OUTOBIOGRAFIE IN EN OM DIE TEKS MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE POeSIE VAN T.T. CLOETE
Christina Engelbrecht B.A.(Hons), H.O.D.(N)
Verhandeling voorgele vir nakoming van die vereistes vir die graad Magister Artium in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die
Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoe'r Onderwys.
Leier: Prof. J. van der Elst Medeleier: Prof. H. du Plooy
Potchefstroom 1995
DANKBETUIGING
Ek wil graag die volgende persons bedank:
- Prof. Jacques van der Elst en Prof. Heilna du Plooy vir hulle hulp,
Ieiding en geduld.
- My ouers wat my hele lewe deur 'n konstante bron van liefde en
ondersteuning was en steeds is. Julie het my lief gemaak vir my
Moedertaal en my geleer hoe waardevol kennis is - daarom dra
ek hierdie studie aan julie op.
-
My broer, Johan, wat my in 'n baie moeilike tyd gehelp het om die
verhandeling gedruk te kry.
-
Almal wat my tydens die duur van hierdie studie gedra, moed
ingepraat en gehelp het. Sanet, dankie vir enigiets van bind- en
tikwerk tot jou hulp met die bibliografie.
Aile dank en eer aan 'n liefdevolle God wat 'n me
ns n
ie aileen laat met
die talents en vermoens wat Hy jou gee nie ...
Geldelike bystand van die SWO vir hierdie navorsing word met dank
erken. Aile uitsprake en gevolgtrekkings vervat in die studie, is die van
die skrywer.
ABSTRACT
AUTOBIOGRAPHY IN AND AROUND THE TEXT WITH SPECIAL REFERENCE TO THE POETRY OF T.T. CLOETE
Aim of research
This study investigates the character, manifestation and function of autobiographical codes in poetry and specifically in the poetry of T.T.
Cloete.
Method
A distinction is made between a poem with autobiographical codes and an autobiographical poem. Although autobiographical codes are used in both, the autobiographical contract is clearly manifested in the autobiographical poem with the result that the poet becomes more than a mere intertext - the poet also becomes the text. The autobiographical information then not only broadens the written text, but also assists in exposing the poet himself.
The theory of autobiography is used to explicate this distinction as well as to indicate how the autobiographical poem is accommodated within the genre.
Concerning the poem with autobiographical codes, this study is based on a systems theory approach which pays special attention to the importance of codes in the creation of meaning and comprehensibility. At the same time, emphasis is placed on the role of intertextuality during decoding - especially on the author or poet as intertext.
In this instance the poetry of T.T. Cloete, rich with autobiographical reference, is interpreted according to the theoretical conclusions drawn.
Conclusion
Through the investigation of autobiographical codes in poetry, this study proves that there is a remarkable distinction between a autobiographical poem and a poem with autobiographical codes .. This distinction directs the reader towards the most suitable theoretical substructure and act as guidelines for a reading strategy.
The identification and use of autobiographical codes in the poetry of T.T. Cloete - with regard to the distinctions mentioned above - broaden the analysis and interpretation of the poems on a cognitive as well as an emotive level.
INHOUDSOPGAWE
HOOFSTUK 1 : INLEIDING 1 1.1 lnleidend 1 1.2 Probleemstelling 6 1.3 Vorige navorsing 8 1.4 Werkwyse 11HOOFSUK 2 : OUTOBIOGRAFIESE GEDIGTE 14
2.1 lnleiding 14
2.2 Die outobiografiese impuls 14
2.3 Geskiedkundige agtergrond 17
2.3.1
lnleidend17
2.3.2
Die eerste tekens van outobiografie17
2.3.3
Religieuse belewing en outobiografie19
2
.
3.4
Die ontwikkeling van die selfbewussyn enindividualisering 24:
2.3.5
Skrywers- en digters-outobiografiee28
2.3
.
6
Outobiografiese poesie28
2.3
.
7
Die Suid-Afrikaanse outobiografie29
2.4 Die outobiografie as genre
2.4.1 Die problematiek random die omskrywing van die outobiografie
2.4.2 Die taalhandelingsteorie en die outobiografie 2.4.3 Leesgeorienteerde omskrywings
2.4.3.1 Outobiografie as leeshouding
2.4.3.2 Outobiografie as leesinstrument
2.4.3.3 Die Ieser se gebruik van die outobiografie 2.4.4 Die "self'- georienteerde omskrywings
2.4.4.1 Die outobiografie as lewensverhaal van die self 2.4.4.1.1 Harley
2.4.4.1.2 Olney
2.4.4.2 Die outobiografie as ontdekking van die self 2.4.4.2.1 Pascal 2.4.4.2.2 Abbs 2.4.4.2.3 Spengemann 2.4.4.2.4 Buckley 2.4.4.2.5 Van Vuuren 2.4.4.2.6 Bisschoff
2.4.5 Die outobiografie as manifestasie van die proble-matiese verhouding tussen feite en fiksie
2.5 Verskillende vorme outobiografiese geskrifte
2.6 Die outobiografie en waarheidsgetrouheid 2.6.1 Die representeerbaarheid van die werklikheid 2.6.2 'n Seleksie uit die werklikheid
2.6.3 Outobiografie as vorm van interpretasie 2.6.4 Leserrespons
2. 7 Die outobiografiese gedig 2.8 Slot i i 34 35 38 42 43 44 47 49 49 50 51 52 52 54 55
57
59
59
60
61 72 7375
7777
84HOOFSTUK 3: GEDIGTE MET OUTOBIOGRAFIESE KODES 86
3.1 lnleidend 86
3.2 Sisteemteorie 87
3.2.1 Die algemene sisteemteorie 87
3.2.1.1 lnleidend 87
3.2.1.2 'n Nadere omskrywng 88
3.2.2 Die literere sisteem as oop sisteem 90
3.2.2.1 Literatuur as sisteem 90
3.2.2.2 Betekeniskomponente van 'n literere sisteem 92 3.2.2.3 Die bestudering van literere sisteme 97 3.2.3 Literatuur as sekondere modellerende sisteem 99
3.3 Kodes 1 01
3.3.1 lnleidend 101
3.3.2 Kodes en kommunikasie 102
3.3.3 Kodes en sisteme 106.
3.3.4 Outobiografiese kode 107
3.3.5 Leser- en outobiografiese kode 108
3.4 lntertekstualiteit 111
3.4.1 lnleidend 111
3.4;2 Die begrip "intertekstualiteit" 112
3.4.3 Teks 114
3.4.3.1 lnleidend 114
3.4.3.2 Die wereld as teks 114
3.4.3.3 Teks as literere verskynsel 117 3.4.4 Die funksionering van outobiografiese en ander kodes 118
3.4.5 Die ontginning van die interteks 122 3.4.6 Die funksionaliteit van die outobiografiese kode 125
3.5 Samevattend 126
HOOFSTUK 4 : OUTOBIOGRAFIESE GEDIGTE EN GEDIGTE MET OUTOBIOGRAFIESE KODES IN T.T. CLOETE SE
OEUVRE 128
4.1 lnleidend 128
4.2 Moontlike outobiografiese aanwysers 128
4.2.1 Direkte ooreenkoms tussen outeurs- en karakternaam 129 4.2.2 lndirekte ooreenkoms tussen outeurs- en
karakter-naam 133 4.2.3 Neweteks 135 4.2.4 Outobiografiese inhoud 137 4.2.5 lntratekstuele konteks 144 4.3 T.T. Cloete 145 4.3.1 lnleidend 145 4.3.2 T.T. Cloete as mens 148 4.3.3 Gesins- en familiegedigte 150 4.3.3.1 lnleidend 150
4.3.3.2 Gedigte waarin die gesin of familie ter sprake kom 151 4.2.4 Gedigte oor siekte, liggaamlike verwringing en
agter-uitgang, en pyn 193
4.2.4.1 lnleidend 193
4.2.4.2 Gedigte waarin Cloete se siekte ter sprake kom 194
4.2.4.3 Samevatting 219
HOOFSTUK 5 : GEVOLGTREKKING 222
5.1 Samevatting 222
5.2 Die outobiografiese gedig 223
5.3 Die gedig met outobiografiese kodes 227
5.4 Evaluering 228
BIBLIOGRAFIE