• No results found

Vasstelling van die kernwoordeskat.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Vasstelling van die kernwoordeskat. "

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTDK VII.

BESLUIT.

1.

Vasstelling van die kernwoordeskat.

· Om

'n

kriterium te vind vir die vasstelling van

~die

grond-

,.

woordeskat; is besluit .dat alle woorde met n frekwensiesyfer van

25

of hoer as basies beskou sal word.

3,130

sulke

woorde is gevind. Dit is dus duidelik dat n heelwat omvang- ryker

onderso~k

nodig is om n uitgebreider en betroubaarder/

kernwoordeskat vas te stel• Enkele bedenklike woorde

(b~v.

woekeraar, mikrobe, trollie,. sement) word deur veelvuldige aanwending in een of twee reekse n plek'in die kernlys besorg.

Hulle mag danwegval ten gunste van woorde wat nou in die bylae verskyn.

2.

Grootte van die woordeskat.

Telling van al.die kaartjies het getoon dat die woorde- s'kat van die vyf reekse uit

11,062

woorde bestaan. Maar .

hie~die syfe~

dui alleen woorde aan wat in die woordeboek voor-

kom. Daarby moet getel word: (a)

87

woorde (nie-samestellinge

. . . ,. . ' - 1) . .

of -afleidinge), (b)

15,465

samestellinge en (c)

1,082

aflei-

2) .

dinge wat nie in die·woordeboek verskyn nie.

,.

Die totale woordeskat is dus

27,696

woorde, maar,

soo~

ver.meld, is slegs

11,062

hiervan in die woordeboek opge.teken-.

Opva1lend van die

~rikaande

taal

~

in teenstelling met Engels wat uit Romaanse sowel as Ger.maanse 'elemente bestaan en dus besonder ryk aan sinonieme is __. is enersyds ·sy groot ar.moede aan grondwoorde en andersyds sy geweldige rykdom aan samestellinge en tewens ook afleidinge. Dit is hierdie'rykdom van die taal wat die taak van· die Afrikaans-leksikograaf bemoei- lik, want hy moet gedurig kies en keur sodat sy woordeboek nie te lywig word nie. Daarby verg dit die grootste oordeelkundig- heid. om a,lleen die meesgebruikte vor.me op te neem en die minder bekendes te elimineer. Dit is dan ook n kerngebrek van die Afrikaanse leksikografie dat die meesgebruikte en beke:q.dste

1) en 2) Sien Bylae B vir voorbeelde.

(2)

samestellinge veral nie almal opgeteken is nie. Uitgebreide navorsing in hierdie rigting is dus hoogs noodsaaklik.

Deurdat die opname van samestellinge en afleidinge so

arbi~

'.

trgr is, moes al hierdie vorme in die ontlede reekse gekontro-

- '

leer word, insonderheid die volgende:

(a) werkwoordelik~ samestellinge - vera~ di~ met aa~-, af-, agter-, b inne..:.,

l:ry-,_ ..

deur ... ,

in ... , ..

l.os" r mee-:. '· m.is.;.

~

na ... ,

om.;.1

. ' . . . ~ .

ond.er..:.,

oop~, oor-, op..;. ,. raak..:.; reg .... , rand-, saam-, tee

. . . . . . . .

. (teen)-, terug-, toe-, uit ... ,

vas-~

verby-, voor-,

vooruit-·~

. ' . '

weg-:

1

ens. as eerste lid en· die met ..:.1llaak en -hou as tweede lid.

(b) saamgestelde s.nwe. Daar was n groot aantal met baas-,

reuse~,

hoof-, ens, en met stofaanduidende s.nwe. {b,v.

sil~er-, koper~,

sy-, wol-, hout-, yster-, ens.) as eerste lid,

(c) alle saamgestelde bywoorde en byvoeglike naamwoorde, . (d). alle samekoppel:Lnge,

(e) alle'afleidinge--- veral afgeleide o.nwe. en bwe, met on- en afgeleide werkwoorde met be"•

Die twee (of meer) lede van samestellinge (samekoppelinge) is apart opgeteken, maar slegs in enkele gevalle kon dit nie

'.

gedoen word nie, omdat een van die lede.(of albei) nie in die

i . ... ~ ,

woordeboek verskyn nie, b.,v. (mee)horing, (langasem)kriek,

,. ,.

. - ,-

~stoom(enj:Ln),

(haarkapper)salon, (foks)terrier, (nama)bessie,

. . .. \ .. .. "

(martini)-(henri). Uitsonde:ringe is gemaak t.o .• v. opsy (b.v.

'

opsysp:ring) en jaglui:pe:rd, omdat hierdie twee woorde wel in die

I ,.

Engels - Af:rikaanse deel verskyn. Die splitsing van die· same-

,

stellinge en samekoppelinge (b.v. raad-op) het dan ook meegebring dat daar aansienlik meer lopende woorde ontleed is {ongevee:r

'

-

31,.000) as wat daar werklik in die reekse voorkom,

Dat sommige van die veelgebruikte samestellinge

,. in

die

reekse nie opgeteken is nie, dui be:paald op n leemte

in

die same-

/

stellinge van die Afrikaanse woordeboek. Maar hier.mee bepleit -ons natuurlik nie die onvoorwaardelike opname van alle moontlike

,.

verbindinge nie, wan,t die Afrikaan·se spel- en skryfwyse, met sy . s"intetiese' grondslag, maak die verbindingsmoontlik:hede haas onbe-

.J

(3)

112

perk. Indien alle verbindinge geboekstaaf moet

word~

sal die gewone woordeboek seker twaalf of meer dele beslaan

i~p

•. v. een.

Dit is hierdie groot praktiese beswaar wat volledigheid onmid- dellik.uitskakel en daartoe bydra dat n·hele aantal van ons veelgebruikte samestellinge (en afleidinge) nie in die Afri- kaanse woordeboek opgeteken is

nie~

/

.

Slegs

'n

geringe aantal woorde (nie-samestellinge en ..:aflei- dinge}, meestal van uitheemse oorsprong, kon nie

in

die woorde-

, . • " " 4 , . I ·J

boek gevind word nie,. b.v, kle:i.m.,

wallabie~

wall·aroe, teepee,

I - # • , I • l - I - I J

wigw~m;

meks:i.m., sok (=:-mark), enjin, ;pekinesie; swets, sanna, booi.

In enkele gevalle moes die woorde

in

die reekse verander word in ooreenstemming met die vorm in die woordeboek

aangegee~

,.

b.. "it,

so em word zoem, herstelwerk word herstellingswerk, k:Wikkie .

J • I - .

word'kwikstertjie~

leunstoel word leuningstoel, knoestig word

J I j " I

knoesterig, wilde-sand word wilsand, asbestos word asbes, tarna-

l , .

rind word tamaryn, piekanien word pikkenien, gelykop word

I .

gelyk~op1

riempiestoel word riempiesmatstoel, harpoeneerder

I I 1

word harpoenier, perdoemps word pardoems, ens.

I I

Benewens die 3,130 kernwoorde word 7,403 ander woorde- (met frekwensies van 5 - 24) ook aangegee.

3(1 Betroubaarheid van die telling.

Hulle verskyn in Bylae A,

Volgens die eerste berekening

(d.~.s.

ver.menigvuldiging. van die die

vell~.met

104) is vasgestel dat 1,143,337 lopende woorde afgeskryf

is.

Telling van die frekwensiesyfers (1,06?.,019. v.ir die 3,130 kernwoorde,

'

75,907 vir die

7~403

woorde met frekwen-

...

sies van 5

~

24 en 918 vir die 529 woorde met frekwensies van 1 " 4) dui egter n tekort van 493

aa~.

Die moontlikhede is dat daar

'n

fout ingesluip het

in.

die be-relcenings of dat daar van die vierkantjies verlore gegaan het,

I

Waar die fout

,1§, ~s

moeilik om te bepaal, want die velle is opgesnipper en die yierkantj ies is

::rerniett~.

Daardie· syfers·

kan dus nie weer gekontroleer word nie. Die waarskynlikste

uitleg is_ dat daa:r ·erens

·in

_die berekeninge gefout.eer is en dat

dat ook

'n

raar ·van die vierkantjtes

ve~lore

geraak

h_~t.

Hoe

dit- ook sy, die verslcil is onbeduideD;d, want die tekort van 493

(4)

verteenwoordig s1egs •043% van die bruto-totaa1 1opende woorde volgens die eerste berekening.

4-• Woordfrekwens ie in Afrikaans.

Dit is interessat:J.t om daarop te let watter woorde.die

meeste voorkom en watter .. .. persentasie van die netto totaa1 1opende woorde wat ont1eed is, uit die meesgebruikte woorde be- staan, Hier vo1g n paar syfers:

Die hoogste

1 woord verteenwoordig 5 woorde

10

n

20

n

30'

19

40

91 50 ~·.

60

?1

70

I?

80

11

90

!?

·1oo

n

3,130

IT

n n n n n

t?

II it VI

n

!?

Y1

lopende woorde

85·,442

16-6', 113

256·,

971 368·, 727 442· 959

'

495·, 933 55-6', 705 569',844 596·, 257 618·, 514 636·, 775 '651', 723 1,.066,019

' Persentasie van die netto

totaa1~

(1,142,844) 14;5 7•5 22;5

32~3 38~8

43·4 49;9 47 52;2

54~·1

55•7 57.

93•3

·Die meesgebruikte woord, volgens hierdie ontleding, is

,- ,-

die· daarna volg en, n, he (het), is; hy, 3:1ie, van, sy· (he) en

_,

...,...._

-

...,._

- --- - -

...,.._ ~

htil(1e). Tesaam verteenwoordig hul1·e 22• 5% van die netto totaa1 ·lopende woorde. Hierdie lysie

vers~i~ he~1wat

van

'

Aucamp s

,-r~.,

want sy eerste tie!]. woorde is die, en, nie,

...._ _...,. ..._... ... het~ '

.... n.,

van, is, in,

eke~

dit (wat 25•4% van die netto totaal lewer),

-... -...

...

...

--

Die gebrek aan sameval is waarskynlik te wyte aan die

verskil~

lende aard van die stof wat in die twee ondersoeke ont1eed is, Hierdie studie toon verder aan dat die hoogste 60 woorde helfte van die 1opende woorde bes1aan -

by

Aucamp is dit die.

eerste 50 woorde

~

en dat die kernwoordeskat van

~_,136

woorde (d.i. 28•2% van die

1eksi~ologiese

woordeskat of 11•3% Van die tota1e woordeskat) vir.93•3% van die lopende

w~orde

(m,a.w,_van die. geskrewe taal

in

die ont1ede reekse) verantwoorde1ik is· •.

Die

gemid~e1de

frekwensiesyfer vir die kernwoorde$kat is 340•6 teenoor 9•7 vir die orige woorde. Die bevindinge dui tewens aan met hoe min basiese woorde die skrywers van 1eesseries (en

'

ver.moede1ik ook die meeste

skrywe~s,

om te oordeel na Aucamp se ' ondersoek) hu11e inderdaad bedien, Dit sou belangwekkend wees

-i ' . .'

- I ~

(5)

114

om, indien daar soortgelyke syfers beskikbaar word, 'n verge- lyking met die ges:proke taal te tref ... ·

3)

Op grond van sy eie bevindinge 0eweer Aucamp dat'dit met s-ekerheid aangeneem kan word _d.at

1tin

e1ke gewone geskrif van 'n · soort" die eerste tien·woorde geml:d.de1d nooit onder die 25% sal

' ' .

. . .. .

:aaal nie, d.ie. gebruiklikste 50 woorde nie. onder

di~

51% nie en die 100 gebruikiikste woorde nie onder die 60% nie. Die

dog~

matiese karakter van so·'h stelling maak. ditaanvegbaar. Trou-

. I

ens~

dit mag ge1dig wees vir

drukwe~k

in die algemeen, maar vir hierdie ondersoek is dit -·"beslis nie. · Wat · nodig is om ver ...

ge1ykings te tref, is uitgebreide frekvvensiate11ings van ver-

.~ - .. ... ..

ski11ende soorte stof, d,MT.-s. van algemene

~rukvverk~

sake ... en

#. , -

pers·oon1ike briewe, skoolhandboeke, tydskrif·te,, ens •.

; .

Wat die aard van die kernwoordeskat· betref., kan a~r;getoon

word dat die woorde uit alle soorte rededele bestaan, Dit is egter opva11end dat daar onder die eerste 100· besonder·min

~ ~ . ' . ·~VllWE:?; , .. .

s.nwe• en wwe. voo'rkom: die oorgrote meerderheid is

J h 'Jj,~we. ' . . 4

of wat Jespersen partikels noem (a..w.s. bywoorde, voorsets.els,

voegwoorde

~n

tussenwerpsels). Ontleding van d-ie woordso?rte.

(~ernv:roordeskat) ~gee

naastenby die volgende persentasies:

s,nwe.: 41%, vrwe.!l 28%,

b~nwe.

(te1woorde en lidwoorde): 11%, ander woordsoorte: 20%.

Die kernlys verteenwoordig ook- all~rlei

1

terreine,. b.,,v.

I I . I - . t

liggaamsdele,

kle~ingstu~ke,

groente,

~rugte

1 diere,

vo~ls,

insekte; reptiele, plaas ... ·en stadslewe, huislike lewe, gereed-

'w ,- '

skap,

m~~r~le;

die jag, sport, weersgesteldheid, die gevoels•

lewe, e.d,m.

' . l ·,.

Die vraag

1

of daar ?elangrike woorde u:i,tgelaat is, is moeilik om te beantwoord." Funksieverdeling het meegebring dat n geringe· aantal bekende woorde nie in die basiese lys ver-

, . " " ' I J " I . I - l I ' I " " ..

skyn nie, b.-v;: -baan, deug, eis, flits, gaap, haak, hef# e,a .. ; maar

b~houdens

_hierdie groBpie is dit onmoontlik om na ander te

'

verwys. Die· optimum wooi'des·kat· is nog onbekend;. en ontbrekend.e woorde kan alleen deur verdere navorsing

~asgestel

word.

5.

Aanwend~g

van die lys.

3)

Woordeskat en woordherhaling, 120

(6)

Die kind

op

die laerskool wat Afrikaans as tweede (of

,-

v:reemde) taal .. aanlee:r.t·· J.].Oet kennis maak sowel met die woo:rde wat die meeste.in die taal voorkom as met die onontbeerlike

~ ., '

woordeskat van sy onmiddellik:e omgewing (soos i.v.m. die lig ...

I , -

gaam,. kled:i,ngstukke;·. diere en voel$, vertrekke in die huis "ex;.

1 J " I I

hul inhoud, die skool,

tuin~

en ander ge:reedskap, spele, ens.).

,f ~ " ,._ " "' I

(Vergelyk Palmer se uitsp:raak,. bl. 37), M.a ..

~

.. , in die keuse van n optimum woordeskat moet

b~ide

die

frekwensie~

en bruik- baarheidsbeginsel .toegepas word.

Vir die .samestelling van gegradeerde leesseries, spel- lysts, taalboekies, ens. in suiwer Engelssprekende centra sou

.

die aangegewe kernwoordeskat met die byvoeging van n lys utili•

. . . .

'

.

teitswoorde naastenby voldoende wees,

,.

Waar die omgewing twee-

.

talig of oorwegend Afrikaans is, kan 'n heelwat uitgebreider

.

.

woordeskat gebruik word, .

Vir moedertaalonderwys op die laerskool is·die kernlys natuurlik onvoldoende en verder as st. II of III kan. dit ons

·nie voer nie, Tot op daardie stadium· bied dit (t.o,.y •. _· die

· woordeskat) 'n objektiewe grondslag aan vir die

sameste~l·inE?

van toetse

1

oefeninge, leerplanne, leesboeke, spellyste, e,a..m.

en vir die waardebepaling van reeds bestaande of nuwe handboeke vir taalonderrig, Dit beteken natuurlik nie dat die

woorde~

,-

skat van

handboeke,·oef~ninge,

ens. uitsluitlik uit son lys woorde moet bestaan nie, Dit sou veels te kunsmatig en onoor-

deelkundig wees. Die lys moet nietemin as basies beskou word en ve:rder uitgebrei word

in ..

ooreenste:mm:i.ng met die eise van die

leerpl~n

en die behoeftes van die leerlinge.

I "' ,. "'

Vir

cdi~

samestellinge van handboeke, e.d,m. tot en met

r

st. VI sal minstens 10,000 woorde nodig wees. In hierdie ·

' ,-

ondersoek word wel 10,533 woorde aangegee, maar vir die betrou- baarheid van die 7t403 woorde in die bylae veral kan die skrywer nie instaan nie, Daarvoor is,

BOOS

reeds veiffield, uitgebreider·

navorsing ncidigo Hierdie studie is dus net aanvoorwerk, waa.:r-._

op

ander moet voortbou. Met n ?mvangryker lys sou dit nie alleen moontlik wees om betroubaarder handboeke (tot· en met st.

VI) saam te stel nie, maar ook om die geskiktheid van bestaande

(7)

116

of'nuwe handboeke te meet. (Sien verder

pp.

68- 69), 6 •. Aanverwante ondersoeke.

Terloops is daar alreeds na allorlei aanverwante vraag- / stukke verwys.

Tall~

probleme (wat direk ui.t hierdie studie

(

voortvloei)

b~

in.

Af~ii;:a~ns

n;og o.nopgelos.' en ·a.aa:r.om is weten-

, . '

skaplike navorsing t,o.v. die volgende dringend noodsaaklik:

,-

(a) Uitbreiding van die kernwoordeskat tot minstens 10,000 woorde, Vir hierdie·doel sou die ontleding van minstens vyfmiljoen lopende woorde nodig wees.

(b) Die samestelling_van kernwoordeskatte t.o.v. al die vakke

op

die laerskool •

( c}

·In

hierdie ondersoek is die aard en inhoud van· die stof in die reekse nie ontleed

nie~

Dii ·is 'n studie

op

sigself: en sluit o.a. die volgend.e in: (I) vass·telling van die vcior- keure van leerlinge o:p,die.laerskool, m.a.w•

1

in watter soort stof die kind op verskillende.stadia die meeste be- langstel; (II) bepaling van die eienskappe van die stof wat

• • I •

belangstelling opwek en die leesles gewild

ma~k,

b.v. span-

, ~ i l ~ '

. ning:, humor, verras sing,., d ialoogvorm

~

ens • ; (III) onder- linge verhouding van die l·estipes; (IV) bepaling van die waarde van die dialoogvorm teenoor die gewone verhaaltrant

"

op

verskillende stadia; (VJ vasstelling van

.

. 'n geskikte woor ..

deskat o:m die optimum le.stipes te ,d:ek, ens.

(d) Vasstelling van die omvang van 'n kernwoorueskat

op

verskil ....

' . " ... ~

lende stadia,

m~a9w!

aandulding van die-strale vir die ver- skillende standards,

. (e) Vass.telli!}-g.

v~n

die optimum gemiddelde frekWehsie in_ lees- reekse, m.;a,w, hoe dikWels elke nuwe woord herhaal moet word om doeltreffende :retensie te bewerkstellig•

(t)·,Die samestelling van 'n utilitaristiese woordeskat t.-o.v.

\ . I I

t~eede~taalonderwys,

·aanduiding·van die aara. en omvang daar .... \

~ .

van>en bepaling van die verhouding tussen en die plek en nut

\ 'of ... y '

van a.

i~

twe<: t ipes (a., w. s. 'n· frekWens ie- en bruikbaarhe ids- woordef;lk:€it).

(g) F:r-ekwens ietellings van ono:pgetekende samestellinge (en af\ ..

leidinge) om leemtes

in

die gangbare woordeboeke te vul.

/

(8)

(h) Frekwensietellings van verskillende soorte stof, b.v. koe- rante1 tydskrifte, persoonlike en sakebriewe, algemene druk-

, .

werk, ens.

Met hierdie lysie kan ons volstaan. Dit is natuurlik nie volledig nie 1 maar genoeg is aangebied om te bewys dat daar nog veel

op

die vorser

in

Afrikaans wag en dat ons antwoorde op baie vrae nog steeds onbeantwoord'bly.

7. Varia:

{a) By sommige woorde (b.v. enkel, grond, trekker) is die be- tekenisse of funksies per abuis

op

sommige vierkantjies uitge-

. '

laat. Sulke woorde verskyn net een maal; omdat die verdelings nie aangetoon kon word nie.

(b) Om lang omskrywinge in die lyste by homonieme te vermy, word enkele Engelse

ekwival~nte

gebruik.

( o) Die laaste boek van die Jong. Suid ... Afrika-r_eeks is vir sts. VI en VII bedoel. Om die rede is net helfte van die boek

. ,.

ontleed, .d.i. tot aan die einde van die les op bl •. 127.

. ,.

{d)

Waar nodig, is anglisismes aangesuiwer en die korrekte

' .. .. " "' ...

vo-rm opgeteken,

b~ v.

gretig i.p. v. angstig (Ek was angstig om

· hom weer te. sien).

(d) Die feit dat daar slegs 529.woorde met n krediet van 4 of·

'.

laer voorkom, getuig dat daar

in

aldie reekse.voorsiening ge- niaak is vir ·'n redelike mate van

woo~dherhaling.

Die gemiddelde frekwensiesyfer vir hierdie ondersoek is 4l_wat goed vergelyk met die aanbevole

25 ..:.

60 (d. i·. een nuwe woord vir elke

25 -

60

lopende woorde. Bien bl.

42)~.

(e) Vvat intensiewe vorme van b.nwe. betref', is net een vorm

I • ,.

tot

-opgeteken, b. v-. stokoud maar· -nie horingoud nie,. ens.

(f) Dit is·omnoontlik om :die bevindinge van hierdie ondersoek

' I . \.

met di~ van A~oamp te korreleer

1

omda~ die kriteriums wat nuwe . woorde betref', so hemelsbreed verskil,

I 'I tot I

In sy eerste

1.1

000 woor- de, b.v., verskyn (I) 'n hele aantal verlede deelwoordsvo:rme en

... ol

sta:m.vorme van dieaelfde woord (b.v. doen, gedoen; hou, gehou;.

bly ,. gebly, ens •) ;

(II~)

enkelvouas ... en. me·ervoud.svorme. van die_.

selfd? woord (b.v •. arm, arms; been, bene; boer, boere,. ens.)

Homon2eme en f'unks2es word ook nie onderskei nie, Hierdie

vor~

ser het alle woorde en vorme voor die vo·et as nuwe woorde beskou •

• • • • • o ••••••

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Op grond van bovengenoemde aspekten zijn de deelnemers aan deze HTA- verkenning van mening dat een voldoend breed onderzoek voor een ver- sterking van de

Voor deze laatste soort is dood hout een meer gebruikelijke standplaats (Dierssen 2001) dan “humeuze zand- en leemgrond” waarop Echt maanmos eerder in Nederland is

Die oudi ti ewe perseptuele tekorte wat bestaan het, is na die toepassing van .die hulpverleningsprogram oorko~ In heelparty van die ouditiewe funksies het die

Skolastiese prestasie is die afhanklike veranderlike van hierdie navorsing (vgl. Soos reeds genoem, word dit geoperasionaliseer tot die ge- middelde persentasie in

Ons het reeds gesien dat nuwe woorde van bestaande woorde afgelei word op drie maniore: (i) deur middt&gt;l van voorvoegsels, (ii) deur midclel van agtervoegsels, en

Because the frequency shift is much larger compared to what is possible with a conventional mode stirrer, the frequency range of the chamber is extended to lower frequencies compared

The result of the existence of the Alcohol Levy to date is that some of the companies in the alcohol industry have lost their value and employees have lost

Toe Anton ongeveer veertig was (1972) word hy op 'n dag in Toscane deur 'n ineenstorting oorval. Hoewel sy migraine minder is, raak hy depressief en moeg. Hy slaap sleg. Een