• No results found

i~ ~~!~ f?ll~~-•+tt ? ~

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "i~ ~~!~ f?ll~~-•+tt ? ~ "

Copied!
36
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK VI

OPEHASIES IIJ DIE KAAPKOLONIE

'n Pro blcor1 '.7a t in hai e opsie;te ooreenkom met di~

vlH;1rmee Generaal Cronj 6 en Vec:r:mwraals de la Hey en Prinsloo te doen gehad het1het hom~;elf voorgc::doc:n in die Kr·ap Kolonie in die om~ewing van Coleshcrg alwaer Hooflrnr.irnandant Piet de Wet {broer van C.H.de ''et) en Gcnerc;i.als Schoenan en 7 .Grobler

besir; uas om di<:! opm~1rs van Gcncrao.l :?rench te stuit.

rar3.r]

Op 27 Desember het Hooflrnrmnandant de ket se krygs-

>r.':!.""1.J ~holh

·)''~'>luit om die stellings by nensburg-~ng prys te gee

1) en nm'c ~;tclJ.5.ng~. hi die koppe om ColG;::)er1~ in te neem. Die

.1ocre-offi.siere het na die ontru:Lming hul hoofsaaklik toegele

on di~ stellings in die kop~c ten s11id~ van Colesberc, en het di t die :nidd el punt van die :3ocre ~-;e vcn·cl cd i.r;ings-posisie gm..rord.

'

1Ji2r het (}eneraal '.choeman sy 'L'r<J.nsvalers hulself' laat ingrawe met die hoop dat French net soos M:E.~thacn, hom dao.rin sal vas- loop. Hierd -i_e k:o-:w1ando het hoofsaaklik h2staan ui t d i8

Johanne:::~ bur[t,ers, Krugersdorpers en Johanne:Jbure-Dui tsers, r~n

hc't hiorclie burgGrs ook bes1dk oor die meesb:: van Generaal nie cevolg hiervnn ~~s dat die Joere sc vleuels alhier nic die volle aandar; van die Joercoffisiere c;eniot het nie. Die stellinc

.

8 van die li~cervleuel, ,~t die spoorweg no0s dek hot vir 'n afstnnd van drie tot v:Ler myl suidoosvaarts gcstrr0k, en wa.'.:; ingenee1-1 d eur die kommando 's van di0 suidelike 'frystaat en :Jurr_;ers uit cUe 3nsoetoer,rens.

Die Heilbron- en -,;ethlehemhurgc.cs wat die \'lC:l!)ad na Norva.lspont

m<Y:s bcsker1n, he.t ns die :3oero se regtervleuel stellinr;s inge-·

nce:n in die konpies wes en noordwes van Colesberg met voorposte sove:' as :3astardsnek. Verder was kleinor afdeli.ngs van die i3oerekommando' s gcs tasioneer by be1ds brue oor die Oranj erivie~

Op 30 Desem~er het ~rench sc Ruitery die Boerestel- lings ontdek:, en is die ou 3oHrestellings by van Rensburg- Sf.O!P'w~lwa/fe

siding as 'n volgende wegspringplek deur die Berkshires met, loopgrawe versterk. Gelyktydig hiermee het Kolonel Porte," 'n

194.

(2)

/9S.w

koppie (later ook bekend as Porterskoppie) skaars twee myl afstand van die suidwestelike hoek van Colesbergkoppies in besit geneem. Hierdie koppie sou vir die vyand aan dieselfde doel beantwoord as Vaalkop toe die Boere nog in besit van Van Hensburgstellings was. Dit kon dien as 'n waarnem1ngspos,

2) 'n punt van kontak en ook as 'n vooruitgeskm·re skerm.

Nieteenstaande f.l"'rench die retirerende 3oere nie agtervolg het nielhet hy tog besef dat hy dadelik moes optree alvorens die 3oere van hul terugtog herstel is. Hy het nie aan 'n hoofaanval op die Boere se sentrum-posisies gedink nie, maar het voorlopig meer sy aandag op d:te Boere-flanke bepa.al.

Indion hy sou besluit om sy groot aanval op die Hoere se linker·

flank te loots om die spoorwegverbinding na Norvalspont vry te kry dan sou dit meon dat sy magte so ver moet uitbrei dat sy eie sentrurn in gevaar is. 1 n Aanval op die :Joere se regter- posisies was korter en ook r edelik beskut deur Portcrskop.

Indien hy die pad na die Colesberg-wabrug in hande kon kry sou hy tevrede wees aangesien sy aandag op hierdie tydstip reeds op Bloemfontein gevestie; was.

Op 31 Desember het 1"rench die 3oerestellings bespied en dieselfde middag sy bevel uitgereik vra.arvolgens Kolonel i"ischer nog dieselfdc dag tot by Maeders-plaas, agt myl noord- wes van Hens burg, mo es DU\'Sj eer. Vandaar mo es· 'n nagmars een afdeling voetgangers tot op 'n plek kan bring vani.taar die Boere·

stellings> aangeval kan word, terwyl die balans van ~?ischer se mag verder in 'n noordelike rigting sou omtrek en die doere- stellings wat die Colesberg-brugpad bewaak,1n besit neem. Om die Joere in hul sentrum vas te pen moes Porter gelyktydig 'n demonstrasie op laasgenoemde stellings maak, terwyl Majoor

Rimington vanaf Porterskop met 'n troepemag die Boere se link~

· flank sou omtrek in die rigting van Achter.·tang, met die plan . . 3:) om die spoorwegverbinding met Norvalspont in besit te ne,el[···

. ~- . .

i~ ~~!~ f?ll~~-•+tt ? ~

_190-ni _

(3)

Die gevolg van hierdie Britse voortbeweging was dat

$poofW4f pal fe Rimington tot op drie myl afstandvanaf Joubert-S±d::±ng voortge- skuif het vanwaar hy, nadat hy 'n 3oerevoorpos verslaan het,

reg op die C~oerekamp oos van Coles berg afgekyk het, en het

Porter in die tweede ulcT<" a io 3oere in hul sentrum-posisies vasgehou. Die :3ri tsc rer;tc-;rvleuel van wie i.i'rcnch groot ver- wagtings gekoc~~;tcr l1ct, wa:-.; minder gelukkig en is, nadat hulle die kopni·2s te~·mi:;te. van Kloof-rug ingeneem is

1 d eur die i3oere gestuit. Nieteenstaande Portor en Ri~ington so optrede aan /ischer alle lrnnse vir sukses verskaf het, kon laasgcmeomde tog nin sy tnak uitvoer nie. Al wat French kon doen was om sy ingenome stellings te ~ehou en te v~rsterk, en telegrafies aansoek te doen vir versterkings. .:30 het t·wee dae verby gegaan en is die 8oeremagte intussen versterk met die Johannes-

·- 4) burg so polisie vanuit Natal.

Op 3 Januarie het Hoofkommandant Piet de \.'et met 600 r: 300 lmrccrs sondcr sukses prob(~er O'D die vyand so linker- flank aan te val. T·weo dae latc~r het /rench weer die terrein bcspied en vasge'.>tel da t Grasheuwel, omtrent 3, 000 tree oos van Kloofrug 1 n belangrikke posisie was en d at di t ingeneem

1!10 C :3 l!O rd • Ta erdic hew rel !1ct die we. ':>rug-pad en Coles berg-

stasie b:~1.1aa.k en as dit ingentJern kon \JOrd sou die 3oere se re gt er flank van agtcr gevaar ondervind het cm sou die burgers verplig wees om Col~sberg te verlaat.

Orn hicrdie doel te bereik het Jrench bevel gegee dat sy link2r~lcuel, in bevel van K~lonel Eustace inplaas van

?ischer, vroeg die 6dc Ja.nuarie moes uittrek en noordwaarts en Heswaarts opercer om sodoende Grasheuwel in besit te neem.

Net soos die vorige keer moes Porter weer teen die Uoere se middel-posisies optree om te verhoed dat versterkings na die

flanke gestuur K:an ',rord. Kolonel -.~,ustace het op vers_oek van Kolonel l,fatson, wat in bevel van d i.e Suffolks by Kloofkamp was, toegestaan dat laasgenoemde met 'n nagaanval •n poging sou aanwend om Grasheuwel in 1.besi t te neem. Kolonel Watson het horn egter vasgeloop teen die Heilbronburgers en die Polisie

196.

(4)

onder Luitenante D.S.Mare en Oosthuizen. Vroeg die more het Eustace bemerk dat Kolonel Fatson in gevaar was en dadelik met sy kanonne pro beer om die Jri tte onder 1.ratson te dek, maar sander gevolg. Die vyand het so 'n geweld ig'e verlies onder- vind dat die oorblyfsels van die aanstormende trocpe verplig vras om hul:;el.f oor te gee. Hierdic~ optrede van die Polisie en die VrystaterD ·was vir Generaal B,rench 'n groot terugslag, temocr daa.r die 3oe-ce kart hierop ·weer versterkings ontvang

5)

het.

Op 7 Januarie het Generaal l"rench sy voelh')rings in die rigt)_ng vc:;.n die doere se linlrnrvleuel uitgeskiet. Hy

het die dag eers die terrain oos van die Joerestellings bespied en besluit om Slingerfontein-pl aas, elf myl noordoos van

:1ensburg, in besit te neem omda.t hy gemeen het dat die plaas en aangrensende 1-copni es 'n geskikte iJasis sou wees vanwaar die Jritte op die 3oere se li~ferflank kon opereer. Onderwyl Portor dio ~om·e SE:~ sentrumposisies op 9 Januarie bombardc~er,

is Slingerfonteinplaas asook laasgenoemde koppies, sonder enige ernstige ·weerstand deur die vyand in bcsit ~eneem, en het die plaas nou die l3r-Ltte se basis op die regt ervleuel ge-

6)

,,rord.

Dit l~s cedeeltelik die toedrag V8n sake toe de la Rey met slegs 'n deel van sy st<:i.f, A.J>.W.Wolmarans en A.Fischer om tweeuur die middag van 8 Januarie by Colesberg aankom.

Dadelik na hul aankoms het Wolmar~rns aan President Kruger getelegrafeer dat die toestand aldaar gladnie rooskleur- ig is nic. Oogenschynlik en menschlikerwyze gesproken,

11 -

schynen de posities onneembaar. 311q:ors lyden verkelik ge- brek aan tenten, paardevoer ens. bitter droog. Paarden heb- ben geen gras, dus is voer nodig". Hy het die President ook meegedeel dat hy D.V. al die posisies die volgende oggend sou

~ '). Ibiq•'-pp.l37~:t:J8• , Si.erL90 .. k .. D~_,gol.'.l_Qi in Zuid-A:frika (L. . <;

' Penning).pp.439•lt1+o• . Si~n ook P.V.Manuskrip J.H.Breyten.

(Die Schoe~saak) bevattende telegram uit K.0.374 dd.6 ·11 .. ,;

(5)

7)

gaan besoek. Gelukkig het daar dieselfde dae en die volgende

nag 8)

middag en/mooi buitjies reent uigesak. Twee dae na sy aankoms was Wolmarans verplig om aan die Provinsiale Krygskomrnissariaat Pretoria te telegrafeer dat dif3 ton:::tand van die manskappe en perde betreurenswaardig i.s. r,Er i::; c:~:Lcenlik geen Commissariaat, geen trensnort, gc~en voer, geen brood, geen klederen, f:een

schoenen •.•. :i.n het kort, er is veel nndeloos lyden en gebrek".

Wolmnrc.1.ns het sy bes gedoen om sake te reel en d a.delik tion wa- ens met osse, asoolc tente en rrdeliemeel van die krygskommis- sariaat. te noemfontein laa t lrnm. 9) Toe ·.folmarans om aet-uur

die nand van 11 Januaric vertrek, was dacir er;tf?r nog maar 10)

bloed1 .. rein:i.g V<?rligting in die toestand.

re la Hey was intussrm nog 'n offisier sonder man- skappe. Wolmarans, wat daartoe deur die 1egering gemagtig

wa.s om sake om Colesborg te reel, wou sommer van die staanspoor al d1e-Transva.alsc kommando's aan de la Rey oordra. Hiervoor va:; de l e fley egter nir· tevinde nie, omdat hy

11de eer van

andere offis>ieren niet ·w')U wegnemen." Op versoek van Generaal

;:)choeman is die poli.sie onder van Dam ·wat r,verspreid. zyn over ve:'rschillcndc; posi ties" ann de 10 '1ey toegose. Op 10 Januarie ontv1:mg de la ··~ey sy eerste manslrn.pne br-~staande ui t So man van d :1.e Pretoria-polhde onder Lui tenant de Hart, asook 1 n

11)

klompie burgers onder Kom.nandant Naude.

Die dag toe de la ~1ey sy eerste manskappe ontvang) het Wolmarans die volgende brief aa.n Generaal de la Hey oor-

hand:Lr~ 1,marskynlik met die doel om de la 1ey se posisie as veggeneraal onder vreemde offisiere en burgers te verseker:

?.

8.

9.

10.

P.V.Telegram dd.B Jan.1900 bevattende teler;ram van ~olmaist-

rans aan Pres.Kruger. Vergelyk ook P.V.Herinnering$UBante- keninge Genl.de la Rey en P.V.Telegram dd. 8 Jan.I , bevattende teleeram van Hoofkmmdt.de \•jet aan Pres.Steyn.

Ibid. dd. 10 Jan. 1900 bevattende telegram van Wolmarans Colesberg aan Pres.Kruger.

Ibid. dd. 10 Jan.1900 bevattende telegram van Wolmarans Colesberg aan Prov.Kommissariaat Pretoria. ·

Ibid. dd. 11 Jan.1900 bevattende telegram van Wolmarans aan Mev.Wolmarans Pretoria. Ibid. Nos.1 en 2 Wolmarans

~a~ ~re~.Kru~er""""

(6)

/C79 uDe Regeering der Z.A.R. heeft goed gevonden u naar hier te roepen om alhier als Vechtgeneraal dienst te doen. De Hegeering heeft zulks gedaan daar zy vertrouwt dat u met de door Ued. Gestrenge reeds opgedane ondervinding alle krachten zult inspannen om den vyand te keeren en om hem met alle macht te bevechten.

Handelde in naam des Reger:ring der Z.A.H. en deze alhier vertegenwoordigdo draap; ik u op uue betrekking alhier te aanvaarden en me!t Gods hul n uwr:~ c;eviclltigc pLi.chten te vervullen."

Hy het de la 1ic~y in die brief ook mec:gedeel dat

Lemrl'ler benoem is tot de la Rey se assistent, maar dat hy voor-.

lopig Generaal Schoeman behulpsaam sal ·wees tot tyd en ·wyl 12)

ander roelings getref kan word.

Net soos Wolmarans het de la Rey oak opgomerk dat

die 1101")d onder d:iJ:' burci'H'S onuithoubaar is. Hy het dan ook

nie minder dan 'n dosyn briev.re aan verskillende persone geskryf waarin hy die toestand blootle en 0111 hulp vra. .So vra hy byvoorbeeld op 12 Januarie van Generaal Schoeman skoene vir

13)

sy manskappe. Die volgende dag word die versoek aan die :<;:rygskornm-:_ssa.ris tc Norvalspont herhaal, en vra hy ook 'n reenjas vir homself. Die d ag daarop stuur hy aan die krygs- korm:i.issaris 'n lys van die dringendste benodighede en noem hy die volgende: skoene, !.;:J.ere, ondE:~rklore, seep, koffie, suiker,

l)rood, rnioliekaf, ha\.rcr, :rn:mberse, bai-cpoeier, hoefysters, en spyk:;r:>, patroonbande, watersakke, pepor, sout, kerse, tabak,

14)

vuurhoutjies, rys en groente. Generaal Schoeman was persoon- lik self in so 'n haglike toestand dat hy in November van die vorige jaar nie meer skoon klere had om aan te trek nie. 15)

12.

13.

14.

15.

Leydsargief No.760 bevattende brief van Wolmara.ns dd. Coles·

berglaer 10 Jan.1900 aan Genl.de la Rey. Sien ook P~V.

Dokumente dd. Januarie 1900 bevnttende telegram van Genl.

~3choeman dd. 10 Jan.1900 ann Pres.-Kruger. Volgens hierdie dokument is Lemmer on versock van ~;choeman by laasgenoemde gevoeg omdat Schoeman se posisies baie uitgestrek sou wees •. Ibid.

No.761

en P.V. Jrieweboek Genl.de la Rey dd.

16

Des.

1899 - 11 Maart 1900 bevattende brief van Genl.de la Rey

dd. GenJ..de la 1ieyslaer 12 Jan.1900 aan Genl.Schoeman.

Ibid. bevattende briewe dd.13 en 14 Januarie 1900 aan

Krygskommissaris Norvalspont. .

J .H.Breytenbach (Die _schoemansaak) bevattende J2rief van ·•. Genl. Schoeman dd. 31 November 1899 aan Staatt-~ekretari~·~

Pretoria. . '-../ ·- ..

(7)

Die verligting aan hierdie toestand vas gedurende die gevegte om Colesberg maar uiters skraal, en gedurig het daar manne kaalvoet by de la F\ey aangekom. Teen die einde van Januarie had de la '~ey selfs nor: geen vervoermiddels vir sy amm.unisie nie. Van Gencraal cronj6 kon de la Rey niks veruag nie, want ook Cronje se komm.issariac;t wo.s leeg en het

16)

die burgers ook daar gebrek gely.

Die toestand vmt betref die vyandelike posisies, het vir de la 1ey ook groat fevaar ingehou. Hy het dadelik ge- mork dr·t 'n cn1singelings be-.reg:Lng aan dir:~ gang was, en het selfs die eer:;te nag na sy aankoms enlgsins b~vrees de1rrgebring.

Dit 1.:Jas vir hom duidelik dat di· vyand nic 'n direkte aanval

sou rnc:;i,c:i.k nie, maar hornself wou voorberei om agter die :3oere om te 'l:rerJc om sodoend2 die i3oc:ce se toevoer in hande te kry.

Ook het de la Rey met sy koms gemerk dat so 'n bergagtige ,,rereld ui tmuntende posisies vir vegdoeleindes verskaf, maar dat beide kante dieselfde voordele had.

Nada t de la Hc~y sy la er by i·~eeron ongeveer 'n uur te perd ten suide van Achtertang kampeer het, het hy dadelik

17) teen die vyand :i.n optree.

On 10 Ja.nuarie, die dae voor Wolmarans se vertrek, h(c?.t de la d,(;y cm Schoeman in geselskap van dolmarans en Fischer met hul kommando' ;:'. u5. tgetrek orn die' vyand \Ia t vanui t Slinger- fontein in die rir:ting van Achtertang 'n omvleuels-beweging uitgevoer het, voor te sny. Die !3ri tte is gestui t, maar aangesien die vyand van kanonnE~ gebruik gemaak het kon d.i.e

f3oere hulle slegs vashou. Aangesien dit toe vir die 3oere duidelik was dat die vyand van plan ·was om om tG trek, het Hoofkommandant de Wet die versterkings, wat pas by Norvalspont aangekom het, instruksie gegee om posisies by Achtertang in te neem. Ook het hy gereel om 100 man as versterking na de

16.

Sien Leydsargief No.761, en P.V.Brieweboek Genl.de la Rey dd. 16 Des. 1899 - 11 Maart 1900, bevattende briewe van ': ;.

~~ ~a n:!_~d.,

iz

~~ie .... 120~,~ ~~-Ja~·!9?01 _~~ J~!l90()f~

(8)

~O/

la .qey te stuur. Hierdie toestand van sake het meegebring dat die i3oere op hul linker- en regtervleuel gedurig burgers moes uitstuur om die vyand voor te keer, iets wat hul getal-

18) sterkte nie kon toelaat nie.

De la. ~:iey se b1U'f8rs het na die skc-?.rmutsel-ing hul stellings behou in die noordelike deel va.n die Lange ::fond wat loop vanaf chtertang tot naby Slingerfontein. Om se-weuur die O[::gend i s hierdie stellings hewig gebombardeer deur die vyand, ·wa t pos isie ingeneem het aan die punt van die kop aan- grensende aan de la ~ey se toevoer, en het een Vrystaatse burger sy lewe ingeskiet. De la Jey het hiPrdie optrede van die vyand verwa.g en het vroeg die ogg,?nd met 'n goeie kanon na sy

burgers vertrek. Die vyand moes uit daardie stellings gedryf word, want indien die Britte dit behou kon de la Rey se waen- laer so bes took word dat niks sou kon inkom nie. Met sy aan- koms hct hy dadelU: 'l!et goedgemi1de vuur die vyand terugbetaal, mE::t die gevolf, d::it die~ vyand se kanonne tot swye gebring is, en tesame met dis 3ritte (waarskynlik onder Majoor Hunter-

: ;cston) moi:;s terue;trek. De la Rey se mag, bestaande uit die

80 polisie en die klompie burgers van Kommandant Naude, het toe enige rantjics vorentoe in besit geneem, maar was die vyand na die geveg egter nor in besit van Loskop aan die kant van die plaas.

Gelyktydig met de la Hey het Generaal Schoeman ool{

vroeg die oggnnd met grofgeskut en 50 man uitgetrek en Vaalkop aan die weste kant van die Lange land in besit geneem. Hier- vandaan kon hy 'n sterk patrollie lansiers, wat uit die vyand- elike kamp opgeruk het om de la Rey van agter aan te val, met sy bomllle bestook en terugdrywe. Hierna het Schoeman ook 'n

18. VergelyR: P.V.Herinnering~antekeninge ~ Genl.de la Rey; P.V~ :

telegramme dd. 10 Jan.1900oevattende telegram van A.D.W • . / Wolmarans aan Pres .Kruger Pretoria. Hier in word vermeld dati Wolmarans self by die skermutseling teenwoordig was en dat···

I

hy om vyfuur vandaar teruggekeer het• P.V.Tekrmme dd.11 Jan.) 1900 bevattende rapport van Hoofkmmd!.de Wet aan Pres.St~Jll/

P.V.tegrmme dd. 12 Jan.1900 bevattende tekrm.van Hoo:f'lomlllil"il

(9)

aantal bomme in die vyandelike kamp gelos. A.D.F.Wolmarans, wat dieselfde aand om agtuur sou vertrek, het nou besef dat die toestand van sake O"f) die vyand se uiterste regtervleuel gevaarli1r bee in word hot, (:m daaro':1 h · t hy die aand voor sy vertrek met Hoofkommandant de Wet oorr~engeko:m om aa_n de la Rey nog hulp te verslmf. De 1a Hey ;::at angstig uitgesien het na ver::terld nt;, hct sedurende die dag verneern dat hulp ui t kom- mandante Preller en Cloete se burgers gestuur is, maar hierdie burgers het nooit by de la ::,ey op die vegterrein uiteekom nie.

Ook hct hy die dag uitgesien na die koms van die Polisie onder Ko:rnmandant vnn Dam1 en dio hoop geloester clat hulle nog dieselfde

l'}) aand sou arriveer.

Die volr:ende oggend (Vrydag,. 12 .. Tanuarie), het die r;.r;veg tnsscm de la ·:ey so '.Jurgers en die vyand in toenemende mate horvat, en het die vyand de la Hey se teenwoordigheid deeglik begin voel. 'iTeggeneraal Lemmer het met een kanon en die

5 0

man 1mt die· vorige dag posisie aan die westekant van die Lange Rand ine;eneem het, weer verhoed dat die vyand met sy kanonne aeter de la Rey kon omtrek. Ook het hy vir die tweede kcer vanaf hierdie stelling 'n patrollie lansiers wat vanuit

20)

d:'Le vyandelikc }~amp opgeruk het, o·~: dle vlug geja. Op 13 Januarie het de la Rey sy aanvalle op die vyand hervat.

Veggeneraal t3choeman het ool-c vroeg die more met nog kanonne uitgetrek na Vaalkop, en sy kanonneskanse verder met

sak camoufleer. Die burgers onder de la Hey het intussen onder die doeltreffende dekkini; van die kanon onder Kommandant du Toit, gestadig voortgeveg en die vyand wat te Holrivier verskeie rante in besit had, van een na d.i

'

e ander rant terug-

19. Vergelyk: P.V.Telegram.me dd.11 Jan.1900 bevattende telegram van A.n.w.Wolmarans aan Hev.Wolmarans Pta; P.V.Telegramme · dd. 13 Jan.1900 ~Jevattende rapport van vegg.Lemmer aan A •• ~

D.y.'.'olmarans Pta; P.V.Telegrm.dd. 11 Jan.1900 bevattend:;

(10)

.;uoJ.

gedrywe tot naby die vyandelike kamp. In hierdie skerriiutseling het de la rtcy geen v2rliese opgedoen nle, terwyl die vyand slegs

twee Gewondes, nl. Luitenant ~'hompson en 'n soldaat, agterge- lac:it het. l\angnsi<:!n di.e gevegte g·2r;tadig voort geduur het

·was dit moontlik d·,t die 3rittr;; hul f;ewondes en dooies kon weggevoer hP-t, 1.·rant beha1we die ixre:.: gm .. rond<:.:!S het de la Rey se bu1·3er.s no;:; dric c;0:wcre, een s<,raG.rd en 'n aantal hoede op die sla,sve1d t;cvind. No.dD t die Eng else t erugeedryf v.ras en di t

'.Jegi'1 donker 110.rd, hc::t de la Hey 'n paar bornme op die Brttse

kamp eelos, cm het hy eers agtuur die aand van die vegterrein tcrugr:;ekeer.

Kommandant de Meillon h:"t intussen met 100 Johannes- burgers onder drie VE<ldkornetslmppe, b" de la J.ey aangosluit, en ·was KO'Tirnandant van Dan ·net sy polisie ook reeds daa.r. De la 1.ey ·was na di(; &.fgolope. gevegte bevrees da.t hy sou kort raa'c nan annunisie en daarom het hy dieselfde dag die nuwe aankomelinge onder van Dam en de ?ieillon, bevel gegee om nie

'n skoot te ski2t sander toeste~ming van 'n offisier nie, en da t ni•3ma.nd OD wil(l r:ing skiet nie. De la Rey het hierdie inst.ruksie streng toegepas c:m elke oortreder, nadat hy voor die krygsraao verskyn het, r,iot

5/-

beboet. Diesalfde dag het de la 11ey ook 70 rn.c'ln as ver::;tcrking ondc:r veldkornet de Beer ontvang, maar twintig van hierdie sewentig is die volgende

21) oggend weer terug na die laer.

Aangesion die vyand die Sondag geen poging aangewend hot on aan te val nie, het de la

2?) die dag rustig deur te bring.

hct de la ~oy s~ getalstcrkte op

1tey sy bucgers bevel gegee om Die Haandag, (15 Januarie), omtrent 800 man gestaan.

23

21. Vergelyk: K.G.374 dd.

15

Jan.1900 bevattende rapport van de la Hey aan Hfkt.de Wet; Leydsargief No.761 en P.V.Briewekop-i ieboek Genl.de la Hey dd.13 Jan.1900 en 14 Jan.1900; P.V. · tegrm.dd. 13 Jan.1900 bevattende tegrm.van vegg.Lemmer aall'

A.D.W.Wolmarans Ptai Amery Deel III, -.14o; Leydsargief

No•

760 bevattende brier van Genl.Schoaman insake de Beer dd. ·. ·

16 Jan.1900 aan Genl.de la Rey. ·

22. Leydsargief No. 761 dd. 14 Jan.1900. . 23. P.V.tegrm.dd

15

Jan.1900 bevattende rapport van Coles~~

::i:::in K.G. T • .Rflv,qmith. r-iAn nnk AmA,..v_ n1=1Al TTT _ n_ 1 'lO_ ~-

(11)

Vroeg die more het nege van de la Hey se waaghalse uit die afdeling van Lu:Ltenant 3osel, wat op 'n rand gestationeer was die kop later bekend as NuSeelandheuwel, beklim met die voor- neme om. di t in bcsi t tc neem. Toe die groopie, nadat Kaptein Orr en 'n sersant majom~ vrm die Yorkshires gewond is, bo kom merk hullo dat hulle teen 'n v;/andclikc oormag vasgeloop het, en ·.ru~o imJl c '/c.:cplig 01 rwt die ;~1ee;;te spoed teruz te hardloop, maar sonder J. J. Oeschger, 1-r: t gesneuwel op die slgaveld agter- celaat is. Sorsant Scholtz van Krugersdorp-polisie, en J~J.

Potgicter \mt in die bc;en en arm respektiewelik wonde ongedoen

- 24)

hc:t, kon egt:c:c daarin ~;laag om hul vorige stellings te bereik.

Om tl·reeuur die rnlddag 1H3t die vyand sy sukses oor die ncge ;)lU'gc,cs O})['<-Nolg, en omtrent 300 law~:iers met cniee kanon- rL; 0;:1 gcstuur aan die l:Jes sy van die kop en hewig met kanon en

kl'2ingewoc~[' op cJ e lo. {ey ~1e F1anskappe r)eg:J,.n vuur. Ver;generaal

24. Vergelyk: Leydsargief No.761 dd. 15 Jan.1900 bevattende rapport van de la .ley aan Hfkmrr:dt.d;~ 'det. Hierin se de la Hey uitdruklik dat ')ehah·tE"; die optrede van hierdie nege msns1cappe al de la :1ey se bure;ers nog in hul posisies was.

De Oorlof. in Zuid-Afrika (L.- Penning) p.4)+1; Amery, Deel III, p.14-0. Hie:ccHe skry•..rer beskryf hierdie skermutseling asof dit 'n r,root slag was waarin behalue die verliese

e;edurend die 3ocre se vlug, 21 Joere soldate gesneuwel het.

Volgens horn sou die ;•;ngelse (3 gesneuweldes en 'n gelyke ,, (;al c;ciwondes bctreur het. ~aen ook P.V. dokument dd.

Januarie 1900. Hier·d:i.c dokument, wat waarskynlik die eerste row•Je ko~JiG van 'n brief van ch:; la :iey aan die Engel-

<3e offisier te Slinge2fontcd.n was? ls ond01' de la Rey se dokumento gcvind en het 1:marskynl1k verwys na die gesneu·wel- de burger J.J.Oeschger. Dlt lui as volg: "Keerom", 18th January 1900. Sir, Yours of even date to hand. I thank you very much for the very considerate offer of which I shall gladly avail m:>;self. At Modderrivier I send a mes- sern;er to the :3ri tis<Jh Conmancler i.·Ii th a reguest to bury

::nu· O\·m dea.d, i)Ut my requost was refusc~d t.l::}.e- the messenger

taJrnn prisoner and send to Cape Tovm, consequently I could not make bold as to make a similar request now. I may sta:e that it is usual to mo to bury all bodies of enemy the day after the battle if possible. As thr::, body of my dead burr;er will be in such a state that my men will be unable to remove it I trust that you will allou them to bury him on the spot in the best possible way1t. Leydsargief No.

760 beva.ttende rapport van Komdt.van Dam dd. 15' Jan.1900 insake die nege manne van Luit.Bosel.

(12)

Lemmer het vanaf sy stellinc;;:; die lo.nsiE~rs dadolik .onder die Di J~ w;::s nie lar...k hierna nir9 of 'n verdere 200 lansiers het ui t die vyc,ndelike kamp in 'n meer westelike rigting uitgetrek met die doel om Lermner se posisie in besit t e kry, Nadat Len.mer ook hierdie lansiers hewig e;ebombardeer

25) hct ·was die i3ritte verpl ig ori terw; tc:: trek,

Omstreeks twaalfuur d:Lr:J vol gende dag ontvang de la

~ey 'n rapport' d2t die vyand, soos eewoonlik, 'n beweging maak in die rigt ing van Norvalspont oos van de la Rey

se

posi-

sies. Nietc1enstaande de la -~ey oortuig ·was dat dit nie 'n croot vyandeliko marr 11een der gewone patroullies om plaatsen

tE:: :kl oopen en ruinaties aan te vaneen op private e:Lgendom"

maz kon wees nie, het hy tog sel f met drie patrollies in die

rigting uitgetrck. oc de la ~tey die vyand opm0:rk 11et hy

Lui tenant Tiart, bygestaan deur Jan Celli~::rs net 'n paar man, uitgcstuur om tot so na as moontlik aan diP vyo.ndelike kamp te gaan en sake te besp~ed. Om tweeuur het de la Hey se patrol-

"

lies tot op kart afstand van die kamp gekom en govind dat die troepc alreeds teruggetrek het, behalw'.' 'n patrollie van 21 Nu ;3uiduallis lansiers onder Lui tenant Dov.rling. Hierdie pa1S-

(roll ic '.Ti.cs nog in bereH: van die burgers. Die terroin waar

die burEcrs hierdi2 vyanch~like pat.rolli e eewaar het, was geken- merk deur 'n vlr!.kte riet hi":r on daar 1 n koppie. Dowling het dadel ik in eon vnn die 1-rnp'.)iE?s stelling ingenoem en vir 'n man soos de l a Hey '.vas danr nou net een uit1.reg. . . . die burgers mnet storm. Die i3ritse offisier het die stormloop probeer afueer, maar toe hy merk dat Luitenant Hart en sy geselskap op die naaste ko:n is, verlaat die Britte hul kop en neem besit van 'n nnder kop nader nan die 3ritse kamp, De la Hey verdeel toe sy ma.nsk:appe in twee sodat die een helfte r egs op die

Dowling se mnrc stellinc afstorm en dj_e ander helfte links.

Gelyktydig met hiGrdie syuaartsse aanval storm Luitenant ta Hart en Celliers met hul groepie in die middel op die

vyand•llti

koppie af. Twee van die vyandelike patrollie sit nou dia

25.

P.V.tegrm.dd.

16

Jan.1900 bevattende rapport van v.~em- "

205.

(13)

rieme neer, een nogal te voet. As gevolg van die eevaar van kanonne was die burgers verplig om hierdie twee I3ri tte hul gang ,

I

ma;:;;r te laat begaan, en die orige twaalf gevange te neem. Onderi die vier gesneuwelde :Jri tte het ool( get el Lui tenant Dowling en sersant Majoor Griffin. Drie Dritt(~ wns s11an.r gewond terwyl een slegs 1 n ligte 1 .. mnd o;rJr,edoen het .

-- 26) Die Joere verliese het op vier percie tc staan ;:ekom.

Na die geveg het de la Rey tien man daar agter gelaat 27)

as spioene en verder 'n aflossing gere~l. Op Woensdae,

17

.T;:muarie, het de la i:{ey aan Ko:mmandant van Dam laat weet dat hy vir 'n pu::.i.r uur na die hooflaer gaan, en dat van Dam gedU}')- rende hicrdie tyd tocsig moet hou en llrw.ar all es toe zien ·wat

er te doen valt." 28)

Die volgcmde dag het de la Hey Hoofkorimandant de Fet in kermis [:';'':stel dat die Engelse Ruitery gedurig probeer

0:-,1 selfs meer as 1 n uur te perd ver on te trek en da t hy self

daurdie dag sevre waens twee uur t e perd ver gesien trek het in die gebergte aan die oorkant 1::aar daar 'n pad tot hulle beskik- J.dng ·was, en wac~rmee hulle dan kon afkom na Norvalspont.

ne

la .{ey ~;e brundwacte het hierdie vy«ndGl ike m<:,g op 'n sterk perdekomrriando geskat en het de la Hey gevoel dat dit noodsaak-

lik wa~; 0111 die vyand te agtervolg om. te sien wat sy plan is,

maar hiervoor had do l a Fiey volgens sy mening tenminste 300

26.

27.

28.

Leydsargief No.761, dd.16 Jan.1900 bevattende ra-pport van de la Hey aan Hoofkmmdt.de Wet; Ibid, dd. 1'7 Jan.1900 bevattende brief van de la I\<"!Y aan Hoofkr1ndt.de 1,Jet. Vol- gens hierdie laasgenoemde dokument is die krygsgevangenes di(; volgende dug na ch; Wet se laer gestuur . Een van hulle

·was 1 n se1rnre M. fi'ord vroeer inwoner van Johannesburg by wie 'n 0eursie r;evind is ;xwatt ende 6 vyfpondbanknote £9 in goud, 15/- ::·n·wer asook 'n tjekboek. Si en ook K.6.374 dd.

17 Jan.1900 bevattende rapport van Hoofkmrndt.de Wet; Amery . Deel III, p.141. Hierdie skrywer

se

dnt die Britte met hierj die skermutseling

25

lansiers moes afgee; De Oorlog in Zuidi Afrika )Penning) p.443. Hierdie skrywer spreek van 25 lan• · siers, maar van drie ontsnaptes; The Great Boer War (A.

Conan Doyle), p.239. Hierdie skrywer

se

dat 16 lansiers .~

die geveg deelgeneem het en dat 11 gevang is, een gesn~\

het en een gewond is en dat drie ontsnap het. · .. _,,, Leydsargief No.761. dd. 17 Jan.1900 bevattende brier van de la Rey aan Konundt. van Dam.

Ibid.

(14)

of 400 perderuiters nodig. Sy kommando op die Pla tr and kon geen ruiter s afstaan nie aangesien hulle self deur die vyand van aLkante bestooJi:: is, en moes de la Hoy selfs. hierdie kornman- do lx::vel gc:c 011 t <c";rur~ -Ce trek tot by 'n nek wa t voorheen as stelling aan Hoofko:rrmandant de: 1 :et a~;.nc;c•.·1YE:O is. De la Rey

h:::;t et;t er sy spioene ui tgcstuur· o·;. &l J_es tc bckyk en aan de

r,,ret meegedeel CJ.at hy gereed sal 1-rees om die vyand maar aan te 29)

durf sodra hy rapport ontvang.

De la tey se spioene hct nag dieselfde dag terugge- kC>el' en .~erappo.:rteer da.t die vyand met 'n perdelrnmmando en laer aftrek na Spi t sko:(;piG,

' y ,

plaas van 'n se\:ere du Plessis.

::Ih:rclie nuus L> dadel ik aan de / et -rmr brief gcstuur en deel

de: la ;:{(:;y laasgenoemde me(.:: dat hy nor, dieselfde aand 300 van

sy burr;cn·s sal uitstuur 0111 dio vyand in die ooste terug te keer. Ook is die Hoofl;:or:imandant VQI'soek om nog ·- dinslle.4 tde

c:~c:md ve:i:· st er kins na de let Hey se l a er te stuur soda t de la Rey hullo gedurende die nag as hul1-i be~>kikbaar kan stel, aangesien hy verwag 1Pt dat 'n harcle geveg sy burgors voor die dour staan, Hy het dan ook tien kiste mauserpatrone asook een kanon van de ':Tet ao.ngcvra, en ook ver•soe1: dat veggoneraal Lenmer kennis

30) moct 1-::ry om indien moontl ik, na sy laer te kom.

De la ~Y het verder ook noe dieselfde dag aan die

· K.ryr;skommissar:Ls van die Su.id-Afrika:2~nse Republielc te IJorvals- pont laat weet om die volgende dag tien kiste mauserpatrone

31) vir sy MansRappe aan te stuur.

Die volgende oggend het de l i1 !~ey, 1,·mt nie met die 300 burg<~r·s "saarn· was n:i.e, gewaar da.t die Jri tte terugtrek en wis hy dat s:r ko:m.mando met dio vyand slrrncs was. Later in die middar.; 11et hy verneem dat sl egs een van sy perde deur 'n bom gedood is en dat een van sy burgers 'n :_;ngelse spioen ge- wond het en sy perd doodgeskiet het. Dieselfde agtermiddag

··-;·

29. Ibid. dd. 18 Januarie 1900 bevat tende brief van de la

R ,j

aan Hoofkmmdt.de Wet.

30. Sien Ibid. dd.

18

Januarie 1900 (later die dag geskryt}L__

(15)

het die vyand egter weer in dieselfde rigting uitgetrek. Die fei t dat de la Rey \1mer 'n aantal burgers as versterking moes stuur, en boonop in die rand by Spitskoppie 'n 80 burgers moes laat, hot da,·,0,rtoe bygedra dat dE3 la :~ey se posisies so verswak hot dat> indien dio vyand 'n dirckte aan;,1al sou maak/dit bykans vir hom onmoontli k sou woes 0111 die vyc:ncl t 1~ s tui t. De la Rey hc:t dan c ik neg dic:sclfcl.e dag die to(·:ostand onder die aandag van

32) Hoofkonmandant dG ·dct gobring.

Die; volgcmde; oggEmd hct de la (ey of fisieel verneem do.t sy 300 bur["crs w0.t hy uitgestm1T hnt, die vy;_:ind voorgekeer he·[-, :Ln die:? na ·:yheid van Tygorhoek na by Norvals pont, en omtrent twee unr tc ~1crd vano.f d (} la :tc)y so hoof1:1rartiere, en da t die kommando nog by Tygerhook is. Die vyand vras nou gekampeer te Potfontein en dus uiters moeilik vir de la Rey om so ver kommando's uit tE-o stuur om -natrollh;s van die vyand, wat

o:pruk vanaf Potfontein cm (~ldnrs, te ga&n voorkoer. Toe Lemmer by de la Rey se lac~r ao.nlrnm is hy dour de la iey rondr;eneem en is die hole posisi8 aan L2~ner vsrduidelik. Hierna is 10:0nmer ·vH.?or terug n0. Gcmcra1'1.l '.3choeman en hct hy verslag van

Aangesien die terrein waar die vyo.nd kort-kort voorGekeer noet word hc>=ifsaaklik oop veld is, het de; 12 di2selfd.::: dag by de ·;et aanccdring om horn te voorsien met een van die ~Jfl.k~~im-IJordcn.f'olders ~ en wou de la Hey

direk van de 1:~et woet of hy die volgend1? dag da~:.'!.rvoor kan stuur •.

'Toon omtrent halfnege die aand v0rncc'n de la \ey dat die vyan(<' sy mo.nskapp::: onder die bo;n.rne ;.oteek.

33)

Grofges1rut was dus

dr5_ngcnd nood:1naklik in.diem diE., vyand gestuit moet word.

voordat do la te::y die volgnnde or;gend (21 Januarie), nuus omtrent die resultate van die vyandelike born- bardement ontvang het, het hy weer 'n skrywe am Hoofkommandant

32. Ibid. dd. 19 en 20 Januarie bevattende briewe van de la

Rey aan Hoofkommandant de Wet. .

33.

Ibid. dd. 20 Januarie 1900 bevattende brief van de la Re~~

aan Hoofkmmdt.de Wet. Vergelyk Ib:Ld. dd. 21 Januarie 1 bevattende brief van.de_!~-R~y aan Hoofkmmdt.de Wetf P.

(16)

~"9.

de \'et gerig en horn versoek om, aangesien sy posisies so groot en ui tgebreid is, met die dra.er van die brief die nuwe ~ksim

34}

vrot glo pas sou anngekom het saam tc stuur. Ook is Generaal Schoeman per brief versoek om aan die draer van die brief 1n

t- 35)

paar kiste mauser)atrone en nog mJ.ks:L~n-ratrone tr,; oorhandig.

de la Rey nae tallc ander ongeriewc vordm1r. Hy had op hier- die tydstip nog gc:en ammunisiewaens en trekdiere om sy ammunisie

te vervoer nie, met die gevolg dat al sy ammnnisie op die grand gest2.on het. De la 112y het dan ook die volgende dag ( 22 Jan- u2rie) hiordic' toes tand v:rn sake per br:lef onder de Wet se aanrJag gebring, en hom versoek om. die armnunisie_:)Ja en ander artilleriste va~

6

~10 nor: by Lui tenant Jaa1 sou wc~es dadelik

na hom tc st11u1~. ne Wet is ool\ ingelig omtrent die vyand se voorgenome planne. Volgens berigt2 afkomstig van 'n gewonde 13ri tsc offisier wat die vori3e we<:~k deur

de

la iey se burgers r;evange geneem is, sou di',' vynnd, aangesien hy t:enoeg versterk- ine ontvang hst, die oggend van 2] Jafluarie, of so gou daarna, de la ·~ey se burgers weer aanval.

37)

Hierdie dreir;ende toe-

stande by de la :1ey he t Hoo-fko·'1mandant de fot genoodsaak om nog d:Lsselfde dar; toe hy de la :18y se briewe ontvang het, aan President 'i".'ruger te telcg;rafe0r dat

fl er geen tyd te verliczen is. ne vyand strekt zyn vleue;el al hoc meer uit en Generaal de la Hey moet versterkt warden om de stroom te stuiten en van hler is het onmogelyk, daar '''Y gere0d noeten zyn, ind j_en de vya.nd den kt ems ui t te le id en en d an schierlik in ecn nacht kunnen ouruk!rnn en val t ons hi er aan, dus mo8ten vry al de posities even gond bewaken. Laat er dus spoed gemaakt worden

34.

35.

36.

37.

Leydsargief

No.761,

dd. 21 Januarie 1900 bavatecnde brief van de la Rey aan Hoofkmmdt.de ''>Jet.

Ibid. dd. 21 Januarie 1900 bevattende brief van de la Rey aan Genl.Schoeman.

Ibid. dd. 22 Januarie 1900 bevattende brief van de la Rey aan de 1',; r~t.

Ibid. 3evattende 'n brief van de la rlP.Y aan de Wet vroeg die

m8re

van 22 Januarie. ~

(17)

~/o.·

38)

met alle versterking voor ons beschikbaar.11 Van Hoofkomman- dant de Wet was daar dus geen hulp te war.;te.

Hierdie omtrekbeweging van die vyand en die verwagting dat die Britte enige oomblik 'n.direkte aanval ka.n maak, het

<lie ui ters ger inge 3oerernap;te by :olcs·:Jorg nou hoofbrekings

gekos. In ver1xmd rr1e;t hierdie tocst.,_1nd hct die Landdros van

skm:ing 0n aanmoediging gestnlU'. Hy s8 Pasop Lord Roberts

II

heeft zyn naam gemaakt door vyand in front bcsig te houden en d:m achterom te trekken en van achtor aan te vallen, doch

39) tocn had h.y niet met Afrikaners te doen. 11

r:e la Rey hnt die pl annc van d.ie vymid. i.fel deeglik ingesi en, maar kon mE:t sy beperkte aantal manskappe en kanonne nie e.l die punte OD cl ie vyand se ui tgebreide [i.egtervleuel behoorlik terugdruk nie. Die gcvole; was dan ook oat een van de lD. iey se kor'.lmando' s op 27 Januarie so ver ':Jas as Ratelpoort r::n so na aan Horvalspont dat de la Hey di('? Krygsku111missaris te Norvo.l spont versook hct om daardie burgers d irek met die

nodige te voorsi en ,10n die goed nic;

40)

ners na de la Hey se hoof-

ki:rartir:~re te stuur nio. Die omstandighede van die gevegte op die doe:ce se linkervlc~uel was dan ook v:,-,n so r n aard da t cie la 1ey moei l ik die vcl'liese van die vyand kon bepaal. Sodra

38.

39.

40.

P.V. tegrr1. dd. 22 Jan.1900 beva.ttende telegrarn van hoofkmmd1 de ,;Jet aan Pres. Krur-~er. ~.:lien ook P. V. I-Ierinnerings'!:aanteken·

inge Genl.de la Hey: Volgens hierdic nantekening~sou de la :~ey later, waarskynlik ecrs in r.~,"~bruario, 400 manskappe van Boshoff en Jethlchem ontvang het, sodat sy getalterkte toe tot omtrent 1200 gestyg hct. Jien ook P.V.tegrm. dd.

:

23 Januarie 1900 bevattende tel egram van President Steyn naby Ladysmith aan President Kruger Pretoria. President Steyn, 1.w.t intussen die toest:,~nde by Ladysmith persoonlik

dr:~eglL{ ondersoek h\?t , hot net die dag rw de \,fot se telegraI o.an Presichmt Kruger laasgenoemde telegrafie:_. ·:::1c2~:i::deel da~

hy van mening WE.s dat die Zoutpansbergburgers meer dringer.C nodig is by Colesberg dan by Ladysmith en het hy ook die hoop uitgespreek dat hieI·die bm"'g;=]rs spoodig na Colesberg gestuur sal word.

Ibid. dd. 23 Januarie 1900 bevattendc tel egram van Landdros

Lichtenburg aan Generaal de la iiey.

Leydsargief No. 761, dd. 27 Januarie 1900 bevattende brief° _ van de la Rey aan Y...rygskommissaris Norvalspont.

(18)

~II

die vyand op die oop vlakte teruggedryf word het hy.dadelik terur;geval en posisie ingeneem in die rante vanwaar hulle f;ekom het, m::)t dL: c;r;;volg dat di t vir die '3oere onmoontlik was om die slagveld te h~~roe. D:i2 vyand het sy ambulanse agter dle rand vo:cst;:;ek en sodocmdc: hct hu1l,=; hul dooies en gewondes

Die 3oerc kon dir:: aasvoels :';:stto-r gcdurig bo die

sla.[~veld ;:d.en ronddr2.ai, :riaar de la :1ey het r;emeen dat die voels Dok daar mag 'l:l8GS ase;cwolg van die teenwoordighEdd van

De la .lcy 1:.ras egter oortuig duarvan dat die

vyand ,,verschrok1rnn was c1at zoo oen klcin aantal 3ocren hun

zoo ".naar op een 0·0en veld be3tormdH. 11 Dit het dan oak herhaal-

dr::l ik geheur dnt sodra die vjand C:i\cO: i'.9.ntc; Yc.2la.:.t om uit te t:cek ;~o la .{ey ;;,:; ·:.mi'i;r~:cs so.·rnc::T er;; d :Le Jri tte op die oop vlak- tes afgestorm hot. In bale gcvall0 is probeer om die Britte af te sny en moes die 3oere vuur dikw12ls van clrie kante onder- vind. De la ~ey was dan ook glad nie bevrE~cs dat · 11een aantal vc._:c1 hen het zal wage::-1 ]1.;:;,tzy met paci_rdencommando, hetzy ::nc."t

voetvolk 01'1 te traclit<.::n door to b1'o~c:m ;)n ZO')do nde t e trachten Norval spont of ;1f1oorly-n in :x;;;;:l t. Le ne'nen. 11 Hy het egter bcsof dat die ~ktiek van dis Jri~te om van plaas tot plaas te gaan sn alf~Hctndo fo:cte te bou .r:;,J~~~"-t 211111.e nie afgesny 1-mn word nic, tog 1n groot gev;.;,ar inhou. Um ll:ierdie toestand die hoof te bied hct de la .1ey op 27 Jarmarie tel E:grafies aan President Kruger voorgestel dat iewers 'n 1rnmmando van l+-500 bureers a:Lgeknyp moot >1ord en cla.t hierdiQ tonr,nan<lo die vyand se regter- vlcucl moet omtre::k en dan hul agterste kampe van agter moet aanval. Hy het die President ook duidelik laat verstaan dat hy met ::.y 300 man, met ::,en· krupp ;:;n een rr..a~-::sir:, wa t c>or 1 n af-

stand van t1'1ce uu1· te pe:rd die vynnd moct voorstaan, ·ai-t-n.i~

41) kon waag om so 'n onderneming te aanvaar nie.

By die p.robleem van de la ~iey om met 'n geringe mag wat swak voorsien is die vyand te stuit, hst de la Rey teen

dt•

41. P.V.Telegramme dd. 27 Jan.vl900 bevattende telegram van

ff'

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

persconferentie afwachten, dan volgt daarna bericht van de bisschop waarin zij de vertaalslag maken naar de kerken en vervolgens moeten wij dat weer vertalen naar onze kerk, die

Voor het bepalen van de geraamde kostprijs van rechten en heffingen waarmee kosten in rekening worden gebracht, en van goederen, werken en diensten van de gemeente, die worden

Maar toch blijven we op zoek naar aanvulling en ook naar andere krachten, die ons in het pastorale werk in onze parochie zullen kunnen ondersteunen.. Als pastoor ben ik trots, dat

- De bezoekersgroep staat te popelen om te beginnen, maar eerst moet voor iedereen een VOG verklaring geregeld zijn.. - Herman Beukeveld is druk bezig geweest

Reproductie van originele bescheiden uit dit archief is, behoudens de algemene regels die gelden voor het kopiëren van stukken, niet aan beperkingen onderhevig.. Er zijn

Er zou gestreefd moeten worden naar een duurzame woning passend in haar natuurlijke omgeving, waarbij er rekening wordt gehouden met de mate van lichtuitstoot.. Figuur 12 Drie

315-317 Ingekomen stukken van de Hoge Raad van Arbeid als lid van de Commissie van advies betreffende een voorontwerp van wet tot wijziging van de Arbeidswet 1919 inzake de arbeid

De steun, onze steun (ja, we zijn met veel meer) is er voor jou. Die steun is er altijd geweest. Alleen door alle ruis of programma’s, zoals jullie het nu noemen, is dit lange