• No results found

IN 1868-194Q.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "IN 1868-194Q."

Copied!
18
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

AFDELIN~

(2)

151. HOOFSTUK VI.

DIE ONTWIKKELIJ\TG...Yf:.N 1 n STAATS ONDERSTEUNDE

ONDERWYSSTELSEL VIR· INDI~RS. · . (NATAL 1868-1893) •

1. l_nlei§jng. ·. .

. Agt jaar nadat die eerste Indier-kontrakarbeiders in Natal aangekom 1:J.et, het die owerheid vir die ecrste keer aandag aan die onderwys· van hulle kinders gegee •. Om te voorsien in die behoe~tes van die kinders in Durban en die omliggende plantasies is 'n toelae in 1868 aan Eerw. Ralph Stott gegee om hom in staat te stel om die ouer leerlinge in 'n aandskool b''mekaar te bring,' en in 1869 'n toelae vir

(1) die ander leerlinge in 'n dagskoolo

V2n die begin a~ was· die beleid van die owerheid ~us

·een van hu1pverleping. Vir die aandskool is geen skool-gelde gevra . nie en die £12 stiatstoelae wat per jaar ont-vang_ is~ het gega~n vir die onderwyser -se salaris en vir 1ig en ander tqevallige uitgawes. In die dagskool het die onderwyser 11~ per maand van elke kind ontvang en £24 per jaar van die staat. Albei.die onderwysers het hulle onder-wys in Indie' ontgang, maar ·net ·die een in die dagskool was

(2)

opge1ei.

D·eur medium van Engels is onderrig gegee in lees, skry~,

spel, rekene en aardrykskunde. Die onderwys was egter uiter meganies en element~r• Die geboue~ uitrusting en voorrade was ondoeltre~~end en die tekort aan bevoegde en opgeleide onderwysers. 'n probleem.

Twee plantasieskole wat bestaan het? is geslui to ·As redes hiervoor i~ genoem die onve~skilligheid van die ouers En die tekort aan onderwyserso

(1)

. (2)

Natalg Annual Report on Education 1874o Lieutenant-Governor ~ .10 ..

(3)

. 152,

Die Superintendent van onderwys het aan.die hand gedoen om deur bemiddeling _van die Beskermheer van Indi~rs 'n op-geleide onderwyser in

.

Indi~ te.werf wat in stat ~ou wees

' . . .

om kinders as onqerwyser~ op te lei en om dan van hulle dienste gebruik te maak en hulle 1n geskikte salaris te

. (1) betaal.

Die aandag is ook op die noodsaaklikheid van Indi~r­ onderwys gevestig deur die "Coolie"- kommissie in

1872·11 ·

Ook het hulle aanbeveel dat verpligte onderwys sorgvuld:Lg oorweeg moes word. Hierdie gedagte is ·ook deu.r die Super-intendent· in

1873

uitgespreek_toe hy aanbeveel het dat die skoolbesoek van Indi~rkinders op plantasies ve~ig gemaak moes word~ Die Onder\vyskommissie van

1874

het ook

aan-beveel dat. alle IndiE!rkinders pinne 1n redelike afstand

verplig moes word~· onder die toesig· en. met die·g~edkeuring van die Beskermheer van 1J·ldio'r··<i:mmigrante9 om skool te

. (2)

·besoek o

. 2, Die "Indian Immigrant School ·Board" en die. beleid van _ .

hul:ev~l.§.Dl.DE..!.-Tenspyte van die aanbe velirg; van bogenoemde kommissies was dit nie voor

1878

dat die eerste paging aangewend is om vir Inditrr;.ond~rwys werklik iets te doe:q. n.ie. In hiler~

die jaar is wet No.

2o

gepasseer wat voors~ning gemaa~het . (3) y,ir 1n Raad genoem "Indian Immigrant-School Board." Die

wet het die pfuigte van hierdie skool-llboard" ook omskry,f.

H~le moes veni hulp verleen aan bestaande skole7

en

die

skole wat so hulp ontvang het, is·reeds gegroepeer as ondei steunde skoleo

In Fcbruarie

1879

het die "Board" 'n omskrywe gestuur aan almal wat van Indi~rarbeiders gebruik gemaak het. Die doel was om ,die werl~elers se sienswyses .in te win oor die _beste metodes vir die oprigting en onderhouding van skole,

(1)

(2)

(3)

. '

Natalg Annual ·Report on Education

'1874o

Lieutenant-Governor;

7.

Kannemeyerg A Critical Survey of Indian Education in Natal,

1860-1937;32o

(4)

153.

en.tot watter mate hulle sou bydra vir die oprigting van skole

lend,_ tiewe~

op hulle eiendomme. Die antwoorde was

teleurstel-. .

Veral drie uit die iss werkne~s het heeltemal

nega-. nega-. . J(l)

afbrekende kritiek gelewero

' '

in Twede st-ap vandie "Board" was om 1n inspekteur van

skole -van Madras te kry~. Die aansoek is in September 1879 rredoen, maar eers op 9 September 188! het George Dunning? voorheen hoof van die hoe.;t'Skool n ~ Chtt_aldrug, Hadras, in . Natal aangekom. Aan hom is· opgedra om sake te onderso.ek

(2)

en verslag te doeno Hy het twee verslae ingedien, maar albei die verslae het die "Board" nie bevredig nie.

Die planters .was ook nie tevrede nie, wan~op

5

Maart • l.S82 het die Victoriase Pla.rtcrsvereniging_ beweer dat Dunning

te veel tyd bestee het aan die kinders van die

kontrak-arbeiders en die opvoedkundige behoeftes·van die vry-Indi8'rs verwaarloos heto . .

Aan die einde van November 1882 is Dunning ontslaan, en toe is F. Colepeper? waarnemende Beskermheer van Indfu~r~

C3) · immigrante7 as inspekteur

aangestelo-Colepe'per moes ook gereeld verslae india::, en omdat hy in kontak met die onderwys was~ was hy die persoon wat aanbevelings kon doen, maar van sy aanbevelings het egter

(4) min tereg gekom.

In 1883 het 'n gekose komitee· die wenslikheid uitge-spreek dat die hoofinspekteur ~an blanke akole ook elke jaar oor Indi8'r-onderwys verslag sou doen. In_l885 het die

ll·,fBoard" besluit ~ "That the services of the present

in-. 1.

spector be disposed with, and· that His Exce]ency be re-quested to allow the board to engage the services of the Superintending inspector as inspector of Indian Schools. 11

Duar iE dan-ook besluit dat· Colepeper in kennis gestel sou word dat di/ 11Board" nie tevrede was met' die wyse

(1) -~2)

( )

Konnemeyr~ A Critical in Natal, 1860-1937·~ t. a. p. ~- lt9~

50

o t.a.po; 5lo

survey· of Indian Education 48-49.

(5)

154. ' .

waarop hy sy pligte ui tgevcier het nie, dat hulle· 'n ge~rek · aan ywer en energie aan sy kant opgemerk het en dat dit in die. opinie van.die "Board" sou lei na

""a

stagnation

detri-. (1)

mental to the· cause of Indian education in

(2)

Colepeper is egter nooit ontslaan .nie.

this Colony"

.

o

· Die "Board" het net bestaan tot 1894, toe .wet No o

5

van daardie 'jaar die helewet No. 20 van 1878·herroep het.en.die "Board" eh die "Council of Educationtt afgeskaf het. Hierdie wet het voorsieping gemaak vir · 'n Departe-ment van Onderw~s waaronder alle ondawys (Blankes, Na-turelle en Indi~rs) sou val. ander hierdie nuwe Departe-ment het F, Colepeper die inspekteur van Indi~r-onderwys

(3) .

geword.

t J.~

'n Toename van die'inskrywing in staats- en onder~

steunde··· skoleo ... •,. •

---Die volgende skole het in hierdie periode betaang-(a) Staatskole ~ Wet No. 20 van 187$ het reeds die. skoo:J.-,.., "Board" die reg gegee om skole te stig~· maar in ·oktober 1883 is die eerste skool eers in Durban ge-open,

Later is Umgeni en Tongaat bygevoeg,

(b) Ondersteunde skoleg Volgens hulle beheer was hulle ingedeel in (i) skole onder die 11Boardtt en (ii)

skole onder sendelinga. ·

(c) 'n Derde soort skool wat ook later hulp ontvang het was die pEivaatfskole, wat ook bekend was as .ttPri\l'lte

. . (4)

venture Schools."

(d) 'n Vierdmfgroep was aa~koleo ( 5)

· Kannemeyer het die w erk en die skoolbesoek van die drie "Board"- skolEl met drie van die beste onder:steunde

skol·e vergelyk en tot die volgende gevolg:brekking gekomg · (i) Dnt die standaard in die "Board"- skole hoer was.

(ii) Dat dle·skooll:resoek in d'ie 11Board11-skole beter

was o Omdat die· "Board"- of staatskole die .s:;'aat baie meer gekos het as die ondersteunde skole, was Col~peper i~884.

·. . (oorhandig(6)

· gewillig om die ''Boar~~-skole aan sendinggenootskappe te (1) Kannemeyerg A CYitical survey of Indian Education

in Natal, 1860-1937; l46o · . · · · (2) t,a.p.; 14-7~148. · (5) t.a.'P•; 61-6~. ·

(6)

155 ..

In 1881 was daar neg maar 228 Indi~rkinders op skoal. Hiervan was 22 meieies. Meisies het dus feitlik glad nie die skole besoek nie(l),

Vir die Jare 1882 tot 1893 vind ons die volgende aantal skole en leerlinge~

Tabel 48.

Aantal skole en

--

-

leerlinge~882-1823.

-

---

---

iNat§12 Staatskole. Ondersteunde skol e

Skole Leerlinge Skole Leerlinge.

(2) 1882

-

-

10 323 1885 3 205 22 1275 1888 3 226 22 1665 1891 2' 293

~~

1977 1893 2 :i40 2249.

Nie alleen h6t min kinders die skoopl besoek nie, maar baie het weer die skoal verlaat en veral op tn stadium toe hul1e nog geen of feitlik geen baat kon vind by die oriderwys wat hu1le ontvang het nieo In 1888 was die helfte van die Indi~rkinders van skoo1gaande

ouder-(3)

dom nag nie op skool· nieo

Die vo/gnde tabel toon die aantal en kwalifikasies van 1eerlinge w at die skoal ver1aat. het in· die jare 1885 tot 1892~

Beginners Lees

11Board.Usko1e 9

Ondersteunde sko1e 4507 Die oorgrote

f en Lees, skryfl' en rekene.

skole was dus nog maar beginnem toe hu1ie die skoal ver~

1aat het.

'

·4. 1n Tckort aan ggeneeg en goedopge1eide onderw:vsers 2

Daar was 1n nypende tekort aan onderwyserso Vanaf

Indi~ en Mauritius het daar maar 'n paar gekom, vera1

( 5) .

voor 1884o (1) (2) (3) (4) ( 5)

Natal g Annual Report Governor .• ; 14o

Natal~ Annual Report tor of Schools; 46o

on Education l881, Lieutenant-on EducatiLieutenant-on 1895, Supt. inspec-Kannemeyerg A Critical survey of

in Natal, 1860-1937; 7lo toa.p.; 122,

taa.p.; 92-93.

(7)

156.

Ompat die TJ?ansvaalse goudvelde en die sakew@reld aantrek-liker ~s, kon kwekelinge.ook nie onder die Indi~Rs in Natal gewerf word nie. Die toestand~s so haglik dat inspekteur F. Colepeper nature1le-onderwysers aanbeveel

. (1)

het? maar die "Board"· het geweier,

Intussen is van blanke onderwysers (manlik en vroulik gebruik gemaak om aan die dringendste behoefte·s te voor-sien. 'so was daar in 1892 sewe blanke dames onder die 63

(2)

onderwysers wat in diens was~

.In 1887 het die 11Board11 verk1aar dat die enigste

ma-nier om onderwysers te voorsien die oprigting van 1n

op-'

leidingskollege.was~ Ver1igting is egter reeds in 1890 teweeggebring deur·die ste1sel van 11

Leerlirig-Onderwysers-(3) opleiding.u Hierdie ste1sel is in 1883 ingevoerQ

Die 1eerling-onderwysers was egter baie jonk en hu1-. . (4)

le·kwalifikasies laag. · Die volgende is die kwalifikasies van die 13 1eerling-onderwysers wat in 1885 in diens

wasg-Vakke

Standard Lees Kkrvf. Rekene,

II 1 3 2

III 12 10 11 ( 5)

Die kwalifikasies van die ander onderwysers was ook baie. laag, Die Durbanse Mode11aerskoo1 was die enigste· wat tot standard VII gegaan het en in 1885 was daar net

een onderw:yser wat daar onderwys ontvang heto In die ander skole was· standerd IV die hoogste klas. Van bui te Natal het net een onderwyser gekom wat definitief matriek

( 6)

gehad het·o

In 1885 het net 3 uit 38'onderwysers die klas

IV-Onderwyser-sertifikaat van Mauritius gehad. Die ander wa~

(1) (2)

~~~

( 5) -( 6) Kuppusami~ 33-34. Kannemeyer: in Natal, t.a.p.; 97. t ,a,p.; 99. t.a.p. 101. t,a,p,; 100,

Indian Education in Natal, 1860-1946;

A Critical survey of Indian Educa~on

1860~1937; 33-34.

(8)

157.

onopge1ei. In die eer-stB kla.s staa-tskole i-n Mauritius is 'n assistent nie erken as by nie t enminste die klas III-. . sertifikaat besit bet nie. Die k1as IV-sertifikaat is

(I)

dus laag, . ·

A1 was die onderwysers toegelaat om in baie gevalle die skoo1gelde te behou, tog was die salarisse swako

Leer1ingonderwysers het maar

5/-

tot lOr per maand ont-vang, As vodtee1d word die· sa1arisse in die Durbanse "Board"- skoo1 bier gegee.

Hoofonderwyser .• Eerste ass:i$tent. Tweede -ass:Jat;ent, Leerling-onderwyser.

Tweede 1eer1ing-onderwyser

£84 per j'aar en 'n huis •

~36 per jaar en •n huis, £30 per j aar.

£6 per jaar,

• £3 per jaar, (2)

5, .!..~fu._adig':J.~E_~eerd~~ng ~~e u~:~[a~~~!!.!~tes.

Die "Board11-sko1e was die eerste staatsko1e en hull.e

is van a11es voorsien en is onderbou op koste van die

11Board11 , Die skoolgelde wat hie·rdie sko1e ontvang ht,

is a11es in di~ ~oloniale· skatkis inbetaa1 en het ~o dee1

(3)

ui tgemaak. van die algemene inkomste van Natal. Hierdie skoolge1de was nie vee1 nieo Die hoogste jaar1ikse

be-~%

drag was die vir 1892· n1. £31o3.6.

Die volgende tabe1 toon die uitgawes in "Board11

-on -ondersteunde skole vir die jare 1885 tot 1893g-Tabe1 51.

Uitgawes: 11Boardn- en ond~teunq_,~ko1e2 1885-1893, (Natal)

(1)

(2)

~~)

.

(5~

(6) 1885 £1461-4-3 1887 1889 1891 1893-£1251-6-4 (5) £1588-4-5. £1549-3-11. £1816-0-1. (6) Die uitgawes bet dus maar stadig gegroei,

Kannemeyer~

A

Critical survey of Indian Education in Natal9 1~60-1937~ 102, t.a,p.; 82, ·

t

.a,p •; 57 .• , t,a,p,.; 120, t,a,p.;

57.

-t.a,p,; 120,

(9)

J..?O•

Die koste per leerling vir die jare 1885 tot 1888 \'las s oos volg g r-,..

~el 52;!.

. !\?st_~ B.~r~. ~::?.~~t~~l' 18,85-~888. (Nat.fiJ.).

188~ 1886 1887 "1888

11Eoard11-skole 19/ 33/4 43/5

32/-.Q.n.Siersteunde skole 22/11 19/9 17/11 16/3 (1)

Hierui t "'lyk · di t dat d koste per leerling in die 'aJBoard11

• skole heelwat hoe"r was as in die

ondersteun-de~kole,

Die koste per leerling in die ondersteunde skole noon ook 'n daling.

Die hoeveelheid geld wat jaarliks vir Indie"r-~:mder­

wys g est em is? is nooi t alles gebruik nie. Veral vo!Dr 1882 is net 'n klein dee1 yan hierdie geld jaarliks

ge-( 2')

bruik.

6. Die installing van 'n skaaliari Toelaes.

....

-

...

....,..,._

__

...,_

____

_...

__

..__,.,..

Volgens wet No., 20 van 1878 het ·die 11Indi

ein

Immi-grant School Board" die mag gekry om enige laerskool te

ondersteun~ opgerig of instand ~hou deur privaat persone vir die)opvoeding van

Indie"rkind~rs"

Maar eers op 2:7

November 1881 het die 11Boardll besluit om sko1e tussen

•'

Burban en Verulam te ondersteun. Die volgende skaal van toelaes is toe neergel~)

Tabel

53.

' Skaa.l van to~.§.J ],88..h_ (Natal) lroelae per maand • Skoolbesoek~t

.

£2

-

0

-

0

ao

tot ~0

£2 - 10

-

0 ~0 tot 0

~~

-

0

-

OJ 0 tot 50 ..

-

0

-

0 50 tot 60.

Die skoolgelde sou wees 3d per maand. vir die kin-ders van konnrakarbeikin-ders en 6d per maand vir ander kinders 1;> •

Toe hierdie toeleas en. onderwysers getrek het n~e

is hulle deur die volgende ver"V'ang: (1)

(fa')

Kannemeyers A Critical survey of Indian Education in Natal 1860-193~;58.

Natal~ Annual Report on Education. 1879; 14.

·Vgl. ooko :Annual ·Reports on Education. 1880; 8-12 en 1881; 14. · ·

(10)

159.

Tabe1 :: 5~~

Skaa1 van to~~~ 18~~JNata1)

Toe1ae per maand. £3 ...

~~

10 Skoo1·besoek1 . 20 tot .30 30 tot Y.o bo

4o.

(1)

'War:1.r daar in 1874 maar net £68 aanftoe1aes. betaa1

. (2)

is, was die· bedrag vir-.1884, £626-5 .... 0 en vir 1891, £984. In 1878 was daar nog -~l'n toe1ae van £3-5 ... 0 vi_r res_u1tate.

. (j)

en £2-0-0 vir skoolbesoeko

In-1886 was die i!JBoard" verp1ig om te besnoeio Aan-soek.e . vir toe1aes is geweier en in 1887 is die toe1aes met 25%.verminder9 omdat die g~ld wat vir

Indi~r-onder-. (~) .

wys gestem is~ verminder is.

Die "Board" het egter nie 1n vaste be1eid gehad wat

betref die toekenning van toe1aes· vera1 vir meube1s9

skoo1-• I • '

boeke en geboue nie. In 1882 wou hu11e in ·hierdie verband nog geen toe1aes gee nie. Later het·hu1le dit we1 na

wil1ekeur gedoeno So het h~lle in 1892 'n boutoelae ge-Weier omdat daar nie fondse vir .bou-toelaes was nie ~ maar op 'n vergadering in Oktober 1892 (dieseifde jaa~) is 'n bou-toelae vir 'n. and~r skoo1 goedgekeuro .·Hierdie gebrek aan 'n vaste be1eid is nog verder.bewys deur 1n bewertng

in April 18941 nl. dat di t teen die gewoonte van die '"Board'

. ( 5)

was om ge1de te stem·vir boutoe1~eso

Onder die volgende voorwaardes kon skoilie opgerig 1vord: (i) 'n Klaskamer? huis vir die hoof en meube1s moes voorsien worqo

(ii) 'n Be_voegde onderwyser moes aangestel word. (iii) Die Skool se bestuur moes die inspekteur

(6)

teW'r·ede stel. Die ui tbetaling van toelaes· was onder-worpe aap die venr1egging deur ontvangers van 'n

kwartaa1-likse .staat wat aangetoon het,hoe die_toe1aes uitgegee is. (1) (2) ·. (3) (4) ( 5) (6)

Kannemeyerz A Critical survey of Indian Education in Natal. 1860-193·7; 77':"78.

t oa .p.; 81

Natal~ Annual Report on Educ. 1878; 89 16.

Kannemeyer: A Critical Survey of I. E. in N~ta1

1860-1937l 81, t.a.p.;

83-b9-.

(11)

160o

Wanneer die skoolbesoek te laag gedaal het is die toe-laes teruggetrek. In

1889

het die 11Boarrl11 besluit om

toelaes maandeliks instede van kwartaalliks te betaal. Ook

~

hulle alleen toelaes

aa~

suiwer

Indi~~skole

goed-gekeur. Skol.e wat te naby mekaar was het nie hulp ont-vang nie.. Die~nspekteur het ver.s1ag gedoe~ oor alle skole wat vir hulp aansoek gedoen het, en hy het ook die toelaes aanbeveelo Betalings i.s gedoen deur die sekretaris van

(l) .

die''Board."

7.

Die aanwenming van Bonusse? pryse en Beurse.

~----

---·---·---Die beleid van hulpverlening het ook die toekenning van bonusse? pryse en beurse ingesluito Onderwysers het in aanmerking gekom vir bonusse as hulle gedrag bevredi-gend waso Ondersteunde skole het in aanmerk~ng gekom as hulle bestuur die toelae-ontvanger en die inspekteur tevrede gestel heto Vanaf

1887

tot

1893

is jaarliks

. ( 2)

bonusse toegeken wat gewissel het- van

£25

tot

£50.

Om die skoolbesoek van die leerlinge te bevorder, het wet No,

20

van

1878

reeds voorsiening gemaak vir pryseo ·vanaf

1884

tot

1893

is jaarlikse pryse toegekeno Die bedrae het·gewissel van

£13

tot

£36.

In

1884

het Colepeper reeds getwyfel of pryse enige gunstige uit-,werking 11et.

Reeds in

1883

is beurse aanbeveel vir Indierkinders in blanke skoleo Dit is ~ter nie duidelik in hoeverre

(3) hiervan gebruik gemaak is nieo

8 •. Betaalbare Skoolgelde en Vry-Onde~WlSo

Wet Noo

20

van

1878

het bepaal dat die skoolgelde vir die kinders van vry-Indi~rs 1/- per maand sou wees

en dat die kinders van kontrakarbeiders vry o·nderwys

i

"

sou ontvango Hierdie bepaling is egter nie letterlik (1)

(2) (3)

Kannemeyer8 A Critical survey of Indian Education in Natal

1860-1937 ;86-87·.

t.a.p.;

88-89.

t.a.p.;

91.

(12)

161.

uitgevoer nie ·soos blyk dt die volgende tabelg Tabel

55.·

Skaal van skoolgelde in ·11BoardQ"• en ondersteunde sko1e,

1879-1891 (Natal) .

(1) 1879-1881 6d. tot 3/- per

m.

in al1e skole. 1885-1891 3d• tot 6do p·, m, in 11Boar(i11-skole,

1$82 3d o tot 1/3 p.m. in "Board"- skole.

1885-1886 3d.tot 1/6 p.m. in ondersteunde skoie. 1887 3d. toi2"3 p ~m. -in ondersteunde sko1e o

(2)

1888-1~89 3d. tot 2/- per mo in ondersteunde skole.·

. ui t hierdie . tabel 'b1yk di t da t daar geen vasgeste1de skoolge1de vir die verski11ende jar~ was nie. Die skool-ge1de in die 11Board11- sko1e was ook laer as in die

onder-steunde sko1e. Not in die geva1 van 'n paar skole is geen skoo1gelde betaa1 nie.

Die volgende tabel bowys tot w atterimate daar w e1 vry-onderwys was in die jare 1889 tot 1893. Vir hierdie doe1 is twee "Board"- skole eh

ondersteunde skole geneem~

I£:be1 56~

vier van die beste

Vry-leerlinge in 2 -"Board"- skole en 4 ondersteunde skole, 1889-1893. (Natal~

Totale aantal leer1inge Aanta1 vry-Ieer1inge

Persentasie vry~1e~lin e

Uit bostaande blyk dit dat die onderwys nog maar gedeeltelik vry was.

9 •. D:i.e Samestelling van 'n Leerplan en 'n stelsel'van Standerds. ·

(3)

In die grotere sko1~ het ~ie leerplan bestaan uitg Lees, skryf en rekene met 'n minimum grammatika7

aardryks-(1)

(2')

(3)

..

Natalg Annual Reports on Education 188lg ant...:Governor? 1.4-. . Kannemeyerg A Critical survey of Indian

in Natal2 1860-1937; 104-105. t,aoPo? 106-107.

Lieuten-Education

(13)

162o

kunde en geskiedeniso Tekene is in 'n paar skole byge-voeg en sang in 'n paar ander. B2 t a aandag is a an li

g-gaamsoefeninge gegeeo In -'n aantal skole is naaldwerk ook ingevoer.

Die "Indian Immigrants*' Commission" (1885-1887) het aanbeveel dat ernstige pogings aangewend moe.s word om

aan Indi~rkinders 'n onderwys te gee wat die meeste

voordele vir hulle sou inhouo Colepeper was selfs ge-willig om alle Indi~rskole in industri~le skole te ver-ander9 en het toelaes aanbeveel.waar indu..str.'i~le

onder-. (l)

rig gegee iso

Die werk van die skole is vir die eerste keer dsur

1 n eks amen getoet s in November en Des ember 188

5.

Aamrank"'f

lik is net Si;anderds I, II en III getoets !I Die vereistes vir die eksamen is in besonderheddopges_tel en het ingo-slui t Engels? Skrif en rekene. A.ardrykskunde is onder Engels ingesluit• In 1886 ·is die vereistes vir Standerd

(2)

I .A en Standerd

IV

bygevoego

Hierdie leerplan was reeds moeilik~ maar moes ook nog_deur 'n vreemde voertaal en swak gekwalifiseerde onderwysers onderrig wordo

'n Ondersoek van die eksamen-resultate vanaf 1885 tot 1893 toon.egter twee belangrike feiteg

(i) Daar is. elke jaar net 'n deel van die· leer~

-ling g·etoets o

(ii) Die persentasie geslaagdes onder die wat wel getoets is~ was .besonder hoog,

Die volgende tabel gee· die p~rsentasie ges1aagdes in die verskillende vakke in die jare 1885 tot

1893g-(1)

(2)

Kannemeyerg A Critical survey of Indian Education in Natal? 18$0-1937? 108-112a

(14)

163.

Tabel 52'• ·

Persentasie geslaagdes2 1885-1893. (Natal)

-Lees · Skrif Rekene.

188~ 97

76 1886 92 77 1887 85 84 72: 1888 79 81 70

18

1889 80 90 70 1890 86 91 7·~ 1891 89 94 80 92' 80 92 78 1891 88 93 84 (1 )

.

.

.

.

DJ.a spmerk1J.k dat dJ.e 1a..eJ.nste persentasie g eslaagdes elke keer in rekene i~.

Die volgende tabel t?on die aantal gesl.aagdes in die verski11ende stander~sp1885e1893g

Tabel 58.

Aaff6al e'1'l Persentasie g es1aagdes in· die verski1lende stander19 1885-1893~ (Natal) ...,__

--

---IA

I II III IV.

2~

%

%

%

.

%

1885 I 52 28 19

-1886 24 28 25 15 7 1887 24 38 18 13 6 1888 29 28 23 16 4 1889 4o 27 15 13 ~ 1890

44

31 16 7 2 1891 42 30 16 9 3 1892 36 30 20 1]

§

189.3 39 29 18 10 ( 2)

'n Geweldige verlies is egte:r veroorsaak d eurdat 'n groot aantal 1eerlinge j·aarliks nie geil:§pekteer is nie.,

Die volgende tabel gee die aanta1 en persentasie le.er-linge wat van 1885 tot 1893. nie ge~pekteer is nie.

(1)

(2)

Kannemeyer:

A

Critical survey of Indian Education in Natal1 . 1860-1937; 116. ·

(15)

'

164.

Tabel 59c

~antal en Persentasie leerlinge wat nie geTnspekteQr is

nie~ ~885-1893. (Natal)

Aantal nie ge- Persentasie nie gefnspek-1'ns12ekteer nie teer nieo

1885

443

63

1886

467

59

1887

497

61

1888

673

67

1889

673

67

1890

806

66

1891

888

64

1892

923

.

62

Cl)

I

18

2 i Q _

59

---..!

Meer as die helfte van die leerlinge is dus ge-durende hierdie jare nie ge~nspekte~r nieo

lOo Die Saam-skoolgaan van Indiers-&n Blankeso

.

.

Die Onderwyskommissie 1ran

1874

het aanbeveel dat

.3_

~

die onderwys in Natal nie bevooroordeeld sal staan teen-oor enige 11s~ct~ party or creed" nieo Daarna is·

die teenwoordigheid van nie-blanke kinders in blanke skole deur die Luitenant-Goewerneur goedgekeur en op ~7

Augustus

1875

is neergel@ dat alle sk ole in Natal? wan. ondersteuning van die r egering ontvang het9 oop sou wees

(2)

. vir alle klasse.

Wet No o

20

van

1878

het bepaal g "It 11iihall be law-~ ful for the Board, subject to the provisions of this Law? to take such measures as it may deem experdient for promoting the education of the children of Indian parents in this Colony? by means of schools 'established under the provisions of the educational laws of

1877,

or by means of schools established or to be established for the special instruction of such· children1;-11 Die 11Boardn

kon dus ook van die bestaande blanke skole gebruik ma:ak.,

(1)

(2)

Kannemeyerz A Critical survey of Indian Education in Natal 1860-19~7~ 119~

(16)

165.,

Die versekering dat die staats- en ondersteunde skole vir elle klasse van die gemeenskap oopgestaan· het, is aan hoofde van skole gegee in 1882, 1884 en 1885.

Omdat die toerusting en die gehalte ·van die onder-wys in die I~di~rskole hopeloos en onaantreklik was,

he:t die heter klas Indi~rs van die voorreg gebruik gemaSk om hulle kinders in blanke skole te si~. In 1880 bet ongeveer 60 IndiEirkinders blanke skole besoek. Vo::.n die 123 kinders in Dbnke skole wat in 1881 bo die ouderdom

. (1)

van 15 jaar was,was 37 Indi~rs.

Intussen het die blankes al meer en meer ontevrede geword omdat Indi~rkinders bulle skole besCllk bet. Hier-die · saak is in Hier-die ncouncil cf Education" bespreek, maar

in die.Wetgewende Raad pet die koloniale sekretaris egter meegedeel dat die reger.i. ng. nie 1..an plan vas om die regu-lasie te verander nie wat nie-blanke kinde~w toelaat om bianke skole te besoek •

. :fiierdie · onderwerp het later heelwa t bespreking in . ·die wetgewende ve.rgadering uitgelok Em in Mei 1894 is die.

hoop uitgespreek dat die tyd aangebreek bet dat dit ~ langer moontlik sou wees om die volgende toneel te

aanskou nieg 11The Indian child

2 the Kaffir umfaan,

and the Wite Cherub walking hand in hand.down our streets "§o partake of instruction at- the same school. 11

Op 22 FGbruarie 1894 is in die 11Council of .Educationl'

beslui t dat in enige omgewing waar ·' n Indier- of Naturel-..

1e skool bestaan bet, kinders van daardie nasionaliteitel

. (2)

n ie as vry ... leerlinge in staatskole sou toeg.elaat word nie. In April 1894 bet die ncouncil" ·besluit dat·dit

wenslik was 11That wher:e Native and Indian children claim

to be admitted to government schools, in places where other existing fadlities for their education are pro-vided, they sh~uld b ~admitted only after· they have

exhausted the resources of their own schools, subsidised -(1) Kanriemeyer g A Critical survey of 1

ndi~n·

Education

in Natal2 1860-1937; 72-73.

(17)

~~·~---~---166.

on their behalf by government, and ·are capable of taking a place in an advanced class in the school in which iiBy seek to be ·admitted." Hierdie besluit is deur die re-gering goedgekeur en 'n omskrywe is aan alle hoofde

ge-(1) stuur. ,

Alhoewel die saam~skoolgaan van blank en Indi~R _dus in hierdie periode tot 'n mate aan bande gele is~ het dit tog ~ly voortbestaan.

11. Moeilikhede in verband met Indi~r-Onderw~sc

Verskillende probleme en moeilikhede het reeds in hierdie periode na 'irore getree. So was daar 'n groot

-varip.sie wat die ouderdomme van die .leerlinge betref. Min

~

meisies het die skoal besoek. In sommige gevalle het die meisies die skole saam met die seuns besoek, maar vanaf . 1888 is pogings aangewend om skole spesiaal vir meisies op te rig. So was daar· in-1894 reeds ·4 skole net vir

( 2)

Meisies.

Die skoolbesoek is veral belemmer· deur die volgendeg (1) Die 'rrees van die ouers dat geleerdheid huile kinders ongeskik sou maak om deur handwerk hulle brood te verdieno

(ii) Kinders. kon vanaf hulle sewende jaar volop werk · _kry en so kon hulle help voorsien in die behoeftes van

die huis.

(iii) Die kinders moes hulle ouers tuis help veral in tuine en me~die verkoop van vrugte en groente.

Die toestand was soms so erg dat die onderwysers die kinders tuis moes gaan haal en weer tuis besorg. Die

skoolbesoek het dus 'n·ernstige kompetisie tusse~ -onder-(3)

wysers en skole uitgelok. 12. Samevatting9

Sendelinge het op die gebied van Indier-ond.erwys in Natal die·voortou geneem" Reeds in 1868 het Eerw" Ralph

(1)

~2)

Kannemeyerg A Critical survey of ~ndian Education in

Natal~ 1860-1937; 76.-t • .a.p.;

65.

(18)

167.

Stott 'n toelae ontgang vir 'n aandskool • . Vo.n die begin af dus was die b eleid van die owerheid 'n beleid van hulp-verlening.·

Reeds die kommissies van 1872 en 1874 het op die nood-saa~likheid van Indi~r-onderwys gewys, maar di t vas eers deur wet No. 20 van 1878 dat die "Indian Immigrant School Board" in die lewe geroep is., Hierdie 11Board'1is in

be-heei' geplaas van Ind.iErr.snderwys. Hulle het die reg gehad om van bestaande onderwys-fasiliteite gebruik te maak~ maar kon ook sko~e oprig spesiaal vir Indi~rkinders. Ver-der moes hulle hulp verleen aan bestaande IndiE~trskole.

Aan die einde van hierdie periode was daar 2 "Board"-skole en 2~ ondersteunde skole. 'n Onderwysstelsel, wat veral· op 'n beleid van ondersteuning gebaseer is, het dus reeds bestaan.

'n Mate van vordering is in hierdie periode gemaak met die ontwerping van 'n skaal van toelaes, die instelling van

r n leerp].an eri 'n stelsel van standerds. Van bomisse en

pryse is ook vry algemeen g_ebruik gemaak. 'n Vaste

be-t:

leid het egter nog on~reek wat betref die toekenning van toelaes vir meubels, uitrusting m skoolgeboue.

Daar was 'n ernstige tekort aan onderwysers(esse) on die wat daar was se kwalifikasies was beeonder laag.

Wat die leerlinge betref? was die volgende reeds duidelike .kerimerke.:

(ij 'n Kloin deel van die kinders van skoolgaande

'\

ouderdom was op skool.

(ii) Net 'n klein persentasiemn die meisies het die skool besoekp

(iii) Die gemiddelde ouderdom van die leerlinge was l::tesonder hoog ~

(iv) 'n groot aantal het die skool verlaat voordat hulle .1n aanmerklike vo10rdeel daaruit kon trek.

(v) 'n Aantal Indi~rkinders het blanke skole besoek. In 1894 is die nBoardn· afgeskaf en die onderwys op-gedra aari

'n

Departement van Onderwys.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Er zal moeten worden gekeken naar de eisen die aan deze producten worden gesteld en wat voor mogelijkheden er allemaal zijn om het verwerkt te krijgen tot het gewenste

Waar deze kenmerken niet aanwezig zijn, kunnen de V85 snelheden tot boven de 80 km/uur stijgen. Zoals verwacht nemen de snelheden tússen snelheidsremmende voorzieningen toe en

The respondent indicated that their policies are aligned with the Strategy for the Development and Promotion of Small Business. The Free State province has an

It is clear that classroom activities in South Africa need to accommodate different approaches to teaching and learning in order to comply with the pedagogical needs of learners,

GEZONDHEID VEILIGHEID PARTICIPATIE DRIE PREVENTIENIVEAUS pagina 16 GEWENSTE SITUATIE MENSEN ZONDER BEKENDE RISICOFACTOR(EN) / PROBLEEM MENSEN MET. RISICOFACTOR(EN) MENSEN MET

Topics range from basic elements such as mutual timing in audio, video, and haptic stimuli, through actuator technologies, to how such &#34;more than the sum of the

From this analysis, it is clear that the local bed slope plays a crucial role in the saturation to an equilibrium dune height, since it determines (1) the shape of the

The following activities were incorporated during the various stages (Honeymoon, Painful, Separation versus Love, Termination stages) of therapy: (1) Simple touching or Hello