• No results found

ion ale.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "ion ale."

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Alhoei1el simbole skeppinge vc..n die menslike gees is, is hulle objek­ tief en algemeengeldig. F.ierdie objektiwiteit l~ nie in die inhoud van die simbool nie macx in sy struktuur en in die funksie v~ die menslike gees, In funksie wat by uitvoer "from inner necessity."

Gebonde can die sintuiglike het die simbole In geestes~inhoud wat ver bo die sintuiglike g~~~~; hoe verder In mens ontwikkel, hoe losser reak by van die sintuiglike totdat by ~~teindelik beweeg in die w~reld

VC':;:l "pure meaning."

llierdie bogczude kunsmctige skeiding vnn die simbool en sy funksie (wat in die volgende hoofstuk behcndel word) is nie 'n skeiding wat C~­ sirer in sy "An Essev'" on 1'1;:;nll maa.k: 'nie. Vir ons doel is dit egter nood­

sac~ik om 'n duidelike begrip te kry ven wat by met die simbool bedoel voordat onn die simbool in sy funksionele acxd kan verstacn. Wa;:;x in

hierdie hoofstuk ook die verskillende terreine van die menslike lewe

aan­

geraak word, is dit mc[.'.r slegs om voorbeelde vr.n simbole d2,C,ruit te h.:cl en is dit ook geensins In volledige lys nie.

ROOFSTUK 4 DIE FIDTKSIONELE A.A.RD VAlT DDtPIpIBOOL,

h

Inleiding. "The philosophy of th8 symbolio forms st~.rts from the presupposition that, if there is any definition of the nature or lessence' of mnn, tlrls definition ocn only be understood as a funotioncl. one, not a substantial one."lDie mens se uitstc,::::;nde kenmerk 't1c,t hom onderskei is nie sy fisiese of metc£isiese aard nie m~r sy werk. Dit is hierdie sis­ teem van menslilce c..ktiwiteite ",,[hioh defines and determines the oircle of

Ihumanity~1I2

Ven hierdie sirkel is to.ci, mite, godsdiens, kuns, weten­ skap en geskiecenis net verskillende sektore. ~~erdie sektore vorm 'n orgo.niese geheel want hulle word gebind deur In gemeenskaplike band. "But this bond is not a v i n

1.

0 1..1 1 u m s u b s t c, n t i a 1 a, as

it 'tvc,s oonaoivod n.nd desoribed in soholr,stic thought; it is rdher a "1

v i n \ . 0 u 1 u m f u n 0 t i o n a l e .II'" ~Lierdie f1L~sionele bend is die mens se simboolskeppende E'~iwiteit.

~ Die simboliese_f_~si~.l_~=!:._t_o:b__k.~lV-.:.;L.S_ "~,.'?dl.. die. l1'erklikheid. Soos ons reeds in Eoofstuk

3

~~etoon het, besta,~ d[k~ by die mens, net soos· by die dier, In funksionele verbc..l1.d tussen die "Merknetzll en "Wirk­ netz." By die ]"e11iJ is d.?,:::,r egter bcie meer as clit. Tussenbeide is 'n derde skakel gegee nc,c..mlilc die simboliei3G fi.mksie. Eierdie funksionele vermoe nCk"'l!l1ik om simboliese vorme te skap l~ in die 1vese vcn die mens en elke mens is dac,rop ingestel om in ooreenstemming met die omstandighe­ de en met die betrokke f~mksionele a~eg simbole te skep. Daarom ken die mens met mekac,r in gemeenska:p verkeer deur middel van ta.cl., kuns, wet en­

skc,:p, ens • Da2.r is ook vir hom geen c.nder werklilL'Ieid Cos die ,.,erklikheid wat hy deur middel ven die simboliese vorme kl.ll1 benader nie. " From this :point of vieuw, myth,

art,

In:nguE'..ge and science a:p:peo.r us symbols; not in the sense of mere figures which refer to some given reality by means

of

20./

suggestion and ••••••••

l~ E.o.H.,

67

2. Ibid, 68

(2)

20 suggestions

...ana: .?llegoriocl renderings, but in the sense of foroes, each of ,.,hioh produces and posits a world of its own. In these reelms the spirit exhi­ bits itself in that invardly determined dicl.ectic by virtue of which alone there is o.ny recl.ity, c..ny organized ane. definite being nt all. Thus the symbolic forms nre not imitations, but organs of reality, since i t is solely by tncir D~ency that anything recl. becomes an object for intel­ lectual apprehension, and as such is made visible to us. The question as to whet reality is apcrl from these forms, and who..t nre its independent

attributes, becomes irrelevo..nt here. For the mind, only thet can be visi­ ble whioh h3S some definite form; but eve~J form of existenoe has its source in some peculiar wo:y of seeing, some intellectual formulation o.n:i intuition of meaning."l Sodra taci, mite, kuns en wetenskap as sodanige "ide at ionclII forms erken word, is die bo..siese vraag vir die filosofie om vas te stel wd hulle onderlinge beperking en c;,nnvulling is en nie ,vat hulle verhouding is tot die absolute uerklik."lJ.eid W3t hulle substnnsiele substratum vorm nie.

Dit is in. die sin dat Cc.ssirer s~ "man CC..lllot eSCD-pe from !lis own achievement,,2 - hy lewe en moet lewe in 'n simboliese universum.F.,y kl:l..n, nie meer in onmiddelike aanrc.king met die 'verklikheid kom nie, van ae..n­ gesig tot aangesig dearteenoor stann nie.

BY

het homself so omhul met te.clvorme, mitiese simbole, godsdienstige rites dat hy !'.iks kan ken as behalwe deur bemiddeling vc.n hierdie ku..."'1smatige medium (simboliese funk­ sie) nie. Die mens het ten volle In animal symbolicum geword.

2!.

~ 0 b,j ~kt:lewe__E!.ll_l2!..ltbieJst_~_~\fe._~~:z:d, ,V:i¥!. di,e, .s_iAb_o~:i&s_e.._:t:unksie.

Uit die bognc..nde blyk dit du.s dat die simbool 'n objektievle sowel D.S 'n subjektiewe furucsie het. So is woorde in 'n sin simbole omdct hulle ver­ wys ne. universele, objektiewe "mec.nings" WTl.t die verstand en verbeeldi:ng

onmiddellik inturtief begr,yp. llierdie semc..ntiese funksie mC2k fenomeno­ logiese ontleding moontlik, wo..nt hierdie idee of "meo..nings' het 'n besta,o,t.'1. WD-t onafhanklik is Va11. die gees Wl1t hulle begryp. Dit is 01' grond van hierdie objektievTe teoretiese funksie dat die mens 'n begrip kan vorm van 'n geme8nskeplike objektiewe w~reld en in sta~t gestel word om met o...,.'1.der mense gemeenslmp te h~ wet dieselfde ku1turele perspektief het. Dit is ook 01' grond hiervan dc.t die simbole in hulle teoretiese funksie in die menslike gemeonskcp nuttig ~ngewend kf.n word.

Aen die e..nderkant kan dit ook gestel word d~t simbole In subjek­ tiewe funksie het in die sin dat hulle uitdrukking gee aan die lewe en gees van die mens en basies sielkundig gemotiveer is. Elke simboliese vorm, behcl.we dat dit heendlrl. na fn w~reld vo.n "objective meaning" is ook 'n openbo..ring,'n objektifika.sie von die menslike gees. Dit is in di"e sin dat Cas,sirer s€} "man is constc.ntly conversing with himself. ,,3

Die simbole het dus 'n subjektiewe, teleologiese a~xd en is onder andere 'n weergo..we van ons subjektiewe, praktiese belange en impulse.

2l./

4. nSigns o.nd signals" onderskei •• 1. E~ Cassirer: Lcnguage and Myth, 8

2. E.o.N., 25

3.

Idem, 25.

(3)

h

"Signs and signalsll onderskei__~_~.~ simbool. Die funksionele acrd van die simbaal word vir ons duidelik ~s ons die verskil ontleed tussen tekens en simbole:

~. By tekens is dear In orgeniese reaksie, In onmiddelike antwoord op 'n uiterlike prik1cel. By simbole word die funksionele sirkel vergroot en ondergaan dit In kwnlitatiew9 verandering sodat die reaksie nIleen deur middel van die simboolfunksie kan plaasvind en as sodanig vertraag is.

b. Tokens ven~s ne niks objektiefs nie, dit wil s~ dat dit nIleen beste.en in lithe world of being". Simbole is In oarspronklike skepping met objektiewe ve~sing; dit wil s~, (tit bestaan in "the world of meaning" •

c. Tekens prikkel tot handoling (are operators) terwyl simbole iets aandui (are designators).

d. Tekens is deel van die fisiese w~reld van !lbeing\! ten''Yl simbole deel is vc..n die menslike w~reld v~ "meaning", dit wat hyself skep en

w~arvolgens hy sy menslike w~reld bou.

o.Tekens is a£hcnklik van sintuiglike data maar simbole nie. By te­ kens bepo.,~ die kwcliteit van die pri1,kels die reaksie. By die simbole is dit egter onders. As die kind eers eenmc..al die funksie VLn die woord

as simbool versta;:-~n het, m<:'.o..k dit nie sn.ak hoe kl?xig hierdie data. is nie.

By

kan met die karigste materiaa.l sy simboliese w~rcld opbou (vgl. Zelen Keller).wet van meer bel2.tl.g , i s die clgemene vermoe tot simboolskep­ ping. Dieselfde geld mutatin mutandis vir die ander kultu~~sektore. TIier­ simboliese crgitektoniese f~uiksic dui die weg aan tot selfbevryding want hoe suiwerder hierdie funksie fungecr, hoe minder natuurgebonde en af­ hnnklik is dit van die sintuiglike gegewens.

f. Tekens het nie ~llliversele toepasbaoxheid nie want dit is aan In enkele sense-datum gebonde. D~~r is geon sprake van universeel-geldigheid nie. Die simbole is v~~ universele en algemene toepasGL~g, is universeel geldig en dit geld vir al die sektore wat die nens skep: Mitiese en re­ ligieuse simpatie is ~llliverseolgeldig~~an universele toopasoing; ~on alles kan n['lD.e gegee ,..ord; dieseli'de geld vir die ,\ietenskaplike denksimbole. Dit ke.l1 nie von die teken ges~ word nie, wc..nt u.niversc.liteit en univer­ sele toepassing is die grootste prerogatiof van die menslike simbolisme.

g. Tekens by diere is streng en anbuigbacr; dit is op 'n unieke en vasgestelde wyse c.on In ding verbonde. Die simbool is veranderlik wat sy vorm en versatiel wat sy inhoud betref. Aa~ die verskeidenheid van sim­ bole is daGr feitlik goen einde nie, clhaewel

al~

in hulle funksionele

bep~~dheid eon en dieselfdo is.

h. Tekens by diere het cJ.tyd te doen met onmi,-,delike feite en kon­ krete situasies. Die mens kan ham deur sy simboliese funksie verhef bo die konkrete situasies en hom van sy gobondenheid aan die fisiese en sin­ tuiglike bevry.

Cassirer sien dus die simboal louter funksionecl. Dit is die simbo­ liese funksie wat ac.n die sintuiglike materi~cl lewe en botekenis gee.

(4)

22

~ Die simbol:i.:.~..Q....f.tgJ.ksj.e ):.ej=_t...~t._<lt.E?__!.~\f<?.:r.l5l_of _m~Q..:njy!&~ Die funk­ sie van simboolskepping is me bopork tot die sint1..1iglike vle.k nie. Die mens is ook in st[!£,t om simbole Vffil simbole te mCD-k of, anders gOfltel,

om simbole in verband en verhouding mot mok~r te bring. Hierdie verhou­ dings kan by isoleer en hulle hulle c,bstrl:'..kte botekenis oordink en ~

hierdie abstrr..kto donko is by nie ~nnklik van emge sensoriese of kin­ estetieso dc,ta me. Die mons so vermoe·tot simboolskepping stel hom in staat om uit to styg vor buite die gronse van sy tydelike bestal:'~ en om toe te troe tot die lIworld of meaning". Hoe hoer die ontwikkeling, hoe

duidelikor word die onderskeid tus:3en "being" en "moaning", tussen werk­ likheid en moontlikheid. In die primitiewe denke kan hierdie onderskoid me cJ.tyd E'..t1ngetoon word nie en dit geld ook in patclogiese gevalle waar die funksie ve~ dio simboliose dcruce versteur is. Dit is dan hierdie funk­

sie v~a simboolskepping wa2rin die mons so vermoo tot kulturele ontwik­ keling l~. "It is symbolic thought whioh overcomes the natura.l inertia of man and endows him with a new ability, the abilty const~tly to reshape his hume.J1 universe. ,,1

6.

Die simboliese funksie in dio verskillende kultuursektore. As ons

-

.-

...

-.-

.-.--.--

---­

die verskillonde soktore van die menslike ktlltw.-lr ondersoek kan ons dui­ delik hierdie simboolskeppendc f1.:mksie in ''lerking sien.

a. }ute en godsdiens: In die dramatieso w~reld van dio mite wa~ die mens nog hoofsa:::1cl.ik op die vlc.k v;:m "being!! boweeg, is die mens godurig besig om acn fisiese objekte lewe toe te skryf en om acn hulle sekere eienskappe toe te ken. Die mitieso w~reld In w~reld von h~ndeling,

van krngte en stl'"iJdendo mr:.gte. In elke fenomenc.! VC:.ll die natu't!r vind hier­ die botsing v~~ die magie plaas. Die miteskeppende furucsie, wat ook 'n simboliese funksie is, is tog 'n poging om die w~reld te verklacr en dit is ook 'n benadering van die werklikheid, cJ. is dit da..ll ook maar op die vlo.k van tlfeeling-qaul:f.tiesll Die humc.nisering ven clie Griekse gode in hulle mitologie is 'n voorwaartse stap in hierdie simboliese furucsie. In

sy persoonlike gode sien die Griek 'n verpersoonliking van -vTd vir hom

die idecle mens is. In hierdie ontvrilckeling bespeur ons die ontwaking van 'n nuwe kr,J.g en c.k:tiwiteit van die me;:slike gees. Die groot monote­ Istiese godsdienste ontstaan ~dt die sedelike gevoel van die mens en be­

p~~ sig op die probleem v~~ goed en kwC2d.Hior breek die mens weg van die mc~ieso magte en in dio plek daarvan stel die mens 'n strewe na 'n

ide~. In die begin word hierdie strewe gebaseer op 'n hele ingewikkel­ de stelsel v~~ taboe en die deug word nngestreef deur die slegte te ver­ my. In die profetiese boeke von die Ou Test~ent ontstaan '11. tot~ nuwe rigting. Wat nou nngetrJree~ word is me die vermyding vc..l1 die kwade nie, ".rat 'n neg1:l.tiewe en pMsiewe hO't"!.ding is, m&'\r 'n aktiewe strewe nc~ die goeie, na8JIllik die reinheid vc..n lle-rt. Die simboliese funksie het die mens gelei vancX die primitiefste mitologiese handeling tot die hoogste strewe we-artoe die mens in stu~t is.

b. Tc..eJ.: Alhoewel tac:l van volk tot volk verskil en vm:t beskuwing tot beskuwing, hat clmcl dieselfde funksie nuo..mlik om 'n band te vorm

(5)

d~~r verskillende to~e is. Die wese V~l t~21 k~ dus nie in sy vorm of

str~uur

Ie

nie of, enders dit kc..n nie substc..nsieel wees nie m12C,r moet funksionecl "rees. Alle tcJ.e ~10e verskillend ookaJ., vervul die­

Gelfde tn.:1k ell :b..et dieselfde funksie in die lei'le V811 die gemeenskap. Die bel~rikste aspek by t:::,~ dus nie die verskeidenl:1eid vc..n to21middels nie, ma2,r h~llle geskiktheid om hulle doel te bereik - met c..nder woorde, hulle funksionelo t~~ w~t meer ~s net roproduktiof is; dit is eer­ der produktief en ko~st~Uctief. F~erdie ta2~proses is in sy wese niks Ql­

ders as die proses vc..n die simboliese f~h~sie nie. By die ontleding van die gevcJ.le V[',ll =Ielen Keller en Leurc. Bridgmc.n word dit duiclelik dot daa.r by die eerste begrip v~ die simbolism van tonl 'n totale ommekeer plc..as­ vind in die lewe vc..n die kind. Von ;lier c..f w::..n neem sy hele persoonlike en intellektuele le'ltle 'n l1uwe vorm ~on. Algemeen gestel kc..n hierdie ver­ o.ndering omskrywe word deur te stel dot die kind vcn 'n 3ubjektie"re en emosionele houding tot 'n objektiewe en teoretiese houding ontwikkel hat. Eierdie verondering in die lewe VC21 elke normale kind, en by

het dr:',.-..rno, 'n bcie dcidelike begrip vc..n die betekenis vc..n hierdie nuwe instrument Val sy esontwikkeling. n=Ie is not satisfied with being taught in e purely receptive mc.n:1.er but tclces c..n ective shere in the pro­ cess of speech, 'Irhich ["t the SClllC time [" process of progressive objecti­ ficetion. 1I1 Die gee Val no..m.e ,die ontwilC;:ellllg in die gebrcik V2a woorde met konkrete betekenis tot die woorde met abstr~e betekenis, die be­ noeming v~~ IDNaliteite, die verwerwing van lL~iversele begrippe en ko,te­ goriee is cJ.g~r die resultc~t van een en cieselfde n~3mlik die simboolskeppondo clctiwiteit.

c. Kuns: Soos by allo ond~r simboliese vonne ~L~S nie slegs 'n

vreerg~we van '11 gegewo 11'erkl'JLleid nie. Dit is een van die vree w::-.,t lei

tot 'n objektiewe vc..n mense en dinge dit is 'n ontdekking von die werklikheid. liThe c..rtiot is just o.s much c, discoverer of the forms of nc..ture as the scientist io c discoverer of fects or n~tural 10,1'13. 112

Dit is niks c..nders c,s die sien v?, ~ die ,rerklikheid ve:.nuit 'n c..nder perspektief; die mens word bewus van plQ£tiese, musiek en digterlike vorme, vorme wet ook ~lniversele betekenis het. simboliese funksie Om die werklik-~eid en sy betekenis te leer ken deur middel vo.n siIL~elike

vorme (sensuous foI"Itl.S) is baie il1l1ig verbind met die emo3ies VCJ.l die mens. Die emosies onderC~2.,n in die proses van kunsskepping ' l l trc..nssubstc..nsio".,...

sie; die mo.g von h~stog word tot 'n vormende n~ omskep of, c..nders gestel, ern1 die hertstogte word estetiese vorm gegee. Die simboliese funk­ sie in kuns word bc,ie duidelik as ons 'n lc..ndskC1.p met die skil "lery doc,rvrnl deur 'n lcu.llstem.:'J:'..r vergelyk. In die lc..ndskop ek be"rus vc..n k..:.eur, lig en skaduwoe, ge~~, ens. - dit is org~ese skoo!L~eid. In die slcildery \'lord ek bG1irt:l.s Vrnl tn l1uwe ryk - fn ryk Vl:'.J.1 lewende vorme.; die skoonheid

wat ek nou erv::::.::::.r die estetiese of simboliese skoon:.1eid. Hierdie sin vir skoonheid die vctb~c.rheid vir die dinCllliese le~'le vnn vorme en

24./

hierdie le,re •••

1. B.o.H., 2. Ibid, 143.

(6)

24

lrierdie le'Je kon :rie begryp word behclwe deur In ooreenstemmende dina­ miese proses in onsself nie.In kuns ~et die simbool dan ook tn ordeskep­ pende funksie. WC~ wetenskn.p ~~ ons orde in ons gedn.gtes gee, sedelik­ heid orde in ons hondelinge, gee kuns orde in die begrip van sienbn.re, hoorbare en voel bc.re fenomen[1,. "Behind the existence, the n2.ture, the empiriocl properties of things, we su.ddenly discover their forms. T:lese forms e..re no stc.tic elements. iTnc.t they show is 2. mobile order, which re­ veo.ls to us c. new horizon of nc.ture ••••••• Only by conoeiving

art

M a speoic.l direotion, 2. new orient2.tion of our thoughts, our imagination o.nd our feelings, oC'n we comprehend its true me2.ning

c...~d

function. ,,1

d. Geskiedenis: In die w~reld V~l geskiedenis is funksie von die geskiedbL~dige heel andersoortig as byvoorbeeld die V~l die kunste­ nc.n.r. In die c.cnvc...~ vc...~ sy nc.vorsing vind die geskiedkundige nie tn w~­

reld van fisiese objekte nie, m2.~,r In w~reld vc..n simbole en 117 moet leer om hierdie si::.lbole tu lees ell te interpret.eer. Hierdie vertolking is moo:ltlik omdc.t die historikus met dieselfde simboolskeppende vermoe be­

deel is as die T'le:2S wc.t die hi.gto1liese simbole dn.n.rgestel het. Op hier­ die wyse word d&':'..r nie 'n vorige toe·::;t,:clld vc.n die fisiese vlt}reld ontbloot nie man.r In vroeere st,:;,dium VC'.J:l die menslike leive e:!1 kultuur. Of, anders

gestel, die historikus bewerkstellig In lnn.tericlisc.sie van die gees van 'n vorige era. Die geskiedenis is dus nio slegs In reproduksie nie mQCT In nuwe intellektuele sintese, In konstruktiewe hc.ndeling. As die histo­ rikus c.l sy hc..ndelinge en feite versrunel e::1 krities bencder bet, is sy

l~,ste en beslissende hc~deling cltyd In dc.ad vc...~ sy produktiewe en kon­ struktiewe verbeelding. ~"c.·~.r h:.ns ons In beskrywing gee von die idearu. von die :lenslike levle en dem.' miCdel VCJ:l een of ender clchemistiese pro­

ses ons empiriese lewe in die dinruniok Vfu~ suiwor vorme verc.nder, danr gn.cn geskiedenis nooit by die empiricse werkliklleid vml dinge en gebeure verby nie. Dit giet hierdie iverkl ikheid in In nuvre vorm en gee dc.n.raan

2 soc1.oende lithe ide::J.ity of recollection. n

e. Wetenskc.p: lrJ'etensknp is die lC::-cste stc.p in die Elons se geeste­ like ontwik'::eling en mng beskou wor0. c.s die hoogstc en mees ken.merken­ de verwesenliking v~ die menslike kultuur. Die ordeskeppende funksie van die simbool tree hier baie skerp nc. vore. Wc.c.rom dit hier genn is In sistematiseri:~ en verklnring v~n die sintuiglike en gedc.gtowt}reld. "The scientific process lec.ds to c. stc.ble equilibrium, to [1 stc.biliza­

tion mld consolidc.tion of tho vrorld of our perceptions c:.:nd thoagl1ts. ,,3

Die \....etenskc,p soek nc. die wc.o..rheid en etekenis c..gter die wc.':;,!""lleembc.re feite. Om hierdie vm:-:.rheid en betekenis bloot te l~ moet die veTbond ge­ vind word tussen die 10sst~':'..l1de wc.nrneembare feite. Om dit te kan doen moet dit n~ In beginsel Vrul orde in een of c~der vorm v~~ intellektuele

interpretssie soek. Hierdie interpretasie voreis 'n sistem~tiese termino­ logie, wc.t gevind word in gotn.lle:simbole. Die oorgc.ng vcn n.lchemie tot chemie dien as In goeie voorbeeld van hoedat die simboliese f~L~sie v~~

die menslH::e gees op die wetenskapliko terrein f1.m.geer. Die clchemikus

25./

het deur ••••••••

1. E.o

., 169

2.

Ibid,

205

3.

Ibid,

207.

(7)

die chemie nie kon ontwikkel nie. Die vorm waarin hierdie kennis egter aangebied was, was onvoldoende, want by moes dit doen in halfmitiese taal, vol van duistere en swakomskrewe terme. Dit is eers vandat die chemikus in 'n kwantitatiewe taal begin praat dat die alchemie as chemie bestem­ pel kan word. Die "rerk van groot wetenskaplikes was nooit slogs feite~'yer-."0--'

srumelings nie maar teoretiese, dit wil s~ simboliese konstruktiewe werk. 1..t."Unity in the manifold." In sy ontleding van die simbool en die simboliese furucsie op die verskillende terreine en kultuurgebiede sO Cas­ sirer dat dit oenskynlik blyk asof daar 'n gebrek aan eenheid in die mens­ like kultuur is. Dit is nie die geval nie, want in al die menslike akti~

.viteite rind by 'n eenheid in die menigvu1digheid. "In all huma..""l actiri­ ties and in all forms of human culture we find a 'unity in the manifold'. Art gives us a unity of intuition; science gives us a unity of thought; religion and myth give us a unity of feeling. Art shows up to us the uni­ verse of , Iiring forms'; science shows us a universe of laws and princi­ ples; religion and myth begin with the awareness of the universitality nnd fundamental identity of life."IDio verskeie vorme van die menslike kultuur word dus nie sacungobind deur 'n idcmtiteit in hulle aard nie, maar deur 'n sarumhorigheid in hulle fundamentele tank. "But all this mul­ tiplicity and disparateness does not denote discord or disharmony. All these functions oomplete and complement one another. Each one opens a new horizon and shows us a new aspect of humanity.,,2

Daar is 'n eonheid tussen die mens en sy kultuur want die kultuu:r is 'n simboliese w~reld van sy skepping. So is daar 'n {tieme korrela­ sie tussen die ontvrikkeling van die kultuur en die ontwikkeling van die mens. Die geskiedenis van die menslike kultuur is 'n aantoning van die mens se progressiewe pogings tot selfekspressie en selfbevryding. Die

g~~se menslike kultuur het da..~ In gemeenskaplike evolusionistiese oor­ sprong sowel as 'n gemeenskaplike funksie en doel naamlik "progressive selfliberation." Die eenheid van die funksie van die menslikc kultuur is van twecrlei a..~rd. Enersyds is dit kousaal von nord en ontstaan dit uit die mens se funksie as simboolskeppende wese en andorsyds is dit teleologies van aard want die kultuurskepping moet loi tot selfbevryding.

"Human culture as a whole mavr be described as the process of man's pro­ gressive selfliberation. Language, art ,religion, science, are various phases,in this process. In all of them man discovers and proves a new power - the power to build up 0. world of his own, an "ideo.l" world. 1I3

In die slotparagranf van sy boek "An ESSaJT 011 Man" praat Cassirer

by implikasie van drio eenllede. Eerstens 'n eenheid in die mens self al­

hoewel by op verskillende terreine beweeg. Hierdie eenheid l~ opgesltlit in sy mag om 'n w~reld van sy eie op te bou, dit wil sO in sy vermoe as simboolskepper en in sy funksie VWl simboolskepping. Tweedens 'n eenheid

in die kul tuur self, want o.lhoe'\vel die kultuur soveel verskillende as­ pekte het, is alme~ deol v~~ een en dieselfde proses naamlik van progres 1. E. Cassirer:Myth of State, 37 26./ siewe solfbevryding ••••

2. Eto.H., 228

3.

Ibid , 228.

(8)

26

siewe selfbevryding. Hiertoe is net die mens alleen in staat omdat hy die vermoe as simboolskepper en die funksi~ tot simboolskepping as roeping het. Derdens 'n eenheid van mons en kultuur, want die kultuur is die sim­ boliese of "ideal world" wat by self geskep het.

Die kultuur van die mens bestaan uit verskillende sektore. Die sek­ tore, nlhoewel dui10lik ondorskei, is nie skerp afgebaken nie en elkeen het op sy beurt 'n groot verskeidenheid simbole. Oenskynlik het hierdie simbole soms geGn verband nie maar tog is dit nie die geval nie.In taal byvoorbeeld is daar tnlle woordvorme (nanmwoorde, werkwoorde, voorsetsels, ens.); tog is daar in tnnl 'n wesenlike eenheid naamlik in die funksie wat taa.l moet verrig. Ten spyte van die verskillende vorme wat kuns aan­ neem (letterkunde, beeldende kuns, musiek, ens.) is daar ook 'n eenheid omdat in al hierdie kunsuitingc daar 'n vergestnlting is van die werklik~

heid wat die mens met sy emosionele belewing leer ken het. Hierdie verge­ stalting vind pl~as in estetiese vorme. Ons kan met hierdie voorbeelde vol st£k'Ul.

In die bogenoemde teleologiese bepnling l~ danr ook 'n eenheid, want alhoewel elke sektor van die mensgeskape kultuur 'n eie doelstelling l;I.et waarheen dit ontwikkel, het nl hierdie aparte doelstellings 'n gemeen- . skaplike doel nnnmlik om deur middel Vffil nl hierdie sektore, met elkeen

sy eiesoortige simboolaktiwiteit, nl voller die "world of meaning" te betree. Hoe dieper die mens tot die "meaning of reality" krol deurdrillg hoe moer vry word by en hierdie vryheid verwerf by self. Die mens se funk­ sie is dan nie sosecr om simbole te skep nie maar om deur middel van sy simboolskeppende funksie tot vryheid te kom.

Op die pad na selfbevryding moet die mens noodwendig voortdurend in

spanninge kom. Hierdie spanninge word enersyds veroorsaak deur sy gebon­ denheid aan die natuur waarvan by deel is. 'n Voorbeeld hiervan is sy,af­ hanklikheid van sy sintuiglike ervaring. Andersyds ontstaan da.:1r span-.. ninge as gevolg van die ontoereikende simbole wat by self geskep het, simbole deur middel waarvan by die werklikheid nie ten volle kan ken nie.

'n Treffende voorbeeld hiervan is die taboe, 'n simbool waarvan by hom self weer Boet bevry. Ten spyte egter van nl hierdie spanninge bly danr die eenheid van funksio boStCk"'..!l, want dit is juis omdat daar ontwikkeling in 'n definitiewc rigting is, dat daar spnnninge kom. Hoe verder die mens op hierdie pad no.. selfbevryding ontwikkel des te meer sal die spnnninge afneem want terselfdertyd verwesenlik hy 'n innerlike harmonie sowel as

'n harnonie met die natuur en die werklikheid buite hom.

27./ DEEL I. C.

"\"

CANC~'-L-c-D

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Donec aliquet, tortor sed accumsan bibendum, erat ligula aliquet magna, vitae ornare odio metus a mi.. Morbi ac orci et nisl

of die leerlinge se motoriese aEJnleg van so'n aard is dat huilile die voorgeskrewe aktiwiteite kan

Daar moes met enkele vrae in die vraelys bepaal word in welke mate hierdie aspek in die beroepsleidingprogram tot sy reg kern.. Individuele voorligting is die

Her style is pleasant and easy to read and she concentrates on the development of the Catholic Church in the Eastern Cape, the perso- nalities of the bishops and priests

In conclusion, it can be stated that micro- scopic in situ observation of the craze formation process at a poor adhering glass bead provides conclusive

Verder handel hierdie navorsing by uitstek oor ouer-kind-opvoedingsverhoudinge en word daar deurgaans besin oor die wese en doel van opvoeding, oor die

Wanneer daar ooreenkomste tussen die digter se lewe en die teks bestaan, maar daar word geen direkte kontrak gestel of openlike getuienis afgele nie (soos

in the intron sequence between exons 19 and 20 of the RYR1 gene 283 4.109 Photographic representation of amplified PCR products encompassing. exons 21 and 22 284 4.110