2. DIE lAND EN SY INWONERS 2.1 INLEIDING
Omdat die aard van die land mede-bepalend is vir die onderwys""
stelsel van sy inwoners, is dit noodsaaklik om te kyk in watter mate die adrd en wese van die land Suidwes-Afr.ika, die onderwys bernvloed. Faktore soos die uitgestrekU1eid van die landgebied,
eerde ligging, uiterstes van klimaat en politieke woelinge, maak deel uit van die kultuurvormende
el~mentevan die inwoners.
Die onderwysstelsel is h gerntegreerde deel van die volkskultuur en is derhalwe onlosmaaklik gekoppel aan die kulture en gemeen=
skappe waarvoor dit bedoel is. Daar is h verskeidenheid bevol=
kingsgroepe in Suidwes-Afrika, elk met sy eie kultuur. Daar sal voorts in lderdie hoofstuk
'noorsig gegee word van die herkoms, vestiqinq en religieuse beskouings van die verskillende bevol=
kingsgroepe ten einde die ontplooiing van die onderwys in Suid=
wes-Afrika beter te verstaan.
Die ontstaan en ontplooiing van
die Suidwes-Afrikaanse onderwys"'stelsel voor
1975was in ooreenstemming met die beleid van die afsonderlike ontwikkeling van die verskillende hoof-etniese be=
volkingsgroepe, naamlik die plankes, die Swartes en die Kleur=
linge. Vanwei die kulturele differensiasie en die landsbeleid van afsonderlike ontwikkeling het daar drie sub-onderwysstelsels ontstaan, naamlik
di~vir die Blankes, die Swartes en die Kleur=
linge.
Daar word vervo lgens
aanda<.~geskenk a an die L'lnd en sy mense om sodoende die
onderwysontwikkelit~tot
1975beter te verstaan.
12
2.2 DIE LANDGEBIED 2.2.1
Suidwes-Afrika is n relatief jong land, dog dit is wereldwyd bekend vanwee die politieke woelinge, die minerale rykdomme, die heterogene bevolkingsamestelling en die landbournoontlikhede.
Dit is voorwaar ·n land van uiterstes, naamlik van vero;engende hitte en van koue, van sand en klip en van reen en droogtes.
In die noorde is daar ondeurdringbare woude en in die suide is dit behalwe vir die kokerbome wat die son, wind en droogtes trot seer boomloos. Die sandduine in die Namib is op plekke meer as
300meter hoog. In Ovamboland is dit moerasagtig gedu;
rende die reenseisoen. Die yskoue Benguellaseestroom strek meer as 1 000 kilometers langs
'nwarm en dorre sandwoestyn.
1)2.2.2 Geografiese ligging en grense
Suidwes-Afrika is aan die weskus van Afrika tussen die l7de en 19de suiderbreedtegrade Dit word ornarrn deur Angola aan die noorde-, Botswana aan die ooste- en riie Republ i ek van Suid- Afrika aan die suidekant.
Die noordelike grens volg die middestroom van cUe Kunenerivier vanwaar dit in die Atlantiese Oseaan uitmond tot
opdie kruin van
dieRuilcanawaterval. Vanaf
dieRuacanawuterval strek die grenslyn ooswaarts in 'n reguit" lyn tot by
'npunt in die midrJe=
stroom van die Okavangorivier waar die reguit lyn die Okavango=
rivier sny.
1)
SUIIJ-AF!<IKA (Republi.ek). Verslag
vand]8 Komwissie van On'-' dersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, pp.
8-12.Vgl. ook KRl'T'ZlNGER,
J . J .Sending
ellKerk in
Suidl'lles-Afrika, vol.
1,p. 1.
Koort 2.1
DIE LIGGING VAN SUIDWES - AFRIKA
21I
NI
VAN @oTIIO SUlD - AFRIKA
2) SOUl'!! AFHICA (Rupublic). Depdrtrn<.,nt of Foreign Affdirs.
South West At ri c,l survey 1967, p. 8 "'l dcti1<J<'l''"'·
14
lliervandaan volg die noordelike grens diE rniddeslroom van die Okavangorivier tot by die Caprivistrook.
Die oostelike grens begin by die Caprivistrook in die noonle en volg die 21 °-oosterlengtelyn direk suidwaarts tot by die 22 ° suiderbreedtelyn waa.c dit reg wes draai tot teendan die 20
ooosterlengtelyn. Hiervandaan loop die grenslyn sui.d tot teen die noordelike oewer van die Oranjerivier.
Die suidelike grens van Suidwes-Afrika is h natuurlike grens wat deur die Oranjerivier gevorrn word. Dit begin by d1e 21 °-oos=
terlengtelyn en volg die noordelike lloogwatermerk weswaarls tot waar die rivier in die Atlantiese Oseaan uitmond. 3
)
Die westel ike grens wat vanaf die noordelike oewer van <lie Oran=
jerivier tot by 'n punt in die rniddestroom van die Kuneneriv1er in die noorde strek, word gevorm deur die kuslyn van die Atlan=
tiese Oseaan.
Die orngrensing van Suidwes-Afrika, soos wat dit llierbo beskry£
sluit die Walvishaaise qebied in. Adrninistriltief word diR Walvisbaa ise gebied ingesluit by Suidwf!s-Afrika, mctar dit is se=
dert
1884staatkundig h deel van die Republi0k
vc~nSuid-Afrika.
4)Die
grense van Suidwes-Afrika word vulledig aangetoon op kaart
2.2,p. 16.2.2.3
Die landoppervlnkte en topografle
2.2.3.1Landoppervlakte
Die opporvldkte van die land is 822 815,5J768 km
2 •Dit sluit 3) SUID-AFRJKA (Republiek). Vernlag 'Jan die
Konuni~;sievan On=
dersoek na aangeleenthede van snidwes-Afdka
19G2l'Hi.l, p. 6.
4) Lac. ci!;_.
Kaart 2.2
INLAS 22"
---'---'-~~~
__ ... -·"
24°-· --·-. ...
:~,., ... _
...-···-· __ ... ,
.•. /"'"'···\ .. ..r
18°
12" 14" 16"
GRENSE VAN DIE
SUIDWES AFRIKA
5)10" 20"
-~ANGOLA ... -··-··-···-··· ..
...-::·-···;.; '·-.,;: ... -···-···-··· .. ,.... ""··""· =="-2 INLAS--
zo·
26" VERKLARING
28°
LG
GRENSE :
RIVIERE :
- I - 2 - 3
12"
lnlernosionaol
Kunenerivier Okovangorivier Oronferivier
14° 16"
···-... ,_, ... 1a•
AFRIKA
16" 20"
r···
i I
i<tlz
0
" ' 20"
:~
!~
jg
l
.J. ..
22°0
5
(/)
z
<l>
~
w :J m
::>a.. w
0::
24"
26"
28"
nie die 1 124 km
2van die vlalvisbaaise gebied in nle. 6 ) Om die werklike grootte van die land uit te beeld, word die grootte van Suidwes-l\frika op kaart 2.3, p. 18 vergelyk met die grootte van enkele ander lande.
2.2.3.2 Topografie
7)In Suidwes-Afrlka is
'nhoogland tussen twee woestyngehiede wilt van suid na nuord strek.
Volgens kaart 2.4, p. 19 kan die drie streke duidelik waargeneem word, naamlik die Namibkusstrook, die Kalaharistreek en die Sen=
trale Hoogland. Hlerdie drie streke le parallel meL die Atlan=
tiese kuslyn van Suidwes-Afrika.
Die twee woestyngebiede word die NamibkussLrook en die Kalahari=
streek genoem. Die sentrale gebied tussen
di~twee woestynge=
biede is bekend as die Sentrale Hoogland. Die topografie van die drie streke word vervolgens vollediger toegelig.
* Die Namibkusstrook
Hierdie woestyndeel le parallel met die Atlantiese Oseaan en is tussen 64 en 128 kilometer wyd. Dit strek vanaf die Oran=
jertvier in die suide tot by die Kunenerivier in die noorde.
Die oppervlakte van
di~ kusstrook is ongeveer 124 320 km2 •Topografies word die Namibkusstrook ingedeel in die Suidelike Namib, die Sandduinstreek, die Soutpanstreek en die Seekus 6) SOU'rH AFRICA (Republic). Dep<nlment of Information.
South Africa, the land, its peoples and their future, p. 5.
Vgl. ook SUID-AFRIKA (Republiek). Verslaq van die I<ommissie van Ondersoek na aangeleenthede van Snidwes-Afrika 1')62-1963, p. 10 en SOUTH
AF~ICA(Republic). Department
o[Foreign Af=
fairs. South West Africa survey 1967, p. 7.
7) SUJD-AFRIKA (Republiek). Verslag van die rommissie van On=
dersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1961, p. 12.
Koart 2.3
INLAS 22• 24"
24*
26* VEf?KLARING GRENSE ·
lnfernosionaol
~ Suidwes - Afrika 28*
DIE GROOTTE VAN SUIDWES- AFRIKA IN VERGEL YKING )
t8*
MET ENKELE ANDER LANDE
16" 11'1" 20"
SIR IE
<(
:lc::
11'1"
20"
22°
iE
24"lL. <(
0
5
(/) 26"
z
<(>
w ~
:J
(Il:::> 28"
0..
w
0::
L---r---,,---~-~~~---,;~~~-..---~
12" 14* 16"
ta•
20°!:3) SOU'I'll AFHICA (Hepublic), Oepdrlment of Foreign Affairs.
South West Afr·icd survey l9b7, p. 9 •en ddllq<>pas.
18
Koort 2.4
IB"
20°
22"
I
NI
2~· VERKLARING GRENSE
lolernosiooool RIVIERE
- I Kuoeoerivier 26° - 2 Okovoogorivler
- 3 Oroojerivier Ander
c=J .
~
28°
Cill
Die Koiohorlstreek- - - ·
- , - -!2• I"'.
1e•
DIE TOPOGRAFIE
VAN
SUIDWES - AFRIKA 9
>18° 20°
IB•
20°
22°
26°
9) SUID-AFRIKA (Republiek). Verslag
vand1e
KqnH!'i_ssi~~_:~=dersoek
naaangeleenthede
van Suidwes-Afri~a1962-1963, p. 12
'"" chi ngcq)a ci.van die Dood.
Die oppervlakLe van die SuideJike Namib is betreklik gelyk met heuwels en waaisand. ln die Sandduinstreek is daar ver=
skuiwende sdndduine van tot 300 meter hoog. Die Soutpanstreek is meer bergaglig met enke.le berge, naamlik die Rossingberg, Spitzkoppe en die Brandberg (1 900 meter hoog). Die Seekus van die Dood is bedek met sand tot teenaan die plato. Dit is verlate met geen teken van lewe nie, Vandaar die naam "See"' kns van die Dood".
* Die Kalaharistreek
*
20
h Groot deel van Suidwes-Afrika 13 in die Kalaharistreek.
Dit het ·n gelyke sandbodem en is begroei met gras en borne.
Daar is feitlik geen onderbt-eking in die hoogte bo seespieel nie. Die sandd11ine wat oral in hierdie gebied voorkom, is min of rneer permanent en is bt:qroei met gras. Sommige van die sanddui ne is on<J<•veer 100 meter hoog. Die sandduine le sander uitsondering in 'n noordwes-suidoos rigting.
Die Sentra le lloogl and
Die Sentr:ale Hoogland H? tussen die Namibkusstrook en die Kalctharistreek. Dit is
'llberqagtige platogeb.ied, Die Sen=
trale Hoogland beCJ.in in die suide
bydie Oranjerivier en strek tot by Ovamboland in die noorde. In die suide is dit 'n gc"broke heuwe l veld ( "kd
i ingbul tee") wat na dj e noorde meer
b"n]i\'lt.ig \vonl. Die rnees sui.delike uerqe is die Nunsbergewat stn!k tot by eli e Schwartzrdnd en die Karasberge in die omgewing van Kdrasburg. NounJ llierv<tr:<LJan volg die Zaris- en die Auasberye en by Windhoek le die Er:osberge. Van Wind=
hoek af is die hooglaJHl bekend as die Khomashoogland. Wes
van
>Vindlll..lt-·kis die Eronqo- en die Brandbet·CJe en daarvandaan
noordwaarts strek laer b0rgreekse uit. Tn die Kaokoveld ver=
ander die Sentrale llooglilnd se naam na die 'f'jimbaho<Jqland.
Die berqe neern geleidelik af tot by Tsmneb en die Etoshapan, vanwaar
~aargelyk vlaktes strek tot ailn die Angolagr0ns.
7..2.4 Reenval en klimaat
Die land hel ·n onvoorspelbare somerreenval. BE'newens diP Namib=
kusstrook wat bykans geen reen kry nie, wissel die reenval in so
·n mate dat die oorstromings van sommige jare opgevolg kan word deur langdurige droogtes in die daaropvolgende jare.
10)Kaart 7..5, p.
/.2dui die gemiddelde jaarlikse reenval aan. Volgens die gegewens op die kaart neem die gemiddelde jaarlikse reenval ge=
leidelik af vanaf die noorde (meer as
600mm) na die suicle (min=
der as
50mm).
Die gemiddelde lne temperatuur van slegs 14 °C aan die wPskus word veroorsauk deur die koue Benguellaseestroom. Die dngtempe=
rature in die woestyngedeeltes styg soms tot 49 °C.
Da<~ris ·n groot wisseling tussen die dag- en nagtemperature. ll)
2.2.5 Natuurlike waterbronne
Die algemene skaarste aan natuurlike waterbronne oor die hele landgebied het die ontwikkeling van die land - ook ten opsigte van die onderwys nadelig beinvloed. Die waterbronne wat weJ beskikbaar is, kan soos volg beskryf word:
10) SOU1'11 WF.ST AFRICA (Administration). Long term Agricultural Policy Commission report 1948, n.n.
Vgl ook. SOUTH AFR1CA (Republic). DepartmPnt of lnformn=
tion. South West Africa, the land, its peoples and their future, p. 14.
ll) SUID-AFR1KA (Republiek). Verslag van die K0mmissie van On=
dersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 196)-1963, p.
14.Vgl. ook SWANEVELDER, C.J.,
KO'T'Z~,J.C., VAN I!UYSTI':F.N, M.K.R., lll\NEKOM, F. Senior aardrykskunde vir standerd 10, p. 354.
21
Koort 2.5
INLAS 22° 24•
IS•
20°
"'~"....,.
.
~ ·~ : 0
I
N~
'{h22"
I
VERKLARING
- - - -
GRENSE 24°
RIVIERE
~I Kunenerlvier
- 2
Okavangorlvier - 3 Or onjerlvler[J
26•
0
50- IOOmm~ 100 200mm
0
200- 300mmIQ]
300- 400mmrn
400- 500mm 28"~ 500- 600mm
12• 14"
GEMIDDELDE JAARLJKSE REENVAL IN SUIDWES AFRIKA 12 )
1e•
20.22·
<(
0:
~ 24"lL. <(
0
5
(I) 26"
z <t
>
~
w m :J
29"::>
Q.
w
0:::
16• 1e• 20°
12) SOll'l'H AFRICA (Republic). Department of Foreiqn Affairs.
South West l\frica survey
1967, p. 10 en rtdngPJ.hl.S,.7./
2.2.5.1 Riviere
*
Die enigste permanents riviere, naarnlik die Oranje-, Kunene-, Okavango- en Mashirivier, word op die granse van Suidwes- Afrika aangetref. Nie een van die riviere ontspring in die land self nie.
13)* Droe riviere en waterlope
Die droe riviere ontspring in die hooglande en word oor die hele landgebied aangetref. Hierdie riviere vloei sterk na langdurige reen of harde reenbuie, maar nadat die water afge=
1
oop het, let
I d ' ~t hoogstens h
ep~so ' d'1ese v
1 oe~. ' 14 )Die droe waterlope se beddings is begr:oei met p1ante. Dit het slegs water na reenbuie en droog spoedig daarna weer heeltemal op.
15)2.2.5.2 Fonteine, panne en vJatergate
Daar is
haantal sterk tonteine in die Kaokoveld, naamlik die Kaoko-, Ubornbo-, ovamh9- en Sesfontein. By Fransfontein, Otavi en Grootfontein ontspring standhoudende fonteine uit die Dolo=
mitiese rotsformasie. 16)
In die noorde van die land is daar:
baantal panne en gate wat gedurende die reenseisoen met water gevu1 word. Die panne het
bwaterdigte bedding en kan
diewater deur die he1e droe seisoen hou. Die water word egter later so brak dat dit onbruikbaar word.
Oral in die dolomitiese gebied van Gamkarab en Ot jikoto is daar
)J13)
Vgl. kaart 2.2, p.
16.14)
S\'>IANEVELDER, et. al., op. cit., p.
363.15) SUTD-AFRlKA (Republiek). Vers1ag van die Kommissie van On=
dersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika
1962-1963, p. 12.16)
Ibid., p. 11.
d d. . I 17)
aantal sinkmere wat water eur 1e )aar 1ou.
2.2.6 Plante- en dierelewe
Vanwe~
die groat verskille waL daar
van streak tot streek in tern=peratuur, reenval en grondsoorte voorkom, word daar dienooreenkom=
stig verskille aangetref
i~die dierelewe en plantegroei.
Die suide is n
~ossieveldmet vinnig groeiende grassoorte. Die bossie- en grasveld van die sui.de is besonder geskik vir kleinvee.
Daar word ook groot trappe spri.ngbokke aangetref.
Die ooslelike deel, dit wil se die deel wat aan Botswana grens, is bedek met Eragrosti.sgrassoorte. Daar kom ook baie daring- en ka=
meeldoringbome voor. llierdie deel bied goeie weiding aan beeste asook aan groter wildsoorte soos gemsbokke, hartbeeste en blouwil
Die noorclelike qebiede het 'n ruier plantegroei. Dit is meer be=
bos as enige dee]
ir1Suidwes-Afrika en dit het ook n goeie grasbe=
dekking. Sommige dele is so dig begroei met 'n verskeidenheid boom=
soor:te Jat dit as ' t ware ondeurdringbaar is. Die gebied is beson=
der geskik vir beesboerdery asook vir landbou.
'nVerskeidenheid grootwild. word in die noordelike dele aangetref. 18)
2.2 DIE VERSKILLENDE VOLKE VAN SUIDWES-AFRIKA 2.3.1 Jnleiding
SLtidwes-Afrika buskik oor l l t)cterogene bevolkingsatnestelling. Die
drie hoof-kultuurgroepe, naamlik die Swartes, die Blankes en die Bruines kan elkeen weer in snbgr·oepe ingedeel word, Die Swartes bestdan (.in vo lqorde van hulle getal le soos in
1970)nit die:
17)
18)
24
, p. 20.
Ovambo's (agt subgroepe), Damaras (Damas of Bergdamaras), inwo=
ners vctn Kavango (vyf subgroepe), Herero's, twee swart volke van Caprivi-oos, Boesmans (met dde taalgroepe),
Tswane~sen Kaokovel ders. Daar was ook "ander" ongeklassifiseerde inwoners in die land woonagtig (kyk tabel 2.1,
)'J. 26).Die Blankes beslaan hoof=
saaklik uit Afrikaners (ook algemeen bekend as Boere). Duitsers en Engelse, terwyl die Bruines uit die sogenaamde Kleurlingc: en die Rehoboth-Basters bestaan. Die Namas, wat uit die Hatten=
totte ontstam het, het tot 1968 onder
dieswartes geressorteer. 19 )
Reeds sedert 1969 het die Namas ingeskakel by
dieKleurlingonder=
wys grotendeels op 6anbeveling van die Kommissie van 1962-1963. 20 ) Met die instel1ing van die Departement van Klenrling-, Rehoboth- en Nama-aangeleenthede
(1974)is die Namas beskou as
'nBruin voJk en is hulle saam met die Bruin volke van Suidwes-Afrika ingedeel.
Die ongeveer driekwartmiljoen inwoners van Suidwes-Afrika woon yl verspreid oar die hele uitgestrekte landgebied. Die woongebiede
(nasionale stale) van die verski llende volksgroe>pe wonl aange=
toon op kaa-t:"t 2.6,
p. 27.2.3.2
2.1.2.1 Tnleiding
D.ie Swartmense van Suidwes-llfrika beslactn uit aparte bevolkings=
groepc, elk met
'neie herkoms, taa1, kultuur., kultus, le\vensge"' woontes en lcefwyse. Hierdie volke het op vel:"Skillend"' tye die land binnegekom en het hulle volgens hul
le~~tmsaardop die plekke 19) SUJD-l\FRlKA (Republiek).
201
SUID-AFRIKA (Republiek). Verslaq van dJe Kommissie van On=
dersoek na aangeleenthe<ie van Suidwes-·Afrika 1962 1963,_ p.
62.'PABEL 2.1
GE'l'ALLE INWONERS VAN SUim~ES-AFRIKA VOLGENS VOLKSGROEPE 1970 21 )
Bevolkinqsgroep Getal
Ovambo's 342 455 45,9
Damar as 64 973 8,7
Kavango's 49 577 6,6
Herero's 49 203 6,6
Capri vi lnwoners 25 009 3,4
Boesmalls
21909 2,9
Kaokovelders
6467 0,9
•rswanas 3 719 0,5
Ander 14 756 2,0
Blankes 90 658 12,1
K1eurlinge 28 275 3,8
Rehoboth-Baslers 16 474 2,2
Namas 32 853 4,4
wanr die land in hulle behoefles voorsien het, gevestig. Baie jare lcmk na hulle vestiging het die Swart volke om verskeie re=
des 'n nomadiese leef>vyse gevoer. Die regeringsbeleid om die ver=
skillende Swart volke van die land na selfbestuur en onafhanklik=
heid te lei, het gelei tot die aanste1ling van die Odendaalkom=
missie van 1962-1963, 22
) Die Komrnissie het in sy aanbevelings van grondbesit en gronduitbreiding aandag gegee aan die behoeftes
vanelke afsondc"rl ike volk.
Diemate waarin die grondgebied van
21) SlJID-AFHIKA (Republiek). Departement van Statistiek.
Bevo1kingsensus,
6Mei 1970, (Suidwes-Afrika).
nuusberig, nr.
6~.22) Die verslag wat uitgebring is, is die "Vers1ag van die Kom=
missie van Ondersoek nd aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, ( Odendaa
lvers
lag l.26
Kaari 2.6
~ 22" 24"
18"
20°
22"
24
26"
28"
12" 14"
Kunenerlvler Okovon<Jorlvle Oronjerlvler Tulslond Wlldreservool
I CAPniVI 00!11
2 t..AI'IliVI -WLDUESEffVA.-, T :S Ot<AVANGO
4 OVAMIIOL.AND
~ KAOKOl.AOj[)
6 KIJS VAN DIE DOOD WLDRESERVAAT 7 ETOSUA - WI.DRESERVAAT 8 DAMARALAt.ll
9 BOESMANLANO I 0 I£REROLAND II NAMII - WLDRESERVAAT 12 BASTERLAt.ll 13 1 SWANALAtlll 14 NAMALAHO
IO NAMALAND I BESPROE"IINGSt-RONl •
12" 14"
18"
16°
16"
VOORGESTELDE NASIONALE STATE
IN 1970
23118"
•
20"
@~ i
~ i
! i
i i
I
! i
.
:'·t~~
18" 20"
0
5
(/)
z
<l
>
~
w ::i
IIl :::>CL
w a:
23) KRITZINGEH, op. c i t . , vol. T, p. 12a en diJn•Jtef.kW.
18"
20"
22"
24"
26"
28"
eJke volk vergrool is, word in hierdie hoofstuk by die verskil=
lende volke, soos huJle bekend gestel word, aangedui. Die opvoe'-' ding en onclerwys vir
<lit:Swart:es moet in die lig van hierdie grond=
verdeling en bulle afsonderlikheid en andersbeid bestndeer word.
Ono
die verskillende Swar.t bevolkingsyroepe bekend te stel, word elke bevolkingsgroep vervolgens in die volgorde van bulle getal=
sterkte kortliks bespreek.
2.3.2.2 Die Ovambo's
2.3.2.2.1 llerkoms, vestiging en stamverband
Die Ovambovolk bet blykbaar in dieselfde tydperk (±1700) as die llerero's die land nit 'n oostelike rigting vanuit die Zambesie=
vallei binneqekom en hulle langs die rivieroewers in Ovamboland gevestig. 24
) llierdie selfregerende Swart nasionale staat is uiters geskik vir beesboerdery en is na ongeveer 300 jaar se be=
woning reeds L·edelik ontbos. Die Otlendaalkommi.ssi.e 25
) het voor=
gestel dat hierdie nasionale staat, wat aan die noordekant van Suidwes-Afrika gelee is en in 1961 4 201 000 hektaar beslaan bet, vergroot word na 5 607 200 hektaar.
Die Ovambo's is direkte afstamme1inge van "Nangombe Ya Magundu". 26) Daar
is agt verski1lende Ovambostamme, naamlik Ondonga, Ukuan=gama, Ukambi, Ongandjera, Ukualuthi, Ombalantu, Onkolonkathi en Eunda. E:ersgenoemde twee stamme is die grootste in getal en vorm 24) IIAIJN,
C.ll.L.'l'he Ovambo. .!.!.!. f!Af!N, et. al. The native
tribes of _South West Africa, p. 1.
25)
SUID-AFRIKA ( Hepubliek). Verslag van die Kommissie van On=
dersoek
naaangeleent.hede van Suictwes-Afrika 1962-1963, pp. 66-·
J l l ) .Vgl. ook kaart 2.6, p. 27.
26)
llABN,
C.fl.L.'I'he Ovamho.
InIJAIIN, et. al., pp. 1-2.
Vy I •
ook RUPEH'l'I, RUTH
t1.p.
12.28
2"/) ongeveer 80 persenl van die totale Ovambobevolking.
2.3.2.2.2
V<'in die agt stamme word vier, naamlik die Ndonga, Kuambi, Ngand=
jera en Kualuthi deur 'n hoofman of kaptein regeRr terwyl die oor=
blywende vier stamme, naamlik die Kuanyama, die Mblantu, die Nko=
28) lonkati en die Eunda deur 'n "Raad van lloofmanne" regeer word.
Alles wat aan die stam behoort, word beskou as besittings van die kaptein. Die kaptein is 'n outokratiese heerser en stel die hoof=
manne wat direk onder hom staan, aan. Sekere sen:::monies oar die huishouding, dood, begrafnis en die opvolging van kapteins is by al die kapteinstamme ctieselfde en word stiptelik uitgevoer. Slegs
lede van koninklike families kan in aanmerking kom wcmneer daar 'n kapteinskap vakant raak. 29)
2.3.2.2.3 Leefwyse
Die rangskikking van die hutte in die krale word op ·n spesifieke 1vyse gedoen. Die kapt:.ein of die hoofman bevJoon 'n groot hut tPr=
wyl kleiner hutte daar naby sy verskillende vrouens l!uisves. Ver=
der weg is daar hutte vir die ander inwoners van die stat. Die status van die kaptein word bepaaJ deur die aantal vrouens \v,•tt:. hy het: en sy rykdom word gemeet aan sy graanvoorraad en sy vee. Die vroue werk ha.rder as die mans en hoe meer vrouens 'n man hEeL, hoe
. 30)
mi nder word sy d?>gt.ake.
Sodra hulle oud genoeg is, begin die seuns met all<,rlei. noodsaak=
27) HAHN, C.H.L. 'l'he Ovc.mbo.
J.!:!.
HAHN, et. al., op. cit., p. l . Die nuwe benaminge vir die volksgroepe is: Nctonga, Kuanyama, Kuambi, Hgandjera, Kualuthi, l'<lbalantu, Nkolonkati en Eunda.28) Ibid., pp. 8-10.
29) Jbid., pp.
8.17.
Vql. oak SOUTH AFRICA (Republic). D.,;partment:. of Foreign Af=
fairs. South West Africa survey
1967,
p. 9.30) fl.l\IIN, C.H.L. 'fhe Ovambo. In HAHN, et. al., op. cit., p. 24.
like 1-;erk >;oos kleinvee en kalwers oppas en werk hulle in die lan=
de saam met hul moeders. Die seuns help hul moeders oak met huis=
houdelike take. Sodra h seun oud genoeg is, of as daar h jonger seun is om die rnoeder- te help, neem hy sekere pligte van sy vader oor. Die doylers verrig van kleins af allerlei huishoudelike ta=
ke.
31 )Die Ovambo's slag baie selde vun hulle vee. Hulle plant ook slegs voldoende yraan vir die betrokke jaar- se gebruik. Graansor-ghum word onder andere ook vir- die maak van bier verbou. Wildevrugte=
bome wor-d goed versorg orndat die vr-ugte deel is van die voedsel=
voorraad. 32 )
2.3.2.2.4 Lewensopvatt.iny
Die Ovarnbo's se "geestelike lewe" is deurweef met die bonatuurlike.
Van hulle glo aan ·n oorl1eersende gees, bekend as Kalunga, wat
SOr<Jvir goeie oeste maar- ouk vir pet>te en plae.
33)Daar bestaan vol=
gens hulle oortuiying geeste wat_ die mens ten goede of ten kwade kan bei:nvloed.
Omdie wrewel van Kalunga en die ander geeste te vermy, is daar sekere rit_uele voorskrifte wat streng nagekom moet word. Daar- is
haantal seremonies wat met sekere geleenthede uit=
gevoer word, byvoortx"eld met oestyd, die koms van reen, met vol=
rnaan en die afster-we van persone. 34) 'l'oordokters speel by sornrni=
ge geleenthede ·n belangrike rol en llulle is gevreesde wesens orndat daar geglo word dat l•ulle kan bepact l wie vir sekere onheile wat oor d.ie stam kom, verantwoordelik
j s.Na so 'n uitspraak kan die toordoktecs die nodiye slrawwe
opl~.Selfs die doodstraf was
31 ) _!bid •• pp. 27-29.
32) Tbid.,
pp.:U-.34.
33) LEMM~:R,
C •. J.C. Llnder-wys in Suidw•,s-Afrika, p. 4.
34)
Loc. c i t .J()
vroeer nie ongewoon nie. 35)
By die rneeste van die serernonies spee1 vuur
hbelangrike rol. By die kaptein se hut is die vuur sirnbolies van ilie lewe van die stam en mag die vuur slegs uitbrand by die oorlye van die kaptein.
Wanneer die starn verhuis, word daar uit die vuur by die kaptein se hut
hbrandende stomp geneem om die vuur in die nuwe stat mee aan te steek. 36
)
2.3.2.3 Die Bergdamaras
2.3.2.3.1 Oorsprong en vestiging
Hierdie volk was moontlik die eerste inwoners van Suidwes-Afrika.
Hulle presiese oorsprong kan ongelukkig nie met sekerheid vasge=
stel word nie, Daar is ook geen bewyse dat die Bergdamaras ver=
want is aan die ander Swart volke van Suidwes-Afrika nie, 'l'oe die Blankes die eerste keer met die Damaras kennis gemaak het, was
' 37)
hulle leefwyse net so primitief soos die van die Boesmans.
Volgens Vedder 38) kon die Darnaras as die veewagters van die Hot=
tentotte die land binnegekorn het. Die Bergdamaras het dan ook
35) HAHN, C.H.L. 'J'he Ovambo, In HAHN, et. al., op. cit., pp, 2-8.
Vgl. ook LEMMER, op, cit., p. 4.
36) HAHN, C.J.L. The Ovarnbo, In HAHN, et. al., op. cit., pp.
17-18.
37) SOUTH AFRICA (Republic). Department of Information.
South West Africa and the Union of South Africa. The history of a Mandate, p. 10.
38) VEDDER, H. The Berg Darnara, .!.!1. HAHN, et. al., The native tribes of South West Africa, pp. 40-41.
Vgl. ook SUID-AFRIKA (Republiek). Verslag van die Kornmissie van ondersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, p. 30 en SOUTH AFRICA (Republic). Department of Information.
South West Africa and the Union of South Africa. The histo=
ry of a Mandate, p. 10 waar daar beweer word dat die Herero's
die Bergdamaras as slawe gebruik het.
mettertyd die taal van die Hottentotte as
hul eie taal aanvaar.39 ) Die Damaras het op n sekere stadium weggebreek van die Hottentot=
te en hulle in die Auas-, die Erongo- en die Brandbergstreke ge=
vestig. Vanwee die feit dat die meeste ander Swart stamme die Da=
maras beskou het as kwaaddoeners, brandstigters en wegloopslawe, het die Damaras vir hulle eie veiligheid op die mees ontoeganklike en onbereikbare dele gaan woon. 40) Behalwe die naam Bergdamaras het hulle ook algemeen bekend gestaan as "klipkaffers". 41
) 2.3.2.3.2 Hui.dige woonplek
Die huidige grondgebied waar die Bergdamaras woon, is reeds !anger as n eeu in hulle besit; Dit is n bergagtige landstreek wat be=
grens word deur die Namibwoestyn in die weste en Kaokoveld in die noorde. ln 1961 het die gebied 626
I375 hektaar beslaan. Op aan=
beveling van die Qdendaalkommissie is hierdie nasionale staat se
'' 42)
grondgebied vergroot
na2 799 021 hektaar.
2.3.2.3.3 Stamorganisasie en regspleging
Daar bestaan nie veel tradisionele wette by die Bergdamaras nie, dog daar is wel sekere wette en reels wat handel oor eiendom, erf=
porsies en wraakneming in die geval van bloedvergieting.
43)Die daadwerklike toepassing van die wette en reels het egter met die koms van die Blankes grotendeels in onbruik geraak en die Damaras beskou die wette van die B]ankes as aanvaarbaar en voel daardeur
39)VEDDER,
H.The Berg Damara, In HAHN, et. al., op.
cit.,pp.
42-4 3.40) Loc. cit.
41)
SOUTH AFRICA {Republic). Department of Information.
South West Africa and the Union of South Africa. The history of
aMandate, p. 10.
42)
SUID-AFRIKA (Republiek). Verslag van die Kommissie van On=
dersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, pp. 66-110.
43)
VEDDER, H. 'I'he Berg Damar a. Tn HAHN, et. al., pp. 44-59.
32
t
)CVe.J 19.
"l. 44)Teen die jaar 1970 was daar sowat elf afsonderlike Bergdamara=
stamme wat onder die beheer van die
sogen<~amdeoudstes gestaan het.
45)2.3.2.3.4 Leefwyse
Die area wat die nasionale staat van die Bergdamaras uitmaak is ge=
skik vir veeteelt en in die meer waterryke dele, veral in rivier=
beddings, word landbou beoefen. Terwyl die [Jamaras vir dLe Botten=
totte gewerk het, het hulle ystersmeewerk gedoerJ. DaAr was h groot aanvraag onder die Swart volke vir die smeeprodukte van die Dama=
ras. Waar die Damaras die smeekuns aangeleer het, kan nie met se=
kert.eid vasgestel word nie.
Daar i s h besliste arbeidsverdeling tussen die mans en diA vroue.
Die mans verrig die harde handewerk terwyl vroue kos vergader en voorberei. Swanger vroue geniet die agting van diu gerneenskap en daar word gewoonlik aun hulle persoonlike wense voldoen. Klein kinders bly vol lyds in
die SOCCJvan die
moedecsen •Nanneer hulle groter word, leer die dogters om die huishoudelike take te verri1
t~rwyl
die seuns deur die vc1ders onderrig word in vaan]ighede soos jag, verwerking van velle en die bou Vdn butte. 46
)
2.3.2.3.5 LewcnsbeskouingDie Damaras glo aan die· afgod Gamab war. volgens hulle vir gueie reenjare en baie kos sorg. Wanneer
\1 pe~soonster·f, ·1erhuis die sie l van die <Je,;torwene na
~-47i Vuur speed, net soos by die meeste ander Swart volke van Suidwes-1\frika, ook by die Darnaras ·n 44)
lbirl.,p. 71.
45) Ibid., p. 74.
46) Jbid.,
l'P·42-43.
47) Ibid., p. 61.
belangrike rol met godsdienstige seremonies. 48 ) 2.3.2.4 Oie Okavango's
2.3.2.4.1 Herkoms en buidige woonplek
Daar kan nie met sekerheid vasgestel word waar hierdie volk van=
daan
ge~migreerhet nie. Aangesien hulle in 1eefwyse en regsple=
ging yrootliks dieselfde patrone l1c1ndhaaf as die Ovambo's, kan dit aanvaar word dal hul1e ook uit die Groot Meregebied na Suidwes- Afrika gekom bet. Hul1e bet hulle langs die oewers van die Oka=
vangorivier en die vlak water1ope (ornarambas) gevestig. Die ge=
uied was in 1961 3 299 617 l!cktaar groot. Op grond van die voor=
stl"lle van die Odendaalkomm.issie is die grondgebied van
di~ nasio=nule staat vergroot tot 4
170 050hektaar. 49)
2.3.2.4.2 Starnorganisasie en regspleging
Die Okavango's bestaan uit vyf verskillende subgroepe, naarnlik die Kuangari, Bunja, San,biu, Djiriku en Mbukushu. Die tale van die
. . 50)
vyf subgroepe is verwant aan die "Bantoetaalfamrl1e". Die Oka=
vango's woon graag in fa1niliestatte. Volgens tradisie behoort die kinders van ·n huisgesin aan die moeder. By al vyf die subgroepe word die kapteinskap deur oorerwing bepaal. Die grondgebied van die kaptelns ls in wyke ingedeel en daar word vir elke wyk
hraads=
lid aangestel. Die raadslede is persoonlik verantwoordelik vir die uitvoering van die wetle in die onderskeie wyke. Soms gebeur dit dal die kapteins van die vyf groepe saam vergader ten einde te be=
raadslaag
oorsake van
gen~enskaplikebelang.
51)48)
49)
lbicl.,
pp.63, 69-70.
SUID-AFR1KA (Republiek).
dersoek na adr1geleentt1ocie pp.
G6-JIO.
Vgl. oak kaart 2.h, p. 27.
50)
Ibid.,
p.34.
_'::'_£Eslag van die Kommissie van On=
van Suidwes-Afrika 1962-1963,
51 )
SOUTII AFHICA ( Hepubl i
c). D<~partmentof Foreign Affairs.
South West
Africa>:;urvey l'l6·/, p.
H:l.2.3.2.4.3 Lewenmvyse
Elke familie ontvang van die owerheid
'nspesifieke stLll<; grond wat hulle bewerk manr die veldweiding en veldprodukte word op 'n ge=
samentlike bnsis gebruik. Vis is
'nbelangrike deel van die daag=
likse voedsel. 52)
As gevolg van die hoe reenval en die vrugbare grond
isdie weiding goed en die gebied is geskik vir veeboerdery. Langs
die rivieroe~wers is die land gedeeltelik dig begr.oei met groot hoeveelhede Rhodesiese kiacttbome. Die inwoner.s het houtSll('ewerk tot ·n fyn kuns onlwikkel.
2.3.2.5 2.3.2.5.1
Die flererovolk is waarskynlik afkomstig van ·n hamilies-negerver"' menging. 53) Volgens oorlewering het hulle voorouers .in die "Land van Fonteine", wes van die Tanganjikameer gewoon, vanwaar hulle weswaarts getrek het. 54) Hulle het ongeveer in 1700 in die Kao=
koveld aangekom. Narlat hulle deur Suidwes-A.frika rondge1SwGrf het, het hulle teen ongeveer 1750 gevestig geraak in
diedele waar hul=
le tans nog woon. 55) (Kyk kaart 2.6, p. 21). Die Herero's kan in die volgende subgroepe ingedeel word: Berero, Mbanderu,
'I'jim=
ba en Himba.
56)52) ,
p. 35.
53} LEMMEH, op. c:tt., P• 4.
54) SOU'rB AFRICA (Republic). Department of Foreign Affairs.
South West Africa survey 1967, p. 21.
55) VEDDER, B. 'l'he Herero. In HAHN, et. al., op. c i t . , p. 157.
Vg l. ook FREY, K. Die Nie-Blanke volke van r;uidwes-Afri ka, p.
9.56)
SOU'l'!l AFIUCr, (Republic). Department of Foreign Affairs.
South West Africa survey 1967, p. 21.
Gedurende die Dultse bewind het die llerero's teen die Duitsers in opstand gekorn (1902-1907) en het hu1le as gevolg van die op=
stande oor h groot gebied verspreid 57)
~lE:raaJ<::. Na die opstande het die llerero's h11l1e weer in hulle oorspronklike woongebied in die noord-oostc van die land gevestig. Die gebied waar die He=
rero's in 1961 gewoon het, het 4 374 467 hektaar beslaan. Vol=
gens die voorstelle van die Odendaalkommissie is die oppervlak=
te van die llerero's se grondgebied ultgebrei na 5 899 680 hek=
taar. 58 )
2.3.2.5.2 Volksaard en leefwyse
By die Herero's bestaan daar duidelik waarneembare statusverskil=
le. h Persoon se status word in die re~l bepaal deur die grootte van ~y beestrop.
59)
Hulle is rneestal veeboere en die deel van die land Wilar bulle gaan woon het, Jeen hom uitstekend vir di~<locel.
Daar is h interessante verskynsel by die Herero's met betrekking tot die geboorte Viln h tweeling. Anders as by die meeste ander Swart volksgroepe, mag albei kinders aan die lewe bly, maar die ouers rnoet vanwe~ hierdie skande wat hulle oorgekom het in die openbaar vernederings ondergaan. llulle moet byvoorbeeld hulle
. 1 . d. 1 60 )
tu1ste ver aat en 111 1e ve d gaan woon.
Van kleins af leer die seuns om muise, voeltjies en akkedisse te jag.
57) 58) 59) 60)
36
Later jare llld'J hulle saarn met die vaders op jagtogte gaan.
SUJO-AFRIKA (Republiek). Verslag van die Komrnissie van Onder=
s oe k n a a a ng e 1 e.-'r..:.:· n,:.-t::.-:.:h.::e:.:.d:.:e=----"-v.::a:.:.n.:.._:S=u...:i..:.cl:.:wc:.;e=s- Afrika 1 961 -1 96 3 , p • 3 2 • Thiel., pp. 6G-ll0.
Vgl. ook kaart. 2.5,
p.
VEDDI.m, IJ. The llen,ro.
Jbid., pp. 175-176.
Vgl. ook LU'r'I"'G, H.G.
11.
In IJAIIN, et. al., op. c i t . , p. 175.
'!'he religious system and the social orcJdnlsut.ion of the llercro, pp. 72-73.
Die dogters bly tuis om cHe moeders met die huishondelike take
be~hulpsaam te wees. Die llerero 's hel ·n interessante gewoon te om kin=
ders tussen huisgesiune uit te ruil. 'n Ouerpaiir rnet byvoorbeeld vier kinders, ruil die vier kinders vir vle1 kinders van verskil=
lende ander ouerpare. Hierdie gebruik verhoerl dat al die kin=
. . f . l . . 61)
ders van een
huisges~n ~n hramp o ep1remre stert.
Huwelike word deur die
v~rlersvan
diekindGrs
gere~l,soms selfs baie jare voor die gebeurtenis, dit wil se wanneer die kinders nog klein is. Die huweliksbevest.iging self is
'nlang seremonie en huwelike word as permctnent aanvaar. 62)
Elke stat huisves slegs gesinne of families wat op een of ander wyse n familieverbintenis met mekaar het. Elke ander groep fami=
lies of gesinne of vreemdel inge moet hulle eie stat of t-Jerf aan=
le. 63
>2.3.2.5.3 Juridiese gebruike
Die wette van die Herero's is gebctseer op hulle besondere leefwy=
se en tradisie. Dit is die taak van die hoofpriester om toesig te hou oor die uitvoering en die interpretasie var1 d1e wette.
Dit het dan ook in die praklyk gebeur dat wanneer die hoofpries=
ter sterf en n ander een sy plek inneem,
die welte anders as te=vore vertolk is. 64) Wanneer welte oortree is of wanneer daar misdade gepleeg is, is daar deeglik oor die aard van die misdade besin. Regverdigheid is nagestreef met betrekking tot die wets=
, , 65)
Iurtvoerrng. Die llerero s het egter na hulle kontak met die
61) 62) 63) 64)
VEDDER, ll.
'I'he Herero.
Ibid., pp. 179-180.
Tbid., p.
180.rbid.,
p.185.
In
HAHN,et.al.,
r>n._.cit.,Vg1. ook LIJ'l''l'IG,
'2£~·•pp. 90-106.
65) LIJT'l'IG, op. cit., pp. 103-105.
p. 177.
!Hankes, soos di ander swart
volkt~,die Christel ike lcwens"' beskouing begin aanvaar en al
hoeminder uitvoering aan hulle
66)
eie wetle beqin gee.
2.3.2.5.4 Lewensopvdllin<J
'l'rnd.isionuel !Jet di.e Eler·ero's g<:=glo dat die
nt~~nsoor 'n siel
bf.;""ski k wat m.::l die dood die
UqrJddlllvcrlaat. Daar het in bepaal=
de gevalle aanvanklik n vrees vir die siele van afgcstorwenes beslaan. II.iordie vrees vir die s.iel van die afgcstonvene het cgter met verloop van
tydveuninder en het later heeltemal ver=
gete 9eradk. 67)
Die llencro's glo dat daar hy sekere geleenthede geoffer moet word. By bepdalde yodsdiensli<Je geleenlbede speel vuur n belang=
rike rol.
Dadrwas in die verlede
11"heilige vuur" wat gedurig=
deur
indie stat g<ebrdnd het: en waaroor daar bale gelowe en sere=
monies bestaan het. GS)
Die priesLers van die volk het in vroeer tydperke h ereplek be=
klee en het oor bepaalde regte en magte beskik. Daar was vol=
gens Vedder 691
sewe priesters en hulls belangrikheid was in oor=
eenstenuning met die yrootte van hulle onderskeie beestroppe. Na die koms van
die13lankes het die priesters nie meer die ereplek van hulle voorgangers ingeneem nie. Die belangrikste take van die laLere priesters was om seeninge te vra by afgestorwe voor=
vaders
en om drnigende onhuile af Le weer.Elke familiegroep
hethulle eie afgeslonve voorouers vereer deur
66) VEDDEH, u. 'l'he Herero. ln HAHN, et.
a1.,
0(!.cit., pp.
199-201.
6'/)
Jbirf.,p. 172.
68)
TLd.£!., p. 16~1.69)
Ibid.,p. 164.
hulle te aanhid. Hulle kon die name van hulle voorouers tot agt ges lagte tern')
onthou. Volgens oorlewer
ing was
cl i·~eerstE; be=
kende voorvader· van die Herero' s
Mukur~,wat
op sy beurLdie af=
stammeling van
~1boom was met die
naam"Omumboron•bunga".
70)Vroeer het die llerero 's aan ·n vriendelike en volgens hull e ·n al=
ornteenwoordiqe hemelse god, naamlik NdjambJ:.t geglo e11 alle see=
ninge het van hom at gekom. Hierdie god is aangfJroep ten tye van voorspoed sowel as van nood. Di t was oak slerJs dan wanneer sy
b 'k . 71)
naarn ge ru1 1s.
As gevolg van die latere kontak met die sendelinge, is die naam van Jesus Christ.us aan hulle verkondig en is baie van bulle <Je=
ker·sten. Daar
iseqter nog Herero' s wat steeds by die trad i.sio=
nele heidense seremonies en gebruike hou. 72 ) 2.3.2.6 Die Oos··Capriviane
2.3.2.6.1 Herkoms en huidige woonplek
Die Oos-Capriviane bestaan uit twee hoofgroepe, naamlik die Ma=
subia en die Mafwe. Hulle bet geen etniese verband met die ander
"Bantoesprekendes" van Suidwes-Afrika nie, maar hull8 is verwant aan die Lozi en Makololo van Barotseland. Hulle het dus waar=
skynlik uit lansgenoemde landstreek
nahulle huidige woonplek ver=
huis.
73
)
'J'answord
hulleaangetref in die oostelike gmleelte
70)
Ibid.,
p. 165.Vgl. ook
FREY, K.Die Nie-Blnnke volkere van Suidwes-1\fri=
ka, p.
10.71)
LEMMER,op. cit., p. 5.
Vgl. ook
LUTTIG,op. cit., pp.
6-'7."/2) VEDDER, fl. The
Berero. ln HAIIN,
et. a l . , , p. 178.73) SlJID-AFRlKI\ (Republiek). Verslag van die Kommissie van On=
dersoek
naaange1eenLhede van Suidwes-Afrika
19621963, p.
37.
d .
c . .
t k 74 )van 1e aprJVlS roo •
0os-Caprivi twt in 1876 onafhankl ikheid aanvaar en is
'nself=
reyerende Swart
n<~sionalestaat.. Die op!Jervlakte van die land 1·1as in 1961 1 153 38'/
hekt..aar~en die Oclenrlaa1kommissie het be=
sJuit.. daL die oppervlakte onveramlerd bly. 75)
2.3.2.6.2 J.eef1vyse
Die waterryke Oos-Caprivi le str·ategies tussen Botswana, Z.im=
bubwe en Zambie. Vanwee die ongesonde klimaat word die inwo=
ners geteister deur allerlei siektes. Die inwoners leef meest=
al langs die oewers van die riviere waarvandaan hulle maklik hulle visvangbedrywighede kan beoefen. Behalwe vissers is die Oos-Capriviane oak landbouers en veeboere. Net soos by die Okavanqovolk behoort die opbrengs van die veld en die weiding aan die gemeenskap en alma] mag daarvan gebruik maak. Elke huisgesin het egter 'n eie deel grand wat bewerk word vir die verbouing van graan vir eie gebruik. Die gesin is
'nhegte een=
heid en hulle woon gewoonl ik in groepe saam in statte.
2.3.2.6.3
D1e kapteinskap is oorerflik en daar is vir elkeen van die twee hoofgroepe 'n kapLein.
76)Die kaptein word deur raadslede, wat:.
elkeen ·n gebied vet:"t:.eenwoord1g, bygestaan. Die groep raadslede staan bekend as die Knta. Die Kuta is verantwoordelik vir die
74)
Die
Cdpr ivistr·ook word geografies verdeel
in )loostelike en
'n wesle
1ike dtee l. Laasgenoem<le deel is ·n wi l<lreservaat en is vanwee sy moerasse, ruie bosse en onontwikkeldheid
nut=teloos vir menslike hewoning.
75) SUID-AFHlKA (Republiek). Verslag van die Komrnissie van On=
dersoek
lldaimgelceentlwde van Slddwes-Afrika 1962-1963, pp.
66-110.
76) SOII'l'll AF!nCA (Hepublir). Department of Foreign Affairs.
p. 17.
40
uitvoering van die wette van die stam. 771 2.3.2.7 Die Boesmans
2.3.2.7.1 Herkoms en huidige woonplek
Dit skynasof die Boesmans die eerste bewoners van die land was.
Daar word algemeen aanvaar dat hulle vanaf die noordelike en oostelike dele van Afrika suid- en weswaarts
ge~migreerhet.
Terwyl hulle deur die land· getrek het, het hulle rotstekeninge gemaak. Boesmanrotstekeninge kom selfs ook voor in Europa
( Frankryk en Spanje) sowel as in 'n aantal ander Afrikalande
(Ethiopi~, Tanzani~,
Marokko,
Algeri~,Egipte in die Sahara, Zimbabwe en in Suid-Afrika. 781
Hierdie tekeninge dui op die roetes wat die Boesmans gevolg het asook die oorstaan=
plekke soos hulle die land deurkruis het. 791
Volgens navorsers blyk dit dat die Boesmans voortdurend moes vlug voor die· ander Swart volke voordat hulle mettertyd in die onherbergsame woestyndele van Suidelike Afrika
htuiste gevind het.
80)Die meerderheid Boesmans word in die Kalahari aan die coste=
"d f . f 811 . . l .
kant van Sur wes-A rrka aangetre • Dre nasrona e staat vrr die Boesmans is
gele~in die Kalaharistreek suid van Kavango.
77) SUID-AFRIKA (Republiek). Verslag van die Kommissie van On=
dersoek na aangeleenthde van Suidwes-Afrika l962-:-1963,pp.
66-110.
78) 79)
80)FOURIE, L. The Bushmen of South West Africa.
et. al.,
~o~p~·~c~r~·t~.,p. ll.
SOLLAS, W.J. Ancient hunters, p. 19.
RUPERTI, op. cit., p. ll.
In HAHN,
81) FOURIE, L. The Bushmen of South West Africa. In HAHN, et. al., op. cit., pp. 82-83.
Vg1. ook MULLER, C.F.J. Vyf-honderd jaar Suid-Afrikaanse
geskiedenis, p. 438 en SUID-AFRIKA (Republiek). Verslag
van die Kommissie van Ondersoek na aangeleenthede van
Suidwes-Afrika 1962-1963, p. 28.
Dit is grotendeels h
dro~sandgebied sender natuurlike water=
bronne. Daar is egter goeie welding en volop wild. Daar is deur die Odendaalkommissie aanbeveel dat 2 392 671 hektaa:t be=
skikbaar gestel word aan hierdie volk vir h eie nasionale staat. 82
) Die voorgestelde grondgebied is reeds aan die Boes=
mans beskikbaar gestel.
2.3.2.7.2 Verskillende Boesmangroepe
Die Kalahari-Boesmans kan volgens taalverskille in drie hoof=
groepe ingedeel word, naamlik. die Nu:san-Doesmans, Ngami-Boes=
mans en die Kauk.au--Boesmans. Eersgenoemde groep word in die Gobabis-, Gibeon- en Aroabdistrikte aangetref, terwyl die Nga=
mi-Boesrnans meest.al in Botswana woon. Slegs h klein groepie van die Ngarni-Boesmans is by Oas gevestig. Die Kaukau-Boesmans bewoon groot dele van die Omaheke en die Kaokoveld. Benewens die genoemde drie Boesmangroepe is daar ook nog die Hei//= 83) om-Boesmans wal in die omgewing van die Etoshapan, Grootfontein en Outjo aangetref word.
Dit is nie maklik om ·n noukeurige sensusopname van die Boesman=
bevolking te maak nie, maar die getal Boesmans vir 1962/1963 word aangegee as ll 762 84 ) en vir 1970 21 909. 85 )
82) SUID-AF'RJKA (Republiek). Verslag van die Konunissie van On=
dersoek na aange1eenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963,
pp. 66-110.Vg1. ook kaart 2.5, p. 27.
83) Die k1ank wat met die // aangedui word i s h k1apge1uid wat.
gEoornaak word deur die tong weg te trek van dito verheme1te af.
84) SOU'l'll AFRICA ( Repub1 ic). Department of Foreign Affairs.
South West Africa survey 1967, p. 19.
85) SlJID-AFRlKA (Repub1iek). Departement van Statistiek.
42
Bevo1kingsensus, 6 Mei 1970, (Suidwes-Afrika). Statis=
tiese nuusberig, nr. 64.
2.3.2.7.3 Stamorganisasie
By die Boesmans is daar nie 'n vaste patroon
Vdnslamor<Jan
i:3a=
sie nie en geen sentrale beheer word 1n of oor n stam uitgeoe=
fen nie. Elke stam bestaan uit n aantal families wal almal weer op een of ander manier aan mekaar verwant is.
2.3.2.7.4 Leetwyse
Die leefwyse van die Hei//om-Boesmans word grootliks befnvloed
. l • b I l
ll • l k 86 ) •
1 •ueur d1e Ovam o s en 1u e praat 'n Namad1a e.. Fam1 1es het hulle eie interne reels waarvolgens hulle leef. Afsonder=
like stamme opereer elk op hulle eie afgebakenue grondgebied.
Die Boesmans leef hoofsaaklik van wild en veldkos en pas hulle goed aan by die landgebied wat hulle bewoon. Wanneer daar n tekort aan voedsel in so n gebied ontstaan weens een of dnder rede, beweeg die Boesmans na 'n ander area. Daar word eers se=
ker gemaak dat die gebied waarheen hulle verskuif nie reeds deur \1 ander groep Boesmans bewoon word nie. 87)
Die lede van huisgesinne het n tradisionele en vasgestelde leef=
wyse. Die mans is verantwoordelik vir jag en die stel van strikke om voels en wild mee te vang. Hulle maak wapens en verwerk die velle van wildsbokke vir verdere huishoudelike ge=
bruik. Die seuns vergesel die vaders op die jagtngLe. Die vroue doen al die huiswerk, bou hutte, maak veldkosse bymekaar, berei die kos voor en kyk na die klein kinders.
Gewoonlik word uie jong dogters van n groep Boesmans in die 86) LEMMER, op. cit., p. 94.
Vgl. ook FREY, op. cit., p. 4.
87) SOU'l'II AFRICA (Republic). Department of Foreign Affairs.
South West Africa survey 196!, p. ]g.
sorg van ·
11ou vrou gelaat. Sy leef saam met hulle in 'u aparte 88) hut en is hoofsaaklik verantwoordelik vir hulle opvoeding.
Die 13oesman;; hou daarvan om lig en sosiaal met mekaar te verk..:er en duar word
gn:~acJ ')edam>un speletjies gespeel. Deur middel van die danse word daar somtyds geillustreer hoe
~1 ge='Jl b
k
d d1's !lnlle is lief om veg verloop het of
~~ Wl <s o ge
oo •saans om die vuur te sing en stories wat vertel word, hou ge=
woonlik
'nleo in oor die veld, reen, jag, heldedade en die bo=
natuurlike. 89)
2.3.2.7.5 Dygelowe
Die Boesmans
isbesonder bygelowig en vir bykans elke gebeur=
tenis of verskynsel word daar
hverklaring uit die bonatuurlike gesoek.
Wanneer ·n persoon te sterwe kom, word daar goeie voorsorg ge=
tref dat die afgestorwene dit n.ie nodig sal vind om rond te dwaal om voedsel te bekom nie. Daar word water en kruie oor die graf uitgegooi en die oorledene se pyle en boog word by die graf gelaat.
Daar bestaan vol gens hull e ·n "god" wat Khutse genoem word waar=
heen dlegene gaan wat goed gelewe het. By Khutse is daar qe"' noeg 1vater
•~nkos. Die Boesmans qlo dat persone wat sleq gelewe het na
'ndu iwel meL die naam van
heer~
honqer en smart. 90)
gaan.
Byhierdie
dui~el88)
F'OUIUE, L.et. al.,
'I'he Bushmen
ofSouth l'iest Africa. In HAHN,
tl9)90)
44
1 p. 91.
J bid • 1
pp.
Ibid.
Ipp.
103-104.2.3.2.8
Die 'I'swanas is voi<Jens yetal een van die kleine1· etniese bevol=
kingsgroepe. Hulle is verwant aan die 'l'swanabevolldng van die buurstaat Botswana en het hulleself gevestig in die Aminiusge=
bied en op die s,;ndingplaas, Bpukiro.
91)Hierdie gebiede is
gele~in die Kalaharistreek en grens aan Botswana. Dit is n uitstekende veewereJd dog daar is nie oppervlakwater nie. Die Odendaalkomrnissie het in 1962 aanbeveel dat die wooiFJebied vir die Tswanas 115 400 hektaar groot rnoet wees. 92)
2.3.3 Die Blankes 2.3.3.1
Tnlei~ingDie belangrikheid van die koms van die Blankes vir
die onderwys~ontwikkelinu in
Suidwes~Afrikakan moeilik oorskat word. Dit was veral d.ie verskillcnde sendinggenootskappc: wat ·n b:elaw.Jrike bydrae gemaak het tot die vestiging en uitbouing van georgani=
seerde skoolonderwys in
di~uitgestrekte landgebied. Met ver=
loop van tyd het daar steeds rneer en rneer Blankes die yebi.ed binnegekom en die onderwys is daardeur gestimuleer. Skole vir die verskill.ende bevolkingsgroepe is spoedig opgerig en georga=
niseerde skoolonderwys het mettertyd n algemene verskynsel ge=
word.
2.3.3.2 Ontdekkinqs deur die Portugese seevaarders
Diego Cam (Diego Cao) het tydens sy tweede ontdekkin<Jsreis in 1484 die klipkruis ongeveer 100 km noord van die huidige Swa=
kopmund opgeri.g. 93) Twee jaar later heL Barthlomeus Dias
Wal=91.)
SUID-AFIUKA (Republiek). Verslag vm die Kommissie van On=
dersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-1963, p. 17.
92) Ibid., pp. 66-llO.
93) GIB, S.F.N. Geskiedenis van Suidwes-Atrika, p. 14.
visbaai en Angra Pequena (Ludertizbucht) onldek.
94)2.3.3.3 Die eerste jagters en handelaars
Vanaf die Kaapkolonie het er.e .lakobus Coetzee,
'njagter, in
. 95)
1760 die gebied b1nnegegaan. As gevolg van Coetzee se ver=
slae oor Swart stamme met grooL troppe vee, is Hendrik Hop en
'naantal Blar1kes die gebied binne met die doel om vee te ruil. 96 ) Na hierdie twee gebeurtenisse het vele ander jagters die gebied besoek met die doel om grootwildsoorte te jag en om met die in=
woners handel te dryf.
2.3.3.4 Die vroegste ekspedisies
Daar is in 1779 onder Ieiding van luit. William Patterson en Jacobus van Reenen
'nekspedisie die land ingestuur. Die doel van uie ekspedisie
~;asom die gebied noord van die Oranjeri=
vier te kartografeer. 97) Dit is interessant om daarop te let dat daar by die Grootrivier 'n hei ldronk ingestel is op die ge=
sondheid van die Prins van Oranje en dat die rivier
to~terere
d. . d. . .
98)
van 1e Pr1ns,
teOran]er1v1er genoem 1s.
94)
WALKER, A.A. A history of South Africa, p.
14.95) VEDDER, H. Das Alte Suedwestafrika, p. 18.
Vgl. ook SUID-AFRIKA (Republiek). Verslag van die Kommis=
sie van Ondersoek na aangeleenthede van Suidwes-Afrika
~-_l~.
p.
18.96) VEDDER, 11. Das Alte Suedwestafrika, p.
20.Vgl. ook VAN SCIIOOR, 1'-l.C.E., et. al., Senior geskiedenis vir Suid-Afrikaanse skole, p. 606.
g7) EVELEIGH, W. South West Afdca, p. 92.
Vgl. ook SULD-AFRTKA (Republiek). Verslag
~andie Kommis=
~ie