• No results found

24 Mtll

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "24 Mtll "

Copied!
24
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

I}OOFSTUIS ?fii

GENEHAAL DF LA MY. HOQFKO:UMJIDANT DE WET EN PRE§IDEliT STEYU VB SA,HESPREI}IliGS DEUR DIE YRY-

3~2MT lTA DIE O:J.3TELIKE TRANSVAAL.

Avonture deur die 7rystaat

Op ontvangs van die ra,porte van Generaals Botha en de '·et het de he "ley, sondcr dat hy die voorgenome rus sou ge-

~et, van sy f'ar.lllie afskeid geneem en vanuit Loodmyn (distrik l1arico) homself' gedurende die tydperk 14 - 26 Hei toegell! om al sy hoof'-offisiere bekend te mauk met sy voorgenome reis.

Alle of'f'isiere is baie drlneend versoe1> om sy plan geheim te hou en in sy a1'1rosigheid van t\roe tot drie 1leke tog saan te 1-rerk en al hul kraete in te span ma die rondtrekkende vyande- like laers te beveg. Voor sy vertrek het hy eers heliograf:t)e verbinding tussen sy 'w:rnmando's in die Hestelib distrikte laat inc;tel en Gcncraal Kemp o::~k vcrsoek O'". 'n ,;ug by die heliot:rai'is te 'l'a:fellm1) te nlans teneinde die persoon aldacU' tot hulfl te vees. Ity het ook vervag dat Gencranl Cellicrs van die f!etskorps Hat Kenp by ':'afelkop ceplaas het gebruik sal l11c"la': 01:1 so met die ko1Wll:1ndo's van Kemp in verbinding te bly.

Generaal cenp ir; oolc versoek 01:1, Voordat hy verder trelt de la ley ecrs behulpsaan te vecs O"'l by '·el verdi end of .;rederickstad oor die spoor te kom. Die burgers wnt I~emp vir die doel stuur moes goeie perde h~ en sou de 1« ile:r graa~ sien dat Lode la Ray en D. de la :tey wat beslis goeie perdc had en oolc bcl<end was met die omge,ving in dir: groep ingesluit vord. 7:c la ley was van plan om Sondagaand of 'laandagocgend (26 - 27 ;:ei) baie vroeg te vertrek en moes Kemp dus met spoed die burgers aanstum·,

·'enslotte 1.rord Kemp versoek on die tvreo 1·apportryers van Gener- aal de ·.;et te voors!en met vars en goeie perde of, as dit nie moontli1< "Was nie, hul perde goed te voer en te laat rus.

Ook het de la 1ey van sy verblyt' te Loodmyn gebruik gemaak om Generaal Botha se brief te beantwoord 1-mt laasgenoem- de reeds 'n maand gelede geskry!' en nou cers deur de la 1ey ontvang is. Hy wys Generaal 3otha daarop da t hy op 'n. skryvm

(2)

van Generaal 3otha clke dag 1n bcsoe]' van hom ver;vag hct met die gevolg dat hy nie dadelik verslae van sy verksaanhcde aan Generaal ''\otha eestuur hct nie. Ey hct Generaal Jotha inge- lig omtrent al die gebeurtenisse van die areelope maand en hom ook mecgedeel dat sy komr:mndo1s not; eoed georganiseer is en dat hy tussen die 2-3000 man in sy loskomrnando's aeterlaat. De la ley was bevrees dat Genc:raal JJotha, as gcvolg van Generaal de la <ey se S'Wn!'"r verlies te ;:3tompies, nislden effens teneer- gedrulc sou voel en daarom naak hy van die geleentheid ge'oruik om Generaal 3otha noed in te praat. IIy ;;ys Generaal 3otha daurop da t

11hoe zwnar onze zaak ook lylct in het oor; van den mensch", hy net aan Generaal Jotha kan

se

)Iouc'lt vast •••••

De uitkomst en verlossing is zeer naby."

liadat de la Ley al sy sake in die uestelike distrikte gerein het en toegesien hct dat Ou Jolddc van goeie hoef-

ysters voorsien is het hy 011 l:aandag 27 i!ei van.af Loodmyn vertrek.

'n Hoeilikc tyd het v r de la :ey voorgele. Die dorpe en s:,ooruee ':laS in oesi t vr,n die vyand • I'alle ·nzelse ltolon,ps van tenmins te ... 1 n c'ctr r du Lscnd man elk 1vas besig om die

lcpublie:c te d~ldrlcruis. T:ct sloes 15 nan tot sy beski1ddng sou de la "'ley vir 35 dae laP.1c oor nie n:l.nd:'lr dan .ses treinspore deur blokhuise en vyandelikc kolopcs noet trek II. om sy bestemming te bereik. )e la 1ey lm.S IJmms van hic,rdi:; problema J:Jaar dit

hot l:rJ hom geen vre·es opge'.re1' nie, •.vant, vat hom betref, had

die vyand di.e land sloes in besi t 11zoover hun.YJ.e f-.anonnen kon schieten." In sy gemoed 1·ras di t vir hom egter mmar on sy

;.rcrksamnhede so agter te laat. 3y ou stand;:mnt, 1vanneer by 'n keusc noes 1~, het ook hier bo ~ die moeilikhede uitge- staan. ,Wat de zwaarste is "!oet oak de zwaarste wegen. Ik

'<las geroepen en moest gehoorzamen ~m.t ook al

(3)

1) gebeurenn.

;: oc hy teen die ::liddag van dicselfcle dag met sy star·

in d.i<' n:-:;.byheid van ~\)i;ch .. -::fstroo:n z-,::_nkon het hy ecrs 'n koppie orit:tEmt tweo rayl vanaf cl ic: tre:Lns:::;oor iTt bcsi t cencem. Van- da:.:.r kon hy c1uidelik s :i.E.!H hoc die vy~~mc1 se i:afantcrie op en ncor langs die spoor po.troleor en hood:::c t .:.:c:.< .. l' vir d:l.e wagte nu.we forte aangebou vmrd. t·:en trein nn d 1- u1d sr hot verby gosnel, r.1D.<~r r1e 12 ieY ~~e aandf!.g ·vas op di:- 1Y ueginr; van die 1:.ragte. :radat hy al1cs r;oed bestudecr hct ontvang sy rmnne bevel.om hanstig na 'n nn.der koppic omtrent 200 tree vanaf die trcinspoor te ja. Gelyktyclie nGt sy nankor:1.s o·.' die tweede

:Iy liet dio trein 'n paar. n-Lnute c;cgt"'.!C on ·wc,g te ko':'l en t.oe in al ler yl ongemerk 001"' die trcinspoor geja. Toe hy vetlle oor die trolnspoor wus hot hy 'n groepie kuff ers teengeirn'.1 c:n huJ.le vr~ 'sool,: or.i aan dle offlsiore in bGvol van (Hr1 vyo.ndcl ike ·,.1ngtc to gaan meedeel dat de l;:,:. ~cy voil ic oo::.~ dlc trcinspoor \Jan. Jm te vc::rhoed dat die vyc;,nd h's:'! agtc:rnri.si t hot hy net gewag tot di t donker was en t oe 'n andcr rigting ingeslan.n sodat hy en, sy gevolg onge- ::;toord v:tr die nng hul rus kon gen~_et.

Vroeg die vol~ende ogccnd is die reis verder voortge- sit (:rl fl"' t do 1.c -'.ey no clicsclfde ~L-i.~ dl0 · -<:.,a1rivier bereik al1..ran.r 11y deu.r 'n sek:crc OLl IIeer ~--·rj~11sloo, \},' t tocgclaat i:ms on :fr~ sf huis te bly, vriendelik ontvang is.

Gedu.rende die nag van 31 ?.-lei hot do l a ··:ey en sy staf' 1. Vcr~elyk: (i) P. V .Herinnering~u.mtekening

-

e Genl.de la Rey.

(ilJ Ibid. bc:vattende afskrif van 'n bri0f van de la Rey dd. Loodmyn 14 Hei 1901 aan veggl.Cclliers.

(iii) P.V.J1riewoboeI'.: C~enl.de la :;ey dd. 19 '.iei 1901 - 18 Oktober 1901 bevnttencle brief van de la Hey dd. I,eliedal 19 '1ei 1901 aan vegg.Kemp.

(iv) Ibid. Bevattende brief van de la '.tey dd. Loodmyn 23 Mei 1901 aan Genl.Kemp.-

(v) Ibid. !3evattende brief van de la Rey dsf. Loodmyn 23 Mei

1901 aan Genl.Botha. .

(vi) Ibid. tievattende brief van de la Rey dd. Loodmyn

24 Mtll

1901 aan Vegl..P. de V111iers.

(4)

veilig op Parys in die hub van Kormmndant van der Itcr'1m. aange- 1 kom. In geselsskap van Km'117\andant vnn der ~~crwe het de la Re7

vroeg d5.o volgonde oe;gend na di.0 Vrysta.atse treinspoor vertrek.

Die terrein naby die treinspoor wus egter so kaal dat de la Rey verplig was om hulself op 'n a.f'stand van 15' rnyl vnn die spoor te versteek sodt:.t hulle r;edu:rende die nag oor d:1c treinspoor lton gann. ,...:oe dit goed. donknr 11£i.s het de 10 Ttey en sy rna.nne 71.G't vyf burgers wat 1~omnand.a.nt van der l'erwc nan hon as gd.dse vcrder toecesta::i.n het versigttg !L:"l din t1'0inspoor heweeg. Vier ' van hierdi0 g:ldrH) sou df2: la ~H~y t'.lor die treinznoor help terwyl die oen as gids dit~ 'i'ransvalers na die pla~.n van r:o".11TI!B.nd.ant Hentz ten suide van Heilbron sou lei. DB la ey het vermoed da.t hy Goneranl de ,rat alda;;i.r sol.1 ontT'loet.

TeGn ongeveer tweeuu.r di0 nag ts a c 1n ·:ey mc·t sy Die en.igs te tekcn van 'n vya.nd wn.s 'n trein wat, nadat hulle reeds oor was, daar in volle va.art verby gestoon het. Di t W<:l.S 50 hitter koud c,n.t die b1.J..rv~rg 'n 1dcin cndjJe vmmf dt0 treinspoor ver- plig 1.m.s on s·ers v1u•p --.n to pa}~ soc1at hulle die verJri..1.uinrle l cdem.-;i,te eft"ens kon ve:r11arm. .Ae.nges:!.en die vyand vanaf vJohre- hoe1rntasie die vu.re dn1delilc kon slen het de ln lley na 'n

ruJrJ;::to boslu:tt 071 ni'9teenstnr:n.d~ d:t sn~rnc"ri.de koue en afgemat- te burgers \Teer 'n end V<:>.rder te trek waar hulle in die danker

r·1aar ender die kol"lbersc moes inkru.ip,,

Op 1 .JU.rtie het die r-eis V(;':X-cler Zf~ga.nn deur '11 kaal o.fgebrande lan.dstreek ~..ra.ar da2r verwoesting gehcers het' . Geen

lcrwandige ~iel is opgenerk nie, slegs rurnes ·wat getuig van gewese Boerewonings. Met sy aankoms op Koppie-aJ.leen het de la Hey sonc1Gr om te weet ·wuar Hoof'tm'"mian<lant de Wet uas, aan laasgenoemde 'n rapport gostuur en ham van sy nubye teenwoordig•

heid verwittig. Hy het de r et meer;edeel dat hy op ~dv1;.~f van

Konnnandant van dcr Herwe op pad is nn Komraandant Mentz se

plaas tlwaar hy hoop om nog d1eself"de aand aan te kom. Ook . . . Generaal de.Wet versoek om hom te laat weet waar hl.llle mekaar

459.

(5)

1wn ont.,.1oet. "'(~!'dcr 1-rord de ·/ct mcer;edoel dn.t. de la Rey se

Derde~ as c0vol;.:; ve.n a.:.tn orrruc;g ~1at hnllc noes gann, reeds poot_.

- , 2)

uit "\TO.S.

'.'een dir; aand uo .. s c e la '.cy nc.:t sy ecvol g op die plans Langvervrac, ten ooste van Feil )ron.

op hierd:Lc plne.s nof 'n hui~; e:n e:enoc:g rth:Li.1:s vir die afgemattel perde. Aant;osi.ca c1it ,:Jatc:Tde.c;o.and i..T'.'.r> hot df' la :\ey besluit

-:.rr r,.;g ,'.)ondagoggend

D Lt i.c::;- het intussen

f:7_::;:lc:re in (Ho · !estel tk.c :ir::urnvr:.al i.n :::enni~s te stel ~.1a:-·.r hy

Gi:mcraal Smn~ s 1.m t reeds o; die 26stc I:ei Yc-.nc:.f die oqge-u:i.ng

to(!!S t:.e,·1r;1'ing van T.orc1 · · i tchcncr, ··1ot :~ 'rcsider:t --:ucor en die :Tic1:die nuu.s uas ITy rL t dEtclcli;r,: ' .. er. rapportganger aan Gencraal Sum.ts meN;edeel dst hy sy brief ann ?:i.'esident Steyn en Generaal de '.1et sal voorle sodra hy hu11e ont:r1ot..t. De la

;foy he t f:!''VOel da t daar geen korrespondensie met I)re~ident

Kruger of di e :"'ep1;r!--<::SiC onde1· tocsir: VD..~1 di1~· V:{~cnd gcdoen meet 'ord nie alvorens P1"estc ent .-1tey.n en Gcncrat.l de Uet nie

---~---·---

2. VergeJ.yk: (i) P. V .IIerinm~ring(.jaantekeninge Genl.de la '1ey.

(ii) P. V .Br ieweboek Genl.de la {ey dd.Mei 1901 - Januarie 1902, bevattende t·wee briewe van de la ·<.ey dd.Koppie-alleen 1 Junie 1901 aan Hoofkommdt.c.R.de Wet, Kommandante; vel_d- kornette en korporaa1s.

(i i i) Ibid. Be~a.ttende brief van de la i:\ey dd.Te Velde 1901

" ""' "(T,~1 lr l"a·1 , 4 .n~o

460.

(6)

tErnmroordie :ls rile. Gcneraal Smuts word dan ook mc::egedeel dat de la ; ~ey, sodr"" hy die -nresident en Generaal de ')et ont- moot

1 hu1lo sal probeer oo:rhaal o:i na. st~,nderton te gaan om met die samespreldngs teenwoordie t e wees. Aan hierdie versoek het die Regering hom klaarblyklik nie gesteur n:Lc3) . Tot op

hierdie tydstip \!US de la ;1ey noe totaul OUJ)2wus van wat daar in die ·"7'ransvaalse logerins on tussen hir::::rdie {egering en die

Vrysta::.tse {•:rrc:1·ing pl aasf:,0v:l.nd hct anngannd0 die; voorgestelde

onderhandelingo '':i.c)t di0 vy::md.

Kort na die ontvangs vnn Gen.f::raal ::>:u·L.~~ se brief

hr-:it de 1c-t 11,,..,··,r nop dl(~selfdc dae P:re~ident ·';teyn en Gem·raal de

·et o ·. die ;~J.:::.~·.!:; van .,,.orr~an0.ant ~'t...,ntz ontrno' t. Die ontmoeting

'!·n:..s brocde1,..liJ{ on 'rrie.ndel iJr. n1.?11el'a::i 1 d G 1a -::e7 het dadelik die twee ·.rrysta tcrs incel ie: omtrent Cl le ko.;.·res!)ondensie tussen

ko;~1~·,~andant waarskynlik 'n bit teJ' toleurstel l ing ori1 te verncem dat c'li .. ·'.: ,.. ransvnal se 1.·::·gering wer"l{lik so vc2· gngaan het on1 met di(.' vyand te ondorhandel.

to~ in~elig o:mtrent 'n ·.Jrinfwiss0l inc: tussen die twee '.'tegerings

nz: "i.-uil oid i:1r· 1r."f:H'van Pre,sident ~1teyn toe die byccnkoms van die

Botha, en G(';J .. raol ] • .T .Vi1joen; tesa"le nt::t Generaal .:::..mu.ts wat

diG westel iJ.m cHstrikte sou vorteenwoorclig het byeengekom en, nadat hul le die tocstnnd '.'<rn die l and bes'IJr eelc het, ooreengekom

voornc:O!i:nens. Die Vrystt).~:J.t is claarop ge-viys dat die bureers gedur·

rig groepsgt?wysc v.iupens afl~ en dat hierdle

ane

van wapens die laaste tyd so toem;;em dat dle 1eger:tng en offisiere eerdaags sond0r :r:ian.skapuc alleen in die veld sou we·:::s. Die gevolg sou

dan wees da t dit~ i}.)eresaak op 'n eerlose eincle sou uit1oop.

"""

3. Ver~elyk (i ) P.V.Herinnering~.antekeninge Genl.de la Rey.

(11} P. V .Brieweboek Geml.de Ia itey dd.Mei 1901 - Januarie 1902 bevattende brief van de la Rey dd.Langver~mg 2 Junie 1901 aan Kommdt.St$8taekantp • .

(111) Ibid. 6".atteme ~ie.t van de la Rey dd. Te Ve+de dist .• Heilbron l 11ln!e·1901 aan Genl. Smuta.

461.

(7)

,Julke Tnoontln~.o r;.::volc;e sou, vol [,:;ons die skrywe aan die Vrystaa1 eroot VEY!."1.mtuoordelildrnid ori die 1ege1·ing en offisiere plaas omd2t ~11.ulc m.c ::ul self uac.'.1' \:!Cl uio volk vertoenwoordig. Da.ar

J.ci tot nocn tor~!">ta.::.-.K] van lml peloos vluchten voor den vyand.•

Ele:cdic -'coG.7> an: sou t)O~-c mee'Jring Jat ;J0lfs geen vee beskerm kan ~ rord ii.i ;: en r::.:ou dio bu . .rgcn"~nagte spood:l.c sonder le·wensmidde1~

DV~ gcvolc sou. t5an Hecs dat die gesq van cliQ ·1.egtc:iring so ond.<:;rmyn sou worcl d t '-1 fo volk uitcindelik alle rnspek en ontsag v:Lr ~;y .._ 'IC?.tt lco o\.F)rheid sou ::'e-cloor en

c.~-~13 h:1-cruJ: . . :Lf'.'10-1_ (}·,t 'n vcrllero volharding ln so 'n stryd slegs

kon hydra

on on ann hen du:i.delE:: to ma.ken cL « .. allcen hct v~/andelyke gezag nsz ii1 }wt l~i.ild 1est::w .. J.'1.. " .Jic Vryst-.at word ook verder daarop

d :Le· invlocd van dto Joerevoorman.nc, '\!ie so norsoonlike optrede

saJ. vor-val.. ;·).110 }·:co:~ on

. ,

de he:i~levinc van de Volksgeest

Z01.-'. .};;.n J.n d(~y·~ toe}:om.~~t verloren zyn. u Volr;ens d1e S'ransvaalse

lce:·r:tne: en die ~)(3-CrokL:e offisiere ::1ou d:Le vol}~ die mg

h e

om

in:;:o:Lic tc uord or.itror:t d.:l::~ voor1~j_·;:sigtc vc::.n die ;:;tryd. Die

volk 1·10os du~~ c•n'li:'. en rcnclborst:Lr; moceedcc1 \.Jord dat daar

T'ie Vrystaat is o,")k dem .. din l'ransvualse .·:egering mee-

gec~eel ~at die volk ·· ot hi or toe baio verwag hct van die Deputa- sic en ko·rtplikasies in l;,:uropa. Voordat die volk dus ingelig uord orrrtr(mt die werklike toestand van sake in die Suid1flt'rika.nns

Republiek i:1ont da2,.r :pogings aangew·end word om presies vas te

stel welkt; hul"f) van ruropa verwag kan vrord. Die 'J.'ransvaalse Hegerlng Gee c1o.n nan dit: hand dat daai-• dadel.Lk van Kitchener tot;c,1te!TI.ming _verl-l•y moe t word om deur middel van Boeregesante President Kruger in i ·-uropa te gaan L.JJ.ig omtrent die toestan.l.

sou dan met dte mee.ste s'Poed tenakeer-.

462.

(8)

Die Transvaalsc ,:aeering ~1~t VG.l'dQI' g~voal dat, ~

val ! i tchener sou vei.er o! irdien (lie s ;;?ni.ing n.a r)res 1dent . Kru!!er negatieve re.aultete S(JU. afwe.r:;i, •n -.iapon9tUs:.and gevra

mo-0t 'JOTd. Eiordie wr.:.~')en.stilstand sou ia.n die geleent.'1eid skep om, 1n oorleg !let die -ll7sta:...;. tse .\egerinr en die vo1k van beide :tepujlieke• tot •n fine.le bi·slissing tc ko:ra. I'·ie Trans- vaalse :\eeering het gcvoel dat die tyd verby. is om onze zaa..lt

If

:-i~::.•r zoo to laten voorb:'r gan.n11 en dat die tyd aancebr.oek het

om ,,beslistc stapnen te nemen.• Die Vrystaat word dan ~k

tonslotte ver 3oek om., ir111gneming van die besw.re van die Trnns- vaalse Regering, enige and.er oplossing te gee. . .,

Hi crd1e \Jankelmoe<lighe:W vun di~ Tr~tnsvaalse ~{egering

er. vn.n G0:1erao.ls Botha, VUjoen en C>riruts het ?resid~nt Jteyn diop ceskok en teleurgestel.

1n ay antwoord daarop gevys dat hy ska;;;_rs 'n r.aaand gelede. al

d~e 8.llngeha<1.lde bes'Wltre persconlik met die transva.e.lse .i1.egering bespreok het.

on voarlopig nie a.an oorgoo te din.~r nie, maar OOt indien die tocstfilld tot die ui terste gedryf uord, '\*l.peru>tilstand te ·.~

tanei."'ldc die volk te raadpleog.

na daardie sa'l!Cspreking nog ni~ts voorgeval wat aani.cidi..'18 kon gc'3 tot •n aansoek vil' wapell3~11stand. Die !eite dat die

3oksburge~ hul laer yedoor }tat, dat Generaal VllJoen sy laer moes Terilrarli en dat 1ongtoD1 opgebl.aas was, it.on

vu

~"resident

!lie.

s~e:rn nic oortul.r; dat die toeatand tot die uituste goo..-rr .,,'a.SA.

?i-esidant 3~e:-n h.et die ~':ransvalarsi daarop ge\.JYS

.J~, t die -Trystc:rn. t ool: ondorvinding llet van w.pens-aflc. .ilulle het ook belowc dtlt offi3icre ,.zWU.:·:'!!oedig en ;<leingelovig''

in die ':ryst:.cat het D.an die YrysL~::. tse 'aur5c:.·s f;enoeg amnunisie uit die vy,~Dd se voorraad verska.f ora 'n volgende ievec aan te durf. 'n \ia°pen.stilsta~ sou die vegtenda burgers 1n die

·rrystaat nie dwing tot oorga.w nie. r.ie ?resident ~ v_~der, daarop dat d1e stryd teen die magtiee ::ngeland va11 die begin af "1'£.t ::ianne en wapens ootrer, on::;elyl·: was. Die 3oere het die

(9)

stryd aanvaar mC>t die hul:p van God en die hoop op. intervensi•

van 3uitelandse T:1oon0hede. Sover ha.d die Boere nog geen recle om nie langer op God

t e

vertrou nie. Die President het se1t aan die begin nie veel waarde geheg aan intervensie nie., .. maar volgens die verslae 1n die jon,gste tydslcrifte was daar v1r hom.

wel teken.s dat dTia:r.- Oinne • n paar maMde tot voordecl van die Boeresaak moeilik .. l-iede in "~1n-or>a sou ontstaan.

Die President het verder in. sy a.nt\·rom~d die Transvaal·

se :ceerine gewys op die Vaderlendsliefde 1<ffit die Dc'!mtasie in Europa besiel. Hy hot geglo dnt hulle die Boeresaak op die hart dra en v1el ueet vmnneer daar nie r,iem• hoop is nie.

Hul stll5nJYe \.~ras vir President ~;teyn 'n gocie teken.

Die feit dat Kitcheuer gevra word om 3oeregesante na Europa te stuu:r was Vil" President SteY'n klan.r 'n oorgawe en daarom hot hy so 'n voorstel ster1';: afr,ekeur. Hy was ook bitter spyt dut so 'n beslu1t geneem is sonder 0'1 die Vry.staat te raadpleeg. Danr hot vir hor\ geen redc bestaan waarom alles so in die ha.as moc~s geskied nie. Die 'J:rnnsvan.lse legering is dan ook versoek om di:> bcslui t nie aan Kitchener oo:e te bring nie rJ.lvorens dio '/rystaatse Uitvoerende ~laad nie eers deur President ;;teyn geraadpleeg is nie. IIy '"'J'S die. ~egcring van sy bl.mrstaat ook daaron dat die '\Trysta$-~t goed en blood opge-

or~er het vir die belange van dia sust~ Jcpubl1ek, en dat laasgenoemde nie nou die 1rrystan.t in dte steek kan laat µ.ie, TJaar dat die tyd, ind.ion di1:-: iloere 'n volll: ·wil bly, aangebreek het om te volhard. Vil' President ;.)teyn sou oorgawe 'n Volks- moord beteken.

President Steyn het die Transvaal\SC TI.egering tenslotte moed ingepraat en gewys op suksesvolle slae in die Vrystaat asook op die rapporte van Kommandante ,:3che~:pers en ,Malan waaruit duidelik blyk da.t die Koloni~lers, as gevolg v~ dte\parde

behandeling van die vYand, '~er in groot getai1•). by~~- ko~

do' s aanslui t. Hierdie Itol,~aler's moes beske~ word\ e.n 4'*~'

om moet ctle

2!~.t. :yo~ea . . . 1dCUlt StlJJlt

met

,/llQI mt•<~w

CUt

held voortgesit word. Die Transvaalse Regering het egter nie gewag op

464.

(10)

President ::'.i:,cyn se koms nie, maar Generaal Smuts, v.dvoka2t N.J .de 'let en ;-:o--1nandrmt '1en Jou1:rer n.a 3tanderton gestuur om met ::i tchoner to ornk rhnrnlel :.Lrwako cUc vooreestelde gesante

D.c la :n;'/ on sy tuoc ca~~;-:: c sou eers van die re:sul.- tu.at van die drie here

sa s4.1)a.:Lng

vernncn 110.n.ncor hulle by d1a Transvaalse il.egering aankom.

in de ne.ncenv.:-10 geselschap11 van President ,)teyn en Gencraal

ti

do ·ct vordcr cogaan en vir twee dae ;ms dio reis voorspoedig.

tn ;'tv.nderton vertoef on not tocste~·1m:i.nG van ~itclwner per

Die tor.mwo·.:)I"dighnid. vn.n hierd1c h-1c~() 3ocro-offisiere

in :.:;tandcrton hc;t cou u:.·,n die vyand die nodige inl:tctine ver-

sknf nv.::t d.i.o gevolg dat die I'eisplan van do la -~ey en sy Gaste

Gpoedie; by dio vyand bokand was. r·i0 gevolc; wns dat vier vynndolike laers r(!g voor dh:' drie .Joereleicrs begin bcwece het. Onbmrus van dit1 ~eit dut hul }:OJ:"lS by rU.e vyand. bekend

..:;

1.:~; .. 2~_:t de lu. ·1cy , Y': !J 1 UJ_ -:: () ~ -,-·:.c_;"'.~· ro<t;r

i,)<f ~:a.ste op dio plaas Liebcmher~

~;Jmurs het die burgers afgesaal

of 'n bLU .. ger kom tc• )o:rcl by hu11c aangoja ~-1.r2t die nul:t8 dat clie Britte vroeg die oggend 'n V'J.. .. ouolaer op die )laas Gruspan,

oos van .toitz govangc geneon het. Gonerrtal de : 'et hot cladclik gcvoel ckt., o..angc::>ien hul pc:rde noe n groot afstand moes

aflo en reeds afgemat ut1.n, hull e ::11c~ veol aan die vrouelaer kon doen nie. Hy hot Genernal d.e la :cy cgter geraadpleeg en sonder om tc aarsel hot Genm·ar:d de lu.. Hey voorgostel dat hullo die vrouclaer rnoc;t c:aa.n ontset. G~heraal de .:et het nou ook inr;e!;>te;~1 en dio reelings vir die tvmval op die vyand is getref. Pre:Jident ;.:>teyn sou net sy staf en 1 n. deel van die

4.

Vergelyk:(i) P.v.ncrinnering~antekeninee Genl.d- la ae;r bevattende a.fskrif van brier-van Sts.Sekrt.F•WiReit; dd.G~

vernements-kantoor Te Velda nist.Ermelo lu Me 1901. aan Goa

Sekr.01

V.s. · ·

(11) Ioid., Bevattende afskrif van brief van Sts.?r~s.s~

ddlPree!lients.laer Te V&l.~e 15' Mei 1901 aan s~-. •. se~.F•lf·· -

11•-t1 Te Vel..4-. · . ' . . .

Cli~J

Le"'°'

v~~ va~~ cc~l'GS~•t~_ 1~1902).

(11)

lyfwag agter bly te:wyl Gencraal c1H 1-:ct met sy staf, Komrandant Davel m:t die or:i.gc lyfwag en de la 1ey mot s:.·· staf die aanval sou doen.

Die vyand het intussen sy la.er setrek. O'D 'n bult by 'n sooi-beeskraal net vier of vyf kafferhutte da:".r nc1c;.s.

vier nyl c_;f:n·mr·.r \'<:'.S h.y bes:Lf, o,·i. die l.rrouens sc waens in rye van tien ot tw:i:i.al f lafiGSmekaar langs d:to ~:>ees!n~(;ml te trek. Toe dle v-rouens nou die 55 Joere gewanr ht:~t hulle uit vrces dat hul- le raai;: gesJ:::i~~t ko.n WOl'd dle Brtt te gesmeok vir tor~sternn.lng om po.d 1·.e gee. M.o 200 · ~ngel[Je 1K:t huJ..le egter n.ic da;1.raan ge- steur ni0 en or1trent 10") trco voor cu!~ ire.ens posisie inecmeem terwyl dio vrou.ens gela.s is om agtcr di'~ soldate tussen die wuens te bly. rie vromms ·v!as non in d:te grootste gevn.1.r uant as die -1ocre effcm::; hoog sou ski et kon lmlle f:etref word. Ook

\'ms hullc hirmc bereik van 'n opslag koeel.

Toe die aanstormende '3of:h~c onder skoot i.ras het die vyand 1n geweld.ige sarsie or· hu'le eelos. 'fir die '.3oere was daar geen beskuttine en noc)s hu.lle oor 'n gelyl-:: wereld sonder bcskutt1nr; tot by 'n klein bultjie naby dfo vy<-:in.d ja. Toe die burgers die bu.ltjie bereik het hullo d:le r11:)rde dnar gelnat en te voet verde1~ r;estorm. · •ic: v;rand het sy laaste sarsie ge- maak en wa~'; die Jrltte 1·mt nic dood of gewond vm.s nie verplig om tussen die waen.s in te vlug. In die vlu.g het nog talle

Britte die stof gehyt. Sommige vun die vr.rand was so verskrik (!.at hu.lle die vrouens by d1e waens gryp en hupe vashou om ag~

ter hulle te lmn skull. 'Toe die :3oGre tussen die waens deur

$'torm het die vyand oor di e kraul mum· gespring en da.a.r posisie

-~•neem en weer op diD burgers begin,skiet. Hou had die

Beere slegs 'n ronde kaf.ferhut tot slruiling Wfw.rdeur daar, as

tevolg van die vorm, geen skietgate gemaak kon word nie.

.

As

~n. bw:'ger sy skoot wil aftrek moes hy met sy hele liggaam te Ilierdie toestand het meegebring dat elf

bdli•l!I

Onder die gesneuwelde$ hat ~.

se 466.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

3p 20 Laat zien of de massa van één enkel proton met deze opstelling gemeten kan worden. Tip: bepaal hiertoe de nauwkeurigheid waarmee er gemeten moet worden om de massa van

Om de schakeling te testen laten ze op beide LDR’s evenveel licht vallen, zodat de weerstand van beide LDR’s gelijk is. 2p 1 Leg uit dat er in dit

Dit betekent niet alleen kalveren bij de koe, maar ook bijvoorbeeld droogstaande en melkgevende koeien door elkaar en zulke houderij omstandigheden dat ingrepen als onthoornen niet

Die nulhipotese moes by die globale sowel as die reduksionistiese ondersoek aanvaar word, dit wil se geen betekenisvolle verskille het tussen die onder=. skeie

can metropolitan growth. Lund Studies in Geography, Series B, Human Geography, No.. Behaviour and location: Fou~dations for a Geos graphic and Dynamic location

Hot and cold water dams are required in mine cooling systems to provide thermal storage capacity for chilled water on surface and underground, as well as for

In Engeland waar daar in afsonderlike skole vir meervoudiggestremde blinde kinders voorsiening gemaak word, word aan leerlinge tot by skoolverlating 'n algemeen

Die Stadsraad se vertroue in die toekoms van Krugersdorp as industriele sentrum, is bewys deur die ontwikkeling van drie verdere nywerheidsgebiede binne die bestek