73 . AFDELING B
cSAMESTELLING VAN DIE LYS
. HOOFSTUK IV
o·1~ Begripsbepaling •
. ,.._.,._ · - 'C'~~~...::-=-
(a) Wat is n·woord?
,..._ --.·-:T=:oCO::r-m~,...,.,..
. Aangesien dit die hoofdoel van hierdie ondersoek is om 'n lys woorde saam te stel~ moet in die eerste plek rekenskap ge- gee word van wat as woorde beslmu is"
Jespersen verwys na die definisies van Noreenp 1) Pedersen~
Wechssler,•Boas~ -Sapir, Vendryes en Gardiner~ ~n merk tereg ?P
dat ·dit besona s::~ moe::..J 1.k is om die begrip nwoord'' te omskryf.
Hy wys daarop dat ·woorde nog ~uiwer foneties'e, nag suiwer seman ....
· .tiese se:nhede is en meen dat die eintlike definisie op sintak- tiese kriter:iJJ.ms moet berus ~
2)
Palm-;;,r · ?e~!Veer ~ n The term '
1worc1" is vague and :i.mposs ible of definition"!? Vloorc1e
11noem hy nLexicological Units~ u en hy .
11 • . •
ona.e:rskei ~~-ol_o--~ (woo:rde) ·~ ;Eol!lo~ ( groepwoorde), miologs (dele. van woorde) en ~~go!!!~.(die uitdrukking van n begrip sonder 'n. itlmorcl) ~
•
Die .saak vm:rcl ina.erclaad bemoeilik deur die fei:b dat sommige Woorce Semm~tieze waarde het '(d.,WoSo hu.lle is begripsymorde) terwyl ander slegs morfolog:i.ese waarde hot (d.,wos~> hulle is
'l
.t.. • •f b.J-.
1 • • ·b " )
vorm;rmorc.e meu welnlg o. geen eue.Lrenls nle,
.~v.£
~>So het daar verskeie definis:ies ontstaanc Somige taalklmdiges be-
. 3)
.klemtoon die semantiese element (b,V
0LeRoux), ander die
. . . . . ' 4)
morfologiese (bov, Noreen·- Pollak).
. E.intlik hang 'n definisi.e af van die standpunt wat ingeneem .
. 5)
.wordo Enersyds, soos De Villiers aantoon, is daar die gesigs-
~---·~
....
~-·"""""' '-
1) The Philosophy of Grarr~ar, 92.
2) The Scientific Study and Teaohing of Languages~ 39.
4
3) Oor die Afrikaanse Sintaksis, 17o ·
) Wissen.sohaf'bliche Betraeht;ung de:r Sprache, 446. ·
5) Woordsoorte ~ werki!'roorde en Tye
16. .
punt van die grammatll~s . of leksikoloog
0andersyds kan n mens
uitgaan van die levvende gespro~e woord, > All~s hang af van ·die
. ..
doel voor oe"
Bepaa1 jy jou by die lewende woord~ dan kan 'n woora.· om- skryf worcL as 'n klankkom:p~eks of klankve:rbinding met 'n self ...
\
. .
standige betekenisinhoud.o Hierd.ie betekenis, volgens De .
. .
Villiers ~ is 'n gebruiksbegrip of Varvv-eno.ungsged.anke - iets abstraks met 'n kon,stante wao.rde~ Daar bestaan egter n verband.
tussen d.ie verskillende ·,
1betoJ<::enisseY
1van een woordo De .Vi11ie haal Reichling aan om te bevvys dat die betekenisonderskeidinge
'. 6) .
disjunktief releva:':lt is en disjt:.nJ<:tief toe:paslik iso~
.
.
. .
Vir die doel van lli.erdie ondersoek~ n11) die.samestel1ing
'
van 'n ly,J losstaands woorde? is die leksikologiese omskryvving,
. ·7) ·s) , 9). ·
soos die van Scholtz~ EraJ11an en overdie:p van meer waarde.
Op die oom.blik E:i..at 'h woo::::d. geb:rui.k vm:rd, het dit 'n presiese
• I ' •
betelrenis, maar .in· 'n 1ys of "iHoordeboek is dit nie die geval nie~
Soos Well&nder d:i.ti uitd:ruk: YfDas Wort, von dem man in dem
Wo:rterbuol:. oder in c1er G-rar..nnatik spricht, ist eine Abstraktion a us v:!,eler.;_ iNort.tnd:Lvid.ucn. o.ie z-:..1. V0:r.sc;hied.enon Zei ten ge .... 't
,. . 10) s:prochen m1.d go:C.tort \:'JOrden sind~'??
· In hia:ro.ie lys is dus opgete.1ren die l~onvensionele orto- grafiese of 1eksikologiose eenhede i~r3.t Palmer monoloe noemo
~- . . . '1 ...
(b). VJatter -.·.:o.'Jrdl:::o:begoriee bestaan cLoa.r?·
~-h.tr:'>O><<.II"'~~-a • .t:."-••o.!('"-_• ..:r,..,.·c:;.: -~-:-~~...,_~~~--,...~~ .. ~~ ...
In hierd ie ond.e:rsoek wo_rd ook verwys na woor:o.soorte, daar~m
moet cl..ie klassifisering nader be:paal en verduidelik word ..
ll) .
Ste~rn verklaar dat. daar tussen die verskillende woord- soorte per slot .,.ran :rslmning g8en a.efinitiewe grense a.ange"NYS kan word nie ·=--··· m..., i., ;n i.etwat oordrewe uitspraa.ka
onderekeic~ ing i.r. ::n·tee;or:!.eo. b eskou hy fu:'lks ie as die
· baie . ·
gronctslag:, maar clie. feit cLat .... ;woo!'de multifunl~sioneel
I
•a.-• l t •
so n 1"n e .. u.ng onp:!'a..:c
-:~es"De ~illiers beweer ook:·
Vir 'n geskikste
'12) is, maal~
ek gio a.at fun:mie 'n aanvull.ende ~a.ar geen beslissend.e maatstaf kan wees by ('n) indeling van die. woordsoorte nieon (bl._ 24).
I ~ "' I
~6)be ·vfiJ..ierB;OP
0c 1 t ~ ~15 - 17
G? ) 'n Woord is nm(~stal die aanduiding van 'n vage kompleks van·
_voorstellingea
11 (Taal ·en Taa.lverskyns·els; 90), ·· · B)t 9) en 10) Aangehaal deur De Villiers, op. cito, 6.
11) Die Sl\:rift·eli.ke taa1
1-:.l t:L"1.g van Skoolkinders, 7!3 .... 74l>
12) .at. Barnes~ Afrilcaanse Grammatil~a en Taalkunde, 26e
75
Die tradisionele indeling, op Latynse (en Griekse) lees
g~sk6ei; het,uit tien .rededele bestaan, Gedurende die 20e eeu kom daar egter verset~ ' en onder_d~e uitstaande ·pogings om n nuw~
I
grammatika op te bou, kan ons o .a, p.ie werke van Noreen (Duits~·
' 13 ) ' 14) 15) 16) .
bewerking deur Pollak),. Brunet, Jespersen en Paul .noem.
. - -. ' 17 ) . 18)
Nuwe indelings word aangegee o.a. deur Jespersen, Kalepky
. "19) .
en Langeveld~t' In Afrilraans is daar die nuwe indelings van
. . 20) 21)
De Villiers en Barnes. .sender om op die merie~e van die verskillende skemas in te gaan·, wil ek meld dat ek my by my eie
indeling neergel€3 het en daardie terrninologie in hierdie onder- soek gebruik hetij Die indeling kan kortliks as volg onderge- bring word:
14 Selfstandige naamwoorde; b.v. stoel, waarheid.
2. Beskrywende woorde by s.nwee:· -
A;. Byvoeglike naamWGorde, b.,v. groot.
B• Omvangswoorde, b.,v·<> baie (water),
6~ Hoeveelheidswo0rde, b.,v. ses, sesde.
D. Lidwoorde, b~ve die.
'3., V:oornaamwoorde: .
Ao Selfstand.ig, -b,;V. eko _ :B~ Byvoeglik, ·b, v,. my.
4. Werkwoorde, -b4v, loop, word.
5 ~. B~rwoorde, b. v
!:>'more i vorentoe ~
. -. • t 22 1
6a Tussenwerpsels, beVa E1na,
7~ Verhoudingswoorde:- ·
A. Voegwoorde,. b.,v.-want.
B·. Voorsetsels, b.v~~ op~ in •.
(c) Wat is woordeskat? -==----
~.... -
-.-_,-:::;.._,-""=-...;...·~Praat ons van die individu se .. ~roore.eskat.
,f!dan bedoel ons die aantal woorde wat hy ken en waarmee hy hom, o~ mondelings
qf skri~telik in die daelikse lewe bedien. Die uitslae van ondersoeke om die omvang van so
1n woo:rdeskat vas te :?tel, is 130
uiteenlopend dat dit onmoontlik is om gestanda:rdiseerde no:rme 13)
14) 15}
17) 16) 18) 19) 21) 20) 22)
Wissens9haftiioiieBetr'Eiohtung cter Sprache. · La Pensee et la Langue. ·
The Philosophy of Grammar.
Prinzipit:Jn der Spraohgescb.icht'eo
op •. oito, 91.
Aangehaai deur· De Villiers, op" cit~, 21.
Taal en·Denken~ 54.
op. cit;·~ 25 .:.. 26; _
op. citn, 26 - 28,
Sommige -caallrundiges ver-vverp hierdie woordsoor.t, omdat dit as 'n soort borgang tussen woorde en sinne· beskou word (cf,.
De Villie;rs~ op., cit.,, 26), maar vir die doel van hierdie
ondersoek is die erkenning daarvan onontbeerlik.
'76
aan te geen D~t wissel van die gewaande 300 woorde van die 23)
(Engelse) Somersetse boer tot waarskynl±k 300,000 of meer by geniale individue.
Die spreekwoordeskat van Sweec1se boere word op ongeveer
'24) .
26,000 ·woorde gestel, Charlotte Fox, daarentee, het eksperi menteel vasgestel dat 'n aantal vqlwassenes ( 40 - 49 jaar· ou~)
'25)
elk oor gemiddeld 144,000 woorde beskik. Shakespeare se . 26)
woordeskat VQn 20~000 is slegs die wat in sy werke voorkom.
Eintlik word n individu' se woordeskat deur baie faktore bepaal" 11 Intelligence~ education and socio-economic status_
form a group of interrelated variables which influence the size
' 27)
of the v:ocabulary which an individual acquires ,
11merk Fox tereg
28) . -
op. Shakow en Goldman het 'n korrelasie Yan c64 tussen wri:Jor-
. 29)
deskat en ondervvys gevli1d, en vqlgens Terman en Merrill is daar n korrelasie van ongeveer ~81 tussen verstand en woorde- skat. Sosiale en ekonomiese faktore is .deur Schulman en Havig
30)
hurst ondersoe}c~ en hulle het Yasgestel dat die omvang van die woordeskat tot n baie groot mate .afhang van die maatskaplik kring waarin die ind.iviclu hom beweog.
Dit wil dus voorkom of die individu in baie opsigte deur sy woordeskat gekenskets worcL, want di.e grootte van sy woorde- skat is tot 'n selrere mate die maats·taf van sy verstande1ike ontwild{eling i:m geestelike rypheid.; by benad.ering lean d"J.;e peil van sy o:pvoe'i:i.ng en sy algemene intellektuele en sosiale status daarmee vasgestel word.
In hierdie ondersoek beteken woordeslmt die lys nuwe of.
verskillende woorde wat in die ontlede reekse voorgekom het en opgeteken is~
(d) F.E_~~~3?.::~}.~J!3X~_o_f Jv_erskyn~~&s )kredie!?_.
Hierdie ·terme dui aan: die aantal kere wat 'n bepaald_e woord
- . ...
23) Jesr)orseni: Language·, its ·Nat.~ Development and Origin, 126.
24) JespersenJ·op~ cit~, 126. . ·
25) Fox: Voce.b" AbilitY' in later Maturity (JoE.Po, Dl. 38, 486) 26) Jespe~sen, op~ cit&, 1~6o . .
27) OPo o~t~; 488c ·
28) Aa:p.gehaal d.Gur FoX', op; oit~·:l 489~
29) Aangehaal deur Fox~ op. cit., 489~
30) Relationo bet1v"een: Abilit"r and Sosial Status in a Midwestern
Com.mv.nity (JoE.Pq Deel B8, 442).
77
in n bepaalde stuk, boek of ontleding voorkom. In uDie rn.an · eet die appel en die lJ@J.er?" b
ov,., het ~ 'n frekwensie van 3, man het 'n frekwens ie van 1, ens~
-- 2· ... Prosedure en tegniek:
,____
_..;;;;,_,...._..(a) Stof. Aangesien hierdie lys bedoel is om as hulpmiddel te dien --
by die taalonderwys op die laerskool, is die volgende leesreekse ontleed:
(I) Die Dagb;r.eelt-serie .( 8 boeke )_.
(Pienaar~ Dippenaar, Laubscher en Joubert- J.H. de.
Bussy, Pretoria, 1948).
(II) Die Silwerboom-reeks (9 boeke).
(Heese, Pohl en-D~ Vas--- Nasionale Pers
1Bpk,,
Kaapstad~ 1949),
(III) Jong. Suid-Afrika (10 boeke)
(Alers:~ JeLo van Schaik, Pretoria~ 1949)•
(IV) Die Springbok-serie ( 9 boske)
(pu Toit --- Nasionale Pers~ Bpk., Bloemfontein, 1948).
(V) Lentedae Skoolleesboekies · ( 10 boeke)
.'
(The~on~ Theron en Groe.neweg - Unie ... Boekhandel, Bpk,, 1946).
(b) .:vasstelling van nuwe woorde (die woordeskat).
~~:c.c~~_,.._-y_. _ _Die hoofbeginse1 wat hie~ toegepas is~ is dat elke woord wat vir die eerste maal ingevoer is, as 'n nuwe of aparte woord
beskou is~ Alle soorte rededele is inge~luit,_en w13_ar daar die
. .
geringste onsekerheid bestaan het; i$ die woord getoets aan die lys woorde opge·ceken in die jongste uitgawe van. die Tweeta1ige Woord.eboek van D .B. Bosman en I.W. van der Merwe. Die kri-
terium was dus of die woord in hierdie boek verskyn of nie.
Die sameErt"elling van die frekwensielys was egter onder- hewig aan sekere beperkingea
(aparte) woorde beskou nie:
(I) meervoude.,
(II) -verkleinwoorde<>
Die vo1gende is nie as nuwe
(III) attributiewe· vorme van die adjektief met die e-ver- buigingo
(IV} reelmatig9 vergrotende en oortreffende trappe van ver-
gelyking~ Die stellende t~ap is afgeskryf,
(V) swak·verlede deelwoorde (a11e funksies)o ·Net die stam- vorm is opgeteken~ behalwe as die deelwoordvorm in die woordeboek verskyn,
(VI) teenwoordige deelwoorde '(a1le funksies). (Sien V}.
(V!I) gesubstantiveerde. b,nwe. Sien (V).·
(VIII) telwoorde met E?E_., b.v. een-en-twintig. Drie a:parte woorde is opgetekeno
(DC) reduplikasies, b.v. spring ... spring. Slegs en~eles.wat
- in die woordeboek verskyn, is opgetekert~ b.v, gou-gou.
·(X) die volgende puigingsvorme van die pers. vnw.: myne,
.
~~-.
jou(n)e, syne, hare. Die. onverboe vorme is opgeteken.
(XI) name-van persone, plekke, lande, tale, gelowe, diere
· (b.vg Wagter}, hul afleidinge en samestellinge.
(XII) wisselvorme. Net een vorm is behou.
(XIII) afkortings en voorletters. Afkortings is voluit geskryf.
(XIV) syfers.
(XV) sametrekk.inge, ;b.v. dis, moenie. Die aparte woorde is opgeteken, b.v. dit is, moet niee
(XVI) vreemde woorde uit ander tale, insluitende Nederlands.
(XVII) toutologiese e.oa .. samekop:pelinge, b.v·.· kinderlik-naief laag-op-die-grondse. Die aparte woorde is o:pgetek.ene (XVIII) nuutskeppinge ,(veral sames;tellinge, samekoppelinge,
tussenwerpaels, afleidinge, ens~ wat nie in die woordeboek verskyn nie).
(XIX) adj ektiewe wat deur -middel van funks,ieverandering as.
bywoorde ·gebruik is-. Sulke bywoorde, b.v. mooi, oud, groot, ens.; is beskou.as adjektiewe.
(XX) partikels (bov.-as,_toe, al, ens.) met n verskeidenheid van betelcenissee Sull~e woorde verskyn net een. maal.
(XXI) bepaalde rangtelwoor!ie. Die stamvorm is behou, behalwE
~=~s...t!:.•
(XXII) In ooreenstemming met d.ie jongste gebruik is same-
stelling~ soos totsiens, so ----
1n, byVoorbeeld, terwille, ---
tweemaal·, eemnaal' ens. elk as twee woorde beskou •.
Eenmaal (eenkeer) gelyk aan eendag is as een woord
"?" ... _ - - ....
getel.,
( o) Vasstel,l_ing v~ .. ~~_!rekw~;p ~_}ys.
Sjablone (wasvelle) is langs en kruis· gelinieer om ruite van een duim vierkant te verkry. Daarna is n Gestetner-
kopieermasjien en afdruk- of kopieerpapier gebruik om die ver~
langde aantal kopiee af te rol. Op elke afgerolde vel (folio- formaat, BY' x 13n) was daar presies 104 vierkantjies~
Elke serie is genommer (1, 2, 3, ens.) en apart ontleed~
Al die lesse (opskrifte inbegrepe, maar nie begripstoetse nie) in elke boekie van die .reeks is woord vir woord op die geruite velle afgeskryf --- een woord in elke blokkie --- met weglating
of wysigi~g van sekere, :woorde soos onder 2 (b) verduidelik. Lang
I
woorde is een of meer maal afgebreek, en net een kant van die
vel is gebruik<~
79
Die velle is genommer om by voltooiing van die reeks (d.w.s. die afsl~yf .daarvan) die aantal lopende woorde vas te stel. Dit is gedaan deur die getal -:re~le '(bladsye) met 104 t·e vermenigvuldig. Honderd velle, b.v. gee :Presies 10,400 · , lopende woorde. Deur optelling van die frekwensiewaardes van
aldie nuwe woorde aan die einde van die ontleding (van' die.
reeks) is die getal lopende woord~ weer uitgewerk. As die twee getalle klop, dan kon daar vasgestel word ~at daar geen papiertjies verlore gegaan het nie.
By die afskryf van die woorde uit n reeks is die betekeniss van homonieme en die funksies van. sekere woorde (b.v. ~:
s.nw. of ww.; skelm: s.nw. of b.nw.) opgeteken. Voor die op- shippering is d·ie velle weer 'n keer deurgelees om hierdie be- tekenisse en funksies te kontroleer.
Nadat hierdie werk (die afskryf en kontrolering van die woorde) voltooi is, is elke vel al langs die gesjabloneerde lyne met n sk~r opgesnipper om 104 los papiertjies van 1 duim vierkant te kry ..
22 skoendosies is gemerk met die letters van die alfabet~
Op 21 dosies het net een letter verskyn. Op die 22e is die
\