-Sf010GIErSE - - - . " " " , = = = BENADERING TOT DIE OPVOEDINGSPR0f3ES.51 - . . , . , -. . _ - - ">IP"" ...---==-"" --==- ~

assagemeenskap en!alles vlat hy

daar-51 onder verstaan • 0 •

·

.

.

0 0 ' • D 0 0 0 • • • a • " B. Die opkoms van die moderne Sielkunde en

die gebruik daarvan is die tweede groot

verandering ••

..

..

.

• • • • • • • •• •

• 53 Cc> Die Derde groot Verandering wat Mannheim

aantoon, is wat hy noem lithe Crisis in Valuationll

• • • • • • • • •

....

" • • •

.

.

~

• • 0 • • •

54

D. Die Sosiologiese faktore met betrekking

tot hierdie Huidige Krisis • • 0 o • • o • • • ••

56

'Hoofstuk III

=

=

-:-;:=;;;;;

DIE NOODSAAKLIKI-IEID-VAN SOSI010GIESE BENADERING

iN

rffit"

OP1EIDING VAN ONDERvITSERS g' Sy'

80SI010-12JES~=~fQE.RusiINGEN

BY

TAAic==. a=~- .-.--:

:0.

~70

.••

63

a. Historiese Oorsig'van die Opvoeding en Onderwys, die Sos~ologie en die FTobleem

van Sosiale Bewustheid • •• •••

a... .."

• •• 63 b. Die Pedagogiek en die Sosiologiese

Gegewens • •• ••• ••• ••• ••• • o. •• 0 . . . 0 Ca) Die, subj ektie'llJe kul tUl .. U' 0 • (> • • • • • • Cb) Die objektiewe kultuur ••• 0 ' . 0.'

·

.

..

72

"

. .

75

....

76

c. Die Sosiologiese Benadering tot die

Pedagogiek • •• ••• .". ••• 0.' ••• • ••

·

"

.

81

d. Die Sosiologiese Toerusting van die

Onderwyser vir sy Taak , •• 0 0 ' '0' •••

• 0 • 84 Ho 0 f

$--l'lJ.lbJ,;z

DIE INHOUD EN OMVANG VAN IN KURSUS IN DIE

oPvoEin\IJllfDIGIfsOSIOtOGIE • :--. •

.=:

~-:-.--:..

".

0 . " . 86

" = - • • . . . . - • == =-= ""7 . - ---- -=-=-=

A. In aansluiting by Mannheim noem ons drie pro-bleme waarmee elke onderwyser op hoogte van sake moet 1.'leeS voorda t 'ons die inhoud en om-vang van opvoedkundige sosiologie vir

n

op~

leidingskursus aanbied " • ~ •••

0.. ... . .0. .."

86

n

Tentatiewe inhoud volgens Mannheim ' 0 ' o • • • •• 88 A. fL9.§.i9l.Q&.te ... ~ir . .flier OnderYlYs~

0.. • 0 • ••• •••

88 10 Die l1enslike Aard en die Sosiale Orde 88 11. Die invloed van Sosiale Groepe op die

Individu ••• .... 0 ' .

(>.. ..•

. 0 0 • • • 0 .. " 90 In:" Sosiale Struktuur • •• .." ••• • ••

B. S9§,;l.010K..:h,e Vq .. l1 die O.:Q.voe_d1g1nd,? 0 • •

I. Skool en gemeenskap D, • • ~ ••••

2. Sosiologie van Opvoedkunde in sy Historiese Aspekte ••• •••

.0.

~

.•

30 Die Skool en die Sosiale Orde 0.'

• Oc 0

• • •

·

"

.

• • a

C. DiSJ Sos:l.olOAi~ v<iP- Qn.dE?1''%Y:s ge,~ •• " ••• 1. Die Sosiologiese Interpretasie van die Le"(iJe Binne die Skool • •• ••• •• 0 o. Q

2. Die onderwyser-leerling Verhouding , ••

3.

Probleme van Skoolorganisasie ••• ' 0 0

• 0." 92 • • • 92 • •• 92 o • • 93 0'" 93

:::

§~

••• 94 ... 3 -Hoofstuk 11 ;;;:;;,;;:c;;;;= g q = T7

DIE O?VATTINGE VAN MANNHEIM'AS AGTERGROND VIR fN

:s:QSfQ.10GIE,}iFLJ3ENAD)mIN~Q TO~ DIE_ OPVOI2]2.lNGSPRO$ES.

51

A.I 'n j\,1assagemeenskap en,alles vlat hy

daar-onder verstaan • 0 ~ • • • (> O . D. D 0 0 0 • • • a 0 "

51

B. Die opkoms van die moderne Sielkunde en die gebruik daarvan is die tweede groot

verandering

0.... .. •.• ... .•. 0.. •.• •• 0

53

Cc> Die Derde groot Verandering wat Mannheim

aantoon, is wat hy noem lithe Crisis in

Valua tion" • •• ••• •• (> . . . " • • • • • ~ • • 0 • • •

54

D. Die Sosiologiese faktore met betrekking

tot hierdie Huidige Krisis ••

0 ..• 0.. •..

56

'Hoofstuk III ; =

-;==

a. Historiese Oorsig van die Opvoeding en Onderwys, die Sos~ologie en die FTobleem van Sosiale Bewustheid • •• ••• a 0" •• " b. Die Pedagogiek en die Sosiologiese

Gegewens • •• ••• ••• ••• •• 0 0 0 0 • • • 0 " .

(a) Die, subj ektie'llle kul tuur 0 • (> • • • • • • Cb) Die objektiewe kultuur ••••••••• c. Die Sosiologiese Benadering tot die

Peciagogiek • •• ." .". ••• ".. • o. " ••

d. Die Sosiologiese Toerusting van die

Onderwyser vir sy Taak •••••••••• 0.

Hoofstuk IV

.==~-==

DIE INHOUD EN OMVANG VAN IN KURSUS IN DIE

••• 63

.

.

..

"

. .

..

..

72

75

76

.11.

81 ••• 84 OPvoElnill'frDIGESOSIOtOGIE • :-. -:

.7

~-,,-.-=:..

".

0 . " . 86 "= - • ... . == =-= ""7 . - ---- -=-=-= ....

A. In aansluiting by Mannheim noem ons drie pro-bleme waarmee elke onderwyser op hoogte van sake moet 1.'leeS voorda t 'ons die inhoud en om-vang van opvoedkundige sosiologie vir

n

op~

leidingskursus aanbied • •• ••• ••• o. •

.0. .."

86

n

Tentatiewe inhoud volgens Mannheim 0 0 0 • • • • •• 88

A. §~Q£i9~~t~ ~irfti~ Onder~s~ ••• '~Q •• q • • • 88 Io Die l1enslike Aard en die Sosiale Orde 88 11. Die invloed van Sosiale Groepe op die

Individu ••• ..,. 0 " 0

o. ..•

. 0 0 . 0 . 0 0 0 90 In:" Sosiale Struktuur 0 •• • • ., '.0 .0'

B. S9§j .. oloK..:h,e Vq-l1 die 0.12voe_d19lpd,?. •••

I. Skool en gemeenskap D" .~ •••• 2. Sosiologie van Opvoedkunde in sy

Historiese Aspekte ••• ••• . 0 . ~ • •

3. Die Skool en die Sosiale Orde eo.

o Oc 0

o • •

·

"

.

• • a

C. DiSJ SolliloAi~ v;ap- Qn.dE?]'US geQ •• 0 • • •

1. Die Sosiologiese Interpretasie van die Le"(iJe Binne die Skool •• 0 • • • • 0 0 O . Q 2. Die onderwyser-leerling Verhouding , ••

3.

Probleme van Skoolorganisasie ••••••

• 0 0 0 92 • • • 92 • •• 92 o • •

93

q . . . 93

... 4

3 0*, 9,lj.4 • ••

(6)

... 4

-B. Irrstellinge van In Gemeenskap • ••

..0'.'. ..

(l 96

1. (a) (1:9)

(b)

Instellinge van ~ Gemeenskap

Opvoedkundige instellinge in TI

Gemeenskap • •• ••• ••• • ••

Die Skoo1 as Instelling in ~ns.

Gemeenskap ••• ••• .-.. .... • ••

·

·

.

"

• • 0 o • •

o • •

2. Sosiologie en die Kurrilrulum • •• ••• .".

Die Moderne opvatting van die

Skool1eer-plan • •• .". ..,. ..,. •• 0 •

o. ..

0 • • • . • • •

Sosiologie en die Skoo11eerplan g die

a:f.'sonderlike vakke ••• •• 0 • 0 0 • • • • 0 0 •

o.

1. Godsdiensonderwys I I . • • • • • • 0 Q 0 0 "

2. Die Moedertaa1 "0. ••• ••• ••• 0., •••

3 Die Tweede Lands taa1 • •• .... ••• • .. "

4:,

,Geskiedenis . 0 " 0 0 0 I • • ' • • • • • ~ • • 11

5.

Aardrykskunde • •• <>.. ••• ••• ••• • •• 6. Natuurstudie • •• ••• ••• ••• ••• .." 7 • Wiskunde • •• ••• ••• ••• .... ••• 11" 8. Hande-arbeid • •• •••

q.. ... .,. . •.

9. Mus i,ek ••• ••• ••• ••• • o. . . " . . . . • •• 10. Filmonderwys en Strokiesfilm

·

..

.

• ••

3.

Die K1as~mer Sosio1ogies Beskou.

Dissipline en Orde 0 . . ~.. 0 ' 0 . 0 0

...

..

..

4.

Opvoeding en Onderwys vir tlKul~uurtf

Sosio1ogie-~-en <>. . . . . • • • o • • • • • lLoofstuk V

96

98

99 100 104-106 106 107 109 110 113 115 116 116 118 119 120 126 131

1. Skool en Gemeenskap ••• 0 0 0 0 0 0 0 • • "a,. .0.137

(a) Die Skoo1 as TI Sosiale Inste1ling ••• 137

Cb) Die Skool in die Sosiale Proses 0 0 . 137

(c) Vertikale Mobiliteit in die Sosiale

Proses •••••.• 0 0 ' • • 0 • • • • • • • • • • • • 140

2. Die Onderwyser in die Gemeenskap • • •

3. Ouer's en Onderwysers

. .. o.

0 0 D • • • •

4.

Die Aparte Ku1tuur van die Skool

·

..

.

5.

Die P1ek van die Jeug in die Gemeenskap

·

.

..

o • (> • •• 146

154-156 in die A1gemeen • •• • Q. • • • . ' 0 ~ • • • • • • 157 (a) Die Sosiologiese Funksie van die Jeug

in die Gemeenskap in die Algemeen 0., 159

JWofstu}r

!!

Samevatting a 0 0' ~..

Hibliografie.

... 4

-B. Irrstellinge van In Gemeenskap • ••

..0"'. ..

(l 96

I. (a) (1:9)

(b)

Instellinge van h Gemeenskap

Opvoedkundige instellinge in TI

Gemeenskap • •• ••• ••• • ••

Die Skool as Instelling in ~ns.

Gemeenskap .... ••• .-.. .... • ...

....

. 0 0

o • 0 o • •

o • •

2. Sosiologie en die Kurrilru1um • •• .." .".

DiG Moderne opvatting Van die

Skoolleer-plan • •• .". .... ••• ••• •

o. ..

0 • • • . • • •

Sosio1ogie en die Skool1eerplan g die

a:f.'sonderlike vakke ••• ••• ••• ••• • 0 0 • 0 •

1. Godsdiensonderwys • •• ••• ••• •• 0 0 "

2. Die Moedertaal ".. ••• ••• •••

0.. . ...

3 Die Tweede Lands taal • •• .... ••• • .. "

4:.

,Geskiedenis . 0 . . . ' • • • • . • • • • • ~ • • 11

5.

Aardrykskunde • •• <>.. ••• ••• ••• • •• 6. Natuurstudie • •• ••• ••• ••• ••• • •• 7 • Wiskunde • •• ••• ••• ••• •• 0 . " . 11 • • 8. Hande-arbeid • •• •••

q.. ... ... .".

9 • Mus i.ek ••• ••• ••• ••• ••• .." .... • •• 10. Filmonderwys en Strokiesfilm • • • • ••

3.

Die Klas~mer Sosiologies Beskou.

Dissipline en Orde 0,,, ••• 0'. ..0 . ..

.

.

....

4.

Opvoedj,ng en Onderwys vir tlKul t;uurtf o • •

5.

SoSiologie en Waanaes ••• • o.

0.. .0.

• • •

Hoofstuk V

1. Skool en Gemeenskap ••• 0 0 0 0 0 0 0 0 . "a,. . 0 .

(a) Die Skoo1 as ~ Sosiale Instel1ing •••

Cb) Die Skool in die Sosiale Proses Q O '

(c) Vertikale Mobiliteit in die Sosia1e

Proses ' •• 00' • • • • • • • • • • • ' 0 • .o. _ • •

2. Die Onderwyser in die Gemeenskap • •• •••

3. Ouer's en Onderwysers

. .. o.

0 0 D . , . 0

o.

0

4.

Die Aparte Kultuur van die Skool

.

..

.

• ••

96

98

99 100 104-106 106 107 109 110 113 115 116 116-118 119 120 126 131 137 137 137 140 146 15lt 156

5.

Die Plek van die Jeug in die Gemeenskap

in die Algemeen • ... • Q. • • • .... • • • • • • 157

(a) Die Sosio1ogiese Funksie van die Jeug

in die Gemeenskap in die A1gemeen .... 159

Samevatting a 0 0' ~..

(7)

1

0 0 R WOO R D

... ~- :-ere.... _". --=-=--...,..,..

~.,.

...

--.---. ~

Die doel van h1erd1e verhandeling is, om sekere riglyne ui t te st1ppel vir die toerust·ing van

die kwekeling-onderwyser en ... onderwyseres, met beson ...

dere aandag aan die bydrae van die Sosiologie tot

hierdie toerusting; dat sosiologie, sy regmatige plek sal inneem langs Siellrunde, as hulpwetenskappe van die

pedagogiek.

Dat ons verder nie langer tevrede mag weeS met tn lrursus in akademiese sosiologie nie, maar dat opvoedkundige sosio10gie tydens die professionele opleidingskursus geo.oseer sal word.

Langs hiero.ie weg, is dit tn eel'" en groot voorreg om bes'ondere dan.1~ te bet'1..1.ig aan Prof. Dl"'o DaC.S.du Preez van die Potchefstroomse Universiteit

vir Christelike Hoer Onderwys, onder sy bekwame

1e1-ding is hierdie ono.ersoek begin en vo1tooi.

8y persoon1ike biblioteek is tot my beskik ... king gestel; kosbare tyd, inspirasie en rype ,,,,eten'"

skaplike leiding is tot my o.iens geste1, om tn

opvoea-kuno.ig sosiologiese ondersoek die lig te laa-c; siena Sy Opofferinge word baie w~ardeer.

Op al die kleinere besonderhede is nie altyd

ingegaC'cn nie. Laat hierdie verhandeling nogtans die bewys ,,\fees dat hy nie tevergeefs gearbei het nie.

Mag dan, menige student ~ onder sy christelik

,,,,eten-skaplih:e leiding oak hulle lewens- en \I/&reldbeskouing vorm met tn eie staanplek, soos myne nou vera~rer is.

Mag hy krag en gesondhe.id van die Here

ontvang om sy taak en arbeid voort te sit in die vor ... ming van ons Jeug - alles tot eer van God.

Aan die Drieenige God word bOvJ9al danle be-1

. V 0 0 R WOO R D

Die doel van h1erdie verhandeling is, om sekere riglyne ui t te stippel vir die toerust·ing van

die kwekeling-onderwyser en ... onderwyseres, met beson ...

dere aandag aan die bydrae van die Sosiologie tot

hierdie toerusting; dat sosiologie, sy regmatige plek

sal inneem langs Siel1runde, as hulpwetenskappe van die

pedagogiek.

Dat ons verder nie langer tevrede mag weeS met tn lrnrsus in akademiese sosiologie nie, maar dat opvoedkundige sosiologie tydens die professionele

opleidingskursus gedoseer sal word.

Langs hierdie weg, is dit tn eer en groot voorreg om bes'Ondere dan.1~ te bet'1..1.ig aan Prof. Dl"'o DaC.S.du Preez van die Potchefstroomse Universiteit

vir Christe1ike Hoer Onderwys, onder sy bekwame

1e1-ding is hierd1e ondersoek begin en voltooi.

Sy persoonlike biblioteek is tot my beskik ... king gestel; kosbare tyd, inspirasie en rype illTeten'"

skaplike leiding is tot my diens geste1, om tn

opvoea-kundig sosiologiese ondersoek die 1ig te 1aa-c; siena Sy Opofferinge word baie w~ardeer.

Op al die kleinere besonderhede is nie altyd

ingegaC'cn nie. Laat hierdie verhandeling nogtans die bewys ,,\fees dat hy nie tevergeefs gearbei het nie.

Mag dan, menige student ~ onder sy christelik

"",eten-skaplih:e leiding oak hulle lewens- en \I/&reldbeskouing vorm met tn eie staanplek, soos myne nou vera~rer is.

Mag hy krag en gesondhe.id van die Here

ontvang om sy taak en arbeid voort te sit in die vor ... ming van ons Jeug - alles tot eel' van God.

(8)

be-i1

tuig vir Sy genadeweldade, ,,,a t my in s taat gestel ' het om hierdie werk te voltooi. Hag dit lei tot groo-cmaking van Sy heilige Naam.

Verder is veel danl;: verskuldig aan die Bi bliotelmris van die Transvaalse Onderwysdepart.e'" ment vir die dienste wat gelewer is om die

biblio-grafie -ce bekom en tot my beskilddng te ste:L~

Ten slotte dan, ook 'n besonderewoord van danlr aan ::ny geliefde vro'U en kind vir inspil'liasie

wat van lmlle ui tgegaan het in die bereiking van hieI'die doelstelling en ideaa

!IONS SOEK 1JJYSHEID tl

'P • • t .... ~ n+ * ... ·.;nll . . t=* •

ii

tuig vir Sy genadeweldade, ,,,a t my in s taat gestel . het om hierdie werk te voltooi. Mag dit lei tot

grootmaking van Sy heilige Naam.

Verder is veel danL: verskuldig aan die Bi bliotekaris van die Transvaalse Onc1erwysdepart.e'" ment vir die dienste wat gelewer is om die

biblio-grafie te bekom en tot my beskilddng te ste:L~

Ten slotte dan, ook 'n besonderewoord van danlr aan ::ny geliefde vro'U en kind vir inspil'liasie

wat van lmlle ui tgegaan het in die bereiking van hieI'die doelstelling en ideaal.

(9)

1. ,... INLEIDING. ... • "11 TI;*-_~

Daar is vier hoofaspekte wat algemeen aanvaar 'l;lOrd in die studiekursus vir die opleiding'van onder-v.Jysers ( ... esse) aan Universit~r

Opleidingskolleges.

Eerstens, die metodiek van skoo1vakke ,,>!aarmee ve:i."bind is die siellrundige ontwikkeling van Idnders en adolosente enersyds, en andersyds, die a1gemen~ beginse1s van die Skoo11eerplan en sy integrasie of samestelling.

Tweedens, vind ons die noodsaaklilweid van tn denis van Opvoedkunde., om die "lOrding, ontwikke-ling en groei van ons opvoedkundige stelsel sooS dit tot stand' gekom. het en tans is? te verstaan.

Derdens, vind ons die hele tema van die aard van opvoeding en onderwys en die 1;laardes daarvan, i/la t oak bestudeer word onder c1ie'oy,>Skrif van? of die IIDoel ... sttllinge van OpvoedJ..cundell , of die IIFilosofie Van die

11

Opvoedkundell of die 'rtTeorie van Opvoedkundell , wat egter inbegrepe is in die ander drie aspekt~.

Vierdens, vind ons 4ie praktiese en teore-tiese klaskam.erpraktyk, 'lrlat administrasie en organisa'" sie insluit. Hieraan vTord heelwat van die inhoud van die' sielkunde lrnrsus getoets 7 ,>!at sy veld en betekenis

verbreed.

Ongetwyfeld bestaan daar rn naue verband tus-sen somrllige van die aspekte soos kortliks bo uiteengesi t. Inderda~d is een van die hoofprqbleme om onnodige oor-vleueling in die op1eidingslDlrsus te voorkom. fn ADder probleem isg Negatief - om onsamehangenheid te voorkolli, en positief ... om In sekere samehang of verband tus.sen die baie aspekte van 'die studielrursus te gee.

1. ,... INLEIDING. . . . "l1li TI;*-_~

Daar is vier hoofaspekte wat algemeen aanvaar 'l;lOrd in die studiekursus vir die opleiding'van onder-v.Jysers ( ... esse) aan Universit~rp nnl AiCiine:sinrigtinr;s en Opleidingskolleges.

Eerstens, die metodiek van skoo1vakke ,,>!aarmee ve:i."bind is die sielkundige ontwikkeling van Idnders en adolosente enersyds, en andersyds, die a1gemen~ beginse1s van die Skoo11eerplan en sy integrasie of samestel11ng.

Tweedens, vinO. ons die noodsaaklikheid van tn Geskiedenis van Opvoedkunde., om die "lOrding, ontwikke-ling en groei van ons opvoedkundige stelsel sooS dit tot stand' gekom. het en tans is? te verstaan.

Derdens, vinO. ons die hele tema van die aard van opvoeding en onderwys en die 1;laardes daarvan, \/Ia t

ook bestudeer word onder c1ie'o:pSkrif van? of die IIDoel ... sttllinge van Opvoedlcundell , of die IIFilosofie Van die

11

Opvoedkundell of die 'rtTeorie van Opvoedkundell , wat egter inbegrepe is in die ander drie aspekt~.

Vierdens, vinO. ons 4ie praktiese en teore-tiese klaskam.erpl"aktyk, irlat administrasie en organisa .... sie insluit. Hieraan vTord heelwat van die inhoud van die' sielkunde lrnrsus getoets 9 ,>!at sy veld en betekenis verbreed.

Ongetwyfeld bestaan daar fn naue verband tus-sen somrllige van die aspekte so~s kortliks bo uiteengesi t. Inderda~d is een van die hoofprqbleme om onnodige oor-vleueling in die op1eidingslDlrsus te voorkom. fn Ander probleem isg Negatief - om onsamehangenheid te voorkolli, en positief ... om In sekere samehang of verband tus.sen die baie aspekte van 'die studielrursus te gee.

(10)

My beskeie deal is egter om min of meer tn positievle beleid neer te 1~, ten einde In afbakening van die veld van ondersoek te probeer aanbied tussen Filosofie, P$ig010gie en Sosiologie in die Opleiding van Onder'~JSers(-esse)? om oorvleueling tot oordadige mate te probeer uitskakel en in die beskikbare op1ei-dingstydperk, tn Iewens ... en 1"~reIdbeskouing te vcrm, om sistematiese danke te ontwikkel en aan te moedig; om eindeIik die p1ek van Sosiologie in die OpIeiding van Onderwysers(-esse) aan te dUi en die waarde daarvan te benadru.k, 'l.vant Sosiologie, as die jongste onder die' 'VJe-tenskappe het vinnig gegroei en ont'tviklwl om sy eie staanplek te verower: met tn eie doel, veld van onder-~" soek, metodologie en met 'n eie bydrae tot die oplei-.. ding van die onderi.'JYsers.

Vervolgens word die drie aspe-kte in die Op-1eiding van Onderwysers(-esse) be11.andel· onder die

op-skrifte&

1" Die P P.Lsk van Filosofie in die Opleiding van' Onder ... 1vysers;

2. Die Plek Van Sie1kunde in die. Op1eiding van

Onder-wysers en

3. Die PIel: van Sosiologie in die Opleiding van

Onc1er-wysers"

2. ~"'#;=== DIE DOEL EN NOODSAAKLIKHEID VAN SO tN ONDERSOEK. . _H... .~...." ... * =-. ... . _ .... ~ _>= _ ... ... ... .

Die doel van 11.iero.ie onderso·ek is 7 om sekere

rig1yne uit te stippel vir die toerusting van die k't.,eke.~ing-onderwyser ( ... es )? met besondere aandag aan

die bydrae van die sosiologie tot 11.ierdie toerusting~ Die ouers, die onderwysers en die samelewing het as lewenstaak die opvoeding en onderwys Van die

jeug van· ~ns land. Die nuwe geslag word sonder die My beskeie doel is egter om min of meer tn positievle beleid neer te l~, ten einde In afbakening van die veld van ondersoek te probeer aanbied tussen Filosofie, P$igologie en Sosiologie in die Opleiding van Onder'~Jsers(-esse)? om oorvleueling tot oordadige mate te probeer uitskakel en in die beskikbare oplei-dingstydperk, tn lewens ... en 1"~reldbeskouing te vorm, om sistematiese danke te ontwikkel en aan te moedig; om eindelik die plek van Sosiologie in die Opleiding van Onderwysers(-esse) aan te dui en die waarde daarvan te benadru.k, 'l.vant Sosiologie, as die jongste onder die' 'VJe-tenskappe het vinnig gegroei en ont'lrliklWl om sy eie staanplek te verower: met tn eie doe1, veld van onder-~" soek, metodologie en met 'n eie bydrae tot die oplei-.. ding van die onderi.'JYsers.

Vervolgens word die drie aspe-kte in die Op-leiding van Onderwysers(-esse) behandel· onder die op-skrifte&

1" Die P P.Lek van Filosofie in die Opleiding van' Onder ... 1vysers;

2. Die Plek Van Sielkunde in die. Opleiding van Onder-wysers en

3. Die Plel: van Sosiologie in die Opleiding van Onc1er-wysers"

2. ~===_ DIE DOEL EN NOODSAAKLIKHEID VAN SO tN ONDERSOEK.

.

"rl =- . . ~ . . . ~_,...- __ ... '"""t"o;-e.

Die doel van hierdie onderso·ek is 7 om sekere

riglyne uit te stippel vir die toerusting van die

k't.,eke.~ing-onderwyser (-es)? met besondere aandag aan die bydrae van die sosiologie tot hierdie toerusting~

Die ouers, die onderwysers en die. samelewing het as lewenstaak die opvoeding en onderwys Van die

(11)

... 3

-sosiale besit gebore en omdat dit die -sosiale besit

nodig het vir sy bestaan, voortbestaan en ont'Vvik ...

keling, moet di t nood wendig opvoeding en onclerwys

ontvang.·

Vanu,..it die gesigshoek van die gemeenskap

is die opvoeding ook onmisbaar, omdat dit die_

lewens-voorwaarde is vir die geeste1ike en sedelike welsyn van die gemeenskap.

Opvoeding en onderwys is daarom nie

al1een-Iik noodsaaklik nie, maar ook moontlik? omdat die mens

as persoonl1kheids- en gemeenskapswese behoefte daaraan

het, maar tewens ook vatbaar is daarvoor.

Vir hierdie taak as lewensroeping, word die

onderwyser opge1ei om sy kweke1ingstoerusting uvolll te

maak.

Die onderwyser moet die sosiologiese

per-spektief besit, met 'n totaalvisie Van 8.1 die aspekte

van die menslike samelewing in onderlinge verband en

samehang en moet hulle in rekening kan bring met die geheel.

Die Christel1ke lewens ... en 1;T~reldbeskouing

moet die hele wese Van die onderwyser lei en rig, sodat

dit ook wortel lean skiet reeds by die jeug as 'n orga ...

-niese proses in die ontwikkeling van sy karaktervolle persoonlikheid as geheel,

Tweedens, vlOrd aan hom die hoe eis gestel

dat hy die siel van die kind moet kan verstaan en in-peil, om sy he1e \..;ese 'be kan aanraak, om die beste

seleksie in die-sosiale-proses van vertikale mobiliteit te bereik.

-Hy moet intens vertroud wees met die eep~eids­

rigting in die ontwlkkel1ng Van die grondbeginsels van

... 3

-sosiale besit gebore en omdat dit die -sosiale besit

nodig het vir sy bestaan, voortbestaan en ont'Vvik ...

keling, moet Cli t nood wendig opvoeding en onclerwys

ontvang.·

Vanu,..it die gesigshoek van die gemeenskap

is die opvoeding ook onmisbaar, omdat dit die_

lewens-voorwaarde is vir die geeste1ike en sede1ike welsyn van die gemeenskap.

Opvoeding en onderwys is daarom nie

a11een-Iik noodsaaklik nie, maar ook moont1ik? omdat die mens

as persoonl1kheids- en gemeenskapswese behoefte daaraan

het, maar tewens ook vatbaar is daarvoor.

Vir hierdie taak as 1ewensroeping, word die

onderwyser opge1ei om sy kweke1ingstoerusting uvolll te

maak.

Die onderwyser moet die sosiologiese

per-spektief besit, met 'n totaalvisie Van 8.1 die aspekte

van die menslike samelewing in onderlinge verband en

samehang en moet hulle in rekening kan bring met die gehee1.

Die Christellke lewens ... en 1;T~re1dbeskouing

moet die hele wese Van die onderwyser lei en rig, sodat

dit ook wortel lean skiet reeds by die jeug as 'n orga ...

-niese proses in die ontwikkeling van sy karaktervolle persoonlikheid as geheel,

Tweedens, vlOrd aan hom die hoe eis gestel

dat hy die siel van die kind moet kan verstaan en in-peil, om sy hele \..;ese 'be kan aanraak, om die beste

seleksie in die-sosiale-proses van vertika1e mobiliteit te bereik.

-Hy moet intens vertroud wees met die eep~eids­

(12)

.. 4

-die meto-dielr, -die toepassing daarvan op en kind ~n die klas as geheel in die skool.

Ook moet hy die kind kan sien met In totaal'" visie soos hy is, soos hy lee! en doen oak buite die skool in sy gemeenskap en in al sy aspekte en ver~ houdinge in onderlinge samehang en verband.

Ja, die opvo'edingstaak i$ veel meer as 'wat algemeen bese! word .. Die kind '\vord in sy IIgeheeltl ontwill:kel: 0. 11 i. geestelik" 'Verstandelik~ liggaamlik en

sosiaal, om horn te kan inpas, aanpas en met beheersing in sy eie beroep was.rVOor liy voorberei en toeberei word. ,Die onderwyser behoort die kind vOOX' hom t~ kan s ien as' n vol vIas sene van <?-ie toeltoms, waar hy

of sy tn eie plek in die gemeenskap het, wat volge-staan moet word. Die onderwyser behoort indervJ'aar-heid te il '\I1ees!; nfilosoof ~ psigoloog en sosioloog. tI

Derdens, k.ry iridivid1IDaIi tei t, karakter en persoonlikheid werklike waarde en inhoud namate ,hulle die sosiale aspekte van die menslike lewe erken en eerbiedig. Ons soek na kwaliteit "vant, nOr ons dan

lewe of sterwe, ons doen alles tot eer van GOd,1f Die wi tgebreide ingewil{keldheid van die daadwerklike opvoedingsproses soos dit sy rol in die lewe van die kind en die volk afspeel, omsl11d.t 'n wye veld vir die opvoedlumnde, omdat die norme en waardes van die fj.losofie in aksie of 1tJ'8rking ge bring word, om In. kritiese beskouing -ce maak van'die groeiende maSSa gege\vens van sielktmde, sosiologie? algemene en besondere metodiek en praktiese Onderlh)'YS na gelang die st~dent in sy opleidingskursus vorder.

Die lewenstoerusting van die onderwyser in sy opleiding omsluit dus Filosofie van die Opvoedkunde

.. 4

-die meto-diek, -die toepassing daarvan op en kind ~n die klas as geheel in die skool.

Ook moet hy die kind kan sien met In totaal'" visie soos hy is, soos hy lee! en doen ook buite die skool in sy gemeenskap en in al sy aspekte en ver~ houdinge in onderlinge samehang en verband.

Ja, die opvo'edingstaak i$ veel meer as 'wat algemeen bese! word .. Die kind ,\"o1"'d in sy IIgeheeltl ontwill:kel: cl.i. geestelik, ,'Verstandelik~ liggaamlik en sosiaal, om horn te kan inpas, aanpas en met beheersing in sy eie beroep was.l''VOOr liy voorberei en toebe1"'ei word. ,Die onderwyser behoort die kind vOOX' hom t~ kan s ien as' n vol vIas sene van <?-ie toeltomS, waar hy

of sy tn eie plek in die gemeenskap het, wat volge-staan moet word. Die onderwyser behoort indervJ'aar-heid te il '\I1ees;; nfiIosoof ~ psigoloog en sosioloog. 11

Derdens, k.ry iridividlIDaIi tei t, karakter en persoonlikheid werklike waarde en inhoud namate ,hulle die sosiale aspekte van die menslike lewe erken en eerbiedig. Ons soek na kwaliteit "vant, nOf ons dan lewe of sterwe, ons doen alles tot eel'" van GOd,1f

Die wi tgebreide ingewil{keldheid van die daadwerklike opvoedingsproses soos dit sy 1"'01 in die

lewe van die kind en die volk afspeel, omsl11d.t 'n wye veld vir die opvoedlumnde, omdat die norme en waardes van die fj.losofie in aksie of 1tJ'8rking ge bring word, om In. kritiese beskouing te maak van'die groeiende massa gege\vens van sielktm.de, sosiologie? algemene en besondere metodiek en praktiese onderlvyS na gelang die st~dent in sy opleidingskursus vorder.

Die lewenstoerusting van die onderwyser in sy opleiding omsluit dus Filosofie van die Opvoedkunde

(13)

... 5 ...

~s die grondwetenskap, wat die hele lewe en uitkyk bestraal; lei en rig, wat ook onontbeerlik tn gesonde kritiese beskouing meebring om ook hom of haar vollt

11·

te maak vir die taak as onderW"Jser (-es) as lid van 'n gemeenskap. So ook is die strewe om die kind voll! 11

't

te m~.ak en te si0n teen die agtergrond van sy

1e1<1enS",-mi1ieu~

Ten slotte moet die k,,.,rekel:Lng-onderwyser ( ... es) weet die wat, hoe en waarvoor hy of sy opgelei lflord, met die gesonde stempel van.tn egte onderwyser wat die deal van sy taak besef "vaardeur hy of sy die status waardig is, waarop die onderwysprofessie met reg t~ots kan wees en die \vaardering van die same1ewing wegdra, weens die opvoed1ng en onderwys wat gegee en ontvang 'itlOrd.

Die hoop van die sli:rywer met hierdie raam ... werk vir die opleiding van onderwysers is, om tn ge~ ringe bydrae te lewer in die bereildng van ons doelstel-ling, nl., die groter besef, kennis en insig '. die nood-saaklikheid vir tn verdere lrursus in Sosiologie tydens die volle professionele opleidingsjare verg.·

DIE METODES VAN ONDERSOEK.

...

... ...

.

Die m~tode vlaarvan in hie1'die studie gebruik gemaak is, is hoofsaaklik: Litera tuul"studie, vlaarmee bedoel word die studie van gepubliseerde bronne, o,a. boeke ~ tydskl"ifte en ander dokume!}.te" Die doel is om hierdie kennis en, insig te verkry insake die reeds

bestaande inligting en om dit.tot In eenheidsbeeld saam te voeg.

Dis die plig van enige ondersoeker om tot 'n ::dntese Van die reeds bestaande en beskikbare kennis omtrent sy studie~onderwerp te kom.

... 5 ...

~s die grondwetenskap, wat die hele lewe en uitkyk bestraal; lei en rig, wat ook onontbeerlik tn gesonde kritiese beskouing meebring om ook hom of haar vollt

tt,

te maak vir die taak as onderW"Jser (-es) as lid van 'n gemeenskap. So ook is die strewe om die kind voll! 11

't

te me.ale en te sien teen die agtergrond van Sy

le'\Y'ens",-milieu~

Ten slotte moet die kwekel:Lng-onderwyser <. ... es)

weet die wat, hoe en waarvoor hy of sy opgelei lflord, met die gesonde stempel van,tn egte onderwyser wat die doel van sy taak besef "vaardeur hy of sy die status waardig is, waarop die onderwysprofessie met reg t~ots kan wees en die \vaardering van die samelewing wegdra, weens die opvoed1ng en onderwys wat gegee en ontvang 'itlOrd.

Die hoop van die sli:rywer met hierdie raa111"" werk vir die opleiding van onderwysers is, om tn ge~ ringe bydrae te lewer in die bereildng van ons doelstel-ling, nl., die groter besef, kennis en insig" die nood-saaklikheid vir tn verdere lrursus in Sosiologie tydens die volle professionele opleidingsjare verg.'

DIE METODES VAN ONDERSOEK •

... =--r== ... . . . " . . .

Die m~tode vlaarvan in hie1'die studie gebruik gemaak is, is hoofsaaklik: Litera tuurstudie, vlaarmee bedoel word die studie van gepubliseerde bronne, o,a. boeke ~ tydskl"ifte en ander dolrume!}.te" Die doel is om hierdie kennis en, insig te verkry insake die reeds bestaande inligting en om dit,tot In eenheidsbeeld saam te voeg.

Dis die plig van enige ondersoeker om tot 'n ::dntese van die reeds bestaande en beskikbare kennis omtrent sy studie~onderwerp te kom.

(14)

... 6 ...

Uit die talle bronneverwysings is dit duid lik dat daar reeds veel oar die algemeen en ook met betrekking ,tot Suid-Afrikaanse toestande geskryf is, hoewel die uiteensetting en indeling veral met betrek-king tot Sosiologie in, die Opleiding van Onderwysers nog agterillee gebly het.

Sover moontl!k het die skrywer getrag omfn oorsig in bree trekke aan te bied van die Pedagogiek as grondwetenskap en die noue verband vlat dit vorm en bewaar met die hulpwetenskapp~: Sielkunde en Sosiolo~ gi,e; veral met betrekking tot laasgenoemde omdat hier ... die ondersoekingsveld plaas11k nog braak le en roep om arbeiders wat dit kan bewerk, veral ook tydens die profess'i.onele opleidingskursus.

Netsoos by enige ander wetenskaplike onder-soek, is hier ook gebruik gemaak van gekoQrdineerde metodes langs die wee Van tfuiteversameling? klass1.fi-sering, slstematisering en besinning om tot weten-skaplik gefundeerde gevolgtrekkings en verklarings te kom.

4.

GEBRUII(MAKING VAN LITERATUUR. - . ... . . _ ... _ ===";1>-$ '"'_~ , _ _ _

~oveel moontlik is gebruik gemaak van literatuur wat be,trekking het op die onderskeie afdelingsg Filosofie van die Opvoedkunde, Sielkunde en E30siologie in die Opleiding van OndervyYsers en meer bepaald, Die Plek van Sosiologie in die Oplei-ding van Onderwysers.

Dit mag nie nagelaat word om die literatuur van die draers van die Christelik-pedagogiese fakkel te meld, wat die nodige staanpleren perspektief aan ons gee nie,

... 6 ...

Uit die talle bronneverwysings is dit duide lik dat daar reeds veel oor die algemeen en ook met betrekking ,tot Suid-Afrikaanse toestande geskryf is, hoewel die uiteensetting en indeling veral met betrek-king tot Sosiologie in, die Opleiding van Onderwysers nog agterillee gebly het.

Sover moontlik het die skrywer getrag omfn oorsig in bree trekke aan te bied van die Pedagogiek as grond wetenskap en die noue verband vIa t di t vorm en bewaar met die hulpwetenskapp~: Sielkunde en Sosiolo~ gi,e; veral met betrekking tot laasgenoemde omdat hier ... die ondersoekingsveld plaas11k nog braak le en roep om arbeiders wat dit kan 'Sewerk, veral ook tydens die profess'i.onele opleidingskursus.

Netsoos by enige ander wetenskaplike

onder-soel~, is hier ook gebruik gemaak van gekoqrdineerde metodes langs die wee van tfuiteversameling? klass1.fi-sering, slstematisering en besinning om tot weten-skaplik gefundeerde gevolgtrekkings en verklarings te kom.

4.

GEBRUII(MAKING ... . ... . . . _ ... _ =="1 VAN ____ =""-'-'i LITERATUUR. _ _ , . . .

~oveel moontlik is gebruik gemaak van literatuur wat be,trekking het op die onderskeie afdelingsg Filosofie van die Opvoedkunde, Sielkunde en E30siologie in die Opleiding van OndervyYsers en meer bepaald, Die Plek van Sosiologie in die Oplei-cling van Onderwysers.

Dit mag nie nagelaat word om die literatuur van die draers van die Christelik-pedagogiese fakkel te meld, wat die nodige staanpleren perspektief aan ons gee nie,

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Zijn dit nu toevallig allemaal boeren met voldoende plaatsingsruimte of hebben zij zo veel vertrouwen in de innovatieve kracht van de sector en projecten als Koeien &amp; Kansen..

Verder kan de kennis van onderzoekers gedeeld worden en geactualiseerd worden in COPs en kunnen modellen gebruikt worden en verbeterd worden. Die modellen moeten prominenter

In een workshop met onderzoekers van Alterra en ASG en medewerkers van de LNV-directies Kennis en Landbouw, werden eerst de moge- Aad van Winden: “Voor een milieu-

Also, there is an overlap with understanding the context, as Frans Blom states about understanding the company’s agenda that “[…] even apart from the project you need

word die install asiekos te as gevolg van her- pro grarnmerin g buiten spo rig hoog.. te gaan kers opsteek. 4.4 Wanneer 'n Plaaslike Owerheid die stadium be- reik

Die onderwerp van die studie is die praktiese opleiding van die onderwyser. Die taak van die prak= tiese opleiding van onderwysers is 'n komplekse aange=

- Taalbond en taalvereenvoudiging (8-9).. Toenadering tussen Taalbond en A. - Afrikaans in tijdskrifte dissertasies en bloemlesinge \89).. Verhouding van lokale taalgroepe

The title of my thesis was, ‘The contribution of the Presbyterian Church in Rwanda towards mission of reconciliation after the 1994 genocide against the Tutsi: