• No results found

belangriJw aspelr.te van die slwp_pcndc dcwd van God :

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "belangriJw aspelr.te van die slwp_pcndc dcwd van God : "

Copied!
53
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

v. DIE SJCEPP INGS'MOTLiSF.

7 )

Alhoewcl die VC7'10.'3Sings;noticf"'-/die hoojlrlem dra ten aansicn van die wording of voortbring van lowe, dingc of die kuns, is die slwppingsmotief reeds in Opperman se vroc8 po8sie cwnwosig. Di·t is die tcma van [fs:;_Y!:_trali

(HEILIGE BEBS'TE), waarin die slwp_pingsdaad van God teenoor die herslr.eppende aAtiwitcit van die

11

arbcidors;,- g;;stcl word. Die Jweplet openbaar twee

I

belangriJw aspelr.te van die slwp_pcndc dcwd van God :

uu het die wcreld oopgcskiet tot grot en grOJnadoela';.

Volgens die funlr.sicwoord ;;oopgcslLietii is dit hPagtig, oomblihlik, en as in aanmodiing geneem word dat clio wcrold daardeur oopgcmaal'i word, kry hicn~die daad die effek van cenmalighcicl en finalitcit. Die l;rag waarmee dit plaas- vind, blylr. verder uit ~~'dinmnict 1 ; in die · ccrsinc en, gcsien teen die agtcr-..

grand van die implilr.asie van hicrclic dacd vir die arbeidcrs, is Sy sl- wpping ook dinOJnies. Die funlwicwoord "droOiiZ'; suggcr~ca7~ dat die slwppingsdaad die resultaat is van dinamiosc on ic2ca.Zisc7··cnde derdze, mcwr dui ooh op die gemak waarmec d . ie /llwppor die wi?:rc_Zd iioopsiziot··. fficrmce vona die nederighcid en geringe aard van die werh van die •·arbcider.'3", seas blylr, 1..dt woo7~dc soos

n skorp tcorwtelling. :L'ccnoor die

1

'clroom met dinOJniot

11

van die Slwppor word aan die arbeiders •idie bosondol'hcds en vordrict

11

gelaat. ''Vordrieti!' wo1'd duidelili dour die rym en die _Josisic cian die einde van die gedig golwntras- tear met iroopgoskiet:• on

11

dincu!dct'•, sodat God so skoppingsdaad innerli11- en uiterlilr geJwntrastccr word met die daad van ordcning van die a.rbciders.

Dit l-ian oak lr.walilz toovallig woes dat ICent!:_ ali

TL

gedig soos Sq,r!£o_;f_q,S!:J] voor-,.

afgaan, wac.rin die mens in die stadsmilieu bcsig is om d·ic aardlwrs met sy eie mocitovolle arbcicl na sy ' cic wil to vcrandcr.

1) Vgl. d i c be handel i ng hi Ci'Z.'an in Van clcr Walt, P. D. !2iC.. _ _v._cr l!?E_0._1.fJJ'!!!!:£J....~g.1..

i z:: .. _sli c ]}_G_ e s_i._e _ _ v.ar~; __ _P._:_~L! .. Of!pc trn_c~i]-.

(2)

sl-wpper. Ten spyte daarvan da-t die Bhi1cl3r skep mat mocite en drif, wat die digter 'n

11

lworsigc _govlclr" noc1 n, iB sy wedr tog 'i1 voortsatting van die slwppende daad van God, in sovcrTa

11

Sy 7u .. &rtstog

1i

in hom volbring word.·

,,

" toe jy . ..•

. • . . . . . . . . . allcs 1nct !wars i g,;

tot branding van die shone ll.on toe is Sy hartstog cars in jou soos green sipressc tot n IJlcon

gcvlclr vcrwclr., volbring vcrwr i ng .

il

Uit die oogpunt van die /iunss.'r:ep_ping is dit bolangrilr. dat in hicr~dic vcr·"·

welilzingsdaad van die slrildm· clio dingo van die natuur

1

;tot branding van die sl-wncii word, dat die rrgroc;n si~J?~ c sse··, nl. die natuurgcbondc ding, verander·

{livm~wringi1 ) word tot

11

vlcanii, clio suiwer on~natuurl ike. Dour micldcl van n suiwcrendc vcranclcring van die ncduur bring clio slr.epper~-mcns dus n nuwc werclcl, clio vlcon ?Jan die slwnc tot steuncl.

n)

Die slwppingsmoticf tr0c in DOLOS'SE' stcrJ-• op die voorgrondt::: en word indordaad brcer uitgcwcrlr en meal~ s"Jcsificlr op die lwns bctrclr as in di e vorigc bundcls. Ooll; hicr word die slr,oppingsdaad van God gclwrvnork dcur n klein gcbaa7~ met Jwsmiesc gcvolgc. Sy slw_ppingsdaad is hicr ne-t so dina~

. rr

t 1 . 1 . d . ·s; J - 3

mics as Ln :;_C?_ri:_E_C! _ £ Ln soverrc <y gc:ncn war as ", wpper van s wppors" ) wat lias OorJ•rag met not die vinger uitgcs-trcl'£

die ac;Tdc, plantc, storrc, AdOJn •.•. tot clic sondoual, _profc-Gc uit Can'aru wcl1Y.

i/Jfct die uitstrcF<- van die vingcx slwp hy dus ~~-lo net nic, maar omdat Hy sliap_pors en p!~ojete voor-tbring, vcrselwr lly dat Sy wcrk voortgcsit word.

Tussen Hom on die dena~ Fiom gcslrapo slwppor, die Prometheus--mons, die mens as Jwltuurdrcwr, bes-caan claar 'n liJ~o;otrcdz 1 ', waardcw~ die oorspronlrliJw shopping gelr.ont inuocr word ; '

_ _ , _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ u,-~.-,._,.::,._ _ _ _ ._,_,_,_,._,--•-··--·-~····••~•

2) In sy artikcl -"

0

ocsi_!L!?..!}:r_i_n najcu_:tr .,. van ','7:.__!:?_9_?_rjaar? (,STANDPUNTE' XVII, nr. 5

2

p. 45) nocm Ii:. J-mtonisscn die slwppingsgcdagte baio perti- nent tcenoor slogB .twcc andC7~ i 1 dolos

11

~·fasctte, nl. die ifsJwldig~

vrcvag

11

en o pcnbc~r i, ngsfunlr.s i c.

3) fSL!I._f!!:_a.. ·

(3)

llt'!fat [J as slwpper skep moet ek as mens herskep . iP

Teenoor sy skeppingswerksawnheid is Clod oak Herskopper· van die aarde, wat Sy shepping opeis soos in !!._'?_dG..?:!:i_O.lr:l?~ uitgr;;bee.Zd :

1

'God het as magtige magneet Sy vingor·

deur n walk gesteeh:

daklw en bome en mense beur en buig krom

soos alles ontspyJrer ~ ontwortel, ontaarde na l-lom.

H

Jillet

11

magt i ge magneet

li

word Sy !~rag hi er ehspl is i et omskryf . en ge 'i'LZustrem~

met die magtige ;~eaksie wat Hy met n enkele vingerbeweging veroo7~sr:wlz. Die eenvoud, gemali en l'i-rag waar·mee diG [ji'.Jor; duad verr·ig wo1~d, is diese_Zfde wat

in Kontr0k uitgebeeld word.

Die slwppingsdaad van God hot oo!r in hierdie po0"sie 'n besliste fina-·

liteit. Dit impliseer dc~t alle verderc s7wppende chtiwiteit of funJrsies wat

dam~aan verwant is, daarvan moet vcrsl~il of n, uitvloeisel of voortsetting daarv::rn moot

wee~.

Nou ve7~want aan shopping is die funlrsie van onder·h.oum" en bewaarder wat die aarde in hie;~die bundcl vet·vul. Die aarde word die duideliliste in MCf!!Unae gesien as sogende oermoeder of onderhoucr, wat

i1

vissc en meeue,

diere en mense, allc soorte in wel- of wangeboor·te,

die ganse s!;;epping met sterk arms vas vat en sao g.

iF

Volgens die funksiewoord

11

Boogii, die titel en die prominen-ce plelr: wat die verwyBing na die -titel in die gcdig inncern, iB hier slogs spralie van die ' oerrnooder as onderhouci"' en nie as verwehher 4

)nic. DcLt die

11

rnoeder

1' 11

kaa1''

1

is, hou in dat n gedecl"to van haar liggaam wat gewoonlik bedcl1- is, met die getyewisseling on"tbloot is. Dit slwirel die rnoontlikhcid uit dat net die 4) Die stork personijUwsia en dis verwy:::.Jing na

11

we].,- of wangeboortcli bring

blykbaar moe dc&t R . Ln"tonisscn (!::_o_}/~, ic_ ... EE!1:_~Jaar·-=--._7.?a71 n_.!!.oor:.Jsl::p.,r?

p. 45) die aardc n Bl·wppcr noom. Su P . .?r:J..cJ: . cg-t,er slags die wel·- of wan"·

geborenes. So •n benocming, scljs al is dit personifiarend, is n ve,~al·~

gemening wat die mens a.s skcppcr nie in die regte per8pelf.tief stol nie.

(4)

51

see as moedm~ gesien wo:r·cl ··• die hele am~de is ''moederii, en hieT'van is die see slegs n deel. J!ierdie siening van d-i& aarde di~a by tot s!;,c:w!r ironie

in !!5!!.':?2!lJ2o.J:.: die ondm~lwu.:T van lewo dra by to·!; di9 ondergang van die hoogste

vorm dac~rvan. Hler·in hot die irnniese uitbee_ZcZing lJan die s.puitendey br·an-·

dende inassa as

11

platl~opdenneboom'' en a .. Z beweer dat die

aa_;·o~e s.';;eppei~

is v;-Ln die

sy attr•ibute sy oorsprong. C!m te laworas en brandende lrl i p 5) !ran n i e

steel-'i hou nie, want di.e dinge bestaan, is deel DtLn die aar'de. Met '',S'odoma Oomo ra

11

in die eljde stansa en

11

apokaliptiese uur'

1

digby die slot word n

rede vir die vm~woesting en dus n hoer Mag daaragter geimplisem~. Die aw'de dien dus Dolgens die digte1, as instf.ument to+, Dernietiging. Hier is

duidelik 'n verwysing na 'n

11

Verwelrl·:erh

DCJ?,

die verwocJstende lrlip en as • . Nie net die dierelcwe wor( tot in sy eenvoudigste vorm (erdwurms in

tend Doortgebri11,g en oncle!,hou devr midde_Z

Jai1

soljs die gr·usame IIJat aan die aarde toevertrou is, en deel daa-;-Dan gcwo1,d h"<t. So Iran uit en deur middel van die aarde, dild slw:.e uit die grusOJne ,

11

n lwppie roo i papawers uit duisende lr:adawers'i

voortlwm. Hierdie idee Dan skoonheid uit die oorb_Zyjsel is reeds bel-.end

uit die vroeere poesie en di?,eJ-. uit die

11

bloei ••. (van) .• .' lrappertjios op

n ashoop" .6)

Die klem val egter oak .soms op die ander aspelr,; Pan hierdie ontwaalr,;/

herontwaak_, uit die aorde_, nl. dat die aaPde bewahcr is van reste. Die

twintig eeue" beJJaar r.:;.,.da·t die men.s cit aa:n die a c a·de toevertrou het. Jls hiermee clus n ander aspelr: van die aardc se

1

moedersfr;ap

1

belr:lemtoon word, tree die n"e'<.s op as z:;,-: . ~welrJw7~ en oolo; later ontdehl-v-r Dan die 'boorling' en word ir·Dnius uit die

onder·ho-ue7~

van lewe dLe dooie to voorshyn gehaa:!...

5) Ibid.

6) V:u.u r Z?J..J..f!.fl. i n B 1 Oil};__.]:' an q_i_p_ b c_~;.a~~.€!:2:...

(5)

Hierdie bewarende funksie het die aarde ooh in Mull-e_!]_r?:_ en die Jrrielieput in

Vloqryellet,jie~. Dit bewaar die ge.'Jtolde lewe in DennC!_bol en die onontwaal-tte lewe in die klip in fL~?:rara. S'oos die mens in £.ar_rara moet onthul of opwel-., doen God dit in Hotnot:God. i/at deur die aarde bewaar is, word in die op~

standing versamel deur die vier engele (boodskappers van God) se basuin- geskal ifoor die wereld se kruine

1".

Een van die duidelikste aanduidings van die bewarende funJ•sie van die aarde vind ons egter in die junksiewoord ilontaardei'l in f!ed:_f!_rlwms. God rn.aall- dus met Sy wederlwms alles los van die aarde waaraan dit behoor>t het en waarvan dit deel was, en openbaar dit in die Apoka.lips. As bewaarder en as onderhouer van lewe is die aarde nie q.,kt ief nie, soos die kousat ief

11

soog

11

(MCJlTIJT1,ae)en die groeiproses van die papawers (A!ukene) aandui. Daarteenoor is die twee slreppers, primer God en sekonder die mens, die al'it iewe persone in die proses van sl-repping en herskepping.

In die bundel gaan dit egter om die mens. In sy wese is hy n her- skepper, wat iets Dan die skeppende mag van God in hom omdra en soos Prome- theus in die Aeschylus-·tragedir; die vuur van die gode besit. Hy is bewus van n roeping, n opdr>ag buite homself en erlren iets meer as die eie , instink.

Vir hom is daar nie net n 'wil' nie, maar is sy deel van die

11

lwntrak

11

vir hom n

f1

moet If:

rf!J!at u as sJwpper slwp _. ?) moet ek as mens herskep

1' •

Die mens as

11

vuurbees

1•

wat iets van die goddel ilw (vgl. i'vuuri') en iets van die dierlike (vg1.

11

beesil) in hom omdra, is getrou aan lidrij en droom

11,

sodat uit hierdie hibridiese wese die skone en die bose voortkom:

11

die buffel van die metafisiJw:

die vuurbees in homself volg, buig of bars,

enduit sy drif en drome na, en priJrkels van die brein

word piramides, Laaste Avondmaal,

- - -· ---· · · -···

(6)

wiel, chroom,

_projek.tiele, produkto van die atoom, et cetera.

11

8)

lv!et sy redo skep die mens dus op

'll.

,dinoJniese wyse, soor··tgelyli aan die sliep.,,.

pingswerk van God.

0

Prikl~e.Zs van die brein

1;,

di-t wil se cLio dcnlr,e, neem gestalte aan. Belangr·ik is dat die denlre of besinning by die menu.Zihe skeppingsdaad genoem word, terwyl dit by die va;n Cod ver·swyg wm~d .. - 'n aan-- duiding van clio uitnemendheid van die Beslui·t van Goi bo die

1

wik' van die mens. Dieselfde gedagte en ooJr die konsekwe>ttheid v':Ln die mens,ZilHJ strewe,

by nOJne sht:tppingstreux~, kan :;elees word daarin dat hy, iibuig of boPs,/ end~ ·

uit sy drif en drome

11

ncwolg. Die beelde wat him· geur·uik wora as simbole vir die mens so tegniese en l.unsprestasies is hasios paradokuaaJ. Piramides is argitektnniese kunswerke en bewaar ges1or•we) gebalsemde r'.dell ilrc8 en dus bosk:Lwlngs. Met hierdie beeld word (!.us meer gesuggereOi~ as die menslil>-e sterflikheid, wat die ;~ede is vir die oprigting dam~van; dit is oak aan-·

duiding <-'an die mens se drang na en droom van onster·flikheid dour middel z:an die te:,gniek (van balseming), maar hier· ve;~a] ook deur· midtiel

ZJC'n

die boukun:::;, wat reoultaat is van sJrt:ppende antwerp. Met ''Laaste A.vondmaal'' bedien die digter hom van n sinr·ykP beeld. Die toneel is deur .baie lrunste···

naars uitgebeeld, maar die belangril.:ste

i1

Laasto AZJondJnaaJi

1

is di(i ZJan

Leonardo da Vinci, iemand wat, behalwe sy Zr,unstenaars,~alent, oak verbyste~

ronde genial i te it in die ontwerpJr,uns openbaar hot met ontwerpe wat _Zc;nk na sy dood dankbaar gebruik is en hom onsterfl U• gemaak het. ilierdie asso~

siasie wat die ber:dd oproRp~ skahel goed met, en laat dit dus goed _pas by die t2gniese simbole JJat hier· aanwes~g is en dui op die onsterj'liff_heid van die mens dour middel van .lie voortbring van die kuns. Die Laaste Avoncbnaal~

toneel s_pieel cgter ook sterflikhoid en hoop op onsterflikheid. Dit speel

af kart voor Christus se kruisiging, dus in die atmosjeer van die dood,

maar die nv.ttiging ZJar. die maal simboliseer jttis die deel wat die gelowige

(7)

het aan die oorwinning van Christus om~ die aood.

i1

Wie.Z

11

en

11

chroom

1i

is simbo;..e van die mens se tegniese 0keppinge, -ter·wyl

11

projeht iele, prodv)'ite van atoom

11

die vernietigende mag var~ die mens suggcreer.

Waar God allesin<: lui"-end sliep, soda·t Sy skepping aaneenshalwlend genocm

II

t

!

.9)

word as die aarde, planete, s ·erre, AdaJn' , hersl1.ep die mens s-tul1.sgewys, .:wos C-it ool> _qesuggm~cer word in Cie sporadie.se opnoem

VOJ?.

sh.epping.simbole

in J!.!!'YI:~l::!i?e~.· Teennor God se skepping, wat selfs volgens die mens net soms misluklO), lbrlwn die herskeppermens dat hy flper ongelu!r n m~sgewasn voort-

gebr ing het, en lileef aa.n sy E~lreppende we7~k waar in hy streef na onsterf-

lil~heiri, steeds die verganklihe.

D~e mens kan (moet 11 )) Jie slrepping liggaarnliJ;; voOJ~tsit . " maaT oaF• dit

baarhe icsrr;,ot ief in die bundel guan ooli -tr-dlwns gepaard met vergeefshe id,

verganlrlilrheir~. of dood. HierTJan getuig d;e situaBie van die dooie bul (natuurwese met moontlikheid van en drang na voortp.Zanting) soos gesugge- reer in sy verlange na die

11

hevpe van (sy) liudden), wat deur die onvrugbo.re muile weggesZee~.J ~.uord 12 ), die vergoefsheid van menslilre lWT!WH..tnil-r.erende

ewig oncebaarde kind van die swange:~ vrou in !Je!..l!]ehol_, die gedrog/monster wat uit die huwelili tussen die uil en .Pallas Jlthena, g3bore is, die uil uit die vrou in Pandora en die verwortling van homo sapiens tot uilbal in Hermes. Die voorreg van die liggawn.ZiJ;;e vo07~tsetting van die slr.epping word misbruik, sodat die liez.tr z;an diG sconeleuing, wat ordo moat hu..ndhaaf,

lidie kew~ va·1. die sersante

11

13)

,

hull~? -vergryp aan fidie hez.ming in die

donlier .spleet

11 •

DieBelfde gebeur met die

11

artse, sendelinge,/welsynswedwrs/

9) qarrar:.2:...

10) Prometheus.

11) Vgl. Nl!:GESTER OOR NINEVlt.

12) 01 .. !!:.1!! dood Y~"l Rc:JL •. C'OJ.'!:J2....b.ell.

13) _vloeryelltj_tj__i_£.

(8)

en geleerde katersu, met noodlottige gevolge. Dit is nie net in die moderne tyd die qeva.l nie . Ool-r in die tyd VGr>. Pompcji (6'7 n.C . ) is i•die roelw1ose k u1t i van d • Le

1"1: I

1 oo t en d • LG s J ;;oo t

/i

14) rc d e

VL7~

d •

HJ

onaergang uan dLe d

7 • ; .

'/:Jodoma,

C'i

Gomora'', net soos in d , ,e gJvcd van die Bybe_Zse steele waarna hierdie bee1d op sy beurt ve7~wys. Die slwppende mag is egter ook tevorgeejs weens die misbrLdk vw~ die wetensliap_, sodat een van die duide1 ilwte beclde van diG moderne tyd i:t, die bundel di<J van vroue is met hindcrB wat L'Oorgeboortelik

. ' . 15)

reeds as gevolg van radiumbestraling gedoem is tot verln LntZLng Tog s!wp die mens a...s religieuso wese ool: gode 16

). Waar clie slr;eppendc God -~ewe welr.

en

~n

sy herslwpping

vm~swnel

17) , werlr die mens as

hers!wpper~

met rede en

1 iggaam onder·gcmg in dle hand.

Die me"?,S ia egter ook geroep tot kunstenccarsfr_ap. ;;Die strop is om (sy) strot!" 18) Hy

11

moet beswerend teen n muw~/ van sy spelonk die bujjel z,erf. ,,ltS)

Die S'criba van die Carbonari (ENGEL UIT DIE KLIP) voel oolY hierdie plig op hom rus:

i1

Ek rtwet my .lo>"Ld, wat buite die hemele le deui:.-:s;y gcma<.3e en Sy meegevoel

bestenriig in my vall;; se taal en se wa.,t my aang~·ypd.

Dit spreeli oak uit die belydenis in Di.fl.LC.!'... (NE'Gl.~.~5'TE'R OOR NIN.!!/Vlt) ;·

f1

Ek is gevang en met die stryd

fn~ens in die ewigheid op n Ceylon verban.n

Die enigsts midclel tot ontsnapping uit sy eensom.e ba1.1ingsJwp is vir hom die

11

k_Zein stel Zasies vers wat groei tot boeg en mas en take1werli ._, '·

Opperman sien dus reedD vroeg in sy JJOesie die kunstenaar, by name die dLgter, as gevongene wat moet ontsnap, soos

i~'ybers

in BilLJJ}iS die opgesiuite

---~---

14) 15) 16) 17) 18)

Dennebol .

S'we!!~b_aa l?.JJ_~!:!!:_Cl'fl:. i !J!:.f:.Jlti.!lfl._V i r: .. !:..CAcl:-_i:_l}!_r!:fL~Y-aJ::l.£.

Vuurbees.

VgJ. !!_e_c]fi_!:lr~.

In Carrara vind

hiel~die

cZwingendheid van die taalz VGn die lwnsteno.ar

ges_t.alit:J in die despotiese Julius I I .

(9)

digter die woord as inst?·ument tot ontsnapping laat gebruUr.:·

11

Met woorde, met geslepe woorde kap

hy n hlein tonnel om weer te ontsnap

11

19)

Die plig to-t; en die noodsaakliJrheid van slrepping staan nie net in verband met die Jr-unstenaar se.Zf nie ,' dit word ook geprojekteer op die stof wat roep

ii om verlosBingH. SooB die /5'criba vo.:n die Carbonm~ i deur dinge aangegryp word en hy •n plig uoel teenoor sy land om dit te bestendig, so weet ivJ-ichel"- angelo :

"hoog in die berg se nok

ho.:np daar n vle,~muis wat hom moet loshaal~,

in draai inps van die digste marmerblolrir.e

moet n raJn se horings uit die J~lip ontsnap" .20)

Die aansporing tot Jr,unsskepping 7wm dus uit die werli.Ziliheid , sodat die doel van die f,;unsskepping nie net die bevrydin& van die kunstenaar bctehen nie, maar oolr verlossi?"tg van die Blwne uit die ruwe. Die beproewing wat die lrunstenaar moet ver·duur gedurende die ske])_Dingsalttiwiteit, word hier sterli beklemtoon, soos blyli uit die volgende belydenis van Michelange.lo ui-t die

dr~OJnatiese monoloog waarin sy slrilderwerlr. aan die Sikstynse.. lzapel uitgebeeld word:

u, -;;;, bouge.L um?, die .Zan!~: buig in him· die p.ZeJr, word gek van Rome wat my tyd ver·beier,

van lui handlangers onder in gespreJr

c"' die gewriemel om die Pot.ts van vleiers.

11

Die bundel bring ooJr besinning op die wese van aie kuns. By die jon- teine van Tivoli priJr}r,el die waarneming vo.n natuur en kuns i n sipresse en iivorms van watel•skulptuurfi die denJie van die digter en bevraagtelie7?, hy die teorie van JJ:ristoteles , ' i•Jruns is nabootsing van natuur ?H H i er verwys hy na_

die grondslag van Aristoteles se lrunsbeskouing: tt.Imitation i s natural to man 1121 )en HEpic poetry and . .• dithyrwnbfc poet1·y .... ar~~: all, viewed as a whole, modes of imitation.u 22

) Alhoewel die wysgeer erlwn dat slegs die

- --- - - · - , - ---

19) Dig_te_r.

20) Carrara.

21) ARISTOTLE ON 1'HE iJRT OF POE'l'RY, p. 28.

22) Ibid., p. 23.

(10)

waarskyn1ike en die n,odige ten aansien uan die ]euJe van. die mens of uit die znerkli.'i,heid

11

nogeboots

11

word, bly die basiese oovatting dat kuns nabootsing is. In die tweecle str·ofe e7~ken die digter n mate van, eendersheid tussen n.atuur en kuns, maar in hierdie beeldsgewyse tra??.smu·tasie van lrtJ-n. s terug na die natuur is die denlre wel'tisaam en word n beeld u~t die waarnemingsmilieu gebruiJt ter illustrasie.·

11

diG wate-:"'s (van die kunstuin) spr·oei tot pluim<~

stele

11 •

1Ussen die sproeiende waters en die ooreenstGmmende natuurbeeld van die pluimste::.e is daar 7~eeas, behalwe die ooreenkoms in vorm, n wesenlike verskil. Die daaropvri.Zgende rCJt oriese vraag suggereer dat

11

die p"pe van die waterorre1

11

meer is as

11

die vl.ailoerie se bottellr:ee1

11,

kuns meer as natuur, en dit word terstond gei'llustreer in die lr.lanhspe.l er suqgestie~n

metode van die woordkuns:

ilmaar is dia pype van die waterorrel die vlei~oerie se bottelk.eel

wat borrelende klaroke gor-re1.?

11

23)

Dan troef hy Aristoteles in n 1.aaste retoriese vraag dew~ in die dCJrde strafe sltepping van die mens.Zitr.e jan·tasie} naamlik mitologiese en legenda"~"

riese figure wat nie in die natuu-r bestaan nie, as voorbe~Jlae te noem, Najade en saters is dus nie natuw·dinge nie, maar wel lr.unssi;,eppinge. Hier

in die middelpunt van die gedig, ncu:!.at die .Aristoteles-teorie omve-rgewe-rp

is~ maak Oppe-rman sy eie stelling op vertr

1

oulih···Speelt:e toon:

lfNee, AT'ie, die tuit en dr i f bepaal hoedat die waters e i esoort i g druppe:!.! r,·

Op grand van helderlc.eid en deu-rsigtigheid word water hier bec]d van waarhe~d

en sk:>onheid en wor·d die gedruppel van water die wyse waarop clie slwonheid/

waarheid in aie !runs gesta.:te vind. Hierdle r.unsuiting is tellr.ens

11

e.ie···

soortigi

1 ,

tf;lkens anaG:~s na ge.Zang van die tuit (vorm) en, :lrif (kra[J~ ont·"

roering) waardeur dit ontstaan. Die moontliJ-.hede van e~esoortige Jrunsuitinge

- - , , _

--··-·---~·---···--·-·-·····---~---

23) ik> n mens die verge.Zyl-~ing van die ;·eels deur F.I.J. van Iiensbur&' in Set en '.l'eeset (S1:•JVDPUNTE j[J. XT/III, nr. 4, p. 5Z) met Watermeyet· se

-;;E'/'1, keik- diesonlig in my fi;eel/ en ryrn die rondebessie ryp'i in !!...o.:!:Z9:!!:.e

!.?.2:!3:...!!:.. i.i!_.l...f:.rz.eq_r!:._orstitt.e.... .. JE.H_te.I:... in ag neem, dra hie-rdie tr·oef nog

rneer gewig.

(11)

is dus afha:nklik van die verskillende variasies in die lwmbinasie tuit/drif

'

of vorm/natuur . Daor word nerens aan. die natuurstandpunt toegegee nie 24 );

dit word eerder kragtig weerle. Dat hierdie lwn:;;sheppinge in die tuin n flbJoemlesingi

1

is, hou onteensegl ik in dat hier n verteenwoordigende keur uit n grater versa;neling aa;'1.getrej word. Dit lmn n ;

1

bloemlesingPI wees uit natuur- of werklikheidsdinge, waardew~ die feit dat die lwnstenaar uit die

werklikheid~.atuur selekteer, ~~gedui word en die bewering dat h~ns naboot- sing

LS,

verder weerle word.

11

Bloemlesing~~' lta:n oolr. met dieseljde effel~ slaan op die llsJr.ynbaar nuwe skeppinge

11

wat

11

om elke draai

ri

aangetref we-rd. Die na·._uurverskeidenheid wat uit die verskillende skeppinge b.Zyl•, is dus vir die lwns slegs n skynbare. Al sou daar ver:skeidenheid, wis s elir.,g, wees wat die nctuurlike skoonheid betref, word hierdie natuurgegewe {wrtters) deur die kunsvorm in die ;;kunstuini

1

beperlt en gepers in vorms wat

11

min of 77.eer J-tonsta;.7.tl

1

is. Die kuns het dus perke omdat daar perJr.e aan die vorm i.'J ; tog sJmad dit nie die eiesoortigheid van elke sltepping nie omdat die vorme slegs ''min. of meer

11

konsto.nt i.~, en daor dus subtiele verskeidenheid kan wees. Die digtgr erken duidelilt dat hierdiG verskeiclenheid in lyn le met, en waarskyn- lik vcortkom uit die natuurverskeidenheid (wisselende waters); vandaar dat

bewe<dr kan word dat die rym vcm. kultuurwoord op natuurwoord (storms/vorms) in diG laoste strofe n <:JOort versoening meebring. Dit is egter net n erlten- ning van die geswnentlike aandeel van

11

tuit en drif" in die skeppingsproses, waarin die vo,~m die natuur tem

11

ten spyte van die druk en storms i

1

jl!iet nten spyte vanff word die mag van die vorms bo die storms erken, maar· dit impli.seer nie net die l>eperktheid van die spel nie; dit sluit oolr, die bloemlesingbegrip in. Die kuns is dus saa;npersende skepping van sJwonhetd uit die werlr.lihheid.

Dat skoonheid/ltuns voortkom ui t n spanning of stryd tus.gc:m natuur en vorm of kultuur, b_7yk ook uit die rit, uele ondergang van die bul in die 24) F.I.J. van Rensburg (op.cit., p.51) sien in die gedig n toegewing

am~ die natuurstandpunt.

(12)

:?5)

ingewiklwlde be.skawingspel van (l"[e st ierqevug~ . . .Sy onder·gang word n segetog omdat dc,ardear bevryding en rmstm~f.Zil'1

1

Wid meegebring en die orde gedien word.:

1f • • •

onder die l:.ti 1..··a,n klo lilr.ies aan die tuie

word eh dew· muile uitgesleep''.

,tfct c.ie mani_pulasie voiL die natuur dew· die m~de word dus slwo~1,heid v om't .. , gcJbring.

Dit iD omdat die toeris in R'i!.T':!]:-!..bol: hierdie her~ o r denende fun lr.sie van die vorm en dus stiler'ing en aksentuering in die ln..!JLS buite 7~ekenL ng J a at,

lt~/ s z/ VG.der sh;ildery van die mynontploffirg as

ii,n StG : :ml'L ·O Zmyn. on;!;ploj, die mense vJug_, die bol sww--- -; as en z:lwn wa·c di't die lug irostr'ooi;

iP rr fontei,& of n ver·lr-:Jolde ! r,; ie_perso.Z!"

gesog 'ue.slwu ,

Met sy besoelr, can die to"'eel va;1, f:,fe ver'woeste J.)o;npeji en uit die be.s?zrywlng van Plinius ervaar hy die hele we7~ klil-riwld en menslilw belewenis wo. c i. n

verba:1,d met n soortge}ylw gebeure stacm. Diep onder· die indr u li D an clie ontset,ting van die Vesuvius- - uitbars'ting as paralle.l van die steenhoolmy n·'·

on'tp.Zoffing hc,n hyJ in teenstelling met die Aristoteles-·7-',:urw !Jesl&c'uin,g, tot die besef van die wa~arslwwende funksie van die lwrwtenaai~ --;T ofer?t, Sy bewuatheid. van die waarde van .stile,~ing us uitdi~u;;Jzingsmiddel blyir uit die alr.senf.uer ·ing von die seun wat ;iewig oefen em n beu,cJl te bl ccas'' . Dit sug·- gereer n waarsliuwing teen die dreigende onder-gang as gevo.Zg v c,n n atcombom"' ..

cntplcjjing, ~;;cwr.;an daar in die volgende strafe s

1

Jralw is. Die l':-?.msr.encoT is c&us ook p7~ojr?et, en die taa7z moe·t hy vervul selfs al moet hy van oor- drywing gebr•z.tik. maali. Dcarom erlr.en Opperman:

fl£k gee hom wat ?,us nou in die d:Jder'yh vollwme wat die 1-Lieper·sol betref, gelylr".;,

In sy liunsbeskouing vind die dig'ter ste?~li aans.luiting by .Michelangelo;

25) Vgl. Grove, A.P . se bes_preki ng van !!Jj__!!:.j_q_ _c!_~E.f!:. _ _ v_gn, J ?!!JL Cfi!fl:} }]:gL!:_ in

jiktual i te i t_cL ... i._ r:z:__ifJ_fi..J!._Ges i e (STJJNDPUN:I'E j g. XV, nr . 4 en 5),

(13)

daarom is laasgenoemde se veragting van die skilaer:wns vir hom funksioneel en word dit uitgangspunt van n groot gedig saos q_~_9:_.·

llVerdedig hierdie dooie skilderye in my naam. '

1

Wat die beeldhouh-uns vir lldichelangelo is, dit is die kuns vir Opperman, skepping.

En hiermee is die li:ern van die skeppingsfaset van die

i1

dolos" soos dit in die bundel tot uiting kom, saamgevat;' Ten spyte van die vergank·~

likheid van die mens en dLe ondergang wat meegebring word d eur sy fisiese en suiwer intellektuE:.le voortsetting van die Skepping van God, is hy tog skepper in sy beheersing van die werklilfheid met die kunsvorm, want kuns

is meAr as slegs nabootsing van natuur.

-oOo -

(14)

VI.

O?PERl'vi.AN SE JJ.ANTERING VAN DIE

SJQi,'PP~'WDE

SPEL.

--

··~·---··..,··---·-~--

... - ----· --·-··-...

·--~..,,.,_-_,_..,..~-ft--··-·---

Die h<.mstenaar, dan, is s lwpper en v.;.r die cligter is die medium die woord met sy !Qa;n/l,po·tensiaal, ritmiese kwaliteite, denkinhoud, heenduidings- waar:le en gebruiksgeslriedenis. Volgen8 Opperman se werkwyse met hierdie dinwniese mic2del val die qedigt,e in DOLOSS'E in Jrie groepe uiteen , naamlik seggingsgedigte, laaggedigte en gedigte met n Hoerteksi"l). In die slwp~oende

spel waarin die den!re in hierdie gedigte vef'gestalt word, speel d£e ii dolo s '' n belangr1ke rol.

Reeds uit die seggingsgedig !_uur:_b_€es. bly/1, dit: Met di e titel word die teen8telling en verbondenheid mens/dier wet in die g edig uicgewerl· r word,

in ee~1- e'1-lrnle simbool saamgevat. ''Bees" vind in die gedig UJec:;rklanl1. in libufjeP

1 ,

waardeur di t inder'daad geheret imolo gisee7~ word sodat di t di

tJ

logale inhoud c.ra, van die Nederlandse ' beest'(dier).

11

Vuur ii in hierdie samestelling is n verwysing na die vuur van die gode wat dew· die .Titaan

I

Prom:.Jthc;ua, wat we~ oo/1, in §.p_ermut9:_si~- tot getuie geroep word, gerooj en aan die mens gegee is. In die Aeschylos- tr agedie DIE GEviJIJGE' .PROAiETHEUS word hierd·'e vuur reeds as simbool van die Jwltuur aangewend. Die kultuurbe g rip word in die gedig ver·vat in Hmetaji 8 ilw;;. f'Vuurbeesii vm·ge8talt dan einde- lih; die hibridiese wesensaard v an die mens, nawnlitz dat hlJ tegel y k kultuur- wes e en

1

bee s t

1

is, nvuurbees in homself.~

Die gedig is n sirrunetriese spel met en tus s en die twee aspeJr,te var- hierdie ndolo6" en Ln hier die proses word in n kr i n gloop di e verd ierliking van uie mens uitgebeeld sodat die s elfde stelling wat aanvank liJ;; in verband met die dier gebruik word, ten slotte by wyse van toespeling oclr. op die mens van toepassing word : ;'Die buffel hen geen metajisil-'ia'; . In die e ers te

strafe wat eweneens op die siirunetriese patroon gebou is in

sover1~e

dit

- - · · -·-- - - - -·

1) Vergelylz i.v.m. hierdie indeling Vander Walt, P.D., op. cit., p. 9 .

(15)

begin en eindig met ''die bujje.2 J~en geen metajisilra/•, word die dier geskets.

met sy instinlr.te wat gerig is op S1J voortbes·taan; soos vreet, suip, speel, verdedig, voortplant en slwil. Die primitiwiteit van hierdie instinkte, wat gesuggereer· word deur die aanwending van die logeem

11

gra" 2 ) as junlrsiewoord wat die mees primitiewe van alle handelinge vergestalt, word bevestig in die reel van die ander· lid van die rympaaro·

ff • •

geen vrae om~ more vra

if

Hierdie primitie1ve geweld in die Jwrnwbord, wat rynunatig en tipograjies die

-~ · "1 · t 1 3 ) · · 1

middelpunt van u.ze "?,ege~~ee zge s ro e vorm , zs dze wrn va"?, die gedig en word ooh; geresoneer in die middelste reel van die laaste str·oje.·

11

d i e allPs--u i twi ssende slagve.ld''.

Da.arteenoor word die mens in die tweede strafe gcsl-r.ets as rasi.onele wese_, wat met sy rede

·1.

sinvolle verbund kan slar1.n ''tussen hede, toelic•ms en ver···

lede

11

en tegnieae (mes en vuur), religieuse (gode, ge.bed-2) en artistielie (beswerend verf) - dus lrulturele ,_ ontwilrhel ingsmoontl ilr-hede het, en di t one gin:

1

'h!J maak n mes n vuu,r,

shep r;ode, dink aa11. scerj, prewel gebade

en moet beswerend teen •n muur van sy spelonk die bujjel ver'f i

1

Belang.~iJr is dat die rasionaliteit, w-::;,t deurgevoer word duarin dat hierdie strafe deur middel van die ajgelwpte versr'eels en stalf.lrato ritme vo7~mlill.

lJa/1

die ander ajgesonder wo7~d, gepaw~d gaan met n ewiglwidsbewussyn en strewe

na onste7~jlikheid 4 ), en n bewussyn van die metajisiese 5 ).

Na die dubbeJpunt aan die einde van die tweede strafe

1W77'

die eerste twee reels van die derde strafe dus c&s n opsorrunen.de omsJ1rywing van die mens:

11

die bujjel van d;,e metajisika.·

die vuurbees in homselji

1

2/' Die w-klank herinner sterk aan die name !'2:. en !!_q en saal'l.woorde vir grand~··

bR[Jrippe soos ka_ vir gees, ens. in Ji. Golding se werk THE INI·>7:.JCI1'0J·'JS', waarin die primiti.ewe mens uitgebeeld word.

3) Vgl. die reelui tgange ~ka/grasf. .. u ilf. .. ujjel/g_r:_a/~,uffel/"'uil/vra/-Jr.a.

4) Vgl. ~~'dink aan sterjf;.

5) Vgl.

11

prewel gebedef

1

en

11

beswerend

11 •

(16)

llier word

11

bufjel van die meto.fisUw'· en

11

vuurbccs " cbn ool~ in bystcllende ver·band gelykgeBtel c&an me!;;aar. !I'og dui die ool

1

:Jang van ilbees

11

tot

lifn&jje.z·~,

wat neerlwm op die omruil van twee'' dolosse it , op 'n belcLngrUze airsentverslrui~

wing in die benader· ing uan die mens. Nou wor'd nie mcm

1

die /i,ultuw~ belilem-"- toon soos bl.yli uit die ·twcede Btrofe as lrar1-t1

1

as met die eerste nie, maar wor·d ~"ibees

11

' ver8ter!r; tot tibujfelii -- •n lz7Y!~gtige, 7haaor oolr liwaai dier wat, vera_Z in 8J/ aanva1, moeili/r te stuit o f tot bcdaring to bring is. Him

1

cZi<2 CiBSosiaaie word vcw8ter·l-r, dew

1

li!Juig of bars

1i

en die lrurwc·· en tegniese

'I '

7 1.6). - . '. t ~

"I

d .

'I

t I. '

7

I

cw __ osse

I

Ln rnerOoLe s T'OJ<? ""u" op

7~e

onccl.?rgang waar· oe CvLe rw,wer-::wente ncvolging van :idrif en d1

1

omen die mens lei.

::'en slotte is dit van hierclie

1

'dolo s''~ d;e ii.buffel van die meto.fisi!ra

1',

dcd die en.':eling, dZe denlwr, wat hie7

1

oak project word en 'n toel'i07!Zsvisie oopsluan, sy diaper insig 'o.flees'. Dit ·is die

11

lJCsete blih;•

1

van hie·~aie

llbuff!?l

11

wat cite tegnulogie tot sy be.sl'ril1lr,ing hot, wai; die denlwr tot die gevo.Zgtr·C.Zrl';;ing laat lwm

da-t~

hierdie mons·ter selfs tot uolslcw urwnietiging oaa alles sa.Z oorgr;,an:

1

'hy sal onk nie tcrugslrri!r

·cir die cclles--uitwissende slagveld'

1

!lierdic; gevolgtre!zliing wm

1

cl bevestig dew

1

die bewyse wat twee verrie1

1

e rlcZol.or;seli uit versldllende tydva};;!w in die beslwwingsgc.sl1;iedcmi.s lewer:

/

11

3tuhl;,end le alreed.s

die Parthenon en llii

1

0sjirnail.

Die sewer.-!; i ende·-eeuse en die twint i

gste·~eeu8e

mens to on dus, te oordce Z volgens hierd~e twee reo..lio, die.selfde eienslra""J,' debt hy nie sl ',:roorn om te vernietig

Oi

te dood nie. Ster!;; iron[e8 toon die beeld van die stuirJwnde Parthenon dat die me:~s, wat sJwonheid .slwp en tegniese vaardigheid toon, nie sl"ro om om daardie se.Zfde shepping te vernietig nie. Di0 tw<de slotr·eels van hierdie gedig, o:ie tweede in die bundel, s_;JI~eelr n baie belcngrilc,c taa_Z in die duiding van die gedigte en in verband met die digtet

1

se h;u;wbeslwuing

6) Bespreek in V, p. 54.

(17)

in die algemeen. In die vorige reel is daor spraH.e von die gcwelddadige ondergang van n stuff. argitehtoniese slwonheid (Parthenon) en •n hele sonw~

]ewing (die stad !lirosjima). Op ironiese wyse sien hy nou die twee realie rFin die bose skoonheii va-L geweld

1i

le. Die geweld hom voort uit die ilbuffeP'~

lo;arakter van die mens) en dat dit gepaard gaan met

11

bose slwonheid

1' ,

of anders gestel, dat die digte7~ daa.~in

11

bose skoonhcid

1;

vind of dit daaruit te L'oors!r;yn 7r.an laat hom of lwn 'aflees ', stem vollwmc ooreen met sy siening van die wesu van die 1-wns, want iih-uns eis handeling: s:f!:JLcJ:..

117) ,

Em r;die bose is so inherent aan die hele aord van die hunswerl-r en die kunstenaarslwp dat dit die ku, ns'ienaar sy volste vryheid en ruimste moontlilihede bied om •n groat Jrunswerlr; te shep.

r1

8)

Deur uit hierdie gewelddadigo ondorgang iets slwonsJ llbose sJwon.heid", te voorsll;yn te tower, het die digter die pad vcm die lwns-- skepping geloop, want

11

/wns is boos . ... dit werk mot duiwelse middele, maar die doel is iets goddelifrs!·' 9 ) !fit die twee 11 dolosseif~ die resultate van

mensl iJw geweld, lei die digter egter ook hennis af in verband met die wesensaard van die mens-buffel, waardew' die mens vir hom eintlill: as gevolg van die vernietigingsgeweld waartoe hy in staat is, ten valle dier

wm~d:

IIDie bujjel hen geen metafisil'i;a

11 •

Terseljdertyd bring hierdie reel d i e laaste -l:;7'ap in die bujjel-~vuurbees-"·buffe.Z"'"ontwilr)r.elingsgang in die gedig en is dit n gemotiveerde improvisasie op die eerste ree.Z von die eerste en derde stroje, sodat dit die gedig dew~ middel van n finale hantei~ing

van die bujje1=

11

do.Zosfl lwrnagtig en sinvol saconvat. Hier is wel nie lae aanwesig nie, maar n besondere godagter~'./Jr.dom.

Meer gekom;1liseerd _ is !fotnot:Go_d. Drie beelde loop hi e r- telesl-wpies irunefLaar. Uit die eerste twee ~~eels is dit duidelik da.t hier 'n dolosspel aan die gang is:

11

Swepe klap

vier perde trek".

7) Opperman, D. J. !£~!7:!!_i.§_j;__q__q__§_( (WIGGELSJ.'OK, p . .Z48).

8) Ibid., p. 150.

9) Ibid., p. _l55.

(18)

Dit is egter nie n gewonc dolosspel nie, 1naar n, vierendelina van wat n mens

' v

die mers of die mensdom izco& noem. DZt wyl1 uf van die gewone belwnde vier-~·

endelingsp?~ oses in sover1~ e lde1~ nie spra!w is van n vie7~endeling deu1~ die uitsf.owur van ledCinate nieJ maar c~ie rornp, liop en die bc:ne en arms goswnentlilr.

vor'il: die v·ler dele - dole met ruim poetiese moon·c.Zilr,hede, wc~t c2ie digtC?~

dan ook ind(rdaad ontgin. Die pm' dc wat hie;~ tnelr; aan die

1

ibaster

11,

die mens as hibr· idicse wesc, aE' basterl,ind van God en van die sonde, is die

vier oordee.Zsporde uit Opcnboring 6, wat oorwinning (wit), oorlog (rooi), hongersno.Jd (swart) en dood (vaal) si,nboliseer. Hiei~ word dvs

'T'

finale or:.-rdeel voltrel;;;. Die wit perd met die lwp, d.w.s. UJGt oorwin en heersy tr·elr weswaar·ts, die swarte suidwaarts, dio br:tine ooswaar'·cs on· dio slrimmel

(sl'ii.!.dor, vale",' noordwaarts, sodat clio mens in die oordeelodood oor die aard.e verspre: word. Soos clie nwns met die sondeval ster'flU;, geword het, en gedoem is tJt ontbinding in iidolosse'', so wO?~d die mensclom hier in sy

ondeJ~dele ontbind en oar~ die aarde versprei en op cUE.< wyse een met die

aa7~c1e in die ontbi<&ding8·"· of uerdelingsproses. Belo;ngrUi is dat net

rFbastei~

1

1 ~- 'rt eT"lrenning van die sondigheid van die mons - die oor~saah; van die ~trafvoltreJrl-f.ing gcsuggereor com~d. Die ligil en laster'' wacwmoe die

vie?~enC..eling ;olaa.svind, is n. ucrder'e bewys hiervan. In clio toestand van verbrohlwldhe id as "do}o8se 11 , Dan ontb inding of van Ders_Jre idheid en vor'·- v_Zoeking, is daar ongelytrlwid, vcral in sovei7e die liwit Iwp'', net soos hy eer·stc cleJP die wit perd getrch is en dus die hoojsl'Lz.tld drc, slegs

dophou, terwyl die ander drie g7'0epe bcsig is,o die swart (voete) met werh ..

wat fisial-r.o lirag verois," die b7'uin (h.ande) met die hc,nclel en die slr.immel

(7~ omp)

inf::t

werl1- van inticme, huisvlytige aard. In clir; proses vo.n ver•sa-

meling van. hiei~ die

11

dolosse•i wis Dod se ooi~dcel op n soortgelylze wyse

(19)

kru i p na me ltaar

en staan, mantis mutandis uit die dade op . u

Met die woord

i1

dodc'

1

word daw~ duidelih vcrwys na die tocsto,nd van vm~ brok- lzeling, die skclettoestand, wat in clie deNle str'ofe uitgebeeld wor"Cl. Jmders as in Vy_Lf!::}} _ g_ es>waar hoojsaalr.lih die skoonhcidsged~_Tgte van die

11

dolossoii ajgelees wo;·d, is hier' die suggestio van waarheirl, Jcccnnis opgcsluit in die Latynse

i1

mantis mutandisu, wat verltlam~ !zan w01~d Gs

1

veranc2o rde proJect' en by impZilwsie 'vcrc;,nder tot project

1

Uit die verw07~de toestond van die bose

1

<'7Jaster '' tree dus in die lzrisis

'i1

pr~ofeot to voorskyn wat die 'waarheid

sodat hierr~ie woordpao.r die hole gcdig bondig saamvat. JllhoewGl die twce gedigte ingewilrJ;;eld voorlwm, is hulle

irc-'!,crdc~ad

baie

1

oop

1 •

Hier~teen.'Jor is die hompah;te laaggedig, oppe;~vlalr.l~ig gesien, baie een.,- voudig;

maw~

by nadere ondcrsoek blyJr: die geslotenheid daarvan. i n Voorbeelcl

Lie gedig bied, vcn~a .. Z in die lig van die sugge.stiewc act-n1Jiedingy twee moontlihhede vir ucrto..Uf.ing. Die mces voor die ha;1d liggcnde inter·-- pr·etasie is dat in die gedig ·n b}o-te rwgjag uitgcbceld word. Die t i t e l

egte1~ waarom die gedig die Zoeloewoord vir 's!rietlOJnp' as titel moes , 'cry, en nie die Afi·iJwanse 'slrietlconp' nie. Die antwom~cz o;J d i e vraag le opge~

&]uit in die wyse Pan aanbieding. J,o;ngesien nog ]oestclwngc bruiJ~~ nOg tipo;rafie blyl'i/C< gee vw& n tweede

spre/107~,

is dit duideliFi c Lat die gajagte,

;; e 1-r lrnaJr en vo e 1

.3y lryJr is Jwee.l. ''

Die na'i'viteit wat spr' eelr ttit hierdie siening van die rao}zslwot is die van ,

n die;~, en dit vind weerlr:lanlr. in die naiviteit wat die Zoeloewo01~ d

1

bula1.o.r-

lOJnp ' . m.a.w.

1

doodmaCLklamp

1

vi1~

1

skiet1Gmp

1

lwmner·k. luet die titel

(20)

suggercer die digter dan reeds die na"i'vitei-t van die verteller wat hicr aa;n die woord is. Sclfs die titel is dan ui"t di.e oogpunt van die gcjagte gegee, sodat daarmee in vooruitsig gestcl wo1~d dat die gejagte hier sy er·varing van of lwnjrontering met n sldctlwnp woergcc, en wol binne die hadar van sy ei~voringsworeld. In die token v'an hie;~die neL'iviteit 1..'an die

die;~ staan die eor·ste twec lweplette, waarin die algemene sitvasie in diP godig by wyse van inleiding geslrets wm·d, reeds: JJie omsJrrywing fll-Jy wat snagslonwettig jag

11

is 'n illustrasie vwi die on.mag van die sprcher om die jagtcr, waarvan hy lrloJa:rblyklik pas bewus gewor·d het, te bcmoem, met sy denlw en 'tar.Ll

1

te beheers . Tog gctuig die 'spreJw7~ Se bcwtwtheid daa;~van clat die bedoeldc persoon jag, dat die jagter· wel by hom beJwnd is. A.Zhoewel die begr·ippc i>nag

11

em

11

jagii by 'n dicw verwag !zan word en dus op oortuigenCe wyse in sy 'mend' gcle lian word, oorskry die digter met die be:gi~ip r•onwettig'' die ervar·lngsveld van die gejagte dier, en wel waarsliynlUr doelbewus, soos later aangedui sal word. Die ec;!~s-te lweplet bevut dus indcwdaad die vuor-

'

Jwnnis wat clie gejagte van die Jag-ter het, waarshynlilr. as gevo .Zg l..'an vm~ige m~varings wed in sy bcperlrte bewussyn gei~egistr·eer hot.

iiJ[y •• ' •••

loop met n, hand onsigbaar rand;;

is n gewaxrwo;~ding wat volJwme "tuis te bring is by die dicr. Deur middel van sy reulrsintuig en/of gehool'sintuig is hy bewus van die jagter· met sy hand in sy omgewi1~9 of selfs in sy on;nidcLelli!w nabyheid. .So gesien, is dit yemotiveerd dat hier nie spralw is van die geweer van die jagter nie.

Die dier sou slegs die nw:1.s en die hand met sy 7~euh.sintuig/oor lwn ervaar,.

:ran spyte ciaarvan dat die jag-tm~ en sy hand hier nag onsigbeocu~ is vir die dier, is hulle deur middel van sy reuksintuig of gehoor reads ervaarbaw~.

Die tweede Jweplet getuig dus van progressie na die cerste in sover;~e hicr

al sprake is van ervaring van die jagter deur die gejoJg-te en nie meer net

van voorl'zennis soos in die eerste koeplet rde. Dat die dier aarwanl-;;Jih

(21)

die lig en dus die jagter nie sian nie, han veriilaar word met die moontlik-- heid dat die lig nie aangeslr,akel was nie of da-!; die jagtcr dour plantcgroei

van die gesigsveld verberg is of bloat dat die dier as gevolg van slinkS··

heid van die jagter onverhoeds betrap is.

Die volgende koeplet toon trouens juis progressie in hierdie opsig en maak een of meer van hierdie moontlilr,hede waarskynlUt.. Die lig WOi~d I-'Ol op die dier gewerp:

'iVerb.Z indencle 1 i g dwing my gesig".

D~e woorde '

1

verb::.indende

11

an

11

dwing;; dui nie net ;:;p aktiwiteit by die han- teerder van riie lig nie, maar oo}r op die intense, maar passiewe ervaring daarvan dew· die spreker. Op geslaagde wyse word dit uitgebeeld dour middel van die, in h ierdie kontelt.s gehcret imologiseerde

il

gesig '

11

Beha_,_we dat d it

die moontlike betel>.enis l.et van 'aa.,~gcsig' of 'gelaat', vergestalt dit hier eksplist,et 'sienhandeling'. Die cmge ve7~houding wat hier bestaan tussen

r'lig l ' en i~'gesig;; word verder geillustreer deur die rymverband tussen die

'

twee woorde.

Behalwe dte progressie in die gebeure wat die dcrdc lweplet bied, getuig dit ock van n noukeurigc m~varing van die jc:.,gtcr deur die gejag· ca:

lien van omhoog

slru if Oog in oog ~ ..

H

Die dier ervaar die lig, wat hier vollwme in oor c enstemming met sy ervarings- wereld

11

0og

11

word, nou as lewend, soos dour ii0og

1'

gcsuggereer word, of

minstens as bewegend . Dat "Oog

11

hier met

'i1

hooflettcr aangebied word, lian

gesien word as illustrasie van die er7Jaring van die lr.rag van die lig deur

die dier. In sy naiviteit ervaar hy die lig as ster/'1.

11

0og

11

Dit vorm dan

oak hier n kontras met sy swak of gewone oog, waarvan hier die eerste keer

spralw is. Op eg dierlike wyse ervaar die gejagte dus die jagter met sy

lig as stark dier, en trouens as groat dier, soos Itva,n omhoog

1'

aandui .

Die lig/

11

0og

11

kom dus letterlili van

'11

vlal.r, hoer as die oog van die dier.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In this paper we consider a completely ergodic Markov decision process with finite state and decision spaces using the average return per unit time criterion. An algorithm is

In addition, after setting the standards for the common basis of the product platform, design and development effort is only invested once in the development

Echter, daarbij moeten kinderen volledig vrij- gelaten worden uiteindelijk zelf keuzes te maken, al naar gelang hun karakter.‘De menselijke natuur is geen machi- ne die men naar

Proefskrif voorgel~ ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad.. DOCTOR

belangril&lt;:e taak om die nasionale kul ttJurbesi tting aan die j eug te oorhandig,. 46-47)~ Kinders verkies egter hul ouers se houding en standpunt met

Samevattend kan gese word dat nie een van die Skrifgedeeltes waarop die Jehovah- getuies hulle beroep vir hulle siening dat Jesus 'n hlote skepsel en dus nie

To evaluate the joint association of sodium and potassium urinary excretion (as surrogate measures of intake) with cardiovascular events and mortality, in the context of

Die sug van mijn asem laat die grassaad bewe waar ek eensame grawe se heuwels o'erswewe, tot mijn fluister·geklaag in die eensaamheid sink... Om mijn jeugd te