• No results found

Die O.B. Jaargang 6, no.9

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die O.B. Jaargang 6, no.9"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Ger.cgistrccr aan die Uoofposkantoor a.s 'n Nuusblad.

Jrg. 6.

I

Kaapstad, Woensdag, 29 Januarie 19·17.

n~~~

~

~~

~

~

Wi[bU~ ~'~R~

V

~

YH

E

~

[~

Kr. 9.

Geui. G. CronjC', waarn. Gcbiedsleier \'!:ttl :Voord-'I'ran~v~al (Ccoiec1 F) hct ondeJ·staantle oprocp insalrc \'r~·llcidsdag u

itgc-.Bi

nn

ckort,

wa

n

n

cct

·

d

ie kouiug

va

n E

n

gc-hmd

i1

1

S

u

id

-

Afr

ika

sa

l

w~rtoPf, s

nl d

ie

m~es

bc

-~1is!e

m

a

ar o

o

k

die

m

ccs

suiH

.

i

cic

imp..,.ridi:5t

i

esc

prop

a

ganda

ont

kcte

n wo

rd wa

t

hierdic. ]

an

d

n

og

hdewc he

t

en

daa

n

.ta

sal

gepOo"

word

om.

w~~er· ("CHS

'n

impea·ial isiics

-

ges

inde

reg"'rint;

<Hm

die

hcw.i

nd t

e

kry

.

GJ:J:.\'1.. ('um;J£. Die antwoord ,•an die repu -b:ikeins-gesindc Afrikanerdom

moet vera! dam·in bestaan dat

die eic geledere soveel moontlik

vcrslcrk en vcrenig sal word mel die oog op <tie worslelmg

w~t aanstaandc is.

~Jn

!

diers

Nee

~

n

Met Grroirn dlacau:ru lk

CQ:l}O)e

-~

In

I

ndi(

:r-

iu

d

ri

u

gin

g

i

n

bla

nke woou

b

nurtc in

die

ICwpsc §k>'r

-e

!1and

d

c

n

r

d

ie

aan

koo

p van

vastc cicndomm

c in

hicrd!e

gehicd

,

h

ei

'n

c

r

u

s

tigc

hcd.reiginng

v

i1.

·

d

ie inwouers

vnn die Ski

e

r

eila

ud

ge·wor(L

D.it

k

o

m voor

a

s

of die

h

!

dict

·

s

sed

erl

hul

vcldtog

teen h

bnke

Said-t\~.d!m,

hu!

d

aa

t

·

o

p

tode

om

:>o

veel

va::;ie

eieniknn

a

s

.

m

oon

!l

ik

a

<m

tc

koop, ea

imUc in te

gr

a

wc voor<l

at

di

e g

ct

y

dalk tceu hr

!le

d

raai en t

een hnHe opge

-n·ee

'I

Y

Ord

.

Op

di

e

oumhl!k

ns

{bar l]iks

wa~ iuJ~lc

vf'

rbied

om ua

h

n;·tc-iu

:s

g

r

oml

i

ll

dif'

SJ.-i

crei

blHl

:.tan

te

koop nic.

ff.n d

ie

pas

af

gel

op

e

jam·

li

et

Jndier

s

in

di

e Shie

r

eilancl

ni

e m

in

·

d

e

r a

s 207

v

a

ste ei

e

nd

om

me

a(mg

e

1wo

p

nie, en dit

we

i

teen

'n

t

em

,

p

o

va

n 1

7 pe

r

m

a

and

_

V

o!

g

e

m; die doh

mnl'nte

-

wat

Die

O

.

B

.

ter insae

gehry

h

e

t

b

y

d

ie

{(

o

nto

o

r

von

Ali.tc

s

i11 f(aapslad~

beloop d:c

(iG??:·

lwpe

ri

r 1

94-6 '

n

lota!,e 1vaarde

va

n

nagenoeg

£200/HJO

.

Dac

dokum

cntc t

oon

ook aan dat

~aUe

van

h~~rdic

tr::msah:sics tussen

~blauk('s e

n

Indi.e

r

s

p

h

a

sgcvind

het

,

~ od:tt

grom

l

v::J.t

,

·ool·hec!t

blankc

ci

e

e

d

om

'"

:

1

s,

no

u

io

wcdd3kh

cill

v

<

m

die lJlauke r

:t

s

onteicn

is en

in

cl

k

lwndr

\':1

n

I ndiccs

oorgega

an Ilea.

Daar is geen tel{Cl1S van

af-name in die aaJttal as.nkope n!e. 'l'ot op datum is die

IndiCr-aan-Jcope in Kaapland 'n rcl;;ord. Vanaf 1 Januarie tot 18 Jaml-arie is daar 35 t.ransaks!es by

die plnaslil•e l:antoor

geregis-treer waarby IndiCrs vastc

cien-domme aangckoop het. Die

op-.~;awc Yir· die helftA van Janu-arie van hierdic jaar is mcer as

die van enige voile maand wat

dit voorafgegaan llet. Agtien

\'an hierdie aanltope is in Kaap

-:::tad, C r.i n daa Tan in Port Eiizabeth en die res hier en daar in die })inneland.

HIL~D~L

.h:

N

1N

D1EHHANDZ

L:Jat d!e O;,sewabrandwag

J?,lCt li<:nrdic doel \'001' OC die

l<r:tg insp~n om die volgentle \'J·yilc-itlsdagYicring tii•· grootstc

l'n (r·effemh,tc !e m:u~k L&:tt

di(' illlpcriali~tc llicrt1ic J,eer maa:· ta:!lc g-ang g-nat• m3:1r bat ons de;tr inspanniHg daar -,·oor sorg dn~ dit hnl:f' l:laste

juh('ltog :<:1~ \\'CCS.

oo~ ook irl a~1tler bnde het jina 'u burgc~oor.log to voer teen tHo lwmmunistiese vyf{lc -lwlonuc van Hu>;Jand. Op <lie foio staan J'ommun.isticse kryg g'C\'angencs \\'at llcur die n::!.sio -nalc magte v:m Sjina ~ovangc gcneeJtl is. Die str,,•d "·oed daa r al vyitien jaar JanJ;:.

ru ·n ,·Iug!:>lnif wut ontler

beslr{':·m.i:1g vtHt cUe Dn•·b:m-so l',tad.;ra:!tl versl<yn het, word \'l'.·klU!\1' dat cli(l [p·oot-stc g<'tlecltc '• :m d:t• 'alre-Oitdt'n~cmii•~" in Du•',::m, nl. 53.4 pcrsent, :1on InclWrs be-hoOJ"t. Van die to talc ~~nnt::~,l >J!lo~huis:! !<; 41 per~cnt <1:e eicndo:11 van Imlic ., t<>r,yyl

hullc ook .')~ nersent Ynn die

vmgt ellandel ~ be:: it. liul~e m:.:al;: vcnkr 38 perscu~ ,·an cl;l' :!lgen~!'!!C h:mtlel:l~l'S nit

en 26.9 ncrsent \'an die

<ll·oogsl,OOJ;Inalwrsbe<lryf.

Stetislic>l<<> in Dnrb:ul toon

tlat \·::ma£ 19.;2 tol 19'5 'n lotale bcdl'arr v::m £1,204,314,

deur Iudii.irs in grontl bcle is.

l .a at ons ook toesicn clat clie

opbrcngs van Vryhcidsdag bo

verwagting groot sal woes. Die

Ossewabran<lwag sal sy

vcr-pligtinge nnkom en sy deel

by-dr::t tot ens Voll,sbevryding. Gcbie(] F - aau <lie werl<!

Lank ltwc die Jior.nnand~nt­ Gcneraal!

l\U

7'1'"ST

AK

I

N

G

AAN

DH~

HAND

By ter perse gaan is berig

ontvang dat meer as lwintlg

Randse goudmync gehccl of gc-dcc!telilc tot stil!;tand georing

is as gcvolg "an 'n V!'Y a· ge-mene r.taking.

Die stalcing staan in vc1 band

met ontcvredenheid oor die ~a­

mestelling \·an die myn-

vnl<-bond se bcstuur.

.

FUNK

SU

:S

Die Ch::istiaan de Wet-l:om

mando hou op Sntcrdag, 1

l•'e-bruarle hulle Ja1nandelikse ge-selligheid in die Pawiljoen,

l\1e:J<bosstrand. Aile vriende en belangstcilendes is hartlik wel -kom.

Die !>_parHlnbc!hciu van <lie

Snmt:;-l·egcrin~ in verband met die Britse koni:l!j se bcsocl;: hot.

non o 'n onwang aangcnecm dat lojalc En~else self begin sk:w:t: word dnarvoor. 1-.Ieer as

ecn Engelssp1·ckende verldaar dat hulle baic graag die Jwning

'n mooi ontvangs gun, maar

hullc meen daL die lwning en sy gesin self in verleentheid gestel

word wanneer sull<e buitens

po-rige uitgawes aan hu! besoel~ verbind word.

,Ons koning is tog immers

hewus daar\·an dat hier duise

n-de mense in die land gebrek ly,

en hy kan tog nie die oordadig -hcid geniet in su!ke na-oorlogse ornstanclighede nie," het· een vrou ges(!.

(Kyle 1>1. agL vir bcrig.)

f.{?)~

D

t:f';;!

~

~

(£,

lt1:' u.

/J.ghg~ .... 0 '

Mn§)maew~e

g

Maar dit bly nie net by p d-vMe gesprc!d;:e nic. Die C!tp<.''

Times het i.n 'n ltoofarfil.:c!

r;terk an.:our uitgc::;Jl>CCI' oor

die voorncmc nut t!io re:;cring

om. aan t!.ie mondig\\·ordcnc!c pdnses 'n gesl;:en!;: ,·an 4:00 v:~n

die Jan<! so moO!'}tc diamr..nte

te gee. Die ,yaanlo ,·an die dia-msnte word 09 m<'cr as tZO,COO gestel.

In sy kommentaar hicrop verkla.a1· die Capo Times:

,Dit kom ons voor cf clie a.an

-gekondigde voorncme om

Prin-ses EUzabeth 'n geskenk van1.00 geslypte diama.nte aan te bied op haar een-cn-twintigste \'er -jaardag onnodig spftnda~el is

en slcgte smaak op~nba.:lr.· Ons

ag dil noclig Oll1 Le herhaal wat ons al te,·ore gese het: Die ko -ninlclike-gesin is geen sprokies

-clinastie wat beddens van rose

en goue borde cis nie. Oanr hJ

t c Vl'cl menS() in t1ie land wat rekcn {l:tt tmae tlic praal en bnrbaarsc ryl;:domu!e \'llll c'Je

liPtlicsc ry!manls begc<.'r. Om aan die prinscs 21 mooi gegrn-deerde diamante by geleentheid van haar mondigwording tc

sl<cnk, sou paslil' gcwees het en

'n gesltenk wat deur die

meer-derllcid Suid-Afrilmners toege-juig sou geword hel. ::\1aar bi

er-die magdom van diamante wat aan haar gcgee staan te word, sal ongetwyfeld kriliek uitlol<,

soos reeds gebeu~," aldus die blad.

IN PrE VOOnS'I'EDE

Deur di<.' name van die lwpo;·;;:: en Yerkopcr·s

by

die registl ·a-teur van J'..l<ies nn. te ga.an, was tlit vir Die O.B. moontlil> om yas tc stel hoevcC'! aanl<epo

daar \H'l'l;:lil{ llla:-t<;gednd hcL

Dit hct duideill' gctoon dat !lie

aantal gc,·alle W!1t hic1· en danr

!leur pC'I'SOJIO in die stad Ollge

-merk is, ao.nsienlil< meer i,.; as wat vermoed ,,·a-;. Deur :tile

name waarnnn g-et wyfel Is, en wr:t IIIOOnt !il{ Jli() lndit.:!·S !tall

wees 11ie, rue by tli~ Indii.lrlto~ pers tc tel nlc, is scker gemaal•

ll{'.t die n.unlwiJC nic oox·uryf is nie. 1'11 werldil<heid m:\g di(\

an nkopc nog mC'<'I' wccs. 'n Groot aantal van die aan

-kope het plaasge\'ind in Ronde

-bosch, \Vynberg, C:ar'cmont, Gooclwood, "~Noodstoclc en

Sout-r~vi(;r. SeJfs Tuine het nle

ge-spaar gebly nie. In die stad self het ook talle aanl-wpc voor -gelwm, hoewel baie Indicrs hul-le plykbaar daarop toolC om

grond in die voorstede _te koop.

(Vervolg op cl. 8)

(2)

BLADSY TWEE DIE O.B., WOENSDAG, 29 JANUARIE 1947.

tuliDB~

G~m[M S~~f

S@lWik~

SoAo

Sal Net

Afval

Ulit

Europa

Invo~r

BJRliTT AN JE

SElJF

SO JEK

IMMIGRA§

IE

.

w~r~W~~r~ru~

Die Un.ie is besig om sy cic

salmywerheid O!> tc bou. Aan

die Rand !s reeds 'n begin

gc-maal< met die oprigting \'an 'n sul<fab:·iel.:. en sodra die nodige

masjinerie land, sal dH ln weJ·

-I<ing tree. Dit sal £500,000 l<os en sowat 10 tot 15 miljoen sal

<-lw pc1· jaar I.:.an vervaanllg. Die onllerneming geniet <He steun \'llfl die Departemcnt van Han -del en Ny\\'C7he;d en ool.:. ,·an <lie Landboudcpartcment.

met grootskaalsc produksic hiervan aan te gaan. Amptelik is aangekondig dat met hierdie

nuwe paging die mocililtheid

wat Indie vcroorsaal< het, uit die weg gcruim kan word.

l\'lct die opbou ,·an hic•·dic nuwe nywcrheid in Suid-Afrilm

loop In<lie met sy boil,ot-bclcid

gevaar om ecn van sy grootste afsetgcbicde v!r sy bclangrike produk, sai•I<e, tc vcrloor. Die hou wat bedoel was om S

uid-Afril<a cntler die lyfband tc

trcf, is bcsig om op lmliii sc eic ldnneba!c nccr tc ){Oill. Waar

hulle dus gepoog het om die Unie die Iocr ar te steck, was die boikot tot voordeel van die land \vaar die besef van die noodsaaklikheid om ons eie goe

-dere te produscc1·, meer en mecr op die voorgroncl tree.

Dit is feit Iii< sol<er tlat IniiiO

nie weer die Suitl-Aft·ilmansc

marl• sal verowcr n!c.

Terwyl die Unic-regering aanJ;ontlig dat l'>Y masjincrie gcrecd

is om sowat 1,500 persona per ma:tntl nit Engcland na Suid-:\frika

te immig1·ccr, is daar in Brittanje 'n \'Cldtog ,·an stapcl geshn11· wat propaganda maal' vir <lie ili\'OCI' van 500,000 imnugrante uit

Bl'itse <lominiums na Brittanjc. Tc midde V311 hienlic tcenstrydige w:l::tl·hctlc is <1an.1· 30,000 Bl'itte wat r.-creed staan om met cllc·

ccrstn en bcstc gelecntheid nit Brittanjo te emigrecr na lar:dc

waar hu!lc hoop om. 'n betez· bestaan t c l•a!l maalc

Coiing-vesel wat in buurstatc g1·oci, sa! vir hierdie fabrick ge -bruik word. Daar is ool< on-langs aangekondig dat die Unie bcsig is om sy eie vesc! aan te plant. Vyfhonderd morge is reeds met 'n soort goiing (Phor

-mium tenax) in Natal beplant

en vee! meer sal nog aange-plant word, het di.e dcstydse

l<ontroleur van goiing, mnr. H. P. Sm!.t aangekondig. Hierdie plante sal oor twec jaar gesldl< wecs \'ir gebruik.

bndier§

S~

9

9

lEinst

Virr

B~Slrmk

(f;

BGnk@fr

Brittanjc het hierdie groat

getal immigrantc nodig om die arbeidstekort aan tc vul. word

verklaar. Immigrante hct 'n

dringendc behoefte geword. Die :\ranchester Gua1·dian vcrk:aar dat Brittanjc op die huidige oomblik 90.000 minder werkers

hct as in 1938. Daar word· 'n emstigc tel<ort aan opgeleide mynwerl<crs onclervind. Hoe -wei die Pole reeds tocgelaat is

om in die myne te werk, is hul

-le getalle ontoereikend. Dit is

nodig om dadelik ar·beiders vir

die katoenbedryf in te voer. Die landbou. so word gelwnstateer, sal baic lank nog op die hulp v~n die Duitse krygsge,·ange-nes moct staatmaak.

greer nie. Die Unic sal dus te-\Tcdc moet wecs met die onge-s::oolde immigrantc wat op

staatsi<Oste in die Unie I' Ond-ge,·orr

e

n

gchuisves sa! word in mcdechnging met Afrii;ancr

-scuns wat stelselmatig nit die ;;;-eskoolclc arbeicl ge:weer word cleur korlsigtige of kw

aadwi!-lige vakbeheer.

Daar is ook aangekondig dat by George sakl<e ven·aardig sal word. D!e eerstc toetssald<e wat in Suid-Afrika vervaardig word, sa! eersdaags beskil<b-aar wecs en daar word gehoop,..om

VOOHLO

PIG

GENOEG

K

OR

ING

Die Unie-!·egering het die

In-tcrnasionale Vocdselraad in

l<cnnis gestel dat hy vir die cersle kwartaa! ,·an hierdie jaar n:~ 'n koringtoekcnning wil he n!e. Dit is gedocn om

-dat die Unic se koringocs g ro-lcr b!yk te wees as wat eers

vermocd is. Suid-Afril'a is die eerste land wat toekennings van die Raad ontvang het waL verklaa1· het dat hy vir 'n pc-riode selfgenoegsaam sal wces.

Die Unic se koringoes vir

hierdic seisoen sal sowat

5.500.000 sakke wees.

Die boilwt-bcleitl wat die blanl<e bevolldng op die Jnuic r-handclaars toeJJaS vanwcc laas

-genoemde se wetF;oortrclling en

agitasie teen allcs wat nic Asi-atics is nie, het blyl<baat· gocic vrugte afgewcrp en begin die Jawaaierige hanc!claars nou so te

!mel dat die dagbestuur van die 'rransvaalse Jntlii!•·-Jwngres

bic-tjic rustyd moeF; vrn. vanwcii

die benoudheitl waa.rin clio

blan-lte boikot hulle gewerp het:.

Die dagbestuur hct naam -lik besluit om 'n beroep op die blankes van die platteland te doen om nie die boikot wat op sommige plckl<C teen die Indiers aan die gang gesit is, te steun nie. Die dagbestuur

het ool< metocles besprcclt om die Indier-handelaars te be

-skerm teen die sl<ade wat

hulle !y.

Aan die verklaring is toege -voeg dat hierdie rampspoedige

optrede teen die Indiers nic sal

help om die ernstige toestancl wat deur die opsegging Yan die tocvoer van sakke clcur Indie

Die

OoBO

AIDliW@®rd

Me~

P

~

rr§k({))rr

Dr. P. J. ::\leycr, Pers,·cldtog·

Oraaniseerder, slu·yf:

i)ie Ossewabrand .. ,•ag hct 'n cie Jewcnshouding en karal,tcr ontwildwl wat hom ondcrskei van aile andec· or~anisasies.

In 'n Vrystaatsc dorp het twee bocre onlangs becste op 'n vendusie gelwop, die een vier, die ander een 'n groat aanta'.

.tdtwcc• stuur die beeste per trcin na diesetfde marl<agent.

In die tcenwoordigheid van

ander persone se die twccde

boer aan die ander cen:

.,Laat jou de1· os~c maar

saam met mync gaan. El< het pick vir hulle in die trold<c wat ek bestel het. Vir jou sal da:u· geen ekstra J,:oste wecs n:e. Ek sal die agent vra om jou ljcl'

dire!< aan jou te stuur." Maar hoelwm docn jy

so-iet~ ?" vra eeri ·van die bystan -ders later aan die boer.

.,Man. dit 1yl< of jy ons O.B.-ers nog nic ken nie", was sy eenvoudige antwoord.

D-\DE OKS TAAL

Dil' 0.13. do en wat hy praat.

Dit is sy l.:.aral<ter.

Die O.B. stel al sy kro.gle ell

'"1.11iddele in dlens van die volks -belang. Dlt is sy lewenshoudlng.

Op die !!kimpe, ultskelllng clt

verdagmakcry ,·an vyandigc

!.:.ant antwoord die O.B. met steeds nuwe dade \·an voll<s -liefde en voll<sdiens.

Op die jongste propaganda

-,·eldtog antwoord die 0.13. met 'n tlal}t! - 'n groot pcrsorgani -sasic, t_,,., .. Perslwr.

En hierdie daad is ·n daad

van volks!iefde en volksdiens. Perslwr is die nnwe prestasie

van <lie Ossewabrantlwag wat saam met die Noodhulpfoncls en

andcr dade tot in die vcrl'l' ua-gc~lag sa! getuig ,·an liefde, l.:.rag en offcrgC<'!'O tot bevorde -rin~ nln <!!.e vryheid en ecnhcid

,·an die Afril•ancrdom.

1947 is Perslwr-jaar.

Elke lid van die O.B. word in 1947 lid van Persl<or;

Elke lid van Perskor clra in

19<17 by tot die verclere uitb ou-ing van Perskor.

Ons antwoord op aile klein

-lil<c aantygings met die daacl met Perskor.

.. Die buitestanders ken ons O.B.-ers nog nic."

Skryf aan ondergetel<endc i. v .m. besondcrhedc en wenkc. P. J. MEYER, Spesialc Pcrsveldtog -Organiseel·dcr. Posbus •1892. johannesburg. , /

na Suid-Afrika ontstaan h~t, te verbeter nic .

VASBERADE

Dat die boere op die platte

-land vasber·adc is om hie~·die

boikot teen die Inclie1·s te hand -haaf en uit te vocr, gctuig van die anti-Indiervergadering wat op Fochville, in die omgewing van Potchefstroom gehou is en

waar 'n mosie aangcnecm is

waarin die boere ondcrneem om nie met Inclicrs te handel nie.

Dieselfdc vergadcring het oolc

die Minister van Arbeid, dr. C.

Steyn. versoel< om anc!er werk vir die meisies te vind wat tans in diens van Indicrs is. Die mosie hct ook sy afl<eur uitge -spreek oo1· die optrede van sen.

Basner en mev. Ballinger in clie buite!and.

'n Ander bla<l lloen aan tUe

hand dat claar 50,000 Italianer>~, 25,000 Oostcnryl<ers, 50,000 Duitscrr; en 125,000 verplaasdc

personc na Udttanjc immigreer

"'moct word.

Inmmiddels is ook berig dat

Holland sy geskoolde arbeiders be~et het om te emigreer.

Dit is dus duidelik dat nog

Engeland nog enige ander Eu -ropese land - met uitsondering

,·an die platgcslaandes miskien

- gaan toelaat dat geslwoldt• arbeiclers na Suicl-Afrika emi

-HOLLA.l'ID WIL

SY

ROOM

BEHOU

Die l'\ederlandse regering sal voortaan weier om permittc aan gcsi<Oo:dc arbeiders wat

die land wil verlaat, toe te ken. Die aankondiging is deur die Ncdcrlandse regering gecloen.

Die S.A. gesantskap in N e-deJ·Jand is tans oorstroom met

aansocl<e van Nederlanders wat na die Unie wil emigreer. Die stap om die vcrhuising van vak-manne tc voorlwm, is gedocn om die heropbou ,·an Nederland moonllik te maalc Gcen IJc-pcrl<ings sal cgter gele word op val<manne wat nie ,·ir die he• ·-opbou v::tn :r-:ederlancl noo< l-saaldil< gcag word nie.

Die

l

aud

e

wat

aktief

of

st

i

l

s

w

ygcnd

t

oege

l

a

a

t

hct

da~ di~

lndiese

k

l

ag

teen

S

n

id

-

A

frika

v

oo

t

·

d

i

e

Verenigd

e

VoJke

gelc

e

n

h

~slis

word,

hegin

riou di

e

vrngte

t

e

pink va

n

hi

e

r

dic vo

or

heeld

v~11

i

nmeng.in

g

in h

in

ne-b

ndse

aangdccnthedc

va

n

Sl<,IC.

·~

Indie self wat met die aan -klag gelwm het dat die Unie

sy nie-blanl<es, en met name die Indiese minderhcid, o nder-druk omdat hy nic gelykstel

-ling op maatskaplikc en poli -tiekc gebied loelaat nie, sa: blykbaar ecrstc aan die beurt

kom om die beslwldigingshok van die V.V.O. te betree. Die 80,000,000 ,onaanraal<ba1·cs'' in lndie is op die vomblilt hesig

met voo1·bercidscl>< om llll!. lot van ecue-langc omlerdrulddng op aile gcbiede aan die V.V.O.

,·oor te ll:. Soos reeds tcvorc in Die O.B. bcrig, maal< hierdie g1·oep Indicrs byna ccn-kwa1·t ,.an Indie se bcvollling uit. Hui:e was al die jarc lanl< oe-skou as mcnsc so11dcr r·egte en is selfs vcrbied om water te

drink van opcnbarc Iuane en puttc. Daar is geen skoo l-opleiding vir hul kinders nic en

net sekcrc soortc werk wat be

-ncde die waardighcid van die gewone Hindoc geag word, is vir hu!le toeganldilc

.,SLEGTER AS If' S.A." Katdat die V.V.O. met soveei

gecsdrif ingcstcm het om as regter te sit oor die kwart m il-joen Indiers i11 Suid-Afl'ika, wat onvergclykbnat• belet· daarnall toe is as cen-kwat't van die volk

in Indll:! self, het hlerdle massa

ondc1·dntktes nou bcs:uit om ool< hu! saak aan die V. V.O.

,·oor tc le. VolgPns bcrig word, het die fcllcrasic Yan onaa n-raakbarcF; in hul besluit Yer\\·~·s na hul saal' teen die l•astc -llin<locs ,. weens hul daclc ,·an maatslmplil>c. politiel<c en e lw-nomiesc til·annit' en hul Sl<aamtelose gl'bnril; van

gc-oc·ganir;cprdc gcweld wa t die

onaMu·aaltba•·es sc posisic slcg -tcr maalc aF; die van die Jndicrs

in Suld-Afrilca."

Die !eier ,·an die onaan-raal<barcs, dr. Ambedkar, het verldaar dat hy in verbinding is met Paul clu Bois, Icier van die Amc!'ikaanse negers wat voorncmcns !s om 'n saal; ,teen die Amcrikaanse planke

tirannic" voor die V.V.O. tc

1~.

'Toe die ){wcssie van die Unie

voor die V.V.O. gel<om het, het die Amcril<aansc aCvaarcliging

uitdrultlik vcr·J,laar dat Amcri

-Jia ten gunste daarvan is dat die geskil op die agenda ge

-plaas mot.>t word. m.a.w. dat di!' V.V.O. hom inmeng in ander sc inwendigc sai{C. N"ou kom hy self ann die beurt.

AUSTRALitt

'n A ndct· land met ra

ssc-Vl'a.agstuf<l<e wat geen steun

ann die Unle sc stryd teen die

Indicrs 1·erlcen het nie, maat· nou op sy bcurt op · die punt van aank:aging sta~m .. is Aus-tratie. Reeds is hy in die pcrs

oor die ,·ingers getik ten op-sigte ,·an sy inboorlinge wat

dan uitg~roci sou wees oor die

loop van ·n paar geslagte. )ia:ll' nou bf'gin die Ooste in ber

oc-c·ing lwm onder Ieiding van Jn

-dio omdat Australie gelmnt. is

h~('n g-ee! immigr·asie. Na berig word i!'l <.Iii' Asiatiese blok in die V.V.O. hl'sig om groot dmk uit tc ocfcn op Australic om sy

pooJ·t c oop te gooi ,·ir imm

i-J{rantc· u:t A:,ie. en na verwa.tr \\'<Htl sal l!irt·di<' blol; ui:

<'incle-lii.:. 'n ddiniticwe aauldag tef'n

Australie :n die \".\'.0. inbring. Hierdic opt:·ede is glo veral ook g-cvolg 1·an die strategiesc

wed-loop wat op die oomblik 11an d:e gang is tussen wcs en oos, wanrin Austra!ie bcskou word as 'n \'Ooroos van clie \;\,Teste in die Stille Oseaan .

)JEER TREJXE: Die nuwc

roosters wat \'OOrsiening mav :-\'ir scstlg addisionele hcoflvn

-p:~.ssasierstreine oer week ,::at met die oog op die somervakan

-sic ingestel is. sa~ ·voortaan per

-manent gehandhaaf word, na ·n aankondiging deur die hoofk

an-toor van die Suid-Afr!kaanse

(3)

--

---

---

---~~

--

--

---

---

D

_I

_E

__ O_._B_., __

\~_O_E_

•N

__ S_D_A_C_,_2_9 __ JA_·_N_U_A_· R __ IE __ 1_9_1_7·- - - -- -- -- - - -- - - BLADSY DRlEl

P

<l))Jrll:-rrnge§e

Volik Geluliddg

Onder

Sa]azar

D

i

e

kom

m

uu

is

ti

c c

le

u

e

n

s

om

t

t·cut

Po

ri

u

g

al

w

a

t

di

k

w

<'l:.

iu d

ie

Ge

all

i-ecrd

e

p<'t'~

u

ag

c

praat

"'·ord

,

w

o

rd gcl

o

c

n

::;

tt·a

f

d

eu

r 'u

~cuior

waaruc

-m

e

r va

n

die'

Oversea~

I

u-t

c

iligeu

cc

Oig

csl

,

wat

Oil·

d

e

L· di1• IH'k

w

am

c

t

'('(

l

ak

-s

i

e

Yan

K

Pnneth

d

e

Cour

-c

y

s

taan

.

PRES. SALA7.An.

Die wa:Hnemcr \'(·r·ldaar dat hy algcmen•• wc.lvnnrt en tc· vr·c<lenhoid orl(ll·r· Salazar· se be·

wind go,·ind hcl. (Ill dut die bc

-rig-te onlangs omtrcnt 'n O(l·

!'-tand in die !ci'r' nil;s met die

werldild1eid tc uocn het nic.

'n Kolonel hct in T'orto in op

-stand gekom, g-cvolg deur 6~

lede van sy regiment onder wic gccn enl,ele offisier, onderoffi.

sier of soldaat met lang diens -tyd was nic.

.,Die algcmcnc toestand in Portugal is gocd. Die mcnse

is goed gcklccd, ldere word nic gerantsoenccr nie en is ,·an goeie gehalte; hoewel baic mense daaroor Ida, is die pryse Jaer as die pryse in Spanje en

Frankryl< of enige Europese

land," verklaar die waarnemer. Die el<onnmil'"C toestand ntn

Portugal i~ roo!<kleurig. Danr hcers 'n groot mate van voor -spocd onder· di<' boere en ar·hc i-dcrs. Die nywcrhctlu en bc -Jangril;t' mynC', landbon f'n vi~­ serye \\'f'rl< np 'n gesonclc' lll't!<i!> en Inti prodnl<tc wort! op die

juisff' n1anif'r· bemarlc

(Voor Salazar se hewinds -aanvaarding- was Portugal

weens parlypolitiel\e huishou e-ry totnal banlcrot. Red.)

SALAZAR "

.. Die polilieke situasie word gedomineer· deur die sterl< pc

r-soonlilcheid van Salazar· wat al

16 jaar die bestuur van die land waarnecm. Hy is nou vyftig jaar oud en gcdurende s~· r

ege-ringsjare het hy ~eweldijte las -te op sy skouers gedra as cerste

minister, minister ,·an buite -landse sake en oppermagtige elwnomiese dilctator."

Sy hare wat ,·oorheen swart was, is nou wit en hy is gcboe,

maar sy gesondh<>id hel verbe

-ter. Die grootste dee! van sy

!ewe wy hy ann !ly ·wcrk. Hy

is van soggcns ncge-uur op

l<antoor en wcrlc dilcwels saans

tot elf uur. Hy hct 'n aflcr!'r· in toespral•<', moclf'rn(' Icier·•· f'n so!>iale funJ<..,ie~ rn hon net af en toe 'n to!'sprnnl;. Hy hct l!'<'f'n polisic\\ nr, n!f' f'n IC\\'C a!< 'n g-ewonc burger· hr<;~('n dif' \'Oil< i:1 sy villn. en i~ nie gf'· troud nie. .,Die regeling word ondcr -steun cleur 'n ,-rywillige or

-ganisasie, die .,vniao );acio -nal", wat 'n groot ge,·oJg

het."

GEEX OPVOLGER

.,Die pr·esident, generaal Car-mona, is gewild by die leer.

maar hy word nou oud. Die kabinetsministers IS be

-:<waam. maar nie ultstaande

nie en die opvolging \'an Sala

-zar is dus 'n probleem.

,,Die regering is populcr by die leer·, 'n groot dee! van die

ari>ehlers on by die meestc van die voerc.'' Daar is 'n groep

rnense wat l<ritiek op die rege· ring uitoefen. Die kerl<, die

hoor daarvan wat 'n persoo

n-like vriend van Salazar is

-die wyse kardinaal Cerejelra,

hou hom afsydig, maar is die regering vriendelik gcsind.

,.Die Uppostsie, wat 'n IJ.es

lis-te minderheid is, is nie bcdry

-\\'lg nil:. Dit put sy luag uit

die feit dat Salazar nie 'n o p-volger het nie. Aan die linl\~c l•ant van dil• Opposisie is oif' Demol;ratic~c tinie wat uit 'n aantal ecrtyd<;e Rcpublilccinsc

Sosialistc en 'n aldie\\·~· ltlomp

l<ornmunistc bestaan wat tlie

Unie in wcl'ldilchcitl domineC'r. rucrdic Opposisic is bai(• OnJ.:'e· wild ondet· die jcug en die mceste van sy lciers is oud en sommigc vnn hulle lwrnrp." Die ander teenstandet·s Is die Monargislc. Die Pretendent, Duan Duarte, het die leicrsltap \·an die party onlangs op ho m-self geneem. Hy het die el<stre

-miste uit die party gcweer· ~n 'n inticme vriend van Salazar

as hoof \'an die party benoem. blyl\baar met goedl<eurlng van die Eerste Minister.

SOOS

ONS

LE.SE.RS DIT SI

E

N

Imnttt€eJr~iiim~~gr

§e

m3<r»iO)(dh~kap

~Inr·. Jurgens Bezuidenhout van Ohrigstad skryf: ,

As bittereinder uit die Twe e-de Vryheidsoorlog wil ek 'n be

-roep op alma! doen wat na •n

Christelil\e en gelukl<ige vade r-land verlang en ook aan die -gene wat Suid-Afr.ika eerste stet en dit wil lei onder die b

a-nier van My Cod, My Volk, My land. Suid-Afr·ika.

Ek is op 2·1 Desember 187.f

op die plaas Buffelsdrift, Oudl s-hoorn geborc. As tuiswag moes

ons elke lste Dinsdag ,·an die

maand op Oudtshoorn dril. Ons het gou gcsien wat Jameson se

planne was, nl. om ons teen 7/6

per· dag as soldate te wer( en

dan in te skeep op ::>.fosselbaai

na Port Xatal. As die tyd dan

ryp is sou ons die republieke

moes aan,·aJ. 'n Klompie van

ons het toe in April 1899 die

hasepad gcl<ies en in Pretoria

aangckom. Daar het ek gen e-raal Smuts, die sluywer van

Die Eeu \'an Onreg, ontmoet. Ons hct die stryd saam de

ur-gemaak. In Junie 1902 moes ons wapcns neerle op die p'aas

Potloodspruit. Ons het saam

met die Johannesburgse lwm

-mando wapens neergele.

Geagtc vriende, ek versoel< u

alma! om Psalm 93 en Jo

han-nes, hoofstuk 42 te Ices. Ons saal' is reg. Ek bid u Gods ryl\·

ste seen toe.

99~ih1§lll!!kft~

§tkel§ei<><>

.. Reguit Praat". Kaapstad, slu·y(:

Kan die .. gevierde ''olksleier"

die !<leur- en Indier-naags

tuk-lce binne die partystelsel oplos? Van 192-1 tot 1932 "·as hy M i-nister ,·an Binnelandse Sake

(be ide vraagstukke ressorteer onder daardie Dept.). Hoekorn

het hy hulle toe nie opgelos nie? 1'\ee, i.p.v. dit toe op te

los, bepleit hy stemreg aan

ldeurling\'I'OUe. In die volks

-raadc!ebatte van daardie jaa1· lees ons op bls. 1883: ,Elc wil pcr·soonlik graag uic stemreg aan l<leurling-vroue gee''. En in

1929 stem die ,.gevierde Ieier" \'il' uitbreiding van die !<leu

r-ling-stem na die twee noordc -like provinsies. In dieselfde jaar sien ons 'n kleurling-ver

-teenwoordiger saam met horn op dieselfde verhoog sit in die 1\'.P.-kongres op Ceres.

Korn ons by die Indier-l<wes -!'ie, wat vind ons dan? In 1925 woon hy die Jndiese Kongres in

Kaapstad by en verscl<er hy die

Indrcr·s dat hy hul niu as Asiate beslwu nie maar· as Suid-Afri -kancr·s. · ( 1) Hy stC'l 'n rcpatrias: e-skema in 1927 op art. 11 wet no. 37 ,·an 1927. \\'at swak -kcr was as Smut~ se skema van l9J4 (art. G wet no. 22 van l9H). (2) Hy gaan 'n ooreenl<oms met die Indicr~ aan (Malan

-I<aapstadse oorecnlwms) wat

net so sleg was as die Smuts

Candhi-ooreenl<oms.

(3) V1·ystellingswette! Dr.

Malan kan vader staan vir genl. Smuts se wet <'ll genl. Smut:<

l<an vader stnan vir clr. Malan

se wet. want altwee se wctte gee die Indicrs net rneer reg. ensovoorts en so meer.

Nee mnr.! nicmand minder as

dr. D. F. Malan het gesc: ,.dat die Britse nnr·lementcre stelsel in Suid-Afrilcn 'n mislukl<ing

is", en nou l<om hy en wil hy

die ,·olgende algemene verl<ie -sing 'n mandant van die \'Oil< vra om mel 'n .. mis'ukte ste l-sel" .rlic ldeur- en Indicr·-vraag

-stuld<e on t.e los.

Die Afril<anervolk sal bly verloor· solank as wat ~Y sog e-naamdc regcerde1·s met '11 .,mis -lukte stelsc:•· probccr \'I'Rag -stuld<e oplos. (Veri<Ort. ned.)

VAKGONO

MA

A.K

B

ES

WAAH T

EE

N

I

Mi\ll

GH

AS

I

E

Die antipatiel<e houding ,.an

die val<bondc teenoor die rege -ring se imrnigrasieplanne, word duide!il< weerspiecl in 'n brief \'an die sekretaris van die

Kaapstadse tal' ,·an die vak

-bond ,·an die Suid-Afrikaanse

Dr·uld\ersbedryf, mnr. S. G. Raddall. Hy het sy sl<t-ywe aan die Cape Times gerig.

Ka aanleiding ,·an die verlda -r·ing ,·an die Minister van Fi -nansies, mnr. J. H. Hofmeyr,

dat die reger·ing sy taak sou

versaak hct as hy nic nou in die tyd van hongersnood 'n

rantsoeneringslcema in werking gestel het nic, sl<ryf mm·. Rad-da!l:

.. :"\'ou vra PI< 11 wnarom nog

1.500 per~on(' J)f'r· rnaand na Snid-Afrilca gf'bl'ing word

wan-nef'r dlf' mrnsf' wat r·ee<J-, hiC'r is, 'n honger·farood in die o~

l'tno.r. i\F> ~<c•l;rrtnr·is van clic

T\anpstadsr tal< van die vn. k-hond ,·an tl;f' ~uid-Afr·ilmansc Druld<Crl':brdryf. han t>l\ u ve

r-seker dnt IC>cle \\'at ,·an oor~ce

hier annl;om, gcen huis,·csting

hicr l<nn Jo·y nlc. en bale' ,·an

lntllo gnnn weer daclelik na

Engclnnd tf'r·ug as hulle 'n boot );an )cry.

:Stuur u POSBESTELLINOS vir

o

KAN

T

OORB

E

N

O

D

IG

D

H

ED

E e

n

o

S

K

HYFB

EH

O

E

F

T

E

S

na

SOLMS

VAN

N

I

E

K

ERK

Groote Kerkgebou, Parlemcntstraat, KAAPSTAD - Foon 27011

MARJKAGENTSKAP

!I.

VROEE

MORE-MARK

KAAPSTAD

Betallng get~kled onmlthleiUh weekllks, maandelll<s of

anoe verlang

81lst.e heersende pry9t>

e

~UNNAAR

E

"i \'

AN 9CH

O

O

R

Eluuuar: GliS'.rAV RETLEF

TOT U

.

D/EN

S

..

Geldenhuys

lngenieurswerke

0 DRAA.l 0 PAS 0 SWEIS\VERK

Wynnestraat 13 P A.RO'&\ !:)len .<\dvertom•lo onder Geldnt~

sifiseerdo A<lvet·tensies.

A.V

.

B.O.B.

L)"kbesor~trl". OrnrsteeomHt<er"',

Be,;:m In IR Vf>l'Sel.:crnars

Bloemfont<"ln - Pretoria 130 Takke

B

e

sl<

e

rm

u

Oe

Bring u oogarts se voorSI{ri! na ons. Laat gekwalifiseerdc

Voorskrif-Oogkundiges u be -dien.

W

ah

l,

lawrence

E

N IOE

.

BRILMAKERS

Adderleystraat 120a, Raapstad

Foon 22408

P

R

E

TOHI

A

-l\IA

RK

0

Wo

@I

~o

P

.

R.

H.

Produsente, stuur u Pro-thrlcle, Eeicrs, Bottcr. en

Luwuntlo Ha\\'e na ons. (Ont\'angs-agcntc van allo slag\'cC vir clie Vlcis·

lwntroleur) Ons hct 'n garnnsle van £:.!,500 by die Regering.

W

EB

B EN

P

R

ET

O

H

I

U

S

Pretoria !>e Otnl~te en •

Grootste :narlmgentskap

Spc ·iale Aanbod in

l)Al\IESHA~OSAKKE

Eglc Jeer. met leer uitge,·oer,

teen presi~s die prys wat u.

wil betaal. 0 1\01\1 SEI{ER N A DIE MODEWINKEL PAROW

PLU

i

i\IVEE

JJie Ue!Oitt' l'lr~nn nm u PI.l11.\1 \ t:t-i El£1-tS cu andt•r PHOUt:liTC rtnn

te 8tunr t.s:

C.

i\1

.

ELOFF El" KIK

o:,hnN.> upt.'

;\l()RE\1.\ Itt\ ( l'o"liJu' ; 185) ~·t.'\\ tun

1

MEUBE!LS

PRYSE STYG VI:\'NIC

KOOP NOU

Ons hou allcf'nlil> g-oclc lcwalit•·it )leubcls in nlorraad

WERDA

1\1

c

ubelhandelaa

rs

(EIEJ\'DOJ\IS) BEPERI\ Groote 1\crlcgebou - J{aapsta!l

DI

T KOS MINDER fEN

U LUNN

E

HOU LANGE

R

Y

SPAAR

MOI~ffTE

en

lnat

S

pcsialit

e

it

e

u

1rnsgoPd do

e

n

o

WA

S o

DROOG

S

J\O

O

S

MAAI

\

o

KLE

U

R

A

d:-es

:

llu

ge

noot

s

ta

si

e

,

Pcwrl

(Go

e.

der

e

halftari

e

f)

PAARL

S

T

OOMWASSERY

Posbus 35

D

IE PAARL

Foon214

(4)

BL.1->.DSY VIER DIE O.B., WOE~SDAC, 29 JANUARIE 194.7.

---~~---~---

-

-

-

__

._

_

_

_

_

KAAPSTAD, WOE~SDAG, 29 JAJ:'\'UARIE 1947.

Uit

Die feit clat die H.N.P.-leiding hom gcnoodsaak gcvocl het

om 'n kersfees-offensief van vcrclagmaking teen die Ossewabrand

-wag van stapel te stuur op 'n tydstip wat deur alle partyc voo

r-llcen as 'n tyd van wapensLCstand beskou is, s:tl vir die mceste nugterdenl<enclc O.B.-Iede sto£ tot hoop en moe<! wees. Die tyd

-stip wat hulle uilgekies hct, die geweld Yan lml aanval en die

sJdelil<heid daarvan herinner 'n mens onwi!lckeurig aan die Ardcnne-offensicf van die Duitsers kort voor laasgenoemde se

totale lneenstorting. Dit skyn 'n paging te wees van nimmer of

nou. As ons let op die reaksies wat hierdie offensief op O.B.-lede dwarsdcur die land gehad het, wil dit lyk of dit in hierciie geval

mce1· nimmer as nou gaan wees. ~·con die cindc v::m verlede j~u·

wa::. <lit duidclil' llat daar 'n tocnemende bel:lngstclling in die

Os!>c·.-.-ab:mah>ag by die volk b\'gin posYat. ltierdie bc1angs1clliug h'·t so gegroei <lat Die Burger toegegooi is met protcs!J:·iewo vnu sy cio le. ers teen tlic boikot-be!cid wat die !\Oui·ant teen die Oss

o-wab:·:mdw:lg ge\·olg hot, ve1·al un, die toespraol> van dr. V:ln Rcuslmrg in die Paarl ws::n:vnn dam· nic 'n \\·oonl in genocm<lo

bla(l vcrskyn het nic, ten S.i)yte van die feit tlnt die O.B.-IC'i'·r ge:mtwoorc1 het op 'n ,uitnodiging" van tir. l\[alan. Ons hot self

twec br-iewc \'all Di.o Burger-lcsox·s gepublisecr wat n:i wciur·ing

ann ons gcstuur is vir publii>asie.

'n Weelc of mecr voor hierdie vergadering het die O.B.-leier 'n reis deur die ]{iesafdcling Gordonia gemaak waar hy met ses wy<iversprcide vergaderings sescluiseJ~d toehoorders gctrek het.

Die getalle kon nie dour die H.~.P.-leiding weersprcel' word nie, en

daar is toe op na'iewe wyse gefluister dat dit maar dieselfde

duisend mcnse is wat op clke plek agter die Ieier aangetrek het ten einde 'n groot indruk te maalc Die ongeewenaarde u

itge-streldhcid van hierdic gebicd maak die komplimcnt vir die O.B.

se organ:!::astcveimoc om 'n duisend mcnsc ,-an Groblcrshoop tot

Kt~.kama.; rond te lcarwci vir propaganda-<loe!eindcs ongelukkig

Le dik om aan die cie bots vas te speld.

SOEK EENHJ<:I D

Daar is ook in die beglu van Desembcr herig Yan JJ·aic sul

cses-volle toero en vergaderings van O.B.-organiscerders in vcrskeie dele, o.a. in OutltsllOOl·n \\'ft:'r 11oofkomtl!. Laubscher dcu rgaans

groter gcll:">l'c g"tt·ek ia:t :v; enigo politielcc spreker iu <lio nfgc

-lop~ twec jaar, Yolgens berig- van 'n onpar(yclige l>orrcspon<lent

atd:ln.:-. Da:nby kom nog dat dit oolc bel<en<l g-eword het dat

vcrslceie plaaslikc leicrs soos voorsitters en sekretarissc van die II N.P. op vcrsl{illende plelclw met die O.B.-1\ooflnvartier en ons blo.d in vcrbinding gelree heL oor die moont!ikhede nm same

-working - a'lcs teen die einde nm 194G.

lflic~die groeicndc proses \'an oelangstcJJing in die O.B. moes

(lie H.:{.i'.-Ic:ding· n-at aile pogings tot voJJ;sct•nheid met. 'n ldlle

vr< rs bojeen, soos 'n nagmerdo a.angctl.ocn hct. Ret hierdie leiers clan nie twee jaar lanl{ met a.l:es wat tot hul beskil--.kin6 was in

19 U en 1912 teen die Ossewabrandwag aangcslaan nic? Dr. ~falan

self hel die st.·yd o.angebJ!d met 'n toer van Upington tot llfosse!

-baai en ,-;eer terug tot in die Paarl waar hy tot wanhoop gedryf

'n recl{S openbaringc \'an ,binnclcl'i11ge" en .,rcbellie-gcheime" van die O.B. toogevoeg het tot sy reeds lang lys van skalcel

-slories en so meer.

llllSGJSSTI\G

}lJonlie vcldtog· vrm ven1:1gmaldng het hopclco~ misluk, al !let

dio I!.N.P .-leier na afioop dearv::nt gcmaak-voldaan verldaar da l non- n<'t tlic Jcopbccu van i'lio O.B. oorgcb.Jy .11et - die magtigstc·

organisnsic \\"et. <lie Afrllcneer uog ooit in sy bcsfaan tot bcsl.i

lc-king gehad het. Die veldtog van ge\veld het misluk en vier jaar

lank is toe 'n hardneltkige veldtog van boi!cot en doodswyg teen die Ossewnbrandwag gchandhaaf. Oolc di t het misluk soos ons

reeds a:wg<•c1,li llet mel: vcnrysing- na die g1·ceicnde bclangstcl!ing nan clie eintlc van 19-iG.

D:1t die I L .P.-lciding met sy pers tlus op twecde Jiers<la;;

na vie• j:1:1r van doodswyging tlus wCCl' mocs P'J'l) na. 'n ou wapen

wn.t in l!HI misluk het, is 'n bewys van die gevaar wanrin htllle lmlsel( bedinlt -

w

e

gc\'nar dat <lie vollc llalk J(an vercnig!

En daarom moes daar nou beduie word dat die ·o.B. nie meer

besta.an nie, en darsamewcrldng met hom nie meer noodsaaklil< is nie. Tcrselfdcrtyd \\'Onl aan die bcgc<'rte van die voll;: vir

amcwel'ldng \'oltloen dcur 'n lHmbod van sumewerl,ing ann . . . gcnl. Smuts. So het die H.N.P.-leiding gehoop om homsc'f te ont

-worstel aan die druk op hom uit cie gelederc.

Ons het die hele offcnsief met swygcnde minagting bejeen.

die volk wil gcen getwis op hierdie t.yclstip he nie, maar cenheid

en samewerldng. 1\faar ons het dit nodig gcag om nou die kop

op te tel en aan die hel.e wcrold, wat na vier jaar vir die twcedc

l<ecr die O.B. se doodberig in die ,nasionalc pcrs" moes :ees, tc wys op hul vergissing - indicn daa.r na soveel jare \'an ondcr

-\'inding nog iemand is wat vjr vergissing Yatbaar is.

G

.

een

i"'

V

.

.

··

;

r

~ @

U

itvoerring

VCaib1

Oo/Be~lTJJdit

Oorr

Die Uaic-rcgerlng is nie von voorneme om toe te b at d:lt

Suid\\'C~-Afrika, wanr\'an die Unic die mand::wthoucr is, aan clio

voogdyskap Yau die V.V.O. toe,·erl rou word r;ie. Tiienlic a:m!;:o

n-diging is dcur die J~ea-;::te :tllinistcr, YCldm. J. C. Smuts, vci'IC'dC

week in tlie ,·oH,s:-aatl g-cdocn.

Gcnl. ::)muts het vcn•taan dat

<lio Unio geen voor::>tclle sal

aanv:l!ll' wat dire!\ iudruis teen

clie bcguct·to van die hc·vo11dng

\·an Sui<l\,·es nie. Di.c Unic sal

geen voogdy-oorcenkoms

aan-gltim nic en daarom sal die po

-sisie van S. \V.A. vood:tan \\'CCS soos dit iu tli<) verleclc wns, i1et

hy gesc.

.,vVat kan die V.V.O. docn", het genl. Smuts gevr·a na aan

-le!ding van 'n tussenwerpsc! oor

die houding van die V.V.O. in -dien die Unie met sy planne voortgaan. ,.Ons is besig om

die tennc van 'n kontral< na te

kom. Volgcns die bepaJings

\'an die Hand\'es ben1s die mag

by die Unie, om te besluit. wat

hy wii docn." Die inwoners van Sui<lwes het vet:klaar dat hulle nie onder die voogdyslc'sel van clie V.V.O. wil staan nic. Die Unie het 'n morele plig tccnool' dam:<lic mcnsc. Genl. Smuts het gcse dat Suid-Afl'il<n nie soncler vriende is nic en clat hy poog

om soveel vriendc le hou as hy

kan.

• ~~G Ym \.OOCDYRA.U)

'"~ s"' "'""""1 c "~"'"' . ...,1"t O~f' ~

dagtc dat ous moel poog om

ondc1· <lie gcsag· ''an die Vo

og-d;yraad van die V. V.O. uit 1c

.;J_r. Ek ,-ocl Cff<•ns bang ',

J.ic Voogd:;raad,'' hCt genl.

Smuts verYolg.

vraag of hy daarmee saarnstem,

gcanlwoord dat hy hom by <lie

gr·ondwct \·an die Unic hou. en dat die persoonlil{c mening van 'n persoon nic die beleid van die party hoef le wees waaraan die persoon bchoorl nie. Elke persoon is gercgtig op sy eic mcning wat mag verski~ van

di~ van die regering.

Gcnl. Smuts hct geant\voord op 'n mosic van dr. D. F. l\f

a-lan, leicr· van die amptelike op

-posisie waarin gevra is dat die

Unie nie gelloor moot gee aan

die bcsluit ,-an die V.V.O. om

Suidwes onder die \'Oogdyskap

Yan die organisasic te plaas.

Sy mosic hct ook vcr~oek dat

S.V'l.A. vertecnwoordiging in die

voU<sraad en senaat verlcen moet word en dat die regcring nie met die regering ,·an Tndie

moet ondcrhandel soos die

V.V.O. besluit llet nic. Verclcr

stel die mosie voor <iat. die 1 n

-clier-wetgewing hcrrocp moet

word en clat daar 'n gcsamc>nl -like lcomilcc .-an beicle huise

van die parlcment saamgcste·

word om 'n onwati.en<lc bele;d

uit te work ten opsigte van die

Unie se kleurvraagstul,.

B

rliU

anj

e

Prop

a

g(Jnda

Te

en

Unoe

On

V.S

o

A

o

Die soorl propaganda wat

teen clie Unie in die buiteland gebruik word, blyk uil 'n pam -flet ,Stop SouLh Africa's

Crimes" wat so pas in Suid

-Afrika aangelancl hel. Dit is

in Amoril<a uitgcgee <leur die CouJleil of African Affairs en bevat listigc propaganda teen die Suid-Afrikaansc kleurbeleid en sou 'n toeligting woes van wat agtcr die poging van die regering siL om Suidwcs by clio Unie in le lyf. Suid-Af.rika sou Suidwes by die Unie wil inlyf om nog meer

goedJ.:oop arbeid Yir clio pas

ontdekte goudmyne in die han -de te luy, en om die nie-blani{C bevoll,ing te vers:aaf soos clit na be\vering in die Unie go -skied. Die skrywer \·an clic l:>rosjure weet te vertcl dat die inwoners van Suidwes-A (ril'a gelmnt is teen die inlywing van Suidwes by die Unie. Die Unie sou die nie-blanJ;.e jn hierdie gebicd brutaal \·an !mile regte en

grond wi! beroof en hulle ver

-siaaf en sou hulle sodoende wil

vcrhinder om maatsiiaplilc en

Jwlturcel te ontwiid,el.

Verdcr word oeskryf hoe die

inboorlinge in Suid-Afrika on

-derdrul< word.

Die hele bock is 'n verdraai

-dc voorsteliing van die Unie se

l<lcurbc:eid en bovcel aan dat

Ameril{a, wal volgens die skry -wer r·cccls die grootkapitaal in

die Unie )Jeheer, ekonomiesc

sanksics teen die Unie moet

toe pas.

Dio vraag is wat cloen die

Unie-rcgering om Suid-Afrilm

se saak in die buiteland by wyse

Yan voorligting te verdedig?

l{red

iet

Verslac oor Suichvcs sa! aan die volksraa<l voorgelc word en

daar is geen rcde wnarom hier

-dic vers:ac nie ook aan die

v.v.o. voorgelc sal word nic,

al<lus gen1. Smuts.

Opraak

T•!ct verwysing m1 c!io bespl'

C'-ldng,; o_n clic V.V.O. het gcnl.

Smuts gesc dat dit onmoontlik

n·as Olll oor regtc te g-I'Sel::;. Die

Unie-l\h'ililrdiging hct met emo -sies (<:> l>nmpc gch:HI. Oaar het 'n grooi vcranderin;.:- in dif}

we

-reid plaasgevind. nit hot spr.

vcrbaa~. Dio verandoring- mnak

die posi,;ic bcsondcr mol'iliK

Genl. Smuts hct ool< aange

-kondig clat die Indicr-wct soos

aangenecm, moet deurgaan. Dit is die bchoud van Natal. As

Suid-Afrika nie wil toesien dat

Durban 'n tweede Bombaai word nic, moet dit uitgcvoer word. Die huidige wetgcwing is abso:uuL noodsaaldik, hot hy gese. 1);1ar llcers crnsOgc bcf')orgclheid in R:-itse l>ringe oor die

<'l>O('tl waar1.cpn die dol!ar-loning w:\t Er.gelanc! by Amcl"il>a gc·kry

!~;•t, g·c(la:1n ra~Ic. Die <lolhu,·oo:T::acl raak baie vinnigcr up as

w:1~ sk:>tkisam!>lcnurc \'Oorhecn bcrckcn het. Reeds £200 miljoen,

s1m·at eeJ1·Yyfdc v:m clic lenin;;. is opgebruik. en dit in die J(ort. tydpcrk van ag! maar.(!C. AANV f'..;\J~ HERTZOG-l3ELEID :Met verwysing na die kleur -beleid van die Unie het gonl. Smuts verl•la:n· clat die 'Unie clndclik 'n weg vir homsclf jn hicrclie rigting g-ebaan het. Spr. het nie mel gcnl. Hertzog in n l!e opsigte saamgcstem nie, maar aan die end is sy nal u-re1lebeleid ccnparig aanv<tat·.

Dit sa1 fataa! wces om daardie

bcleid deur te trek en weer van

voor af te begin.

1

Genl. Smuts hct ook verl<laar dat die kleul'lingc bchandel sal word as ,,'n aanhangscl van die blanl<e bevoll<ing". As hulle

gesegregeer word, sa! daar 'n

grotcr probleem ontstaan as tans.

Na aanleiding van mnr. J. H.

Hofmeyr se onlangse verklaring

dat naturellc-L.V.'s uit.cindelil<

in die parlemcnt toegelaat moet

word, het genl. Smuts op 'n

C:ecn bcsonderlJCde oor die tocsLand waarin clio Kanadesc

lening vcrkeer, is vcrstrek nie, maar ingeligte kringc meen daL dil nog vinniger opgeslurp rank.

As rcdCI Ylr <lie YiHnige op

ge-bntil>: van <lie lcnillg' word \

"er-lda:ll' dat dit tc wytr is aau die hoe pr.rso wa t vir YONisel be -taal moct word en die groot oe -tlrag w::~

t

En~elan(l rnoct bestce aan die hnndhal\"iJtg v<~n nuits -iand en Oostcnr;yk Die ·.-er -traagde hcrstcl ,-arl (liC Euro -pcsc lat1dC wa t YOOrltcrn :Cnge -land sc g•·ootstc ar,ctgebicd wns, !.;; hicn·oor Ycrant\\'oorclc -1ik.

Brittanje vcrl,eer in 'n be-sonder netelige posisie. Te midde van 'n arbeidstckort wat die produsldc van handelsat· ti-l,els stt·em, is die huictigo i n-voer van Brittanje slegs se -wcntig persent van die 1939 -peil, en sy cic l'Uil- en betaal -middele is so min dat hy selCs

nic eers vir hierdie l<!cin i n-voerc kan botaal sender om van

die Amerikaansc en Kanadesc

dollar-!ening gcbruik te maak

nie. Dit is 'n ekonomiese pos

i-sic v.-at niemand sal b·egecr nic.

In Engeland is beklemtoon

clat Brittanjc sy uitvoerllanclol

tol 175 perscnt van die sy(er

van l938 moet opskuif om vir

nooclsaaklike im·ocrproduJ<te

soos \'Ocdsel en grondstow-\\'e te kan betaal, om die Amerikaan -se en lCanadesc lcning te betaat en om nie banlu·ot voor die we -reld te staan nie.

Dnt Engciancl nie <lam·toe in staat is nie, blyk uit die fcit dat,

die produscren<le \\'erl(cnde bc -volldng \'an Brittunjc sedcrt 1939 met

2-

n

,

o

o

o

,·cnnindcr het. Daar · bcstaan, \'Olgens die wit -boo!' wat so pas deur die Brit -se regering vrygcstel is, 'n drin

-gendc beiloefte aan 500,000

werkers wat nie gevind kan

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Daarmee wordt het idee niet alleen veel aantrekkelijker dan een metafoor, maar kan het ook als een beloning worden beschouwd voor goed gedrag of als een tegenprestatie voor

Proficiat ook voor de stuurgroep, voor jullie geduld en harde werk bij het voorbereiden van alles, zodat de eerste communieviering afgelopen zondag heel goed verlopen

Replace section 6.5.1.1 Compulsory pilotage to 6.5.1.5 Signals when pilotage is suspended. (attention! use the proper

Terwijl deze generatie geen LPs of CDs meer met geld uit hun spaarpotjes hoeft te kopen om muziek te kunnen draaien omdat ze alles inclusief duizenden speelfilms voor een

Onder degenen, die in het bijzonder voor de concessie in aanmerking komen, wordt de vinder (inventeur) genoemd. Het tweede lid vervolgt dan: „En cas que l’inventeur n’obtienne

HOV Hydrografisch Opname Vaartuig van de Dienst der Hydrografie HP Hydrografische Publicatie: boekwerk van de Dienst der Hydrografie HYD Dienst der Hydrografie

HOV Hydrografisch Opname Vaartuig van de Dienst der Hydrografie HP Hydrografische Publicatie: boekwerk van de Dienst der Hydrografie HYD Dienst der Hydrografie

Tijdens de Pinksterdagen Limburg en de ate- liers van Ryckholt bezoekende, had men het daar zeer druk over het bezoek, dat aldaar op 30 Mei verwacht werd en waarbij door een aan-