• No results found

(a) Vermeerdering van die aantal skole eh die in- .skrywing

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "(a) Vermeerdering van die aantal skole eh die in- .skrywing"

Copied!
24
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK VIII.

VERHOOGDE BELANGSTELLING IN IIE ONDERVJYS VAN DIE MASSAS ~ LAERONDER\IJYS • .

(NATAL 1911•1940) 1. TOENAME_!N DIE AANTAL ·sKOLE EN LEERLINGE.

(a) Vermeerdering van die aantal skole eh die in- .skrywing.

In hierdie periods is daar 'n verhoogde ~angstelling

in laeronderwys. · · Dj_ t blyk veral ui t die g roei van die aantal skole en leerlinge en die verhoogde skoolbesoeko

,

Die Indi~rs self het 'n grater mate van ir!siatief aan · die dag .gel~-•.

Die volgende tabel bevat die aantal staatsko1e met die gemiddelde inskrywing en die gemiddelde skoo1besoek vanaf 1911 tot 1931: .

TABEL 72o

Staatskoleg Inskrywing en Skoo1besoek, 1911-1931.(1\Tatal Gemidde1de Gemiddelde

Skole inskr skoolbesoek.

1911 5 569 483 I (1)

1916 5 832 702 (2)

1921 9 1953 1651. (~)

1926 9 2015 1829 ( )

1 1 1 02 2 ( 5)

Daar is 1n vinnige toename tussen 19J,6 en 1931.

Die volgende tabel gee die aantal onders~eunde

skole met d~e gemidde1de inskrywing en die gemiddelde akooi besoek vir dieselfde periode:

~2~) (1)

(3)

(4)

( 5)

~atal~

Natalg

Natal~

Natalg Natalg

. Annual Report on Educo Annual Report on Educ.

Annual Report on Educ.

Annual Report on EdUCo Annual Report on E'duc.

1911; Supt. of EdUCo 11 1916; Supt. of Educ~ 41 1921; Supt. of Ednc~, g~

1926?. Supt. of Educ"

1931; Supt. of Educ. 59

(2)

Tn bel 73.

Ondersteunde skole~ (Natal.)

!gskrywing en skoo1besoek, 1911-1931 Gemiddelde Gemiddelde Skole inskr skoolbesoek,.

1911 31 ao89 2416. (1)

1916

~~ 90.5 a844 (2)

1921 7229 509 <a)

1926 43 9166 6073 ( )

1 1 12 816 11 41 ( 5)

Die aanta1 skole en leerlinge het tussen 1926 en 1931 byna verdubbeld.

Die volgende tabel gee ·•n samevatting ,ran al die

' '--

Indi~rskole met die gemiddelde inskrywing vanaf 1932 tot 1940g

Tabel 74.

(Natal)

~lle Indierskole met g~midde1de inskrywing,_1232-1940e

1932 1934 1936 1938 1940

Aantal SJ:mle

-98

99 105 113

Gemiddelde inskrywing.

17 ;088 . 18,961

22?676' 23,600

2?,781 (6) Bostaande tabel mon dat tussen 1932 en 1940 die aan- . tal skole met 25 mermeerder het en die 1eerlingtal met 10,693.

In 1930 het daar 7 laerskole en 1 midde1bare skool net vir seuns en ~ laersko1e net vir meisies bestaanp

Die res was ko~edukasieskole. Ook die 5 Onderwysersklasse is deur albei die geslagte bygewoon. (7)

Die belangrikheid van.die vinnige groei wat deur

bostaande syfers getoon word, is .egter deur ander faktore . aansienlik vermind.er. Behalwe die baie Indie"rkinde'B vmt

nog nie op skool was nie1het faktore·soos hitsakking en swak skoolbesoek groot invloed gehad.

(1~ Natal: Annual Report on Ed. 1911• Supt. of Educ; 11.

(2 Natal: Annual Report on Edu. 1916:supt. of Educ; · 41

(~~ Natalg Annual Report on Ed. 1921? Supt. of EdUCe 57.

~2l Nata-l~ Annual Report on Ed • 1926 ? Supt... of Educ ., 66.

Natal: Annual Report on Ed. 1931; S.upt •. of Edu.c o eo,

(6 Kuppusami: Indian Education in Natal, i86e-1946; 25a (7) Natalg Annual Renort on Ed. 19i0~ SuPto of Educ. 67,

(3)

181.

(b) Uitsakking en tn verbeterde skoolbesoek.

Hee1wat leerlinge het nie lank genoeg op skoo1 gebly

. .

om daar voordee1 uit te trek nie. Die vo1gende tabel bewy::

hoeTeel leer1:inige tussen Graad.1 en . . S~anderd ' VI verdwyn het in die jare 1921 tot .1940. Die tabe1 gee die·skoo1besak vir-hierdie jare volgens·standerds ingedeel:

Tabe1 ?5'.

Leerlinge volgens standards ingedee1, 1921-1940, (Natal) · I - - -

Graad Graad s .... d. St:d. Std StdStd. stc ..

I II I II III IV v Vi

1921 3310 888 966 761 551 382 209 67

19~2 2469 2071 1099 853 644 425 ·170 88

. .

10-1!3 . 2617 2098 ' 11011 940 662 499 206- 63 1924 2386 2222 1070 1010 714 5'13 228 76

·1925 2482 2234 1134 998 801 549 194 106 1926 2?43 2151 1225 1026 802 648 210 98 1927' 2868 2625 1573 1146 882 633 319 92' 1928 3641 2896 1497 1297 964 698 425 158 1929 4706 2832 1770 1436 1152. 859 533 263 1930 5570 2726 2214 1583 1187 841 602 402 1931 6146 2489 2556 l84o . 1357 984 653 537 1932 6106 2433 2435 ~069 1456 1030 687 539 1933 6124 2688 2680 2083 1683 1184 716 631.

1934 6439 2973 . 2819 2055. 1729 1353 84o 647 1935 7543 2891 2821 2445 1745 1364 988 747 1936 6686 ~606 281~ 2609 2074 1522 1121 92~

1937 6057 156 3~6 2453 2267 16~2 1118 98 1938 6179 3790 3 03 2876 2153 18 2 1229 929

i~az ~~~~ a88l 3730 3334 2532 17~0 1385 1151 146 11796 ~205 2829 19 l"i 1287 1069 Hieroie t abel 'inon aan dat daar maar 'n klei ntP ersen-

tasie 1eer~inge uiteinde1ik standeriVI bereik. Van die 3310 leerlinge in Graad I in.l921 het net i?B standerd VI in 1928 bereik. (dJ,.. 4.8%~ Van die 4706 1eerlinge in Graad I in 19~ was net 923 in Standerd VI in 1936• (d.i.

19. 6%) . Va11. die 115124 leer1inge in graad I in 1933 was

ne~ 1069 in standerd- VI in 194o •. (d•i" 17 .5%) Die per- sentasie wat standerd VI haal het egter aanmerklik ver-

(4)

meerder.

In l921 was. 57% van die leer1i~e in die grade. In 1930 37~8%, in 1940, 28.21 • . Hierdie. jare~~t dus ook. 1n.meer:

norma1e verspreiding van die 1ee·rling8oor die stander4~mee•

gebring.

Onre~lmatige skoolbesoek het ook groot.invloed ge- had op die onderwys~ Die volgende tabel gee die persen- tasie skoolbesoek vir die jare 1921 tot 1932:

Tabel z&.

Persentasie skoo1besoek9 1921-1931. (l{atal)

Persentasie

Daar was dus 'n merkbare ve!'betering in die skoo1 ...

besoek.

Daar was egter nog te veel kinders van skoo1gaande ou- derom wa{g1ad ni·e die sk.ool besoek het nie. In 1931 het ' die Superintendent van Onderwys in hierdie verbang op-

gemerkg ''If it be assumed that the European standard of having approximate1y.l6% of its population at school should be aimed at. for Indians, it would be necessary to

(1) .

cater for an addi tiona1 9500 pupilsJ'

As hierby in aqnmerking geneem.word dat b~a die·

helfte van die leerlinge in die grade was en dat daar

byvoorbee1d uit tn totaal van 6146 leerlinge in graad I in 1931 net ·l522 standerd IV in 1936.bereik het (d.io

25'%), dan kon geletterdheid seker nie normaAl bevorder · word nie,

tn Ander faktor wat sterk bek1emtoon· moet word2 is van die. leerlinge wat ingeskryf fs, bo die

. (2)

ouderdom vi~die grade was, ·Die volgende.tabe1 normale

gee die inskrywing vir seuns en meisies in a1 die Indi~r- sko1e vanaf 1932· tot 19347 inged~el onde~ bo-norma1e-, normale- en benede-normale ouderdom vir die klasse waarin hulls was~

i /

..

(1) · Kuppusamif Indian Education in Natal, 1860~1946;20~2

(2) t.a.p.,; 21.

(5)

183.

Tabel 77~

'

Ouderdomme vah leerlinge~ 1932-1934. (NatalJ

1932 1933 1934.

Seuns Meisies l Seuns Meisies Seuns Meisies·

Bo .. no:rraale

12,124 3584 Ouderdomrr.o,818 2918 11,512 3242

Nc>rmale I

Ouderdofu! 2321 931 2271 1019 2~343 10761 Benede-normale

Ouderdom! 27 11 27 13 34

141

Persentasie bo-normale

Ouderdomt 82~2 79.1 81.Lf- 75.9 83.6 76o7

·In 1934 was ui t 'n totaal van 4331 in graad I,· 338~bo I

die no.rmale ouderdom. Omdat daar nie verpligte skoolbanek is nie kom die Indierkind dus eers baie laat in die skool- gewoonlik eers nadatpie meeste 1n kursus in bulle privaat kerkskole deurloop heto Die meeste is reedsva~ 8 tot 9

jaar oud as. hulle in die gewone skole kom, In die voor- skoolse jare leer die Mohammedaan die Koran, Gujerati en Urdoe in die Madressas en die F.tindoe sy moedertaal in

(1-t

~ie Hindoe-Tamil-instituut of privaat.

Omdat die Indi~rkinders betreklik laat skooltoe kom is in 1932 aanbeveel om die klassifikasie-stelsel so te wysig dat die.ouer en skranderder leerlinge gouer bevor- der kan word. 06k is 'n voorbereidende klas voor graad

"

I aanbeveel w aar die leerlinge se kennis van die voertffi..,....·

(2)

nlo Engels, verbeter ·kon word.

(c) Verhoogde private inisiatief by die oprigting van skoleo

Alhoewel die Indiers in bierdie periode vu grater mate van ondersteuning aan staats- en ondersteunde sk0le gegee het, het bulle ook wat die oprigting van skole betrer; irlsiatief ge-openpaar. Roeds in 1902 het lliulle die Hindoeskool in P~. otermari tzburg opgerig en 1 in 1916 dire

Anjuman-Islamskool in Durban~. Met die doel om vry-

(1)

(2)

The ~ransvaal Indian Congress: Sa .tement submitted to the Transvaal Education Inquiry Commission~

1937~ 12 ..

Natalz Annual Roport on Education 1932; SuptA of Education; 23-2~e

(6)

moederta·al-onderwys te verskaf het bulle verder in die

. . .

lewe geroep die Durbanse Anjuman Tamilskool, die Pieter- martizburgse Hindoe Tamilskool, die 11Hindu-National"- skool aan die Suid-kms en die "National-" skool te G~,..een­

wood Park. Middelbare · onderwys sou verskaf word in:· die ttPrivate High School", Pietermaritzburg en in die 11In ....

(1) dian Educational Institute", Durban ..

(d) Algemene opmerkings.

In 1919 is 'n Juniorskool vir Durban aanbeveel.

Hiwrdie skool sou die druk op die seRingskole verlig en

(2)

diEm as t n d~monstrasieskool vir Indi~onderwysers.

In 1928 het die Dopartement in die vooruitsig, gestel om gedurende die daarop-volgende vyfjaar, 20,000 nuwe

leerlinie tot die skole toe te 1aato Dit het beteken dat onderwysers jaarliks met 100 en die skole·met 30 tot tw

vermeerder moes word.· Hiordie ideaal is nie verwe~snlik

(2)

nie. In 1929 was daar reeds gemeenskappe wat 15 jaar vir

(3)

'~ skool gewag heto

In 192' het net 19 laerskole verder as standerd ry on~

derrig gegee, en selfs die wat tot standerd VI gegaan het, het net'n paar. leerlinge in standerd V en VI gehad.

· Nc:t, 5% van die leerlinge was in stand erds bokant stan-

(4) . .

derd IV.

Reeds in 1915 is 'n stelsel van oorplasingskaarte in- gevoer •. teerl:ing e ·moes toe by bulle toel~ti~'n bewysstuk van bulle vorige skool inhcDlig wat aantoon die bedrag v.an die skoolgelde wat bulle betaal bet, asook die standerd

. . {~ .

waarin bulle onderwys ontvang bet.

2. Aandag aan die Inhoud en Gefualte van die Skoolwerko (a) Die verbeterde leerplanne en die'beboeftes van

die Indi~rs~---·----·---

Indi~skole bet dies.e1fde leerplan gevolg as blanke skole. Die Indi~rs ~kies ook nie 'n aparte leerplan en aparte eksamens nie. . ..

(1.) (2)

f~~

Kannemeyer: A c,..itical survey of Indian Education in Natal, 1860-1937; 197-198.

Natal: Annual Report on Ed~ 1928; Supt. of EdQ 17-18.

Natal: Annual Report· on Edo 1929; Supt. of Ed. 13,.

Kicblu: Memorandum on Education in Natal9 3-4.

(7)

185.

K, Kich1u wou ook die gewone 1eerp1an vo1g maar het voorgeste1 dat die Indi.erkinders toege1aat moes' word om

(1) voorlopig sovee1 van die vakke as moont1ik te neemo Die 1eerp1an moes egter meer aanpas by dieverk van die

(2)

ouers b.v. boere en tuiniers. Landbou in die een of ander vorm is dus wens1ik.

Vaar~heid in 1andbou is 'n be1angrike kenmerk van die Nata1se Indi~r2 maar blykbaar is hierdie vak verwaar•

{3) '

laos in die sko1e. Kichlu het gereken dat die leerplan van p1Aassko1e landbou moes insluit en dat die leer1inse aangemoedig moes word om in die 1ande te werko Onder- wys ers in hierdie skole moes ook 'n kennis van landbou

(4) .

h@.

V.~n Indi~f>kandt is in 1936 daarop gewys dat die onderwys

c. . ( 5)

nie eint1ik die leer1inge vir die lewe·voorberei nie.

'n OQrdrewe akademiese op1eiding hou 'n definitiewe ge- (6)

vaar in.

1n Nuwe leerp1an wa~i4handwerk en huishoudkunde be- k1emtoon is, is in 1913 ingevoer en spesia1e toe1aes is vir handwerk en huishoudkunde gegee, (7) Die behoefte

aan 1n vorm van hande-arbeid vir di~oter ~~- (8 seuns wat me.cr

. )

eis as kartonwerk, is in 1932 uitgespreek.

Afrikaans is nog nie in die laerskoolleerp1an inge- sluit nie, alhoewel die Indi~~s dit graag wi1 leer.' Bnie woon aandk1asse by om Afrikaans te leer, A1hoewel die Indi€r-onderwysersvereniging AFrikaans uiteindelik as .. '

•n ver~l\te ·vak wil h~, het hulle aanbeveel dat dit . voor.lopig tn opsionele vak sal w ees en dat. onderwysers aangemoedig

(1); Kichlu: Memorandum on Indian Education in Natal; 22.

(2) The Indian Educator? March 1932.

~3) Natalg Annual Report on Ed. 1932; Supt. of Ed. 23-2~.

(4) . Kichlug Memorandum on Indian Education in Natal? 22q (5) The Nata1·Mercury; 2,7.36. . .

(6) Jones-Commissiong Education in Africa; 17.

(7) Natal: Annu!al Report on Ed. 1913; Supto of Ed~ 10.

(8) Natal~ Annu'a1 Report on Ed. 1932; Supt. of Ed. 23-24-.

(8)

moes word-om dit te leer.

In 1930 is aanbeveel dat die vereenvoudigde Engelse leerplan wat in blarlliD skole ingevoer sou word? nog eon ..

.• ( 2) .

voudiger gemaak moes word vir Indierskole. Om die leerlinge se kennis van Engels te verbeter is 1n begin-

·nersklas, voor qie grade, ingevoer en in 1937 het die departement 'n uitgwwerkte leerplanv.rr hierdie klas ge- publiseer. (3)

Na 'n sorgvuldige ondersoek het die organiseerder van Musiek in 1929 aanbeveelg 11That music in Indian

(4) schools in Natal be developed.on European lines.11

Verder het die leerplan bestaan uit die g3wone laer- skool vakke.

(b) Pogings om die gehalte van die werk te verb~~

In die grade was die v.,rerk baie onbevredi'gend. Dj.e

werkw~t daar gedoen is, is soos volg gekarakteriseer:

"Verbiage is the :~f~atest part of the instruction? coupled ( 5)

with deadening repetition. 11 Klasse kon baiekeer deur (6)

die hele les lees sander om in die boek te kyk.

Besliste pogings is ,sedert 1921 mangewehd om die au alfabetiese metode van leesonderwys te vervang deur die

f

fonetiese metode. Die vordering was egter baie lang- saam omdat die onderwysers geen kennis van die nuwe metode geh&d het nie. (7+

Voorbereiding en verslag van l'[erk was reeds in 1924

t n vereiste. maar in s eker.e gevalle het di t ontaardien . 'n blote formaliteit geword omdat die doel nie~verstaan

(8) of waarder i~ nie,

(1) The Indian Educator; December 1931.

(2) Natal: Annual Report on Edo 1930; Supt. of Ed. 13-15

(3) Natal: Introductory Class in I'11dian Schools- Scheme of instructiono

(4) Natal~ Annual Report on Ed. 1929~ Supto of Ed. 3?~38

~g~. Natalg Annual Report on Ed. 1916; Supt. of Ed· .• 22.

Natal: Annual Report on Ed. 1926; Supt. of Ed. 18-19 (7) Natal; Annual Report on Ed. 1921; Supt~ of Edo 20 •.

(8) Natal g Annual Report on Ed. 19.24; Supt. of Eda 20-21

(9)

187.

Die Indierleerlinge het vir die eerste keer'in 1929 die laerskooleksamen geskrywe en 33 kandidate het ge-

(1) slaag.

3. Hulpverlening vir Skoo1geboue en Uitrus~ins.

Die l?l.eboue en die ui trusting in ondersteunde skole het nog heelvrat te wense oorgelaat, In 1929 is egter aangekondig dat die administrasie vir uitbreiding en

ameubelme~t t n bedrag van £9000 toegeken hetc.• H:i.erdie bedrag sou m die volgende boekjaar oorgep1aas word as

(2)

dit nodig geb1yk het. Omdat eeitlik alle beskikbare gelde aanmlarisse bestee is, sou fondse vir uitrusting en g~boue, so is in 1929 meegedeel, uit ander bronne verkry moes word. Vir hierdie doel kon egter moontlike

(3) onverwagte o~skotte aangewend word.

Heelwat aansoeke vir geboue is in 1930 geweier en die beleid .is ·neergel~ dat die Indi~rs moes worg vir.

geboue en die admini~trasie sou sorg vir die salarisse van die onderwlers. Die provinsie~ het vanaf 1910 tot 1928, £227843 uitgegee vir staats- en ondersteunde geboue,

t~rwyl die Indi~rs vir ondersteunde en privaat geboue

I . (4) .

£507000 bygedra het, Die behoefte aan die nodige lsi- ding is egter gevoel waar Indi~rs die skole moes.laat

( 5) bou.

In 1934 het die administrasie in die bresse getree · met 'n hulptoelaag,. Hierdie to.elaag het ondersteunde skole instaat gest.el om die dringendste reparasies aan te pak, ·Die som van £700 is ook hierdie jaar beskik- baar gestel om meubels en toerusting aan Indie~ole te voorsien. K~te2 skryfborde, banke en ander meubels kon

( ())

aangekoop word.

(1)

(2)

~~?

( 5) (6)

Natals Annual Report ·on Education 1929; Supt. of Education; 13 it.

Natalg Annual Report on Ed, 19~8? Supt. of Ed .. J)!-,.

Natalg Annual Report on Edo 1929; Supt, of Ed., 16o Kannemeyer: A Critical survey of.Indian Education

· in Natal, 1860-1937; 219. · .

Natalg Annual Heport on Ed, 1931; Supt. of Edo ~ Natalg Annual Rport on Ed, 1934; Supt. _of Ed, 17-19,

(10)

Daar het.egt~r nag 1n sterk behoefte bestaan aan 'n

vaste beleid in verband met die toekenning-van bou- toelaes ·aan ondersteunde skole en 'n bouprogram was ·oak

. (1)

dringend nodig.

4. tn Aanmerklike verhoging in die uit~awes en Inko~.

. Die .verhoogde belangstellirtg word ook duidelik be- wys deur die uitgawes en inkomstes.· In 1923 wa? daar 9 staatskole met 'n gemiddelde inskrywing van 19~3 leer- linge en e1ke 1eerling in hierdie soort skool het die staat £6 .... o-6 gekos. In dieselfde jaar was daar 43 onder- steunde· sko1e met 'n gemiddelde inskrywing 1ran 8414 leer- linge en eLke leerling in hierdfe skola h?t die staat

£1-13-9 gekos. Di t is dus duidelik waa.rom die b eleid van ondersteuning voorrang geniet het. Die llil..ei'd van fin~­

si~le --Hself ... helpu is duidelik deur die hoofinspekteur

(2)

in 1932 neergel~.

Die 1rolgende tabel toon die totale koste vir Indi~r­

onderwys in die jare genoem~

Tabel 78 .•

Tota1e uitgawes vir Indi~rJhderwys,

Uit

Opmerklik is die s tyging in die uitgawes sed.ert 1927. Tussen 1927 en 1934 is dit verdubbe1d. Vir staat- skole a11een is in 1911, ·£2890-5-7 uitgegee en in 1923 ~

(1)

(2) (3) (lf.)

. ~ls (7)

(8) _(9)

Kich1u: · Memorandum on Indian Education;. 12-17.

The Natal Mercury. 27-3-33 • .

Natal: Ennual Report on Ed. 1911; Supt. of Ed,

·Natal: Annual Report on Ed, 1915? Supt. of Ed • Natal8 Annual Report on Ed. 1919; Supt. of Ed.

Nat~l: Annual Report on Ed. 1923~ Supt. of Ed.

Natalg Annual Report on Ed. 1927; Supt. of Ed, Natalg Annual Report on Ed. 1931; Supt. of Ed, Natalg Annual Report on Ed, 1934; Supt. of Ed.

(11)

£11,946-13-5.

Die vo~nde tabel toon die gemiddelde koste per leerling boreken op die\~middelde inskrywing, vir

die jare genoemg

Koste

Hierdie uitgawe het sedert 1927 gestyg maar het nog nie die subsidie van £5-5-0 per leerling bteik nie. In

a .

1937 is nog geklae dat diAE aministnasie min vir Indi~r-

. . (5) \

onderwys uitgee.

Die volgende tabel toon die skoolgelde wat deur staatskole·in die jare genoem, inbetaal is~

Tabel 80.

Terugbeta1ings van staatskole, 1911-134. (Natal)

1 16 ' 1 1 26 1193) J

-7-8e£1l7~m4-8J£2756~6~.

~;..;..,..~~~~~=~"11:-~--~~r·9J < 10)

vir 1934 ifi ong~eer 7 keer so groot as die vir 1911,

tn Vergelyking van die ui tgawes aan Indi&-, Kleur-

ling~- en b1anke skole~ openbaar belangrike feite0 Be- halwe die gewone subsidie is in die jare 1926 en 1927 aan die onderwys van blankes 'n ekstra £1687914 en aan Kleurlingonderwys 'n ekstra £22~966 uitgegee, Aan die ander kant is in hierdie jare 'n bedrag van £18,817 min-

. . (12)

der as die subsidie ontvang~ aan Indi~]lo()nderyys uitg~gee.

(L) (2)

~3) (4)

( 5)

(6) (7) (8) (9) (10~

(11)

(12)

Natal: Annual Report on Ed. 1911? Supt. of Ed o .. 2.

Natal: Annual Report on Ed. 1917? Supt •. of Ed. a.

Natalg Annual Report on Ed, 1927; Supt. of Ed. ~.

Natal g Annual Report on Ed. 1931; Supt o .of Ed. }1-.

The Tribune. 11.7.37.

Natalg Annual Report on Ed. 1911; Supt# of Ed. 11.

Natal~ Annual Report on Ed. 1916; Supt. of Ed.: 41c, Natalg Annual Report orr E0 • 1921; Supt. of Ed. 57o

Natal~ Annual Report on Ed~ 1926; Supt. of Ed. 66.,

Natal~ Annual Report ob Ed• 1931? Supt. of·Ed• 59.

Natal~ Annual Report on Ed. 1934-,i Supt. of Ed. 4 3.

Kuppusamig Education in Natal, lb60-1946; 19a.

(12)

Die volgende tabel gee 'n vergelyking van die netto uitgawe per leerling in Blanke-~ Kleurling- en Indi~rskole

in 1926 en 1927;

Uitgawe Tabel 81.

per leerlingg Blank, Kleurling,· Indi~r, 1926- 1927. (Natal)

---~ )

Aantal l1Netto uitga-

feerlin~e we ~er ~!D

1925/26

Staatskole vir blankes

Ondersteunde skole vir blankes

120,119 . £20 -7 -1 !

I 1, 186 6 -6 10 !

Staatskole vir Kleurlinge

Ondersteunde skole vir Kleurlinge 1,117 17 13 -6 ~

654 5 6 2 t Staatskole vir Indiers

Ondersteunde skole vir Inei~rs 1~ 752 7 9 o I 610 2 18 JJ~J

}

1926/27 !

Staatskole vir blankes 19,467 20 13 10 j Ondersteunde sko1e vir b1ankes 2,182 4 9 11 i

Staatsko1e vir Kleur1inge 1,027 18 17 1 Ondersteunde skQle vir Kleur1inge 697 5 2 liD Staatskole vir Indi~rs 1, 829 I 7 5 6

...,o_nd.;;;.e;:;.;;r;;;..:s;:;..;t;;..;:e:;,.:;u;;:.;n;;.;;;d;.;;::e...:;:.;sk;;;.o.:;;.;· l:;.;e;;;..._;v::.::i:.;:;r-...:;;:I;:;;:n~d:ie;;;;; .. r::-...:s=----..J--:;;.6.z..=.12tg__j__ 2 16 _ .-2J ( 1)

In die geval van die blankes en Kleurlinge is die meeste skole staatskole; maa~die meeste Indi~sko1e is ondersteunde skole •. Die ui tgawe per leer ling is ook die laa;g':te in die geval van die Indi~rs. Omtrent al die onderwysers i~leurlingskole was blankes wat die salaris van blanke onderwysers ontvang het, Ook is dJe

hulp~oelaes inKleur1i~~ole volgens die skaal vir blan- kes betaa1. Daarom was die uitgawe per leer1ing in die geval van Kleur1ingskole ho~r as in die geval van Indi~r-

sko1e. ·· (?)

Die wet insake provinsia1e subsidies is in 1925 gepaJeer. Volgens hierdie wet word die subsidie betaal op die gemi~~de skoolbesoek van die vorige jaar. Die prt'vinsie ontvang £5. ~ \rir elke Indi~rleerling w at 7

jaar en ouer is. (3)

(1) Kuppfisami: !ndian Education in Natal, 1860-1946; 19a

(2~ Natal~ Annual Report on Ed. 1927; Supto of Edo ~-9

(3) Kuppusami: Indian Education in Natal, 1860-1946; 17.

(13)

191 • .

As on~ia~die subsidie nader ondersoek, dan vind ons die volgendeg (1)• Die subsidie word betaal op die vorige jaar se gmmiddelde skoolbesoek. Dit sou normaal- weg nie onredelik wees nie.Maar die vinnige groe~van IndiE!r.Wnderwys na die Ka~pstads.e 'bJVeenkoms, verander die posisie wel. In vergelyking met 1928 het die aantal I~·ferleerlinge. in 1929 met ongeveer 20% vermeerder. Dio pronviasie moes dus aan ses kinders onderwys gee met die subsidie wat vir vyr kinders ontvang i~. Di t verminder dan ook.die subsidie vanar £5~5-0 tot £4-7-6 per le~ling,

(2). Die subsidie van £5-5·0 word vir alle leerlinge onl:srang in. staats@ en ondersteunde skole o Staatskole :ts egter duur skole en kos die provinsie mee~s die s~bsidie wat per leerling ontvang word. Die gevolg is dat die

bedrag vat vir ondersteunde skole beskikbaar is, heel- wat laer per leerling is.

(3) • Geen subsidie word betaal vir leerlinge onder '1

jaar ~ Hierdie feit is belangrik as onthou word dat die grootste deel van die Indie~leerlinge in die grade is en dat die toestroming na 1928 die aantal leerlinge onder . 7 . jaar baie vermeerder het. Een uitweg sou wees om nie leerlinge onder 7 jaar toe te laat nie, maar dit sou vir Indic3r..onderwys baie skadelik w ees aangesien die .

vreemde voertaal hulle vordering reeds een jaar vertraag

{4)• Dit '!Jlyk dwaas te wees om te reken dttl IndiGr- onderwys verhef kan word· tot die blanke standaard, as

(blanke) hulle minder as een-derde ontvang van wat viR~leerlinge

betaal word. (1)

Herhaaldelik is deur die Indi~s gekla dat die volle subsidie wat vir· Indi~R-onderwys ontvang is, nie vir Indi~p-onderwys aangewend is nie. In 1929 het die administrasie besluit om die valle bedrag van hierdie:

(l). Natal~ Annual Report on Education 1929; Supt, or Education; 15-18.

"

(14)

subsidie vir die bevorderi ng van Indi{!r.P.nderwys· in N~tal

(1)

aan te wend. In Desember 1938 het die Nat(;J.lse Indi~r-

kongres· egter beweer dat die volle subsidie nog nie vir

(2) '

Indi~r-onderwys aangewend is nie.

Alleen 1n verhoogde subsidie sal aan die behoeftes van die vinnig groeiende Indi~r~onderwys kan voorsien.

5. Pogings om die Onderwys van Meisies te bevorder.

Alhoewel die aantal meisies wat die skool besoek het vermeerder het, is daar nog baie van skoolgaanae ouderdom wat nie-op skool is nie. Pogings is dus aan- gewend om hulle skoolbesoek te verhoog. · In ' ., 1934 vms daar na skatting nog 10~000 meisies van skoolgaande ouderdom nie op skool nie. (3)

Die volgende persentasie van die skoolbevolk~ng was meisies. (1932-1937)g

Tabel 82.

6 24.4 26.1 26.

D~e bywoning bly dus maar·swak tenspyte van goeie middelbare onderwys in Durban, . vermind.erde skoo]f.ge-ldo J onderrig in huishoudkunde en huisvlyt en tn akademiese

(4) '

·matriJrulasie.

Met die dool om vanaf standerd IV tot matriek op te lei is met 'n meisieskool in 1929 begin. Die ondersteun-

. . . ( 5)

ing was egter teleurstellend. Vun Indi~rkant word egter ook propaganda gemaak vir

(6) ' ' die onderwys van mei-

sies, maar hulle ver~kies dat meisies apart van s eu:hs onderrig sal 'W)rd. (7)

(1) c2n

(3) (lt)

( 5) (7) (6)

Natal& Annual Report on Ed. 1929. Supt.·of Ed. 15-18 Natal Indian Congressg. Conference 10/12/1938.

Pee~sg European, Coloured and Native Education i.tf3outh Africa 1652 ... 1938; 132.

Kannemeyerg A Critical survey of Indian Education in Natal, 1860-193 7; 221.. ,

Natalg Annu~l Report on Education 1929; Supte of Education . · .. ~ · _ · ; 221.

The Natal Merc~ry. 13.4.39.

The Natal Mercury. 12.12.38.

(15)

193.·

6·.. Vermeerdering van die aantal vry-leerlinge en die Behoefte aan verpligte onderwys, .. .. . ..._,_... ____ ___

In 1915 het 382 leerlinge in Ir~dierlli: ole vry onder-

ri~ en-boeke? of die een of die ander ortvang~ Kinders in Staatskole wat nie ·kon betaal nie, het vry onderrig ontvang, maar 'leerlinge w at .hulle 16 j aar bereik het

. .

kon nie sonder die goedkeuring van die Uitvoerende Komi- tee toegelaat wmrd of in staatskole bly as vry-leerlinge

. . . (1) . .

nie·; tensy hulle kandidat.t-onderwysers was. In 1934 was daar 417 vry-leerlinge in staat6kolepn ongeveer 2500

. (2)

in ondersteunde skole.

Daar was egter 'n sterk gevoel dat vrystelling. van skoolgelde meer algmmeen moes~skied. Ho~fonderwysers

kon toegelaat word om tot 20% vrystelling op hulle inskrwying toe te laat. Waar meer as een kind uit die.selfde familie skool besoek het, moes net een volle skoolgelde betaal. (3)

Die Natals e IndiEirkongres het reeds in 1928 geria

(4)

vir verpligte onderwys. Die Departement van Sosiale Wel- vaart ve:qiig elke Indie"rkind wat onderhoui stoelae ontvang om die laerskool te besQak totdat hy 16 jaar oud is. !n Kind wat weens g ebrek aan akkomodasie· dit nie kon doen nie is egter vrygestel. K:i.chlu het aa·nbeveel d at fasi- liteite eers uitgebrei moes word. Dqn moes verpligte ondE c.

wys toegepas word vanaf 7 tot 13 jaar en standerd IV en later vanaf 7 tot 15 jaar en s tanderd VI. In die. beg].n kon di t net op s euns toegepas · word, maar iater ook op mei-

. (5) . .

sies vanaf 7 tot 12 jaar. s.sastri wou temminst~ 5 jaar verp1ig en die kommissie van 1937 wou di t YereersJin ui tgesoekte dis trikte vir al'b"ei die 1?}eslagte toepas vaaaf 7 tot 14 jaar_. (6)

(1)

(2) (3) (4) (5)

(6)

Kannemeyer: A C~icial Survey of Indian Education in Natal, 1865-1937; 204-205.· .

Natal~ Annual R\.port on Ed. 1934~ Supt. of Ed. 17-19~~

Kichlug Mermorandum on Indian Education in Natal?

23-24.

N~tal Indian Congress: Statement submitted to Indj_an Education Inquiry Committee; 8.

K'lil.chlu: Mermorandum on Indian Education in Nata1;;17.

Kuppusami: Indian Education in Natal, 1860-1946;

26-27. .

(16)

In 1929 het die departemelb.t daarop g ewys dat verpugtE onderwys by blankes baie kos maar dat blankes onderwys meer waardeer. as Indi~rs. Indi Eh's wa t swak lone ontvang sou in die versoeking gestel word om die gereelde skool- besoek van hulle kinders te strem en om hulle kinders te vroeg.uit die skool te haal. So lank as wat die vinnise groei van Indie·~-orrl erwys gehandhaaf. word en klaskamerruin te so beperk was~ sou dit wys. wees om d:i:e probleem van

(1) verpligte onderwys eers daar .tb laat.

Die volgende istr'gument e vir verpligte onderwyg g (1) Dit sal die ouers verplig om hulle kinders na

skool te stuur. ·

(2) Di t sal die maisies in die skool bring,

(3) D:it sal die staat v erplig om ondersteunde- en P.rlvaat skole oor te neem.

·Die volgende is argumente teen verpligte ondenorys g (1) Dit sal •n terugslag wees vir di.e ouers wie se

kinders moet werk.

(2) Dit sa~aie kos.

(3) Dit sal die Mohammedane ontevrede maak as hulle dogters na skool gedwing word,

(4) Daar is(!~ tekort aan opgeleide onderwysers en geboue. W¢:.

7o Pogings om Moedert~l£nderwys te verskaf,

(a) 'n Offisi~~le taal as voertaal in staats- en ondersteunde skole,

---

Die voertaal in die, Natalse Indie'rskole is Engels o Die Departement reken dat dit nie eintlik bele~merend~n­

werk op die vordering van die Indi~rkind nie en dat een ekstra jaar se onderwys ho1p intaat behoort te stel .om die leerplan vir die skole van blankes met vrug te volg. (3)

Die De:r:a. rtement er""kerl; egter "no educationist woUld sanely advocate any but mother•tongue as medium i~prin­

ciple~ 11 maar daar word tenminste 5 IndiErrtale gerraat, en in ~e meeste, skole sal al vyf tale ingevoer

(1)

(2) (3)

Natal~ Anhual R~port on Education 1929; Supt, of Education; 16.· . "

Millerg Informasie oor Indier-~derwys in Natal

(Vraelys) ~ 3. . . ·

Natal~ Arinual Report on Education 1929? Supt.

of Education; 16.

(17)

195o

moet word as daar tot moedertaal-onderwys oorgegaan moet · word. (1)

Die onderwyskommiss.ie van 1922 het di t nie as die pli

· van die staat beskou om onderwys iB gee deur middel van 'n voertaal ·Wat vreemd is aan sy land nie. Die gekose komitee van 1926 het homself onbekwaam beskou om enige aanbevelings in verband met moedertaal-onderwys iB doen~

·veral omdat daar .so baie. dialekte gepraat word en di·ejoo- moontlliikheid om onderwysers te kry wat deur die moedertaal

. (2)

onderwys kon gee.

Sterk besware is egter .i~l932 van Indi3rkant ge-opper

. (3)

teen Engels as voertaal op laerskool.

(b) ~rivate ondernmmings en moedertaal-onderwys.

----~---·--- Toe die Indiers na Suid-Afrika

. SL

hul tradiei~en kultuur meegebring.

geko~ het2 het hulle Die m.s-eie w at hulle

iqhulle aangenome

~aamgebring het het hulle. oorgeplant

. .

Taderland met baie min veranderings~ tenspyte van· 1n om- gewing wat heeltemal anders is as die vaaraan hulle g ewoon was. Met die hulp van die genes wat die moedertaal kon lees

het hulle godsdienstige gedigte en heilige liedere geleer.

Ook is die kultuur d eur die meer ontwikkeldes mondeling:

. (4)

oorgedra·aan die ander.

Die o~erwyskommissie wat die ond~ys aan Yolwas-

. -.

senes ondersoek het2 het daarop gewys dat die Indi~rs 'n oorgangsperiode. belewe in die rigting van die Westerse

.,

sosiale ·organisasie. w~t hiertoe baie bydra is die

. '. . .

fei t da:t reeds vier-vyfdes van die Indi~rs .in Suid-Arrika gebore is en hulle verwyder is van hulle oorspronklike vaderland o Maar die kommissie het ver~~olg g "But Indians still form a distindiy separate groupo. In the cultural

(1)

( 2)

(3)

(4)

Nat1:1l: Annual Report on Education 1924; Supt.· of

Eaucation; 12t .

Kannemeyer~ A Cntical survey of Indian Education . in Natal 1860-1937; 203-204.

Natal: Annual Report on ·E:ducation 1923;

Supt of Education; 12.

Kuppusami~ Indian Education in Natal; 186o-i946;

63.

(18)

as wel¥as in the racial ld they still ~tand apart

and those oc the younger generation are attached to their religion although in the business world they are seeking

(1) to link up 'Wi. th the European."

Die volgende is ge-organiseerde pogings waardeur die

Indi~-kultuur in Natal gepropageer wordg

(1) Die Suid-Afrikaanse 11Hlhndu Maha Sa.bha,11 ·Dit is godsdienstig yan aard met die volgende doels tellings;

(a) Om die gods~ienstige~ opvoedkundige, sosiale en ekonomiese welvaart en voorui~ang van die Indi~rgemeenskap in Suid-Afrika te bevorder.

(b) Om tn studie van Indi~rfilosofie te bevorder en om die kultuur· en besklilWing van Indie· te propageer.

(c) Om bibJ:l.oteke1 liefdadigheidsinrigtinse en slide vir moedertaalonderwys op te rig.

Byna 80 godsdienstige en kulturele inrigings in

(2)

Natal is hiermee ge-affilieer.

(2) Die Mohammedaanse gemeenskap het hulle mos- kees~aan elke moskee is 'n mGrlertaalskool verbonde wat bekend is as 1n madressa,

(3) Die "Nizamia Muslim Society. u Hierdie vereni- ging het probeer om die werk van die ierskillende. Moham- medaanse organisasies in Pietermaritzburg te ko-ordineer.

Die volgende is· hulle doelstellings~

(a+ Om onde~ys mader die Mohammedane te bevorder, Om te voorsien van, t e onderhou en peheer ui t t e oefen oor. skole, madressas, biblioteke, koshuise m soortge- lyke inrigtings; en om beurse en pryse aan arm belowende · studente toe te ken. ·

(b} Om die a rmes onder 1hulle geloo;fsgenote finan-

sie~l te help om humle instaat te stel om hulle godsdien- stige pligte na

(1) Kuppusamig Indian Education in Natal, 1860-1946;· 64.

(g) t.a.p.; 66-67.

(19)

.. ,,·

(1) 197.

:he kom.

Die 1rolgende privaat onderwysinrigtings bedien die verskillende Indi~r-taalgroepeg

~1) Tamil-Onderwys:· Die eerste skool is in 1899 deur

"Sathia Gnana Sangam·" opgerig en in 1914 die "Hindu Tamil" instituut. Laasgenoemde het later· ()ndersteuning van die s taat ontvang. In die "M.K. t:tandhi Senthami.ln;

skool wat in 1917 opgerig is word lees, s kryf en g·rarJ.Otika onderwys.

Die "Hindu Youngmen's Assocaition" se Youngmeri's Ta-.,

mil"- skool word deur 400 leerlinge besoeko BehallVHi

(2)

lees en skryf word ook musiek onderrig.

_ (2) Telegu-onderwys g- Die 11Samarasa' Bodha· Sabha" het in 1912 'n Telegu-skool in Tongaat opgerig. Die 11Andhra Sab- ha11 wat hier in 1914 ontstaan het, het ook 'n Telegu-sE!ool opgerig. Hierdie twee verenigings het in 1922 ge-amalga· ...

meer en die 11Tongaat Andhra Samarasa Bodha Sabha" gevorm.

In 1931 het die "Andhra Maha Sabha11 te STella Hill 'n ~elegu-skool opgerig waarin tot standerd VI onderwys gegee is • In 1933 is 'n Tolegu-skool te Clairwoord op- . gerig deur die 11Pathmajurani Andhra Sabha. 11 'Bier word

die hele dag deur twee· onderwysers onderwys aan meer ae 300 leerlinge gegee. (3)

(3) Hindi-onderwysg- In hierdie gemeens~p kan twee groepe onderskei wordg (a) Die ortodokse Hindoe wat die tradisies en gewoontes van Indi~ letterlik volg en

(b) die hervormingsgroep waaronder geen klasse- of kaste-onderskeid meer bestaan nie.· Hulle het laat begin met die oprigting van skole.

In Clairwoon is in 1932 'n atndi-skool opgerig deur die "Yuvuk Arya Samaj ." Behalwe lees, skryf en rekene word hier ook geskiedenms, po~sie en die Vediese bybel

(4) onderrig.

(1)

(2) (3) (9-)

Kuppusamf: Indian Education in Natal 1860-1946? 67.

· t.a,p.; 70-72.

t.a.p,; 73-74.

t.a,p,; 74-75.

(20)

(4) Gujerati-Hindoe~onderwys~ Hier ~ook twee groepe (a) Die suraties van Surat en (b~ die Kathiawaries van Kathiawar. Dit is twee distrikte van Bombaai, DJ.e

"Surat Educational Society" het 'n skool in Bondstraat op- gerig waarin tot standerd VI onderrig gegee word. Die leeJ plan en die handboeke van die skole van Bombaai word

hier gevolg.

(5) MOhammedaanse Ontrwysg- Hier is drie groepeg (a)

. .

Die Gujerati.sprekendes van Bombaai, (b) die Urdoe-spre- kendes van Noord-indi(! en (c) die T~1nil- sprekendes van·

Suid-Indi(!.

Alle Mohammedans moet Arabies leer om die Koran ie

kan lees. Hulle eerstdmadressa is in Durban in 1895 g.e- bou. Die b elangrikste vak is 1 n ;tudie van die Koran.

Vanaf 1914 is hierdie M~skee en·Madressa beheer deur die

"Juma Musjid Trust." In 1933 het bierdie skool uitsluit- lik vir meisies beskikbaar geword~ en die seuns het toe madressas in Pinestraa:t en Haystraat bygewoon.

Die Trust-skool gaan tt standerd V en bied Urdoe_, Arabies, Gujerati·en Engels aan. Geen kind leer Engels voordat hy nie een "jaar se werk in Arabies, Urdoe en -

(1) Gujerati volt'ooi het nie.

(6) Opmerkingss-

_Daar bestaan madressas en moedertaa.1Jbie feitlik in elke dorp in Natal. Kichlu het melding gemaak van 15 I . Hindoeskole en ongeveer 40 Mohammedaanse skole, Hierd~

skole word deur verskillende liggame beheer en deur heel- wat me_isies besoek. · Daar bestaan ook privaat Engelse

skole in omgewi~s waar daar nie gewone skole is nie.

Rivrdie skole volg die gewone leerplano Die meeste .van hi~l

(2) die skole is middag" en aandskole,

Daar is egter 1n gebrek aan 'n g e-organiseerde $elsel.

Daar is ook geen uniforme leerpla~ nie; en moedertaal=

onderwys word-gegee deur onderwysers met onvoldoende (1+ Kuppusami~ Indian Edueation in Natal 1860-1946;

75-77.

(2) Kichlu: Mermorandum on Indian Education in Natal;

31..;33.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

A portfolio of LGBT-friendly firms in the US outperformed the market by a significant percentage of 3.48% per year using the CAPM model and 3.24% when using the Carhart

From this definition, we can conclude that indeed 4(a) is informative, as it excludes two possibilities (those where Bruce does not live in France) and 4(b) is inquisitive as

A holistic approach is feasible by applying mediation in the classroom when the educator motivates learners to give their own opinions on matters arising,

Een V erschoning dienen we hier te maken wegens de ruimte en tijd gewijd aan de topografie (plaatsbeschrij- ving van Britstown) een pl ekje dat meer dan een heel

This research will add value to the recent literature, besides looking at the feeling of employees about the outsourcing it measures the effect of the outsourcing process and

Deze twee patiënten stonden, door het gebrek aan werkzaamheid in de reguliere zorg, wel open voor de homeopathische behandeling, maar hadden negatieve ervaringen met

(Paper presented at the Trade and Industrial Policy Secretariat Annual Forum from the 19-22 September 1999.) Muldersdrift. Global governance and upgrading: linking

Cor die Smuts-figuur is daar deur die jare baie geskryf en sal daar in die toekoms DOg baie geskryf word, juis omdat hy Die net in die Suid-Mrikaanse geskiedenis Die, maar